# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2016-memo-afr/62bfa5fc-65da-4f45-916a-d26fbc925e58
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2016-memo-afr/62bfa5fc-65da-4f45-916a-d26fbc925e58)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           MEGANIESE TEGNOLOGIE

                                 NOVEMBER 2016

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                     Hierdie memorandum bestaan uit 21 bladsye.

Kopieregvoorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                  2          DBE/November 2016
                             NSS – Memorandum

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1      A                                                       (1)

1.2      A                                                       (1)

1.3      C                                                       (1)

1.4      C                                                       (1)

1.5      B                                                       (1)

1.6      C                                                       (1)

1.7      D                                                       (1)

1.8      C                                                       (1)

1.9      A                                                       (1)

1.10     C                                                       (1)

1.11     C                                                       (1)

1.12     B                                                       (1)

1.13     C                                                       (1)

1.14     D                                                       (1)

1.15     C                                                       (1)

1.16     C                                                       (1)

1.17     C                                                       (1)

1.18     D                                                        (1)

1.19     A                                                       (1)

1.20     C                                                       (1)

                                                                  [20]

Kopieregvoorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                        3                         DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum

VRAAG 2: VEILIGHEID

2.1     Vlakslypmasjiene
        • Moenie die werkstuk in die slypwiel forseer nie. 
        • Moenie die masjien skoonmaak terwyl dit in beweging is nie. 
        • Vermy groot snitte. 
        • Gebruik koelmiddel. 
        • Weet hoe om ŉ noodstop uit te voer. 
        • Hou ŉ op die posisie van die werkstuk. 
        • Enige snyvloeistof op wat op die vloer gemors word moet dadelik op
           gevee word sodat glyding voorkom kan word. 
        • Stop die masjien altyd voordat afmetings geneem en verstellings aan
           die masjien of werkstuk gedoen word. 
        • Hou alle gereedskap weg van die werktafel. 
        • Moenie toelaat dat die slypwiel eers aangepak word voordat jy hom
           weer opknap nie. 
        • Moet nooit die slypmasjien gebruik teen 'n spoed hoër as wat aan
           beveel word nie. 
        • Moet nie die masjien verlaat terwyl dit in werking is nie. 
        • Moet nie op die masjien leun nie. 
                                                                       Enige 2 x 1       (2)

2.2     Boogsweiswerk
        • Sweishelm 
        • Handskoene 
        • Oorpak 
        • Voorskoot 
        • Skoene 
        • Beenbeskerming 
        • Oorbeskerming. 
        • Masker. 
                                                                       Enige 2 x 1       (2)

2.3     Laertrekker
        • Maak seker dat die bene van die trekker nie geslyt is nie. 
        • Maak seker die bene is stewig geklamp wanneer dit getrek word. 
        • Gebruik skerms. 
        • Moenie dierek agter die trekker werk nie. 
        • Hou jou oë op die trekker wanneer jy dit styf trek sodat ander
           komponente nie beskadig word nie. 
        • Gebruik die regte grootte trekker. 
        • Trekker moet 90° met die laer wees. 
                                                                       Enige 2 x 1       (2)

2.4     3mm                                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                    4                     DBE/November 2016
                               NSS – Memorandum

2.5     Rockwell-toetser
        • Die area om die toetser moet afgesper word. 
        • Slegs een persoon moet in die afgesperde area. 
        • Dra beskermde klere. 
        • Dra 'n veiligheidbril. 
        • Die hardheidtoetser moet op 'n stewige basis op die werktafel
           gemonteer word. 
        • Toetstuk moet veilig geposisioneerd wees.
        • Moenie die voorgeskrewe lading oorskry nie. 
        • Gebruik die korrekte stempel. 
        • Toetstuk moet afgeskerm wees. 
        • Verwyder oortollige olie. 
                                                             Enige 3 x 1        (3)
                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                         5                     DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING

3.1     Balkbuigtoets
        • Om die defleksie van balke te ondersoek.
        • Om te sien of die balk instaat is om die las te dra.
        • Om te sien of die balk sterk genoeg is.                                   (2)

3.2.    CO lesing (Gasontleder)
        • Ryk mengsel stelling
        • Verkeerde luier spoed
        • Geblokte lugfilter
        • Foutiewe smoorklep wat 'n ryk mengsel veroorsaak (vasgehaak in die
          geslote posisie)
        • Foutiewe ontstekings tydreëling. 
        • Foutiewe inspuiters. 
        • Foutiewe kompressie (ringe en kleppe). 
        • Te hoë flotter vlak. 
                                                                 Enige 2 x 1         (2)

3.3      Voordele van MIG/MAGS-sweising
         • Kan in enige posisie sweis
         • Minder vaardige werker benodig
         • Lang sweiswerk kan gedoen word sonder stop en begin
         • Minder na sweis skoonmaak/geen slak verwydering nodig nie
         • Veroorsaak minder vervorming
         • Gee 'n beter afwerking
         • Vinniger as boogsweiswerk
         • Minder hitte generering
         • Hoë neerslagtempo 
                                                                   Enige 2 x 1       (2)

3.4      Multimeter
         Om te toets:
         • GS (DC) spanning
         • GS (DC) stroom
         • WS (AC) stroom
         • WS (AC) spanning 
         • Weerstand
         • Transistor
         • Kapasitor 
         • Diode
         • Battery (spanning)
         • Kontinuïteit
         • Temperatuur
                                                                   Enige 2 x 1       (2)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                        6                          DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum

3.5      Kompressietoets

        3.5.1 Hoë-spanning-bedrading
              • Die ontsteking stelsel sal ontkoppel wees
              • Om instaat te wees om die vonkproppe te verwyder 
              • Voorkom elektriese skok
              • Om die EBE te beskerm
              • Verminder brandgevaar
                                                                  Enige 1 x 1            (1)

        3.5.2 Brandstofinspuiters ontkoppel
              • Om te verhoed dat onverbrande brandstof die uitlaatstelsel
                 ingaan. 
              • Verhoed brandstof om in die toetser te gaan. 
                                                               Enige 1 x 1               (1)

        3.5.3 Versnellerklep ten volle oop
              • Om die korrekte hoeveelheid lug in die silinder in te laat. 
              • Om 'n korrekte lesing te verkry.
                                                                        Enige 1 x 1      (1)

        3.5.4 Rekordering van lesings
              • Om die lesings met die spesifikasies te vergelyk.
              • Om die verskille in lesings tussen die silinders waar te neem.
                                                                        Enige 1 x 1      (1)

                                                                                         [12]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                                         7                        DBE/November 2016
                                                    NSS – Memorandum

VRAAG 4: MATERIAAL

4.1                       Eienskappe vansementiet
                          • Hard 
                          • Bros                                                                       (2)

4.2                       Dopverharding van nokas
                          • Om 'n harde oppervlakte te verseker. 
                          • Om weerstand teen slytasie te verseker. 
                          • Om 'n sag en taai binnekant/kern te verseker. 
                                                                                      Enige 1 x 2       (2)

4.3                       Tempering van verhardestaal
                          • Om brosheid te verminder. 
                          • Om taaiheid te vermeerder. 
                                                                                      Enige 1 x 2       (2)

4.4                       Ysterkoolstof-ekwilibriumdiagram

                          1000
                                                                                AC3

                           900

      TEMPERATUUR - °C
                                        AC3
                                                      Ousteniet
                           800
                                 AC1                                                AC1
                          720
                          700
                                  Ferriet
                          600                                Perliet

                             0       0,2      0,4     0,6     0,8       1,0    1,2         1,4
                                                    % - KOOLSTOF-INHOUD                                     (7)

                                                                                                            [13]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                                8                      DBE/November 2016
                                           NSS – Memorandum

VRAAG 5: TERMINOLOGIE

5.1      Ratberekeninge

                                SSD
         5.1.1        Module =
                                 T
                                90
                              =                
                                30
                              =3                                                             (2)

         5.1.2         BD = m(T + 2 )
                                               
                           = 3( 90 + 2 )
                           = 276 mm                                                          (2)

         5.1.3        SSD = m × T
                                               
                           = 3 × 90
                           = 270 mm                                                          (2)

         5.1.4          Dedendum = 1,25 × m of 1,157 × m
                                                                
                                      = 1,25 × 3 of 1,157 × 3
                                      = 3,75 mm of 3,471 mm                                  (2)

                                   SSDA SSDB
         5.1.5                Y=         +               
                                     2      2
                                   270 90                
                                 =     +
                                    2     2
                                 = 135 + 45
                                 = 180 mm                
                                                                                              (3)

                                     40
         5.1.6        Indeksering =
                                     n
                                     40
                                   =                 
                                     33
                                      7 2
                                   =1 ×
                                      33 2
                                      14
                                   =1                
                                      66

                      Indeksering:
                      = een volle draai van die kruk en 14 gate op die 66 gatsirkel          (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                         9                    DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

5.2      Spyberekeninge

                                           Diameter
         5.2.1            Wydte van spy =
                                              4
                                         92                            
                                       =
                                          4
                                       = 23 mm                         
                                                                                    (2)

         5.2.2           Lengte van spy = 1,5 × Diameter
                                                                       
                                        = 1,5 × 92
                                        = 138 mm                                   (2)

                                              Diameter
         5.2.3               Dikte van spy =
                                                  6
                                              92                       
                                            =
                                               6
                                            = 15,33 mm                 
                                                                                    (2)

                                               138         
         5.2.4                      T2 = T1 −
                                               100
                                       =15,33 −1,38        
                                       = 13,95 mm          
                                                                                    (4)

5.3      Verdeelkop onderdele

        5.3.1 Funksie van die indeksplaat
              • ŉ Plaat met gate om 1 draai van die slinger in breukdele te
                 verdeel.                                                          (2)

        5.3.2 Funksie van die sektorarms
              • Om tel van die verlangde aantal gatete vergemaklik
              • Nie nodig  om die aantal gate oor te tel nie.                     (2)

5.4      Eksterne V-skroefdraad
         • Saamgestelde slee metode
         • Die dwarsslee-metode                                                    (2)

                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                          10                      DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 6: HEGTINGSMETODES

6.1      Oorsake van sweisdefekte

         6.1.1        Insnyding
                      • Verkeerde verstelling van toerusting 
                      • Sweisspoed te vinnig
                      • Stroom te hoog 
                      • Stroom te laag 
                      • Booglengte te lank 
                      • Foutiewe elektrode grootte
                                                                      Enige 2 x 1       (2)

         6.1.2        Gebrek aan smelting
                      • Sweis spoed te vinnig
                      • Sweis stroom te laag 
                      • Sweislas baie wyd
                      • Foutiewe elektrode grootte
                                                                      Enige 2 x 1       (2)

6.2      Ultrasoniese toetsing
         • 'n Hoë-frekwensieklankgolf word in die metaal gestuur.
         • Dieselfde eenheid wat gebruik word om die klankgolf te stuur, word
             dan gebruik om die golf te ontvang.
         • Die defleksies in die golf wat ontvang word dui defekte in die
             sweismetaal aan.                                                          (6)

6.3      Ultrasonies vs. X-straal toetsing
         • Dit kan die diepte van die defek meet.
         • Geen addisionele materiaal en toerusting benodig nie. 
         • Geen isolasie nodig. 
         • Veiliger as x-strale. 
         • Dit is goedkoper. 
                                                                      Enige 1 x 1       (1)

6.4      X-straal toetsing op sweislasse
         • Fotografiese-film/papier/plate 
         • Monitor/TV/skerm/rekenaar 
                                                                      Enige 1 x 2       (2)

6.5      Kleurstofdeurdringingstoets
         • Om oppervlakdefekte op 'n sweislas op te spoor.                            (2)

6.6      Vernietigendetoetse
         • Kerfbreektoets/Keepbreektoets/Kernbreuktoets
         • Buigtoets/Vrybuigtoets/Kerfbuigtoets
         • Masjineerbaarheidstoets 
         • Trektoets 
                                                                      Enige 2 x 1       (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                      11                   DBE/November 2016
                                  NSS – Memorandum

6.7      MIGS/MAGS-afskermingsgasse
         • Argon 
         • CO 2 
         • Helium 
         • Teral 
                                                               Enige 2 x 1       (2)

6.8      MIG/MAGS-sweiswerk
         A. Gesmelte sweisplas / sweislas / sweismetaal
         B. Boog/Sweisdraad
         C. Kontakspuitstuk / spuitstuk / kontakbuis
         D. Gasspuitstuk / sweispistool / spuitstuk 
         E. Afskermingsgas 
         F. Aardkabel/ aard / aarddraad / aardklamp/ skelm                      (6)

                                                                                 [25]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                                   12                            DBE/November 2016
                                               NSS – Memorandum

VRAAG 7: KRAGTE

7.1      Resultant
                                                         300cos45°     300 N

                                                                       300sin45°
                           200 N            200cos25°

                                200sin25°
                                               25°      45°                   185 N

                                           100 N
                                            
          ∑ HK = 300 cos 45° − 200 cos 25° + 185
               = 212 ,13 − 181,26 + 185
               = 215,87 N 

                                         
           ∑ VK = 200 sin 25° − 100 + 300 sin 45°
                = 84 ,52 − 100 + 212 ,13
                = 196 ,65 N 
                                                 OF
            Horisontale            Grootte           Vertikale                     Grootte
            komponent                               komponent
          - 200 Cos 25°                - 181,26 N      200 Sin 25°    84,52 N
            300 Cos 45°                  212,13 N      300 Sin 45°   212,13 N
            185                             185 N      0                    0N
            0                                  0N       -100            - 100 N
          TOTAAL                        215,87 N       TOTAAL         196,65 N 

                R 2 = HK 2 + VK 2                       
             R = 215,87 2 + 196,652
             R = 292 ,01 N                              

                     VK
           Tan θ =                                      
                     HK
                      196 ,65
                   =
                      215,87
                 θ = 42 ,33°                            

                                                                             
            R      = 292 ,01 N teen 42 ,33° noord van oos OF Bearing 47,67° Oos                         (13)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                                     13          DBE/November 2016
                                                 NSS – Memorandum

7.2      Spanning en Vormverandering

         7.2.1        Diameter van die as

                         F
                      σ=
                         A
                          F                             
                      A=
                          σ
                         40 × 103
                       =
                         20 × 106
                       = 2 × 10− 3 m 2                  

                         πD 2
                       A=
                          4
                          4A                            
                      D=
                           π

                         =
                                 (
                               4 2 × 10− 3   )          
                                    π
                         = 0 ,05046 m
                                                        
                         = 50 ,46 mm                                                   (5)

         7.2.2        Vormverandering
                          σ                                 
                       ε=
                          E
                                                            
                          20 × 106
                       ε=
                          90 × 109
                        = 0,22 × 10− 3                      
                                                                                       (3)

         7.2.3        Verandering in lengte
                            Δl
                        ε=
                            ol                              
                       Δl = ε × ol
                             (               )
                         = 0 ,22 × 10− 3 × 0 ,3             
                         = 0 ,07 × 10− 3 m
                         = 0 ,07 mm                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                              14                   DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

7.3      Momente

         Bereken A. Momente om B

                     ∑ ROM = ∑ LOM
          ( A × 8) + (300 × 2) = (550 × 6) + (800 × 3)           
                         8 A = 3300 + 2400 − 600
                         8 A 5100
                             =
                          8      8
                                                                 
                           A = 637 ,5 N

         Bereken B. Momente om A

          ∑ LOM = ∑ ROM
             (B × 8) = (550 × 2) + (800 × 5) + (300 × 10)        
                8 B = 1100 + 4000 + 3000
                8 B 8100
                    =
                 8      8
                                                                 
                  B = 1012,5 N                              OF

          ∑ Opward s = ∑ Afwards
             637 ,5 + B = 300 + 550 + 800                        
                      B = 300 + 550 + 800 − 637 ,5
                      B = 1012,5 N                               
                                                                                         (6)

                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                         15                       DBE/November 2016
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 8: INSTANDHOUDING

8.1      Effekte – roetine instandhouding
         • Risiko van beserings of selfs dood.
         • Finansiële verlies vanweë skade. 
         • Verminder die lewensduur van toerusting. 
         • Verlies aan waardevolle produksietyd.                                           (3)

8.2      Voorkomende instandhouding
         • Beplande/geskeduleerde instandhouding 
         • Toestand gebaseerde instandhouding                                              (2)

8.3      Eienskappe van olie

         8.3.1        Vloeipunt
                      • Is die laagste temperatuur waarteen vloeistof vloeibaar
                         bly.                                                              (2)

         8.3.2        Flitspunt
                      • Is die laagste temperatuur waarteen die olie dampe afgee
                          wat aan die brand kan slaan.                                     (2)

8.4      Bandaandrywing instandhouding
         • Slytasie en verweringvan bande. 
         • Die bande rek.
         • Om te verseker die band bly in 'n goeie toestand. 
                                                                      Enige 1 x 2           (2)

8.5      Snyvloeistof:
         • Snybeitel word koud gehou. 
         • Verleng lewe van snybeitel. 
         • Snysels word weg gespoel.
         • Verseker beter afwerking. 
         • Hoër snyspoed. 
         • Verhoog produktiwiteit. 
                                                                      Enige 1 x 2           (2)

8.6      Kettingaandrywing-instandhouding
         Deur die volgende gereeld te doen:
         • Stel die spanning 
         • Herstel die belyning 
         • Gaan na vir slytasie 
         • Maak stelsel skoon 
         • Smering van onderdele 
                                                                      Enige 1 x 2           (2)

                                                                                            [15]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                              16             DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

9.1      Bandaandrywings

         9.1.1        Rotasie frekwensie van die dryfkatrol

                       V = πDn
                           V
                       n =                          
                           πD
                              36                    
                         =
                           π (0 ,23)
                                                    
                          = 49 ,82 r.s −1 × 60
                          = 2989,35 r/ min                                        (4)

         9.1.2        Drywing oorgedra

                       T1                               
                          = 2 ,5
                       T2
                       T1 = 2 ,5 × T2
                          = 2 ,5 × 140
                          = 350 N                       

                      P = (T1 − T2 )v                   
                      P = (350 − 140 )36
                        = 7560 Watt of 7 ,56 kW         
                                                                                   (4)

9.2      Rataandrywings

         9.2.1        Rotasie frekwensievan die uitset-as

                      N INSET TB × TD × TF
                             =
                      NUITSET TA × TC × TE
                                T ×T ×T                     
                       N INSET = B D F × NUITSET
                                TA × TC × TE
                               36 × 46 × 60                 
                       N INSET =            × 160
                               18 × 16 × 40
                              =1380 r/ min                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                              17                   DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

         9.2.2        Snelheidsverhouding

                               N INSET
                       SV =
                               NUITSET
                             1380
                           =                          
                              160
                           = 8,625 :1
                           = 8,63:1                                                     (2)
9.3      Hidroulika
         9.3.1        Vloeistofdruk

                                    2
                             πDA                          
                        AA =
                               4
                             π 0.042
                           =
                                4
                                                          
                           = 1,26 × 10− 3 m 2

                               FA
                       PA =
                               AA
                                 275                      
                           =                Pa
                             1,2566 × 10− 3
                           = 218844 Pa
                                                          
                           = 218,84 kPa                                                  (4)
         9.3.2        Las op suier B in kg

                                    2
                             πD
                        AB = B
                               4
                             π 0.0752
                           =
                                 4
                           = 4,42 × 10− 3 m2                      

                                 FB
                         PB =
                                 AB                               
                        FB = PB × AB
                                (               ) (
                            = 218,85 × 103 × 4 ,42 × 10− 3    )   
                            = 967 ,32 N
                              967 ,32 N
                      Massa =
                                  10
                            = 96 ,73 kg                           
                                                                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                        18                       DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

9.4      Traksiebeheer

         •   Traksiebeheerstelsels verhoed  dat die wiele tol.                       (2)

9.5      Lugsakke

         •   Drywer of passasiers het nie  nodig om die lugsakke te aktiveer 
             nie.
         •   Word outomaties  geaktiveer. 
                                                                    Enige 1 x 2        (2)

                                                                                       [25]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                          19                          DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 10: TURBINES

10.1     Superaanjaer
         • Roots 
         • Dubbelskroef 
         • Sentrifugaal 
         • Wiektipe 
                                                                          Enige 2 x 1        (2)

10.2     Superaanjaer - funksie
         • Om die volumetriese doeltreffendheid van 'n enjin te verbeter. 
         • Om die motor vinniger te maak. 
         • Om die enjin se uitset / kraglewering te verhoog. 
         • Verhoog druk in silinder bo atmosferiese druk. 
                                                                       Enige 1 x 2           (2)

10.3     Voordele van superaanjaer
         • Superaanjaer het geen turbo-sloering nie. 
         • Superaanjaer is goedkoper. 
         • Superaanjaer is makliker om te monteer. 
         • Superaanjaer het minder bewegende onderdele. 
         • Meer effektief teen lae revolusies. 
         • Geen spesiale afskakel prosedures nie. 
                                                                          Enige 2 x 1        (2)

10.4     Turbo-aanjaer
         • Deur die uitlaatgasse.                                                           (1)

10.5     Vryloopspoed
         • Die vryloopspoed van 'n waterturbine is die draaispoed teen volle
            vloei en met geen aslading.                                                    (2)

10.6     Water turbine

         10.6.1       Reaksiebeginsel 
                      OF
                      Francis 
                      OF
                      Beskrywing van werking:
                      Reaksieturbines word aangedryf deur water, waarvan die druk
                      verander namate dit deur die turbine vloei en sy energie oordra.
                      Die turbines moet omhul of heeltemal in die watervloei
                      gedompel wees om die druk of suiging van die water te
                      benut. 
                                                                          Enige 1 x 2        (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie                          20                          DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

         10.6.2       Impulse principle 
                      OF
                      Pelton 
                      OF
                      Beskrywing van werking:
                      Die impulsturbine verander die snelheid van die waterstraal. Die
                      straal bots met die turbine se geboë lemme, wat die vloeirigting
                      verander. Die gevolglike verandering in momentum (impuls)
                      oefen krag uit op die turbinelemme. 
                                                                          Enige 1 x 2    (2)

         10.6.3       Reaksiebeginsel 
                      OF
                      Kaplan 
                      OF
                      Beskrywing van werking:
                      Reaksieturbines word aangedryf deur water, waarvan die druk
                      verander namate dit deur die turbine vloei en sy energie oordra.
                      Die turbines moet omhul of heeltemal in die watervloei
                      gedompel wees om die druk of suiging van die water te
                      benut. 
                                                                          Enige 1 x 2    (2)

10.7     Gasturbine
         A. Inlaat 
         B. Kompressie 
         C. Ontbranding 
         D. Uitlaat / “thrust” 
         E. Turbine/ rotor / spinner                                                    (5)

                                                                                         [20]

                                                                            TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2016-memo-eng/5e2bea9e-f108-440c-a98e-4984091bb5af) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Gr12 MCHT S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-memo-eng/153275b7-9d23-4a2c-bc3e-dadda11f387f) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [MT Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-feb-march-2016-memo-eng/c09d2c1d-09b6-44aa-bb15-2453e8b68b76) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-memo-afr/c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
