# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-gr12-2015-qp-afr/89f43255-e6e6-4f9b-82e9-9bee1a06490c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-gr12-2015-qp-afr/89f43255-e6e6-4f9b-82e9-9bee1a06490c)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2015

                    MEGANIESE TEGNOLOGIE

PUNTE:      200

TYD:        3 uur

                                      *MCHTDM*

       Hierdie vraestel bestaan uit 24 bladsye, insluitend ŉ 3-bladsy formulebladsy.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               MEGANIESE TEGNOLOGIE                      (EC/SEPTEMBER 2015)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Lees AL die vrae sorgvuldig.

2.     Beantwoord ALLE vrae deeglik.

3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

4.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.     Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond die finale antwoorde tot TWEE
       desimale plekke af.

6.     Kandidate mag nieprogrammeerbare, wetenskaplike sakrekenaars, asook
       teken-/wiskundige instrumente gebruik.

7.     Neem die waarde van swaartekrag as 10 m/s2.

8.     Alle mates is in millimeters, behalwe as anders in die vraag genoem word.

9.     ŉ Formuleblad vir jou gebruik is aan die einde van hierdie vraestel geheg.

10.    Skryf netjies en leesbaar.

11.    Gebruik die onderstaande kriteria om jou te help met die beplanning van jou
       tyd:

                                                                           TYD
         VRAAG            ONDERWERP GEDEK                  PUNTE
                                                                         (MINUTE)
             1        Meervoudigekeuse-vrae                   20         15 minute
             2        Veiligheid                              10         10 minute
             3        Gereedskap en Toerusting                12         10 minute
             4        Materiale                               13         10 minute
                      Terminologie
             5                                                30         20 minute
                      (Vervaardigingsproses)
             6        Hegtingsmetodes                         25         25 minute
             7        Kragte                                  30         30 minute
             8        Instandhouding                          15         15 minute
             9        Stelsels en Beheer                      25         25 minute
            10        Turbines                                20         20 minute
                                             TOTAAL          200        180 minute

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)             MEGANIESE TEGNOLOGIE                                      3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde tot die volgende vrae verskaf. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A−D) langs die vraagnommer (1.1–1.20) in
die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.21 D, neer.

1.1    Watter EEN van die volgende veiligheidsmaatreëls is met die gebruik van die
       toetser hieronder in FIGUUR 1.1 toepaslik?

                                       FIGUUR 1.1

       A      Dra altyd ŉ beskermingsbril, handskoene, klere of uitrusting.
       B      Beweegbare dele moet tydens masjienbeweging gesmeer word.
       C      Plaas die veer bo op die toetser.
       D      Beskermingskledingstukke is NIE belangrik wanneer daar met toetsers
              gewerk word NIE.                                                           (1)

1.2    Watter van die volgende veiligheidsvoorsorgmaatreëls moet tydens die
       gebruik van die boogbeskermingsgas nagekom word, om ŉ brand of ŉ
       ontploffing deur sweisvonke te verhoed?

       A      Afgewerkte bedrading en los skakels kan op die masjien gebruik word.
       B      Werk altyd met die gassilinder in ŉ horisontale posisie.
       C      Hou ŉ brandblusser in die sweisarea.
       D      Voorsien vlambare afskerming om ander te beskerm.                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                MEGANIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2015)

1.3    Die hoofrede waarom ŉ Brinellhardheidstoets op ingenieurmateriaal gedoen
       moet word is om die ... te bepaal.

       A     materiaal se elastisiteit
       B     weerstand van materiaal teen krappe of snye
       C     korrosie van die materiaal
       D     materiaal se vloeibaarheid                                                    (1)

1.4    Identifiseer die korrekte meetinstrument om die steekdiameter van ŉ
       skroefdraad te bepaal:

       A     Binne-mikrometer
       B     Skroefdraad-mikrometer
       C     Diepte-mikrometer
       D     Buite-mikrometer                                                              (1)

1.5    Wat is die laagste kritiese temperatuur vir alle koolstofstaal?

       A     700 °C – 730 °C
       B     800 °C – 830 °C
       C     750 °C – 790 °C
       D     850 °C – 880 °C                                                               (1)

1.6    Watter EEN van die volgende is ŉ eienskap van ferriet?

       A     Growwe greinstruktuur
       B     Uiters hard en bros
       C     Sag en smeebaar
       D     Uiters hard, sterk en bros                                                    (1)

1.7    Bereken die indeksering om 25 tande, met die gebruik van ŉ Cincinnati-
       verdeelkop, op ŉ rat te frees.

       A     1 draai en 15 gate in ŉ 25-gatplaat
       B     2 draaie en 5 gate in ŉ 25-gatplaat
       C     2 draaie en 15 gate in ŉ 25-gatplaat
       D     1 draai en 5 gate in ŉ 25-gatplaat                                            (1)

1.8    Bepaal die dikte van ŉ spygleuf wat op ŉ 90 mm staaf gebruik moet word.

       A     10 mm
       B     15 mm
       C     22,5 mm
       D     60 mm                                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               MEGANIESE TEGNOLOGIE                                        5

1.9    Identifiseer die freessnyer in die illustrasie soos aangedui in FIGUUR 1.9
       hieronder.

                                         FIGUUR 1.9

       A      Groepfreeswerk
       B      Vlakfreeswerk
       C      Wydsbeenfreeswerk
       D      Kantfreeswerk                                                                  (1)

1.10   Hoe sal jy die sweisdefekte met die gebruik van die kleurstofindringingstoets
       identifiseer?
       A      Om deur fluoresseerdeurdringmiddels op die oppervlak te wys
       B      Om op film te wys
       C      Om deur hoë frekwensie golfgeluide te wys
       D      Om deur X-strale te wys                                                        (1)

1.11   Die tegniek wat deur die ultrasoniese klanktoets gebruik word, word gebruik
       om ... te bepaal.

       A      eksterne krake
       B      eksterne foute
       C      interne foute of oppervlak foute
       D      onderlaag foute                                                                (1)

1.12   Identifiseer die diagram wat verskeie kragte in die illustrasie toon, soos
       aangedui in FIGUUR 1.12 hieronder.

                          8N         N
                                                  12 N

                      W                                  O

                            6N
                                     S
                                         FIGUUR 1.12

       A      Parallelogram van kragte
       B      Poligoon van kragte
       C      Moment van kragte
       D      ŉ Sisteem van kragte                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 MEGANIESE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2015)

    1.13   Young’s se Modulus van Elastisiteit mag as … omskryf word.

           A    die interne krag wat ŉ skuifkrag weerstaan
           B    die verhouding tussen die verandering in lengte en die oorspronklike
                lengte
           C    die verhouding tussen die spanning en vervorming in staal
           D    die interne krag in ŉ metaal wat ŉ eksterne krag weerhou                  (1)

    1.14   Watter instandhouding word gedoen om toerusting te laat werk of om die
           tydsduur van die toerusting te verleng?

           A    Korrektiewe instandhouding
           B    Voorspelbare instandhouding
           C    Voorkomende instandhouding
           D    Al die bogenoemde                                                         (1)

    1.15   Watter stelling verwys na die viskositeitsindeks van olie?

           A    Viskositeit van vloeistowwe verminder namate temperatuur afneem.
           B    Viskositeit van vloeistowwe verminder namate temperatuur
                vermeerder.
           C    Viskositeit van vloeistowwe vermeerder namate die temperatuur
                vermeerder.
           D    Viskositeit van vloeistowwe word nie deur die temperatuur beïnvloed
                nie.                                                                      (1)

    1.16   Die elektrolietoplossing in ŉ 12-volt battery is …

           A    55% water en 45% swaelsuur
           B    75% swaelsuur en 25% water
           C    25% swaelsuur en 75% water
           D    45% water en 55% swaelsuur                                                (1)

    1.17   Boyle se wet meld dat die volume van ŉ gegewe massa gas omgekeerd
           eweredig is aan die druk, indien die temperatuur konstant bly.
           Watter EEN van die volgende is waar? Die die volume van gas kan
           verander word deur …

           A    die drukkrag.
           B    die temperatuur.
           C    of beide die temperatuur en drukkrag.
           D    Al die bogenoemde.                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)             MEGANIESE TEGNOLOGIE                                          7

1.18     Die voertuigbeheerstelsel/EBE is ŉ elektriese beheereenheid wat die
         volgende stelsel(s) kan beheer.

         A      Brandstofstelsel
         B      Ontstekingstelsel
         C      Uitlaatstelsel
         D      Al die bogenoemde.                                                      (1)

1.19     Watter van die volgende is ŉ impulsturbine?

         A      Stoomturbine
         B      Gasturbine
         C      Pelton-waterturbine
         D      Windturbine                                                             (1)

1.20     Watter van die volgende stoomturbines word gebruik om elektrisiteit op te
         wek?

         A      Kondenseerturbine
         B      Verhittingsturbine
         C      Uitlaatturbine
         D      Al die bogenoemde.                                                      (1)
                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               MEGANIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2015)

    VRAAG 2: VEILIGHEID

    2.1   Meld TWEE veiligheidsreëls wat toegepas moet word met die gebruik van
          die Brinell-toetser tydens ŉ destruktiewe toets.

                                                                                      (2)

    2.2   Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat toegepas moet word terwyl daar
          met ŉ multimeter gewerk word.

                                                                                      (2)

    2.3   Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat in ag geneem moet word
          voordat rat- en laertrekkers gebruik word.

    2.4   Meld VIER veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat ŉ sweiser in ag moet neem,
          voordat MIG/MAGS-toerusting gebruik word.                                  (4)
                                                                                    [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)              MEGANIESE TEGNOLOGIE                                      9

 VRAAG 3: GEREEDSKAP

 3.1     Identifiseer die byskrifte (A−E) op die MIG/MAGS-sweismasjien soos
         aangedui in FIGUUR 3.1 hieronder.

                                                                                          (5)
                                         FIGUUR 3.1

 3.2     Waarvoor staan die afkorting MIG/MAGS met verwysing na
         sweistoerusting?                                                                 (1)

 3.3     Verduidelik die prosedure om ŉ lekkasie tydens ŉ silinderlekkasietoets te
         bepaal.

                                                                                          (4)

 3.4     Verduidelik die funksie van ŉ trekkragtoetser.

                                                                                         (2)
                                                                                        [12]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 MEGANIESE TEGNOLOGIE                  (EC/SEPTEMBER 2015)

VRAAG 4: MATERIAAL

4.1    Voltooi die volgende sin.

       Sementiet is ŉ samestelling van … en … , soos gevind in staal en gietstaal.      (2)

4.2    Gee EEN eienskap van sementiet.                                                  (1)

4.3    Identifiseer die byskrifte (A−E) op die grafiek soos aangedui in FIGUUR 4.3
       hieronder.

                          A                          B
        900
                                                           E
        800           F
        700
        600                                                 D
        500
        400
        300
        200                   C
        100

                                                                                        (6)
                                        FIGUUR 4.3

4.4    Waarom word vanadium allooistaal meestal op gesmede krukasse gebruik?            (1)

4.5    Watter materiaal word gebruik in die vervaardiging van ŉ nokas soos wat in
       ŉ enjin gebruik word?

                                                                                        (1)

4.6    Noem TWEE hittebehandelingprosesse wat op medium koolstofstaal
       uitgeoefen kan word.                                                            (2)
                                                                                      [13]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                 MEGANIESE TEGNOLOGIE                                    11

  VRAAG 5: TERMINOLOGIE

  5.1     Verduidelik stap-vir-stap die snyprosedure van ŉ buite-metriese V-
          skroefdraad, volgens die dwarssneë metode.

                                                                                         (9)

  5.2     Bereken die indeksering van ŉ rat met 85 tande vir ŉ ratkas.

          Wenk: Gebruik 86 dele vir die eenvoudige indeksering.

          5.2.1       Bereken die eenvoudige indeksering.                                (2)

          5.2.2       Bereken die ratwissels vir die verdeelkop.                         (5)

  5.3     Verduidelik wydsbeen frees-operasie.

                                                                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               MEGANIESE TEGNOLOGIE                       (EC/SEPTEMBER 2015)

     5.4   Identifiseer die freesproses in FIGUUR 5.4 hieronder en verduidelik die
           proses soos aangedui.

                                         FIGUUR 5.4                                      (4)

     5.5   Bereken die indeksering van ŉ rat met 114 tande.                              (2)

     5.6   Identifiseer en noem enige VIER hoofdele van ŉ universele verdeelkop.

                                                                                        (4)
                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                    MEGANIESE TEGNOLOGIE                                 13

  VRAAG 6: HEGTINGMETODES

  6.1     Wat is die mees algemene toepassing van MIG/MAGS-sweising?                     (1)

  6.2     Wat is die hoofdefekte met betrekking tot die gasvloei-probleme op
          MIG/MAGS- sweising?                                                            (1)

  6.3     Wat is die kragbron van MIG/MAGS-sweismasjiene?                                (1)

  6.4     Beskryf hoe jy ŉ kerfbreektoets op ŉ stuiksweislas sal toepas.

                                                                                         (4)

  6.5     Verduidelik die toepassing van ŉ nie-destruktiewe toets deur die
          kleurstofindringingstoets te gebruik soos in FIGUUR 6.5 hieronder.

                                                                                         (6)
                                            FIGUUR 6.5

  6.6     Noem TWEE moontlike oorsake vir die volgende sweisdefekte.

                                DEFEKTE                       OORSAKE

          6.6.1       Onvoldoende penetrasie                                             (2)

          6.6.2       Insnyding                                                          (2)

          6.6.3       Slakinsluiting                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                               MEGANIESE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2015)

     6.7   Identifiseer die byskrifte (A−D) van die MIG/MAGS-sweispistool soos in
           FIGUUR 6.7 hieronder aangedui.

                                                                                       (4)
                                        FIGUUR 6.7

     6.8   Watter tipe afskermingsgas word met MIG/MAGS-sweising gebruik?              (1)

     6.9   Waarom word afskermingsgas met MIG/MAGS-sweising gebruik?                  (1)
                                                                                     [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  MEGANIESE TEGNOLOGIE                                      15

  VRAAG 7: KRAGTE

  7.1     Pieter moet ŉ pen van ŉ juk uit ŉ dryfas met ŉ hidrouliese pers verwyder.
          FIGUUR 7.1 hieronder toon die pen wat gebruik word om die staalpen uit
          te druk. Die 100 kN krag wek 204 MPa spanning op die pen op.

                                              FIGUUR 7.1

          7.1.1       Bereken die diameter van die pen.                                      (4)

          7.1.2       Bereken die spanning in die pen indien Young se Modules van
                      Elastisiteit 210 GPa is.                                               (3)

          7.1.3       Bereken die verandering in lengte van die pen indien die
                      oorspronklike lengte 110 mm is.                                        (3)

          7.1.4       Identifiseer die tipe spanning in die pen.                             (1)

          7.1.5       Wat sal die invloed op die krag op die pen wees? Motiveer jou
                      antwoord met behulp van berekeninge.                                   (2)

          7.1.6       Indien die pen uit geelkoper bestaan, wat sou die invloed op die
                      lengte van die pen met verwysing tot sagte staal wees?                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                MEGANIESE TEGNOLOGIE                               (EC/SEPTEMBER 2015)

 7.2     Bereken die resultantkrag in die sisteem van kragte in die illustrasie
         hieronder.

                                                        N

                                           40 N                        75 N

                                   W                  60°       45°           O

                                                60°

                                             80 N

                                                            S

         Wenk        Gebruik die tabel hieronder as ŉ gids/leidraad om die reghoekige
         :           komponente van die kragte by te tel om al die kragte van die
                     sisteem voor te stel.

         Krag              Horisontale    Grootte                Vertikale         Grootte
                           komponent                             komponent
         75 N
         40 N
         80 N                                                                                       (6)

 7.3     Die balk hieronder word deur twee kragte toegepas, een UVL en beide
         kante van die balk word deur RR- en RL-kragte gesteun.

                                   4N           6 N/m 3 N

                          4m         A     3A
                                            m           B C           3m

                                           12 m
                 RL                                                           RR

         Bereken:

         7.3.1       Die grootte van RL en RR                                                       (4)

         7.3.2       Die buigmomente by punte A, B en C                                             (4)
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)              MEGANIESE TEGNOLOGIE                                   17

  VRAAG 8: INSTANDHOUDING
  8.1     Noem VIER eienskappe van ŉ goeie smeerolie.

                                                                                      (4)
  8.2     Gee DRIE redes waarom olie tydens instandhouding vervang moet word.

                                                                                      (3)
  8.3     Verduidelik die aanwending van snyolie tydens die freesproses soos
          aangedui hieronder.

                                                                                      (3)
  8.4     Outomatiese ratkas-olie (ATF) is waarskynlik die mees ingewikkelde en
          gesofistikeerde smeerolie. Skryf enige TWEE funksies van outomatiese-
          transmissie-olie neer, met voorbeelde.

                                                                                      (4)
  8.5     Waarvoor staan die afkorting ‘EP’ in ratolie?                               (1)
                                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                                 MEGANIESE TEGNOLOGIE                         (EC/SEPTEMBER 2015)

     VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

     9.1   Daar word van ŉ passer-en-draaier verlang om ŉ platband te ontwerp om
           kratte na ŉ pakhuis met behulp van ŉ vervoerband te vervoer. Die
           spesifikasies vir die platband is soos volg:

           Wydte van die band: 165 mm
           Dikte van die band: 10 mm
           Diameter van die katrol: 265 mm
           Spoed van die katrol: 1 795 r/min
           Digtheid van die bandmateriaal: 0,75 Mg/mᶾ

                                 10 mm

                                                           Dia: 265 mm
                                                           Spoed: 1 795 r/min

           9.1.1     Bereken die massa van die band in kg/m.                                 (3)

           9.1.2     Bereken die bandspoed en neem die dikte van die band in ag.             (3)

           9.1.3     Bereken die vereiste krag om die bandsisteem aan te dryf indien
                     die effektiewe trekspanning 350 N is. Ignoreer die massa en die
                     wrywing van die band.                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   MEGANIESE TEGNOLOGIE                              19

  9.2     In ŉ hidrouliese pers word ŉ krag van 600 N op Suier A toegepas. Suier
          A beweeg 40 mm afwaarts. Die diameter van Suier B is 195 mm en
          beweeg met 12 mm op.

          Maak gebruik van die spesifikasies in FIGUUR 9.2.

                      600 N

                                                        195 Ө

          Suier A                        12 mm                Suier B
                              40 mm              …………...

                      ……

                                           FIGUUR 9.2

          Wenk:       =

          Bereken die volgende:

          9.2.1       Die diameter van Suier A                                       (9)

          9.2.2       Die druk wat op Suier A toegepas word                          (2)

          9.23        Die krag wat op Suier B toegepas word                         (4)
                                                                                   [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
20                               MEGANIESE TEGNOLOGIE                      (EC/SEPTEMBER 2015)

     VRAAG 10: TURBINES

     10.1 Identifiseer die TWEE kategorieë waaronder waterturbines geklassifiseer
          word.                                                                         (2)

     10.2 Watter turbine word gebruik om sout uit soutwater te verwyder?                (1)

     10.3 Verduidelik die werksbeginsel en ontwerp van ŉ stoomturbine.

                                                                                        (5)

     10.4 Verduidelik die werksbeginsel van ŉ waterturbine.                             (3)

     10.5 Wat is die funksie van ŉ turbo-aanjaer?

                                                                                        (2)

     10.6 Noem EEN doel van ŉ super-aanjaer.

                                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)            MEGANIESE TEGNOLOGIE                                     21

  10.7 Identifiseer die dele van die turbo-aanjaer, soos hieronder aangedui.

                                                                                    (6)
                                                                                   [20]

                                                                      TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
22                                       MEGANIESE TEGNOLOGIE                                       (EC/SEPTEMBER 2015)

     FORMULEBLAD

     1.   BANDAANDRYWING

          1.1    Bandspoed =

          1.2                    (       )
                 Bandspoed =                       (t = banddikte)

          1.3    Bandmassa = area x lengte x digtheid (A = dikte x wydte)

          1.4    Spoedverhouding =

          1.5    Bandlengte (plat) = [ ( D+ d ) x 1,57] + (2 x senterafstand )

          1.6                        (       )          (       )
                 Oopbandlengte                                      +2c

          1.7                                      (        )       (      )
                 Gekruisdebandlengte =                          +              +2c

          1.8    Drywing (P) =

          1.9    Verhouding tussen die stywe kant en slap kant =

          1.10                   (       )
                 Drywing (P) =                          waar            = krag in die stywe kant.

          1.11   Wydte =

     2.   SPANNING EN VERVORMING

          2.1    Spanning =                      of (               )

          2.2                                                                     (        )
                 Vormverandering ( )
                                                                                     ( )

          2.3    Young se modulus(E) =                                         of ( )

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               MEGANIESE TEGNOLOGIE                                             23

  3. HIDROLIKA

       3.1                       ( )
              Druk (P) =
                                       ( )

       3.2    Volume = dwarsdeursnee- oppervlakte x slaglengte ( l of s )

       3.3    Arbeid verrig krag x afstand

       3.4        x    =   x

  4. RATAANDRYWING

       4.1    Drywing (P) =

       4.2    Ratverhouding =

       4.3    Wringkrag = krag x radius

       4.4    Wringkrag oorgedra = ratverhouding x insetwringkrag

       4.5                                         (   )
              Module (m) =
                                             ( )

       4.6                                                 (   )         ( )
              Steeksirkeldiameter (SSD)=

       4.7    Buitediameter (BD) = SSD + 2 module

       4.8    Addendum (a) = module (m)

       4.9    Dedendum (b) = 1,157 m                   of Dedendum     (b) = 1,25 m

       4.10   Snydiepte (h) = 2,157 m                  of Snydiepte (h) = 2,25 m

       4.11   Vryruimte (c) = 0,157 m                  of Vry ruimte (c) = 0,25 m

       4.12   Sirkelsteek (SS) = m X

  5. KATROLAANDRYWING

       5.1

       5.2    Drywing (P) =

       5.3    Snelheidsverhouding =

       5.4    Rev/min van gedrewe katrol =

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
24                                     MEGANIESE TEGNOLOGIE                        (EC/SEPTEMBER 2015)

     6.   SPYE

          6.1    Spywydte =

          6.2    Spydikte =

          6.3    Spylengte = 1,5 x diameter van as

          6.4    Standaardtapstuk vir tapse spy: 1 in 100 of 1 : 100

     7.   CINCINNATI-VERDEELKOPTABEL VIR FREESMASJIEN

          7.1                                    Gatsirkels
                 Side 1    24    25     28    30  34    37       38    39    41    42      43
                 Side 2    46    47     49    51  53    54       57    58    59    62      66

          7.2                               Standaardwisselratte
                 24 x 2    28     32     40    44   48     56    64         72    86       100

                 Indekseringformule =        (Waar N = getal indelings)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECHANICAL TECH GR12 2015 QP ENG](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-gr12-2015-qp-eng/1a37fc65-be11-4d0c-8b4b-497c8e79071f) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Eng
- [MECHANICAL TECH MEMO GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/7e098077-d0a2-4543-b071-55137986db85) — Mechanical Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2015-afr/5d6f97d0-9359-4b6e-81b2-a2b96c872bf6) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2015-eng/dade1b2e-be3d-4625-954c-c8356a9deb3a) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Eng
- [Mechanical Technology Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2015-afr/eff83ebc-dc4e-488a-972e-7fe87b961681) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Afr
- [Mechanical Technology Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2015-eng/8f9df8a8-30fa-4d90-acce-9c3eb5fcf6d5) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-english/6c8e4f19-8a49-43c9-a4af-dbf620595837) — Memo · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-english/2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
