# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-mg-afr/4efdda85-05cd-4629-aa6c-e9544bc0fdd8
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-mg-afr/4efdda85-05cd-4629-aa6c-e9544bc0fdd8)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                  NOVEMBER 2021

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           2             DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       B                                                                    (1)

1.2       A                                                                    (1)

1.3       D                                                                    (1)

1.4       A/C                                                                  (1)

1.5       A                                                                    (1)

1.6       C                                                                    (1)
                                                                                [6]

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            3                      DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noodhulpprosedures aan oop wond:
             Gebruik chirurgiese handskoene. 
             Moet niks wat vassteek in die wond verwyder nie. 
             Moet nooit pleister op oop wond gebruik nie. 
             Bedek die wond met ‘n skoon, donsvrye doek. 
             Moenie enige olierige vloeistof of room aan wond aanwend nie. 
             Indien nodig, koel wond af met koue water. 
             Pas druk op wond toe om bloedverlies te voorkom indien nodige. 
             As die wond op jou arm is, lig die arm bo jou kop om die bloeding te
              stop. 
                                                                    (Enige 2 x 1)          (2)

2.2      Vlakslyper: (Alreeds aangeskakel):
             Moenie vlakslyper verlaat terwyl dit nog aangeskakel is nie. 
             Skakel masjien af voordat jy die masjien verlaat. 
             Moenie probeer om die draaiende slypwiel met hande te stop nie. 
             Moenie verstelling doen terwyl die masjien aan is nie.
             Moenie enige skerms oopmaak terwyl masjien aan is nie. 
             Moet nie die slypwiel op die werkstuk forseer nie. 
             Benader die werkstuk stadig en egalig. 
             Moenie die masjien skoonmaak of verstel terwyl jy werk nie. 
             Kyk vir olie op die vloer terwyl jy werk (storting van snyvloeistof op
             vloer terwyl jy werk). 
             Kontroleer dat die slypwiel eweredig loop. 
                                                                        (Enige 2 x 1)      (2)

2.3      Kallibrasie van drukmeter:
             Om akkurate lesings te verseker. 
             Om oorbelasting te voorkom. 
                                                                       (Enige 1 x 1)       (1)

2.4      Vingerbeskermers gevare op elektriese guillotines:
             Die vingerbeskermers voorkom gevare dat die lemme jou vingers
               kan sny. 
             Deur die ankerstawe platgedruk word.                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            4                     DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

2.5      Sweis of vlamsny veiligheid:
            ‘n Operateur moet opgelei wees om die toerusting veilig te kan
               gebruik. 
            Die werksplek moet goed afgekamp wees. 
            Die operateur moet beskermde toerusting gebruik. 
            Verseker dat alle toerusting in ‘n veilige werkende toestand is. 
            Maak seker dat daar geen vlambare materiale rondom die
               sweiswerkarea is nie. 
            Sweisarea moet goed geventileer wees. 
            Brandblussers moet in die nabyheid wees. 
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)

2.6      Werkswinkeluitleg:
         Produkuitleg.                                                                   (1)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           5                     DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Vyltoets:

         3.1.1        Moeilik                                                           (1)

         3.1.2        Maklik                                                            (1)

         3.1.3        Moeilik                                                           (1)

3.2      Hittebehandeling:
                     A. - Korrelgroei. 
                     B. – Herkristallisering. 
                     C. – Herstelling.                                                  (3)

3.3      Buigtoets:
             Buig die toetsstuk deur ‘n spesifieke hoek, om ‘n mandryn of staaf 
               met ‘n gedefinieerde radius  totdat ‘n breek in die metaal
               voorkom. 
             Plaas die materiaal in 'n skroef en buig  dit let dan op  die
               rekbaarheid van die materiaal.                                           (3)

3.4      Doel vir dopverharding:
         Gee ŉ harde oppervlak  met ŉ taai kern.                                       (2)

3.5      Blusmedia:
             Water 
             Pekelwater (soutwater) 
             Olie 
             Oplosbare olie en water 
             Stikstofgevulde lug. 
                                                                     (Enige 3 x 1)       (3)
                                                                                        [14]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           6             DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      C                                                                      (1)

4.2      B                                                                      (1)

4.3      C                                                                      (1)

4.4      A                                                                      (1)

4.5      B                                                                      (1)

4.6      D                                                                      (1)

4.7      B                                                                      (1)

4.8      D                                                                      (1)

4.9      A                                                                      (1)

4.10     C                                                                      (1)

4.11     A                                                                      (1)

4.12     D                                                                      (1)

4.13     D                                                                      (1)

4.14     B                                                                      (1)
                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              7                         DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

5.1      Kompressietoets: (Let wel dat indien een stap ontbreek en ander
         steeds die volgorde volg, punte kan steeds dienooreenkomstig
         toegeken word)
         5.1.1 – 5.1.4

                Maak versnellerklep ten volle oop.                                           (1)

                Draai die enjin tot maksimum druk behaal is. (gewoonlik 4 tot 10
                 omwentelinge) / Naald stop beweeg                                            (1)

                Neem die druklesing van die meter wat deur die suier veroorsaak
                 is.                                                                          (1)

                Gaan voort met volgende silinders / Vergelyk die lesings van al die
                 silinders    met    die    van    die    vervaardigerspesifikasies
                 / Vergelyk lesings met mekaar.                                               (1)

5.2      Silinderlekkasietoetser:

         5.2.1        Onderdele:
                      A - Lekkasiemeter / Meter 
                      B - Beheerklep 
                      C - Buigsame slang / Pyp / Buis 
                      D - Vonkpropkoppelstuk / Koppelstuk                                     (4)

         5.2.2        Meeteenheid:
                      Persentasie of %                                                        (1)

5.3      Gasanaliseerder:
            Watervanger 
            Papierfilter 
            Kondensor 
                                                                           (Enige 2 x 1)       (2)

5.4      Opstel van die aan-boord-diagnostiese (ABD) skandeerder:
            Prop die aan-boord-diagnostiese (ABD) skandeerder in die
               konnekteerder in. 
            Draai die sleutel, maar moenie die enjin aanskakel nie. 
            Voer die voertuiginligting in soos deur die skandeerder versoek. 
            Kies die regte stelsel om te skandeer (diagnosties). 
                                                                     (Enige 3 x 1)             (3)

5.5      Wielbalanseerder:

         5.5.1        Wielbalanseerder                                                        (1)

         5.5.2        Funksie van wielbalanseerder:
                      Om die wiele dinamies / staties te balanseer.                           (1)

         5.5.3        Veiligheidsonderdeel:
                      Wielveiligheidskerm                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            8                      DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

5.6      Wielsporingshoeke:
             Nasporing 
             Wielvlug 
             Krinkspilhelling (KSH) / stuur-as                                             (3)

5.7      Wielsporing voorsorgmaatreëls:
             Verseker die wiele is in ‘n reguit vorentoe-posisie. 
             Maak seker dat die stuurkas op sy hoogtepunt is. 
             Sentreer die stuurwiel. 
             Plaas die stuurslot in plek. 
             Sluit die rempedaal. 
             Kyk na die velling / rim en band kondusie 
             Kyk na die banddruk en wielgrootte 
             Kalibreer / zero toerusting voor dit gebruik word. 
                                                                        (Enige 3 x 1)        (3)
                                                                                            [23]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           9                     DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Krukasontstekingsorde:
             Om die wringeffek van die kragslag op die krukas te oorkom. 
             Om vibrasies op die krukas te verminder. 
             Die lewensduur van die krukas word verhoog. 
             Vir die verbetering van hitte verspreiding. 
                                                                    (Enige 3 x 1)       (3)

6.2      Dinamiese wanbalans van krukas:
             Monteer balanseermassastukke op die krukwebbe. 
             Verwyder metaal van die krukwebbe. 
             Rangskik krukwebbe op teenoorgestelde kante van die
              krukpentappe. 
             Plaas ‘n trillingdemper op. 
                                                               (Enige 2 x 1)            (2)

6.3      Enjinvibrasie:
             Die wisselende hoeveelheid wringkrag / lae kompressie wat deur
               kragslae gelewer word. 
             Die krukas alternatief verhoog en verlos wringing soos dit roteer. 
             Die krukas het ook sy eie natuurlike frekwensie van vibrasie. 
             Die ooreenstemming van verskillende dinamiese wanbalans kan
               oormatige vibrasie veroorsaak genoem resonansie (weerklank). 
             Die draaikrag/wringkrag effek van die kragslae op die krukas. 
             Die krukas is nie staties gebalanseerd nie. 
             Die krukas is nie dinamies gebalanseerd nie. 
             Die vliegwiel is nie staties gebalanseerd nie. 
             Die vliegwiel is nie dinamies gebalanseerd nie. 
             Die wederkerige massa is nie gebalanseerd nie. 
             Foutiewe trillingdemper. 
             Enjinketsing. 
             Foutiewe lug/brandstof verhouding. 
             Onbehoorlike vas / los enjin parte 
             Geslete parte 

                                                                     (Enige 4 x 1)      (4)

6.4      Kragimpulse:

         6.4.1        180°                                                             (1)

         6.4.2        144°                                                             (1)

         6.4.3        120°                                                             (1)

         6.4.4        90°                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             10                      DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

6.5      Roots-superaanjaer:

         6.5.1        Onderdele:
                      A – Omhulsel 
                      B – Luginlaatkant 
                      C – Rotor                                                             (3)

         6.5.2        Werking van die Roots-superaanjaer.
                         Die enjin dryf die rotors deur middel van ratte, bande of
                            ketting aan. 
                         Twee simmetriese rotors draai. 
                         Vasgevangde lug, tussen die rotors en omhulsel, word
                            vanaf die inlaatkant na die uitlaatkant gedruk. 
                         Hoë hoeveelhede lug beweeg in die inlaatspruitstuk in. 
                         Dit veroorsaak verhoogde druk in die silinder.                    (5)

6.6      Wisselbare-geometrie-turboaanjaer:

         6.6.1        Funksie van tussenverkoeler:
                         Tussenverkoeler word gebruik om lug af te koel  wat
                           deur die turboaanjaer saamgepers was. 
                         Dit verminder die volume en vergroot die digtheid van
                           die lug. 
                         Verbeter  die volumetriese doeltreffentheid. 
                                                                   (Enige 1 x 2)             (2)

         6.6.2        Funksie van wieke:
                      Wieke wissel die lugvloei van die uitlaatgasse  om die
                      turbinespeod te optimaliseer.                                         (2)

6.7      Voordele van superaanjaer teenoor ‘n turboaanjaer:
             Geen sloerwerking (lag). 
             Meer effektief teen laer r/min. 
             Eenvoudige installasie. 
             Goedkoper om te diens en te onderhou. 
             Benodig nie altyd ‘n tussenverkoeler nie. 
             Geen spesiale smering nodig nie. 
                                                                        (Enige 3 x 1)        (3)
                                                                                            [28]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              11                      DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Definisies:

         7.1.1        Remdrywing:
                      Remdrywing is die bruikbare drywing / eintlike drywing /
                      uitsetdrywing  wat by die vliegwiel of dryfwiele ontwikkel
                      word.                                                                  (2)

         7.1.2        Wringkrag:
                          Wringkrag is die ineendraaikrag  op ‘n as of wiel. 
                          Wringkrag is die ineendraaikrag  wat oor die toegepaste
                           radius gemeet word. 
                                                                       (Enige 1 x 2)          (2)

7.2      Aangeduide drywing diagram:
             Kompressieslag – druk styg / verhoog. 
             Kragslag – druk verlaag / verminder.                                           (2)

7.3      Berekeninge:

         7.3.1        V1 - Vry volume                                                        (1)

         7.3.2        V2 - Slagvolume                                                        (1)

         7.3.3        Silinder volume:

                       330 ml         330 cm3 

                        Totale silindervolume  V1  V2
                                               39  330 
                                               369 cm3                                      (3)

         7.3.4        Boordiameter in mm:
                                     πD2
                      Slagvolume         L
                                       4
                                     SV  4 
                                D2 
                                      π L
                                     330  4
                                            
                                     π  6,5
                                             
                                 D  64,641
                                    8,04 cm 
                                    80,4 mm 
                                                                                              (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            12                     DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

         7.3.5        Kompressieverhouding:

                           Totale silindervolume
                      KV 
                                  Vry volume
                           369
                                
                            39
                          9.46
                          9,5 : 1 
                                                                                           (2)

7.4      Metodes om kompressieverhouding te verlaag:
             Pas dikker pakstuk tussen silinderblok en silinderkop. 
             Pas suiers met geskikte laer krone. 
             Pas krukas met korter slag. 
             Pas geskikte korter suierstange. 
             Herbehuls na kleiner boordiameter. 
             Pas ‘n stelplaatjie tussen die silinderblok en silinderkop. 
                                                                        (Enige 2 X 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde                  13                      DBE/November 2021
                                           NSS – Nasienriglyne

7.5      Berekeninge:
         7.5.1    Wringkrag:

                          2 NT
                      BP 
                             60
                           BP 
                       T
                          2 N
                           48 000  60
                        
                          2    6 500 
                         70,52 N.m                                                                (4)

         7.5.2       Aangeduide drywing in kW:

                     L  A  Volume
                              580,7 cm3
                              580,7  10 6 m3 

                          6 500
                     N          
                          60  1
                        108,33 power stroke/sec 

                      AD  PLANn
                           450  103  580,7  106  108,33  2 
                           56 618,25 W 
                           56,62 kW 
                                                                                                    (6)

         7.5.3       Meganiese doeltreffendheid:

                                                             RD
                     Meganiese doeltreffendheid (η )             100
                                                             AD
                                                              48
                                                                    100 
                                                             56,62
                                                            84,78 % 
                                                                                                    (2)
                                                                                                   [32]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             14                     DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      Lae CO2 uitlaatgaslesing:

         8.1.1        Moontlike oorsake:
                         Te ryk lug/brandstofmengsel. 
                         Ontstekingweiering (Ketsing) / Geblaaste silinder kop of
                           blok. 
                         Vuil of geblokte lugfilter. 
                         Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel /
                           oormatige brandstofdruklewering. 
                         Foutiewe termostaat of koelmiddelsensor. 
                         Foutiewe PKV-klepstelsel. 
                         Katalisator onklaar. 
                         Uitlaatgasstelsel lekkasies 
                                                                     (Enige 2 x 1)          (2)

         8.1.2       Regstellende maatreëls:
                     Let Wel: Die antwoorde vir 8.1.2 moet ooreenstem met die
                     oorsake genoem in 8.1.1.

                            Verstel brandstofmengsel. 
                            Kontroleer vir weiering en herstel / Vervang silinder kop
                             of blok. 
                            Vervang lugfilter. 
                            Kontroleer en herstel brandstofleweringstelsel druk. 
                            Herstel of vervang termostaat of koelmiddelsensor. 
                            Herstel PKV-klepstelsel. 
                            Herstel of vervang katalisator. 
                            Herstel uitlaatgasstelsel. 
                                                                         (Enige 2 x 1)      (2)

8.2      Indikasie van arm lug/brandstofmengsel:
             Hoë suurstof (O2). 
             Hoë koolstofdioksied (CO2). 
             Hoë stikstofoksied (NOx). 
                                                                        (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             15                       DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

8.3      Silinderlekkasietoets:

         8.3.1       Sisgeluid by uitlaatgaspyp:
                     Oorsaak                          Regstellende maatreël
                      Lekkende uitlaatklep           Vervang uitlaatklep 
                                                       Herseël die uitlaatklep 
                                                       Verstel uitlaatklep
                                                        vryruimte 
                                                                            (Enige 1 x 1)     (2)

         8.3.2       Borrels in die verkoelerwater:
                     Oorsaak                        Regstellende maatreël
                      Uitgebrande / geblaasde       Skil die silinderkop 
                       silinderkoppakstuk           Skil die silinderblok 
                                                     Vervang silinderkoppakstuk 
                      Gekraakte silinderkop        Vervang silinderkop 
                      Gekraakte silinderblok       Vervang silinderblok 
                                      (Enige 1 x 1)                       (Enige 1 x 1)       (2)

8.4      Enjintemperatuur:
         Om die uitsetting van komponente toe te laat  om sodoende akkurate
         lesings te verkry.                                                                  (2)

8.5      Brandstofdruktoets:

         8.5.1        Vervang brandstoffilter                                                (1)

         8.5.2              Gekraakte brandstoflyn 
                            Verstopte brandstoflyn 
                                                                          (Enige 1 x 1)       (1)

         8.5.3              Maak sif skoon 
                            Vervang die sif 
                                                                          (Enige 1 x 1)       (1)

         8.5.4              Verkeerde / lae spanning na die brandstofpomp 
                            Pompspoed is te laag 
                            Pomp is buite werking 
                                                                        (Enige 1 x 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           16                    DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

8.6      Oliedruktoets:
             Oiledruk wanner die enjin luier. 
             Oliedruk wanneer die enjin koud is. 
             Oliedruk wanneer die enjin warm is. 
             Oliedruk wanneer die enjin teen hoë revolusies is. 
                                                                      (Enige 3 x 1)        (3)

8.7      Verkoelerdop-druktoets:
             Verkry die spesifikasies van die verkoelerdop se openingsdruk
               (gedruk op die dop).
             Installeer die dop op die passtuk van die verkoelerdruktoetser. 
             Pomp die toetser op terwyl die drukmeter dopgehou word. 
             Let op na die lesing terwyl die druk vrygelaat word.                        (4)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             17                     DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Koppelomsitter:

         9.1.1       Onderdele:
                     A. Turbine 
                     B. Hulsel 
                     C. Pomp / Wiek
                     D. Turbine-as / uitsetas 
                     E. Stator                                                             (5)

         9.1.2        Funksies van koppelomsetters:
                          Vermenigvuldig enjinwringkrag outomaties na gelang van
                            pad- en enjinspoed. 
                          Dra enjinaandrywing van enjin na transmissie oor. 
                          Dien as vliegwiel om die enjin aan die draai te hou
                            gedurende die staakspoed. 
                          Om staking te verhoed, gly koppelomsitter gedurende
                            versnelling en terwyl gestop word. 
                          Verminder wringkragvibrasies van die enjin. 
                          Wieltol word grootliks verminder. 
                          Dryf die oliepomp van die transmissie aan. 
                          Dra by tot gladde ratverwisseling. 
                                                                       (Enige 3 x 1)        (3)

         9.1.3        Maksimum wringkragvermenigvuldiging:
                         Wanneer die grootste spoedverskil  tussen die stuwer
                           en turbine voorkom. 
                         Maksimum wringkragvermenigvuldiging gebeur as
                           voertuig stilstaan, net voordat die voertuig beweeg. 
                                                                         (Enige 1 x 2)      (2)

9.2      Episikliese ratstelsel: (snelrat vorentoe)
             Die sonrat is gesluit  met die planeetdraer as aandryfdeel  en die
                annulus as gedrewe komponent. 
             Die annulus word gesluit  met die planeetdraer is die dryfrat  met
                die sonrat as gedrewe komponent. 

                                                                        (Enige 1 x 3)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              18             DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

9.3      Rathefboomposisies:

         9.3.1        P – parkeer (park)                                            (1)

         9.3.2        R – trurat (reverse)                                          (1)

         9.3.3        D – vorentoe bestuur (drive)                                  (1)

9.4      P
         N                                                                          (2)
                                                                                    [18]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             19                     DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASTE, STUURGEOMETRIE EN
          ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Redes vir wielsporing:
         Om die volgende te bereik:
             Wenslike stuur. / Bestuur met minder weerstand 
             Maklike bestuurbeheer. 
             Beter traksie. 
             Minimaliseer vibrasies. 
             Gelyke padhouvermoë. 
             Verleng bandleeftyd. 
             Nagaan van die wielvlughoek. 
             Nagaan van die krinkspilhellingshoek. 
             Nagaan va die nasporing. 
             Nagaan va die uitsporing / toesporing. 
             Verminder brandstof gebruik. 
                                                                        (Enige 3 x 1)      (3)

10.2     Wielvlug:

         10.2.1       Oorsake van wielvlugslytasie:
                          Wansporing van onderstel . 
                          Gebuigde stut. 
                          Ontwrigte stuttoring. 
                          ‘n Swak of gebreekte veer. 
                          ‘n Gebuigde stompas. 
                          Ineensakking of beskadigde kontrolearmbusse. 
                          Uitgewerkte boonste stutlaer. 
                          Gebuigde kontrolearms. 
                          Onvoldoende wielsporingverstelling. 
                          Beskadigte / verslete balgewrig 
                                                                    (Enige 4 x 1)          (4)

         10.2.2       Positiewe wielvlughoek:
                      Positiewe wielvlughoek verwys na die uitwaartse kanteling 
                      van die bo-kant van die wiel.                                       (2)

         10.2.3       Wielvlugverstelling:
                      Wielvlug kan verstel word deur middel van ‘n nok / wigboute 
                      of wigplate (vulplaatjies)  op die suspensie.                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              20                        DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

10.3     Toesporing:
                                            Toesporing 
                                                                         (Skets)
                                                     
                                             Voorwiele

                                                                                                  (3)

10.4     Effek van wielwanbalans:
             Waggeling (wobble). 
             Wielhop. 
             Ongelyke bandslytasie. 
             Vervroegde wiellaer onklaarraking. 
             Verhoogde bandslytasie. 
             Verhoogde wrywing tussen padoppervlakte en die band. 
                                                                 (Enige 2 x 1)                    (2)

10.5     Tipe inspuiters:
             Solenoïedinspuiter.
             Piëso-inspuiter.                                                                   (2)

10.6     Doel van diesel-partikulêre filter:
         Dit is ‘n filter wat partikulêre materie of roet  in as omsit.                         (2)

10.7     Die uitkyk-sensor:
             Die uitkyk-sensor bespeur ‘n obstruksie voor die voertuig. 
             Die uitkyk-sensor sal ‘n sein na die EBE stuur.                                    (2)

10.8     Die alternator:

         10.8.1       Komponent:
                      Stator                                                                     (1)

         10.8.2       Statorfunksie:
                          Dit verskaf ‘n spoel waarin ‘n spanning geïnduseer
                             word. 
                          Dit skakel die roterende magnetiese veld om na
                             elektriese stroom. 
                                                                       (Enige 1 x 2)              (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              21                     DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

         10.8.3       Statorwindings:

                                                             

                                      Delta-verbinde statorwindings                      (2)

         10.8.4       Statorwindings:

                                                                 

                                   Ster- of Y-gekoppelde statorwindings                  (2)

10.9     Voordele van ‘n elektriese brandstofpomp:
             Onmiddellike / vinniger toevoer van brandstof wanneer aansitter
              aangeskakel word. 
             Lae werkingsgeraas. 
             Minder afvoerpulsering van brandstof. 
             Kompak en ligte ontwerp. 
             In staat om die uitlek van brandstof en dampslot te voorkom. 
             Kan op enige plek in die brandstoflyn geïnstalleer word. 
                                                                     (Enige 3 x 1)        (3)
                                                                                         [32]

                                                                            TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Welding Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-welding-metalwork-eng/6f85aea2-f500-4eae-8618-ea68e8f9f49d) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-eng/55aa4683-5aa0-4b7f-8207-11eb851141fb) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-afr/6d04c3dd-8cd1-4803-8d90-366b8172e461) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-mg-afr/89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
