# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-mg-afr/50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-mg-afr/50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

            MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                                          2023

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      2                      DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       C                                                                  (1)

1.2       A                                                                  (1)

1.3       A                                                                  (1)

1.4       C                                                                  (1)

1.5       B                                                                  (1)

1.6       A                                                                  (1)
                                                                              [6]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       3                               DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Veiligheidsreël na afloop van werksprosedures:
         Skakel die masjien af.                                                        (1)

2.2      Spasie tussen werkstukrus en amarilwiel:
          Dit voorkom dat die werkstuk nie tussen die wiel en die werkstukrus
            vasslaan nie. 
          Voorkom dat die wiel beskadig sal word. 
          Voorkom dat die werkstuk beskadig word. 
          Voorkom besering.                                                           (2)

2.3      Werkswinkeluitlegte:
         2.3.1       Prosesuitleg.                                                     (1)
         2.3.2       Produkuitleg.                                                     (1)
2.4      Hidrouliese pers:
          Veiligheidsbrille 
          Veiligheidshandskoene 
          Veiligheidsskoene 
          Oorpak 
                                                                     (Enige 1 x 1)      (1)
2.5      Veiligheidskerm op draagbare hoekslyper:
          Om teen vonke/metaal stukkies beskerm te word. 
          Om teen 'n gebreekte slypskyf beskerm te word. 
          Om jou hand te beskerm om nie in aanraking met die slypskyf te kom
            nie. 
                                                                 (Enige 1 x 1)          (1)
2.6      Knipmasjien:
          Volg die vervaardigers se instruksies. 
          Hou hande weg van aksiepunte. 
          Moet nie die materiaal se maksimum mates oorskry nie. 
          Verseker dat alle skerms in plek en vas is. 
                                                                     (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       4                                DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

2.7      Stoor van gassilinders:
          Regop posisie 
          Stoor teen 20°C / koel area. 
          Leë silinders moet apart van vol silinders gestoor word. 
          Moet nooit silinders bo-op mekaar stoor nie. 
          Suurstofsilinders apart van brandstofsilinders. 
          Beveilig gassilinders. 
          Verseker dat silinders behoorlik toe is. 
          Stoor weg van vonke / vlambare materiaal / elektriese skakelaars. 
          Stoor in 'n goed geventileerde area. 
          Veiligheidstekens moet vertoon word. 
          Hou silinders duidelik gemerk (Vol/Leeg). 
                                                                      (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       5                                   DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Doel van tempering:
          Om die spanning/brosheid  te verminder. 
          Om die taaiheid  van die staal te verhoog. 
          Om korrelstruktuur  te verfyn. 
                                                                         (Enige 1 x 2)      (2)

3.2      Hittebehandelingsprosesse:

         3.2.1       Dopverharding:
                      Om 'n slytbestande oppervlak  te verkry en terselfdertyd
                       intern     taai    genoeg        kan   wees      by     die
                       kern  om laste wat daarop geplaas word, te weerstaan.
                      Vir 'n harde dop  oor 'n taai kern. 
                                                                     (Enige 1 x 2)          (2)

         3.2.2       Uitgloeiing:
                      Om interne spanning  te verlig. 
                      Om die staal  te versag. 
                      Om masjineringsprosesse  te fasiliteer. 
                      Verhoog  die staal se rekbaarheid. 
                      Verminder  brosheid. 
                                                                         (Enige 1 x 2)      (2)

3.3      Vonktoets:
          Hou staal teen slypwiel. 
          Observeer die vonkpatroon om die tipe staal te identifiseer.                    (2)

3.4      Toetse:

         3.4.1       Vyltoets:
                     Vyl op die punt of naby die rand  van die materiaal. Die byt sal
                     die hardheid bepaal.                                                  (2)

         3.4.2       Buigtoets:
                      Die metaal word deur buiging aan vervorming blootgestel. 
                      Kyk na ('observe') die skeure in die metaal.                        (2)

3.5      Klanktoets op staal:

         3.5.1       Lae koolstofstaal (LCS):
                     Dowwe (lae toonhoogte)  klank.                                        (1)

         3.5.2       Hoë koolstofstaal (HCS):
                     Hoë klinkende (hoë toonhoogte)  klank.                                (1)
                                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       6                     DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      C                                                                   (1)

4.2      B                                                                   (1)

4.3      A                                                                   (1)

4.4      B                                                                   (1)

4.5      D                                                                   (1)

4.6      D                                                                   (1)

4.7      B                                                                   (1)

4.8      D                                                                   (1)

4.9      C                                                                   (1)

4.10     A                                                                   (1)

4.11     C                                                                   (1)

4.12     A                                                                   (1)

4.13     D                                                                   (1)

4.14     B                                                                   (1)
                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       7                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

          Dakbedekking  word aan die daklatte vasgemaak. 
          Daklatte dra by tot die stewigheid  en korrekte spasiëring  van die
5.1
           balke/struktuur.
                                                                        (Enige 1 x 2)       (2)

5.2     Tipes sweissimbole:

        5.2.1        Ter plaatse sweis                                                    (1)

        5.2.2        Vlakking                                                             (1)

        5.2.3        U-stuiksweis                                                         (1)

        5.2.4        Soomsweis / Naatsweiswerk                                            (1)

5.3     Strooktemplate word oor langer seksies van hoekyster gebruik.                      (1)

5.4     Afmetings van die materiaal:

        5.4.1     Gemiddelde diameter:

                  Gemiddelde Ø = Binne Ø  Dikte
                                   = 180  12 
                                   = 192 mm 
                                                                                           (2)

        5.4.2     Gemiddelde omtrek:

                  Gemiddelde omtrek = π  Gemiddelde Ø
                                       = π  192 mm 
                                       = 603,186 mm 
                                       Rond af na 603 mm                                  (3)

5.5     Sweissimbole:
           Hoeksweis albei kante 
           8 mm in grootte 
           Lengte van sweiskraal is 50 mm 
           Steek van sweislas is 100 mm                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       8                              DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

5.6     Dakkap:
          A- Kaplatte 
          B- Nokwerk 
          C- Dakbedekking 
          D- Dakbalk 
          E- Koppeldele tussenin                                                       (5)

5.7    Traliedwarsbalke:
        Neig om baie stewig te wees. 
        Verskaf goeie sterkte-tot-gewigsverhouding oor lang spanafstande. 
                                                                    (Enige 1 x 2)       (2)
                                                                                        [23]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       9                                    DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1     Gebruike van bankslyper:
         Skerpmaak van gereedskap.
         Vorming van metaal.
         Verwyder ongewenste materiaal.
         Verwyder growwe kante (baarde).
         Slyp voor sweis van werkstuk.
         Word saam met draadborselwiel gebruik om roes te verwyder.
         Word saam met poleerwiel gebruik om werkstuk te poleer.
                                                                  (Enige 3 x 1)               (3)

6.2     MIG:
        Metaal-inertegas                                                                      (1)

6.3     Plasmasnyer:
         Die snyer stuur 'n elektriese kanaal geïoniseerde gas deur die metaal
           wat gesny word.
         Dit vorm 'n volledige elektriese stroombaan via die aardingsklamp.
         Saamgeperste lug word na die werkstuk toe deur 'n gefokusde spuitstuk
           teen 'n hoë spoed geblaas.
         'n Elektriese boog word tussen die gasspuitstuk en werkstuk gevorm.                 (4)

6.4     Tipes tappe:
         Voorsnytap / begintap / eerste tap
         Tussensnytap / tweede tap
         Proptap / boomsnytap                                                                (3)

6.5     Verwyder slak:
         Bikhamer 
         Draadborsel 
                                                                          (Enige 1 x 1)       (1)

6.6     Vertikale rollers:
        Word alleenlik vir die buig/rol van dik, swaar plate gebruik.                        (1)

6.7     Horisontale bandsaag:
         Verseker 'n skoon snit.
         Verwyder metaalafval / snysels.
         Leeftyd van lem word verleng.
         Verkoel die lem
         Verkoel die metaal
                                                                          (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       10                        DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.8     Oksi-asetileen toerusting - prosesse:
         Gassweiswerk 
         Sweissoldering 
         Silwersoldering 
         Verhitting 
         Snywerk 
         Gutsing (Gouging) 
                                                               (Enige 3 x 1)       (3)
                                                                                  [18]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       11                                           DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1 Raamwerke:

                                          300 N                                          100 N

                                                                B

                                  A                              F
                                                E
                                                                                 C

                                           D
                                         7000

                     100 N                                    300 N
                                                                    a

                                                      
       Nota aan nasiener:
       Nasiener moet die ruimte- en
       kragtediagram herteken                   e                        d
                                                           
       volgens die gegewe skale vir
       nasiendoeleindes. Toelransie
       van ±2 mm

                                                                             

                                                                b                        f

           LID          KRAG (N)          AARD
           AE            140 N           Stut 
           EF            285 N           Stut                                  
           FC            140 N           Stut 
           BF            100 N        Bint/Stang                   c
           ED            100 N        Bint/Stang 
                                                                                                    (15)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       12                                        DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

7.2      Balke:

         7.2.1       Bereken RL:
                     Momente om RR:
                                                        
                     RL  10  8  8   4  5   6  2 
                               96
                         RL 
                               10
                         RL  9,6 kN                                                             (4)

         7.2.2       Bereken RR:
                     Momente om RL:
                                                      
                     RR  10  6  8   4  5   8  2
                               84
                         RR 
                               10
                         RR  8,4 kN                                                             (4)

          7.2.3      Buigmomente:

                     Momente by:      
                              B: 9,6 x 2 = 19,2 kN.m 
                                                
                                   C: (9,6 x 5) – (8 x 3) = 24 kN.m 
                                                         
                                   D: (9,6 x 8) – (8 x 6) – (4 x 3) = 16,8 kN.m                  (6)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       13                                      DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         7.2.4       Buigmomente-diagram:

                                     8 kN              4 kN           6 kN

                            A            B                   C               D          E

                                2m            3m                 3m              2m
                       RL                                                                 RR

                                                           24
                                               
                                                                 
                                19,2
                                                                         16,8
                                

                                                                                   

                        0                                                                0

                         A           B                   C               D              E

                        Nota aan nasiener:
                        Nasiener moet die buigmomente-
                        diagram herteken volgens die
                        gegewe skale vir
                        nasiendoeleindes.
                                                                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       14                                       DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

7.3      Spanning en vervorming:

         7.3.1       Deursnee opppervlakte m2:

                            πD 2
                     A
                             4
                            π  0,03 2 
                        
                                4
                         0,71 x 10-3 m2                                                        (2)

         7.3.2       Spanning MPa:

                                     Krag
                     Spanning 
                                     Area
                                      80  103 
                                   
                                     0,71 10-3 
                                    112676056,3 Pa
                                    112,68 MPa                                                 (3)

         7.3.3       Vervorming:

                                      ΔL
                     Vervorming 
                                      OL
                                      0,06 
                                    
                                      3000
                                     0,00002      OF    2  10 -5                              (2)

         7.3.4       Young se modulus van elastisiteit:

                             Spanning
                     E
                            Vervorming
                         112,68  106                             112,68  106      
                                                       OF     
                           2  10-5                                 2  105         
                        5,633802815  1012 Pa                  5,634  1012 Pa
                        5633,80  GPa                         5634 GPa                             (3)

7.4      Maksimum spanning:

                       Krag
          Spanning 
                       Area
                        55  103
                                 
                       0,9  10-5
                      6111111111 Pa
                      6111,11 MPa                                                              (2)
                                                                                                 [45]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       15                                DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: HEGTING METODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

8.1      Visuele inspeksie:
          Vorm van die profiel 
          Eenvormigheid van oppervlakte 
          Oorvleueling 
          Insnyding 
          Penetrasiekraal 
          Wortelgroef 
          Samesmelting 
          Versterking 
          Poreusheid 
          Spatsels 
          Slak-insluitings 
          (ENIGE SWEISDEFEKT WAT VISUEEL GESIEN KAN WORD NA
            SWEIS) 
                                                       (Enige 2 x 1)                      (2)

8.2      Vrybuigtoets:
          Rekbaarheid 
          Brosheid 
          Smeebaarheid 
          Verlengbaarheid 
          Elastisiteit 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)

8.3      Sweisdefek:
         'n Sweisdefek is die resultaat wat nie aan die voorgeskrewe vereistes  vir
         'n sweislas voldoen nie.                                                        (2)

8.4      Sweisdefek:

         8.4.1       Insnyding:
                       Stroom te hoog 
                       Stroom te laag 
                       Verkeerde elektrodehoek 
                       Booglengte te lank 
                       Sweisspoed te vinnig 
                       Te lae boogspanning 
                       Foutiewe elektrode manipulasie 
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       16                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         8.4.2       Blaasholte:
                      Teenwoordigheid van kontaminante / onsuiwerhede op die
                        werksoppervlakte of op die elektrode se smeltmiddel. 
                      Teenwoordigheid van hoë vlakke van swael in die werkstuk
                        of elektrodemateriaal. 
                      Sweis in winderige toestande. 
                      Gebruik nat elektrode. 
                                                                      (Enige 2 x 1)         (2)

8.5      Vernietigende toetse:
          Masjineerbaarheidstoets 
          Inkeepbreektoets 
          Vrybuigtoets 
          Geleide buigtoets 
                                                                         (Enige 2 x 1)      (2)

8.6      Prosedure vir die uitvoer van 'n X-straaltoets:
          Die fotografiese film word in 'n koevert verseël (sodat lig dit nie kan
             blootstel nie) en agter die voorwerp wat getoets word geplaas. 
          Die X-straal- of gammastraalbron word voor die voorwerp wat getoets
             word geplaas. 
          Die toetser behoort agter loodskerms en ver van skadelike blootstelling
             te staan. Die bron word geaktiveer vir 'n baie kort rukkie en die X-strale
             dring die toetsstuk binne. 
          Soos hulle deur die areas gaan wat minder dig is, stel die strale die
             film op die negatief  as ligter bloot, wat 'n sweisdefek aandui. 
          Fotografiese film verskaf 'n permanente rekord van die skaduwee wat
             deeglik ondersoek kan word. / Getoon op 'n monitorskerm.                      (6)

8.7      Tipes kleurvloeistof:
          Fluoresserende vloeistof 
          Helder kleurige vloeistof                                                       (2)

8.8      Interne sweisdefekte:
          Krake 
          Slakinsluiting 
          Gebrek aan samesmelting 
          Gebrek aan wortelpenetrasie 
          Blaasholte 
          Porositeit 
                                                                         (Enige 2 x 1)      (2)

8.9      Middellynkrake:
          Gebruik die regte wydte-na-diepte verhouding. 
          Verlaag die stroom om oormatige penetrasie te verminder. 
          Verlaag die sweis-/boogspanning. 
                                                                  (Enige 2 x 1)             (2)
                                                                                            [23]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       17                              DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: HEGTING METODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

9.1      Vervorming en naspanning:
          As die uitsetting, wat voorkom wanneer metaal verhit word, teengestaan
           word, sal vervorming voorkom. 
          Wanneer sametrekking, wat met afkoeling gepaard gaan, teengestaan
           word, sal 'n spanning toegepas word. 
          As die toegepaste spanning beweging veroorsaak, kom vervorming
           voor. 
          As die toegepaste spanning nie beweging veroorsaak nie, sal daar
           naspanning in die gesweiste las wees. 
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

9.2      Krimping:
         Krimping is 'n vorm van plastiese vervorming waar die metaal vervorm 
         het as gevolg van inkrimping met afkoeling.                                   (2)

9.3      Korrelgrootte:
          Die vorige hoeveelheid koudbewerking 
          Die temperatuur en tyd van die uitgloeiingsproses 
          Die samestelling 
          Die smeltpunt 
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

9.4      Koudbewerking en warmbewerking:
          Koudbewerking is wanneer vervorming  van staal onder die
           herkristalliseringstemperatuur (AC1)  van die staal plaasvind.
          Warmbewerking is wanneer vervorming  van staal bo die
           herkristalliseringstemperatuur (AC1)  van die staal plaasvind.              (4)

9.5      Vervorming:
          Moenie oorsweis nie. 
          Pas onderbroke sweiswerk toe. 
          Plaas sweislasse naby die neutrale as. 
          Gebruik so min lopies as moontlik. 
          Gebruik terugstap-sweiswerk. 
          Voorsien die krimpingskragte. 
          Beplan die sweisvolgorde. 
          Gebruik rugsteune. 
          Gebruik klampe, setmate en hegstukke. 
                                                                     (Enige 4 x 1)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       18                             DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

9.6      Tipes vervorming:

         9.6.1       Oorlangse vervorming                                             (1)

         9.6.2       Hoekverdraaiing                                                  (1)

9.7      Metaal vinnig afgekoel:
         Vinnige afkoeling van metaal met groot temperatuurverskille wat spanning
         veroorsaak,  sal krake op die oppervlak veroorsaak.                         (2)
                                                                                       [18]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       19                              DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

10.1     Instandhouding definisie:
         Voorsorgmaatreëls, aksies en prosesse  wat geneem word om 'n masjien
         of proses  in 'n funksionele toestand te hou.                                (3)

10.2     Staanboormasjien:
          Visuele kontrole van elektriese bedrading en skakelaars. 
          Maak seker dat alle skerms behoorlik vas is en korrek funksioneer. 
          Smeer bewegende onderdele. 
          Gebruik vog-indringende oliesproei om roes te voorkom. 
          Kontroleer die beskikbaarheid van spesifieke gereedskap. 
          Kontroleer die waggeling van die spil. 
          Inspekteer aandryfbande vir verweer. 
          Verseker dat die aandryfband korrek gespan is. 
          Kontroleer die tandstang- en kleinratmeganisme en smering. 
          Verseker dat snysels verwyder word. 
          Inspekteer Morse-tapsheidhuls vir baard of skrape. 
          Kontroleer of die boorkloukop reg aangebring en vas is. 
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

10.3     Merkplate:
          Dit is om skakelaars van masjiene te isoleer voordat onderhoud
           uitgevoer word. 
          Om werkers te wys dat instandhouding op 'n spesifieke masjien
           uitgevoer word. 
                                                              (Enige 1 x 1)             (1)

10.4     Diensrekords:
          Help met die monitering van die kondisie van masjiene. 
          Help om waarborge te behou. 
          Help om die geskiedenis van instandhouding en herstelwerk te hou. 
                                                                    (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                        [8]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk       20                         DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)

11.1     Geutbak:

         11.1.1      Vierkantig  na reghoekig  op middelpunt.                   (3)

         11.1.2       (a)      A–1:

                                 A  1  1002  2502  4502 
                                         275000
                                         524,40 mm                               (2)

                      (b)      A–2:

                               A  2  4002  1252  4502 

                                         378125
                                         614,92 mm                               (2)

                      (c)      B–3:

                               B  3  3752  1002  4502 

                                        353125
                                        594,24 mm                                (2)

11.2     Afgeknotte keël:

         11.2.1       A–B:

                                  ×D
                       A B               
                                  12
                                  × 800       
                             
                                   12
                              209,44 mm                                          (3)

         11.2.2       0–1:

                               πd
                       0 1         
                                12
                               π  600 
                             
                                 12
                              157,08mm                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      21                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         11.2.3      A–0:
                     Planafstand / basislyn:

                      A–0 = 400 - 300 
                          = 100 mm 

                     Ware lengte:

                     A  0  100 2  500 2 
                            260 000
                            509,90 mm                                  (4)

11.3     Vierkant-na-rond transformator:
         Word gebruik om leidingdele  van ongelyke vorm aan mekaar te
         verbind.                                                       (2)
                                                                         [21]

                                                               TOTAAL:    200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Fitting & Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-fitting-machining-afr/13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-eng/c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
