# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-fitting-machining-mg-afr/76459dbd-38ed-42b6-9288-f8aa99e8abc3
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-fitting-machining-mg-afr/76459dbd-38ed-42b6-9288-f8aa99e8abc3)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

          MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING

                                          2023

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 25 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    2                      DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       C                                                                  (1)

1.2       A                                                                  (1)

1.3       A                                                                  (1)

1.4       C                                                                  (1)

1.5       B                                                                  (1)

1.6       A                                                                  (1)
                                                                              [6]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   3                                 DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Veiligheidsreël na afloop van werksprosedures:
         Skakel die masjien af.                                                        (1)

2.2      Spasie tussen werkstukrus en amarilwiel:
          Dit voorkom dat die werkstuk nie tussen die wiel en die werkstukrus
            vasslaan nie. 
          Voorkom dat die wiel beskadig sal word. 
          Voorkom dat die werkstuk beskadig word. 
          Voorkom besering.                                                           (2)

2.3      Werkswinkeluitlegte:

         2.3.1       Prosesuitleg.                                                     (1)

         2.3.2       Produkuitleg.                                                     (1)

2.4      Hidrouliese pers:
          Veiligheidsbrille 
          Veiligheidshandskoene 
          Veiligheidsskoene 
          Oorpak 
                                                                     (Enige 1 x 1)      (1)

2.5      Veiligheidskerm op draagbare hoekslyper:
          Om teen vonke/metaal stukkies beskerm te word. 
          Om teen 'n gebreekte slypskyf beskerm te word. 
          Om jou hand te beskerm om nie in aanraking met die slypskyf te kom
            nie. 
                                                                 (Enige 1 x 1)          (1)

2.6      Knipmasjien:
          Volg die vervaardigers se instruksies. 
          Hou hande weg van aksiepunte. 
          Moet nie die materiaal se maksimum mates oorskry nie. 
          Verseker dat alle skerms in plek en vas is. 
                                                                     (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   4                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

2.7      Stoor van gassilinders:
          Regop posisie 
          Stoor teen 20°C / koel area. 
          Leë silinders moet apart van vol silinders gestoor word. 
          Moet nooit silinders bo-op mekaar stoor nie. 
          Suurstofsilinders apart van brandstofsilinders. 
          Beveilig gassilinders. 
          Verseker dat silinders behoorlik toe is. 
          Stoor weg van vonke / vlambare materiaal / elektriese skakelaars. 
          Stoor in 'n goed geventileerde area. 
          Veiligheidstekens moet vertoon word. 
          Hou silinders duidelik gemerk (Vol/Leeg). 
                                                                      (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   5                                      DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Doel van tempering:
          Om die spanning/brosheid  te verminder. 
          Om die taaiheid  van die staal te verhoog. 
          Om korrelstruktuur  te verfyn. 
                                                                         (Enige 1 x 2)       (2)

3.2      Hittebehandelingsprosesse:

         3.2.1       Dopverharding:
                      Om 'n slytbestande oppervlak  te verkry en terselfdertyd
                       intern     taai    genoeg        kan   wees      by     die
                       kern  om laste wat daarop geplaas word, te weerstaan.
                      Vir 'n harde dop  oor 'n taai kern. 
                                                                     (Enige 1 x 2)           (2)

         3.2.2       Uitgloeiing:
                      Om interne spanning  te verlig. 
                      Om die staal  te versag. 
                      Om masjineringsprosesse  te fasiliteer. 
                      Verhoog  die staal se rekbaarheid. 
                      Verminder  brosheid. 
                                                                         (Enige 1 x 2)       (2)

3.3      Vonktoets:
          Hou staal teen slypwiel. 
          Observeer die vonkpatroon om die tipe staal te identifiseer.                     (2)

3.4      Toetse:

         3.4.1       Vyltoets:
                     Vyl op die punt of naby die rand  van die materiaal. Die byt sal
                     die hardheid bepaal.                                                   (2)

         3.4.2       Buigtoets:
                      Die metaal word deur buiging aan vervorming blootgestel. 
                      Kyk na ('observe') die skeure in die metaal.                         (2)

3.5      Klanktoets op staal:

         3.5.1       Lae koolstofstaal (LCS):
                     Dowwe (lae toonhoogte)  klank.                                         (1)

         3.5.2       Hoë koolstofstaal (HCS):
                     Hoë klinkende (hoë toonhoogte)  klank.                                 (1)
                                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   6                     DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      B                                                                 (1)

4.2      B                                                                 (1)

4.3      A                                                                 (1)

4.4      D                                                                 (1)

4.5      C                                                                 (1)

4.6      C                                                                 (1)

4.7      A                                                                 (1)

4.8      B                                                                 (1)

4.9      B                                                                 (1)

4.10     D                                                                 (1)

4.11     C                                                                 (1)

4.12     A                                                                 (1)

4.13     A                                                                 (1)

4.14     C                                                                 (1)
                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   7                                      DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)

          Skroefsnywyserplaat:
5.1         A. Leiskroef 
            B. Wyserplaat 
            C. Wurmwiel / wurmrat                                                           (3)

5.2      Taps:

         5.2.1       Lengte van taps:

                              θ Dd
                        Tan    
                              2 2L
                               Dd
                     Tan 5,5 
                                2L
                                      Dd
                              L                
                                   2  Tan 5,5
                                     65  45
                              L                
                                   2  Tan 5,5
                              L  103,85 mm 
                                                                                             (4)

         5.2.2       Loskopoorstelling:

                          LD  d                                Dd
                     x                                      x       
                            2l                                    2
                          103,85 65  45                       65  45
                     x                              OF      x           
                            2  103,85                              2
                     x  10 mm                              x  10 mm 
                                                                                             (3)

5.3      Parallelspy:

         Wydte:

         5.3.1                  D
                     Wydte 
                                4
                                70
                                   
                                 4
                               17,50 mm                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   8                     DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         Dikte:

         5.3.2               D
                     Dikte 
                             6
                             70
                                 
                              6
                            11,67 mm                                      (2)

         Lengte:

         5.3.3       Lengte = 1,5 x diameter van as

                               = 1,5 x 70 

                               = 105 mm 
                                                                            (2)

5.4      Gemiddelde diameter:

         Gemiddelde Diameter = OD – ( ½ x P)
                                   = 38 – 2 
                                   = 36 mm 
                                                                            (2)
                                                                            [18]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   9                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)

6.1      Ratsnywerk:

         6.1.1       Aantal tande:

                              SSD
                     Module 
                               T
                               SSD
                      Tande 
                              Module 
                              120
                            
                               3    
                             40 tande
                                                                                        (3)

         6.1.2       Dedendum:

                     Dedendum = 1,157(m)                     = 1,25(m)
                                  = 1,157 x 3          OF   = 1,25 x 3 
                                  = 3,47 mm                 = 3,75 mm 
                                                                                         (2)

         6.1.3       Buite diameter:

                     BD = SSD + 2(m)                         = m(T + 2)
                         = 120 + 2(3)                  OF    = 3(40 + 2) 
                         = 126 mm                            = 126 mm 
                                                                                         (2)

         6.1.4       Steeksirkel:

                     SS = m x π
                         =3xπ
                         = 9,42 mm 
                                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  10                         DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

6.2      Swaelstert:

         6.2.1       Hoek θ :

                     x AC  166,96  112,32  210 
                                            2 
                             17,32 mm 

                              BC
                     Tan α 
                               AC
                                10
                      Tan α 
                              17,32 
                          α  30,00 
                           30  2
                           60                                               (6)

         6.2.2       Minimum wydte (w) afstand:

                     DE:

                           θ DE
                     Tan    
                           2 AD
                                                            
                     DE = tan x AD
                                                  OF
                         = tan30° x 32                          

                         = 18,48 mm                             

                     w = 166,96 – 2(DE) 
                        = 166,96 – 2(18,48) 
                        = 166,96 – 36,96
                        = 130 mm 
                                                                                (6)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  11                                    DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

6.3      Frees van reguittandrat:

         6.3.1       Indeksering:

                                      40
                       Indeksering 
                                       N
                                       40
                                          
                                      140
                                      2 4
                                     
                                      7 4
                                       8
                                         
                                      28
                     Benaderde indeksering: 8 gate op 'n 28-gatsirkel 
                                            OF
                                             12 gate op 'n 42-gatsirkel 
                                            OF
                                             14 gate op 'n 49-gatsirkel 
                                                                                           (3)

         6.3.2       Wisselratte:

                     Dr              40
                          A  n 
                     Gd              A
                     Dr                   40
                         140  137         
                     Gd                  140
                               40
                        3
                              140
                          120
                        
                          140
                          6 4              6 8
                                 OF          
                          7 4              7 8
                     Dr   24            48 
                                  OF
                     Gd 28              56 
                                                                                           (4)
                                                                                           [28]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  12                               DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

7.1      Hardheidinduikers:

         7.1.1       Rockwell-hardheidstoetser:
                      Diamant-keël / Piramide 
                      Verharde staalbal-induiker 
                                                                   (Enige 1 x 1)      (1)

         7.1.2       Brinell-hardheidstoetser:
                     Verharde staal-/karbiedbal-induiker                             (1)

7.2      Benoem Rockwell-hardheidstoetser:
         A. hardheidmeter 
         B. Platform 
         C. Platform hoogteversteller 
         D. Aktiveringsknop                                                          (4)

7.3      Identifiseer skroefdraad:

         7.3.1       Metrieke                                                        (1)

         7.3.2       Kruindiameter/Buitediameter/Groot diameter/
                     Basiese diameter                                                (1)

         7.3.3       Steek                                                           (1)

7.4      Skroefdraadmikrometer:
          A. Verstelbare aambeeld / Spil 
          B. Slot 
          C. Romp / Trommel 
          D. Sperrat / Sperrat stop / Gevoelskroef                                   (4)
                                                                                      [13]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  13                                       DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

8.1      Stelsel van kragte:

                                             40 N

                                 120cos30°
                                                                      55 N

                     120sin30°                         25sin70°
                                                 70º
                                         60º

                  120 N
                                                       25 N
                 N                             25cos70°

         8.1.1          Horisontale komponent:

                           HK  55cos0   40cos90   120cos30   25cos70 

                                                                
                           HK  55  0  103,92  8,55

                           HK  40,37 N                                                    (4)

         8.1.2          Vertikale komponent:

                           VK  55sin0  40sin90  120sin30  25sin70

                                                                
                           VK  0  40  60  23,49

                           VK   43,49 N                                                   (4)
                                              OF
    Krag     θ    ∑VK/y = Fsinθ                 ∑HK/x = Fcosθ
   55N         0º VK = 55sin0º      0N          HK = 55cos0º                 55 N 
   40N        90º VK = 40sin90º     40N        HK = 40cos90º                0N
   120N      210º VK = 120sin210º   -60 N      HK = 120cos210º              -103,92 N
   25N       290º VK = 25sin290º    -23,49 N  HK = 25cos290º                8,55 N 
                             Totaal -43,49 N                                -40,37 N 
                                                                                              (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  14                              DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         8.1.3       Resultant:

                       R 2  VK 2  HK 2
                       R2  ( 
                              43,49) ( 2 
                                        40,37)
                                                   2   
                        R  59,34 N                                                 (2)

         8.1.4       Hoek van resultant:

                                      VK
                             tanθ 
                                      HK
                                               43,49
                                  θ  tan(1        ) 
                                               40,37
                                  θ  tan(1,077)
                                          1

                                  θ  47,13                                         (2)

         8.1.5       Rigting van resultant:

                     R  59,34 N 47,13  Suid van Wes 

                                                             W
                     OF                                      47,13°
                                                                 42,87°
                     R  59,34 N 42,87  Wes van Suid       R        S

                     OF

                     Teen 'n kompasrigting van 222,87°                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  15                       DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

8.2      EVL balk:

         EVL:

         8.2.1       UDL = 10 x 9
                         = 90 N                                              (1)

         Reaksie by steunpunt A:

         8.2.2       Neem momente om B:
                     ROM  LOM
                                            
                     (75  12)(90  4,5) (A  9)
                                900  405  9A
                                              1305
                                         A
                                               9
                                         A 145 N                            (4)

         Reaksie by steunpunt B:

         8.2.3       Neem momente om A:
                     ROM  LOM
                                                   
                     (B  9) (75  3) (90  4,5) (60  9)
                             9B  225  405  540
                                   9B  720
                                         720
                                    B
                                          9
                                    B  80 N                                 (5)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  16                     DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

8.3      Spanning:

         8.3.1       Sylengte in millimeters:

                         F
                      σ
                         A
                         F
                     A      
                         σ
                         45103
                     L 
                      2
                                       
                         9 10 6
                      L  5  10 3 
                      L  0,07071 m m
                      L  70, 71 mm                                        (4)

         8.3.2       Vervorming:

                           σ
                     E
                           ε
                          σ
                     ε
                          E 
                          9  106
                     ε            
                          90  109

                     ε  1  10 4                                         (3)

         8.3.3       Die oorspronklike lengte:

                          ΔL
                       ε
                           L
                          ΔL
                     OL      
                           ε
                           0,15
                     OL           
                          1 10 4
                     OL 1500 mm                                           (3)
                                                                            [33]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  17                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

9.1      Redes om instandhouding op 'n bedryfstelsel uit te voer:
          Dit voorkom onklaarraking  van sekere onderdele. 
          Dit voorkom onklaarraking  van die hele stelsel. 
          Dit verseker optimale  werking. 
                                                                     (Enige 1 x 2)       (2)

9.2      Bande:
          V-bande
          Wigbande 
          Plat bande 
          Getande bande 
          Ronde bande 
                                                                     (Enige 3 x 1)       (3)

9.3      Voorkomende instandhoudingsprosedures:
          Die skoonmaak van onbedekte kettingaandrywings. 
          Kontrolering van kettingrattande en skakelplaatslytasie. 
          Aanvulling van smeringsreservoirs of smering van kettings. 
          Kontrolering van die werking van spanningstoestelle. 
          Inspekteer kettings gereeld vir verlenging. 
          Maak seker dat aandrywers behoorlik geïnstalleer is. 
                                                                      (Enige 3 x 1)      (3)

9.4      Eienskappe:

         9.4.1       Nylon:
                      Stewig  (wanneer dit kort en dik is)
                      Taai 
                      Lae smering 
                      Lig 
                      Kan skok absorbeer 
                      Kan hoë temperature weerstaan 
                      Nie-giftig 
                      Sterk 
                      Hard  (slytweerstand)
                      Chemiese weerstand 
                      Herwinbaar 
                      Buigsaam  (wanneer lank en dun)
                                                                     (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  18                         DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         9.4.2       Veselglas:
                      Goeie vermoeidheidsweerstand 
                      Hitte bestand 
                      Taai 
                      Semi-styf 
                      Kan gemasjineer word 
                      Goeie chemiese weerstand 
                      Sterk 
                      Waterbestand 
                      Buigsaam 
                      Ligggewig 
                                                             (Enige 2 x 1)      (2)

         9.4.3       PVC:
                      Semi-styf 
                      Buigsaam 
                      Korosie bestand 
                      Taai 
                                                             (Enige 2 x 1)      (2)

9.5      Gebruike van elk van die volgende materiale:

         9.5.1       Bakeliet:
                      Omhulsels 
                      Elektriese insolators 
                      Kombuisware 
                      Juwele 
                      Pypvulsels 
                      Speelgoed 
                      Verspreidingsrotor 
                      Remskyfstelsels 
                      Souspan handvatsels 
                      Elektriese sokke 
                      Onderdele in elektriese toebehore 
                      Vliegtuigkomponente 
                      Laers 
                      Gelamineerde materiale 
                                                             (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  19                         DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         9.5.2       Koolstofvesel:
                      Sporttoesrusting 
                      Fietsrame 
                      Branderplanke 
                      Bote 
                      Kompressor-/Helikopterlemme
                                                             (Enige 1 x 1)      (1)

         9.5.3       Nylon:
                      Busse 
                      Ratte 
                      Katrolle 
                      Toue 
                                                             (Enige 1 x 1)      (1)

9.6      Vesconite:
         Ja                                                                    (1)
                                                                                [18]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  20                              DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

10.1     Vierkantskroefdraad:

         10.1.1      Steeksirkel:

                     Styging  Steek  Aantal beginne
                                  Styging
                      Steek 
                               Aantal beginne 
                               46
                                 
                                2
                              23 mm 

                                      P
                          DM  BD 
                                      2
                                      23
                                85     
                                       2
                                73,50 mm                                           (5)

         10.1.2      Helixhoek van die skroefdraad:

                               Styging
                     Tan θ 
                               π  DM
                                  46
                     Tan θ             
                               π  73,5
                                          
                         θ  tan1  0,19921435 
                             11,27                                                (3)

         10.1.3      Ingryphoek/Voorsnyhoek:

                     Ingryphoek= 90° – (helikshoek + vryloophoek)
                                         = 90° – (3° + 11,27°) 
                                         = 75,73° OF 75°43’ 
                                                                                     (2)

         10.1.4      Sleephoek/Nasnyhoek:

                     Sleephoek = 90° + (helikshoek – vryloophoek)
                                            = 90° + (11,27° – 3°) 
                                            = 98,27° OF 98°16’                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  21                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

10.2     Dele van vierkantskroefdraad:

         A. Kruindiameter/Buitediameter/Groot diameter/Basiese diameter
         B. Effektiewe diameter 
         C. Steek 
         D. Helikshoek                                                                  (4)

10.3     Slyp van snybeitels:

         Die sye moet geslyp word teen 'n hoek wat ooreenstem met die
         helikshoek  van die vierkantskroefdraad met korrekte vryloophoeke.            (2)
                                                                                         [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  22                                   DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK)

11.1     Hidroulika:

         11.1.1      Die vloeistofdruk in Pa:

                          F
                     P
                          A
                           85
                     P        
                          0,25
                     P  340 Pa                                                          (2)

         11.1.2      Die verplasing van die ram:

                         area  l  AREA  L
                     0,25  0,09  2,1 L 
                                    0,25  0,09
                               L               
                                        2,1
                               L  0,010714285 m
                               L  10,71 mm                                              (3)

         11.1.3      Krag wat deur die ram uitgeoefen word:

                      F f                                             FB
                                                              PB 
                      A a                                             AB
                         fA 
                     F                      OF               FB  PB  A B 
                           a
                         85  2,1 
                     F                                       FB  340  2,1 
                          0,25
                     F  714 N                               FB  714 N                 (3)

11.2     Tipe hidrouliese pompe:
          Radiale suierpomp 
          Roterende pomp                                                                (2)

11.3     Hidrouliese klep:
          Rigtingbeheerklep 
          Terugslag- of keerklep 
          Eenrigtingklep 
          Drukontlasklep/ontlasklep 
                                                                       (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  23                     DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

11.4     Bandaandrywing:

         11. 4.1     Diameter van gedrewe katrol:

                     NDR  DDR  NGD  DGD

                                   NDR  DDR 
                           DGD 
                                     NGD

                                   2700  210
                           DGD               
                                     1000

                           DGD  567 mm                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering  24                                        DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne
                                             

         11.4.2      Drywing oorgedra in kW:

                          (T1  T2 )  D N                         (T1  T2 )  d n
                     Ρ                                       Ρ
                                 60                                       60
                                                                              
                        (400)   0,21 2700                    (400)   0, 567  1000
                     Ρ                             OF       Ρ
                                  60                                       60

                     P  11875,22 Watt                        P  11875,22 Watt

                     P  11,88 kW                             P  11,88 kW 

                                                      OF

                     Ρ  2  NT

                                1000
                     Ρ 2           FR
                                 60

                                         
                           1000
                     Ρ2       400  0,2835
                            60

                     P  11875,22 Watt

                     P  11,88 kW 

                                                      OF

                     Ρ  2  NT

                                 2700
                     Ρ 2            FR
                                  60

                                        
                           2700
                     Ρ2       400  0,105
                            60

                     P  11875,22 Watt

                     P  11,88 kW 
                                                                                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   25                         DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

11.5     Rataandrywing:

         11.5.1      Rotasie frekwensie van insetas NA:

                       Ninset    Produk van tande op gedrewe ratte
                               
                       Nuitset     Produk van tande op dryfratte
                         NA  T  TD
                             B
                         ND  TA  TC
                        NA    22  40
                                          
                        800   40  18
                                22  40  800 
                         NA 
                                   40  18
                         NA  977,78 r/min 
                         NA  16,30 r/sek 
                                                                                (4)

         11.5.2      Spoedverhouding:

                                            Ninset
                       Spoedverhouding 
                                            Nuitset

                                            977,78 
                       Spoedverhouding 
                                             800 
                       Spoedverhouding  1,22 : 1                             (3)

11.6     Wringkrag:

          P  2  NT
                  P
          T           
               2 π N
               11000
          T          
               2π 5
          T  350,14 Nm                                                       (3)
                                                                               [28]

                                                                     TOTAAL:   200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Fitting & Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-fitting-machining-afr/13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-eng/c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
