# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-automotive-mg-afr/147a83c0-d619-4c88-b487-a6b0c7b69e79
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-automotive-mg-afr/147a83c0-d619-4c88-b487-a6b0c7b69e79)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                           2021

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             2                     DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1      B                                                                      (1)

1.2      A                                                                      (1)

1.3      C                                                                      (1)

1.4      C                                                                      (1)

1.5      D                                                                      (1)

1.6      A                                                                      (1)
                                                                                 [6]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             3                                   DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noodhulp basiese behandeling:
          Ondersoek 
          Diagnose 
          Behandeling                                                                        (3)

2.2      Staanboor (Reeds aangeskakel):
          Moet nooit die boor sonder toesig laat terwyl dit in werking is nie. 
          Skakel die boor af wanneer jy die boor verlaat. 
          Gebruik borsel of houtstaaf om snysels te verwyder. 
          Wanneer jy om die draaiende boor leun, moet jy oppas dat jou klere nie
             in die boor of kloukop vasgevang word nie. 
          Moenie die draaiende kloukop met jou hand probeer stop nie. 
          Moenie die boor verstel terwyl jy werk nie. 
          Moet geen skerms oopmaak terwyl die staanboor aan is nie. 
          Hou hande weg van alle bewegende punte. 
          Moenie die boorpunt in die materiaal forseer nie. 
          Gebruik snyvloeistof indien nodig. 
                                                                          (Enige 2 x 1)        (2)

2.3      Geïsoleerde elektrodehouer:
         Om 'n elektriese skok te voorkom.                                                    (1)

2.4      Nadele van die prosesuitleg:
          Produksie is nie altyd deurlopend nie. 
          Vervoer koste tussen proses afdelings kan hoog wees. 
          Bykomende tyd word bestee aan toetsing en uitsortering, aangesien die
            produk deur die onderskeie afdeling beweeg. 
          Skade aan breekbare goedere as gevolg van ekstra hantering. 
                                                                    (Enige 2 x 1)              (2)

2.5      Voordele van die produkuitleg:
          Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. 
          Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder. 
          Produksiebeheer is bykans outomaties. 
          Beheer oor werksaamhede is maklik. 
          Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. 
          Minder totale inspeksie is nodig. 
          Minder totale vloerruimte per produksie-eenheid is nodig. 
          Vermindering in vervaardigingskostes.                                              (2)
                                                                         (Enige 2 x 1)         [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             4                               DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Hittebehandeling:
          Verhit die metaal stadig tot 'n sekere temperatuur. 
          Deurverhit die metaal vir 'n sekere tydperk om 'n eenvormige temperatuur
             te verseker. 
          Verkoel die metaal teen 'n sekere tempo tot kamertemperatuur.                  (3)

3.2      Blusmediums:
          Water 
          Pekelwater 
          Vloeibare soute 
          Olie 
          Oplosbare olie en water 
          Sand 
          Gesmelte lood 
          Lug 
          Kalk 
                                                                      (Enige 3 x 1)        (3)

3.3      Uitgloeiing:
          Om interne spanning te verlig in die staal 
          Versag staal om masjinering moontlik te maak 
          Maak staal rekbaar 
          Verfyn korrelstruktuur 
          Verminder brosheid 
                                                                      (Enige 1 x 1)        (1)

3.4      Koolstofstale:
          Lae koolstofstaal 
          Medium koolstofstaal 
          Hoë koolstofstaal                                                              (3)

3.5      Yster-koolstofewewigsdiagram:

         A      Persentasie koolstof / koolstof inhoud 
         B      Temperatuur in °C 
         C      AC3-lyn / Hoër kritieke temperatuur 
         D      AC1-lyn / Laer kritieke temperatuur                                       (4)
                                                                                           [14]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             5                     DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      C                                                                      (1)

4.2      C                                                                      (1)

4.3      D                                                                      (1)

4.4      B                                                                      (1)

4.5      C                                                                      (1)

4.6      C                                                                      (1)

4.7      B                                                                      (1)

4.8      A                                                                      (1)

4.9      C                                                                      (1)

4.10     A                                                                      (1)

4.11     A                                                                      (1)

4.12     D                                                                      (1)

4.13     C                                                                      (1)

4.14     D                                                                      (1)
                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              6                                    DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1     Kompressietoetser:
        A – Drukmeter 
        B – Drukontlasklep 
        C – Lugpyp/Pyp/Buigsame pyp 
        D – Koppelstuk vir vonkpropgat/Passtuk                                                  (4)
5.2     Funksie van silinderlekkasietoetser:
         Om te kyk waar die ontbrandingskamer/silinder gasse lek  gedurende die
          kompressie-/kragslag. 
         Om die persentasie  drukverlies  van die ontbrandingskamer te bepaal.
                                                                     (Enige 1 x 2)               (2)
5.3     Silinderlekkasietoets prosedure:
         Draai die krukas totdat albei kleppe op die silinder wat getoets word, toe is. 
         Verwyder die HS drade / vonkproppe. 
         Koppel die vonkproppasstuk (toetser) in die vonkpropgat. 
         Sluit die krukaskatrol sodat dit nie kan draai nie. 
         Koppel die kompressor se lugpyp aan die toetser en kalibreer die
           toetser. 
         Koppel die vonkproppasstukpyp aan die silinderlekkasietoetser. 
         Let op na die resultate en ligging van die gas wat uit die ontbrandingskamer
           lek. 
                                                                            (Enige 6 x 1)        (6)
5.4     Uitlaatgasanalisator:
         Koolwaterstof (brandstof- en oliedampe) / HC 
         Koolstofdioksied / CO2 
         Swaeloksied / SO2 
                                                                           (Enige 2 x 1)         (2)
5.5     Uitlaatgasanaliseringstoets voorsorgmaatreëls:
         Kalibreer altyd die ontleder met die inlaatpyp wat verwyder is van die
           ontleder. 
         Moenie op die inlaatpyp trap of die vloei op enige wyse beperk nie. 
         Die pypverbindings moet lugdig wees. 
         Die voertuig wat getoets word, moet geen lekke in die uitlaatspruitstukke of
           vakuumstelsels hê nie. 
         Moet in ‘n goeie geventileerde area uitgeoefen word. 
         Sorg moet geneem word waneer toerusting gehanteer word. 
                                                                         (Enige 3 x 1)           (3)
5.6     Funksie van draaiskywe:
        Dit maak dit moontlik  om die voorwiele in en uit/kant na kant  te draai
        wanneer die wielsporingshoeke nagegaan word.                                             (2)
5.7     Gebruike van optiese spoordermeter:
        Vir die meet/nagaan van die toesporing en uitsporing van 'n voertuig.                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             7                                 DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

5.8     Funksies van aan-boord-diagnostiese skandeerder:
         Skandeer vir foute (diagnosties). 
         Programmeer die EBE ("ËCU"). 
         Herset foutkodes. 
         Programmeer die sleutel na die voertuig se aansitstelsel. 
                                                                        (Enige 3 x 1)        (3)
                                                                                             [23]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde                8                                     DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Korrigeer statiese wanbalans:
          Deur balansmassastukke op die krukwebbe aan te bring. 
          Deur metaal van die krukwebbe te verwyder. 
          Deur krukpenne van die krukas op te stel. 
                                                                               (Enige 2 x 1)        (2)

6.2      Krukasbalansering:

         6.2.1        Dinamiese balansering:
                      Balansering in alle rigtings  terwyl krukas roteer.                         (2)

         6.2.2        Wederkerende massa:
                      Die massa van die suiers, suierpenbusse  en die boonste derde
                      van die koppelstange.                                                        (2)

6.3      Kenmerke om enjin balansering te verbeter:
          Koppelstange en suiers word so lig as moontlik gehou / staties
            gebalanseerd. 
          Vliegwiel word noukeurig gebalanseer. 
          Teengewigte op die krukas. 
          Die vuurorde word hersaamgestel.                                                        (4)

6.4      Tipe trillingdempers:
          Wrywingsvlak-tipe 
          Gekombineerde rubber-en-wrywingskyf 
          Rubber tipe 
          Traagheid ringdemper 
                                                                               (Enige 2 x 1)        (2)

6.5      Verskillende silinderrangskikkings:

         6.5.1        Tipes silinderrangskikkings:

                      A   Gelid tipe / Inlyn / Regguit enjin tipe
                      B   V-tipe 
                      C   W-tipe / Dubbel-V tipe                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               9                                 DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

6.6      Drie-silinder gelidenjin:
                                                120º

                                            1            2

                                     120º                     120º

                                                          3

         Nasien:
         Benoeming van kragimpuls se hoek van 120°. 
         Skets posisie van krukaspenne. 
         Nommering van krukaspenne.                                                           (3)
6.7      Tipe superaanjaers:
          Roots 
          Dubbelskroef 
          Sentrifugale en 
          Skuifwiek 
                                                                          (Enige 3 x 1)        (3)
6.8      Voordele vir die gebruik van turboaanjaer:
          Meer krag is verkry vanaf 'n enjin met dieselfde enjin kapasiteit. 
          'n Turboaanjaer word aangedryf deur uitlaatgasse vanaf die enjin en
            daarom vind geen kragverlies plaas nie. 
          Dit verbeter die brandstofgebruik in verhouding met enjin kapasiteit. 
          Kragverlies bo seevlak word uitgeskakel. 
          Verbeter die volumetriese doeltreffendheid. 
                                                                         (Enige 3 x 1)         (3)
6.9      Turboaanjaer:
         A      Tussenverkoeler/lugverkoeler 
         B      Vloei van saamgeperste lug 
         C      Turbine/Turbineomhulsel/Turboaanjaer 
         D      Vloei van uitlaatgas/uitlaatstelsel/uitlaatspruitstuk                         (4)
                                                                                               [28]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             10                                  DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Terme:

         7.1.1        Drywing:
                      Drywing is die tempo  waarteen arbeid verrig word.                     (2)

         7.1.2        Kompressieverhouding:
                      Dit is die verwantskap tussen die totale volume van 'n silinder
                      wanneer die suier by die onderste dooiepunt (ODP) is tot die
                      volume van die lading in die silinder wanneer die suier by die
                      boonste dooiepunt (BDP) is.                                             (2)

7.2      Berekeninge van kompressieverhouding:

         7.2.1        Slagvolume:

                                             π D2
                             Slag Volume          L
                                               4
                                                   
                                            π 72
                                                  7,5
                                               4
                                       SV  288,63 cm3                                        (3)

         7.2.2        Oorspronklike vryvolume:

                            SV
                      VV =
                           KV -1
                           288,63 
                         =
                            9,5 -1 
                           288,63
                         =
                             8,5
                      VV = 33,96 cm3                                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               11                                  DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         7.2.3        Nuwe boringsdiameter:
                                               SV + VV
                      Kompressieverhouding=
                                                  VV
                                               SV
                                             =       +1
                                               VV
                                          SV = VV(KV  1) 
                                             = 33 , 96(10  1) 
                                          SV = 305,64 cm 3      

                                                    D2
                                            SV         L
                                                     4
                                                     SV  4
                                        Diameter                   
                                                      L
                                                      305,64  4
                                                D                      
                                                          7,5
                                                D  7, 203 cm
                                                D  72, 03 mm                                   (6)

7.3      Drywingberekeninge:

         7.3.1        Wringkrag:

                      Wringkrag  Krag  Radius

                                                   
                                                 420
                                   (25  10 ) 
                                                 1000
                                    250  0,42
                                    105 N.m                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde                 12                                   DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

         7.3.2        Aangeduide drywing:

                      P  900 kPa  900  103 Pa
                                    86
                      L  86 mm         0,086 m 
                                  1000

                      D  84 mm
                           84
                               0,084 m 
                          1000
                                                                        π  D2
                                                                    A
                                                                           4
                          π  D2                          OF
                      A                                                π  84 2 
                             4                                        
                                                                           4
                          π  0,084 2
                                                                     5541,77mm2 
                               4
                         5,54  10 3 m 2                            5541,77 10 6 m 2 

                                          2000
                      N  2000r/min               16,667 kragslae / sek 
                                          60  2
                      n  4 silinders

                      AD  PLANn
                           (900  103 )  0,086  5541,77  10 6  16,667  4 
                            28596 W
                            28,60 kW 

                                                         OF

                                          2000
                      N  2000 r/min           33,333 r/sek 
                                           60
                           4
                      n      2 kragslae 
                           2

                      AD  PLANn
                           (900  103 )  0,086  5541,77  10 6  33,333  2 
                            28600 W
                            28,60 kW                                                              (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             13                       DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         7.3.3        Remdrywing:

                      Remdrywing  2  N T
                                            2000
                                   2π          105 
                                             60
                                    21 991,149 W 
                                    21, 99 kW                                     (3)

         7.3.4        Meganiese Doeltreffendheid:

                                               MD
                      Meganiese doeltreffendheid =   × 100
                                               AD
                                               21, 99
                                             =         × 100 
                                               28 ,60
                                             = 76 , 89 % 
                         (GEEN EENHEID, GEEN PUNT VIR FINALE ANTWOORD)              (2)
                                                                                    [32]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              14                                   DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      Verkoelingstelseldruktoets:

         8.1.1        Herstel of vervang waterpyp of waterpypklamp.                            (1)

         8.1.2        Geblaasde silinderkoppakstuk. / Silinderkop skeefgetrek.                 (1)

         8.1.3        Vervang uitdy- of kernproppe.                                            (1)

         8.1.4        Vervang verkoelerdop met geskikte vervanging.                            (1)

8.2      Funksie van verkoelerdop:
          Reguleer die druk in die verkoelerstelsel. 
          Laat koelmiddel toe om terug te keer na die verkoeler vanaf die
            uitsittenk. 
          Die verkoelerdop seël / maak die verkoelingstelsel toe. 
                                                                     (Enige 2 x 1)              (2)

8.3      Oorsake van uitlaatgaslesings:

         8.3.1        Moontlike oorsake vir hoë koolstofmonoksied(CO)-lesing:
                       Te ryk mengsel 
                       Ontstekingweiering 
                       Vuil of verstopte lugfilter 
                       Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel 
                       Foutiewe termostaat / steek vas in oop posisie of
                         koelmiddelsensor 
                       Foutiewe PKV-stelsel 
                       Wanfunksionerende katalisator 
                                                                        (Enige 2 x 1)           (2)
         8.3.2        Moontlike oorsake vir hoë stikstofoksied(NOx)-lesing:
                       Arm brandstofmengsel 
                       Swak vonkvervroeging 
                       Wanfunksionerende uitlaatgassirkulasieklep 
                       Wanfunksionerende katalisator 
                                                                        (Enige 2 x 1)           (2)

         8.3.3        Moontlike oorsake vir hoë suurstof(O2)-lesing:
                       Arm lug-brandstof-verhouding 
                       Ontstekingsprobleme 
                       Vakuumlekkasies 
                       Wanfunksionerende katalisator 
                                                                          (Enige 2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              15                                   DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

8.4      Veiligheidsvereistes vir opstel van olietoetser:
          Maak seker die toetser kan die verwagte druk van die enjin lees. 
          Maak die area om die drukoordraer skoon voor toetser gekoppel word. 
          Maak seker die rubberpype van die toetser is nie verweer nie. 
          Hou die toetser weg van bewegende enjinonderdele wanneer die toets
             uitgevoer word. 
                                                                       (Enige 3 x 1)             (3)

8.5      Brandstofdruktoets/vervaardigerspesifikasies:
          Brandstofdruk voor die brandstofpomp. 
          Brandstofpomp leweringsdruk (na die brandstofpomp) 
          Brandstofdruk wanneer die enjin luier. 
          Brandstofdruk teen hoë revolusies. 
          Brandstofdruk in gemeenskaplike brandstofleiding (by inspuiters). 
                                                                      (Enige 4 x 1)              (4)

8.6      Kompressietoets:

         8.6.1        Hoë-spanningsdrade:
                       Die ontstekingstelsel sal ontkoppel wees. 
                       Voorkom elektriese skok. 
                       Om toegang tot die vonkproppe te verky om sodoende te kan
                         verwyder. 
                                                                     (Enige 1 x 1)               (1)

         8.6.2        Versnelklep heeltemal oop:
                          Om te verseker dat die maksimum lug die silinder
                           binnegaan. 
                          Om sodoende die korrekte lesing te verkry. 
                                                                        (Enige 1 x 1)            (1)

         8.6.3        Teken die lesings aan:
                       Vergelyk kan word met die spesifikasielesing. 
                       Om die verskille in lesings tussen die silinders te vergelyk. 
                                                                             (Enige 1 x 1)       (1)

8.7      Verhoging in kompressie na 'nat' toets:
          Suierringe / Kompressieringe 
          Silinder ( Silinderhuls / silindervoering ) 
                                                                            (Enige 1 x 1)        (1)
                                                                                                 [23]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              16                              DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Verskil tussen 'n outomatiese ratkas en 'n handratkas:
          Handrat – gebruik voetkoppelaar. 
             Outomaties – gebruik nie 'n voetkoppelaar nie. 
          Handrat – Ratte word met die hand geselekteer met behulp van ‘n
             rathefboom. 
             Outomaties – Ratte word outomaties deur die ratkas geselekteer. 
                                                                       (Enige 1 x 2)        (2)

9.2      Funksie van koppelomsitter:
          Is om enjinwringkrag outomaties volgens die pad- en enjinsnelhede te
            vermenigvuldig. 
          Dra aandrywing vanaf die enjin na die transmissie. 
          Dien as vliegwiel om die enjin aan die draai te hou gedurende die
            luierslae. 
          Gly gedurende skielike versnelling en voorkom staking van die enjin by
            skielike stop. 
          Die stelsel demp alle enjinwringtrillings. 
          Dit dryf die transmissie-oliepomp. 
                                                                    (Enige 2 x 1)           (2)

9.3      Sluitkoppelaar:
         Om glipwerking te oorkom  wat binne die koppelomsitter voorkom.                  (2)

9.4      Staakspoed:
          Die toestand wanneer die stuwer van die koppelomsitter teen maksimum
             snelheid roteer  en die turbine is byna stilstande. 
          Wanneer die pomp sy hoogste snelheid bereik het  en die turbine is in
             stilstand . 
          Wanneer die voertuig stilstaan  en net voordat dit begin beweeg / terwyl
             enjin luier. 
                                                                       (Enige 1 x 2)        (2)

9.5      Enkel episikliese ratstelsel:

         9.5.1        Episikliese ratstelsel:

                      A   Sonrat 
                      B   Annulus / Kransrat 
                      C   Planeetrat 
                      D   Planeetdraer                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              17                                   DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         9.5.2        Voordele van episikliese ratstelsel:
                       Die insetas en uitsetas is op dieselfde aslyn van rotasie. 
                       Kraglewering is verspreid op verskillende planeetratte. 
                       Verskeie transmissieverhoudings kan verkry word deur EEN of
                        'n kombinasie van ratstelsels. 
                       Langer diensleweringstydperk in vergelyke met handratkaste vir
                        soortgelyke kraglewering. 
                       Episikliese ratkaste het die vermoë om meer wringkrag te
                        lewer. 
                       Episikliese ratkas het die vermoë om hoër wringkrag oor te
                        dra.
                       Dit het minder traagheid. 
                       Word gebruik om hoër ratverhoudings te kry. 
                       Kompak in grootte.
                       Alle ratte is konstant in gekam. 
                                                                            (Enige 2 x 1)        (2)

9.6      Funksie van klepbuis:
          Dit stel die las vas  en verstel die ratverhouding volgens die wringkrag
            van die enjin. 
          Dit reguleer die oliedruk  na die regte hidrouliese aandrywer. 
                                                                        (Enige 1 x 2)            (2)

9.7      Metodes vir die verkoeling van outomatiese transmissie-olie:
          Deur      'n   spesiale    olieverkoeler     in  samewerking      met    die
            enjinverkoelingstelsel en sirkuleer die transmissie-olie daardeur. 
          Sirkuleer die transmissie-olie  deur die onderkant van die
            verkoelertenk.
          Die transmissie-olie reservoir  is ontwerp met vinne om met verkoeling
            te help. 
                                                                          (Enige 1 x 2)          (2)
                                                                                                 [18]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              18                                    DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10:      STELSELS EN BEHEER                  (ASSE,     STUURGEOMETRIE             EN
               ELEKTRISITEIT) (SPESIFIEK)

10.1     Vereistes vir 'n goeie beplande stuurmeganisme:
         Dit moet …
          lig wees en maklik om te beheer. 
          vry wees van vibrasie en skokke a.g.v. swak padoppervlakke. 
          moet so direk as moontlik wees sonder baie attensie of moeite van
             bestuurder. 
          selfgesentreerd. 
          moet kan werk sonder dat die stuurmeganisme geaffekteer word deur die
             aksies van die suspensie of remstelsel. 
                                                                     (Enige 3 x 1)                (3)

10.2     Wielsporingshoeke:

         10.2.1       Funksie van positiewe wielvlug:
                       Minder stuurmoeite 
                       Die voertuig se massa word deur die groter, binne voorwiellaer
                         gedra. 
                                                                         (Enige 1 x 1)            (1)

         10.2.2       Funksie van Ackermannshoek:
                      Dit laat wisselbare uitsporing toe op die voorwiele op draaie.             (1)

10.3     Nasporing:

         10.3.1       Wielsporingshoek:

                      C   Negatiewe  nasporingshoek                                             (2)

         10.3.2       Negatiewe nasporingshoek doel:
                      Negatiewe nasporing vergemaklik draai van wiele  en verbeter
                      die vermoë om makliker om 'n draai te gaan.                                (2)

         10.3.3       Nasporingsbenaming:

                      A. Krinkspil / Stuuraslyn 
                      B. Loodregte lyn 
                      D. Middellyn van krinkspil / Stuuraslyn                                    (3)

10.4     Enjinbestuurstelsel:

         10.4.1       Funksie van sensor:
                       Dit neem die enjin se bedryfstoestande waar. 
                       Dit verskaf inligting na die EBE. 
                                                                            (Enige 1 x 2)         (2)

         10.4.2       Funksies van die aandrywers:
                       Dit kry die inligting / sein vanaf die EBE. 
                       Dit maak die nodige veranderinge. 
                                                                             (Enige 1 x 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              19                                  DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

10.5     Vereistes vir 'n katalisator om effektief te funksioneer:
          Die katalisator moet nie 600 °C oorskry nie. 
          Loodvry brandstof moet gebruik word. 
          Voorkom aanhoudende ketsing. 
          Voorkom gebrande enjinolie wat die keramiekmonoliet laat smelt. 
          Die lamda-sensor moet behoorlik funksioneer. 
                                                                     (Enige 2 x 1)              (2)

10.6     Lambda-sensor:
         Die lambda sensor word in die uitlaatgasspruitstuk geïnstalleer.                      (1)

10.7     Aanpasbare spoedbeheerstelsel:
          Behou spoed soos gestel deur bestuurder. 
          Die spoed aan te pas deur 'n veilige afstand van die voertuig voor dit te
            handhaaf. 
          'n Waarskuwing te gee as daar 'n risiko van botsing is. 
          Voorkom moegheid van bestuurder. 
          Verbeter brandstofverbruik. 
          'n Beheerde spoedstelling voorkom onnodige spoedboetes. 
                                                                      (Enige 3 x 1)             (3)

10.8     Diode:

         10.8.1       Diode                                                                    (1)

         10.8.2       Funksie van 'n diode:
                       Dis om wisselstroom na gelykstroom te verander. 
                       Dit laat die vloei van stroom slegs in een rigting  en blok die
                        vloei van stroom in die teenoorgestelde rigting. 
                                                                           (Enige 1 x 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             20                                   DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

10.9     Funksies van die komponente alternator:

         10.9.1       Gelykrigter:
                      Verander wisselstroom WS na gelykstroom GS.                           (1)

         10.9.2       Stator:
                       Om 'n kern te verskaf  wat die magnetiese kraglyne op die
                          statorwikkelings konsentreer. 
                       Om 'n spoel te verskaf waarin spanning geïnduseer word,
                          wat gebruik word om die battery te laai. 
                       Skakel die roterende magnetiese veld  om na elektriese
                          stroom om die battery te laai. 
                                                                      (Enige 1 x 2)          (2)

         10.9.3       Rotor:
                       Verskaf 'n roterende  elektromagneet. 
                       Induseer 'n elektriese spanning  na die statorwikkelings. 
                       Gepas met sleepringe  vir die toelating van beweging van
                         elektriese konneksies 
                                                                          (Enige 1 x 2)      (2)

10.10    Funksies van 'n keerklep in 'n elektriese brandstofpomp:
          Dit verseker dat die druk in die brandstoflyn volhou word. 
          Dit laat brandstof in slegs een rigting vloei vanaf brandstoftenk.               (2)
                                                                                             [32]

                                                                             TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-mg-afr/89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-automotive-afr/7ea8d8a2-0458-4669-b7d5-90a3c68e9529) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-eng/b845a3a8-310e-4e8c-b965-8a774cb6e06c) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology May June 2021 (Fitting Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-fitting-machining-afr/8330d2db-753d-4250-9737-3bee5fd94d1b) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology GR 12 Exam Guidelines 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-gr-12-exam-guidelines-2021-eng/584f011d-0417-4fcb-b7fe-d7a97b535604) — Mechanical Technology · Guideline · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
