# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2018-memo-afr/0c7ca32f-b33c-4330-b713-7d24b45c4349
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2018-memo-afr/0c7ca32f-b33c-4330-b713-7d24b45c4349)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                             MEGANIESE TEGNOLOGIE

                                          2018

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                 2                    DBE/2018
                             SSE – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1      A                                                             (1)

1.2      D                                                             (1)

1.3      B                                                             (1)

1.4      A                                                             (1)

1.5      A                                                             (1)

1.6      B                                                             (1)

1.7      D                                                             (1)

1.8      A                                                             (1)

1.9      B                                                             (1)

1.10     D                                                             (1)

1.11     D                                                             (1)

1.12     B                                                             (1)

1.13     C                                                             (1)

1.14     A                                                             (1)

1.15     A                                                             (1)

1.16     C                                                             (1)

1.17     D                                                             (1)

1.18     D                                                             (1)

1.19     C                                                             (1)

1.20     A                                                          (1)
                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                        3                                    DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID

2.1     Hoekslyper veiligheidsdrag:
        •   Dra oogbeskerming 
        •   Dra oorproppe of -mowwe 
        •   Dra veiligheidstewels 
        •   Dra oorpak/leervoorskoot 
        •   Dra veiligheidshandskoene 
                                                                      (Enige 2 x 1)            (2)

2.2     Hidrouliese pers: veiligheid:
        •   Die voorgeskrewe druk moet nie oorskry word nie 
        •   Maak seker dat die drukmeter in 'n werkende toestand is 
        •   Die platform waarop die werkstuk rus moet stewig en haaks met die
            silinder van die pers wees 
        •   Slegs voorgeskrewe toerusting moet gebruik word 
        •   Maak seker dat die penne wat die platform stut deeglik in plek is 
        •   Gaan hidrouliese pype na vir lekkasies en/of olie op die vloer 
        •   Laer moet in 'n geskikte setmaat geplaas word 
                                                                       (Enige 3 x 1)           (3)

2.3     Boogsweishelm/-skerm:
        •  Om jou vel en oë teen die gevaarlike ultra-violet strale te beskerm 
        •  Om jou vel en oë teen die sweis vonke te beskerm                                   (1)

2.4     Freesmasjien:
        •   Klamp werkstukke en klamptoerusting stewig. 
        •   Weet waar die AAN/AF skakelaar is. 
        •   Maak seker dat alle skerms in plek is. 
        •   Dra alle nodige veiligheidstoerusting. 
        •   Moet nie die masjien sonder toestemming gebruik nie. 
        •   Maak seker dat die masjien in werkende toestand is. 
        •   Verseker dat die area rondom die masjien vry van olie en/of
            afvalmateriaal is. 
                                                                   (Enige 2 x 1)               (2)

2.5      Veiligheidsaspek:
        •     Skakel die masjien af.                                                          (1)

2.6      Veerkompressor veiligheid:
        •    Maak seker dat die kake/klamp van die veertoetser nie sal gly nie. 
        •    Maak seker die kompressorboute is sterk genoeg. 
        •    Moenie die kompressor oorlaai nie. 
        •    Wees versigtig wanneer die veer saamgepers of ontspan word. 
        •    Moenie 'n hamer gebruik om die veer uit die kompresser te verwyder
             nie. 
                                                                     (Enige 1 x 1)          (1)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           4                                     DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING

3.1      Toetsers

        3.1.1        Die doel van die brandstofdruktoetser is om die brandstof-
                     werksdruk in die stelsel  en die brandstofdruk in die brandstoflyn
                     wat na die direkte brandstofinspuiting gaan, te toets.                        (2)

        3.1.2        Die doel van die wringtoetser is om die verhouding tussen die
                     wringkrag  wat toegepas word in die materiaal en die invloed van
                     die materiaallengte op wringdefleksie te ondersoek.                           (2)

        3.1.3        Die silinderlekkasietoetser word gebruik om te toets of gasse 
                     van die silinder in die enjin lek gedurende die kompressie slag.              (2)

3.2     Redes om 'n silinderlekkasietoets te doen
        • Om die persentasie lekkasie te bepaal 
        • Om die ligging van die lekkasie te bepaal                                                (2)

3.3      MIGS/MAGS – Sweising

         3.3.1       Voordele van MIGS/MAGS sweising :
                     • Minder skoonmaak van sweiswerk word vereis 
                     • Dunner materiaal kan gesweis word 
                     • Minder vaardigheid nodig 
                     • Aaneenlopende sweising is moontlik 
                     • Minder defekte kom voor 
                                                                           (Enige 2 x 1)            (2)

        3.3.2        MIGS/MAGS gasse:
                     • Argon 
                     • Helium 
                     • Teral 
                     • CO 2 (Koolstofdioksied) 
                                                                           (Enige 2 x 1)            (2)
                                                                                                   [12]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           5                          DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4: MATERIAAL

4.1     Hoër kritieke temperatuur:
        Hierdie is die hoogste temperatuur waarteen staal verhit kan word om
        maksimum hardheid te verkry.                                                   (2)

4.2     Yster-koolstof Strukture

        4.2.1          Yster-koolstof ekwilibriumdiagram                               (2)

        4.2.2          A   Ferriet + Perliet 
                       B   Ferriet 
                       C   Ferriet + Austeniet 
                       D   Austeniet 
                       E   Austeniet + Sementiet 
                       F   Perliet + Sementiet 
                       G   100% Perliet                                                 (7)

        4.2.3          900 °C                                                          (2)
                                                                                        [13]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                               6                                  DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE

5.1     Parallelle spy

        5.1.1                      D
                       Wydte =
                                   4
                                   84                
                                 =
                                    4
                                                     
                                 = 21 mm                                                            (2)

        5.1.2                 D
                       Dikte =
                              6
                              84                     
                            =
                               6
                            = 14 mm                                                                (2)

        5.1.3          Lengte = D × 1.5
                                                     
                              = 84 × 1.5
                              = 126 mm                                                             (2)

5.2     Indeksering:

                          40
         Indeksering =
                           n
                           40 2
                        =    ÷      
                          106 2
                          20        
                        =
                          53
                        Geen volle draaie nie en 20 gate op die 53 gatsirkel                       (3)

5.3     Diepte van die skroefdraad:

         Hoogte = 0,866P
                                           
                 = 0,866 × 2
                 = 1,73 mm                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                             7                               DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

5.4     Reguittandrat

        5.4.1          Addendum      =m
                                     = 3 mm                                                    (1)

        5.4.2          Dedendum      = 1,157 m             of       1,25 m
                                     = 1,157 x 3                   1,25 x 3 
                                     = 3,47 mm                     3,75 mm                    (2)

         5.4.3         Vryruimte     = 0,157 m                 of   0,25 m
                                     = 0,157 x 3                   0,25 x 3 
                                     = 0,47 mm                     0,75 mm                    (2)

         5.4.4                SSD
                       Module =
                                T
                        SSD = m × T           
                            = 3 × 48
                            = 144 mm                                                           (2)

         5.4.5         BD = SSD + 2m
                          = 144 + 2(3)
                          = 144 + 6           
                          = 150 mm                                                             (2)

         5.4.6         Snydiepte = 2,157 m                     of   2,25 m
                                 = 2,157 x 3                       2,25 x 3 
                                 = 6,47 mm                         6,75 mm                    (2)

         5.4.7         Sirkelsteek   =mxπ
                                     =3xπ      
                                     = 9,43 mm                of   9,42 mm                    (2)

5.5      Tipe spy getoon in FIGUUR 5.5
         • Parallelle spy                                                                     (2)

5.6      Tipe freesproses getoon in FIGUUR 5.6
         • Koppelfreeswerk                                                                    (2)

5.7      Tipe ingenieurs toerusting getoon in FIGUUR 5.7
         • Freesmasjien                                                                       (2)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          8                                  DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 6: HEGTINGSMETODES

6.1      Oorsake van sweisdefekte:

         6.1.1         Poreusheid:
                       • Atmosferiese besmetting 
                       • Oppervlakbesmetting 
                       • Vuil of nat elektrodes met boogsweiswerk 
                       • Geroeste draad met MIGS/MAGS 
                       • Gebrek aan afskermingsgas 
                                                                       (Enige 1 x 1)           (1)

         6.1.2         Insnyding:
                       • Verkeerde verstellings van toerusting 
                       • Sweisspoed te vinnig 
                       • Stroom te hoog 
                                                                       (Enige 1 x 1)           (1)

         6.1.3         Slakinsluiting:
                       • Stroom te laag 
                       • Ingeslote hoek te klein 
                       • Vinnige afkoeling 
                       • Hoë viskositeit van gesmelte metaal
                       • Die vorige sweisslak was nie verwyder nie 
                                                                       (Enige 1 x 1)           (1)

6.2      Vernietigende toetse:
         • Keepbreektoets 
         • Buigtoets 
         • Masjineringstoets 
         • Trektoets 
                                                                       (Enige 3 x 1)           (3)

6.3      Kleurstofdeurdringingstoets:
         • Maak die sweislas skoon wat getoets moet word. 
         • Spuit kleurstof op die oppervlak en laat droog word. 
         • Te veel kleurstof word verwyder met 'n skoonmaak middel 
         • Laat oppervlak droog word. 
         • Spuit 'n ontwikkelaar op die oppervlak om die kleurstof wat vas gevang
             is in die kraak duideliker te maak. 
         • Die kleurstof sal al die oppervlakdefekte aandui.                                  (6)
6.4      Trae gas:
         • Stabiliseer die boog. 
         • Voorkom atmosferiese besmetting. 
         • Verminder sweisspatsels. 
         • Voorkom poreusheid. 
         • Verseker voldoende smelting. 
                                                                       (Enige 3 x 1)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                     9                       DBE/2018
                                 SSE – Nasienriglyne

6.5      MIGS/MAGS-sweising:
         • Mate van deurdringing en smelting 
         • Tempo van sweisdraadtoevoer 
         • Tempo van sweisdraadverbranding 
         • Die vloei van die sweismetaal 
         • Die klank van die sweisproses 
                                                       (Enige 3 x 1)           (3)

6.6      MIGS/MAGS-sweising:

         A.   Moedermetaal 
         B.   Sweisplas 
         C.   Elektrodedraad 
         D.   Gasspuitstuk 
         E.   Kontakbuis 
         F.   Trae gas 
         G.   Aardkabel                                                     (7)
                                                                           [25]

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                      10                                                  DBE/2018
                                                  SSE – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE

7.1      Resultant:

                                                                300cos40° 300 N
                              200 N 200cos40°

                                200sin40°                                        300sin40°
                                                         40°     40°
                                                                                             400 N
                                                          60°

                                             100sin60°

                                      100 N 100cos60°

                                                                OF

             Horisontale                    Groottes                    Vertikale                 Groottes
            komponente                                                komponente
             300NCos40°                229,81 N                       300NSin40°                192,84 N 
            -200NCos40°                -153,21 N                      200NSin40°                128,56 N 
                400 N                    400 N                           0N                         0N
            -100NCos60°                  -50 N                        -100Sin60°                -86,60 N 
              TOTAAL                    426,6 N                        TOTAAL                   234,80 N 

          R 2 = HK 2 + VK 2                                                 426,60N

                                                                  234,80N
          R = 426,60 + 234,80
                         2                  2
                                                                                             R    
          R = 486,95 N                                                      Ɵ

           θ = VK
          Tan
                HK
                234,80
              =
                426,60
           θ = 28,83°           

         Resultant = 486,95 N 28,83° Noord van Oos                                                                        (13)

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                               11                   DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

7.2      Spanning en vormverandering

         7.2.1         Spanning:

                                (
                           π D2 − d2
                       Area =
                                            )
                                  4
                                (
                           π 0,062 2 − 0,05 2
                          A=
                                                     )       
                                       4
                            = 1,06 × 10 −3 m 2               

                                      krag
                       Spanning =
                                      area               
                                       80 × 10 3
                                    =                    
                                      1,06 × 10 -3
                                    = 75,47 × 10 6 Pa
                                    = 75,47 MPa                                      (5)

         7.2.2        Vormverandering:
                       σ                                 
                     ε =
                         E
                                                         
                     ε = 75.47 × 10
                                     6

                           90 × 10 9
                       = 0,84 × 10 −3                                                (3)

         7.2.3         Verandering in lengte:
                              Δ
                           ε =l
                                ol                       
                          Δ ε = × ol
                            l                            
                              = (0,84 × 10 −3 )× 100
                              = 0,084 mm                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                               12                                        DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

7.3      Momente

                                                    550 N               640 N        300 N
                                                                                4m

                               8m                                        8m
             A                                                                         B

         Bereken A. Momente om B:

         ∑ ROM = ∑ LOM                                          
          (A × 16 ) = (550 × 8 ) + (640 × 4 ) + (300 × 0 )      
             16A 6960
                  =
              16     16
                A = 435 N                                       

         Bereken B. Momente om A:

             ∑ LOM = ∑ ROM                                          
             (B × 16 ) = (300 × 16 ) + (640 × 12) + (550 × 8)       
                 16B 16880
                      =
                  16     16
                    B =1055 N                                                                         (6)
                                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                        13                                    DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING

8.1      Viskositeit:
         As gevolg van hoër druk tussen die oppervlakke, moet dit verseker dat die
         ratte goed met olie bedek is en dat die smeerlaag nie verlore gaan nie.              (2)

8.2      Rede vir die gebruik van SAE 20W50:
         Dit is om te verseker dat die olie voldoen aan die werksvereistes oor 'n
         reeks van temperature vanaf aanskakeling tot werkstemperatuur.                       (2)

8.3      Vloeipunt:
         Vloeipunt is die laagste temperatuur waarteen die vloeistof vloeibaar bly.            (1)

8.4      Eienskappe van ghries:
          • Dit moet waterweerstandig wees/moet nie met water meng nie. 
          • Lae vriespunt. 
          • Voorkom roes/korrosie. 
          • Goed vir drukkragte. 
          • Hoë smeltpunt. 
                                                                 (Enige 2 x 1)                  (2)

8.5      Instandhoudingsnyvloeistof:
          • Voorkom besmetting van die snyvloeistof deur dit gereeld af te tap en
             te vervang. 
          • Verwyder die metaalsnysels van die masjien se spatbak. 
          • Maak seker dat die opgaarbak gereeld vol gemaak word. 
          • Maak seker dat daar voldoende vloei van snyvloeistof na die
             snygereedskap is. 
                                                                    (Enige 3 x 1)               (3)

8.6      Viskositeit van enjinolie:
         • Die olie sal nie tussen die werkoppervlaktes bly nie, maar dit sal net
             deurvloei. 
         • Die olie sal nie genoeg tyd hê om hitte, wat tussen die bewegende
             onderdele, as gevolg van wrywing gegenereer weg te voer nie.                      (2)

8.7      Rede vir die slyp van 'n vliegwiel:
         • Om effektiewe kontak tussen vliegwiel en koppelaarplaat te verseker
         • Verwyder groewe wat deur slytasie veroorsaak is
         • Verwyder warm kolle op die vliegwiel                                              (3)
                                                                                            [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           14                      DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER
9.1      Rataandrywings:
         9.1.1          Rotasie frekwensie van die uitsetas:
            ND TA × TC
              =
            NA TB × TD
                      TA × TC                         
             ND =             × NA
                      TB × TD
                    40 × 30                           
             NA =           × 1440
                    60 × 80
                  = 360 r/min                                                       (3)
         9.1.2          Snelheidsverhouding:

                 NINSET
         VR =
                 NUITSET
                                                  
               1440
             =
                360
             = 4 :1                                                                 (2)
9.2      Bandaandrywings:
         9.2.1          Rotasiefrekwensie van die dryfkatrol:
           Vπ
            =
                 Dn
                 V
           nπ
            =
                                      
               D
               40
            =
            π (0,26 )
             = 48,97 r.s −1 × 60      
             = 2938,2 r/min                                                         (3)
         9.2.2          Drywing oorgedra:
          T1
             = 2,5
          T2                          
          T1 = 2,5 × T2
             = 2,5 × 140              
             = 350 N

          P = (T1 − T2 )V             
          P = (350 − 140 )× 40
                                      
            = 8400 Watt
            = 8,4 kW                                                                (5)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                  15                        DBE/2018
                                              SSE – Nasienriglyne

9.3      Hidroulika:

         9.3.1         Vloeistofdruk:
            π 2
          AA = D                                    
                4
            π          2
             = 0.038
                  4
                                                    
             = 1,13 × 10 − 3 m2

                 F
         pA =                                       
                 AA
                    250
             =                 Pa
                 1,13 × 10 − 3
             = 221,24 × 103 Pa
                                                    
             = 221,24 kPa                                                                     (4)

         9.3.2         Afstand beweeg deur suier B in 10 slae:

            π 2
          AB = D
                4
            π × 0,112
             =
                  4
             = 9,50 × 10 −3 m2                      

                   VB = VA
           A B × LB = A A × L A
                          A A ×LA
                   LB =                             
                             AB

                       =
                         (1,13 ×10 )× (0,12 )
                                    −3

                             (9,50 ×10 ) 
                                         −3

                  = 14,27 × 10 −3 m
         Beweging = 14,27 mm × 10 slae
                  = 142,7 mm                                                                 (4)

9.4      Voordele van ABS:
         Die ABS stelsel voorkom dat wiele sluit en gly  wanneer daar gedurende
         uiterse omstandighede gerem word.                                                   (2)

9.5      Lugsakke:
         Dit word gesien as 'n passiewe veiligheidsaspek omdat die bestuurder en
         passasiers in die voertuig nie nodig het om die lugsakke te aktiveer nie 
         of om enige iets te doen om deur die lugsakke beskerm te word nie.                (2)
                                                                                          [25]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                        16                                   DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

VRAAG 10: TURBINES
10.1     Reaksie-turbine:
         • Francis 
         • Kaplan 
         • Tyson 
         • Gorlov                                                     (Enige 2 x 1)        (2)
10.2     Impulsturbine:
          • Die impulsturbine verander die snelheid van 'n waterstraal. 
          • Die straal bots met die turbine se geboë lemme, wat die vloeirigting
             verander. 
          • Die gevolglike verandering in momentum (impuls) oefen krag uit op die
             turbinelem. 
          • Omdat die turbine vinnig draai, word die krag oor 'n afstand uitgeoefen,
             terwyl die weggekeerde water met minder energie gelaat word. 
          • Voordat dit die turbinelem tref, word die waterdruk (potensiële energie)
             omgesit in kinetiese energie deur 'n spuitstuk wat op die turbinelem
             gekonsentreer word. 
          • Geen verandering in druk vind by die turbinelem plaas nie.                     (6)
10.3     Kontrole van spoed van stoomturbine:
         Om te verhoed  dat die turbine-rotor 'n onbeheerbare spoed bereik.               (2)
10.4     Voordele van gasturbine
         • Gladde werking weens die afwesigheid van wederkerige onderdele. 
         • Min bewegende onderdele dus, min wrywing. 
         • Maklike aansit. 
         • Kan wye reekse brandstowwe gebruik. 
         • Geen water verkoelingstelsel word benodig nie. 
         • Nie-giftige gasse beperk 
         • Benodig min instandhouding. 
         • Baie hoë krag tot gewig verhouding, teenoor wederkerige enjins. 
         • Beweeg in een rigting alleenlik, met heelwat minder vibrasie as 'n
             wederkerige enjin. 
         • Lae werksdrukke. 
         • Hoë werkspoed. 
         • Lae olie smeringskoste en verbruik                     (Enige 3 x 1)            (3)
10.5     Afvoersluis:
         'n Afvoersluis voer uitlaatgasse weg van die turbinewiel.  Dit reguleer die
         turbinespoed, om die maksimum aanjaagdruk te handhaaf.                            (2)
10.6     Hoë hoogte bo seespieël:
         Werkverrigting neem  af as gevolg van minder suurstof teen hoër hoogte
         bo seespieël.                                                                     (2)
10.7     Voordeel turboaanjaer
         Gebruik die uitlaatgasse en nie krag van die enjin, om te werk.                   (1)
10.8     Blaser:
         Roots-blaser                                                                    (2)
                                                                                         [20]
                                                                                        [200]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2018-eng/4c2ac111-688c-448d-947d-3bb1f4c55a8b) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Mechanical Technology May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2018-afr/f9551aa1-029b-4e03-90f2-902f00a6bca5) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-eng-d/755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afr-d/3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-english/b985e4dd-9a08-4ec2-a07b-64edd6f727ea) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
