# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-mg-afr/6dcda088-d7e7-4b1f-ba0e-471313581eb7
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-mg-afr/6dcda088-d7e7-4b1f-ba0e-471313581eb7)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                          2023

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde          2                         DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       C                                                                 (1)

1.2       A                                                                 (1)

1.3       A                                                                 (1)

1.4       C                                                                 (1)

1.5       B                                                                 (1)

1.6       A                                                                 (1)
                                                                             [6]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde          3                                    DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Veiligheidsreël na afloop van werksprosedures:
         Skakel die masjien af.                                                         (1)

2.2      Spasie tussen werkstukrus en amarilwiel:
          Dit voorkom dat die werkstuk nie tussen die wiel en die werkstukrus
            vasslaan nie. 
          Voorkom dat die wiel beskadig sal word. 
          Voorkom dat die werkstuk beskadig word. 
          Voorkom besering.                                                            (2)

2.3      Werkswinkeluitlegte:

         2.3.1       Prosesuitleg.                                                     (1)

         2.3.2       Produkuitleg.                                                     (1)

2.4      Hidrouliese pers:
          Veiligheidsbrille 
          Veiligheidshandskoene 
          Veiligheidsskoene 
          Oorpak 
                                                                     (Enige 1 x 1)       (1)

2.5      Veiligheidskerm op draagbare hoekslyper:
          Om teen vonke/metaal stukkies beskerm te word. 
          Om teen 'n gebreekte slypskyf beskerm te word. 
          Om jou hand te beskerm om nie in aanraking met die slypskyf te kom
            nie. 
                                                                 (Enige 1 x 1)           (1)

2.6      Knipmasjien:
          Volg die vervaardigers se instruksies. 
          Hou hande weg van aksiepunte. 
          Moet nie die materiaal se maksimum mates oorskry nie. 
          Verseker dat alle skerms in plek en vas is. 
                                                                     (Enige 1 x 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde          4                                     DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

2.7      Stoor van gassilinders:
          Regop posisie 
          Stoor teen 20°C / koel area. 
          Leë silinders moet apart van vol silinders gestoor word. 
          Moet nooit silinders bo-op mekaar stoor nie. 
          Suurstofsilinders apart van brandstofsilinders. 
          Beveilig gassilinders. 
          Verseker dat silinders behoorlik toe is. 
          Stoor weg van vonke / vlambare materiaal / elektriese skakelaars. 
          Stoor in 'n goed geventileerde area. 
          Veiligheidstekens moet vertoon word. 
          Hou silinders duidelik gemerk (Vol/Leeg). 
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           5                                       DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Doel van tempering:
          Om die spanning/brosheid  te verminder. 
          Om die taaiheid  van die staal te verhoog. 
          Om korrelstruktuur  te verfyn. 
                                                                         (Enige 1 x 2)       (2)

3.2      Hittebehandelingsprosesse:

         3.2.1       Dopverharding:
                      Om 'n slytbestande oppervlak  te verkry en terselfdertyd
                       intern     taai    genoeg        kan   wees      by     die
                       kern  om laste wat daarop geplaas word, te weerstaan.
                      Vir 'n harde dop  oor 'n taai kern. 
                                                                     (Enige 1 x 2)          (2)

         3.2.2       Uitgloeiing:
                      Om interne spanning  te verlig. 
                      Om die staal  te versag. 
                      Om masjineringsprosesse  te fasiliteer. 
                      Verhoog  die staal se rekbaarheid. 
                      Verminder  brosheid. 
                                                                         (Enige 1 x 2)      (2)

3.3      Vonktoets:
          Hou staal teen slypwiel. 
          Observeer die vonkpatroon om die tipe staal te identifiseer.                     (2)

3.4      Toetse:

         3.4.1       Vyltoets:
                     Vyl op die punt of naby die rand  van die materiaal. Die byt sal
                     die hardheid bepaal.                                                  (2)

         3.4.2       Buigtoets:
                      Die metaal word deur buiging aan vervorming blootgestel. 
                      Kyk na ('observe') die skeure in die metaal.                        (2)

3.5      Klanktoets op staal:

         3.5.1       Lae koolstofstaal (LCS):
                     Dowwe (lae toonhoogte)  klank.                                        (1)

         3.5.2       Hoë koolstofstaal (HCS):
                     Hoë klinkende (hoë toonhoogte)  klank.                                (1)
                                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde          6                        DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      C                                                                  (1)

4.2      B                                                                  (1)

4.3      A                                                                  (1)

4.4      C                                                                  (1)

4.5      B                                                                  (1)

4.6      C                                                                  (1)

4.7      B                                                                  (1)

4.8      C                                                                  (1)

4.9      A                                                                  (1)

4.10     B                                                                  (1)

4.11     D                                                                  (1)

4.12     A                                                                  (1)

4.13     C                                                                  (1)

4.14     C                                                                  (1)
                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           7                                        DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

5.1      Enjinsilinderkompressietoets:
         5.1.1     Redes vir kompressietoets:
                    Om die hoeveelheid verlies aan kompressie  te bepaal van
                      'n spesifieke silinder. 
                    Om te bepaal of die kompressieringe  geslyt is. 
                                                                    (Enige 1 x 2)            (2)

         5.1.2       Tipe kompressietoets:
                      Droë toets 
                      Nat toets                                                            (2)

         5.1.3       Redes vir lae kompressie:
                      Geslete / gekraakte silinders 
                      Geslete / gebreekte suierringe 
                      Geslete / gebreekte suier 
                      Lekkende inlaatklep 
                      Lekkende uitlaatklep 
                      Geslete / gekraakte / gebuigde klepsamestelling 
                      Lekkende koppakstuk 
                                                                      (Enige 2 x 1)          (2)

5.2      Silinderlekkasietoetser:
         5.2.1      Byskrifte vir silinderlekkasietoetser:
                    A – Drukbeheerklep / -knop / -reguleerder 
                    B – Meter 
                    C – Kompressorpyp / -lugpyp 
                    D – Vonkproppasstuk / -slang / -pyp                                     (4)

         5.2.2       Redes vir hoëdruklug:
                     Bepaal die …
                      persentasie drukverlies  vanuit die silinder. 
                      plek  waar die silinder lek. 
                                                                          (Enige 1 x 2)      (2)

5.3      Voorsorgmaatreëls tydens die uitvoer van die uitlaatgasanalise:
          Moenie op die inlaatslang trap of die vloei op enige wyse beperk nie. 
          Die slangverbindings moet lugdig wees. 
          Daar moet geen lekke in die uitlaat, spruitstukke of vakuumstelsels hê
           nie. 
          Kondensaat moet uit die slange en opnemersondeerder geblaas
           word. 
          Die kondensor moet na elke toets afgetap word. 
          Wanneer die papierfilter liggrys word, moet dit vervang word. 
          Toets moet in 'n goeie geventileerde area uitgevoer word. 
          Verseker die toetser is korrek aan die battery gekoppel. 
                                                                      (Enige 3 x 1)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde          8                                           DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

5.4      Stelsels geskandeer deur aan-boord-diagnostiese skandeerder:
          Aandrywingstelsels (PCM) 
          Transmissie (TCM) 
          Remme (ABS) 
          Bakwerk (BCM) 
          Enjin (EBM) 
          Humiditeit, ventilasie en lugversorging (HVAC) 
          Lugsakke (SRS) 
                                                              (Enige 3 x 1)                     (3)

5.5      Foute geïdentifiseer gedurende die                 uitvoer   van     dinamiese
         wielbalansering:
          Die mate van wanbalans 
          Die waggel van die band 
          Die waggel van die wielsamestelling 
                                                                            (Enige 2 x 1)       (2)

5.6      Uitvoer van dinamiese wielbalansering:
          Skakel die balanseerder aan en laat die wiel toe om te tol. 
          Verkry die wanbalanslesings en -plekke op die velling. 
          Pas die korrekte gewigte.                                                           (3)
                                                                                                [23]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            9                                    DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Krukas:

         6.1.1       Krukas                                                              (1)

         6.1.2       Funksie:
                     Om die heen-en-weer beweging van die suiers  in 'n
                     draaibeweging om te sit.                                            (2)

         6.1.3       Krukweb / teengewig                                                 (1)

         6.1.4       Statiese balans:
                     Die krukas is in statiese balans wanneer die massa is alle
                     rigtings  vanaf die senter van rotasie dieselfde is terwyl dit
                     stilstaan.                                                          (2)

6.2      Trillingdempers:

         6.2.1       Krukas                                                              (1)

         6.2.2       Funksie:
                     Om enjintrilling uit te stryk.                                      (1)

6.3      Enjinsilinder uitlegte:
          Gelid / reguit 
          V
          W
          Plat / horisontaal 
          Radiaal / X-enjin 
          U-enjin 
          K-enjin 
          Delta 
                                                                       (Enige 3 x 1)       (3)

6.4      Kragslae intervalle:
          Om enjintrillings te verminder. 
          Verseker gladde loop van enjin. 
          Dit verminder die slytasietempo van die enjin se onderdele. 
                                                                      (Enige 2 x 1)        (2)

6.5      Vuurorde van enjin vas te stel:
          Lees die enjinspesifikasies. 
          Dit kan op die klepdeksel geskrywe staan. 
          Kyk die volgorde waarin die kleppe tuimel. 
          Kyk na die volgorde wat die vuur versprei word vanaf die
           vonkverdeler. 
                                                         (Enige 3 x 1)                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           10                                       DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

6.6      Turboaanjaer:

         6.6.1       Aanjaging:
                     Dis die verhoging van spruitstukdruk  bo die normale
                     atmosferiese druk.                                                     (2)

         6.6.2       Tipes:
                      Wisselbare-geometrie-turboaanjaer (WGT) 
                      Nie-reëlbare turboanjaer                                             (2)

6.7      Superaanjaer:

         6.7.1       Redes vir aanbringing:
                      Om silinderdruk / kompressiedruk te verhoog. 
                      Om die volumetriese doeltreffendheid te verhoog. 
                      Om die enjinkraglewering / werkverrigting te verhoog. 
                      Verhoog brandstofdoeltreffendheid. 
                                                                        (Enige 2 x 1)        (2)

         6.7.2       Meganiese aandrywingstelsel:
                      Band 
                      Rat 
                      Ketting 
                      Dryfas 
                                                                       (Enige 2 x 1)         (2)

6.8      Dubbel-aanjaging:
          'n Kombinasie van 'n turboaanjaer  en 'n superaanjaer. 
          Twee turboaanjaers  wat saam op een enjin gekombineer is. 
          Twee superaanjaers  wat saam op een enjin gekombineer is. 
                                                                     (Enige 1 x 2)            (2)

6.9      Voordele van dubbel-aanjaging:
          Goeie brandstofekonomie. 
          Verminder sloering teen lae revolusies. 
          Verhoogde drywing en wringkrag oor hele kragband. 
          Verminderde kragtappende uitwerking wat die superaanjaer se katrol op
           die enjin het . 
                                                                  (Enige 2 x 1)               (2)
                                                                                              [28]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             11                                     DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Slagvolume:
          Totale volume  wanneer die suier van onderste dooiepunt na boonste
            dooiepunt beweeg. 
          Totale volume  verplaas gedurende 'n slag. 
                                                                 (Enige 1 x 2)                (2)

7.2      Metodes om kompressieverhouding te verhoog:
          Verwyder stelplaatjies tussen silinderblok en silinderkop. 
          Pas dunner silinderkoppakstuk. 
          Masjineer metaal van die silinderkop af. 
          Skil metaal van die silinderblok af. 
          Pas suier met hoër krone. 
          Pas 'n krukas met 'n langer slag. 
          Vergroot die boor van die silinders / groter suiers. 
                                                                          (Enige 3 x 1)       (3)

7.3      Berekening:

         7.3.1       Slagvolume:

                               D2
                     SV            L
                             4
                                      
                             (9 2 )
                                      10 
                              4
                          636,17 cm 3                                                      (3)

         7.3.2       Oorspronklike vry volume:

                              SV
                     VV 
                             KV  1
                             636,17 
                         
                             10,5  1 
                          66,97cm3                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               12                                    DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

         7.3.3       Nuwe silinderdeursnee:
                                                            SV
                     Nuwe kompressie verhouding               1
                                                            VV
                                                     SV  (KV  1)(VV) 
                                                     SV  (11  1)(66,97) 
                                                     SV  669,7cm 3 

                                                             D2
                                                     SV              L
                                                              4
                                                             SV  4
                                                      D            
                                                               L
                                                             669,7  4 
                                                        
                                                                10
                                                         9,234 cm 
                                                         92,34 mm                           (7)
7.4      Pronyrem berekninge:
         7.4.1       Aangeduide drywing in kW:
                      P  900  103 Pa
                            86
                      L
                           1000
                        0,086 m 

                             D2
                     A
                                4
                             0,0842
                                       
                                    4
                        5,542  10 3 m2 
                           2000 
                     N
                           60  1
                        33,33 kragslae/sek 
                      n  2 silinders

                     AD=PLANn
                                                               
                         = 900 103  0,086  5,542 10 -3  33,33  2  
                         = 28593,86 W
                          28,59 kW                                                          (7)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              13                       DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

         7.4.2       Remkrag in kW:

                     Wringkrag = Krag  radius

                                        
                                   =  25 10  0,4  
                                   = 100 Nm 

                     RD  2  NT
                         2    33,33  100 
                         20941,85663 W
                         20,94 kW                                             (5)

         7.4.3       Meganiese doeltreffendheid:

                         RD
                            100
                         AD
                         20,94
                                100 
                         28,59
                        73,24 %                                               (2)
                                                                                [32]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            14                                       DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      Gasanalise:

      FOUTE                    MOONTLIKE                      REGSTELLENDE
      (DEFEKTE)                OORSAKE                        MAATREËLS
                               8.1.1                          8.1.2
      Hoë suurstoflesing       Swak lug-                      Verstel
      (O2)                     brandstofverhouding.          brandstofmengsel. 
                               Ontstekingsprobleme.          Kontroleer en verstel
                                                              ontstekingstelsel. 
                               Vakuumlekkasies.              Herstel
                                                              vakuumlekkasies. 
                               Onklaar katalisator.          Kontroleer en herstel
                                                              katalisator. 
                                            (Enige 1 x 1)                  (Enige 1 x 1)

                               8.1.3                          8.1.4
      Hoë                      Oormatige onverbrande          Verstel
      koolwaterstoflesing      brandstof.                    brandstofmengsel. 
      (HC)                     Foutiewe tydreëling.          Kontroleer en verstel
                                                              ontstekingstelsel. 
                               Vakuumlekkasie.               Herstel
                                                              vakuumlekkasies. 
                               Foutiewe                       Kontroleer en verstel
                               lugbestuurstelsel.            lugbestuurstelsel. 
                                          (Enige 1 x 1)                   (Enige 1 x 1)            (4)

8.2      Kompressietoets:

         8.2.1          Die ontstekingstelsel sal afgeskakel wees. 
                        Om elektriese skok te voorkom. 
                        Om toegang tot die vonkproppe te kry. 
                                                                           (Enige 1 x 1)      (1)

         8.2.2          Om te voorkom dat brandstof die uitlaatstelsel binne gaan. 
                        Om te voorkom dat brandstof die toetser binne gaan. 
                                                                          (Enige 1 x 1)       (1)

         8.2.3          Om die korrekte hoeveelheid lug wat die silinder binnegaan,
                         te verkry. 
                        Om die korrekte lesing te verkry. 
                                                                        (Enige 1 x 1)         (1)

         8.2.4          Om die lesings met die spesifikasies te vergelyk. 
                        Om te kyk of die druk korrek is of nie. 
                                                                          (Enige 1 x 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           15                                        DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

8.3      Silinderlekkasietoets:
         FOUTE            MOONTLIKE OORSAKE                  REGSTELLENDE
         (DEFEKTE)                                           MAATREËLS
8.3.1    Sisgeluid by die Lekkende inlaatkleppe.            Vervang       of   herseël
         luginlaat                                           inlaatkleppe. 
                          Geblaasde       koppakstuk         Vervang koppakstuk. 
                          tussen       aangrensende
                          silinders. 
                                        (Enige 1 x 1)                      (Enige 1 x 1)       (2)

8.3.2    Sisgeluid by die Verslete suierringe.                 Knap enjin op. 
         oliepen                                                Pas nuwe ringe. 
                          Verslete suier.                      Pas nuwe suiers. 
                                                                Knap enjin op. 
                                          (Enige 1 x 1)                    (Enige 1 x 1)       (2)

8.4      Oorsake van hoë oliedruklesing:
          Verstopte oliegange 
          Te min tussenruimte op krukaslaers 
          Vuil of besoedelde olie 
          Olie se viskositeit is te hoog 
          Drukverligtingsklep sit vas in geslote posisie 
                                                                           (Enige 3 x 1)       (3)

8.5      Brandstofdruktoets:

         8.5.1       Vervaardigers spesifikasies vir brandstofdruktoets:
                      Brandstofdruk na die brandstofpomp. 
                      Brandstofdruk terwyl die enjin luier. 
                      Brandstofdruk teen hoë revolusies. 
                                                                    (Enige 2 x 1)             (2)

         8.5.2       Plasing van brandstofdruktoetser:
                     Pas die brandstofdruktoetser op die brandstoflyn.                       (1)

         8.5.3       Verweerde pyp van brandstofdruktoetser:
                      Brandstof / druk sal vanuit die pyp lek. 
                      Die toetser sal onakkurate resultate lewer. 
                      Brandgevaar. 
                                                                           (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde          16                               DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

8.6      Oorsake van verkoelingstelsel drukverlies:
         Koelmiddel lek …
          tussen pakstukke/seëls van die verkoelingstelsel. 
          by waterslange. 
          by geblaasde silinderkoppakstuk. 
          die waterpomp. 
          die verkoeler. 
          die verhittingsverkoeler. 
          by verweerde uitdy- of kernproppe. 
          by onderdele wat nie reg gepas is nie. 
                                                                 (Enige 4 x 1)       (4)
                                                                                     [23]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           17                                      DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Oplossings vir outomatiese ratkas:

         9.1.1          Verwyder die dryfas. 
                        Gebruik 'n platbak insleepvoertuig. 
                        Gebruik 'n mobiele-domkrag (mobi-jack) om die dryfwiele van
                         die grond af te lig. 
                                                                       (Enige 1 x 1)        (1)

         9.1.2          Gebruik 'n sluit-koppelaar. 
                        Die koppelomsitter moet vervang word. 
                        Die koppelomsitter moet herstel word. 
                        Vul vloeistowwe/olie aan. 
                                                                         (Enige 1 x 1)
                                                                                            (1)

         9.1.3          Identifiseer die oorsaak van die probleem en herstel.
                        Gebruik 'n olieverkoeler. 
                        Vul vloeistowwe/olie aan. 
                                                                         (Enige 1 x 1)      (1)

         9.1.4       Verseker dat die hefboom is na … geselekteer:
                      Parkeer (P) 
                      Neutraal (N) 
                                                                         (Enige 1 x 1)      (1)

         9.1.5       Gebruik outomatiese transmissievloeistof (ATF).                       (1)

9.2      Onderdele van koppelomsitter:

         9.2.1          Pomp 
                        Stuwer 
                                                                         (Enige 1 x 1)      (1)

         9.2.2       Turbine                                                               (1)

         9.2.3       Stator                                                                (1)

9.3      Handklep                                                                           (1)

9.4      Voordele van episikliese ratstelsels:
          Lewer 'n variasie van wringkrag. 
          Verander die rigting van rotasie. 
          Dis kompak in ontwerp. 
          Ratte is konstant ingekam. 
                                                                         (Enige 2 x 1)       (2)

9.5      Ratstelsel van 'n outomatiese ratkas:

         9.5.1       Dubbel- episikliese ratstelsel                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            18                                         DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         9.5.2       Verkry trurat:
                      Die remband sluit annulus 1. 
                      Die inset-as (enjin) dryf die sonratte. 
                      Planeetrat 1 beweeg om sonrat 1 in 'n agteruit rigting. 
                      Planeetrat 1 draai die planeetdraer in 'n agteruit rigting. 
                      Planeetdraer draai die uitset-as.                                     (5)

9.6      Oliepomp                                                                            (1)
                                                                                              [18]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde          19                                     DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10:      STELSELS EN BEHEER                (ASSE,       STUURGEOMETRIE         EN
               ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Goed ontwerpte stuurstelsel:
          Lig en maklik om te beheer 
          Vry van vibrasies en padskokke 
          So direk as moontlik sonder enige baie moeite van die bestuurder. 
          Selfsentrering 
          Geen golwende effek vanaf die onderstel of werking van remstelsel
           nie 
                                                                     (Enige 2 x 1)         (2)

10.2     Wielsporingshoek:

         10.2.1      Benoem A-C:
                     A. As-middelpunt 
                     B. Agteras 
                     C. Stuurarms                                                         (3)

         10.2.2      Hoek D:
                     Ackermann-hoek                                                       (1)

         10.2.3      Dit verskaf wisselbare uitsporing  op die voorwiele op
                     draaie.                                                              (2)

10.3     Ongebalanseerde wiele sketse:

         10.3.1      Wielhop:

                                                                      
                                                        
                                                             OF

                                                             
                                                            Hop
                                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde          20                                     DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

         10.3.2      Wielwaggel:

                                                            

                                                            Waggel 
                                                                                           (2)

         10.3.3      Verskil tussen wielwaggel en wielhop:
                      Wielwaggel is die kant na kant beweging (vibrasie) van 'n
                       wiel. 
                      Wielhop is die op-en-af beweging (vibrasie) van 'n wiel.           (2)

10.4     Materiale om monoliet te bedek:
          Aluminiumoksied 
          Platinum 
          Rodium 
          Palladium 
                                                                       (Enige 2 x 1)       (2)

10.5     Funksies van sensors:

         10.5.1      Lambda sensor:
                      Die sensor meet die suurstofinhoud in die vloei van
                       uitlaatgas. 
                      Stuur die informasie na die elektroniese beheereenheid
                       (EBE).                                                             (2)

         10.5.2      Versnellerposisiesensor (VPS):
                      Bepaal die posisie van die versnelklep. 
                      Stuur die informasie na die elektroniese beheereenheid
                       (EBE).                                                             (2)

         10.5.3      Massalugvloeimeter (MLV):
                      Meet die lugvloei na die enjin. 
                      Meet die lugvloeitemperatuur. 
                      Stuur die informasie na die elektroniese beheereenheid
                       (EBE). 
                                                                 (Enige 2 x 1)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           21                                DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

10.6     Werking van gemeenskaplike brandstofleidingstelsel (IGBL):
          Die hoëdrukpomp verplaas die brandstof onder hoë druk na die
           gemeenskaplike brandstofleidingstelsel . 
          Die gemeenskaplike brandstofleidingstelsel hou en versprei die hoëdruk
           brandstof na die inspuiters. 
          Die inspuiters spuit die brandstof direk in die silinder.               (3)

10.7     Stroom opgewek:
          Indien 'n magnetiese veld oor 'n geleier beweeg,  word spanning oor
            die eindpunte van die geleier geïnduseer,  wat stroomvloei
            veroorsaak. 
          Verander meganiese energie  na elektriese energie  deur middel van
            elektromagnetiese induksie. 
                                                                   (Enige 1 x 3)    (3)

10.8     Alternator stator-toets:
          Kontinuïteit 
          Lekkasie                                                                (2)

10.9     Posisie waar elektriese brandstofpomp geplaas word:
          Binne-in die brandstoftenk 
          Buite – enige plek op die brandstoflyn.                                 (2)
                                                                                    [32]

                                                                       TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Fitting & Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-fitting-machining-afr/13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-eng/c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
