# Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2018-memo-afr/ff38a98a-516d-4d26-b5de-3f8554214a35
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2018-memo-afr/ff38a98a-516d-4d26-b5de-3f8554214a35)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                             MEGANIESE TEGNOLOGIE

                             FEBRUARIE/MAART 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie               2              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1      C                                                           (1)

1.2      C                                                           (1)

1.3      B                                                           (1)

1.4      D                                                           (1)

1.5      C                                                           (1)

1.6      D                                                           (1)

1.7      A                                                           (1)

1.8      A                                                           (1)

1.9      A                                                           (1)

1.10     B                                                           (1)

1.11     A                                                           (1)

1.12     C                                                           (1)

1.13     B                                                           (1)

1.14     A                                                           (1)

1.15     D                                                           (1)

1.16     A                                                           (1)

1.17     C                                                           (1)

1.18     A                                                           (1)

1.19     B                                                           (1)

1.20     A                                                           (1)
                                                                      [20]

  Kopiereg voorbehou                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           3                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID

2.1        Veertoetser
            Gebruik die korrekte toebehore van die klepveertoetser om die veer
              saam te pers. 
            Moenie die voorgeskrewe druk oorskry nie. 
            Maak seker die veer sal nie uit gly nie. 
                                                                   (ENIGE 2 x 1)               (2)

2.2        Sweishelm
            Om jou oë teen die gevaarlike ultra-violet strale te beskerm. 
            Om jou vel teen die gevaarlike ultra-violet strale te beskerm. 
            Om jou oë teen die vonke te beskerm. 
            Om jou vel teen die vonke te beskerm. 
                                                                         (ENIGE 1 x 1)         (1)

2.3         Puntsweis
               Om te voorkom dat die elektrodes oorverhit.                                   (1)

2.4         Toetsers

            2.4.1    Brinell-toetser
                      Die toetser moet op 'n stewige plek op die werksbank monteer
                        wees 
                      Die krag moet teen 'n hoek van 90° met die toetsstuk toegepas
                        word 
                      Moenie die voorgeskrewe lading oorskry nie 
                      Maak seker die toetsstuk is stewig in posisie geplaas 
                                                                        (ENIGE 1 x 1)          (1)

            2.4.2    Trektoetser
                      Maak seker al die veiligheidskerms is in plek 
                      Moenie die voorgeskrewe lading oorskry nie 
                      Maak seker die toetsstuk is stewig in posisie geplaas 
                      Maak seker die wysertoetser is behoorlik gemonteer 
                                                                        (ENIGE 1 x 1)          (1)

            2.4.3    Wringtoetser
                      Maak die toetser op die werkstafel vas 
                      As jy verskillende massastukke byvoeg, moet jy dit versigtig
                        doen om te verhoed dat jy 'n “valse lesing” op die wringstaaf
                        kry. 
                      Verkry die spesifikasies (torsie) van die verskillende materiale
                        en staafdiktes wat jy wil toets. 
                                                                          (ENIGE 1 x 1)        (1)

2.5        Laertrekker
            Loodreg of 90° met die laer                                                       (1)

      Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                             4                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

2.6         Silinderlekkasie toetser

            2.6.1         Om skade aan die seels en toetser te voorkom 
                          Om die korrekte lesing te verseker 
                                                                         (ENIGE 1 x 1)         (1)

            2.6.2         Om skade aan die toetser en vonkpropgat of inspuitergat te
                           voorkom. 
                          Om die korrekte lesing te verseker 
                                                                       (ENIGE 1 x 1)           (1)
                                                                                               [10]

      Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           5                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING

3.1         Toetsers

            3.1.1    Silinderlekkasie toetser
                      Word gebruik om 'n lekkasie in die silinder te bepaal .
                      Om die volume van die lekkasie te bepaal                               (2)

            3.1.2    Brandstofdruktoetser
                      Bepaal die brandstofwerkingsdruk in die stelsel. 
                      Bepaal die brandstofdruk in die brandstoflyn wat die inspuiters
                        bedien.                                                               (2)

            3.1.3    Wringtoetser
                      Bepaal die verhouding tussen momente of wringkrag wat op
                        die materiaal wat toegepas word 
                      Bepaal die invloed van die materiaallengte op wringdefleksie.          (2)

3.2        Redes vir hoë CO2 lesing
            Arm brandstofverstelling 
            Lae kompressie 
            Foutiewe hoogspannings kabels. 
                                                                         (ENIGE 2 x 1)         (2)

3.3         MIGS/MAGS-sweising

            3.3.1     Redes vir die gebruik van afskermings gas tydens
                      MIGS/MAGS- sweising
                      Stabiliseer die boog op die moedermetaal 
                      Beskerm die boog en sweispoel van atmosferiese gasse soos
                         suurstof.                                                            (2)

            3.3.2     Voordele van MIGS/MAGS-sweising
                      Kan in enige posisie sweis 
                      Minder werksvaardigheid word verlang 
                      Aaneenlopende sweiswerk kan gedoen word 
                      Veroorsaak minder vervorming 
                      Vinniger as boogsweis 
                      Minimale skoonmaak na die sweising 
                      Geen slakverwydering word verlang nie 
                                                                        (ENIGE 2 x 1)          (2)
                                                                                               [12]

      Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           6                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MATERIAAL

4.1         Eienskappe van strukture

            4.1.1    Austeniet
                      Sag 
                      Growwe korrelstruktuur 
                      Nie-magneties 
                                                                       (ENIGE 2 x 1)         (2)

            4.1.2    Ferriet
                      Sag 
                      Smeebaar 
                      Magneties 
                                                                       (ENIGE 2 x 1)         (2)

4.2         Yster-koolstofewewigs-diagram

            4.2.1    Lae-kritiese punt (AC1) van staal
                      Die struktuur begin verander                                        (2)

            4.2.2    Hoë-kritiese punt (AC3) van staal
                      Die struktuur verander na geheel en al na Austeniet 
                      Verloor geheel en al sy magnetiese eienskappe. 
                      Die struktuur verander na sy fynste greingrootte. 
                                                                        (ENIGE 1 x 2)        (2)

4.3        Redes vir die verbetering van 'n krukas
            Om 'n harde oppervlak met 'n taai kern te produseer. 
            Om taaiheid te bewerkstellig.                                                  (2)

4.4        Redes vir die tempering van 'n nokas
            Om die nokas se lewensduur te verleng. 
            Om brosheid wat deur verharding veroorsaak is te elimineer. 
           (ENIGE 2 x 1)                                                                     (2)

4.5        Hittebehandeling proses op suierringe
            Verharding                                                                     (1)
                                                                                             [13]

      Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                            7                  DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE

5.1         Spy-afmetings

            5.1.1     Die wydte van die spy
                              D
                      Wydte 
                               4
                              120                   
                            
                                4
                             30 mm                                                    (2)

            5.1.2     Die dikte van die spy
                              D
                      Dikte 
                              6
                            
                              120                   
                               6
                             20 mm                                                    (2)

            5.1.3     Die lengte van die spy
                      Lengte  D  1.5             
                              120  1.5
                              180 mm                                                  (2)

5.2         Indeksering
                            40
            Indeksering 
                             n
                        40 2
                                                            
                       124 2
                       20                                     
                     
                       62
            Geen vol draaie en 20 gate op die 62 gatsirkel                             (3)

5.3         Hoogte van die skroefdraad

                H  0.866 P
                   0.866  3           
                   2.6 mm                                                             (2)

      Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                             8                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

5.4         Ratterminologie

            5.4.1     Addendum      =m
                                    = 3 mm                                                   (1)

            5.4.2     Dedendum      = 1,157 m            of      =1,25 m
                                    = 1,157 x 3                 =1,25 x 3 
                                    = 3,47 mm                   =3,75 mm                    (2)

            5.4.3     Vryruimte     = 0,157 m            of      =0,25m
                                    = 0,157 x 3                 =0,25 x 3 
                                    = 0,47 mm                   =0,75 mm                    (2)

            5.4.4               SSD
                      Module 
                                  T
                       SSD     m T       
                               3  48
                               144mm      
                                                                                              (2)

            5.4.5     BD = SSD + 2m        
                         = 144 + 2(3)
                         = 144 + 6
                         = 150 mm                                                            (2)

            5.4.6     Snydiepte = 2,157 m               of      =2,25m        
                                = 2,157 x 3                      =2,25 x 3
                                = 6,47 mm                       =6,75 mm                    (2)

            5.4.7     Sirkelsteek   =mx𝜋          
                                    =3x𝜋
                                    = 9,42 mm                                                (2)

5.5        Verstelling van die draaibank en snygereedskap om 'n metrieke
           V-skroefdraad te sny
            Stel die draaibank op die korrekte spoed vir skroefdraadsny 
            Stel die leiskroef volgens die vereiste steek 
            Stel die wyserplaat in posisie met die vereiste wurmrat 
            Stel die saamgestelde slee op die helfte van die ingeslote hoek van die
              draad (30°) 
            Stel die snygereedskap op senterhoogte en 90° met die werkstuk met
              behulp van 'n sentermaat 
            Stel dwarsslee- en saamgestelde sleekrae op nul wanneer die werkstuk
              geraak word                                                                  (6)
                                                                                            [30]

      Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                            9                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: HEGTINGSMETODES

6.1         Sweisdefekte

            6.1.1    Slakinsluiting
                      Sweisspoed te vinnig 
                      Nie die slak van die vorige sweislopie verwyder nie, voordat
                        daar met die volgende sweislopie begin is 
                      Stroom te laag 
                                                                     (ENIGE 2 x 1)             (2)

            6.1.2    Onvolledige indringing
                      Sweisspoed te vinnig 
                      Foutiewe las ontwerp 
                      Elektrode te groot 
                      Stroom te laag 
                                                                        (ENIGE 2 x 1)          (2)

6.2        Atmosferiese besmetting gedurende MIGS/MAGS sweiswerk
             Onvoldoende afskermingsgas 
             Teveel afskermingsgas vloei 
             Verstopte spruitstuk 
             Beskadigde gas toevoer stelsel 
             Teveel wind in die sweisarea 
                                                             (ENIGE 2 x 1)                     (2)

6.3        Keepbreektoets
              Maak 'n snit aan beide kante met 'n saag deur die senter van die
               sweislas 
              Plaas die gekeepde toetsstuk op twee staal stutte 
              Gebruik 'n hamer en slaan op die area waar die saagkepe is om die
               toetsstuk te breek 
              Defekte soos onvolledige indringing, slakinsluiting en brosheid sal in
               die breek blootgestel word 
              Enige defekte moet onder die aandag van die sweiser gebring word
               om reg te stel                                                                 (5)

6.4         Redes vir vernietigende toetse

            6.4.1     Buigtoets
                      Om die smeebaarheid van die sweislas te bepaal                         (2)

            6.4.2     Masjineringstoets
                      Om die sweishardheid  en sterkte van die sweislas te bepaal.           (2)

6.5         X-straal toets
            Om interne defekte in 'n sweislas op te spoor                                    (2)

      Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                         10                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

6.6         Sweiskrater

            Vorm wanneer 'n nuwe sweislopie aan die einde van die vorige sweislopie
            begin word in plaas van om bo-op die vorige lopie te begin.                     (2)

6.7         MIGS/MAGS sweising

            6.7.1     Sweisproses
                      MIGS/MAGS sweising                                                   (1)

            6.7.2    Benoeming
                     A. Moedermetaal 
                     B. Boog 
                     C. Elektrodedraad 
                     D. Gasspuitstuk 
                     E. Afskermingsgas                                                     (5)
                                                                                            [25]

      Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                   11                                 DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE

7.1         Resultant
                                                        210cos60°
                                                                      210 N

                                                                      210sin60°
                           190 N         190cos40°

                             190sin40°        40°         60°                     200 N

                                                       185 N

            ∑HK  200  210 cos 60 - 190 cos 40                                  
                   200  105 - 145.55
                                                                                                              (4)
                   159,45 N

            ∑VK 210 sin 60  190 sin 40  185                                  
                   181,87  122,13  185
                                                                                                              (3)
                   119 N

                                                          OF

             Horisontale                 Groottes              Vertikale               Groottes
             komponente                                        komponente
             200N                        200 N                210NSin60 0        181,87N 
             210NCos60 0                 105 N                190NSin40 0        122,13 N 
             190N Cos40 0                -145,45 N            -185 N             -185 N
             TOTAAL                      159,45 N             TOTAAL             119 N 

      Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                     12                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                  NSS – Nasienriglyne

           E 2  HK 2  VK 2
           E  159,45 2  119 2                               159,45N
           E  198,96 N                                        36,74°
                                                        119N
                                                                                       (3)
                                                                   E
                 VK
         Tan θ 
                HK
                                                
                    119
               
                  159,45
              36,73                           
            E  198,96N 36,74 suid van wes
                              OF
              36 44' suid van wes                                                   (3)

  Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                               13                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                            NSS – Nasienriglyne

7.2         Spanning en Vormverandering

            7.2.1     Weerstandsoppervlakte
                      A
                             
                         π D2  d 2                 
                               4

                       
                             
                         π 0,056 2  0,038 2 
                                   4
                                  3
                        1,33  10 m 2                                                            (2)

            7.2.2     Spanning
                                      Krag         
                            Spanning 
                                      area
                                       20  103
                           Spanning               
                                      1,33  10 3
                                    15037593,98 Pa
                           Spanning  15,04MPa                                                    (3)

            7.2.3     Vormverandering
                                              Δl      
                           Vormverandering 
                                             OL
                                             50 - 49 ,975
                           Vormverandering 
                                                    50
                                             0 ,025
                           Vormverandering 
                                                50 
                                            0 ,5  10 3                                          (3)

            7.2.4     Young se elastisiteitsmodulus
                                                              Spanning
                      Young se elastisite its modulus                  
                                                          Vormverandering
                                                          15,04  10 6  
                                                   Ε
                                                           0 ,5  10 3
                                                       30 ,08  10 9 Pa 
                                                       30 ,08GPa                                  (3)

      Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                 14                   DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                              NSS – Nasienriglyne

7.3         Momente

7.3
                600 N               300 N               850 N
                           1,5 m              1,5 m

                                     3m                             3m
                  A                                                              B

            Bereken B. Momente om A:
             LOM   ROM                                       
              B  6  300  1,5  850  3                 
                 6 B 3000
                     
                  6      6
                   B  500 N                                    

            Bereken A. Momente om B:
              ROM   LOM                                      
                A  6  850  3  300  4,5  600  6   
                  6 A  2550  1350  3600
                  6 A 7500
                      
                   6      6
                    A 1250 N                                   
                                                                                               (6)
                                                                                              [30]

      Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          15                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING

8.1         Rede vir die gebruik van SAE 20W50
            Om te verseker dat die olie voldoen aan die werkvereistes  wat benodig
            word oor 'n reeks van temperature  van aansluiting tot werkstemperatuur.         (2)

8.2        In standhouding van V-bandaandrywingstelsels
               Gaan die kontakvlakke van die katrol na om te voorkom dat die band
                beskadig word.
               Kyk na die toestand van die band en vervang, indien dit geslyt is. 
               Die korrekte prosedure moet gevolg word gedurende installering. 
               Bandaandrywings moet behoorlik beskerm word om enige vreemde
                voorwerpe te verhoed om in kontak te kom met die bande en
                katrolle. 
               Hou beskerming vry van papiere, lappe, ens. Wat lugvloei kan
                beïnvloed. 
               Kyk dat die bandspeling inlyn is met die spesifikasie. 
               Stoor die vervangingsbande in 'n koel, goed geventileerde plek. 
               Herstel belyning van katrolle. 
                                                                         (ENIGE 2 x 1)        (2)

8.3         Flitspunt
            Dit is die laagste temperatuur  waarteen olie dampe  afgee wat aan die
            brand kan slaan.                                                                  (3)

8.4        Versorging van snyvloeistof
              Vermy besmetting van snyvloeistof deur dit gereeld af te tap en te
               vervang. 
              Verwyder gereeld die snysels uit die masjien se spatbak. 
              Vee gereeld snyvloeistofspatsels van die masjien se onderdele af 
              Verseker dat die snyvloeistofbak van tyd tot tyd vol gemaak word en
               kontroleer dat daar genoeg snyvloeistof by die snybeitel is. 
                                                                         (ENIGE 2 x 1)        (2)

8.5        Funksies van die koppelaarplaat
              Dit voorsien wrywing tussen die vliegwiel en die koppelaarplaat. 
              Dit dien as 'n koppeling tussen die koppelaar en die ratkashoofas             (2)

8.6        Rede vir die slyping van die vliegwiel
              Om die groewe wat deur die koppelaarplaat veroorsaak is te verwyder.
               
              Om volle kontakoppervlak tussen die vliegwiel en die koppelaarplaat te
               verseker. 
              Om die lewensduur van die koppelaarplaat te verleng. 
                                                                       (ENIGE 2 x 1)          (2)

      Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                        16                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

8.7        Eienskappe van ghries
              Dit moet waterweerstandig wees, d.w.s. dit moet nie met water te kan
               meng nie 
              Voorkom roes/korrosie 
              Goed vir ladingsdruk 
              Hoë smeltpunt 
              Lae vriespunt 
              Voorkom gomming 
              Moet kan smeer 
              Hoë viskositeit 
                                                                     (ENIGE 2 x 1)          (2)
                                                                                            [15]

      Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                 17              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

9.1         Rataandrywing

            9.1.1    Rotasie frekwensie van insetas
                     N A TB  TD  TF
                        
                     N F TA  TC  TE
                               TB  TD  TF  N F         
                       NA =
                                  TA  TC  TE
                             36  46  80  160
                           =                              
                                20  18  42
                           = 1401,90 r/ min                                              (3)

            9.1.2    Snelheidsverhouding
                           N
                       SV = A
                           NF
                                                         
                              1401,90
                            =
                                160
                            = 8,76:1                                                     (2)

      Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                18              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                             NSS – Nasienriglyne

9.2         Bandaandrywing

            9.2.1    Rotasie frekwensie van dryfkatrol
                     N DR×DDR =N DN×DDN
                                    N DN  DDN
                           N DR =
                                       DDR             
                                733,33×0,36
                               =                       
                                    0 ,24
                               = 2000r/ min                                             (3)

            9.2.2    Drywing oorgedra
                         T  T πDn
                      P= 1 2
                              60
                         ( 360  90 ) π  0,36  733,33
                      P=                                     
                                       60
                       = 3732,20Watts
                       = 3,73 kW                                                        (2)

            9.2.3    Bandspoed
                                        πDN
                      Bandspoed       
                                         60
                                        π  0 ,36  733,33
                                                            
                                                60
                                       13,83m.s1                                      (2)

      Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                               19              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                            NSS – Nasienriglyne

9.3         Hidroulies

            9.3.1    Vloeistofdruk
                           πD 2
                      AB =
                             4
                           π 0 ,04 2
                         =                              
                               4
                         =1,26×10 - 3 m 2               

                               F
                      PB =
                               AB                       
                                275
                           =                            
                             1,26×10 - 3
                           =218253,97 Pa
                            of                          
                           = 218,25 kPa                                                 (5)

            9.3.2    Diameter van suier B
                     PB = PA
                          F
                      PB  B
                          AB
                          F
                      AB  B                                
                          PB
                                5,56  10 3
                       AB 
                               218,25  10 3
                                                            
                       AB  25,48  10 3 m 2

                           πD 2
                       AB 
                            4
                            AB  4
                      DB 
                                π
                                25,48  10 3  4           
                           
                                       π
                            0 ,18 m
                           of                               
                            180 mm                                                     (4)

      Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                         20                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

9.4         ABS
            ABS voorkom dat die wiele sluit  wanneer in moeilike omstandighede hard
            gerem  word.                                                                    (2)

9.5         EBE – ECU
            Elektroniese Beheer Eenheid                                                     (1)

9.6        Traksiebeheer
              Voorkom dat wiele tol 
              Verbeter padhouvermoë 
                                                                      (ENIGE 1 x 1)          (1)
                                                                                             [25]

      Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                       21                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: TURBINES

10.1    Reaksie turbines
           Francis 
           Kaplan 
           Tyson 
           Gorlov                                                  (ENIGE 2 x 1)        (2)

10.2    Superaanjaer aanjagingsdruk
        Aanjagingsdruk verwys na die toename in die inlaatspruitstukdruk  wat die
        normale atmosferiese druk oorskry.                                               (2)

10.3    Blasers
           Roots 
           Sentrifugale 
           Wiektipe 
           Dubbelskroeftipe 
                                                                      (ENIGE 2 x 1)       (2)

10.4    Gasturbine
        A = Skoon lug inlaat 
        B = Kompressie 
        C = Ontbranding 
        D = Uitlaat 
        E = Turbine 
        F = Ontbrandingskamer                                                            (6)

10.5    Toepassing van 'n gasturbine
           Straalenjins 
           Vlootskepe 
           Hoë-verrigting voertuie en bote 
           Opwekking van elektrisiteit 
                                                                      (ENIGE 2 x 1)       (2)

10.6    Voordele van 'n gas turbine
           Minder kompleks as binnebrandsuierenjins 
           Slegs een bewegende onderdeel (As vir: kompresser en turbine) 
           Werk teen hoër revolusies per minuut                (ENIGE 2 x 1)            (2)

10.7    Afvoersluis
        'n Afvoersluis is 'n klep wat uitlaatgasse van die turbinewiel  wegvoer om
        die turbine-/kompressorspoed en aanjagingsdruk te beheer.                        (2)

10.8     Olieverkoeler
         Om die olie  wat die turbo-aanjaer se laers en as smeer, te verkoel.           (2)
                                                                                          [20]

                                                                          TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2018-eng/4240af0f-86fd-4c37-bd71-a5c4c769b35e) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Mechanical Technology Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2018-afr/5df7faf2-277f-4e96-b58e-b30ebda77666) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-eng-d/755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afr-d/3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-english/b985e4dd-9a08-4ec2-a07b-64edd6f727ea) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
