# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-mg-afr/89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-mg-afr/89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

            MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                                          2021

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      2                     DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1      B                                                                         (1)

1.2      A                                                                         (1)

1.3      C                                                                         (1)

1.4      C                                                                         (1)

1.5      D                                                                         (1)

1.6      A                                                                         (1)
                                                                                    [6]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      3                                 DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noodhulp basiese behandeling:
          Ondersoek 
          Diagnose 
          Behandeling                                                                         (3)

2.2      Staanboor (Reeds aangeskakel):
          Moet nooit die boor sonder toesig laat terwyl dit in werking is nie. 
          Skakel die boor af wanneer jy die boor verlaat. 
          Gebruik borsel of houtstaaf om snysels te verwyder. 
          Wanneer jy om die draaiende boor leun, moet jy oppas dat jou klere nie
             in die boor of kloukop vasgevang word nie. 
          Moenie die draaiende kloukop met jou hand probeer stop nie. 
          Moenie die boor verstel terwyl jy werk nie. 
          Moet geen skerms oopmaak terwyl die staanboor aan is nie. 
          Hou hande weg van alle bewegende punte. 
          Moenie die boorpunt in die materiaal forseer nie. 
          Gebruik snyvloeistof indien nodig. 
                                                                          (Enige 2 x 1)         (2)

2.3      Geïsoleerde elektrodehouer:
         Om 'n elektriese skok te voorkom.                                                     (1)

2.4      Nadele van die prosesuitleg:
          Produksie is nie altyd deurlopend nie. 
          Vervoer koste tussen proses afdelings kan hoog wees. 
          Bykomende tyd word bestee aan toetsing en uitsortering, aangesien die
            produk deur die onderskeie afdeling beweeg. 
          Skade aan breekbare goedere as gevolg van ekstra hantering. 
                                                                    (Enige 2 x 1)               (2)

2.5      Voordele van die produkuitleg:
          Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. 
          Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder. 
          Produksiebeheer is bykans outomaties. 
          Beheer oor werksaamhede is maklik. 
          Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. 
          Minder totale inspeksie is nodig. 
          Minder totale vloerruimte per produksie-eenheid is nodig.                           (2)
          Vermindering in vervaardigingskostes.                                               [10]
                                                                         (Enige 2 x 1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      4                              DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Hittebehandeling:
          Verhit die metaal stadig tot 'n sekere temperatuur. 
          Deurverhit die metaal vir 'n sekere tydperk om 'n eenvormige temperatuur
             te verseker. 
          Verkoel die metaal teen 'n sekere tempo tot kamertemperatuur.                    (3)

3.2      Blusmediums:
          Water 
          Pekelwater 
          Vloeibare soute 
          Olie 
          Oplosbare olie en water 
          Sand 
          Gesmelte lood 
          Lug 
          Kalk 
                                                                      (Enige 3 x 1)          (3)

3.3      Uitgloeiing:
          Om interne spanning te verlig in die staal 
          Versag staal om masjinering moontlik te maak 
          Maak staal rekbaar 
          Verfyn korrelstruktuur 
          Verminder brosheid 
                                                                      (Enige 1 x 1)          (1)

3.4      Koolstofstale:
          Lae koolstofstaal 
          Medium koolstofstaal 
          Hoë koolstofstaal                                                                (3)

3.5      Yster-koolstofewewigsdiagram:

         A      Persentasie koolstof / koolstof inhoud 
         B      Temperatuur in °C 
         C      AC3-lyn / Hoër kritieke temperatuur 
         D      AC1-lyn / Laer kritieke temperatuur                                         (4)
                                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      5                     DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      D                                                                         (1)

4.2      B                                                                         (1)

4.3      A                                                                         (1)

4.4      B                                                                         (1)

4.5      D                                                                         (1)

4.6      B                                                                         (1)

4.7      D                                                                         (1)

4.8      C                                                                         (1)

4.9      A of B                                                                    (1)

4.10     C                                                                         (1)

4.11     A of B                                                                    (1)

4.12     B                                                                         (1)

4.13     A                                                                         (1)

4.14     C                                                                         (1)
                                                                                    [14]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      6                            DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

5.1      Templaatgalery:
          Om tyd te spaar tydens uitmerk.                                                (1)
          Bevorder akkuraatheid. 
                                                                    (Enige 1 x 1)

5.2      Kaplatte:
          Om dakbedekking te ondersteun.  
          Om dakkappe te verbind.                                                       (2)
          Maak die dakstruktuur sterker. 
                                                                    (Enige 1 x 2)

5.3      Dakkap:
         A – Dakbalk 
         B – Klem 
         C – Kaplat 
         D – Hoekplaat / knoopplaat 
         E – Spanbalk / bindbalk                                                          (5)

5.4      Materiaal berekeninge:

                Gemiddelde Ø  Binne Ø  Dikte
                                 
                              230  16 
                              246 mm 
                                        
         Gemiddelde omtrek  π  Gemiddelde Ø
                            π  246 
                            772,83 mm 
                                           mm 
                            Rond af na 773                                                (6)
                                                   
5.5      Sweissimbole:
         A. Stert 
         B. Sweissimbool / Hoeksweis op ander kant / Sweissimbool op ander kant /
            Hoeksweis 
         C. Steek van die sweislas 
         D. Ter plaatse sweislas/Terreinsweiswerk 
         E. Pyl 
         F. Rondomsweis                                                                   (6)

5.6
                                    
                                    
                               
                       
                                                                                           (3)
                                                                                           [23]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      7                                   DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1      Plasmasnyer:
          Die basiese plasmasnyproses behels die skepping van 'n elektriese
             kanaal geïoniseerde gas, m.a.w. plasma  wat van die plasmasnyer self
             geproduseer word deur die werkstuk wat gesny word. Dit voltooi die
             stroombaan  na die plasmasnyer deur 'n aardklamp.
          Dit gebeur deur saamgepersde lug wat teen 'n hoë spoed deur 'n
             gefokusde spuitstuk na die werkstuk toe geblaas word. 
          'n Hoëfrekwensie- elektriese boog word dan in die gas gevorm tussen die
             elektrode daar naby of geïntegreer in die spuitstuk en die werkstuk self.           (4)

6.2      Hidrouliese pers:
          Vir die verwydering van laers of busse. 
          Vir die montering van laers of busse. 
          Om materiaal te vervorm. 
          Toets van sweislasse. 
                                                                           (Enige 2 x 1)          (2)

6.3      Interne draadsny proses:
          Boor die verlangde boorgrootte. 
          Gebruik die drie tappe in volgorde – voorsnytap/tussensnytap/
             boomsnytap. 
          Gaan die draad na met 'n skroefsteekmaat/bout na voltooiing.                          (3)

6.4      Kragsaag:
         Om metaalsnitte / materiaal te sny.                                                     (1)

6.5      Gassweis:

         6.5.1        Suurstofreguleerder / Asetileenreguleerder / reguleerder                   (1)

         6.5.2        A.   Drukmeter 
                      B.   Uitlaat 
                      C.   Inlaat 
                      D.   Drukverstelknop                                                       (4)

6.6      Asetileengassilinder:
         Rooi/maroen                                                                             (1)

6.7      Terugflitsweerders:
         Vir die voorkoming  van ketsing / terugploffing                                        (2)
                                                                                                  [18]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      8                                               DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Definieer:

         7.1.1        Spanning:
                      Dis die interne weerstand  van 'n liggaam teen 'n eksterne krag of
                      lading.                                                                                (2)

         7.1.2        Hooke se wet:
                      Vormverandering/Vervorming is direk eweredig aan die spanning
                      wat dit veroorsaak,  op voorwaarde dat die perk van
                      proporsionaliteit/elastisiteit nie oorskry word nie.                                   (2)

7.2      Raamwerke:

         7.2.1.       Ruimtediagram:
                                                                     NB: Die vektordiagram is
                                                                     nie volgens skaal geteken
                                          200N                       nie. Nasieners moet die
                                                                     diagram oorteken.

                                     A                       B
                                                D                                vir byskrifte
                                                         
                                                         C
                                 150N                                     50N                                 (4)

         7.2.2        Vektordiagram:
                                                                                 a

                                                                 
                                                                                     

                      NOTA: ±2mm
                      toleransie op skaal
                                                     d                              c
                      tekening. Punte
                      word toegeken vir
                      skaal akkuraatheid.                                           

                                                                                     b                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      9                                       DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         7.2.3        Grootte en aard van kragte in lede:

                                 LID         GROOTTE                    AARD
                                 AD        172 N – 176 N               Stut 
                                 BD        100 N – 104 N               Stut 
                                 CD         87 N – 91 N               Stang 
                                                                                                      (6)

7.3      Balk:

         7.3.1        Bereken RL:
                      Neem momente om regsom reaksie (RR)

                      RL  10  25  2  30  6,5   15  8  
                                                                   
                               50  195  120 
                                                  
                                365
                                    
                                 10 
                          RL  36,5 N

                      Bereken RR:
                      Neem momente om linksom reaksie (RL)

                      RR  10  15  2  30  3,5   25  8  
                               30  105  200                                                       (6)
                                               
                                335
                                    
                                 10 
                           RR  33,5 N

         7.3.2        Skuifkragte op punte A, B en C:

                      SK A  36,5  15 
                            21,5 N 
                      SK  36,5  15   30 
                          B

                            8,5 N 
                      SK C  36,5  15 30  25 
                               33,5 N                                                              (6)
                                        

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     10                                    DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         7.3.3           Skuifkragdiagram:

                                A                 B                   C   
                                                                          
                 RL                                                             RR
                         
             36,5 N

                                    21,5 N 
                                           

                     0                                                          0

                                                                  
                                                                  
                                             -8,5 N
                                                   

                                                                     
                                                               -33,5 N
                                                                                                   (6)

                                      NB: Diagram is nie volgens skaal nie.
                                          Merkers moet die diagram oor teken

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     11                                  DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

7.4      Spanning en vervorming:

         7.4.1        Spanning:

                                 Krag                    πD 2
                      Spanning           Maar Area 
                                 Area                     4
                                     2
                                 πD
                          Area 
                                   4
                                 π 0,03 
                                           2
                                            
                                      4
                                             
                                0, 71 10 3 m 2 or 7, 07  10  4 m 2 

                                  Krag
                      Spanning 
                                  Area
                                    80  10 3 N 
                                
                                  0, 71 10 3 m 2 
                                                   
                                 112,68  10 Pa 
                                               6

                                 112,68 MPa  

                                 OF

                                  Krag
                      Spanning 
                                  Area
                                    80  10 3 N 
                                
                                  7,0 7  10  4 m 2 
                                 113154172,6 Pa 
                                 113,15 MPa                                                    (6)

         7.4.2        Vormverandering/Vervorming:

                                     ΔL
                      Vervorming 
                                     OL
                                     0,06
                                           
                                     3000
                                            
                                    0,02  10 3                                               (2)
                                                                                                [45]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     12                                    DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

8.1      Sweisdefekte (Oorsake):

         8.1.1        Slakinsluiting:
                       Ingeslotehoek te nou. 
                       Vinnige afkoeling. 
                       Sweis temperatuur te laag / stroom te laag. 
                       Hoë viskositeit van metaal.
                       Slak nie van vorige sweislopie verwyder nie. 
                       Verkeerde sweistegniek. 
                       Oppervlakte kontaminasie.
                       Te groot sweisbeweging. 
                       Spoed te laag langs sweislas. 
                       Booglengte te kort. 
                                                                             (Enige 2 x 1)         (2)

         8.1.2        Onvoldoende penetrasie:
                       Spoed te vinning. 
                       Verkeerde sweistegniek. 
                       Elektrode te groot. 
                       Stroom te laag. 
                       Lasvoorbereiding nie ordentlik genoeg voorberei nie. 
                       Sweisbaarheid van moedermetaal nie goed genoeg nie. 
                                                                         (Enige 2 x 1)             (2)

8.2      Sweisdefekte (Voorkoming):

         8.2.1        Porositeit/Poreusheid:
                       Gebruik regte stroom. 
                       Hou 'n langer boog. 
                       Gebruik korrekte elektrodes. 
                       Kyk vir onsuiwerhede. 
                       Maak seker van voldoende afskermingsgas. 
                       Gebruik korrekte sweistegniek. 
                       Kyk dat elektrode / vulmetaal nie geroes is nie. 
                                                                             (Enige 2 x 1)         (2)

         8.2.2        Gebrek aan smelting:
                       Gebruik korrekte ingeslotehoek. 
                       Gebruik korrekte grootte elektrodes. 
                       Gebruik regte stroom. 
                       Berei die plaat se afskuinsing / V-groef behoorlik. 
                                                                            (Enige 2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     13                                DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

8.3      Vernietigende en nie-vernietigende toetse:

         8.3.1        Vrybuig:
                       Word gebruik om die persentasie verlenging van die metaal te
                          bepaal. 
                       Om die rekbaarheid van die sweismetaal en hitte-
                          geaffekteerde area te bepaal. 
                                                                       (Enige 1 x 1)           (1)

         8.3.2        X-straal toets:
                       Om te bepaal of daar volle diepte penetrasie. 
                       Korrekte fusie / smelting het tussen die sweisstukke
                          plaasgevind. 
                       Om interne defekte soos speldgaatjies, slakinsluitings, krake
                          ens. op te spoor.                                                   (1)
                                                                        (Enige 1 x 1)

8.4      Sweiskrake:
          Hitte-invloedsone (HIS) krake. 
          Senterlynkrake / lengte-krake. 
          Kraterkrake. 
          Dwarsbarste. 
                                                                        (Enige 3 x 1)          (3)

8.5      Oksiasetileen sweisproses:
          Korrekte vlam vir die werk wat verrig moet word. 
          Korrekte hoek van spuitstuk en elektrode. 
          Diepte van fusie en die hoeveelheid penetrasie. 
          Sweistempo oor die lengte van die las. 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

8.6      Inkeepbreek-toets:
          'n Snit word met 'n handsaag aan albei kante van die sweislas
             gemaak. 
          Plaas die monster op twee staalstutte/In 'n bankskroef. 
          Breek die monster  deur dit met ‘n voorhamer te slaan. 
          Inspekteer die sweislas vir defekte. 
                                                                                               (5)

8.7      Nie-vernietigendetoets:
         Dit behels nie die vernietiging/beskadiging van die toetsstuk nie en die
         toetsstuk kan weer gebruik word nadat die toets uitgevoer is.                        (1)

8.8      Masjineringstoets:
          Om die gemak van masjinering te bepaal. 
          Om die kwaliteit van die afwerking te bepaal.                                      (2)
                                                                                               [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     14                                 DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

9.1      Koudbewerkte staal:
          Smelt punt 
          Die samestelling en struktuur 
          Die hoeveelheid koudbewerking 
          Die uitgloeiingstyd                                                                 (4)

9.2      Inkrimping in 'n sweislas:

         9.2.1        Tipe elektrode:
                      Termo-eienskappe het groter potensiaal vir vervorming.                   (1)

         9.2.2        Grootte van elektrode:
                      Hoe groter die elektrode diameter, hoe hoër die stroom en hoe
                      groter is die vervorming.                                                (1)

         9.2.3        Sweisstroom:
                      Hoe hoër die sweisstroom is, hoe hoër is die sweistemperatuur en
                      hoe groter is die vervorming.                                            (1)

9.3      Faktore vir afkoelingstempo:
          Grootte van werkstuk 
          Dikte van sweislas 
          Termiese geleidingseienskappe van basismetaal                (Enige 2 x 1)          (2)

9.4      Definisie:

         9.4.1        Vervorming:
                      Sweisvervorming is die kromtrekking van die basismetaal  wat
                      veroorsaak word deur die hitte van die sweisboog/vlam.                   (2)

         9.4.2        Inkrimping:
                      Sweiskrimping is 'n vorm van plastiese vervorming  waar die
                      metaal vervorm as gevolg van inkrimping met afkoeling.                   (2)

9.5      Faktore wat vervorming en naspanning beïnvloed:
          Wanneer die metaal verhit word en teen uitsetting weerstaan bied, sal
            vervorming voorkom. 
          As afkoeling plaasvind en kontraksie weerstaan word, sal spanning
            voorkom. 
          As die toegepaste spanning beweging veroorsaak, kom vervorming
            voor. 
          As die toegepaste spanning nie beweging veroorsaak nie, sal daar
            naspanning in die gesweiste las wees. 
                                                                   (Enige 3 x 1)                (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     15                              DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

9.6      Oorsake van naspanning:
          Gedurende sweis word die sweislas en Hitte-invloedsone (HIS) baie meer
            as die omliggende materiaal verhit. 
          Die las en HIS vervorm plasties omdat die termiese uitsetting tot die
            omliggende materiaal van die las beperk word. 
          Soos die las afkoel en krimp, word elastiese trekspanning gevorm. 
          Sweis ontwikkel trekspanning wat strekspanning nader. 
                                                                       (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                             [18]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     16                                DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

10.1     Oorbelading:

         10.1.1       Knipmasjiene:
                       Stomping of breek van lemme. 
                       Plaas druk op motor en dryfkomponente. 
                                                                         (Enige 1 x 1)         (1)

         10.1.2       Staanboormasjiene:
                       Beskadiging / breking van boorpunte. 
                       Plaas druk op dryfkomponente. 
                                                                         (Enige 1 x 1)         (1)

10.2     Wrywing:

         10.2.1       Guillotine:
                      Oormatige slytasie / beskadiging van bewegende dele.                    (1)

         10.2.2       Horisontale bandsaag:
                       Oorverhitting van die lem. 
                       Skade aan die lem. 
                       Oormatige slytasie van bewegende dele. 
                                                                         (Enige 1 x 1)         (1)

10.3     Instandhouding van 'n kragsaag:
          Gaan die hoof elektriese skakelaars na. 
          Gaan bedrading en leipype na vir krake. 
          Kyk vir stukkende beheermeganismes. 
          Gaan elektriese konneksies na. 
          Gaan na vir los elektriese komponente. 
          Kyk dat snyvloiestof nie in aanraking kom met elektriese bedrading en
             skakelaars nie. 
                                                                    (Enige 2 x 1)              (2)

10.4     Metodes om wrywing te verminder:
          Gebruik snyvloeimiddel. 
          Gebruik olie. 
          Voorkom oormatige druk / Gebruik genoegsame druk. 
          Verseker dat die boorpunt skerp is. 
          Sorg dat die regte spoed gebruik word vir die grootte van die boorpunt. 
          Gebruik die regte boorpunt. 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)
                                                                                               [8]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     17                                  DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK)

11.1     Vierkantig na vierkantig van middelpunt af geutbak:

                                                    500
                                                  280
                                           80
                                       D
                                                                   C
                                  60
                                           4                3
                            260
                      500

                                            1              2

                                       A                            B

         11.1.1       Ware lengte van A-2:
                                                       
                      Ware lengte A  2  
                                            240  280
                                               2
                                                     
                                                      2
                                                        4002
                                                 57600  78400  160000
                                         296000
                                         544,06 mm   544 mm                                  (5)
                                                              
         11.1.2       Ware lengte van C-3:
                                                       
                      Ware lengte C  3   220
                                                60
                                                 2
                                                      
                                                      2
                                                         4002
                                                  48400  3600  160000
                                                  212000
                                                  460,43 mm   460 mm                         (5)
                                                             

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     18                            DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

11.2     Afgeknotte keël:

                                                   D
                                                           C

                                                               B

         11.2.1       Ware lengte van A-B:
                                            πD
                      Ware lengte (A  B)       
                                            12
                                            π  600
                                                   
                                              12 
                                            1884,96
                                                    
                                               12    
                                           157,08 mm   157 mm                       (5)
                                                                
         11.2.2       Omtrek van die boonste sirkel:
                      Omterk van boonste sirkel  π  D 
                                                 π  400
                                                 1256,64mm   1257 mm               (4)
                                                                        
         11.2.3       600  mm.                                                        (2)
                                                                                        [21]

                                                                       TOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology May June 2021 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-automotive-afr/7ea8d8a2-0458-4669-b7d5-90a3c68e9529) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-eng/b845a3a8-310e-4e8c-b965-8a774cb6e06c) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology May June 2021 (Fitting Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-fitting-machining-afr/8330d2db-753d-4250-9737-3bee5fd94d1b) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology GR 12 Exam Guidelines 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-gr-12-exam-guidelines-2021-eng/584f011d-0417-4fcb-b7fe-d7a97b535604) — Mechanical Technology · Guideline · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
