# Mechanical Technology Grade 12 2021 Guideline (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology exam guideline from the Mechanical Technology 2021 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-gr-12-exam-guidelines-2021-afr/49510e7a-a9a5-41e9-8c6e-1cbc072517e8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Exam guideline
- Year: 2021
- Exam period: Mechanical Technology
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 2021 Guideline (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-gr-12-exam-guidelines-2021-afr/49510e7a-a9a5-41e9-8c6e-1cbc072517e8)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Mechanical Technology · 2021. Exam guideline, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                MEGANIESE TEGNOLOGIE

                          EKSAMENRIGLYNE

                                  GRAAD 12

                                       2021

                        Hierdie riglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                         2                        DBE/2021
                                        Eksamenriglyne   `

INHOUDSOPGAWE

                                                               Page

1.     INLEIDING                                                  3

2.     KOGNITIEWE VLAKKE                                          4

3.     UITBREIDING VAN INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV)                 5

4.     STRUKTUUR VAN DIE VRAESTEL                                6
4.1    Paswerk en Masjinering – Struktuur van vraestel           7
4.2    Motorkunde – Struktuur van vraestel                       13
4.3    Sweis- en Metaalwerk – Struktuur van vraestel             16

5.     SLOT                                                      19

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          3                                         DBE/2021
                                         Eksamenriglyne         `

1.     INLEIDING

Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Meganiese Tegnologie beskryf die
aard en doel van die vak Meganiese Tegnologie. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is
van die onderrig en assessering van die vak in graad 12.

Die doel van hierdie Eksamenriglyne is om:

    Duidelikheid te gee oor die diepte en omvang van die inhoud wat in die graad 12 Nasionale
     Seniorsertifikaat (NSS) -eksamen in Meganiese Tegnologie geassesseer gaan word.
    Bystand te verleen aan onderwysers om leerders voldoende vir die eksamens voor te berei.

Hierdie dokument gee aandag aan die finale graad 12 eksterne eksamens. Dit behandel nie die
skoolgebaseerde assessering (SGA), praktiese assesseringstake (PAT'e) of finale eksterne
praktiese eksamens nie aangesien dit in 'n aparte PAT-dokument, wat jaarliks bygewerk word,
hanteer word.

Hierdie riglyne moet saam met die volgende gelees word:

    Die Nasionale Kurrikulumstelling (NKS) se Kurrikulum- en Assesserings-beleidsverklaring
     (KABV): Meganiese Tegnologie
    Die Nasionale Protokol vir Assessering: 'n Addendum tot die beleidsdokument, die Nasionale
     Senior Sertifikaat: 'n Kwalifikasie op Vlak 4 op die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR)
     rakende die Nasionale Protokol vir Assessering (Graad R tot 12)
    Die nasionale beleid met betrekking tot die program- en promosievereistes van die Nasionale
     Kurrikulumstelling, grade R tot 12

Hierdie riglyne moet saam met die inhoudsoorsig per kwartaal en Artikel 4 van die KABV-
dokument vir spesialisasie vir graad 12 Meganiese Tegnologie gebruik word. Die duur van die
finale eksamenvraestel sal 3 uur wees met 'n maksimum punt van 200. Summatiewe assessering
(eksamen) sal voorsiening maak vir 'n verskeidenheid kognitiewe vlakke en vermoëns van
leerders.

HIERDIE IS 'N RIGLYNDOKUMENT EN NIE 'N WERKSKEDULE NIE.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          4                                          DBE/2021
                                         Eksamenriglyne          `

2. KOGNITIEWE VLAKKE

Bloom se Taksonomie bestaan uit ses vlakke soos hieronder getoon.

    Bloom se         Bloom se Hersiene
                                                             Beskrywing
   Taksonomie           Taksonomie
 Evaluering          Skep                  Skep, beplan, produseer
 Sintese             Evaluering            Kritiseer, beoordeel, verdedig, aanbeveel
 Analise             Analise               Onderskei, organiseer, bydra, oplos
                                           Uitvoer, implementeer/toepas, voorberei,
 Toepassing          Toepassing
                                           gebruik
                                           Interpreteer, gee voorbeeld, opsomming,
 Verstaan            Verstaan              klassifiseer, kom tot gevolgtrekking, vergelyk,
                                           verduidelik
 Kennis              Onthou                Herken, herroep, gee byskrifte, benoem

Die volgende kognitiewe vlakke en gewigstoekenning is op die Meganiese Tegnologie
spesialiserings van toepassing:

                             Kognitiewe vlakke                                   Gewig
                Kennis: memoriseer en herroep inligting: rangskik,
                definieer, gee byskrifte, maak 'n lys, gee in breë trekke,
                herhaal, volgorde
  Laer orde                                                                       30%
                Begrip: (verstaan) interpreteer inligting en stel in jou eie
                woorde: beskryf, dui aan, herformuleer, hersien, som op,
                klassifiseer
                Toepassing: pas kennis toe op nuwe situasies: toepas,
                bereken, teken, verduidelik, identifiseer, illustreer, berei
                voor, uitwerking, oefen, oplossing, skets, gebruik
 Middel-orde                                                                      50%
                Analise: verdeel kennis en dui die verhouding tussen die
                dele aan: analiseer/ontleed, kategoriseer, vergelyk,
                onderskei, bespreek, bestudeer, ondersoek, toets
                Sintese: voeg dele van kennis saam om 'n geheel te
                vorm; bou verhoudings vir 'n nuwe situasie: rangskik,
                maak/skep/opstel, formuleer, organiseer, beplan,
                saamstel/monteer, konstrueer, probleemoplossing
  Hoër orde                                                                       20%
                Evaluasie: oordeel op grond van kriteria: beoordeel,
                assesseer, lewer kommentaar, krities analiseer, evalueer,
                gevolgtrekking, ondervra, oordeel, voorspel, vergelyk,
                opteken/aanteken
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           5                                        DBE/2021
                                          Eksamenriglyne         `

3. UITBREIDING VAN INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV)

BASIESE VAARDIGHEDE GEKOPPEL AAN DIE VAK:

Die volgende vaardighede word in die vraestel gemeet. Die sigbaarheid van hierdie vaardighede
gee 'n aanduiding van die algehele vaardighede wat in die vak benodig word:

   Vermoë om instruksies te volg
   Identifiseer dele/benoem/maak tekeninge/diagramme/skematiese voorstellings
   Plot/Stip en interpretasie van grafieke/data
   Berekenings uitwerk en interpreteer
   Organiseer/Opneem en kategoriseer van data
   Onttrekking en/of manipulasie en/of evaluering van data

LET WEL:

Berekeninge
Oor die algemeen is die kriteria wat vir berekeninge gebruik word, soos volg:

   Korrekte formule (Manipulasie)
   Vervanging van waardes
   Vereenvoudiging van waardes
   Beantwoord en korrekte eenhede

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          6                                        DBE/2021
                                         Eksamenriglyne        `

4. STRUKTUUR VAN DIE VRAESTEL

Hierdie eksamenriglyne-dokument word saamgestel met verwysing na die Meganiese Tegnologie
KABV-dokument wat op spesialisering fokus.

Die INSTRUKSIES EN INLIGTING-deel is dieselfde vir al drie spesialiserings en dit moet onder
die kandidate se aandag gebring word.

Die GENERIESE vrae vir elk van die spesialiserings is dieselfde en het dieselfde
gewigstoekenning.

Die SPESIFIEKE vrae fokus slegs op inhoud wat vir daardie spesialisering van toepassing is.

Gebruik die volgende FORMULEBLAD-BYLAES vir die spesifieke spesialisering:

4.1.1. BYLAE A (Paswerk en Masjinering)
4.2.1. BYLAE B (Motorkunde)
4.3.1. BYLAE C (Sweis- en Metaalwerk)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          7                                     DBE/2021
                                         Eksamenriglyne         `

4.1    PASWERK EN MASJINERING

                                                                               TYD IN
      VRAAG                          INHOUD                         PUNTE
                                                                               MINUTE
                                      Generies
         1           Meervoudigekeuse-vrae                            6           6
         2           Veiligheid                                      10           10
         3           Materiaal                                       14           14
                                      Spesifiek
         4           Meervoudigekeuse-vrae                           14           14
         5           Terminologie (Draaibank en Freesmasjien)        18           15
         6           Terminologie (Indeksering)                      28           24
         7           Gereedskap en Toerusting                        13           12
         8           Kragte                                          33           31
         9           Instandhouding                                  18           15
        10           Hegtingsmetodes                                 18           15
        11           Stelsels en Beheer (Aandrywingstelsels)         28           24
                                                       TOTAAL        200          180

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                    8                            DBE/2021
                                   Eksamenriglyne   `

BYLAE A (Paswerk en Masjinering)

                     FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE:
                            PASWERK EN MASJINERING

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                9                       DBE/2021
                               Eksamenriglyne   `

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                10                      DBE/2021
                               Eksamenriglyne   `

4.     RATAANDRYWING

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                11                      DBE/2021
                               Eksamenriglyne   `

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                12                      DBE/2021
                               Eksamenriglyne   `

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          13                                   DBE/2021
                                         Eksamenriglyne      `

4.2    MOTORKUNDE

                                                                               TYD IN
      VRAAG                           INHOUD                       PUNTE
                                                                               MINUTE
                                        Generies
        1            Meervoudigekeuse-vrae                          6              6
        2            Veiligheid                                     10            10
        3            Materiaal                                      14            14
                                        Spesifiek
        4            Meervoudigekeuse-vrae                          14            14
        5            Gereedskap en Toerusting                       23            20
        6            Enjins                                         28            25
        7            Kragte                                         32            25
        8            Instandhouding                                 23            20
        9            Stelsels en Beheer (Outomatiese Ratkas)        18            20
                     Stelsels en Beheer (Asse, Stuurgeometrie en
       10                                                           32            30
                     Elektronika)
                                                          TOTAAL    200          180

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                14                        DBE/2021
                               Eksamenriglyne   `

BYLAE B (Motorkunde)

          FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                15                      DBE/2021
                               Eksamenriglyne   `

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                       16                                     DBE/2021
                                      Eksamenriglyne          `

4.3    SWEIS- EN METAALWERK

                                                                              TYD IN
      VRAAG                      INHOUD                           PUNTE
                                                                              MINUTE
                                  Generies
        1        Meervoudigekeuse-vrae                             6             6
        2        Veiligheid                                        10            10
        3        Materiaal                                         14            14
                                  Spesifiek
        4        Meervoudigekeuse-vrae                              14           14
        5        Terminologie (Maatvorms)                           23           20
        6        Gereedskap en Toerusting                           18           15
        7        Kragte                                             45           42
        8        Hegtingsmetodes (Inspeksie van Sweislaste)         23           20
        9        Hegtingsmetodes (Spanning en Vervorming)           18           15
       10        Instandhouding                                     8            8
       11        Terminologie (Ontwikkeling)                        21           20
                                                  TOTAAL           200          180

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                    17                           DBE/2021
                                   Eksamenriglyne   `

BYLAE C (Sweis- en Metaalwerk)

                     FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE:
                            SWEIS- EN METAALWERK

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                18             DBE/2021
                               Eksamenriglyne

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          19                                      DBE/2021
                                         Eksamenriglyne

5.      SLOT

Hierdie Eksamenriglyne-dokument is bedoel om die assesseringsaspirasies wat in die KABV-
dokument voorgestaan word, te verwoord. Dit is derhalwe nie 'n plaasvervanger van die KABV-
dokument, wat onderwysers vir onderrig moet gebruik, nie.

Kwalitatiewe kurrikulum-dekking, soos in die KABV uiteengesit, kan nie oorbeklemtoon word nie.

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-mg-afr/89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-automotive-afr/7ea8d8a2-0458-4669-b7d5-90a3c68e9529) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-eng/b845a3a8-310e-4e8c-b965-8a774cb6e06c) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology May June 2021 (Fitting Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-fitting-machining-afr/8330d2db-753d-4250-9737-3bee5fd94d1b) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Welding Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-welding-metalwork-eng/6f85aea2-f500-4eae-8618-ea68e8f9f49d) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Fitting and Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
