# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2022-automotive-mg-afr/e7cd1cac-fced-429c-a299-d62190f9be0c
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2022-automotive-mg-afr/e7cd1cac-fced-429c-a299-d62190f9be0c)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                          2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             2                     DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1      A                                                                      (1)

1.2      B                                                                      (1)

1.3      C                                                                      (1)

1.4      D                                                                      (1)

1.5      A                                                                      (1)

1.6      C                                                                      (1)
                                                                                 [6]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             3                                 DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Voorgeskrewe spoed van die slypwiel:
          Omdat die wiel kan bars/breek as dit vinniger as die voorgeskrewe spoed
           draai. / Om 'n ongeluk te vermy. 
          Doeltreffendheid van die bankslypproses sal in die gedrang kom. 
                                                                       (Enige 1 x 1)         (1)

2.1      Voorgeskrewe spoed van die slypwiel:
          Moet nooit die bandsaag alleen los nie. 
          Gebruik 'n stootstok wanneer gesaag word. 
          Hou die werkstuk stewig en plat vas op die blad. 
          Moenie die masjien verstel terwyl daar gewerk word nie. 
          Moenie enige skerms oopmaak terwyl die masjien aan is nie. 
          Maak voorafsnitte voordat jy ingewikkelde krultipe saagwerk doen. 
          Moenie die materiaal op die lem forseer nie. 
          Hou hande weg van aksiepunte. 
          Hou hande stewig teen tafel. 
          Hou hande weerskande van lem en nie in lyn met die snylyn van die lem
            nie. 
          Hou los klere weg van aksiepunt.                          (Enige 2 x 1)          (2)

2.3      Stadiums waarin noodhulp toegepas word:
          Ondersoek 
          Diagnose 
          Behandeling                                                                      (3)

2.4      Oorsake van ongelukke:
          Onveilige handelinge 
          Onveilige toestande                                                              (2)

2.5      TWEE voordele van die produkuitleg:
           Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. 
           Tydsduur van die vervaardigingsiklus is minder. 
           Produksiebeheer is bykans outomaties. 
           Beheer oor werksaamhede is makliker. 
           Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. 
           Minder totale inspeksie is nodig. 
           Minder totale vloerruimte per produksie-eenheid is nodig.  (Enige 2 x 1)        (2)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               4                               DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Tempering:
         Tempering is 'n proses wat in die algemeen op staal toegepas word om die
         spanning/brosheid/verbeter   smeebaarheid        wat    gedurende   die
         verhardingsproses opgewek is, te verminder.                                        (2)

3.2      Uitgloeiing:
          Om interne spannings te verlig wat dalk tydens vorige bewerkings van die
             metaal plaasgevind het. 
          Om staal te versag ten einde die masjineringsproses te fasiliteer. 
          Om die korrelstruktuur te verfyn. 
          Om brosheid te verminder.                                   (Enige 3 x 1)        (3)

3.3      Normaliseringstemperatuur:
          Bo  die boonste kritieke temperatuur. 
          Bo  AC3 lyn.  (Enige 1 x 2)                                                     (2)

3.4      Vonkpatrone op koolstofstale:

         3.4.1        Hoë-koolstofstaal                                                     (1)

         3.4.2        Lae-koolstofstaal / Sagte staal                                       (1)

         3.4.3        Gietyster                                                             (1)

3.5      Koolstof diagram:
         A Temperatuur reeks / °C 
         B AC3 lyn 
         C AC1 lyn 
         D Koolstof inhoud / % koolstof                                                     (4)
                                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             5                     DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      C                                                                      (1)

4.2      B                                                                      (1)

4.3      B                                                                      (1)

4.4      D                                                                      (1)

4.5      A                                                                      (1)

4.6      C                                                                      (1)

4.7      B                                                                      (1)

4.8      A/C                                                                    (1)

4.9      C                                                                      (1)

4.10     B                                                                      (1)

4.11     C                                                                      (1)

4.12     A                                                                      (1)

4.13     B                                                                      (1)

4.14     D                                                                      (1)
                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              6                                    DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1      Nat Kompressietoets:
          Spuit 'n bietjie olie op die suier deur die vonkpropgat. 
          Doen die kompressietoets. 
          Vergelyk die lesings met die droë kompressietoetslesing.                             (3)
5.2      Funksies:
         5.2.1        Kompressietoets:
                      Wys  die kompressiedruk  wat deur die suier in die silinder
                      veroorsaak is.                                                             (2)
         5.2.2       Silinderlekkasietoets:
                      Dui die %  saamgepersde lug lekkasie vanuit die silinder. 
                      Dui die ligging  van die lekkasie van die silinder aan. 
                                                                            (Enige 1 x 2)        (2)
5.3      Gasanaliseerder:
          Moenie op die inlaatslang trap nie. 
          Die slangverbinding moet lugdig wees en die klep moet gesluit
            wees. 
          Geen uitlaatga lekke hê nie. 
          Kondensaat moet uit die slang en opnemersondeerder geblaas
            word. 
          Kondensor moet na elke toets gedreineer word. 
          Die filter op die kondensorstaander moet gereeld vervang word.
          Maak seker die toets word in 'n goed geventileerde area gedoen. 
          Op ‘n 12V analiseerder, moet die batteryklampe skoon gemaak word. 
          Maak seker die gasanaliseerder word op ‘n veilige plek geplaas. 
                                                                       (Enige 4 x 1)             (4)
5.4      Optiese spoordmeter:
          Sentreer die stuurwiel van die voertuig. 
          Plaas elke helfte van die wielsporingstoestel teen elke voorwiel van die
             voertuig. 
          Kyk deur die periskoop en jy moet dan die wielsporingsmerk kan sien /
             identifiseer. 
          Kyk deur die periskoop en stel die vertikale lyn in lyn met die driehoek
             deur die wyserarm te beweeg. 
         Lees die toesporing of uitsporing.                                                     (5)
5.5      ABD-II skandeerder:
          Prop die diagnostiese skandeerder in die ABD-II sok. 
          Sleutel die voertuig se besonderhede op die skandeerder in. 
          Skakel die voertuig se instrumentpaneel aan. 
          Begin die diagnostiese skandering. 
          Interpreteer die foutkodes en maak 'n diagnose.                                      (5)
5.6      Wielbalanseringsmetodes:
          Dinamiese balansering. 
          Statiese balansering.                                                                (2)
                                                                                                 [23]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             7                                DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Komponente deur krukas gedryf:
          Vliegwiel 
          Nokas 
          Superaanjaer 
          Suierstang/Suiers 
          Oliepomp 
          Waterpomp 
          Kragstuurpomp 
          Lugversorgingspomp 
          Verkoelerwaaier 
          Vonkverdeler 
          Alternator 
          Transmissie/ratkas                                        (Enige 4 x 1)         (4)

6.2      Binnebrandenjin:

         6.2.1        Roterende massa:
                      Die krukpen, grootkop  en die onderste twee-derdes van die
                      koppelstang.                                                         (2)

         6.2.2        Wederkerende massa:
                      Die suiers, suierpenne  en die boonste derde van die
                      koppelstang.                                                         (2)

6.3      Voordele van 'n sessilinder V-enjin bo die van 'n sessilindergelidenjin:
          Kan in kleiner enjinkompartemente gepas word. 
          Verhoogde krag na gewig verhouding. 
          Meer kompakte enjin.                                      (Enige 2 x 1)         (2)

6.4      Turboaanjaer:

         6.4.1        A – Kompressor/Kompressorhuls / omhulsel 
                      B – Uitlaatgas uitlaat/uitlaat 
                      C – Turbinewiel/wieke 
                      D – Uitlaatgasinlaat 
                      E – saamgepersde lugafvoer/uitlaat                                   (5)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             8                                DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

         6.4.2       Werking van duie wieke van wisselbaregeometrie-
                     turboaanjaer teen lae spoed:
                      Teen lae spoedstrek is die wisselbare spuitstukwieke amper
                        toe. 
                      Die wieke skep 'n nou baan na die uitlaatturbine. 
                      Die hoek van die wieke rig die gasse om die wieke teen die
                        korrekte hoek te tref. 
                     Dit veroorsaak dat die turboaanjaer vinniger draai.                   (4)

6.5      Tipe superaanjaers:
          Roots. 
          Dubbelskroef. 
          Sentrifugaal. 
          Eksentrieke of skuifwiek.                                                       (4)

6.6      Nadele van superaanjaers in vergelyke met turboaanjaers:
          Superaanjaers is minder effektief in die verhoging van enjinkrag teen hoë
            revolusies. 
          Superaanjaers       gebruik    enjinkrag   om     aangedryf    te    word
            (parasities). 
          Hoër brandstofverbruik indien gegenereerde krag nie ten volle benut
            word nie. 
          Meer spasie word benodig om 'n Roots-superaanjaer te installeer. 
          Roots- en dubbelskroef-superaanjaers lewer druk in sarsies. 
          Dit is duurder as ‘n turboaanjaer.                         (Enige 3 x 1)        (3)

6.7      Verskil tussen dubbelturboaanjaging en dubbelaanjaging:
         Dubbelturboaanjaging gebruik twee turboaanjaers  terwyl dubbelaanjaging
         gebruik 'n kombinasie van 'n turboaanjaer en 'n superaanjaer.                     (2)
                                                                                            [28]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              9                            DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Definisies:

         7.1.1        Arbeid verrig:
                      Arbeid word verrig wanneer 'n krag  weerstand oorkom en
                      beweging veroorsaak.                                              (2)

         7.1.2        Vry volume:
                      Vry volume is die volume bokant die kroon van die suier, 
                      wanneer die suier by BDP / verbrandingskamer is.                  (2)

7.2      Aangeduide drywingsdiagram:

         7.2.1        Indikatordiagram/Druk-volumediagram                               (1)

         7.2.2        kPa/Pa or kN/m2 /Nm2                                              (1)

7.3      Berekeninge:

         7.3.1        Slagvolume:
                            D2
                      SV        xL
                             4
                             x 7 2  65
                                    x    
                              4        10
                          250,15 cm 3                                                  (3)

         7.3.2        Oorspronklike vry volume:
                            SV
                      VV 
                           KR  1
                           250,15 
                         
                            9 1    
                          31,27cm 
                                  3
                                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               10                                 DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         7.3.3        Slaglengte:

                      SV = KV( KR - 1)    
                          31, 27(10  1) 
                            281, 42 cm3       

                              D2
                      SV      xL
                            4
                           SV x 4
                       L            
                           x D2
                          281,42 x 4 
                        
                           x 7, 2 2
                         6,912 cm 
                            69,12 mm                                                          (7)

7.4      Berekeninge:

         7.4.1        Aangeduide drywing:

                           10
                      L
                          100
                         0, 1 m 

                               π D2
                      Area 
                                 4
                               π x 0,08 2
                                          
                                   4
                              5,03 x 10 3 m2 

                          2 500
                      N          
                          60 x 2
                         20,83 kragslae/sek 

                      AD  PLANn
                                                            
                      AD  1250  103  0,1  5,03  10 3  20,83  4 
                          52387,45 W
                      AD  52 , 39 kW                                                          (7)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             11                                DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         7.4.2        Wringkrag:

                      RD  2 NT

                           2500
                       N
                            60
                          41, 67 r/s 

                            RD 
                       T
                           2 N
                          (46,08 x 103 )
                                         
                            2    41,67
                          176 Nm                                                           (4)

         7.4.3        Meganiese doeltreffendheid:

                                                      RD
                      Meganiese doeltreffendheid         100
                                                      AD
                                                      46,08
                                                            100   
                                                      52,39
                                                     87.96 %                               (2)
                                                                                             [32]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            12                                     DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      Arm brandstofmengsel:
          Hoë suurstof (O2). 
          Lae koolstofdioksied (CO2). 
          Hoë stikstofoksied (NOx).                                                          (3)

8.2      Hoë koolwaterstof (HC) uitlaatgaslesings:
          Onvolledige ontbranding. 
          Onbehoorlike kelptydreëling. 
          Onbehoorlike ontstekingtydreëling. 
          Foutiewe lugbestuurstelsel. 
          Geblokte of versperde lugfilter. 
          Foutiewe temperatuursensor. 
          Foutiewe suurstofsensor. 
          Oormatige brandstofdruk. 
          Foutiewe PKV-klepstelsel. 
          Foutiewe katalisator.                                         (Enige 3 x 1)        (3)

8.3      Kompressietoets:
                    Oorsake                           Regstellende maatreëls
          Geblaasde silinderkoppak-              Vervang met nuwe pakstuk 
            stuk 
          Gekraakte silinderkop                 Vervang/herstel silinderkop                (4)

8.4      Borrels in verkoelerwater:
          Geblaasde silinderkoppakstuk. 
          Gekraakte silinderkop.                                                             (2)

8.5      Oliedruktoets:
          Oliedruk teen luierspoed. 
          Oliedruk teen hoë revolusies. 
          Oliedruk wanneer enjin koud is. 
          Oliedruk wanneer enjin warm is.                               (Enige 3 x 1)        (3)

8.6      Voorsorgmaatreëls vir opstel van brandstofdruktoetser:
          Verseker jy het die regte PBT (PPE) bv. veiligheidsbril. 
          Maak seker die toetser die druk van die enjin kan lees. 
          Maak seker die plek waar jy die toetser gaan koppel, skoon is voordat jy
            die drukoordraer verwyder. 
          Maak seker die rubberpyp van die toetser nie verweer is nie. 
          Sit die toetser op 'n plek op die enjin wat veilig is wanneer die enjin
            loop. 
          Maak seker daar is nie ontvlambare materiale in die onmiddellike
            omgewing nie. 
          Maak seker daar is 'n brandblusser.                        (Enige 4 x 1)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            13                              DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

8.7      Verkoelerdrukdaling:
          Herstel lekke tussen komponente/pakstuklekke. 
          Herstel lekkende pype. 
          Stel pypklampe stywer. 
          Herstel of vervang lekkende waterpomp. 
          Herstel of vervang pype met korrosie. 
          Vervang geblaasde koppakstuk. 
          Herstel of vervang lekkende verkoeler. 
          Herstel of vervang lekkende binneverwarmingsverkoeler. 
          Vervang die verwarmerkraan. 
          Vervang die uitdy- of kernproppe.                       (Enige 4 x 1)         (4)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              14                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Sluit-koppelomsitter:

         9.1.1        Funksie van sluit-koppelomsitter:
                        Die sluit-koppelomsitter bevorder doeltreffendheid 
                        Voorkom glip.                                                           (2)

         9.1.2        Funksies van stator:
                        Herlei die olie terug na die stuwer. 
                        Verhoog enjinwringkrag.                                                 (2)

         9.1.3        Sluit-koppelomsitter is geaktiveer:
                        Die     oliedruk   in die     koppelomsitter   verhoog met
                          enjinspoed. 
                        Die olie onder druk word na die sluit-koppelomsittersuier
                          gekanaliseer. 
                        Die sluit-koppelomsittersuier druk die wrywingsplaat teenaan
                          die wrywingsvlak wat aan die hulsel vas is. 
                        Aangesien die wrywingsplaat aan die wieke gegroef is,
                          konnekteer die stuwer en turbine. 
                        Die turbine en stuwer begin as een draai.                               (5)

9.2      Outomatiese ratkas:

         9.2.1        Dubbel- episikliese ratstelsel                                             (1)

         9.2.2           Drie vorentoe 
                         Een trurat                                                             (2)

9.3      Verkoel van hidrouliese transmissievloeistof in 'n outomatiese ratkas:
          Die hidrouliese transmissievloeistof word deur die olieverkoeler by die
             enjinverkoeler gesirkuleer. / Olie word afgekoel deur deur die onderste
             tenk van die verkoeler te sirkuleer. 
          Die lugvloei oor die ratkasoliebak maak ook verkoeling van olie
             moontlik.                                                                           (2)

9.4      Verskille tussen die konstruksie van 'n handratkas en 'n outomatiese
         ratkas:                                                                                  (2)

                         Handrat                               Outomaties
             Minder komplekse ontwerp.            Meer komplekse ontwerp. 
             Verskillende ratstelsels word         Dieselfde ratstelsels word
              gebruik om verskillende                gebruik om verskillende
              ratverhoudings te verkry.             ratverhoudings te verkry. 
             Veelrat      en      eenvoudige       Episikliese     ratstelsel   word
              ratstelsel word gebruik.              gebruik. 
             Droë koppelaar word gebruik           Nat koppelaar word gebruik
              wanneer ratte verwissel                wanneer ratte verwissel
              word.                                 word. 
                                                                                (Any 2 x 2)       (4)
                                                                                                  [18]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            15                                  DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: STELSELS  EN    BEHEER                (ASTE,      STUURGEOMETRIE          EN
          ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Voor-inspeksies wat op 'n voertuig se suspensie voor wielbelyning:
          Korrekte voorafbelasting op die wiel- /naaflaers. 
          Krinkspille en busse. 
          Veringskoeëlgewrigte vir slytasie, klemwering en opligprobleme. 
          Suspensiebusse vir oormatige vrybeweging. 
          Stuurkasspeling en of dit stewig op die onderstel vas is. 
          Spoorstangkoppe. 
          Deurgesakte vere, wat ryhoogte insluit. 
          Ondoeltreffende skokbrekers. 
          Veer-U-boute. 
          Onderstel vir moontlike krake en los dwarsbalke.           (Enige 3 x 1)          (3)

10.2     Uitsporing op draaie:
                                                                         Binneste
                                     Buitenste voorwiel                 voorwiel 
               
       Buitenste         
                         20°
       stuurhoek                                                                 
                                                                   23°      Binneste
                                                                            stuurhoek

         LET WEL: Stuurhoek se grade moet verskil. Indien die grade dieselfde
         aangedui is, verloor kandidaat TWEE punte. Hoekgroottes wat gewys
         word, is net 'n voorbeeld.                                                           (6)

10.3     Suspensiefoute van uitsporing op draaie:
          Slytasie op suspensie. 
          Slytasie op wiellaer. 
          Slytasie op stuurmeganisme.                                  (Enige 2 x 1)        (2)

10.4     Statiese balansering:
          Monteer die wiel sodat dit vry is om op 'n spil te roteer. 
          Draai die wiel stadig. 
          As die wiel uit balans is, sal dit altyd op dieselfde punt tot rus kom, die
             'swaar punt', aan die onderkant. 
          Om die statiese wanbalans reg te stel, word 'n klein massastuk op die
             wielvelling deur verskillende probeerslae, oorkant die 'swaar punt'
             vasgeheg. 
          Herhaal totdat die wiel op verskillende posisies stop.                            (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde                16                            DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

10.5     Elektroniese Beheereenheid (EBE) funksies:                                      (2)

         10.5.1       Luginduksiestelsel:
                      Die luginduksiestelsel meet  en beheer  die lug wat vir
                      ontbranding benodig word.                                          (2)

         10.5.2       Ontstekingstelsel:
                      Die doel van die ontstekingsstelsel is om die die
                      lug/brandstofmengsel in die ontbrandingskamer op die regte
                       tyd  te ontsteek.                                               (2)

10.6     Katalisator gasse:
          Hidrokoolstowwe (HC) 
          Koolstofmonoksied (CO) 
          Stikstofoksied (NO)                                        (Enige 2 x 1)     (2)

10.7     Inspuiting met gemeenskaplike brandstofleiding (IGBL)-stelsel:
         A. Gemeenskaplike leidingstelsel 
         B. Hoëdrukpomp / pomp / dieselpomp 
         C. Diesel/brandstoffilter 
         D. Inspuiters                                                                  (4)

10.8     Funksie van drukreguleerder:
          Dit hou die druk  in die gemeenskaplike leidingstelsel teen 'n spesifieke
           druk. 
          Dit verminder oormatige druk  in die gemeenskaplike leidingstelsel. 
                                                                       (Enige 1 x 2)     (2)

10.9     Die alternator:

         10.9.1       Komponent:
                      A. Rotor 
                      B. Kapasitor                                                      (2)

         10.9.2       Windingskoppeling:
                      Ster of Y  gekonnekteerde statorwikkelinge.                       (1)

         10.9.3       Diodes:
                      Ses (6)                                                           (1)
                                                                                         [32]

                                                                           TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology May June 2022 (Fitting and Machining) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2022-fitting-and-machining-eng/e18a2848-0d5e-4e59-9231-992833d13696) — Mechanical Technology · QP · 2022 · Eng
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-afr-1/ffb541c5-7f45-43f5-82cf-5c58353301d3) — Mechanical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-mg-afr/89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2022 (Welding Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2022-welding-metalwork-afr/0866c8b7-97a6-4c57-9f66-74ebecc68f37) — Mechanical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2022 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2022-automotive-afr/3183c777-5d0e-4bec-8dd1-26ff78427229) — Mechanical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2022 (Fitting Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2022-fitting-machining-afr/8aa11e82-686b-4bf7-ba42-5f1f71cc3b16) — Mechanical Technology · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
