# Mechanical Technology Grade 12 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Welding And Metal Work 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Welding And Metal Work
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Welding and Metal Work · 2018 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                              SEPTEMBER 2018

           MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN
                    METAALWERK

PUNTE:        200

TYD:          3 uur

       Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye, insluitende ŉ 1 bladsy formuleblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                    MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)          (EC/SEPTEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK.

 2.     Lees ALLE vrae deeglik.

 3.     Beantwoord AL die vrae.

 4.     Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
        gebruik word.

 5.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 6.     Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
        desimale plekke af.

 7.     Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
        tekeninstrumente gebruik.

 8.     Die waarde van gravitasieversnelling moet as10 m/s 2 geneem word.

 9.     All dimensions are in millimetres, unless stated otherwise in the question.

 10.    ŉ Formuleblad vir jou gebruik is by die vraestel aangeheg.

 11.    Skryf netjies en leesbaar.

 12.    Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help.

          VRAAG          INHOUD                              PUNTE              TYD
                                            Generies
              1          Meervoudigekeuse-vrae                  6             6 minute
              2          Veiligheid                             10           10 minute
              3          Materiaal                              14           14 minute
                                           Spesifiek
              4          Meervoudigekeuse-vrae                  14           10 minute
              5          Terminologie (Maatvorms)               23           20 minute
              6          Gereedskap en Toerusting               18           15 minute
              7          Krag                                   33           40 minute
                         Hegtingsmetodes (Sweis-
              8                                                 23           20 minute
                         inspektie)
                         Hegtingsmetodes (Spanning en
              9                                                 18           20 minute
                         Verwringing)
             10          Instandhouding                         8            10 minute
             11          Terminologie (Ontwikkeling)            33           15 minute
                                                TOTAAL         200          180 minute

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)                       3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
 korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.6) in
 die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.78 A.

 1.1     Watter van die volgende wette in Suid-Afrika beskerm die mense wat met
         MIV/Vigs leef?

         A      Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OHS).
         B      Die Handves van Regte
         C      Die Wet op Arbeidsverhoudinge
         D      Al die bogenoemde.                                                              (1)

 1.2     Identifiseer die onderstaande veiligheidsmaatreël wat van toepassing is op die
         bankslypmasjien ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid.

         A      Alle oppervlaktes van die masjien moet goed geolie wees.
         B      Skerms moet verwyder word wanneer jy slyp.
         C      Dra ŉ veiligheidsbril wanneer jy slyp.
         D      Maak seker dat die masjien aan die gang is.                                     (1)

 1.3     Die volgende veiligheidsmaatreëls moet gevolg word wanneer gasbottels
         hanteer word.

         A      Dra goedgekeurde PBT om die vel teen die boogstrale te beskerm.
         B      Gebruik heeltemal geïsoleerde elektrodehouers.
         C      Dra leerskutte en veiligheidstewels wanneer jy sweis.
         D      Stapel nooit silinders bo-op mekaar nie.                                        (1)

 1.4     Die proses om spanning te verlig, opgestel deur koue werk, word genoem ...

         A      uitgloeiing.
         B      verharding.
         C      tempering.
         D      normalisering.                                                                  (1)

 1.5     Materiaal kan anders in die werkswinkel en industrie getoets word.
         Hoe kan metale getoets word?

         A      Klanktoets
         B      Buigtoets
         C      Vyltoets
         D      Al die bogenoemde                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                    MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)         (EC/SEPTEMBER 2018)

 1.6     Watter van die volgende koolstofstale het kort, baie wit of liggeel draerlyne
         met vertakkings?

         A      Lae koolstofstaal
         B      Hoe koolstofstaal
         C      Gietyster
         D      Medium koolstofstaal                                                         (1)
                                                                                             [6]

 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

 2.1    Noem VIER onveilige toestande in ŉ meganiese werkswinkel.                            (4)

 2.2    Beskryf sommige van die prosedures wat gevolg moet word wanneer ŉ
        noodhulpsituasie geassesseer word.                                                   (2)

 2.3    Gee die voordele van die volgende werkswinkeluitlegte:

        2.3.1   Produkuitleg van masjiene                                                    (2)

        2.3.2   Prosesuitleg van masjiene                                                   (2)
                                                                                           [10]

 VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

 3.1 Noem die doel van dopverharding van sagte staal.                                        (2)

 3.2 Die hardheid wat met ŉ gegewe hittebehandeling bereik kan word, hang af van
     DRIE faktore. Noem die DRIE faktore.                                                    (3)

 3.3 Noem VIER soorte afkoelmediums.                                                         (4)

 3.4 Hoekom is dit belangrik dat verharde staal so gou moontlik tydens verhitting
     getemper moet word?                                                                     (2)

 3.5 Tabuleer die bevindings op die verskillende toetse op die onderstaande
     materiaal.

                                           Materiaal
       Tipe toets            Sagte staal       Hoëspoed staal            Gietyster
       Klanktoets              3.5.1                 3.5.2                3.5.3
                                                                                            (3)
                                                                                           [14]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)                       5

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 4.1    Watter EEN van die volgende stellings is ŉ basiese reël vir die veilige hantering
        van ŉ persmasjien?

        A     Gebruik ŉ hamer om die werkstuk in posisie te kry.
        B     Die skerms moet in plek wees voordat jy die persmasjien kan begin.
        C     Moenie die masjien laat loop as dit onbewaak is nie.
        D     Die veilige werkdruk moet nooit oorskry word nie.                              (1)

 4.2    Patroonmakers het hulle eie handgereedskap, soos …

        A     moersleutels.
        B     mikrometers.
        C     kalklyn en spoel.
        D     sokke.                                                                         (1)

 4.3    Wat is ŉ platlêer?

        A     Leë buise saamgesweis
        B     Kombinasie van plate en hoekyster saamgesweis
        C     Retroroosters saamgesweis
        D     Kombinasie van plate en ronde stawe saamgesweis                                (1)

 4.4    Alle simbole wat bo die verwysingslyn verskyn, verwys na sweiswerk wat op
        … van die las waarop die pylkop wys, gedoen moet word.

        A     hierdie kant
        B     die regterkant
        C     die linkerkant
        D     die anderkant                                                                  (1)

 4.5    Aanvullende simbole dui … inligting van ŉ sweislas aan.

        A     addisionele
        B     berekende
        C     moeilike
        D     maklike                                                                        (1)

 4.6    Die steek is die afstand van ŉ verwysingspunt op die draad na ŉ
        ooreenstemmende punt voor op die draad, wat parallel aan die ... van die
        skag meet.

        A     wortel
        B     kruin
        C     as
        D     skroefdraad                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                    MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.7    ŉ Snymoer word gebruik om eksterne drade op ronde stawe en … te sny of te
        vorm.

        A    vierkantige buise
        B    stawe
        C    plate
        D    hoekysters                                                                (1)

 4.8    Boogsweis is ŉ tipe sweiswerk wat ŉ sweisvoorraad gebruik om ŉ elektriese
        boog tussen ŉ ... te skep.

        A    aardterminaal en elektrode
        B    elektrode en basismetaal
        C    elektrode en elektrode-terminaal
        D    basismetaal en aardterminaal                                              (1)

 4.9    Wat is die funksie van puntsweising?

        A    Dit is baie vining en maklik.
        B    Dit is veilig.
        C    Dit herlei WS na DS.
        D    Die elektriese weerstand is baie laag.                                    (1)

 4.10 Wat word die individuele dele van staalraamwerke, soos dakkappe, wat die
      struktuur ondersteun genoem?

        A    Kolomme
        B    Stut en bind
        C    Kapspar
        D    Kaplat                                                                    (1)

 4.11 ŉ UVL is ŉ las wat oor ŉ sekere afstand versprei word. Gee die betekenis van
      UVL.

        A    Uniforme verminderde las
        B    Uniforme vermeerde las
        C    Uniforme verlaagde las
        D    Uniforme verspreide las                                                   (1)

 4.12 Watter van die volgende riglyne moet gevolg word gedurende oksi-asetileen
      sweising?

        A    Korrekte vlam vir die werk op hande
        B    Korrekte hoek van die blaaspyp en staaf
        C    Die tempo van vordering langs die las
        D    Al die bogenoemde                                                         (1)

 4.13 Wat is die mees algemene oorsaak van hitte-affekteer sone (‘HAZ’) krake in ŉ
      sweislas?

        A    Oormatige suurstof
        B    Oormatige waterstof
        C    Oormatige koolstof
        D    Oormatige stikstof                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)                 7

 4.14 Hoe kan wrywing verminder word wanneer boorgate geboor word?

        A     Verminder voerspoed
        B     Verminder boorspoed
        C     Dien smeermiddel toe
        D     Al die bogenoemde                                                         (1)
                                                                                       [14]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                    MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)     (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS, ROL EN BUIGINGS) (SPESIFIEK)

 5.1   Meld die voordele van ŉ tralielêer, soos in FIGUUR 5.1 hieronder getoon.

                                         FIGUUR 5.1                                          (2)

 5.2   Bereken die lengte van ŉ 16 mm ronde staaf wat nodig is om ŉ korfbalhoepel rol
       met ŉ binnedeursnee van 380 mm, met behulp van die rolmasjien in
       FIGUUR 5.2 hieronder, te rol.                                                         (2)

                                         FIGUUR 5.2                                          (4)

 5.3   Maak ŉ netjiese skets van die sweissimbool wat die sweislas verteenwoordig in
       FIGUUR 5.3 hieronder.

                                         FIGUUR 5.3

 5.4   Wat is ŉ maatsolder?                                                                  (2)

 5.5   Verduidelik die doel van kaplatte in dakkappe.                                        (2)

 5.6   Beskryf, met behulp van sketse, die volgende:

       5.6.1    Flensmaatvorm                                                                (3)

       5.6.2    Strookmaatvorm                                                               (3)

       5.6.3    Ribmaatvorm                                                                  (3)

 5.7   Noem TWEE basiese beginsels van afmerkwerk in die werkswinkel.                      (2)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)                      9

 VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 6.1   Identifiseer die masjiene soos geïllustreer hieronder en gee EEN funksie van
       elk.

       6.1.1                               6.1.2

       6.1.3                               6.1.4

       6.1.5                               6.1.6                                                (12)

 6.2   Wat is die boorgroottes vir die volgende gate wat getap moet word vir ŉ metrieke-
       ISO-skroefdraad?

       6.2.1     8 mm                                                                              (1)

       6.2.3     10 mm                                                                             (1)

 6.3   Waarom word daar na ŉ kragsaag as ŉ wederkerige saag verwys?                                (1)

 6.4   Watter roller word gebruik om swaar staalplate te rol (walsmasjien)?                        (1)

 6.5   Wat is die snybeperkings van plasmasnyers?                                                (2)
                                                                                                [18]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                   MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)          (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

 7.1    FIGUUR 7.1 hieronder toon ŉ dakkap met twee vertikale puntladings, 6 N en 10
        N onderskeidelik, sowel as twee steunstutte RL en RR by sy ente.

                                                                         10 N

                                                        B
                                            6N

                                                                                 C

                                                    G
                             A                                     H

                                            F
                                    E

                            2000           2000                   4000

                       RL                           D                                    RR

                                           FIGUUR 7.1

        7.1.1   Bereken die reaksies by RL en RR.                                                 (6)

        7.1.2   Teken ŉ kragtediagram. Punte sal afgetrek word vir foutiewe skaal.

                SKAAL:             RUIMTEDIAGRAM:           1 : 1000
                                   KRAGTEDIAGRAM:           10 mm: 1 N                            (10)

 7.2    Definieer die volgende terme:

        7.2.1   Vormverandering                                                                   (2)

        7.2.2   Spanning                                                                          (2)

 7.3    ŉ Soliede staal vierkantige balk het een kant gelyk aan 45 mm.
        Die staaf is 2 m lank en is onderworpe aan ŉ treklading van 60 kN.

        Bereken die verandering in lengte van die staaf as die waarde van young se
        modulus van elastisiteit 150 GPa is.                                                      (13)
                                                                                                  [33]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)                    11

 VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISING) (SPESIFIEK)

 8.1   Noem DRIE mees gebruikte nie-destruktiewe sweistoetsmetodes.                        (3)

 8.2   Beskryf die kerfbreekmetode om ŉ sweislas te toets.                                 (5)

 8.3   Noem VIER faktore waarvan ŉ goeie boogsweis afhang.                                 (4)

 8.4   Gee VIER sweisdefekte wat na die sweisproses mag voorkom.                           (4)

 8.5   Noem enige TWEE metodes wat jy kan gebruik om spanning in ŉ sweislas te
       verminder.                                                                          (2)

 8.6   Verduidelik die terminologie sweisspatsel.                                          (2)

 8.7   Wat is die hoof oorsaak van sweisspatsel?                                           (2)

 8.8   Watter vlam in oksiosi-asetileen word gebruik om sagte staal te sweis?             (1)
                                                                                         [23]

 VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNINGS EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

 9.1    Maak netjiese sketse van enige DRIE metodes wat jy sal gebruik om
        vervorming te verminder tydens sweiswerk.                                          (9)

 9.2    Noem VIER verskillende tipe krake in sweislaste.                                   (4)

 9.3    Wat is die kriteria wanneer ŉ vrybuigtoets uitgevoer word?                         (2)

 9.4    Gee DRIE voordele vir die gebruik van vloeibare kleurstofindringing-toetse
        bo X-straal- of ultrasoniese-toetsing.                                            (3)
                                                                                         [18]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                   MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)         (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 10.1    Noem TWEE resultate van ŉ gebrek aan smering op ŉ guillotine.                           (2)

 10.2    Definieer die term wrywing.                                                             (2)

 10.3    Wat verstaan jy onder die term oorlaai?                                                 (2)

 10.4    Verduidelik die nagevolge van die oorbelading van ŉ guillotine.                         (2)
                                                                                                 [8]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)        MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)                13

 VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK)

 11.1    FIGUUR 11.1 hieronder toon ŉ vierkantig na ronde ontwikkeling. Die mate van
         die vierkantige basis is 90 mm x 90 mm en die deursnee aan die bokant is 30
         mm. Die loodregte vertikale hoogte is 50 mm. Bereken die volgende werklike
         lengtes:

                                       5
                                                           4

                                        1

                                                           3
                                       2

                                                      50
                                                      0

                                            FIGUUR 11.1

         11.1.1       AB                                                                     (3)

         11.1.2       A1                                                                     (3)

         11.1.3       A2                                                                     (4)

         11.1.4       C2                                                                     (4)

         11.1.5       D2                                                                     (4)

 11.2    Gebruik jou berekende lengtes in VRAAG 11.1.1–11.1.5 en teken ŉ volle
         grootte uitleg van die ontwikkeling om hierdie geutbak te vervaardig.             (15)
                                                                                           [33]

                                                                             TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                   MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK)                      (EC/SEPTEMBER 2018)

                     FORMULABLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE
                            (SWEIS- EN METAALWERK)

 1.     SPANNING EN VORMVERANDERING

                      Krag                                 F
  1.1   Spanning                       of           σ
                      Area                                 A

                                     Spanning                                  σ
  1.2   Young se modulus                                       of        E
                                  Vormverand ering                             ε

                                  Veranderin g in lengte                           Δl
  1.3   Vormverand ering                                            of    ε
                                  Oorspronklike lengte                             ol

 2.     STELLING VAN PYTHAGORAS EN TRIGONOMETRIE

                                  r
          y

                                             ϴ
                             x

                y
 2.1    sin  
                r
                x
 2.2    cos  
                r
                y
 2.3    tan  
                x
 2.4    r 2  x2  y2        of       a2  b2  c2

 3.     MAATVORMS EN ONTWIKKELINGS

        Gemiddelde φ  Buite φ  Plaatdikte                of
 3.1
        Gemiddelde φ  Binneφ  Plaatdikte

 3.2    Gemiddelde omtrek  π x Gem φ

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afrikaans/f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 MEMO SEPT2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept2018-afr/d74666de-06b9-446d-98ca-94cade40ab22) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 MEMO SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-memo-sept2018-afr-d/0b0b899c-4ee4-4ee8-898e-bdae811e67f4) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Fitting and Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
