# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-afr/9ea0dd2e-6337-4d27-9d30-7a224d364174
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-afr/9ea0dd2e-6337-4d27-9d30-7a224d364174)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

         MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING

                                NOVEMBER 2021

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n 5-bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    2                            DBE/November 2021
                                               NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.         Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
           ANTWOORDEBOEK verskaf word.

2.         Lees AL die vrae noukeurig.

3.         Beantwoord AL die vrae.

4.         Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die
           vraestel gebruik is.

5.         Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

6.         Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
           desimale plekke af.

7.         Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
           tekeninstrumente gebruik.

8.         Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s2 geneem word.

9.         Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.

10.        Skryf netjies en leesbaar.

11.        ’n Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg.

12.        Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydsbestuur te help.

     VRAAG                          INHOUD                           PUNTE        TYD IN MINUTE
                                  GENERIES
       1        Meervoudigekeuse-vrae                                    6                 6
       2        Veiligheid                                              10                10
       3        Materiale                                               14                14
                                  SPESIFIEK
       4        Meervoudigekeuse-vrae                                  14                  10
       5        Terminologie (Draaibank en Freesmasjien)               18                  20
       6        Terminologie (Indeksering)                             28                  25
       7        Gereedskap en Toerusting                               13                  10
       8        Kragte                                                 33                  33
       9        Instandhouding                                         18                  12
      10        Hegtingsmetodes                                        18                  12
      11        Stelsels en Beheer (Aandrywingstelsels)                28                  28
                                                      TOTAAL           200                180

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    3                         DBE/November 2021
                                               NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.7 E.

1.1      Wat is die kode vir goeie praktyk vir MIV/Vigs en indiensneming?

         A     Persone met MIV/Vigs moet aparte eetsale gebruik.
         B     Die Wet bevat algemene riglyne oor hoe werkgewers en werknemers
               op MIV/Vigs in die werksplek behoort te reageer.
         C     Die Wet bevat riglyne oor hoeveel werk 'n werknemer veronderstel is
               om te doen.
         D     Dit bevat die daaglikse werksure van werknemers.                               (1)

1.2      Watter EEN van die volgende tipes persoonlike beveiligingstoerusting
         ('PPE') word benodig wanneer daar in 'n werkswinkel met Covid-19-
         regulasies gewerk word?

         A     Masker
         B     Sonbril
         C     Sweishelm
         D     Deursigtige veiligheidsbril                                                    (1)

1.3      Die ... is verantwoordelik vir die verskaffing van veiligheidstoerusting in die
         werkswinkel.

         A     werknemers
         B     skoonmaakpersoneel
         C     voorman
         D     werkgewer                                                                      (1)

1.4      Watter EEN van die volgende beskryf die reaksie van sagte staal wanneer
         dit op 'n masjien gesny word?

         A     Sny maklik; swart krummelagtige snysels
         B     Moeilik om te sny; snysels breek in skerp stukkies
         C     Sny maklik; krullerige snysels
         D     Moeilik om te sny                                                              (1)

1.5      Die doel van staalverharding is om …

         A     slytasie te voorkom.
         B     vormverandering te verminder.
         C     sagtheid te verhoog.
         D     die materiaal te blus.                                                         (1)

1.6      Watter proses volg op verharding?

         A     Normalisering
         B     Uitgloeiing
         C     Tempering
         D     Dopverharding                                                                  (1)
                                                                                              [6]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      4                     DBE/November 2021
                                                 NSS

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Verduidelik TWEE noodhulpmaatreëls om in gedagte te hou wanneer 'n
         oop wond behandel word.                                                           (2)

2.2      Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls waaraan voldoen moet word
         nadat die vlakslyper aangeskakel word.                                            (2)

2.3      Gee EEN rede waarom die drukmeter van 'n hidrouliese pers gereeld
         gekalibreer moet word.                                                            (1)

2.4      Watter TWEE gevare word deur die vingerbeskermers voorkom wat op
         kraggedrewe guillotines gemonteer is?                                             (2)

2.5      Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat in ag geneem moet word voordat
         gassweis of vlamsnywerk gedoen word.                                              (2)

2.6      Watter tipe werkswinkeluitleg word in FIGUUR 2.6 hieronder getoon?

                                                                           Inspeksie
      Produk 1        Masjien A          Masjien B          Masjien C         en
                                                                          versending

                                                                           Inspeksie
      Produk 2        Masjien D          Masjien E          Masjien F         en
                                                                          versending

                                               FIGUUR 2.6                                  (1)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      5                    DBE/November 2021
                                                 NSS

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Beskryf die vylproses as maklik of moeilik wanneer 'n vyltoets vir hardheid
         op die volgende materiaal uitgevoer word:

         3.1.1        Gietstaal                                                           (1)

         3.1.2        Sagte staal                                                         (1)

         3.1.3        Snelsnystaal (HSS)                                                  (1)

3.2      FIGUUR 3.2 hieronder toon die uitgloeiingsproses                gedurende
         hittebehandeling. Benoem komponente A–C.

                                                       A

                                                       B

                                                       C

                                               FIGUUR 3.2                                 (3)

3.3      Beskryf hoe 'n buigtoets uitgevoer word om die eienskappe van 'n
         toetsmetaal te bepaal.                                                           (3)

3.4      Noem die doel van dopverharding van staal.                                       (2)

3.5      Noem DRIE tipes blusmediums wat gebruik kan word om staal te verhard.            (3)
                                                                                          [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      6                 DBE/November 2021
                                                 NSS

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in
die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.15 E.

4.1      Identifiseer die tipe meetinstrument wat in FIGUUR 4.1 hieronder getoon
         word. Dit word gedurende die opstel van 'n skroefdraadsnybeitel op 'n
         senterdraaibank gebruik.

                                               FIGUUR 4.1

         A     Drukmeter
         B     Draadsnywyserplaat
         C     Skroefdraadsentermaat
         D     Skroefsteekmaat                                                          (1)

4.2      Wat is die maksimum hoek waarteen 'n vertikale freesmasjien se kop op
         die vertikale vlak gedraai kan word?

         A     30°
         B     45°
         C     60°
         D     90°                                                                      (1)

4.3      Wat is die funksie van die sektorarms op 'n verdeelkop?

         A     Om indeksering moontlik te maak waar breukdele van draaie benodig
               word
         B     Hou die indeksplaat in plek
         C     Dit breek die sirkelvormige werkstuk in gelyke dele op
         D     Dit ontkoppel die wurmas van die wurmwiel                                (1)

4.4      Volgens watter beginsel werk die inkrementele snybeitel op 'n
         RNB-freesmasjien ('CNC milling machine')?

         Elke punt beïnvloed die …

         A     volgende punt.
         B     vorige punt.
         C     onmiddellike punt.
         D     volgende en die vorige punt.                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      7                 DBE/November 2021
                                                 NSS

4.5      Water instrument moet gebruik word om die induiking te meet wat deur die
         karbiedbal van die Brinell-hardheidstoetser gemaak word?

         A     Noniuspasser
         B     Staalliniaal
         C     Dieptemikrometer
         D     Mikroskoop                                                                (1)

4.6      Wat is die lesing op die 0–25 mm-skroefdraadmikrometer in FIGUUR 4.6
         hieronder?

                             Lesing

                                               FIGUUR 4.6

         A     6,78 mm
         B     6,28 mm
         C     5,28 mm
         D     5,78 mm                                                                   (1)

4.7      Beskryf die tipe spanning wat in die materiaal veroorsaak word, soos in
         FIGUUR 4.7 hieronder getoon.

                                                   X

                     Krag                                        Krag

                                                   X
                                               FIGUUR 4.7

         A     Drukspanning
         B     Skuifspanning
         C     Trekspanning
         D     Wringspanning                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    8                   DBE/November 2021
                                               NSS

4.8      Wat beteken die term skuifspanning?

         Dit is 'n krag wat op 'n voorwerp bestaan as daar op …

         A     dieselfde vlakke van die snit, gelyke en drukkragte bestaan.
         B     teenoorgestelde vlakke van die snit, ongelyke kragte bestaan.
         C     teenoorgestelde vlakke van die snit, gelyke en teenoorgestelde
               parallelle kragte bestaan.
         D     vlakke van dieselfde snit, ongelyke en teenoorgestelde kragte
               bestaan.                                                                 (1)

4.9      Nylon is 'n ...

         A     natuurlike materiaal.
         B     sintetiese materiaal.
         C     termoverharde plastiek.
         D     materiaal wat 'n hoë dralading het.                                      (1)

4.10      Teen watter temperatuur word grafiet tydens die vervaardiging van
          koolstofvesel in 'n oond gevorm?

          A     100 °C–150 °C
          B     200 °C–300 °C
          C     1 000 °C
          D     2 500 °C                                                                (1)

4.11     'n Enkelvoudige skroefdraad word op sluiters/hegstukke gebruik waar …

         A     sluitkrag benodig word.
         B     minimum vashoukrag benodig word.
         C     minder krag benodig word.
         D     slegs verminderde wrywing benodig word.                                  (1)

4.12     Die helikshoek is die hoek wat die draad met 'n lyn … met die as van die
         skroefdraad vorm.

         A     90°
         B     60°
         C     55°
         D     180°                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    9                      DBE/November 2021
                                               NSS

4.13     Identifiseer die tipe rat wat in FIGUUR 4.13 hieronder getoon word.

                                           FIGUUR 4.13

         A     Reguittandrat
         B     Heliese rat
         C     Wurmrat
         D     Tandstang                                                                  (1)

4.14      Identifiseer die hidrouliese simbool wat in FIGUUR 4.14 hieronder getoon
          word:

                                           FIGUUR 4.14

          A     Verstelbare vloeibeheermeter
          B     Rigtingbeheermeter
          C     Vastevloeibeheermeter
          D     Drukmeter                                                                  (1)
                                                                                           [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      10                      DBE/November 2021
                                                 NSS

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)

5.1      Noem TWEE voordele daarvan om 'n taps op 'n draaibank met behulp van
         die saamgesteldebeitelslee-metode te sny.                                           (2)

5.2      FIGUUR 5.2 hieronder toon 'n taps met 'n ingeslote hoek van 8°.
         Beantwoord die vrae wat volg.

                              100                      ℓ             25

                                                            8°
           92                                                                    50

                                               FIGUUR 5.2

         Bereken die volgende:

         5.2.1        Die lengte van die taps                                                (5)

         5.2.2        Die oorstelling van die loskop wat benodig word om die taps te
                      sny                                                                    (3)

5.3      Bereken die volgende afmetings vir 'n parallelspy wat geskik is vir 'n 75 mm
         diameter as wat in 'n hyskraan se dryfas gebruik moet word:

         5.3.1        Wydte                                                                  (2)

         5.3.2        Dikte                                                                  (2)

         5.3.3        Lengte                                                                 (2)

5.4      Noem TWEE nadele van klimfreeswerk (affreeswerk).                                   (2)
                                                                                             [18]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering         11                         DBE/November 2021
                                                    NSS

VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)

6.1        Pieter is 'n masjinis en het opdrag gekry om 'n reguittandrat met 'n module
           van 1,5 en 200 tande te sny.

           Bereken die volgende:

           6.1.1           Steeksirkeldiameter                                                      (2)

           6.1.2           Dedendum                                                                 (2)

           6.1.3           Buitediameter                                                            (2)

           6.1.4           Werkdiepte                                                               (2)

6.2        FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n eksterne swaelstert.

             y                                210                           y

       D           E
       60°                                                                        60°
                                                                                                 h = 45
                   B
                                   R                           R
        A
                       C
              x        17                     m                        17   x

                                              W

                                                 FIGUUR 6.2

           Bereken die volgende:

           6.2.1           Maksimum wydte afstand van die swaelstert (W)                            (6)

           6.2.2           Afmeting tussen die presisierollers (m)                                  (6)

6.3        Mnr. Naidoo word versoek om 'n reguittandrat met 137 tande vir 'n kliënt te
           sny. Die verdeelkop wat hy gebruik, het 'n verhouding van 40 : 1.

           WENK: Gebruik A = 140 verdelings vir die eenvoudige indeksering.

           6.3.1           Bereken die indeksering wat benodig word.                                (3)

           6.3.2           Bereken die wisselratte wat benodig word.                                (5)
                                                                                                     [28]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      12                   DBE/November 2021
                                                 NSS

VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

7.1      Noem TWEE funksies van 'n moment-en-kragtoetser.                                  (2)

7.2      Noem TWEE hardheidstoetsers wat gebruik word om die hardheid van
         staal te toets.                                                                   (2)

7.3      Watter presisiemeetinstrument word gebruik om die diepte van 'n gat te
         meet?                                                                             (1)

7.4      Identifiseer die tipe toetser wat in FIGUUR 7.4 hieronder getoon word.

                                                   Handwiel

                                                   Toetsmonster

                                                   Wyserplaatmeter

                                               FIGUUR 7.4                                  (1)

7.5      Noem DRIE maniere om die hardheid van 'n metaal te meet.                          (3)

7.6      Bereken die vereiste hoogte van 'n skroefdraad wat benodig word om
         'n M16 x 2-bout te vervaardig.                                                    (2)

7.7      Noem EEN presisiemeetinstrument wat gebruik kan word om die
         buitediameter, binnediameter en die diepte van 'n werkstuk te meet.               (1)

7.8      Waarom word verwisselbare stange in dieptemikrometers gebruik?                    (1)
                                                                                           [13]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      13                          DBE/November 2021
                                                 NSS

VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

8.1      FIGUUR 8.1 hieronder toon 'n stelsel van vier kragte wat op dieselfde punt
         inwerk. Maak gebruik van berekeninge om die grootte en rigting van die
         resultant van die stelsel van kragte te bepaal.

         WENK: Teken en voltooi die diagram vir die kragte wat in FIGUUR 8.1
         getoon word. Om jou te help, toon AL die horisontale en vertikale
         komponente voor jy die berekening doen.

                                 185 N

                                               45º              120 N
                                                 60º

                                70 N

                                                  45 N
                                               FIGUUR 8.1                                          (15)

8.2      FIGUUR 8.2 hieronder toon 'n eenvormige balk wat deur twee vertikale
         steunpunte, A en B, ondersteun word. Twee vertikale puntbelastings en 'n
         eenvormig verspreide belasting van 16 kN/m word op die balk uitgeoefen.

           9,5 kN                              4,5 kN
                            5m

                               16 kN/m

                                                     10,25 m

             A                                                                             B
                                                FIGUUR 8.2

         Bereken die volgende:

         8.2.1        Die puntlas wat            die     eenvormig   verspreide    belasting
                      verteenwoordig                                                               (2)

         8.2.2        Die grootte van die reaksie by steunpunt A                                   (3)

         8.2.3        Die grootte van die reaksie by steunpunt B                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      14              DBE/November 2021
                                                 NSS

8.3      'n Trekkrag van 90 kN word op 'n soliede sagtestaalas uitgeoefen. Die
         weerstandsarea van die as is 6,17 x 10-3m2. Nadat die krag op die as
         toegepas is, het die oorspronklike lengte met 'n afstand van 0,012 mm
         verander.

         Bereken die volgende:

         8.3.1        Die spanning in die materiaal in MPa                           (2)

         8.3.2        Die diameter van die sagtestaalas in mm                        (5)

         8.3.3        Die oorspronklike lengte van die as in mm indien die
                      vormverandering 1,64 x 10-3 is                                 (3)
                                                                                     [33]

VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

9.1      Voorkomende instandhouding van meganiese aandrywingstelsels word in
         twee subgroepe verdeel. Noem die TWEE subgroepe.                            (2)

9.2      Noem DRIE voorkomende instandhoudingsprosedures om te verseker dat
         'n rataandrywing goed sal werk.                                             (3)

9.3      Wat is die doel van 'n bandspankatrol ('jockey pulley') wat in 'n
         banddryfstelsel gebruik word?                                               (1)

9.4      Noem TWEE eienskappe van ELK van die volgende materiale:

         9.4.1        Teflon                                                         (2)

         9.4.2        Nylon                                                          (2)

         9.4.3        Vesconite                                                      (2)

9.5      Noem EEN produk wat uit die volgende samestellings gemaak kan word:

         9.5.1        Polivinielchloried (PVC)                                       (1)

         9.5.2        Glasvesel                                                      (1)

9.6      Verduidelik die verskil tussen termoplastiese en termoverhardende
         samestellings.                                                              (4)
                                                                                     [18]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    15                  DBE/November 2021
                                               NSS

VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

10.1     Noem DRIE verskillende skroefdraadprofiele wat in die masjienwerkswinkel
         gevind word.                                                                        (3)

10.2     'n Tweevoudige vierkantskroefdraad moet op 'n draaibank gesny word. Die
         styging van die vierkantskroefdraad is 36 mm en die kruindiameter is
         80 mm. Die vryloophoek moet 3° wees.

         Bereken die volgende:

         10.2.1       Steekdiameter                                                          (4)

         10.2.2       Helikshoek                                                             (4)

         10.2.3       Ingryphoek                                                             (2)

         10.2.4       Sleephoek                                                              (2)

10.3     Noem DRIE voordele van 'n bout met meervoudige skroefdrade.                         (3)
                                                                                            [18]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    16                          DBE/November 2021
                                               NSS

VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYWINGSTELSELS) (SPESIFIEK)

11.1 'n Ambagsman is aangesê om 'n hidrouliese stelsel te ontwerp wat gebruik
     sal word om laers te druk. Die krag wat op die plunjer toegepas word, is
     25 kN. Die spesifikasies van die stelsel word diagrammaties in FIGUUR 11.1
     hieronder getoon.

                           RAM
                      D = 120 mm                               d = PLUNGER
                                                                   35 mm

                         F=?                                      25 kN

                      RAM                                       PLUNJER

                                          FIGUUR 11.1

         Bereken die volgende:

         11.1.1       Die vloeistofdruk in die hidrouliese stelsel in MPa                      (4)

         11.1.2       Die grootte van die krag wat deur die ram op die laer uitgeoefen
                      sal word                                                                 (5)

11.2     Noem EEN funksie van 'n hidrouliese reservoir.                                        (1)

11.3     Gee TWEE redes waarom pneumatiese stelsels baie effektief is.                         (2)

11.4     Noem TWEE gebruike van pneumatiese stelsels.                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering        17                     DBE/November 2021
                                                   NSS

11.5     'n Katrol met 'n diameter van 800 mm is op 'n as van 'n wasmasjien
         gemonteer. Die wasmasjien word aangedryf vanaf 'n katrol met 'n diameter
         van 600 mm wat teen 'n spoed van 7,2 r/s roteer. Die trekkrag in die stywe
         kant van die band is 300 N. Die verhouding tussen die trekkrag in die stywe
         kant en slap kant is 2,5 : 1. (Ignoreer die banddikte.)

         Bepaal deur middel van berekeninge die volgende:

         11.5.1       Die rotasiefrekwensie van die katrol op die wasmasjien in r/s        (3)

         11.5.2       Die drywing wat oorgedra kan word in kW                              (4)

11.6     FIGUUR 11.6 hieronder toon 'n rataandrywingstelsel. Dryfrat A op die as
         van die motor het 30 tande en kam in met rat B met 40 tande op die
         tussenas. Op die tussenas is nog 'n dryfrat, C, met 20 tande wat met rat D
         met 60 tande op die leweringsas inkam.

                                                                       D
                                               B

                     A

                                                         C

                                           FIGUUR 11.6

         Bereken die volgende:

         11.6.1       Die rotasiefrekwensie van die leweringsas indien die motor teen
                      2 300 r/min roteer                                                   (4)

         11.6.2       Die verhouding tussen die insetas en die leweringsas van die
                      stelsel                                                              (3)
                                                                                           [28]

                                                                             TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    1            DBE/November 2021
                                               NSS

                     FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE:
                            PASWERK EN MASJINERING

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    2    DBE/November 2021
                                               NSS

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    3    DBE/November 2021
                                               NSS

4.     RATAANDRYWING

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    4    DBE/November 2021
                                               NSS

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering        5        DBE/November 2021
                                                   NSS

                                   (   )
                                               (         )

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2021 (Welding Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-welding-metalwork-eng/6f85aea2-f500-4eae-8618-ea68e8f9f49d) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-eng/55aa4683-5aa0-4b7f-8207-11eb851141fb) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-afr/6d04c3dd-8cd1-4803-8d90-366b8172e461) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-automotive-afr/7ea8d8a2-0458-4669-b7d5-90a3c68e9529) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-eng/b845a3a8-310e-4e8c-b965-8a774cb6e06c) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-english/6c8e4f19-8a49-43c9-a4af-dbf620595837) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Fitting and Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
