# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
                NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

            MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                                        2023

                                                                        PUNTE: 200

                                                                         TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      2                                      DBE/2023
                                             SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.         Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
           ANTWOORDEBOEK verskaf word.

2.         Lees AL die vrae noukeurig.

3.         Beantwoord AL die vrae.

4.         Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
           vraestel gebruik is.

5.         Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

6.         Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
           desimale plekke af.

7.         Kandidate mag nieprogrammeerbare            wetenskaplike    sakrekenaars       en
           tekeninstrumente gebruik.

8.         Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s2 geneem word.

9.         Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.

10.        Skryf netjies en leesbaar.

11.        'n Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg.

12.        Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydsbestuur te help.

                                                                                          TYD
  VRAAG                              INHOUD                            PUNTE
                                                                                       IN MINUTE
                                 GENERIES
      1         Meervoudigekeuse-vrae                                     6                   6
      2         Veiligheid                                               10                  10
      3         Materiaal                                                14                  14
                                 SPESIFIEK
      4         Meervoudigekeuse-vrae                                    14                  10
      5         Terminologie (Maatvorms)                                 23                  20
      6         Gereedskap en Toerusting                                 18                  10
      7         Kragte                                                   45                  40
      8         Hegtingsmetodes (Inspeksie van Sweislasse)               23                  20
      9         Hegtingsmetodes (Spanning en Vervorming)                 18                  20
      10        Instandhouding                                            8                  10
      11        Terminologie (Ontwikkelings)                             21                  20
                                                    TOTAAL               200                180

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     3                                 DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.7 E.
1.1      Watter EEN van die volgende veiligheidsvoorsorgmaatreëls is op die
         bankslypmasjien van toepassing?
         A     Olie die oppervlak van die masjien.
         B     Verwyder alle skerms wanneer geslyp word.
         C     Dra 'n veiligheidsbril wanneer geslyp word.
         D     Maak seker dat die masjien aan is.                                              (1)
1.2      Wat word in die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid in verband met
         MIV/Vigs-bewusmaking genoem?
         A     Alle werkgewers moet seker maak dat die werkplek veilig is en dat
               werknemers nie aan die risiko blootgestel word om met MIV besmet te
               word nie.
         B     Dit bevat nie algemene riglyne oor hoe werkgewers, werknemers en
               vakbonde in die werkplek op persone met MIV moet reageer nie.
         C     Werkgewers mag 'n werknemer vanweë sy/haar MIV-status in rang
               verlaag of bevorder.
         D     Werkgewers kan 'n persoon met MIV eenvoudig afdank.                             (1)
1.3      Watter EEN van die volgende prosedures is toepaslik wanneer basiese
         mediese behandeling toegepas word?
         A     Ondersoek die beseerde persoon.
         B     Verwyder die voorwerp uit die wond.
         C     Gebruik olierige vloeistof of room op 'n brandwond.
         D     Bel die versekeringsmaatskappy.                                                 (1)
1.4      Waarom word staal gedurende hittebehandelings stadig tot 'n sekere
         temperatuur verhit? Om te verseker dat ...
         A     hoë hitte behaal word.
         B     die kamertemperatuur korrek is.
         C     dieselfde temperatuur gehandhaaf word.
         D     die veiligheidsprosedure korrek is.                                             (1)
1.5      Watter EEN van die volgende is 'n voorbeeld van dopverharding?
         A     Braaipanne
         B     Ratte
         C     Wielvellings
         D     Beitels                                                                         (1)
1.6      Wat word met die term blustempo gedurende hittebehandeling bedoel?
         A     Afkoeltempo
         B     Verhittingstempo
         C     Temperingstempo
         D     Verhardingstempo                                                                (1)
                                                                                               [6]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     4                                    DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Aan watter veiligheidsvoorsorgmaatreël moet voldoen word nadat die werk op
         enige masjien voltooi is?                                                              (1)

2.2      Gee TWEE redes waarom die afstand tussen die gereedskapsrus en die
         slypwiel op 'n bankslypmasjien nie groter as 3 mm mag wees nie.                        (2)

2.3      Identifiseer die werkswinkeluitlegte in FIGUUR 2.3.1 en 2.3.2 hieronder.

         2.3.1

                                                 FIGUUR 2.3.1                                   (1)

         2.3.2

                                                 FIGUUR 2.3.2                                   (1)

2.4      Noem EEN tipe persoonlike beveiligingstoerusting wat gedra moet word
         wanneer met 'n hidrouliese pers gewerk word.                                           (1)

2.5      Noem EEN funksie van die veiligheidskerm op 'n draagbare hoekslyper.                   (1)

2.6      Noem EEN veiligheidsvoorsorgmaatreël, behalwe omgewingsveiligheid,
         waaraan voldoen moet word wanneer 'n knipmasjien/guillotine gebruik word.              (1)

2.7      Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls waaraan voldoen moet word
         wanneer gassilinders gestoor word.                                                     (2)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     5                                     DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Waarom word tempering van staal na verharding uitgevoer?                                  (2)

3.2      Gee EEN rede vir ELK van die volgende hittebehandelingsprosesse op staal:

         3.2.1       Dopverharding                                                                 (2)

         3.2.2       Uitgloeiing                                                                   (2)

3.3      Verduidelik hoe om 'n vonktoets uit te voer om die tipe staal te identifiseer.            (2)

3.4      Verduidelik hoe jy die volgende toetse sal uitvoer:

         3.4.1       Vyltoets                                                                      (2)

         3.4.2       Buigtoets                                                                     (2)

3.5      Watter geluid sal die volgende materiaal maak wanneer 'n klanktoets
         uitgevoer word?

         3.5.1       Laekoolstofstaal (LKS)                                                        (1)

         3.5.2       Hoëkoolstofstaal (HKS)                                                        (1)
                                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     6                                 DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.15 E.

4.1      Watter EEN van die volgende materiale kan tydens die vervaardiging van 'n
         maatvorm met 'n blikskêr gesny word?

         A     3 mm-plaatmetaal
         B     Hardebord
         C     Gegalviniseerde plaatmetaal
         D     Perspex                                                                         (1)

4.2      Wat is 'n plaatlêer?

         A     Hol pype wat aanmekaar gesweis is
         B     Kombinasie van plate en hoekyster wat aanmekaar gesweis is
         C     Vastraproosters wat aanmekaar gesweis is
         D     Kombinasie van plate en ronde stawe wat aanmekaar gesweis is                    (1)

4.3      Aanvullende simbole dui … inligting oor sweislasse aan.

         A     addisionele
         B     berekende
         C     moeilike
         D     maklike                                                                         (1)

4.4      'n Snymoer word gebruik om eksterne skroefdraad op ronde stawe en … te
         sny of te vorm.

         A     vierkantige pype
         B     ronde pype
         C     plate
         D     hoekysters                                                                      (1)

4.5      Boogsweis gebruik sweiskragtoevoer om 'n elektriese boog tussen 'n … te
         vorm.

         A     elektrode en 'n basismetaal
         B     elektrode en 'n elektrodeterminaal
         C     aardterminaal en 'n basismetaal
         D     elektrode en 'n geaarde basismetaal                                             (1)

4.6      Watter EEN van die volgende is 'n voordeel van weerstandsweis?

         A     Dis baie goed om te gebruik wanneer sweismateriaal 10 mm of dikker is.
         B     Dit word gebruik om Perspex te sweis.
         C     Elektriese weerstand is laag.
         D     Dit is vinnig en maklik sonder 'n vulstaaf.                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     7                                      DBE/2023
                                             SS/NSS

4.7      Watter lid van 'n raamwerk weerstaan drukkrag?

         A     Kaplat
         B     Stut
         C     Kapspar
         D     Bint                                                                                 (1)

4.8      Waarvoor staan die afkorting EVL?

         A     Eenvormig verdringde las
         B     Eenvormig vertoonde las
         C     Eenvormig vervormde las
         D     Eenvormig verspreide las                                                             (1)

4.9      Wanneer vervorming bereken word, word die oorspronklike lengte van 'n
         staaf as die … gedefinieer.

         A     verhouding tussen spanning en vervorming
         B     lengte waarmee 'n voorwerp verkort of verleng word,
         C     lengte van 'n voorwerp voordat 'n eksterne krag toegepas is,
         D     lengte van 'n voorwerp nadat 'n eksterne krag toegepas is,                           (1)

4.10     Watter EEN van die volgende toetse is 'n nie-vernietigende toets?

         A     X-straaltoets
         B     Buigtoets
         C     Masjineerbaarheidstoets
         D     Kerfbreektoets                                                                       (1)

4.11     Watter EEN van die volgende                  is   'n   nadeel   van die vloeibare
         kleurstofdeurdringingstoets?

         A     Spoor slegs defekte onder die oppervlak op
         B     Nie maklik om uit te voer nie
         C     Kan nie op poreuse materiale werk nie
         D     Geskik vir ferrometale                                                               (1)

4.12     Perlietstruktuur is 'n mengsel van … in lae.

         A     yster en ysterkarbied
         B     yster en geelkoper
         C     gietyster en gietstaal
         D     aluminium en koper                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     8                             DBE/2023
                                             SS/NSS

4.13     Wat is die nadeel daarvan om klampe, setmate en hegstukke tydens sweising
         te gebruik?

         A     Verminder interne spanning
         B     Vermeerder eksterne spanning
         C     Verminder eksterne spanning
         D     Vermeerder interne spanning                                                 (1)

4.14     Identifiseer die tipe geutbak in FIGUUR 4.14 hieronder.

                                             FIGUUR 4.14

         A     Vierkantig tot vierkantig op middelpunt
         B     Vierkantig na rond
         C     Reghoekig na vierkantig van die middelpunt af
         D     Afgeknotte keël                                                             (1)
                                                                                           [14]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     9                                  DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

5.1      Noem die doel van kaplatte in dakkappe.                                                (2)

5.2      Identifiseer die sweissimbole in FIGUUR 5.2.1. tot 5.2.4 hieronder.

         5.2.1

                                                 FIGUUR 5.2.1                                   (1)

         5.2.2

                                                 FIGUUR 5.2.2                                   (1)

         5.2.3

                                                 FIGUUR 5.2.3                                   (1)

         5.2.4

                                                 FIGUUR 5.2.4                                   (1)

5.3      Noem EEN gebruik van 'n strooktemplaat.                                                (1)

5.4      'n Sagtestaalring met 'n binnediameter van 180 mm moet van 'n Ø12 mm
         ronde staaf vervaardig word.

         Bereken die volgende:

         5.4.1       Die gemiddelde diameter van die ring                                       (2)

         5.4.2       Die gemiddelde omtrek van die ring (rond antwoord tot die naaste
                     heelgetal af)                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     10                              DBE/2023
                                             SS/NSS

5.5      FIGUUR 5.5 hieronder toon 'n sweissimbool. Beskryf die sweissimbool
         volledig en gee ook die betekenis van ELK van die afmetings in die diagram.

                                             FIGUUR 5.5                                      (4)

5.6      FIGUUR 5.6 hieronder toon 'n dakkap. Benoem dele A–E.

                                                      B

                                                           C
                            A
                                                                       D
                                             E

                                             FIGUUR 5.6                                      (5)

5.7      Wat is die voordeel daarvan om traliedwarsbalke oor 'n langer spanwydte te
         gebruik?                                                                            (2)
                                                                                             [23]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     11                                    DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1      Noem DRIE hoofgebruike van 'n bankslypmasjien.                                           (3)

6.2      Waarvoor staan MIG?                                                                      (1)

6.3      Beskryf die werkbeginsel van 'n plasmasnyer.                                             (4)

6.4      Noem die DRIE tipes tappe wat gebruik word om interne skroefdraad te sny.                (3)

6.5      Noem die handgereedskap wat gebruik word om slak van 'n boogsweislas te
         verwyder.                                                                                (1)

6.6      Wat is die funksie van die vertikale rollers op 'n vertikale walsmasjien?                (1)

6.7      Gee TWEE redes waarom verkoelmiddel op 'n horisontale bandsaag gebruik
         word.                                                                                    (2)

6.8      Noem DRIE prosesse waar oksiasetileentoerusting gebruik word.                            (3)
                                                                                                  [18]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk         12                                    DBE/2023
                                                 SS/NSS

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      FIGUUR 7.1 hieronder toon 'n raamwerk met lede AE, BF, CF, DE en EF.
         Bepaal grafies die grootte en tipe/aard van elke lid.

         Skaal:      Ruimtediagram: 1 : 100
                     Kragtediagram: 1 mm = 5 N

                                         300 N                              100 N

                                                              B
                                                 45°
                                                              F
                                  A
                                                                       C
                                             E

                             45°                        45°
                                          D
                                       7 000 mm
                     100 N                                    300 N

                                                 FIGUUR 7.1                                            (15)

7.2      FIGUUR 7.2 hieronder toon 'n eenvormige ondersteunde balk wat aan drie
         puntbelastings onderwerp word.

                          8 kN                         4 kN                6 kN

                A             B                           C                  D           E

                     2m                  3m                       3m              2m
           RL                                                                                RR

                                                 FIGUUR 7.2

         Bereken die volgende:

         7.2.1       Die grootte van die reaksie by stut RL                                            (4)

         7.2.2       Die grootte van die reaksie by stut RR                                            (4)

         7.2.3       Die buigmomente by punte B, C en D                                                (6)

         7.2.4       Teken 'n buigmomentdiagram van die balk.

                     Skaal:        Balk: 1 : 100 (afstande)
                                   Buigmomente: 2 mm = 1 kNm                                           (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     13                                 DBE/2023
                                             SS/NSS

7.3      'n Druklas van 80 kN word op 'n ronde staaf met 'n diameter van 30 mm
         uitgeoefen. Die oorspronklike lengte van die ronde staaf is 3 m.

         Bereken die volgende:

         7.3.1       Die deursneeoppervlak van die staaf in m2                                  (2)

         7.3.2       Die spanning wat in die materiaal veroorsaak word in MPa                   (3)

         7.3.3       Die vervorming wat veroorsaak word indien die lengte van die staaf
                     met 0,06 mm verander                                                       (2)

         7.3.4       Young se elastisiteitsmodulus in GPa                                       (3)

7.4      'n Ronde staalstaaf met 'n deursneeoppervlakte van 0,9 x 10-5 m2 word aan 'n
         maksimum treklas van 55 kN onderwerp.

         Bereken die maksimum spanning.                                                         (2)
                                                                                                [45]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     14                                 DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

8.1      Noem TWEE aspekte wat nagegaan moet word wanneer 'n visuele inspeksie
         op sweislasse gedoen word.                                                             (2)

8.2      Noem EEN eienskap wat getoets word wanneer 'n vrybuigtoets op 'n sweislas
         uitgevoer word.                                                                        (1)

8.3      Definieer sweisdefek.                                                                  (2)

8.4      Noem TWEE oorsake van die volgende sweisdefekte:

         8.4.1       Insnyding                                                                  (2)

         8.4.2       Blaasholte                                                                 (2)

8.5      Noem TWEE voorbeelde van vernietigende toetse wat op sweislasse gedoen
         word.                                                                                  (2)

8.6      Verduidelik hoe 'n X-straaltoets op 'n sweislas uitgevoer word.                        (6)

8.7      Noem die TWEE tipes kleurstowwe wat vir kleurstofdeurdringingstoetse
         gebruik kan word.                                                                      (2)

8.8      Noem TWEE voorbeelde van interne sweisdefekte.                                         (2)

8.9      Noem TWEE metodes om hartlynkrake te verminder.                                        (2)
                                                                                                [23]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     15                                 DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

9.1      Noem TWEE faktore wat vervorming en naspanning in 'n sweislas beïnvloed.               (2)

9.2      Beskryf krimping by 'n sweislas.                                                       (2)

9.3      Noem TWEE faktore wat die korrelgrootte van koudbewerkte staal beïnvloed.              (2)

9.4      Beskryf die verskil tussen koudbewerking en warmbewerking van staal.                   (4)

9.5      Noem VIER metodes wat gebruik word om vervorming te verminder.                         (4)

9.6      Identifiseer die tipes vervorming in FIGUUR 9.6.1 en 9.6.2 hieronder.

         9.6.1

                                                 FIGUUR 9.6.1                                   (1)

         9.6.2

                                                 FIGUUR 9.6.2                                   (1)

9.7      Verduidelik die resultaat wanneer metaal vinnig afgekoel word. Verwys na die
         interne en eksterne areas van die metaal.                                              (2)
                                                                                                [18]

VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

10.1     Definieer instandhouding.                                                              (3)

10.2     Noem TWEE algemene instandhoudingsriglyne vir 'n staanboor.                            (2)

10.3     Wat is die funksie van merkplate?                                                      (1)

10.4     Noem TWEE redes waarom dit belangrik is om diensrekords van masjiene te
         hou.                                                                                   (2)
                                                                                                [8]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     16                              DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)

11.1     FIGUUR 11.1 hieronder toon die boaansig van 'n geutbak met 'n vertikale
         hoogte (VH) van 450 mm. Beantwoord die vrae wat volg.

                     D                                                     C

                                                      300

                                    4                             3

               500         250

                                    1                             2
                                                                  0

                     A                                                      B
                                                  500

                                             FIGUUR 11.1

         11.1.1      Identifiseer die geutbak in FIGUUR 11.1.                              (3)

         11.1.2      Bereken die ware lengtes van die volgende:

                     (a) A–1                                                               (2)

                     (b) A–2                                                               (2)

                     (c) B–3                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     17                                          DBE/2023
                                             SS/NSS

11.2     FIGUUR 11.2 hieronder toon die boaansig van 'n afgeknotte keël. Die
         vertikale hoogte is 500 mm. Die groot diameter is 800 mm en die klein
         diameter is 600 mm. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                                C

                                                      2                       B
                                                            1
                                                                                  150
                                                      30°
                                                                0         A

                                                      260           140

                                             FIGUUR 11.2

         Bereken die ware lengtes van die volgende:

         11.2.1      A–B                                                                              (3)

         11.2.2      0–1                                                                              (3)

         11.2.3      A–0                                                                              (4)

11.3     Waar word 'n vierkant-na-rond-oorgangstuk gewoonlik gebruik?                                 (2)
                                                                                                      [21]

                                                                                        TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk           1                                    DBE/2023
                                                   SS/NSS

                         FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE
                                     SWEIS- EN METAALWERK

1.     SPANNING EN VERVORMING

                 πd2
1.1      Aas 
                  4

1.2      Apyp 
                     
                π D2  d 2      
                    4

1.3                                  Maksimum spanning / Breekspanning
         Veiligheidsfaktor =
                                           Veilige werkspanning

                         Krag                                      F
1.4      Spanning =                                     OF    σ
                         Area                                      A

                                                                              ΔL
1.5                             Verandering in lengte          OF        ε
          Vervorming =                                                        OL
                                Oorspronklike Lengte

                                        Spanning                              σ
1.6        Young se modulus =                                OF        E
                                       Vervorming                             ε

2.     PYTHAGORAS SE STELLING EN TRIGONOMETRIE

                                r
          y

                                          𝜽
                            x

              y
 2.1   sin θ 
              r
              x
 2.2   cosθ 
              r
              y
 2.3   tanθ 
              x
 2.4   r 2  x2  y2       OF       a2  b2  c2

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     2      DBE/2023
                                             SS/NSS

3.     MAATVORMS EN ONTWIKKELINGS

3.1      Gemiddelde Ø = Buite-Ø – Plaatdikte
                        OF
         Gemiddelde Ø = Binne-Ø + Plaatdikte

3.2      Gemiddelde omtrek = π x Gemiddelde Ø

            (waar Ø = diameter)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology May-June 2023 (Fitting & Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-fitting-machining-afr/13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-eng/c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-afr/ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-afr/b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-eng/b9535038-8936-48a1-afcd-0ab67f8f03aa) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-eng/5f5706ce-d5c1-4862-ad58-e58260ec3dad) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-english/6c8e4f19-8a49-43c9-a4af-dbf620595837) — Memo · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-english/2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
