# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2017-memo-afr/d753bed4-1ada-4dee-9113-80d85f17cc86
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2017-memo-afr/d753bed4-1ada-4dee-9113-80d85f17cc86)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                              MEGANIESE TEGNOLOGIE

                                    NOVEMBER 2017

                                    NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                  2             DBE/November 2017
                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1      B                                                                 (1)

1.2      C                                                                 (1)

1.3      D                                                                 (1)

1.4      B                                                                 (1)

1.5      C                                                                 (1)

1.6      D                                                                 (1)

1.7      D                                                                 (1)

1.8      C                                                                 (1)

1.9      B                                                                 (1)

1.10     B                                                                 (1)

1.11     A                                                                 (1)

1.12     C                                                                 (1)

1.13     B                                                                 (1)

1.14     B                                                                 (1)

1.15     B                                                                 (1)

1.16     D                                                                 (1)

1.17     B                                                                 (1)

1.18     B                                                                 (1)

1.19     B                                                                 (1)

1.20     A                                                                 (1)

                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                        3                         DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID
2.1     Vlakslyper:
        •   Maak seker dat die vonke nie 'n gevaar is vir medewerkers nie. 
        •   Moet nie die materiaal in die slypwiel forseer nie. 
        •   Moenie die materiaal in die slypwiel instamp nie 
        •   Bring die materiaal stadig in kontak met die slypwiel. 
        •   Moet nooit die masjien verstel of skoonmaak terwyl dit in werking is
            nie. 
        •   Gebruik snyvloeistof 
        •   Weet waar die nootstop gelee is 
        •   Stop die masjien voordat jy enige verstellings doen 
        •   Hou gereedskap weg van bewegende onderdele 
                                                                       (Enige 3x1)             (3)
2.2     Hidrouliese pers:
        •   Om seker te maak dat daar geen lekkasies is nie. 
        •   Om seker te maak dat die lesings akkuraat is. 
        •   Om seker te maak die voorgeskrewe druk word nie oorskry nie.                      (2)
2.3     MIG/MAGS-sweising:
        •   Werkarea moet behoorlik geventileerd wees. 
        •   Maak seker elektriese onderdele is behoorlik geïsoleerd. 
        •   Maak seker die traegassilinder is in 'n regop posisie vas. 
        •   Maak seker die terminale is aan die regte uitlaatpunte gekoppel. 
        •   Die operateur moet weet hoe om die toerusting te gebruik. 
        •   Die operateur moet volledig geïsoleerd wees, deur middel van skoene,
            handskoene en rubbermatte. 
        •   Die werkarea moet afgeskerm wees. 
        •   Gebruik veiligheidstoerusting. (Oorpak, handskoene, voorskoot,
            sweishelm ens.) 
        •   Verseker voldoende brandvoorkoming. 
        •   Kyk dat daar geen olie of ghries om die masjien is nie. 
        •   Maak seker die werkarea is skoon. 
                                                                        (Enige 3x1)            (3)
2.4     Veerkompressor:
        •   Maak seker die kompressor is sterk genoeg vir die veer. 
        •   Die kompresser moet korrek en stewig gepas word. 
        •   Maak seker dat die veer kan nie uit posisie gly nie. 
        •   'n Eenvormige las moet toegepas word. 
        •   Verwyder die las versigtig en eenvormig. 
        •   Moet nie draad of toue gebruik om die veer saam te druk nie. 
        •   Moenie met ‘n hamer slaan nie. 
        •   Die hake van die klampe moet nie geslyt wees nie 
        •   Klampe moet eweredig versprei word 
        •   Moenie die maksimum spanning oorskry nie 
                                                                      (Enige 2x1)              (2)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           4                        DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING

3.1     Volt en ammeter:
        •    Voltmeter: gekoppel in parallel in 'n stroombaan. 
        •    Ammeter: gekoppel in series in 'n stroombaan.                                      (2)

3.2     Gebruik van die multimeter:
        •   Gelykstroommeting (GS) 
        •   Wisselstroommeting (WS) 
        •   Spanningmeting 
        •   Weerstandmeting 
        •   Transistor toets 
        •   Diode-toets 
        •   Kontinuïteitstoets 
        •   Temperatuur 
        •   Battery toets 
                                                                         (Enige 4x1)             (4)

3.3     Kompressietoets:
        •  Die suierringe is gesluit. 
        •  Geslete silinders. 
        •  Gekraakte suiers. 
                                                                           (Any 1x2)             (2)

3.4     Toetse:

         3.4.1         Die balkbuigtoets word gedoen om die defleksie / buiging 
                       van 'n balk te bepaal.                                                    (2)

         3.4.2         'n Silinderlekkasietoets word gedoen om bepaal of daar gas- of
                       lug lekkasies  vanaf die silinders is / kleppe lek.                     (2)

                                                                                                [12]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           5               DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MATERIAAL

4.1      Eienskappe van strukture:

         4.1.1         Sementiet: hard  en bros                                      (2)

         4.1.2         Ferriet: sag  en smeebaar                                     (2)

4.2      Verhittingsproses van koolstofstaal:

         4.2.1         Ysterkoolstof  -ekwilibriumdiagram                            (2)

         4.2.2         A = Ferriet en perliet 
                       B = Perliet en sementiet 
                       C = Ferriet en austeniet 
                       D = Austeniet en sementiet 
                       E = Ousteniet                                                  (5)

         4.2.3         700 - 800 °C                                                  (2)

                                                                                      [13]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           6                 DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE

5.1      Skroefdraadterme:

         5.1.3: LET WEL: Enige ander ooreenstemmende punt op die skroefdraad             (5)

5.2      Freesprosesse:

         5.2.1         Opfreeswerk                                                      (1)

         5.2.2         Klimfreeswerk / Affreeswerk                                      (1)

5.3      Indeksering:
                             40
          Indeksering     =                
                              A
                            40
                          =
                            22
                             18 3          
                          =1 ×
                             22 3
                             54
                          =1               
                             66

                                          
         1 volle draai en 54 gate in 'n 66-gatsirkel                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                             7                                DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

  5.4    Verdeelkop:

         5.4.1         Die sektorarms bespaar tyd en skakel die moontlikheid uit om 'n
                       fout te maak by die tel van gate met elke skuif van die
                       indekspen.                                                                         (2)

         5.4.2         Die indeksplaat is voorsien van akkuraat gespasieerde gate op
                       verskillende diametersirkels. Elke sirkel se gate verskil in getal.
                       Hierdie sirkels laat toe dat aan die kruk 'n akkurate deel van 'n
                       draai gegee word.                                                                  (2)

         5.4.3         Die indekspen kan in die krukhandvatsel verstel word om in die
                       berekende gat in die gatsirkel te sluit.                                           (2)

         5.4.4         Verhouding tussen wurm en wurmrat, 40:1                                            (2)

5.5      Ratterminologie:

         5.5.1         Die steeksirkeldiameter 'SSD'
                                   SSD
                       Module(m) =              
                                     T
                             SSD = m × T
                                                
                                 = 3 × 94
                             SSD = 282 mm                                                                  (3)

         5.5.2         Die buitediameter:
                       Buitediameter = SSD + 2m
                                                           
                                 BD = 282 + 2(3)
                                 BD = 288 mm                                                               (2)

         5.5.3         Die dedendum:
                       Dedendum = 1,157 m             of           b = 1,25m
                                                                                        
                               b = 1,157 × 3                       b = 1,25 × 3
                               b = 3,47 mm                         b = 3,75 mm                             (2)

         5.5.4         Die snydiepte:
                       Snydiepte = 2 ,157 × m    of   Snydiepte = 2,25 × m
                                                                                  
                                 = 2 ,157 × 3                    = 2,25 × 3
                                 = 6,47 mm                       = 6,75 mm                                 (2)

                                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                        8                          DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: HEGTINGSMETODES

6.1      Oorsake van insnyding:
         • Stroom is te hoog gestel 
         • Stroom is te laag gestel 
         • Foutiewe elektrode manipulasie 
         • Boog lengte te lank 
         • Sweisspoed is te vinnig 
         • Foutiewe elektrode grootte 
                                                                       (Enige 2x1)            (2)

6.2      Voorkomingsmaatreëls vir slakinsluiting:
         • Verwyder die slak van die vorige sweislopie voordat verdere
            sweiswerk gedoen word. 
         • Vermeerder die stroom verstelling. 
         • Verseker dat die las behoorlik skoon gemaak is voordat daar gesweis
            word. 
         • Verseker konstante stroomvloei. 
         • Booglengte moet korter wees 
         • Gebruik droë electrodes 
                                                                   (Enige 1x2)                (2)

6.3      Kleurstofdeurdringingstoets:
         • Kleurstof word op die skoon toetsoppervlak gespuit. 
         • Laat 'n kort tyd toe vir die kleurstof om in te dring en verwyder dan die
             oortollige kleurstof met 'n skoonmaakmiddel. 
         • Was oppervlak met water en laat dit droog word. 
         • Wanneer die oppervlak droog is, spuit 'n ontwikkelingstof op die
             oppervlak om die kleurstof wat in die krake of gaatjies vasgevang is.           (4)

6.4      Voordele vir die gebruik van MIGS/MAGS-sweising:
         • Operateur benodig minder vaardighede. 
         • Aaneenlopende sweiswerk kan gedoen word sonder vervanging van
            elektrodes. 
         • Minder skoonmaak van sweiswerk word vereis. (Geen slak om te
            verwyder nie) 
         • Dit is 'n vinniger proses. 
         • Dun materiaal kan makliker gesweis word.
         • Kan in enige posisie sweis 
         • Lewer ‘n beter afwerking 
         • Hoë neerslag 
         • Minder kromtrekking 
                                                             (Enige 3x1)                      (3)

6.5      Gasvloeimeter:
         Beheer die gasvloeitempo  en meet die gasvloeitempo.                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                      9                          DBE/November 2017
                                  NSS – Nasienriglyne

6.6      MIGS/MAGS-sweisproses:
         A = Gesmelte sweispoel / Moedermetaal / Sweismetaal /Sweis 
         B = Kontakspuitstuk / Sweispistool 
         C = Gasspuitstuk / Sweispistool 
         D = Afskermingsgas 
         E = Aardklamp / Skelm / Aardkabel                                                   (5)

6.7      Traegas in MIGS/MAGS:
         • Om die sweisboog te beheer. 
         • Sluit die gesmelte metaal van atmosferiese gasse af. 
                                                                     (Enige 1x2)              (2)

6.8      Aardkabel:
         • Om die stroombaan te voltooi. 
         • Om deurlopende stroom te voorsien.  
         • Om elektriese skok te voorkom.  
                                                                     (Enige 1x2)              (2)

6.9      DRIE tipes gasse wat gebruik word vir MIG/MAGS-sweiswerk:
         • Argon 
         • Teral 
         • CO 2 
         • Helium 
         • Gasmengsel 
                                                               (Enige 3x1)                    (3)

                                                                                             [25]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                 10             DBE/November 2017
                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE

7.1      Resultant:

          ..                                                               (13)

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                 11             DBE/November 2017
                                              NSS – Nasienriglyne

7.2      Spanning en Vormverandering:

         7.2.1         Spanning in die staaf:
                           πD 2
                        A=                              
                             4
                           π × 0 ,0562
                         =
                                 4
                         = 2 ,46 × 10− 3 m 2            

                           F
                       σ=                               
                            A
                             40 × 103                   
                         =
                           2,46 × 10-3
                                                        
                         = 16260162.6 Pa
                         = 16 ,26 × 106 Pa
                         = 16 ,26 MPa                                                      (5)

         7.2.2         Vormverandering:
                           σ
                        ε=                              
                           E
                           16 ,26 × 106
                        ε=                              
                             90 × 109
                         = 0,18 × 10− 3                                                   (3)

         7.2.3         Verandering van lengte:
                              Δl
                          ε=                    
                              ol
                         Δl = ε × ol            
                              (        −3
                                              )
                            = 0 ,18 ×10 × 0 ,85
                                         −3
                            = 0 ,15 ×10 m
                            OF                           
                            = 0 ,15 mm                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           12                       DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

7.3      Momente:                      750 N                                300 N
                                                 960 N
                                                                   6m

                           4m                                 8m
               A                                                                B

         Bereken A. Momente om B:
          ∑ ROM = ∑ LOM
           (A × 12) = (960 × 6) + (750 × 8)      
              12A 5760 + 6000
                   =
               12         12
                 A = 980 N                       

         Bereken B. Momente om A:
          ∑ LOM = ∑ ROM
           (B × 12 ) = (750 × 4) + (960 × 6) +( 300 ×12)      
              12B = 3000 + 5760 + 3600
              12B 12360
                   =
               12     12
                 B =1030 N                                    
                                                                                                (6)

                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                        13                            DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING

8.1      Vloeipunt:
         Die laagste temperatuur  waarteen die vloeistof sal vloei.                             (2)

8.2      Voordele van snyvloeistowwe:
         • Hou die werkstuk en snybeitel koel 
         • Dit verleng die lewe van die snybeitel 
         • Voorsien 'n beter afwerking 
         • Spoel die snysels weg 
         • Beskerm die masjien deur die snyproses makliker te maak 
         • Voorkom roes 
         • Vermeerder produktiwiteit 
         • Kan vinniger gesny kan word 
         • Dit smeer die masjien 
                                                                   (Enige 3x1)                    (3)

8.3       'ATF':
          'Automatic transmission fluids' (Outomatiese ratkas-olies)                            (2)

8.4       Hoofonderdele van 'n koppelaar:
          Drukplaat  koppelaarplaat  druklaer                                                  (3)

8.5       Gevolge van gerekte ketting:
          • Die ketting verswak 
          • Genereer wrywing 
          • Vibrasie kom voor 
          • Raak raserig 
          • Ontspoor maklik 
          • Neig om maklik te breek. 
                                                                          (Enige 3x1)             (3)

8.6       Oorsake van bandglip:
          • Verkeerde spanning (slap) 
          • Olie op die kontakvlakke 
          • Geslete bande 
          • Foutiewe katrolbelyning 
          • Oorlading 
          • Nie die korrekte grootte 
                                                                          (Enige 2x1)             (2)

                                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                    14                          DBE/November 2017
                                                 NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

9.1      Rataandrywings:

         9.1.1         Rotasiefrekwensie van die uitsetas:
                         N F TA × TC × TE
                            =
                         N A TB × TD × TF
                                     TA × TC × TE
                          NF =                    × NA        
                                     TB × TD × TF
                                   30 × 20 × 50               
                          NF =                  × 2300
                                   40 × 60 × 70
                                 = 410 ,71 r/ min                                                           (3)

         9.1.2         Snelheidsverhouding:
                            N                                                 NOUTPUT
                       VR = INSET                                      VR =
                            NUITSET                                           NINPUT
                                2300                                      410,71
                             =                                 of        =                 
                               410,71                                       2300
                             = 5,6 :1                                   = 1 : 0,178                        (2)

9.2      Bandaandrywings:

         9.2.1         Rotasiefrekwensie van die gedrewe katrol:
                          V = πDn                
                                     V
                            n=
                                     πD
                                      32
                                 =
                                  π × (0 ,26 )
                       nr / min = 39 ,18× 60
                       nr / min = 2350,6 r / min                                                             (3)

         9.2.2         Trekkrag in die stywe kant:
                        T1
                           = 2 ,5
                        T2
                         T1 = 2 ,5 × T2                  
                            = 2 ,5 × 140
                            = 350 N                      
                                                                                                             (2)

         9.2.3         Drywing oorgedra:
                        P = (T1 − T2 )v                  
                        P = (350 − 140) × 32             
                          = 6720 Watts                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                   15                            DBE/November 2017
                                                NSS – Nasienriglyne

9.3      Hidroulika:

         9.3.1         Vloeistofdruk:
                             πD 2                           
                        AA =
                               4
                             π 0.02 2
                           =
                                 4
                                                            
                           = 0 ,31 × 10 −3 m 2

                                F
                       pA =                                 
                                AA
                                  300
                            =               Pa
                              0 ,31 × 10 −3
                            = 967741,94 Pa
                                                            
                            = 0 ,97 × 10 6 Pa
                            = 0 ,97 MPa                                                                      (4)

         9.3.2         Slag by suier B:
                              πD 2                                    
                         AB =
                                4
                              π 0.0752
                            =
                                  4
                            = 4,42 × 10− 3 m2                         

                             VB =VA
                                                                      
                       AB × LB = AA × LA
                                         AA × LA
                                LB =
                                           AB

                                     =
                                         (0,31× 10 )× 185
                                                   −3

                                           4 ,42 × 10− 3
                                     =12 ,98 mm                                                             (4)

9.4      Traksiebeheer:
         Dit voorkom wieltol                                                                               (2)

9.5      Veiligheidsgordel:
         Veiligheidsgordels moet                   geaktiveer   (vasgemaak)   word     deur    die
         bestuurder/passasier                                                                              (2)

                                                                                                            [25]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           16                     DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: TURBINES

10.1     Water turbine:
         • Waterwiel 
         • Pelton 
         • Turgo 
         • Michell-Banki 
         • Jonval turbine 
         • Tru-boslagwaterwiel 
         • Archimedes- skroefturbine 
                                                                      (Enige 1x1)            (1)

10.2     Wegholspoed van 'n water turbine:
         Dit is die draaispoed van die turbine teen volle vloei  sonder enige
         aslading                                                                           (2)

10.3     Waterturbine:

         10.3.1        Tipe turbine:
                       •   Reaksieturbine 
                       •   Kaplan turbine 
                                                                       (Enige 1x1)           (1)

         10.3.2        A.   Paaltjiehek 
                       B.   Rotor 
                       C.   Stator 
                       D.   As 
                       E.   Watervloei 
                       F.   Lemme                                                           (6)

         10.3.3        Voordele van die reaksieturbine:
                       • Waterturbine lemme hou aan draai op bewolkte windlose
                          dae. 
                       • Geen water word verbruik met die proses nie 
                       • Meer betroubaar 
                       • Omgewingsvriendelik met geen besoedeling nie 
                       • Meer ekonomies as stoomturbines 
                       • Kan vertikaal monteer word om minder spasie op te neem 
                                                                       (Enige 3x1)           (3)

10.4     Funksie van turbo en super-aanjaers:
         Om die volumetriese rendement  van 'n binnebrand enjin te
         vermeerder.                                                                        (2)

10.5     Kompressor wat gebruik in 'n turbo-aanjaer:
         Sentrifugale                                                                       (1)

10.6     Turbo-aanjaer:
         Uitlaatgasse                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                    17                       DBE/November 2017
                                 NSS – Nasienriglyne

10.7     Voordele van 'n turbo-aanjaer:
         • Word aangedryf deur uitlaatgasse 
         • Geen krag vanaf enjin word gebruik nie 
         • Krag verlies bo seevlak word geëlimineer 
         • Meer krag word ontwikkel teenoor 'n soortgelyke voertuig sonder 'n
            turbo-aanjaer 
         • Minder brandstof word gebruik teenoor enjin massa 
         • Om die volumetriese rendement te verhoog 
                                                                  (Enige 1x1)         (1)

10.8     Voordele van 'n stoomturbine:
         • Dit is kompak 
         • Geen smering benodig 
         • Meer ekonomies 
         • Skakel hitte om na meganiese energie 
         • Groter termiese doeltreffendheid 
         • Direkte aandrywing 
         • Lae onderhoud 
         • Hoë krag tot massa verhouding 
                                                                  (Enige 2x1)         (2)

                                                                                     [20]

                                                           GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2017-memo-eng/b3c12d71-3bc7-4aad-8136-9fa2ee93a99e) — Mechanical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2017-eng/f01a63d0-f7b8-415a-972a-047ae1abde1e) — Mechanical Technology · QP · 2017 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2017-afr/18b70e6e-c339-413e-a965-ea976e4ab963) — Mechanical Technology · QP · 2017 · Afr
- [MechTech Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechtech-eng-memo/84d5c26e-f528-44a8-8128-f874ce48eeff) — Mechanical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
