# Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Welding And Metal Work 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept2018-afr/d74666de-06b9-446d-98ca-94cade40ab22
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Welding And Metal Work
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept2018-afr/d74666de-06b9-446d-98ca-94cade40ab22)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Welding and Metal Work · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2018

         MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN
                  METAALWERK
                 NASIENRIGLYN

PUNTE:    200

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)        (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

 1.1   D✓                                                                                 (1)
 1.2   C✓                                                                                 (1)
 1.3   D✓                                                                                 (1)
 1.4   D✓                                                                                 (1)
 1.5   D✓                                                                                 (1)
 1.6   B✓                                                                                 (1)
                                                                                          [6]

 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

 2.1   Onveilige toestande:
       •  Werk teen onveilige spoed. 
       •  Slyp sonder skermbril. 
       •  Roekeloosheid en speel in die werkswinkel. 
       •  Verspil vloeistof op die vloer. 
       •  Smeer/skoonmaak van bewegende dele.
       •  Los klere dra naby bewegende dele.
       •  Slyp aan die kant van die slypwiel.                           (Enige 4 x 1)     (4)

 2.2   Assessering van noodhulpsituasie:
       •  Omgewingswaarneming. 
       •  Sigbare tekens en simptome. 
       •  Aanwysers tot diagnose.
       •  Belangrike funksies.
       •  Stop ernstige bloeding.
       •  Onmiddellike behandeling van hartstilstand.                   (Enige 2 x 1)     (2)

       2.3.1    Voordele van produkuitleg:
                • Hantering van material is beperk tot ŉ minimum 
                • Tydsduur van vervaardigingsiklus word verminder
                • Produksiebeheer is byna outomaties.
                • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik.
                • Minder totale inspeksie word benodig.
                • Minder totale vloeroppervlakte is benodig per produksie-eenheid.
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)

       2.3.2    Voordele van prosesuitleg van masjiene:
                • Hoë masjiengebruik omdat meer as een produk vervaardig word.
                • Beter toesig as gevolg van die subverdeling van prosesse. 
                • Minder steurings in die vloei van werk wanneer masjiene foutief
                  raak. 
                • Verlaag toerustingkoste weens die feit dat een masjien meer as
                  een produk kan vervaardig. 
                • Beter beheer oor totale vervaardigingskoste. 
                • Meer buigsaamheid in die produksieproses.            (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                     3

 VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

 3.1    Doel van dopverharding:
        Die doel is om ŉ harde laag oor ŉ taai kern te lewer.                              (2)

 3.2    Faktore van hardheid:
        • Werkstukgrootte 
        • Afkoeltempo 
        • Koolstofinhoud                                                                    (3)

 3.3    Vier soorte afkoelmediums:
        • Water en sout (‘brine’) 
        • Kraanwater 
        • Soutvloeistof 
        • Gesmelte lood 
        • Oplosbare olie en water
        • Olie                                                            (Enige 4)         (4)

 3.4    Redes vir verharde staal om getemper te word:
        Om brosheid te verminder  en om die werkstuk ŉ meer fynkorrelrige struktuur
        te gee                                                                              (2)

 3.5    Toets op materiaal:

        Tipe toets             Sagte staal        Hoëspoed staal      Gietyster
        Klanktoets       Medium metaalagtige     Lae ring klank    Dowwe klank 
                         klank                                                           (3)
                                                                                         [14]

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 4.1    D✓                                                                                   (1)

 4.2    C✓                                                                                   (1)

 4.3    B✓                                                                                   (1)

 4.4    D✓                                                                                   (1)

 4.5    A✓                                                                                   (1)

 4.6    C✓                                                                                   (1)

 4.7    B✓                                                                                   (1)

 4.8    B✓                                                                                   (1)

 4.9    A✓                                                                                   (1)

 4.10   B✓                                                                                   (1)

 4.11   D✓                                                                                   (1)

 4.12   D✓                                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.13   B✓                                                                       (1)

 4.14   D✓                                                                       (1)
                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                     5

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS, ROL EN BUIGINGS) (SPESIFIEK)

 5.1    Voordele van tralielêer:
        Tralielêers is gewoonlik baie stewig  en gee goeie krag vir
        gewigverhoudings oor lang spanne.                                                     (2)

 5.2    Berekening op basketbalhoepel:

        Gemiddelde Ø = Buite Ø – Staafdikte

        Gemiddelde Ø = Binne Ø + Plaatdikte

        Gemiddelde Ø = 380 + 16 mm

                      = 396 mm

        Gemiddelde omtrek = 𝜋 × 𝑔𝑒𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑑𝑒 𝜃

                             = 𝜋 × 396

                             = 1 244,23 

                              = 1 244 mm                                                      (4)

 5.3    Sweissimbool:

                        
                        
                                                                                             (2)
                      
 5.4    Maatsolder:  
        Dit is ŉ baiebelangrike deel van ŉ strukturele werkswinkel,  gewoonlik weg
        van die hoofwerkswinkel waar stilte en beter liggeriewe beskikbaar is.                (2)

 5.5    Doel van kaplat:
        Om die dakbedekkings te ondersteun                                                   (2)

 5.6    Sketse van verskillende maatvorms:

        5.6.1    Flensmaatvorms

                                                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)      (EC/SEPTEMBER 2018)

       5.6.2    Strookmaatvorms

                                                                                         (3)

       5.6.3    Ribmaatvorms

                                                                                         (3)

 5.7   Basiese beginsels van afmerkwerk:
       • Meet akkuraat 
       • Wys alle besonderhede 
       • Krasmerke moet duidelik sigbaar wees
       • Gebruik ŉ prikpons om lyne duideliker en permanent te maak
                                                                      (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                        [23]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                          7

 VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 6.1 6.1.1      Bankslyper

                Funksie:
                Dit word gebruik om growwe kante van voorwerpe te verwyder  en om
                voorwerpe kleiner te slyp, en om voorwerpe te fatsoeneer.                        (2)

       6.1.2    Kraggedrewe guillotine

                Funksie:
                Om plate te sny                                                                 (2)

       6.1.3    Kragsaag 

                Funksie:
                Dit word gebruik om groot dele van metaal rofweg te sny voordat dit verder
                verwerk of gebruik word in die vervaardiging.                                   (2)

       6.1.4    Voetstukboorpers 

                Funksie:
                Gebruik om ŉ wye verskeidenheid materiale te boor, insluitend
                ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale en saamgestelde plastiek.             (2)

       6.1.5    Hidrouliese pers 

                Funksie:
                Om komponente, soos laers of busse, in meganiese toestelle te installeer
                of te verwyder                                                                  (2)

       6.1.6    Oksi-asetileen toerusting 

                Funksie:
                Om gassweis of snywerk te aktiveer met behulp van die oksi-asetileen
                vlam.                                                                           (2)

 6.2 Boorgroottes:

       6.2.1    8 mm         6, 8 mm moet geboor word                                           (1)

       6.2.2    10 mm        8, 5 mm moet geboor word                                           (1)

 6.3 Kragsaag

       Die lem is gespan in die raam en sny in ŉ voor- en agteruitwaartse beweging wat
       soortgelyk is aan dié van ŉ ystersaag.                                                   (1)

 6.4 Tipe roller

       Piramiede buigrolle                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2018)

 6.5 Snybeperkings van plasmasnyers:

      Vlamsnyers kan tot 38 mm dik sny 
      Rekenaarbeheerde vlamsnyers kan tot 150 mm dik plate sny                       (2)
                                                                                     [18]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                    9

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1    7.1.1    RR: RL X 8 = (10 x 2) + (6 x 5) 
                           = 20 + 30
                           = 50 
                      RL = 6,25 N 

                RL: RR X 8 = (6 x 3) + (10 x 6) 
                            = 18 + 60
                            = 78 
                         RR = 9,75 N                                                       (6)

                                                            10 N

                                                        B
                                               6N

                                                                       C
                                                        G
                             A
                                                                   H
                                                    F
                                 E

                          2000             2000                4000

                RL                                      D                   RR

                                            FIGUUR 7.1

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)    (EC/SEPTEMBER 2018)

      7.1.2

                                                                         

                          
                                                      
                                                                             

                                       

                                              

                                                                         
                                                               

                                                                                      (10)

7.2   Definisies:

      Vormverandering: Is die verhouding tussen die verandering in lengte en die
                       oorspronklike lengte en word as ŉ konstante uitgedruk.           (2)

      Spanning: Dit is ŉ eksterne krag wat op ŉ voorwerp toegepas word. Krag per
                eenheidsarea.                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)         MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                  11

7.3                    𝐿𝑎𝑑𝑖𝑛𝑔
       Spanning = 𝐴𝑟𝑒𝑎 
                       60 𝑋 103
                  =     45 𝑋 45    
                         106

                      60 𝑋 103 𝑋 106
                 =                          
                          45 𝑋 45

                      60 𝑋 109
                 =                
                       2025

                = 29 629 629,63 Pa 
                           OF

              = 29,63 MPa
                           𝑆𝑃𝐴𝑁𝑁𝐼𝑁𝐺
             E =                                
                      𝑉𝑂𝑅𝑀𝑉𝐸𝑅𝐴𝑁𝐷𝐸𝑅𝐼𝑁𝐺

                      29 629 629,63
                 =                      
                       150 𝑋 109

       Vormverandering = 1,975308 x 10−3 
                                  𝑉𝐸𝑅𝐴𝑁𝐷𝐸𝑅𝐼𝑁𝐺 𝐼𝑁 𝐿𝐸𝑁𝐺𝑇𝐸
       Vormverandering = 𝑂𝑂𝑅𝑆𝑃𝑅𝑂𝑁𝐾𝐿𝐼𝐾𝐸 𝐿𝐸𝑁𝐺𝑇𝐸 

                              = 1,975308 x 10−4 X 2 m 

       Verandering in Lengte = 3,95 x 10−4

                                  = 0,395 mm                                             (13)
                                                                                          [33]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)       (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

 8.1   Nie-destruktiewe toetse:
       • Kleurvloeistof deurdringingtoets 
       • X-straal toets 
       • Ultrasoniese toets                                                                 (3)

 8.2   Kerfbreektoets (‘nick-break test’):
       • Sny deur die middel van die sweislas met ŉ ystersaag. 
       • Sny moet ongeveer 6,5 mm diep wees. 
       • Plaas die steekproef op twee staalstutte. 
       • Gebruik ŉ sleehamer om die monster te breek deur dit te slaan in die sone
         waar jy die saagsnitte gemaak het. 
       • Die sweismetaal wat in die breek blootgestel word, moet heeltemal gesmelt
         wees en moet vry wees van slakinsluiting en geen gasholtes groter as 1,6 mm
         bevat nie. 
       • Daar moet nie meer as een porie of gassak per vierkante sentimeter wees nie.        (5)

 8.3   Faktore van ŉ goeie boogsweis:
       • Die oppervlaktoestand 
       • Die beweegsnelheid 
       • Die sweisstroom 
       • Die boogspanning 
       • Die hoek van die vlamsnyer/elektode/skudplaat                   (Enige 4 x 1)       (4)

 8.4   Sweisdefekte:
       • Onvolledige indringing/penetrasie 
       • Gebrek aan samesmelting 
       • Poreusheid 
       • Ondersnyding 
       • Vervorming/Verdraaiing
       • Krake
       • Spatsel
       • Slakinsluiting                                                  (Enige 4 x 1)       (4)

 8.5   Metodes om spanning te verminder:
       Klopwerk. 
       Beheerde verwarming, gevolg deur gekontroleerde verkoeling.                          (2)

 8.6   Sweisspatsel:
       Dit is die klein druppels van gesmelte materiaal wat by of naby die sweisboog
       ontwikkel word. 
       Dit word algemeen beskou as ŉ lastigheid en is ŉ kritieke faktor om te oorweeg
       wanneer ŉ aanwending ontwikkel word.                                                  (2)

 8.7   Rede vir spatsel:
       ŉ Versteuring in die gesmelte sweispoel tydens die oordrag van die draad in die
       sweislas,  waar die spanning te laag is of die stroomsterkte te hoog is.            (2)

 8.8   Oksi-asetileen sagtestaal vlam:
       Neutrale vlam.                                                                     (1)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                     13

 VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

 9.1

                                                                                       (9)

                             
        

 9.2    Tipe krake:
        • HAS (Hitte-invloedskring) krake 
        • Senterlyn krake.
        • Krater krake 
        • Dwars krake                                                                    (4)

 9.3    Kriteria vir vrybuigtoets:
        Dit meet buigbaarheid/rekbaarheid van die sweisdeposito en die hitte-
        invloedsring-area langs die sweislas. 
        Dit word gebruik om die persentasie verlenging van die sweismetaal te
        bepaal.                                                                          (2)

 9.4    Voordele van vloeibare kleurstof oor X-straal of ultra-soniese toets:
        • Goed vir ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale 
        • Lae koste 
        • Maklik om aan te wend en te interpreteer 
        • Minimale opleiding benodig                                  (Enige 3 x 1)       (3)
                                                                                         [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)       (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 10.1   Resultate van ŉ gebrek aan smering:
        Oorlading 
        Wrywing                                                                             (2)

 10.2   Definisie van wrywing:
        Vryf van een deel  teen ŉ ander                                                    (2)

 10.3   Oorlading:
        Oormatige laste op masjienonderdele 
        Om ŉ masjien teen ŉ hoër koers te dryf as waarvoor dit ontwerp is                   (2)

 10.4   Gevolge van oorlading van ŉ guillotine:
        Die sny van plate met oormatige dikte of hardheid sal beide die lem-  en
        hidrouliese stelsel beskadig, wat tot duur skade sou lei                            (2)
                                                                                             [8]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                         15

 VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK)

 11.1

         11.1.1                            𝑛 𝑋 30
                       A – B : (1 – 2) =            
                                             12
                        94,26
                       = 12 

                       = 7,85                                                                     (3)

         11.1.2        (A – 1) : X – 1 = √(𝑜𝑥 − 𝑅)2 + ℎ2 
                                           = √(45 − 15)2 + 502 
                                           = 73,65                                                (3)

         11.1.3        (1 – a)     = √(37,52 + 322 + 502 )
                                   = 70,2                                                        (4)

         11.1.4        2–a         = √(45 − 15 𝐶𝑜𝑠300 + (45 – 15 Sin 300 + 502 )
                                   = √(322 + 37,52 + 502 )
                                   = √4930,25 
                                   = 70,2                                                         (4)

         11.1.5        a - 3 = √(45 − 15 𝐶𝑜𝑠300 + (45 – 15 Sin 300 + 502 )
                                = √(322 + 37,52 + 502 ) 
                                = √4930,25 
                                = 70,2                                                            (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)       (EC/SEPTEMBER 2018)

                                                             
                                                         
                                                     
                                                  

                                                                
                                                                                       

                                                                        
                          
                                                                                             (15)
                                                                                             [33]

                                                                              TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 MEMO SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept2018-afr-d/0b0b899c-4ee4-4ee8-898e-bdae811e67f4) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 MEMO SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept-2018-english/1b0b4dd6-b53e-485d-9068-6f378eb8c9f3) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-eng-d/755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afr-d/3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
