# Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Welding And Metal Work 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept2018-afr-d/0b0b899c-4ee4-4ee8-898e-bdae811e67f4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Welding And Metal Work
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept2018-afr-d/0b0b899c-4ee4-4ee8-898e-bdae811e67f4)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Welding and Metal Work · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2018

         MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN
                  METAALWERK
                 NASIENRIGLYN

PUNTE:    200

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)        (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

 1.1    D9                                                                                (1)
 1.2    C9                                                                                (1)
 1.3    D9                                                                                (1)
 1.4    D9                                                                                (1)
 1.5    D9                                                                                (1)
 1.6    B9                                                                                (1)
                                                                                          [6]

 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

 2.1    Onveilige toestande:
        x  Werk teen onveilige spoed. 3
        x  Slyp sonder skermbril. 3
        x  Roekeloosheid en speel in die werkswinkel. 3
        x  Verspil vloeistof op die vloer. 3
        x  Smeer/skoonmaak van bewegende dele.
        x  Los klere dra naby bewegende dele.
        x  Slyp aan die kant van die slypwiel.                          (Enige 4 x 1)     (4)

 2.2    Assessering van noodhulpsituasie:
        x  Omgewingswaarneming. 3
        x  Sigbare tekens en simptome. 3
        x  Aanwysers tot diagnose.
        x  Belangrike funksies.
        x  Stop ernstige bloeding.
        x  Onmiddellike behandeling van hartstilstand.                  (Enige 2 x 1)     (2)

        2.3.1   Voordele van produkuitleg:
                x Hantering van material is beperk tot ŉ minimum 3
                x Tydsduur van vervaardigingsiklus word verminder
                x Produksiebeheer is byna outomaties.
                x Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik.
                x Minder totale inspeksie word benodig.
                x Minder totale vloeroppervlakte is benodig per produksie-eenheid.
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)

        2.3.2   Voordele van prosesuitleg van masjiene:
                x Hoë masjiengebruik omdat meer as een produk vervaardig word.3
                x Beter toesig as gevolg van die subverdeling van prosesse. 3
                x Minder steurings in die vloei van werk wanneer masjiene foutief
                  raak. 3
                x Verlaag toerustingkoste weens die feit dat een masjien meer as
                  een produk kan vervaardig. 3
                x Beter beheer oor totale vervaardigingskoste. 3
                x Meer buigsaamheid in die produksieproses. 3           (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                     3

 VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

 3.1    Doel van dopverharding:
        Die doel is om ŉ harde laag oor ŉ taai kern te lewer. 33                             (2)

 3.2    Faktore van hardheid:
        x Werkstukgrootte 3
        x Afkoeltempo 3
        x Koolstofinhoud 3                                                                   (3)

 3.3    Vier soorte afkoelmediums:
        x Water en sout (‘brine’) 3
        x Kraanwater 3
        x Soutvloeistof 3
        x Gesmelte lood 3
        x Oplosbare olie en water
        x Olie 3                                                           (Enige 4)         (4)

 3.4    Redes vir verharde staal om getemper te word:
        Om brosheid te verminder 3 en om die werkstuk ŉ meer fynkorrelrige struktuur
        te gee 3                                                                             (2)

 3.5    Toets op materiaal:

        Tipe toets             Sagte staal        Hoëspoed staal      Gietyster
        Klanktoets       Medium metaalagtige     Lae ring klank 3   Dowwe klank 3
                         klank 3                                                          (3)
                                                                                         [14]

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 4.1    D9                                                                                   (1)

 4.2    C9                                                                                   (1)

 4.3    B9                                                                                   (1)

 4.4    D9                                                                                   (1)

 4.5    A9                                                                                   (1)

 4.6    C9                                                                                   (1)

 4.7    B9                                                                                   (1)

 4.8    B9                                                                                   (1)

 4.9    A9                                                                                   (1)

 4.10   B9                                                                                   (1)

 4.11   D9                                                                                   (1)

 4.12   D9                                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.13   B9                                                                       (1)

 4.14   D9                                                                       (1)
                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                     5

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS, ROL EN BUIGINGS) (SPESIFIEK)

 5.1    Voordele van tralielêer:
        Tralielêers is gewoonlik baie stewig 3 en gee goeie krag vir
        gewigverhoudings oor lang spanne. 3                                                    (2)

 5.2    Berekening op basketbalhoepel:

        Gemiddelde Ø = Buite Ø – Staafdikte

        Gemiddelde Ø = Binne Ø + Plaatdikte

        Gemiddelde Ø = 380 + 16 mm

                      = 396 mm

        Gemiddelde omtrek = ߨൈ݈݃݁݉݅݀݀݁݀݁ߠ3

                              = ߨൈ͵ͻ͸3

                              = 1 244,23 3

                               = 1 244 mm 3                                                    (4)

 5.3    Sweissimbool:

                          3

                      3                                                                        (2)

 5.4    Maatsolder:
        Dit is ŉ baie belangrike deel van ŉ strukturele werkswinkel, 3 gewoonlik weg
        van die hoofwerkswinkel waar stilte en beter liggeriewe beskikbaar is. 3               (2)

 5.5    Doel van kaplat:
        Om die dakbedekkings te ondersteun 33                                                  (2)

 5.6    Sketse van verskillende maatvorms:

        5.6.1    Flensmaatvorms

                                             333                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)       (EC/SEPTEMBER 2018)

        5.6.2   Strookmaatvorms

                                           333                                               (3)

        5.6.3   Ribmaatvorms

                                         333                                                 (3)

 5.7    Basiese beginsels van afmerkwerk:
        x Meet akkuraat 3
        x Wys alle besonderhede 3
        x Krasmerke moet duidelik sigbaar wees
        x Gebruik ŉ prikpons om lyne duideliker en permanent te maak
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                         [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                          7

 VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 6.1 6.1.1      Bankslyper

                Funksie:
                Dit word gebruik om growwe kante van voorwerpe te verwyder 3 en om
                voorwerpe kleiner te slyp, en om voorwerpe te fatsoeneer.                        (2)

       6.1.2    Kraggedrewe guillotine

                Funksie:
                Om plate te sny 3                                                                (2)

       6.1.3    Kragsaag 3

                Funksie:
                Dit word gebruik om groot dele van metaal rofweg te sny voordat dit verder
                verwerk of gebruik word in die vervaardiging. 3                                  (2)

       6.1.4    Voetstukboorpers 3

                Funksie:
                Gebruik om ŉ wye verskeidenheid materiale te boor, insluitend
                ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale en saamgestelde plastiek. 3            (2)

       6.1.5    Hidrouliese pers 3

                Funksie:
                Om komponente, soos laers of busse, in meganiese toestelle te installeer
                of te verwyder 3                                                                 (2)

       6.1.6    Oksi-asetileen toerusting 3

                Funksie:
                Om gassweis of snywerk te aktiveer met behulp van die oksi-asetileen
                vlam. 3                                                                          (2)

 6.2 Boorgroottes:

       6.2.1    8 mm         6, 8 mm moet geboor word 3                                          (1)

       6.2.2    10 mm        8, 5 mm moet geboor word 3                                          (1)

 6.3 Kragsaag

       Die lem is gespan in die raam en sny in ŉ voor- en agteruitwaartse beweging wat
       soortgelyk is aan dié van ŉ ystersaag. 3                                                  (1)

 6.4 Tipe roller

       Piramiede buigrolle 3                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2018)

 6.5 Snybeperkings van plasmasnyers:

      Vlamsnyers kan tot 38 mm dik sny 3
      Rekenaarbeheerde vlamsnyers kan tot 150 mm dik plate sny 3                      (2)
                                                                                     [18]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                    9

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1    7.1.1    RR: RL X 8 = (10 x 2) + (6 x 5) 3
                           = 20 + 30
                           = 50 3
                      RL = 6,25 N 3

                RL: RR X 8 = (6 x 3) + (10 x 6) 3
                            = 18 + 60
                            = 78 3
                         RR = 9,75 N 3                                                      (6)

                                                            10 N

                                                        B
                                               6N

                                                                       C
                                                        G
                             A
                                                                   H
                                                    F
                                 E

                          2000             2000                4000

                RL                                      D                   RR

                                            FIGUUR 7.1

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)    (EC/SEPTEMBER 2018)

      7.1.2

                                           3                              3

                          3
                                                      3
                                                                             3

                                       3

                           3                   3

                                                                         3
                                                               3

                                                                                      (10)

7.2   Definisies:

      Vormverandering: Is die verhouding tussen die verandering in lengte en die
                       oorspronklike lengte en word as ŉ konstante uitgedruk. 33          (2)

      Spanning: Dit is ŉ eksterne krag wat op ŉ voorwerp toegepas word. Krag per
                eenheidsarea. 33                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)         MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                  11

7.3                    ௅௔ௗ௜௡௚
       Spanning = ஺௥௘௔ 3
                       ଺଴௑ଵ଴య
                  =     రఱ೉రఱ    33
                         భబల

                      ଺଴௑ଵ଴య ௑ଵ଴ల
                 =                          3
                          ସହ௑ସହ

                      ଺଴௑ଵ଴వ
                 =                3
                       ଶ଴ଶହ

                = 29 629 629,63 Pa 3
                           OF

              = 29,63 MPa
                           ௌ௉஺ேேூேீ
             E =                                3
                      ௏ைோெ௏ாோ஺ே஽ாோூேீ

                      ଶଽ଺ଶଽ଺ଶଽǡ଺ଷ
                 =                      3
                       ଵହ଴௑ଵ଴వ

       Vormverandering = 1,975308 x ͳͲିଷ 3
                                  ௏ாோ஺ே஽ாோூேீூே௅ாேீ்ா
       Vormverandering =                                  3
                                  ைைோௌ௉ோைே௄௅ூ௄ா௅ாேீ்ா

                              = 1,975308 x ͳͲିସ X 2 m 3

       Verandering in Lengte = 3,95 x ͳͲିସ3

                                  = 0,395 mm 3                                            (13)
                                                                                          [33]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)       (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

 8.1   Nie-destruktiewe toetse:
       x Kleurvloeistof deurdringingtoets 3
       x X-straal toets 3
       x Ultrasoniese toets 3                                                                (3)

 8.2   Kerfbreektoets (‘nick-break test’):
       x Sny deur die middel van die sweislas met ŉ ystersaag. 3
       x Sny moet ongeveer 6,5 mm diep wees. 3
       x Plaas die steekproef op twee staalstutte. 3
       x Gebruik ŉ sleehamer om die monster te breek deur dit te slaan in die sone
         waar jy die saagsnitte gemaak het. 3
       x Die sweismetaal wat in die breek blootgestel word, moet heeltemal gesmelt
         wees en moet vry wees van slakinsluiting en geen gasholtes groter as 1,6 mm
         bevat nie. 3
       x Daar moet nie meer as een porie of gassak per vierkante sentimeter wees nie.        (5)

 8.3   Faktore van ŉ goeie boogsweis:
       x Die oppervlaktoestand 3
       x Die beweegsnelheid 3
       x Die sweisstroom 3
       x Die boogspanning 3
       x Die hoek van die vlamsnyer/elektode/skudplaat                   (Enige 4 x 1)       (4)

 8.4   Sweisdefekte:
       x Onvolledige indringing/penetrasie 3
       x Gebrek aan samesmelting 3
       x Poreusheid 3
       x Ondersnyding 3
       x Vervorming/Verdraaiing
       x Krake
       x Spatsel
       x Slakinsluiting                                                  (Enige 4 x 1)       (4)

 8.5   Metodes om spanning te verminder:
       Klopwerk. 3
       Beheerde verwarming, gevolg deur gekontroleerde verkoeling. 3                         (2)

 8.6   Sweisspatsel:
       Dit is die klein druppels van gesmelte materiaal wat by of naby die sweisboog
       ontwikkel word. 33
       Dit word algemeen beskou as ŉ lastigheid en is ŉ kritieke faktor om te oorweeg
       wanneer ŉ aanwending ontwikkel word.                                                  (2)

 8.7   Rede vir spatsel:
       ŉ Versteuring in die gesmelte sweispoel tydens die oordrag van die draad in die
       sweislas, 3 waar die spanning te laag is of die stroomsterkte te hoog is. 3           (2)

 8.8   Oksi-asetileen sagtestaal vlam:
       Neutrale vlam. 3                                                                    (1)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                     13

 VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

 9.1

                                                       333                                (9)

                             333
        333

 9.2    Tipe krake:
        x HAS (Hitte-invloedskring) krake 3
        x Senterlyn krake.3
        x Krater krake 3
        x Dwars krake 3                                                                   (4)

 9.3    Kriteria vir vrybuigtoets:
        Dit meet buigbaarheid/rekbaarheid van die sweisdeposito en die hitte-
        invloedsring-area langs die sweislas. 3
        Dit word gebruik om die persentasie verlenging van die sweismetaal te
        bepaal. 3                                                                         (2)

 9.4    Voordele van vloeibare kleurstof oor X-straal of ultra-soniese toets:
        x Goed vir ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale 3
        x Lae koste 3
        x Maklik om aan te wend en te interpreteer 3
        x Minimale opleiding benodig                                  (Enige 3 x 1)       (3)
                                                                                         [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)       (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 10.1   Resultate van ŉ gebrek aan smering:
        Oorlading 3
        Wrywing 3                                                                            (2)

 10.2   Definisie van wrywing:
        Vryf van een deel 3 teen ŉ ander 3                                                   (2)

 10.3   Oorlading:
        Oormatige laste op masjienonderdele 3
        Om ŉ masjien teen ŉ hoër koers te dryf as waarvoor dit ontwerp is 3                  (2)

 10.4   Gevolge van oorlading van ŉ guillotine:
        Die sny van plate met oormatige dikte of hardheid sal beide die lem- 3 en
        hidrouliese stelsel beskadig, wat tot duur skade sou lei 3                           (2)
                                                                                             [8]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                         15

 VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK)

 11.1

         11.1.1        A – B : (1 – 2) =
                                            ௡௑ଷ଴
                                                     3
                                             ଵଶ
                        ͻͶǡʹ͸
                       = ͳʹ 3

                       = 7,85 3                                                                    (3)

         11.1.2        (A – 1) : X – 1 = ඥሺ‫ ݔ݋‬െ ܴሻଶ ൅ ݄ଶ 3
                                           = ඥሺͶͷ െ ͳͷሻଶ ൅ ͷͲଶ 3
                                           = 73,65 3                                               (3)

         11.1.3        (1 – a)      = ඥሺ͵͹ǡͷଶ ൅ ͵ʹଶ ൅  ͷͲଶ )33
                                    = 70,2 33                                                      (4)

         11.1.4        2–a         = ඥሺͶͷ െ ͳͷ‫Ͳ͵ݏ݋ܥ‬଴ + (45 – 15 Sin ͵Ͳ଴ + ͷͲଶ )3
                                   = ඥሺ͵ʹଶ + ͵͹ǡͷଶ + ͷͲଶ )3
                                   = ඥͶͻ͵Ͳǡʹͷ 3
                                   = 70,2 3                                                        (4)

         11.1.5        a - 3 = ඥሺͶͷ െ ͳͷ‫Ͳ͵ݏ݋ܥ‬଴ + (45 – 15 Sin ͵Ͳ଴ + ͷͲଶ )3
                                = ඥሺ͵ʹଶ + ͵͹ǡͷଶ + ͷͲଶ ) 3
                                = ඥͶͻ͵Ͳǡʹͷ 3
                                = 70,2 3                                                           (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)       (EC/SEPTEMBER 2018)

                                      3                       3
                                          3               3
                                              3       3
                                                  3

                              3       3                       3    3
             3                                                                          3

                                                                        3
                          3
                                                                                             (15)
                                                                                             [33]

                                                                              TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 MEMO SEPT2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept2018-afr/d74666de-06b9-446d-98ca-94cade40ab22) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 MEMO SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept-2018-english/1b0b4dd6-b53e-485d-9068-6f378eb8c9f3) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-eng-d/755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afr-d/3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
