# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/7e098077-d0a2-4543-b071-55137986db85
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/7e098077-d0a2-4543-b071-55137986db85)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2015

               MEGANIESE TEGNOLOGIE
                   MEMORANDUM

PUNTE:   200

               Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           MEGANIESE TEGNOLOGIE   (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1     A                                                      (1)

 1.2     C                                                      (1)

 1.3     B                                                      (1)

 1.4     B                                                      (1)

 1.5     A                                                      (1)

 1.6     C                                                      (1)

 1.7     A                                                      (1)

 1.8     B                                                      (1)

 1.9     B                                                      (1)

 1.10    A                                                      (1)

 1.11    C                                                      (1)

 1.12    D                                                      (1)

 1.13    C                                                      (1)

 1.14    C                                                      (1)

 1.15    B                                                      (1)

 1.16    C                                                      (1)

 1.17    D                                                      (1)

 1.18    D                                                      (1)

 1.19    C                                                      (1)

 1.20    D                                                      (1)
                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                MEGANIESE TEGNOLOGIE                                        3

  VRAAG 2: VEILIGHEID

  2.1       Die area rondom die toetser moet afgebaken word. 
            Slegs een persoon mag binne die afgekampte gebied wees. 
            Die toetser moet ŉ skermbril dra.
            Die hardheidstoetser moet stewig op die werktafel gemonteer word.
                                                                    (Enige 2 x 1)           (2)

  2.2       Hou die meter droog. 
            Hou die meter weg van stof en besoedeling. 
            Gebruik en stoor die meter teen kamertemperatuur / waar
             temperatuur normaal is.
            Moenie die meter laat val nie, aangesien dit tot beskadiging kan lei.
                                                                      (Enige 2 x 1)         (2)

  2.3       Maak seker dat die trekker die regte een is vir die taak. 
            Maak seker dat die trekker sterk genoeg is om die laer of rat uit te
             trek.                                                                         (2)

  2.4       ŉ Operateur moet opgelei in die veilige gebruik van ŉ
             masjien wees. 
            ŉ Werkplek moet doeltreffend afgeskerm word. 
            ŉ Operateur moet beskermde toerusting gebruik. 
            Die insulasie van elektriese kabels moet op standaard wees. 
            Die draadspoel moet heeltemal geïsoleer wees om kontak met
             stroomdraende onderdele te voorkom.
            Die argonsilinder moet regop staan gemaak word.        (Enige 4 x 1)          (4)
                                                                                          [10]

  VRAAG 3: GEREEDSKAP

  3.1 A − Gasvloeimeter 
      B − Ononderbroke draadkatrol 
      C − Sweispistool 
      D − Afskermingsgassilinder 
      E − Reëlaar                                                                          (5)

  3.2 Metaaltraegas (‘metaal inert gas’)                                                   (1)

  3.3       Luister by die vergasser vir ŉ sisklank – die inlaatklep lek. 
            Luister by die uitlaatpyp vir ŉ sisklank – die uitlaatklep lek. 
            ŉ Sisklank by die oliepeilstok of die klepdeksel se oliegat − suierringe
             is geslyt. 
            Verwyder die vuldop op die klepdeksel en luister na ŉ sisklank −
             ringe is geslyt. 
            As jy borrels in die verkoeler sien − die silinderkoppakking is
             stukkend, of die silinderblok is gekraak.                    (Enige 4 x 1)     (4)

  3.4       Om die eienskappe van ŉ spring se spanning of persing te toets.             (2)
                                                                                          [12]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               MEGANIESE TEGNOLOGIE            (EC/SEPTEMBER 2015)

    VRAAG 4: MATERIAAL

    4.1 Yster  en koolstof                                                  (2)

    4.2 Dit is baie hard en bros.                                            (1)

    4.3 A − Eenvormige temperatuurstyging. 
        B − Eenvormige temperatuurdaling. 
        C − Eenvormige temperatuurstyging. 
        D − Eenvormige temperatuurdaling. 
        E − Temperatuurdaling stop. Verhittingspunt     )
        F − Temperatuurdaling stop. (Ontverhittingspunt    )                 (6)

    4.4      Deur hul lugverkoelingeienskappe.                              (1)

    4.5      Smeestaal  of
             Gietstaal                                                      (1)

    4.6      Dopverharding/oppervlak verharding 
             Tempering                                                      (2)
                                                                             [13]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   MEGANIESE TEGNOLOGIE                                 5

  VRAAG 5: TERMINOLOGIE

  5.1         Stel die werkstuk in die senterdraaibank op en draai die deel waarin
               die skroefdraad gesny moet word tot by die buite-middellyn van die
               skroefdraad. 
              Stel die saamgestelde beitelslee op 30° na die regterkant en stel die
               snybeitel akkuraat in die beitelhouer op. 
              Raadpleeg die indeksplaat van die snelruilratkas en skuif die
               hefbome dienooreenkomstig vir die nodige steek van die
               skroefdraad. 
              Skakel die senterdraaibank aan en stel die snybeitel op raakpunt op
               die werkstuk. 
              Stel die gegradueerde wyserplate van die dwarssleë en
               saamgestelde beitelslee op nul.
              Beweeg die snybeitel ŉ kort afstand van daardie punt af weg, sodat
               dit vry van die eindpunt van die werkstuk kan wees. Voer die
               saamgestelde beitelslee 0,05 mm inwaarts. 
              Met die senterdraaibank wat roteer, laat die halfmoere op die korrekte
               lyn van die draadsnydingswyserplaat inkam, terwyl jy die eerste snit
               van die skroefdraad aan die gang sit. 
              Trek aan die einde van die snyproses die snybeitel vinnig terug en
               maak die halfmoerhefboom vry. 
              Bring die senterdraaibank tot stilstand en gaan die skroefdraadsteek
               met ŉ skroefdraadsteekmeter na. 
              Herhaal die snyproses met daaropvolgende snitte totdat die vereiste
               diepte bereik word en die skroefdraad voltooi is.                       (9)

  5.2     5.2.1       Bereken die eenvoudige indeksering:
                      Vir eenvoudige indeksering maak gebruik van N = 86 soos gegee.
                      Indeksering =
                                  =       

                      Geen volle draaie en 20 gate in ŉ 43-gatsirkel.                  (2)

          5.2.2       Bereken die ratwissels vir die verdeelkop:
                      Ratverhouding = (N − n) x 
                      Gebruik 86 dele soos gegee as ŉ wenk.
                      Ratverhouding = (86 – 85) x 
                                      = 1 x       
                                      =       

                      Geen volle draaie en 20 gate in ŉ 43-gatsirkel.                  (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                MEGANIESE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2015)

    5.3   Dit is die freeswerking van teenoorgestelde kante van ŉ werkstuk  op
          dieselfde tyd met twee sy- en vlakbeitels wat met die korrekte
          spasie op die draspil van die freesmasjien gestel is.                       (4)

    5.4   Groepfreeswerk. Dit is die gebruik van vele freesbeitels op een spil om
          die oppervlak te verkry met die verwagte profiel, of om die vlak en
          kante van die werkstuk gesamentlik te frees. 
          ŉ Kombinasie van freessnyers mag gesamentlik vir gewone en
          kantfreeswerk gebruik word.                                                  (4)

    5.5   Getal draaie

                           

          Daar sal geen draaie wees nie en 20 gate in ŉ 57-gatsirkel.                  (2)

    5.6      Wurm-as 
             Wurmrat/ -wiel 
             Indeksplaat 
             Krukhandvatsel                                                           (4)
                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  MEGANIESE TEGNOLOGIE                                  7

  VRAAG 6: HEGTINGSMETODES

  6.1     Die motor industrie 
          Die vervaardigingsindustrie                                                  (1)

  6.2     Poreusheid                                                                   (1)

  6.3     Gelykstroom (GS)                                                             (1)

  6.4      Gebruik ŉ ystersaag om deur die middel van die sweislas te sny, so
            ongeveer 6,5 mm diep. 
           Plaas nou die monster met die saagkepe op twee staalstutte en
            gebruik ŉ hamer om die monster te breek deur op die plekke met die
            saagkepe te slaan. 
           Die sweismetaal wat in die breek ontbloot word, behoort volledig
            gesmelt te wees en behoort nie enige slakinsluitings of gasholtes van
            meer as 1,6 mm te hê nie. 
           Daar hoort ook nie meer as een porie of gasholte per vierkante
            sentimeter te wees nie.                                                    (4)

  6.5      Die kleurstofindringingsmiddel word op die skoon oppervlak gespuit,
            wat getoets moet word. 
           Die vloeistof word toegelaat om deur die proefstuk vir ŉ kort rukkie te
            dring. 
           Die oormatige kleurstof word met ŉ skoonmaakmiddel (oplosmiddel).
            verwyder 
           Die oppervlak word dan gewas met water en toegelaat om droog te
            word. 
           Sodra die oppervlak droog is, word ŉ ontwikkelingstof daarop gespuit
            om die kleur in die kleurdeurdringingmiddel wat by enige krake of
            pengate ingeloop het, uit te bring. 
           Indien die kleurdeurdringingmiddel nie sigbaar is nie, beteken dit dan
            dat die sweislas goed is. 
                                                OF

           Die fluoresseervloeistof word op die toetsoppervlak gespuit wat
            getoets word. 
           Na ŉ kort rukkie word die oormatige vloeistof met ŉ skoonmaakmiddel
            verwyder en die oppervlak word dan gewas en drooggemaak. 
           ŉ Swartligbron (ultravioletlig) word dan op die oppervlak gegooi. 
           Die areas waar die fluoresseervloeistof deurgedring het, sal duidelik
            onder die ultravioletlig sigbaar wees.                                     (6)

  6.6     6.6.1       Onvolledige penetrasie: Oorsake
                       Foutiewe las 
                       Sweisspoed te vinnig 
                       Onvoldoende sweisstroom of grootte van gasspuitstuk 
                       Sweis elektrode of sweisstaaf te groot       (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  MEGANIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2015)

          6.6.2      Insnyding: Oorsake

                        Wisselstroom te hoog of gasspuitstuk te groot 
                        Inkorrekte hantering/bewerking 
                        Booglengte te lank
                        Sweisspoed te vinnig                          (Enige 2 x 1)     (2)

          6.6.3         Slakinsluiting: Oorsake

                        Die las-ontwerp raak nouer 
                        Hoë viskositeit van gesmelte metaal 
                        Vinnige afkoeling
                        Sweistemperatuur te laag                      (Enige 2 x 1)     (2)

    6.7   A − Gasskerm 
          B − Gansnek 
          C − Draad 
          D − Sneller                                                                   (4)

    6.8      Mengsel van argon en       O2 
             Tirrell                                                  (Enige 1 x 1)     (1)

    6.9   Om poreusheid te voorkom en om die sweislas teen atmosferiese
          besmetting te beskerm.                                                        (1)
                                                                                        [25]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                    MEGANIESE TEGNOLOGIE                               9

  VRAAG 7: KRAGTE

  7.1     7.1.1       Diameter:
                                  Spanning =

                                 204 x 06 =           

                                   AREA    =          

                                           = 0,00049 

                                   D       = 0,0249 mm                                (4)

          7.1.2                  Youngse Modulus =

                                       Vervorming =              

                                       Vervorming =         

                                       Vervorming = 0,000971                          (3)

          7.1.3             Verandering in lengte:

                                  Vervorming =

                       Verandering in lengte = Vervorming x Oorspronklike lengte 

                                               = 0,000971 x 110 

                                               = 0,1068                               (3)

          7.1.4       Tipe Spanning:

                      Drukspanning                                                    (1)

          7.1.5       Invloed:

                      Die pen sou korter word 
                      Nuwe lengte = 109,89 mm                                         (2)

          7.1.6       Geelkoper

                      Geelkoper = sagter 
                      Verandering in lengte sou groter wees. 
                      Die pen sal nog korter raak.                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 MEGANIESE TEGNOLOGIE                          (EC/SEPTEMBER 2015)

     7.2   KRAG/SPANNING
           X:   75 Cos 45°        53,03      Y:      75 Sin 45°         53,03
                40 Cos 60°        -20                40 Sin 60°         34,64
                80 Cos 30°        -36,25             80 Sin 60°         -69,28
                       X=         -36,25                      Y=        18,39

           X- Komponente: 75 Cos 45° − 40 Cos 60° − 80 Cos 30°
                          = - 36,25 N 
           Y-Komponente: 75 Sin 45° + 40 Sin 60° − 80 Sin 60°
                          = 18,39 N 

                           R² = X² + Y²
                              = -36,25² + 18,39² 
                           R = 40,6 N                                                         (6)

     7.3   7.3.1     RL: (RR x 12) = (4 x 4) + (18 x 5,5) + (3 x 9) 

                                     = 16 + 99 + 27

                                 RR =

                                RR = 11,83 N 

                     RR: (RL x 12) = (3 x 3 ) + (18 x 6,5) + (4 x 8) 

                                     = 9 + 117 + 32

                                 RL =

                                 RL = 13,17 N                                                 (4)

           7.3.2     BMA: (13,17 x 4) = 52,68 N 

                     BMB: (13,17 x 7) – (4x 3) = 80,19 N 

                     BMC: (13,17 x 9) – (4 x 5) – (18 x 3 x 3,5)  = 35,53 N                  (4)
                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               MEGANIESE TEGNOLOGIE                                   11

  VRAAG 8: INSTANDHOUDING

  8.1     Eienskappe van ŉ goeie smeerolie:
           Oksidasiebestand 
           Korrosiebestand 
           Skuimbestand 
           Koolstofbestand                                                           (4)

  8.2         Vorming van suur of lakvernis mag met die verbranding van
               brandstof oorbly. 
              Dit verloor die viskositeit na ŉ ruk as gevolg van hitte. 
              Metaaldele in olie weens metaal op metaal kontak.                      (3)

  8.3         Snyvloeistowwe behoort op die snywerktuig aangewend te word 
               sodat dit alle vlakke kan bereik wat afgekoel moet word. 
              Die snyvloeistof word teruggevoer deur ŉ pomp in die masjien se
               spatbak en oliebak en daarna terug na die beweegbare spuit.            (3)

  8.4      Om krag oor te dra in die koppelomsitter. 
           Dien as ŉ hidrouliese vloeistof  − om hidrostatiese energie oor te
            dra om verskillende onderdele te laat beweeg. 

                                              OF

           Dien as ŉ warmte-oordragmedium.  − Help om die warmte/hitte oor
            te dra van binne na buite die transmissiestelsel om dit sodoende te
            help afkoel. 
           Dien as smeermiddel  − vir ratte en laers.                               (4)

  8.5      Uiterste druk (‘Extreme pressure’) ratolie.                              (1)
                                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                MEGANIESE TEGNOLOGIE            (EC/SEPTEMBER 2015)

     VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

     9.1   9.1.1     Bandaandrywing:
                     Bereken die massa van die band.
                     Massa per meter = Area x Lengte x Digtheid

                     = (Dikte x wydte ) x Lengte x Digtheid
                     = (0,01 x 0,165) x 1 x (0,75 x      )
                     = 1 650 x 750 
                     = 1,24 kg/m                                               (3)

           9.1.2     Bereken die band spoed:
                                    (   )
                     Band spoed =
                         (          )
                     =                        of
                     =       
                     = 40,4 m/s                                                (3)

           9.1.3     Bereken die drywing om die band te dryf.
                     Drywing =
                     Maar T = F x r
                             = 350 N x 0,133 
                             = 46,55 Nm 

                     Drywing =                      

                             =

                             = 8,746 kW                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                              MEGANIESE TEGNOLOGIE                             13

  9.2     9.2.1       Bereken die diameter van Suier A:
                      Eerstens moet die volume van silinder B bereken word.
                         = Area B x Slaglengte van B
                      = =                    x        
                             (           )
                      =                          x 0,012 
                      = 35,84 x                    mᶾ 

                      Maar           =
                                       =
                                 x 0,04 = 35,84 x                       
                                             =                      
                                 = 0,00896
                                 = 89,6                      
                                             =            Diameter of A

                                     =                      

                                     = = √                    

                                         = 0,106 m of 106 mm                               (9)

          9.2.2       Bereken die druk wat op Suier A toegepas word.

                      Druk op A =

                                 =                    

                                 = 66 964,28 Pa

                                 = 66,97 kPa                                               (2)

          9.2.3       Bereken die druk wat op Suier B toegepas word:
                      Let wel: Druk op A = Druk op B
                                =

                                     =            

                                     = 66,97 x                  x           

                                     = 66,97 x                x 29,8 x          

                                     = 2 000,13 N

                                     = 2 kN                                                (4)
                                                                                           [25]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                MEGANIESE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2015)

     VRAAG 10: TURBINES

     10.1      Reaksie-turbines 
               Impulsturbines                                                          (2)

     10.2      Niekondenseer-(teendruk)-turbines                                       (1)

     10.3      Dit gebruik ŉ isentropiese proses, waar die entropie van die stoom
                wat by die turbine ingaan gelykstaande is aan die entropie van die
                stoom wat die turbine verlaat. 
               Die binnekant van die turbine het verskeie bladstelle of bakke. 
               Een stel stilstaande blaaie is aan die omhulsel en een stel
                draaiblaaie aan die as verbind. 
               Ten einde turbine-rendement tot ŉ maksimum uit te bou, word die
                stoom toegelaat om uit te sit en word arbeid sodoende in ŉ aantal
                trappe gegenereer. 
               Gekenmerk deur hoe energie daaruit verkry word en staan as
                impuls- of reaksie-turbines bekend.                                     (5)

     10.4      Vloeiende water word gerig na die lemme van ŉ turbine-wiel, waar
                krag op die lemme uitgeoefen word. 
               Omdat die wiel draai, werk die krag oor ŉ afstand. 
               Energie word dan van die watervloei na die turbine oorgedra.            (3)

     10.5      Dit is ŉ dinamiese kompressor waarin lug of gas deur meganiese
                werking of stuiwers saamgepers word, en die stuiwers draai
                weens die kinetiese beweging van lug, en verleen so snelheid en
                druk aan die vloeimedium.                                               (2)

     10.6      Die grootste voordeel is beter perdekraglewering.                       (1)

     10.7 A − Kompreesorbehuising 
          B − Turbinebehuising 
          C − Turbine-uitlaatgasuitlaat 
          D − Turbine-wiel 
          E − Turbine-uitlaatgasinlaat 
          F − Kompressorlugontlaaier                                                    (6)
                                                                                        [20]

                                                                          TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECHANICAL TECH GR12 2015 QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-gr12-2015-qp-afr/89f43255-e6e6-4f9b-82e9-9bee1a06490c) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Afr
- [MECHANICAL TECH GR12 2015 QP ENG](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-gr12-2015-qp-eng/1a37fc65-be11-4d0c-8b4b-497c8e79071f) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2015-memo-afr/90b9878f-565d-40c6-9c7b-21232f1ad0cb) — Mechanical Technology · Memo · 2015 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MEC TECH GR12 MEMO SEPT2023 Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mec-tech-gr12-memo-sept2023-fitting-english/48945e78-f50a-4241-bab7-b94b61c60f49) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
