# Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2015-memo-afr/7559864b-e64d-403c-bdfd-813ea3c4bae7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2015-memo-afr/7559864b-e64d-403c-bdfd-813ea3c4bae7)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                              MEGANIESE TEGNOLOGIE

                               FEBRUARIE/MAART 2015

                                    MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                  2          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                              NSS – Memorandum

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1      B                                                         (1)

1.2      D                                                         (1)

1.3      C                                                         (1)

1.4      D                                                         (1)

1.5      A                                                         (1)

1.6      B                                                         (1)

1.7      C                                                         (1)

1.8      B                                                         (1)

1.9      A                                                         (1)

1.10     D                                                         (1)

1.11     C                                                         (1)

1.12     B                                                         (1)

1.13     B                                                         (1)

1.14     D                                                         (1)

1.15     A                                                         (1)

1.16     B                                                         (1)

1.17     D                                                         (1)

1.18     D                                                           (1)

1.19     B                                                         (1)

1.20     C                                                         (1)
                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                            3                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 2: VEILIGHEID

2.1     Vlakslyper:
        •   Maak seker die vonke is nie 'n gevaar vir medewerkers. 
        •   Moenie die slypwiel op die materiaal forseer nie. 
        •   Bring die slypwiel stadig in kontak met die materiaal.                            (3)

2.2     Drukmeter:
        •   Om seker te maak daar is geen lekkasies nie. 
        •   Om seker te maak dat die lesings akkuraat is.                                     (2)

2.3     Puntsweising:
        Om te voorkom dat die punte oorverhit gedurende sweising                              (1)

2.4     Silinder lekkasie toets:

        2.4.1          Slag:
                       Die begin van kompressieslag                                           (1)

        2.4.2          Suier:
                       Onderste dooiepunt                                                     (1)

        2.4.3          Kleppe:
                       Albei kleppe is toe                                                    (1)

2.5     Laertrekker:
        Loodreg/90° met die laer.                                                             (1)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          4                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING

3.1     Volt en ammeter:
        •    Voltmeter: word in parallel met 'n stroombaan gekoppel. 
        •    Ammeter: word in serie met 'n stroombaan gekoppel. 
        OF
        •    'n Tekening om die stroombaan aan te toon is ook aanvaarbaar.                    (2)

3.2     Balkbuig- en silinderlekkasietoetse:

        3.2.1          'n Balkbuigtoets is om die defleksie  van balke te
                       ondersoek.                                                            (2)

        3.2.2          'n Silinderlekkasietoets is om na te gaan of gasse uit die
                       silinders lek.                                                        (2)

3.3     Kompressietoets:
        Die ringe is geslyt.                                                                (2)

3.4     Kompressietoetser:
        A – Vonkpropkoppelstuk 
        B – Drukmeter 
        C – Drukontlasklep 
        D – Rubberpyp                                                                        (4)
                                                                                             [12]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          5                              DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 4: MATERIALE

4.1      Eienskappe van strukture:

         4.1.1       •     Sag 
                     •     Rekbaar 
                     •     Grys tot wit van kleur 
                                                                             (Enige 2x1)             (2)

         4.1.2       •    Rekbaar 
                     •    Hard 
                     •    Sterk en taai 
                     •    Weerstandig teen vervorming 
                                                                             (Enige 2x1)             (2)

4.2      Sementiet                                                                                 (2)

4.3      Kritiese temperature vir uitgloeiing en verharding van staal

         4.3.1       Boute, moere, skroewe en klinknaels 
                                                                             (Enige 1x1)             (1)

         4.3.2       Oppervlakverharding (dopverharding),verharding en tempering 
                                                                        (Enige 1x1)                  (1)

         4.3.3       Bros en moeilik sweisbaar 
                                                                             (Enige 1x1)             (1)

4.4      Definisies:

         4.4.1       Laer kritieke punt (AC 1 ):
                     Is die laagste temperatuur waarteen staal verhit kan word om dit
                     te verhard.                                                                   (2)

         4.4.2       Kritiese temperatuur:
                     Dit is die temperatuur        waar   'n   strukturele   verandering
                     plaasvind.                                                                    (2)
                                                                                                    [13]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                        6                               DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 5: TERMINOLOGIE

5.1      V-skroefdraad sny:
         •   Stel die werkstuk in die draaibank op en draai die deel waarin die
             draad gesny moet word tot buitediameter van die draad. 
         •   Stel die saamgestelde slee op 30° na die regterkant en stel die beitel
             akkuraat in die beitelhouer. 
         •   Verstel die snelwisselratkas vir 1,5 mm steek. 
         •   Skakel die draaibank aan en stel die beitel op raakpunt op die
             werkstuk. Stel dwarsslee en saamgesteldeslee op nul 
         •   Beweeg die beitel 'n kort afstand van daardie punt af weg, sodat dit
             vry van die eindpunt is. Voer die saamgestelde slee 0,06 mm in. 
         •   Met die draaibank wat roteer, laat die halfmoere op die korrekte lyn
             van die draadsnywyserplaat inkam. Die eerste snit word gesny 
         •   Onttrek die snybeitel vinnig aan die einde van die snit en ontkoppel
             die halfmoere. Bring die slee terug na die beginpunt van die   draad.
               
         •     Bring die draaibank tot stilstand en gaan die skroefdraadsteek met 'n
               skroefdraadsteekmeter na. 
         •     Herhaal die snyproses met daaropvolgende snitte totdat die vereiste
               diepte bereik word en die skroefdraad voltooi is. (Onthou om die
               dwarstoevoer terug na nul vir elke snit.) 
         •     Elke daaropvolgende snit word deur middel van die saamgestelde
               slee gestel. 
         •     Gaan voltooide draad met 'n ringmaat na vir korrekte passing.                      (11)

5.2      Snydiepte:

                                      Snydiepte = 0,866 x P             
                                                = 0,866 x 2,5           
                                                = 2,17 mm                                          (3)

5.3      Indeksering:

                                       40                                        
                           Indekserin g =
                                        n
                                       40
                                     =
                                       82
                                       20
                                     =                                           
                                       41
                           Geen voldraaie. 20 gate op ' n 41gatsirkel                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                            7                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS – Memorandum

5.4      Spyberekeninge:

         5.4.1         Spylengte:
                       Lengte    = 1.5 × Diameter              
                                   L
                       Diameter =
                                  1.5
                                                               
                                  102
                       Diameter =
                                  1.5
                       Diameter = 68 mm                                                       (3)

         5.4.2         Spywydte:
                                D                          
                        Wydte =
                                4
                                                           
                                68
                        Wydte =
                                 4
                        Wydte = 17 mm                                                         (3)

         5.4.3         Spydikte:
                                D
                        Dikte =                            
                                6
                                68                         
                        Dikte =
                                 6
                        Dikte = 11.33 mm                                                      (3)

5.5      Freesbewerkings:

         Op-freeswerk:
                                                         

                                                               

                                                                                               (2)

         Klim-freeswerk:                             

                                                                   

                                                                                               (2)
                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          8                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 6: HEGTINGSMETODES

6.1      Sweismasjien:

         6.1.1         MIGS/MAGS-sweismasjien                                                 (1)

         6.1.2       A. Sweispistool 
                     B. Skakelaar 
                     C. Reguleerder of Gasvloeimeter 
                     D. Skermgassilinder 
                     E. MIGS/MAGS-sweismasjien 
                     F. Aardkabel 
                     G. Sweispistoolpyp                                                       (7)

6.2      Werkbeginsels van 'n X-straaltoetser:
         • Die X-straalbron word voor die voorwerp wat getoets word geplaas. 
         • Die X-strale word vir 'n oomblik geaktiveer sodat die strale die toetsstuk
           binnedring. 
         • Soos wat die X-strale deur areas dring met laer digtheid word dit op die
           film ligter ontbloot wat sweisdefekte aandui. 
         • 'n Fotografiese film met inligting van sweisdefekte word verskaf, wat
           bestudeer kan word.                                                               (6)

6.3      Voordele van Metaal-traegassweising (MIGS/MAGS):
         •   Kan in enige posisie sweis 
         •   Minder werker vaardighede word verlang 
         •   Lang sweisings sonder stop en hervat kan gedoen word. 
         •   Minimale nasweis skoonmaak word verlang 
                                                                         (Enige 3x1)           (3)

6.4      Buigtoets:
            • Om die rekbaarheid van die sweismetaal en die omliggende hitte
               geaffekteerde area om die sweismetaal te bepaal.                              (2)

6.5      Sweisdefekte:

         6.5.1         Onvoldoende deurdringing:
                       •   Sweisspoed te hoog 
                       •   Foutiewe lasontwerp 
                       •   Te lang boog 
                       •   Stroom te laag 
                                                                         (Enige 2x1)           (2)

         6.5.2         Sweiskraters:
                       •   Stroom te hoog 
                       •   Foutiewe sweistegnieke 
                       •   Elektrode te dun 
                                                                         (Enige 2x1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                      9                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                  NSS – Memorandum

6.6      Aspekte wat in aanmerking geneem moet word tydens boogsweising:
         •   Tempo van elektrode verbranding en vordering van die sweis. 
         •   Die elektrodehoek 
         •   Die afstand tussen die moedermetaal (stammetaal) en die elektrode.
             (Booglengte) 
                                                                     (Enige 2x1)           (2)
                                                                                          [25]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                     10                                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                                  NSS – Memorandum

VRAAG 7: KRAGTE

7.1      Ewewigskrag:
                                                          250cos45°                         
                                                                 250 N
                                             

                                                                                250sin45°
                       210 N
                                             210cos25°

                             210sin25°           25°      45°                                     360 N

                                                       150 N

         ∑ HK = 360 + 250cos45 ° − 210cos25 °                                   
              = 346,45 N                                                        

         ∑ VK = 250sin45 ° + 210sin25° − 150                                    
             = 115,53 N                                                         
                                                         OF

           HORISONTALE                       GROOTTES           VERTIKALE                        GROOTTES
           KOMPONENTE                                          KOMPONENTE
          -210 cos25 0                  -190,32N          210 sin25 0                         88,75 N
          250 cos45 0                   176,78N           250 sin45 0                         176,78 N
          360                            360 N             -150                                 -150 N
          TOTAAL                         346,45 N         TOTAAL                               115,53 N

                                  HK = 346,45 N 

                                                                VK = 115,53 N
                                         
                         E                                                      

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                       11                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

                         E 2 = HK 2 + VK 2                           
                         E = 346,45 2 + 115,53 2                     
                                                                     
                         E = 365,21N

                             θ = VK
                            Tan                                      
                                  HK
                                  115,53                             
                                =
                                  346,45
                        θ      = 18,44 0                             
                                                                     
                         E     = 365,21N teen 18,44 0 suid van wes                              (15)

7.2      Spanning en Vormverandering:

         Spanning:
                                           A = L2              
                                                    2
                                           A = 0,1
                                           A = 0,01 m2         

                                      σ =F
                                         A                     
                                                        3
                                      σ = 80 × 10
                                            0,01
                                                               
                                      σ = 8 × 10 6 Pa
                                      σ = 8 MPa                                                 (5)

7.3      Vormverandering  is direk eweredig  aan die spanning  wat dit
         veroorsaak, mits die elastisiteitsgrens  nie oorskry is nie.                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                   12                               DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                                NSS – Memorandum

7.4      Momente:

                                                        400 N           600 N
                             50 N/m         UDL

                  1,5 m                 5m                         2m           4,5 m
                         A                                                                    B

         Bereken A
         Neem momente om 'B'
          A × 11,5 = (600 × 4,5 ) + (400 × 6,5 ) + (325 × 9,75 )          
          A × 11,5 8468,75
                   =                                                      
            11,5       11,5
                A = 736,41 N                                              

         Bereken B
         Neem moment om “A”
         B × 11,5 = (1200 × 4 ) + (2500 × 6 )                            
         B × 11,5 6768,75
                  =                                                      
           11,5       11,5
               B = 588,59 N
                                                                         
                                                                                                                 (7)
                                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          13                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 8: INSTANDHOUDING

8.1      Voordele van snyvloeistof:
         •   Die werkstuk en snygereedskap word koel gehou. 
         •   Die leeftyd van die snygereedskap word verleng. 
         •   'n Beter afwerking word aan die werkstuk. 
         •   Snysels word weggewas. 
         •   Die werker word teen klein metaalskerwe en stof beskerm. 
         •   Dit voorkom korrosie. 
         •   Produktiwiteit word verhoog weens 'n vinniger snyproses. 
                                                                      (Enige 2x1)                  (2)

8.2      Voorkomende instandhouding is instandhouding van toerusting en stelsels
         voor foute opduik.                                                                       (1)

8.3      Kettingaandrywing:

          8.3.1        Kettingaandrywing bo bandaandrywing verkies:
                       •    Dit is baie sterker 
                       •    Dit het 'n baie langer dienstydperk 
                       •    Dit verskaf positiewe aandrywing (Geen glip) 
                                                                             (Enige 2x1)           (2)

         8.3.2         Gerekte ketting:
                       •   Die ketting verloor sy sterkte/spanning. 
                       •   Dit genereer meer wrywing. 
                       •   Dit veroorsaak vibrasie in die ketting. 
                       •   Dit veroorsaak geraas. 
                       •   Die ketting kan breek. 
                       •   Die ketting kan maklik van sy rat afklim. 
                                                                             (Enige 2x1)           (2)

         8.3.2         Ketting vervanging:
                       •    Belyn die krukas en nokas katrolle voor die verwydering van
                            die tydreëlketting. 
                       •    Ontkoppel die skakelplaatjie. 
                       •    Verwyder die ketting van die ratte. 
                       •    Kies die korrekte lengte en grootte vervangings ketting. 
                       •    Monteer die nuwe ketting. 
                       •    Koppel die skakelplaatjie en span die ketting.                        (6)

8.4      Enjinolie moet 'n hoë flitspunt hê om te voorkom dat dampe ontbrand.                    (2)
                                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           14                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

9.1      Rataandrywings:

         9.1.1         Aantal tande op die tussenrat:

                               TB × NB = N A × TA                   
                                      TA × N A
                               TB =
                                        NB
                                                                    
                                    50 × 660
                               TB =
                                     1000
                               TB = 33 tande                                                    (3)

         9.1.2         Rotasie frekwensie van die gedrewe rat:

                                           NC ×T C = N A × TA        
                                               N × TA
                                           NC = A
                                                 TC
                                                                     
                                                660 × 50
                                           NC =
                                                   60
                                                550 rpm
                                           NC =
                                                   60
                                           NC = 9,17 r/s             
                                                                                                 (3)

9.2      Bandaandrywing:

         9.2.1         Rotasie frekwensie van die gedrewe katrol:

                                  NDN × (DDN + t ) = NDR × (DDR + t ) 
                                         N × (DDR + t )
                                  NDN = DR
                                           (DDN + t )
                                                                      
                                         1640 × (175 + 12 )
                                  NDN =
                                             (80 + 12 )
                                         3333,48 rpm
                                  NDN =
                                              60
                                                                      
                                  NDN = 55,56 r/s                                                (3)

         9.2.2         Bandspoed:

                                        π (D + t )N
                                      v=                             
                                             60
                                        π (0,175 + 0,012 ) × 1640
                                      v=                             
                                                    60
                                      v = 16,06 m/s                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           15                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS – Memorandum

9.3      Hidroulika:

         9.3.1         Vloeistofdruk:

                                              π 2
                                          AA = D
                                                  4
                                              π (0,038 )2
                                          AA =
                                                     4
                                                                       
                                          A A = 1,13 × 10 − 3

                                               FA
                                          p=                           
                                               AA
                                                 240
                                          p=
                                              1,13 × 10 − 3
                                                                       
                                          p = 211618,76 Pa
                                                                                                  (3)

         9.3.2         Krag deur suier B uitgeoefen:

                                          πD 2                         
                                   AB =
                                           4
                                          π (0,15 )2
                                   AB =
                                               4
                                   AB = 0,017671458 m 2                

                                        F
                                    P= B
                                        AB                             
                                   FB = P × A
                                   FB = (211618,76 )× (0,017671458 )
                                   FB = 3739,61 N                                                (4)

9.4      Doel van voertuig-enjinbeheerstelsel:

         Die enjinbeheerstelsel beheer die...
         •    Enjinbrandstofstelsel 
         •    Ontstekingstelsel 
         •    Uitlaatgasse 
         •    Verkoelingstelsel 
         •    Batterylaaistelsel 
                                                                            (Enige 4x1)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                       16                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

9.5      Doel van sluitweerremstelsel:

         ABS verlig hidrouliese druk op die wiele wat wil sluit.  Die aksie verminder
         die rem-aksie wat gly tot gevolg sou hê. 
         OF
         Die doel is om veiliger voertuig hantering  onder moeilike
         omstandighede  te bewerkstellig.                                                      (2)
                                                                                               [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          17                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 10: TURBINES

10.1     Waterturbine:
         •   Waterturbines stel nie koolstof vry nie
         •   Geen water word tydens die generering van elektrisiteit vermors. 
         •   Waterturbines is meer betroubaar. 
         •   Waterturbines hou aan draai op bewolkte windlose dae, anders as
             son- en wind aangedrewe generators. 
         •   Omgewings vriendelike en geen besoedeling. 
                                                                        (Enige 2x1)               (2)

10.2     Waterturbine definisies:

         10.2.1        Die soortlike spoed van 'n waterturbine is die spoed waarteen die
                       turbine vir 'n bepaalde lewering draai per eenheid wat dus die
                       turbine in staat stel om eenheidkrag te produseer.                       (2)

         10.2.2        Vryloopspoed van 'n waterturbine is die spoed teen volle vloei
                       sonder enige aslading.                                                   (2)

10.3     'n Stoomturbine is 'n meganiese toestel wat termiese of warmte-energie uit
         saamgeperste stoom neem en dit in nuttige meganiese arbeid omskakel.                   (2)

10.4     Klassifisering van stoomturbine:
         •    Kondenseerturbines 
         •    Nie- kondenseerturbines 
         •    Herverhittingsturbines 
         •    Uitlaatturbines 
         •    Induksieturbines 
                                                                            (Enige 3x1)           (3)

10.5     Gasturbine vir vlootvaartuie:
         Dit is voordelig vir hul hoë krag- tot massaverhouding wat vinnige
         versnelling tot gevolg het.                                                            (2)

10.6     Aanjagingsdruk:
         Aanjagingsdruk verwys na die toename in spruitdruk wat die turbo-aanjaer
         in die inlaatweg, of meer bepaald die inlaatspruitstuk, genereer en wat
         normale atmosferiese druk oorskry.                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                      18                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                   NSS – Memorandum

10.7     Werking van dubbelskroef-aanjaer:
         •   'n Dubbelskroef-aanjaer suig lug deur 'n paar greepplate op wat baie
             soos 'n stel wurmratte lyk. 
         •   Lug word in holtes, wat deur die rotorplate gevorm, vasgevang. 
         •   Lug word binne-in die rotoromhulsel saamgepers. 
         •   Dit gebeur vanweë die rotors se koniese tapsheid, wat beteken dat
             dier lugholtes kleiner word namate die lug vanaf die inlaat- na die
             uitlaatkant beweeg. 
         •   Namate die holtes krimp, word lug in 'n kleiner ruimte ingedwing en
             gevolglik verhoog die druk.                                                   (5)
                                                                                           [20]

                                                                GROOTTOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2015-afr/eff83ebc-dc4e-488a-972e-7fe87b961681) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Afr
- [Mechanical Technology Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2015-eng/8f9df8a8-30fa-4d90-acce-9c3eb5fcf6d5) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Eng
- [MECHANICAL TECH MEMO GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/7e098077-d0a2-4543-b071-55137986db85) — Mechanical Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2015-memo-afr/90b9878f-565d-40c6-9c7b-21232f1ad0cb) — Mechanical Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Mechanical Technology Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2018-memo-afr/ff38a98a-516d-4d26-b5de-3f8554214a35) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MT Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-feb-march-2016-memo-eng/c09d2c1d-09b6-44aa-bb15-2453e8b68b76) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
