# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2018-automotive-final-memo-afr/caf8f192-6dc9-4b09-9b6d-55e098484396
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2018-automotive-final-memo-afr/caf8f192-6dc9-4b09-9b6d-55e098484396)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    NATIONAL
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                        MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR

                                   NOVEMBER 2018

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor              2                DBE/November 2018
                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1      A                                                                      (1)

1.2      C                                                                      (1)

1.3      A                                                                      (1)

1.4      B                                                                      (1)

1.5      D                                                                      (1)

1.6      A                                                                      (1)

                                                    TOTAAL VRAAG 1:              [6]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                3                          DBE/November 2018
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Hoekslyper: (Voor die gebruik)
           • Die veiligheidskerm moet in plek wees voordat jy begin werk 
           • Plaas beskermende skerms om die voorwerp wat geslyp word om
              persone in die omgewing te beskerm. 
           • Gebruik die korrekte slypskyf vir die werk. 
           • Maak seker dat daar geen krake in die skyf is voordat jy daarmee
              werk nie. 
           • Beskermende klere en oogbeskerming is belangrik. 
           • Gaan elektriese bedrading en proppe vir enige skade na. 
           • Verseker dat die sluitbare skakelaar ontkoppel is. 
           • Verseker dat die skyf en die moer deeglik vas is. 
           • Verseker dat die verwyderbare handvatsel is vas. 
           • Verwyder alle vlambare materiaal uit die area. 
           • Maak die werkstuk stewig. 
                                                                     (Enige 2 x 1)            (2)

2.2      Sweisbril:
           • Om jou oë te beskerm teen vonke 
           • Om jou oë te beskerm teen hitte 
           • Om te kan sien waar jy sweis 
           • Om jou oë teen UV strale / helder lig te beskerm 
           • Om jou oë teen rook te beskerm 
                                                                     (Enige 2 x 1)            (2)

2.3      Beskermende drag vir Hidrouliese pers:
           • Oorpak 
           • Veiligheidskoene 
           • Veiligheidsbril 
           • Leerhandskoene 
           • Leervoorskoot 
           • Gesigskerm 
                                                                     (Enige 2 x 1)            (2)

2.4      Werkwinkeluitlegte:
            • Prosesuitleg 
            • Produkuitleg                                                                   (2)

2.5      Werkgewer se verantwoordelikheid ten opsigte noodhulp:
           • Voorsiening van noodhulp toerusting 
           • Noodhulp opleiding 
           • Noodhulp dienste deur gekwalifiseerde personeel 
           • Enige noodhulpprosedures 
           • Vertoon noodhulp en veiligheidstekens 
           • Noodhulp personeel moet geidentifiseer word met behulp van
              armbande of toepaslike persoonlike tekens 
                                                               (Enige 2 x 1)                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                   4                          DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne
                                                                TOTAAL VRAAG 2:             [10]
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Buigtoets:
            • Rekbaarheid 
            • Smeebaarheid 
            • Brosheid 
            • Buigbaarheid 
                                                                       (Enige 1 x 2)             (2)

3.2      Hittebehandeling:

         3.2.1        Uitgloeiing:
                         • Om interne spannings in die metaal te verlig 
                         • Om die staal te versag 
                         • Om die staal rekbaar te maak 
                         • Om die greinstruktuur van die staal te verfyn 
                         • Om die brosheid van die staal te verminder 
                                                                        (Enige 2 x 1)            (2)

         3.2.2        Dopverharding:
                        • Om 'n slytasie weerstand op die oppervlakte te verkry 
                           en ‘n taai kern  te kry om die toegepasde ladings te
                           weerstaan.
                        • Harde dop  en taai kern. 
                                                                    (Enige 1 x 2)                (2)

3.3      Tempering proses:
           • Om die brosheid  te verminder  wat deur die verhardingsproses
              veroorsaak is.
           • Verlig  spanning  wat gedurende die verhardingsproses
              veroorsaak is.
           • Verhoog  die taaiheid  van die staal.
                                                                (Enige 1 x 2)                    (2)

3.4      Faktore wat aangespreek moet word gedurende hitte-behandelings
         prosesse:
            • Verhittings temperature / Koolstofinhoud 
            • Deurweking (Tyd periode teen temperatuur) / Grootte van die
               werkstuk 
            • Afkoelingstempo / Blustempo                                                       (3)

3.5      Verharding van staal:
            • Staal word tot 30 – 50°C bo die hoër kritieke temperatuur (AC 3 )
               verhit. 
            • Dit word dan teen die temperatuur gehou om te verseker dat die
               totale struktuur Austeniet is. 
            • Die staal word dan vinnig afgekoel deur dit in skoon water,
               pekelwater of olie te blus.                                                      (3)

                                                                TOTAAL VRAAG 3:             [14]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor           5                   DBE/November 2018
                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      C                                                                      (1)

4.2      B                                                                      (1)

4.3      D                                                                      (1)

4.4      D                                                                      (1)

4.5      A                                                                      (1)

4.6      C                                                                      (1)

4.7      A                                                                      (1)

4.8      D                                                                      (1)

4.9      A/C                                                                    (1)

4.10     A                                                                      (1)

4.11     D                                                                      (1)

4.12     D                                                                      (1)

4.13     A                                                                      (1)

4.14     A                                                                      (1)

                                                    TOTAAL VRAAG 4:         [14]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                   6                           DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1      Toerusting:

         5.1.1        Kompressietoetser                                                         (1)

         5.1.2        A – Buigsamepyp 
                      B – Koppelingskroef / Passtuk / Koppelstuk 
                      C – Meter 
                      D – Drukuitlaatklep                                                       (4)

         5.1.3        Kompressietoetser:
                      Om die druk te meet wat ontwikkel word  wanneer die suier
                      van onderste dooie punt na boonste dooie punt beweeg.                     (2)
5.2      Silinderlekkasie:
         Om te kyk of die enjin enige gasse lek  vanaf die silinder gedurende die
         kompressieslag.                                                                        (2)
5.3      Gasanaliseerder:
           • Om 'n akkurate  lesing te verseker. 
           • Om ‘n arm lesing  te voorkom. 
                                                                       (Enige 1 x 2 )            (2)
5.4      Funksie van 'n gerekenariseerde diagnostiese skandeerder:
           • Skandeer alle stelsels  van die voertuig.
           • Gee terugvoer rakende verstellings wat gedoen kan word nadat 'n
              diagnose gemaak is. 
                                                               (Enige 1 x 1 )                    (1)
5.5      Borrelvloeimeter wielvlugstelling prosedure:
           • Monteer die borrelvloeimeter aan die wielle wat reguit staan 
           • Zero die borrelvloeimeter by die nulskaal 
           • Neem die lesing van die wielvlugstelling 
           • Doen dieselfde met die ander wiel                                                  (4)
5.6      Dinamiese balansering op wiele:
            • Die wanbalansvlak 
            • Die omvang van balansversteurende kragte 
            • Die rotasierigting van hierdie kragte (regsom of linksom) 
            • Bepaal die ligging van die gewig plasing 
            • Grootte van die gewigte 
            • Die oneweredige ronding van die band en wiel samestelling 
                                                                      (Enige 3 x 1 )             (3)
5.7      Doel van draaiskywe:
         Om dit moontlik te maak om die voorwiel 20° binnetoe te draai  en die
         borrelvloeimeter op nul te stel,  en dan die wiele 20° uit te draai  en die
         naspoorlesing na te gaan.                                                              (4)
                                                                TOTAAL VRAAG 5:             [23]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                       7                        DBE/November 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Statiese balansering van die krukas:
         Die krukas is staties wanneer die massa in alle rigtings  vanaf die senter
         van rotasie gelyk is terwyl dit in rus is.                                              (2)

6.2      Silinderuitlegte:

         6.2.1        V - enjinuitleg                                                            (1)

         6.2.2        Inlyn enjinuitleg                                                          (1)

6.3      Ontstekingsorde van 'n enjin:
           • Deur die klepdeksel te verwyder en te bepaal watter is inlaatkleppe
               en watter is uitlaatkleppe. 
           • Draai die enjin in die rigting wat dit draai. 
           • Kyk na die volgorde waarin een stel kleppe, inlaat of uitlaat, werk 
           • Hierdie sal die volgorde gee waarin die inlaat- of uitlaatslag
               plaasvind 
           • Die kragslag vind in dieselfde volgorde plaas 

                                                   OF

             •   Silinder 1 moet op BDP op kragslag wees 
             •   Verwyder die vonkverdelerdop 
             •   Makk seker om die enjin in die korrekte draairigting te draai 
             •   Bepaal die draairigting van die rotor 
             •   Volg die vuurorde deur die HS drade 
                                                                         (Enige 1 x 5 )           (5)

6.4      Ontstekingsorde van enjins:

         6.4.1        Vier-silinder in lyn enjin:
                         • 1,3,4,2; of 
                         • 1,2,4,3 
                                                                        (Enige 1 x 1 )            (1)

         6.4.2        V6-silinder enjin:
                         • 1,4,2,5,3,6 
                         • 1,2,3,4,5,6 
                         • 1,6,5,4,3,2 
                         • 1,4,5,6,3,2 
                                                                        (Enige 1 x 1 )            (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                    8                         DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

6.5      Turbo-aanjaer:

         6.5.1        Turboaanjaer:

                      A – Kompressor luginlaat 
                      B – Turbine omhulsel 
                      C – Turbine uitlaatgas uitlaat 
                      D – Turbinewiel 
                      E – Turbine uitlaatgas inlaat 
                      F – Saamgeperste lug uitlaat 
                      G – Kompressorwiel                                                       (7)

         6.5.2        Turboaanjaer voordele:
                         • Meer krag / spoed word verkry vanaf 'n enjin met dieselde
                           kapasiteit 
                         • Daar is geen kragverlies nie as gevolg van die
                           turboaanjaer wat aangedryf word deur uitlaatgasse 
                         • Verbeterde brandstof verbruik 
                         • Die gevolge as gevolg van hoogte bo seevlak word uit
                           geskakel 
                         • In die algemeen, goedkoper as super-aanjaers
                                                                       (Enige 2 x 1)            (2)

6.6      Terminologie:

         6.6.1        Aanjagingsdruk:
                      Dit verwys na die vermeerdering van spruitstukdruk  wat deur
                      die turboaanjaer ontwikkel word in die inlaat, wat die normale
                      atmosferiese druk oorskry.                                               (2)

         6.6.2        Turbo-sloering:
                         • Dit is 'n vertraging  tussen die druk wat op die
                            versneller toegepas word en die gevoel wanneer die
                            turbo inskop.  of
                         • Die tyd  wat dit die turbo-aanjaer vat om werkspoed te
                            bereik 
                                                                      (Enige 1 x 2)             (2)

6.7      Doel van die morssluis ('waste gate'):
         Dit kanaliseer uitlaatgasse  weg van die turbinewiel             om     die
         turbinespoed te reguleer  en gevolglik die aanjagingsdruk.                            (2)

6.8      Olieverkoeler:
         Om die olie af te koel (voorkom oorverhitting)  wat die turbo-aanjaer se
         laers en as smeer.                                                                    (2)

                                                                TOTAAL VRAAG 6:            [28]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                  9                         DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Wringkrag:
            • Wringkrag is die verwringingskrag  wat deur 'n roterende as of wiel
               oorgebring word. 
            • Toepasing van ‘n draaikrag  oor die senters van ‘n ronde
               voorwerp. 
                                                                    (Enige 1 x 2)              (2)

7.2      Vry volume:
         Hierdie is die volume van die area  bokant die kroon van die suier op
         BDP.                                                                                 (2)

7.3      Metode om die kompressie verhouding te vermeerder:
           • Verwyder die vulplate tussen die silinderblok en silinderkop. 
           • Installeer 'n dunner silinderkop pakstuk. 
           • Masjineer materiaal van die silinderkop. 
           • Verwyder materiaal van die silinderblok. 
           • Monteer 'n suier met 'n hoër kroon. 
           • Monteer 'n krukas met 'n langer slag. 
           • Vergroot die boor van die silinders / groter suiers. 
                                                                      (Enige 2 x 1)            (2)

7.4      Berekening van kompressie verhouding:

         7.4.1                     π D2
                        Slag volume =       ×L      
                                        4
                                   π ( 7,5)2          
                                    =          8 ,0
                                          4
                                    = 353,43 cm3                                              (3)

         7.4.2                                SV + VV
                      Kompressieverhouding =
                                                 VV
                                                SV
                                      VV    =          
                                              KV − 1
                                              353,43
                                            =
                                               8,5 − 1 
                                              353,43
                                            =
                                                7,5
                                            = 47,12 cm3
                                                         
                                                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                10                            DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

         7.4.3        Nuwe kompressieverhouding:

                                  π D2
                        Slagvolume =    × L         
                                     4
                                  π 7,8 2
                                   =      ×8        
                                      4
                                  = 382,27 cm3          

                                                   SV
                      Nuwe kompressieverhouding =        +1          
                                                    VV
                                                    382,27
                                                 =          +1       
                                                     47,12
                                                 = 8,11 + 1:1
                                                 = 9.11:1        
                      OF

                                                    SV + VV
                      Nuwe kompressieverhouding =                  
                                                       VV
                                                    382.27 + 47.12
                                                  =                   
                                                         47.12
                                                  = 9.11:1                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                    11                                  DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

7.5      Berekeninge: Drywing:

         7.5.1        Aangeduide Drywing = P × L × A × N× n
                                       P =1400 kPa

                                                  110
                                             L=
                                                 1000
                                               = 0,11 m    

                                              π D2
                                             A=         
                                                  4
                                              π 0,10 2
                                              =
                                                    4
                                              = 7,85 x 10 − 3 m2        

                                                 3600
                                             N=             
                                                 60 × 2
                                               = 30 r/s        

                                             n = 4 silinders

                      Aangeduide Drywing = P ×L × A ×N× n           
                                                           3
                                               = 1400 ×10  × 0,11×  7,85 ×10 - 3  × 30 × 4 
                                                                                     
                                               = 145141 W
                                                                
                                               =145,14 kW
                                                                                                          (8)

         7.5.2        T =F × r               
                        = (75 ×10 ) × 0,45
                        = 337,5 .m           

                      Remdrywing =π2 ×N × T       
                                  π
                                 = 2 × 60 × 337,5
                                 =127234,5 W
                                 = 127,23 kW                                                             (4)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                12                           DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

         7.5.3                               BP
                      Meganiese rendement =     100%
                                             IP
                                             127,23           
                                           =        × 100 %
                                             145,07
                                           = 87,70%                                           (2)

                                                                  TOTAAL VRAAG 7:         [32]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                13                           DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      Gas analiseerder:
           • Uitlaatgasse 
           • CO gasse 
           • CO 2 gasse 
           • SO 2 gasse 
           • NOx gasse 
           • HC gasse 
           • O 2 gasse 
                                                                      (Enige 1 x 1)             (1)

8.2      Spesifikasie vir gasanaliseer:
           • % Hidro-koolstof / HC 
           • % Koolstof-monoksied / CO 
           • % Koolstof-dioksied / CO 2 
           • % Stikstof-oksied / NO X 
           • % Swael-dioksied / SO 2 
                                                                      (Enige 3 x 1)             (3)

8.3      Silinder lekkasietoets: (Resultate)
             • Suis geluid by luginlaat 
             • Suis geluid by uitlaatpyp 
             • Suis geluid by oliepylstok gat 
             • Suis geluid onder klepdeksel 
             • Lugborrels in waterverkoeler water 
             • Suis geluid by aangrensende silinders 
                                                                      (Enige 2 x 1)             (2)

8.4      Silinder lekkasietoets: (Oorsake)
             • Geslete silinders 
             • Geslete suier 
             • Geslete suierringe 
             • Lekkende inlaatklep 
             • Lekkende uitlaatklep 
             • Lekkende silinderkoppakstuk 
             • Gekraakte silinderkop / blok 
                                                                      (Enige 2 x 1)             (2)

8.5      Kompressietoets prosedure:
           • Kry enjin op normale werkstemperatuur. 
           • Ontkoppel die brandstofvoorsiening en ontstekingstelsel. 
           • Verwyder vonkproppe. 
           • Monteer die kompressietoetser. 
           • Trap die versneller in en draai/swaai die enjin 'n paar revolusies. 
           • Rekordeer en vergelyk die druklesings vir elke silinder met die
             vervaardiger se spesifikasies.                                                    (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                14                           DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

8.6      Redes vir lae oliedruk:
           • Geslete oliepomp 
           • Verstopte oliepompskerm/filter in die oliebak 
           • Verslete hoof-, grootkop- en nokaslaers 
           • Verstopde oliefilter. 
           • Vuil of besoedelde olie 
           • Olielekkasies 
           • Te min olie in enjin 
           • Verkeerde graad (viskositeit) olie 
           • Drukontlasklepveer is swak of beskadig 
           • Suier / Bal sit in oop posisie vas 
           • Vuiligheid tussen bal en seelvlak 
                                                                      (Enige 2 x 1)             (2)

8.7      Verkoelingstelsel-druktoets:
            • Sluit enjin aan en laat dit toe om warm te word. Koppel die verkoeler
              druktoetser aan die verkoeler.
            • Plaas die verkoelingstelsel onder druk volgens die vervaardigers
              spesifikasies. 
            • Kyk na die druk vir 'n tydperk en indien dit val, sal daar 'n lekkasie
              wees. 
            • Doen 'n visuele inspeksie vir lekkasies. 
            • Installeer 'n verkoelerdop op die toetser en pomptoetser. Die
              verkoelerdop moet lug vrylaat teen sy voorgeskrewe druk. 
            • Gaan die rubberseёl na vir krake en defekte. 
            • Gaan die vakuumklep na vir vrye beweging en werking.                             (7)

                                                               TOTAAL VRAAG 8:             [23]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                  15                          DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE-RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Verskille tussen outomatiese- en handratkaste:
            • Daar is geen koppelaarpedaal in 'n motorvoertuig met ‘n
               outomatiese ratkas. / Daar is ‘n koppelaarpedaal in 'n motorvoertuig
               met ‘n handratkas. 
            • Dit is nie nodig om ratte te verander nie, die verandering vind
               outomaties plaas. 
            • Outomatiese ratkaste gebruik dun olie terwyl handratkaste dikker
               olie gebruik. 
            • Outomatiese ratkaste gebruik 'n koppelomsitter terwyl handratkaste
               'n koppelaarsamestelling gebruik. 
                                                                      (Enige 2 x 1)             (2)

9.2      Voordele van 'n outomatiese ratkas:
           • Dit verminder bestuurder-moegheid. 
           • Dit verseker groot vermindering in wieltol onder swak pad-
              toestande. 
           • Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die
              enjin staak. 
           • Die stelsel demp alle enjinwringtrilling. 
           • Makliker om te bestuur (bv. Gestremde persoon met een been) 
                                                                   (Enige 2 x 1)                (2)

9.3      Koppelomsitter:

         9.3.1        Koppelomsitter funksie:
                        • Dra enjinwringkrag oor na die ratkas. 
                        • Dit vermenigvuldig die enjinwringkrag na die ratkas. 
                        • Voorsien 'n direkte-dryf, of meganiese koppeling vanaf
                           die enjin na die ratkas. 
                        • Die koppelomsitter dien as 'n vliegwiel. 
                                                                       (Enige 2 x 1)            (2)

         9.3.2        Dele:
                      A – Eenrigting koppelaar / Turbine 
                      B – Turbine / Stuwer 
                      C – Pomp 
                      D – Turbine-as 
                      E – Ratkasomhulsel                                                       (5)

9.4      Enkel episikliese-ratstelsel:
           • Snelrat vorentoe 
           • Sneltrurat 
           • Ratreduksie vorentoe 
           • Tru-ratreduksie 
           • Direkte aandrywing 
           • Neutraal 
                                                                       (Enige 5 x 1)            (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor              16                         DBE/November 2018
                                  NSS – Nasienriglyne

9.5      Doel van die ratverhouding in die ratkas:
           • Dit word gebruik om die bruikbare wringkrag,  wat ontwikkel word
               in 'n relatiewe beperkte spoedreeks van die enjin, oor 'n groter
               padspoed reeks toe te pas. 
           • Laat verskillende snelhede toe, afhangende van die verskillende
               laste. 
                                                                  (Enige 1 x 2)            (2)

                                                           TOTAAL VRAAG 9:            [18]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                  17                           DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10:       STELSELS EN BEHEER (ASSE,                   STUURGEOMETRIE        EN
                ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Vooraf wielsporings ondersoeke:
           • Voertuigmassa (tenk vol petrol, noodwiel en gereedskap) gemeet
              teenoor die vervaardiger se spesifikasies. 
           • Ongelyke slytasie op die bande. 
           • Banddruk. 
           • Waggeling op die wiele; kontroleer wielmoere met torsie-
              wringsleutel. 
           • Korrekte vooraflas op die wiel- (naaf) laers. 
           • Krinkspille en busse. 
           • Veringskoeëlgewrigte vir slytasie, klemwerking en opligprobleme. 
           • Suspensiebusse vir oormatige vry beweging. 
           • Stuurkasspeling en of dit stewig op die onderstel vas is. 
           • Spoorstangkoppe. 
           • Deurgesakte vere, wat ryhoogte insluit. 
           • Ondoeltreffende skokbrekers. 
           • Veer-U-boute. 
           • Wiele moet gebalanseerd wees. 
           • Wielsporing spesifikasies. 
           • Dryfasse / KS / CV koppelings. 
                                                                      (Enige 5 x 1)              (5)
10.2     Nasporing

         10.2.1       Negatiewe  nasporing                                                     (2)

         10.2.2       Dele:
                      A – Kontakpunt van krinkspil-senterlyn 
                      B – Krinkspil 
                      C – Loodlyn / vertikale lyn / normale lyn 
                      D – Negatiewe nasporings hoek 
                      E – Senterlyn van krinkspil 
                      F – Voorkant van voertuig / Rigting van wiel beweging 
                      G – Punt van wielkontak / Wiel                                            (7)
         10.2.3       Negatiewe nasporing is die vooroorkanteling  van die krinkspil
                      aan die bo-kant, van die kant gesien.                                     (2)
10.3     Uitsporing:

                                                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                 18                        DBE/November 2018
                                 NSS – Nasienriglyne

10.4     Doel van die krinkspil helling:
           • Om die voorwiele na 'n draai na die reguit-vorentoe-rigting terug 
               te bring sonder enige poging van die bestuurder. 
           • Verminder  die scrub radius. 
                                                                   (Enige 1 x 2)          (2)

10.5     Katalitiese omsetter:
            • Oksidasie 
            • Reduksie 
                                                                    (Enige 1 x 1)         (2)

10.6     Doel van die spoedbeheer stelsel:
         Doel van die spoedbeheer stelsel is om te versnelklep elektronies te
         kontroleer  en om die voertuig spoed konstant te hou.                          (2)

10.7     Voordeel van spoedbeheer:
           • Vermoeidheid van die bestuurder word verminder. 
           • Die gestelde spoed word konstant gehou. 
           • Verbeter brandstofverbruik. 
           • 'n Konstante beheerde spoed help om spoedboetes te voorkom. 
                                                                (Enige 2 x 1)             (2)

10.8     Brandstofdrukreguleerder:
            • Die brandstofdrukreguleerder reguleer       die   brandstofdruk   in
              verhouding tot die spruitstukdruk.                                         (1)

10.9     Uitset frekwensie van die alternator:
            • Verhoog die draadwindings op die statiese spoel. 
            • Verhoog die magnetiese velde. 
            • Verhoog die rotasie frekwensie waarteen die magneet roteer. 
                                                                   (Enige 2 x 1)          (2)

10.10    Stator en statorwindings:
            • Om 'n kern te verskaf wat die magnetiese kraglyne op die
               statorwindings konsentreer. 
            • Om 'n spoel te verskaf waarin 'n spanning geïnduseer word, wat
               gebruik word om die battery te laai. 
                                                                (Enige 1 x 1)             (1)

10.11    Funksie van die rotor samestelling:
           • Dit is om 'n roterende elektromagneet te verskaf.                           (1)

                                                           TOTAAL VRAAG 10:           [32]

                                                                       TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2018 (Welding Metalwork) FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2018-welding-metalwork-final-memo-afr/f10b5a6d-e8cc-4439-b3a7-3af568e5497b) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2018 (Fitting Machining) FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2018-fitting-machining-final-memo-afr/8fd509f9-c09f-4420-ab1a-3185bd4f5b41) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2018 (Fitting Machining) FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2018-fitting-machining-final-memo-eng/40d94883-0687-412a-b074-581e9681770d) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2018 (Fitting Machining) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2018-fitting-machining-eng/ed9ad8c2-0759-4c20-a789-0e5dd65fb5fc) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2018 (Welding Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2018-welding-metalwork-afr/a3b6bb12-7bae-437f-9fd5-c43dec461d29) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2018 (Fitting Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2018-fitting-machining-afr/578c96a1-0a1e-4ea4-9237-a60a84bd962e) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
