# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE SENIOR
                               SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

        MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING

                                 NOVEMBER 2021

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 24 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    2             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       B                                                                         (1)

1.2       A                                                                         (1)

1.3       D                                                                         (1)

1.4       A/C                                                                       (1)

1.5       A                                                                         (1)

1.6       C                                                                         (1)
                                                                                     [6]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    3                       DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noodhulpprosedures aan oop wond:
             Gebruik chirurgiese handskoene. 
             Moet niks wat vassteek in die wond verwyder nie. 
             Moet nooit pleister op oop wond gebruik nie. 
             Bedek die wond met ‘n skoon, donsvrye doek. 
             Moenie enige olierige vloeistof of room aan wond aanwend nie. 
             Indien nodig, koel wond af met koue water. 
             Pas druk op wond toe om bloedverlies te voorkom indien nodige. 
             As die wond op jou arm is, lig die arm bo jou kop om die bloeding te
              stop. 
                                                                    (Enige 2 x 1)               (2)

2.2      Vlakslyper: (Alreeds aangeskakel):
             Moenie vlakslyper verlaat terwyl dit nog aangeskakel is nie. 
             Skakel masjien af voordat jy die masjien verlaat. 
             Moenie probeer om die draaiende slypwiel met hande te stop nie. 
             Moenie verstelling doen terwyl die masjien aan is nie.
             Moenie enige skerms oopmaak terwyl masjien aan is nie. 
             Moet nie die slypwiel op die werkstuk forseer nie. 
             Benader die werkstuk stadig en egalig. 
             Moenie die masjien skoonmaak of verstel terwyl jy werk nie. 
             Kyk vir olie op die vloer terwyl jy werk (storting van snyvloeistof op
             vloer terwyl jy werk). 
             Kontroleer dat die slypwiel eweredig loop. 
                                                                        (Enige 2 x 1)           (2)

2.3      Kallibrasie van drukmeter:
             Om akkurate lesings te verseker. 
             Om oorbelasting te voorkom. 
                                                                       (Enige 1 x 1)            (1)

2.4      Vingerbeskermers gevare op elektriese guillotines:
             Die vingerbeskermers voorkom gevare dat die lemme jou vingers
               kan sny. 
             Deur die ankerstawe platgedruk word.                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    4                     DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

2.5      Sweis of vlamsny veiligheid:
            ‘n Operateur moet opgelei wees om die toerusting veilig te kan
               gebruik. 
            Die werksplek moet goed afgekamp wees. 
            Die operateur moet beskermde toerusting gebruik. 
            Verseker dat alle toerusting in ‘n veilige werkende toestand is. 
            Maak seker dat daar geen vlambare materiale rondom die
               sweiswerkarea is nie. 
            Sweisarea moet goed geventileer wees. 
            Brandblussers moet in die nabyheid wees. 
                                                                      (Enige 2 x 1)            (2)

2.6      Werkswinkeluitleg:
         Produkuitleg.                                                                        (1)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    5                  DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Vyltoets:

         3.1.1        Moeilik                                                             (1)

         3.1.2        Maklik                                                              (1)

         3.1.3        Moeilik                                                             (1)

3.2      Hittebehandeling:
                     A. - Korrelgroei. 
                     B. – Herkristallisering. 
                     C. – Herstelling.                                                    (3)

3.3      Buigtoets:
          Buig die toetsstuk deur ‘n spesifieke hoek, om ‘n mandryn of staaf 
            met ‘n gedefinieerde radius  totdat ‘n breek in die metaal
            voorkom. 
          Plaas die materiaal in 'n skroef en buig  dit let dan op  die
            rekbaarheid van die materiaal.                                                (3)

3.4      Doel vir dopverharding:
         Gee ŉ harde oppervlak  met ŉ taai kern.                                         (2)

3.5      Blusmedia:
          Water 
          Pekelwater (soutwater) 
          Olie 
          Oplosbare olie en water 
          Stikstofgevulde lug. 
                                                                  (Enige 3 x 1)            (3)
                                                                                          [14]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    6             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      C                                                                           (1)

4.2      B                                                                           (1)

4.3      A                                                                           (1)

4.4      A                                                                           (1)

4.5      D                                                                           (1)

4.6      D                                                                           (1)

4.7      C                                                                           (1)

4.8      C                                                                           (1)

4.9      B/D                                                                         (1)

4.10     D                                                                           (1)

4.11     A                                                                           (1)

4.12     A                                                                           (1)

4.13     B                                                                           (1)

4.14     D                                                                           (1)
                                                                                     [14]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    7              DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)

5.1      Voordele van saamgesteldeslee metode:

                Tapse met groot hoeke kan gesny word. 
                Eksterne en interne tapse kan gesny word. 
                Die opstel is maklik. 
                                                               (Enige 2 x 1)           (2)

5.2      Sny van tapse:

         5.2.1        Lengte van taps:

                            θ Dd
                      Tan    
                            2 2 

                                 Dd
                        2  
                                     θ 
                                 tan
                                     2

                                 92  50
                         2             
                                  tan4

                                      42
                         2                 
                                 0,069926811

                                 600,6279909
                                           
                                      2

                              300,31 mm 
                                                                                       (5)

         5.2.2        Oorstelling van loskop:

                                       LD  d
                      Oorstelling 
                                         2l

                                       425,3192  50 
                                   
                                         2  300,31 

                                    29,74 mm      
                                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    8                     DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

5.3      Spygleuwe:

         5.3.1        Wydte:
                                  D
                      Wydte =
                                  4

                                  75
                      Wydte =        
                                   4

                                = 18,75 mm 
                                                                                               (2)

         5.3.2        Dikte:
                                D
                      Dikte =
                                6

                                75
                      Dikte =      
                                6

                            = 12,50 mm 
                                                                                               (2)

         5.3.3        Lengte:
                      Lengte = 1,5  diameter van as
                             = 1,5  75 
                                = 112,50 mm 
                                                                                               (2)

5.4      Nadele van affreeswerk:
            Vibrasie in die spil is onafwendbaar. 
            ‘n Fyn toevoerspoed moet gebruik word. 
            Wanneer materiaal met harde skaal gefrees word, kom die
              snyertande direk in kontak met die skaal, wat die snyertand kan
              beskadig. 
            Die proses is tydrowend. 
                                                                       (Enige 2 x 1)           (2)
                                                                                              [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    9                        DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)

6.1      Ratterminologie:

         6.1.1        Steeksirkeldiameter:
                      SSD = m x T                       SS = m  π
                           = 1,5 x 200                    = 1,5  π
                           = 300 mm                       = 4,71 mm 
                                                             SS  T
                                                 OF    SSD 
                                                                π
                                                             4,71 200
                                                           
                                                                  π
                                                            299,85 mm                          (2)

         6.1.2        Dedendum:

                      Dedendum= 1,157(m)                          = 1,25(m)
                              = 1,157 x 1,5            OF         = 1,25 x 1,5 
                              = 1,74 mm                         = 1,88 mm                      (2)

         6.1.3        Buitediameter:

                      BD = SSD + 2(m)                               = m(T + 2)
                         = 300 + 2(1,5)                  OF        = 1,5(200 + 2) 
                         = 303 mm                                  = 303 mm                    (2)

         6.1.4        Werkdiepte:

                      WD = 2 x m                                   =2x a
                         = 2 x 1,5                    OF          = 2 x 1,5 
                         = 3 mm                                   = 3 mm                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   10              DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

6.2      Swaelsterte:

         W = 210 + 2(DE)
         m = W – 2(AC) – 2(R)

         6.2.1        Maksimum wydte van die swaelstert: (W)

                      Bereken DE of y:

                             DE
                      tanθ 
                             AD
                      DE = tanθ  AD 
                         = tan30°  45 
                         = 25,98 mm 

                      W = 210 + 2(DE) 
                        = 210 + 2(25,98) 
                        = 210 + 51,96
                        = 261,96 mm 
                                                                                      (6)

         6.2.2        Afstand tussen die rollers: (m)

                      Bereken AC of x:

                               BC
                      Tanθ 
                               AC

                                BC 
                        AC 
                               Tanθ

                                 17
                        AC 
                               Tan30 

                            29,44 mm 

                      m = W - 2(AC) - 2(R) 
                        = 261,96 - 2(29,44) - 2(17)      
                        = 261,96 - 58,88 - 34
                        = 169,08 mm 
                                                                                      (6)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   11                                 DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

6.3      Frees van reguittandrat:
         6. 3.1   Indeksering:
                                            40    40
                      Indeksering             
                                            N    137

                                            40    40
                                                   
                                            A    140

                                             4 2
                                             
                                            14 2

                                     8
                                        
                                        
                                    28
                      Indeksering : 8 gate op ' n 28 - gatsirkel 
                                                            OF
                                                 12 gate op ' n 42 - gatsirkel 
                                                                 OF
                                                       14 gate op ‘n 49 - gatsirkel. 
                                                                                                           (3)

         6.3.2        Wisselratte: (Nasieners om te let op alternatiewe antwoorde
                      en berekeninge om volpunte toe te ken as die antwoord
                      korrek is)
                       Dr            40
                           A  n
                      Gd             A

                      Dr                 40
                          140  137
                      Gd                140 

                                   40
                          3
                                  140

                             120
                         
                             140 

                             12
                         
                             14

                             12 2
                              
                             14 2 

                      Dr 24                    48 
                                       OF
                      Gd 28                    56 
                                                                                                           (5)
                                                                                                          [28]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   12                       DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

7.1      Funksies van momente-en-kragtoetser:
             Om die reaksie aan weerskante van ‘n eenvoudige belaste balk te
               bepaal. 
             Om die begrip van die kragtedriehoek te illustreer.                              (2)

7.2      TWEE hardheidstoeters:
            Brinell 
            Rockwell 
            Vickers 
                                                                       (Enige 2 x 1)            (2)

7.3      Presisiemeetinstrument:
             Diepte mikrometer 
             Noniuspasser 
                                                                       (Enige 1 x 1)            (1)

7.4      Identifiseer toetser:
         Trektoetser                                                                           (1)

7.5      DRIE maniere om hardheid te toets:
            Weerstand teen penetrasie. 
            Elastiese hardheid. 
            Weerstand teen slytasie / krap / fyltoets. 
            Klanktoets ( laat val op die vloer en luister na die klank). 
                                                                        (Enige 3 x 1)           (3)

7.6      Skroefdraadhoogte:

                             
                             
                                                                                                (2)

7.7      Meetinstrument:
         Noniuspasser                                                                          (1)

7.8      Verwisselbare stange:
         Om dieptes groter as 25 mm te meet.                                                   (1)
                                                                                               [13]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   13                              DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

8.1      Bereken resultant:

        VERTIKALE KOMPONENT:

                                       

                              

        HORISONTALE KOMPONENT:

                                   

                             

                                                   OF
              VK/y = Fsinɵ                               HK/x = Fcosɵ
        -45sin90° OF 45sin270°           -45 N  120cos0°                        120 N 
        -70sin30° OF 70sin210°           -35 N     -70cos30° OF 70cos210°       -60,62 N 
        185sin45° OF 185sin135°          130,82 N  -185cos45° OF 185cos135°     -130,82 N 
                                 Y = 50,82 N                            X = -71,44 N 

                                                                             
                                 

                                               

                                                                                  

                          
                                                                          
                                              

                                                                         R
                                              

                                                                                                      (15)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   14                        DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

8.2      Momente:

        9,5 kN              80 kN            4,5 kN
                  2,5 m             2,5 m

                                                 10,25 m

          A                                                                             B

         8.2.1        Puntbelasting vir EVB:
                                       
                                
                                                                                                  (2)

         8.2.2        Neem momente om B:

                     (A  10,25) (4,5  5,25) (80  7,75) (9,5  10,25)   

                           10,25A  23,625  620  97,375

                                      741
                                A           
                                     10,25

                                A  72,29 kN                                                     (3)

         8.2.3        Neem momente om A:

                     (B  10,25) (9,5  0) (80  2,5) (4,5  5) 

                      10,25B  0  200  22,5

                           222,5
                      B         
                           10,25

                      B  21,71kN                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   15                                 DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

8.3.1    Die spanning in die materiaal in MPa:

                                       

                                                                                                        (2)

8.3.2    Die diameter van die sagte staal as:

                   F                                            πd 2
             σ                                           A
                   A                                             4

               F                                     A  4  πd 2
            A         
               σ
                                                                A 4
             2             3                             d2         
          πd    90  10                                           π
                          
           4   14,59  106
                                                                  A 4
                                                          d
                   90  103  4                                     π
          πd 2                                OF
                   14,59  106

                                                          d
                                                                  6,17  10   4 
                                                                             3

          πd2  0,0247                                                   π

                                                          d      0,007855887 
             2 0,0247
           d 
                  π
                                                          d  0,088633441 m 

             d  7,85  10  3 
                                                          d  88,63 mm 

             d  0,08863 m 

             d  88,63 mm 
                                                                                                         (5)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   16             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

8.3.3    Oorspronklike lengte:

                                

                                        

                                      
                                                                                      (3)
                                                                                     [33]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   17                    DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

9.1      Voorkomende instandhoudings:
             Beplande of geskeduleerde instandhouding. 
             Toestandgebaseerde instandhouding.                                            (2)

9.2      Voorkomende instandhouding van rataandrywingstelsels:
             Die nagaan en aanvulling van smeervlakke. 
             Versekering dat ratte behoorlik op asse vas is. 
             Die skoonmaak en vervanging van oliefilters. 
             Rapportering van oormatige geraas, slytasie, vibrasie en
              oorverhitting vir deskundige aandag. 
                                                                    (Enige 3 x 1)            (3)

9.3      Doel van spanningstoestelle:
            Die spanningstoestel help om die spanning in die stelsel te stel.              (1)
            Om die kontakhoek in ‘n oop bandaandrywing te vergroot. 
                                                                    (Enige 1 x 1)

9.4      Eienskappe van materiale:
         9.4.1    Teflon:
                      Waterbestand. 
                      Bestand teen ghries. 
                      Hittebestand. 
                      Korrosie bestand. 
                      Kan hoë temperature weerstaan. 
                      Benodig nie smering nie. 
                      Elektriese isolator. 
                      Termoplasties / Maklik om te hervorm / herwinbaar. 
                                                                  (Enige 2 x 1)              (2)

         9.4.2        Nylon:
                          Taai. 
                          Slytbestand. 
                          Goedkoop. 
                          Benodig min of geen instandhouding. 
                          Kan hoë temperature weerstaan. 
                          Benodig min of geen smering. 
                          Is liggewig. 
                          Kan skok absorbeer. 
                          Bestand teen chemikalië. 
                          Nie-toksies. 
                          Termoplasties / Maklik om te hervorm. 
                          Het hoë drakragvermoë. 
                                                                     (Enige 2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   18                    DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

         9.4.3        Vesconite:
                         Slytwerend. 
                         Lae wrywing. 
                         Benodig min of geen smering. 
                         Maklik om te masjineer. 
                         Lasdravermoë hoër as witmetaal. 
                         Koste effektiewe materiaal. 
                         Gee lang lewensduur. 
                         Vaar goed in onhigiëniese, vuil en ongesmeerde
                           omstandighede/omgewing. 
                         Lae instandhouding. 
                         Min of geen waterabsorbsie 
                         Hoë chemiese weerstand 
                         Baie veelsydig 
                         Kan hoë temperature hanteer 
                         Termoplasties / Maklik om te hervorm 
                                                                    (Enige 2 x 1)             (2)
9.5      Gebruik van materiale:
         9.5.1    Polivinielchloried (PVC): (Weens die groot aantal alternatiewe moet
                  nasienerdiskresie gebruik word - bespreek met IM).
                      Elektriese kabelisolasie.
                      Elektriese pype. 
                      Waterpype. 
                      Kunsmatige leer. 
                      Kleefplastiek. 
                      Krediet- / bank- / foonkaarte.
                      Vensterrame. 
                      Heinings. 
                      Meubels. 
                                                                 (Enige 1 x 1)      (1)
         9.5.2        Veselglas: (Weens die groot aantal alternatiewe moet
                      nasienerdiskresie gebruik word - bespreek met IM).
                          Bote.
                          Motoronderdele/panele. 
                          Deurskynende dakplate. 
                          Petroltenks. 
                          Swembaddens. 
                          Meubels. 
                          Vrugte en slaaibakke. 
                          Ornamente. 
                          Hengeltoerusting. 
                                                                    (Enige 1 x 1)             (1)

9.6      Verskil tussen termoplastiese en termoverhardende samestellings:
         Termoplastiek kan herverhit word  en weer hervorm word  waar
         termoverhardende samestelling nie herverhit kan word nie  om
         sodoende sag te maak vir hervorming. 
                                                                                              (4)
                                                                                             [18]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   19                     DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

10.1     Skroefdrade:
             Vierkantige skroefdraad 
             Acme skroefdraad 
             V-skroefdraad 
             Trapesium draad (Buttress thread) 
                                                                      (Enige 3 x 1)           (3)

10.2     Vierkantskoefdraad:

         10.2.1       Steekdiameter:

                                 Styging
                      Steek 
                              Getal aanlope
                              36
                                 
                               2
                             18 mm 

                                    P
                         SD  BD 
                                    2
                                   18
                             80     
                                    2
                             71 mm                                                          (4)

         10.2.2       Helikshoek van draad:

                             Styging
                      Tanθ 
                              π  SD
                              36 
                      Tanθ 
                             π  71 
                      θ  tan 1 0,161396562  
                       9,17                                                                (4)

         10.2.3       Ingryphoek:

                      Ingryphoek = 90° - (helikshoek + vryloophoek)
                                          = 90° - (9,17° + 3°) 
                                          = 77,83° 
                                                                                              (2)

         10.2.4       Sleephoek:

                      Sleephoek = 90° + (helikshoek - vryloophoek)
                                          = 90° + (9,17° - 3°) 
                                          = 96,17°                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   20               DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

10.3     Meervoudige skroefdraad:
            Dit verskaf meer dravlak as enkelvoudige skroefdraad / dwarssny
              nie maklik die skroefdraad nie. 
            Dit gee vinniger liniêre beweging. 
            Dit is doeltreffender aangesien dit minder krag aan wrywing
              prysgee, vergeleke met enkelskroefdrade. 
                                                                                         (3)
                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   21             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYWINGSTELSELS) (SPESIFIEK)

11.1     Hidroulika:

         11.1.1           Vloeistofdruk:

                                             
                                                                        

                                                                            
                                         
                                                                                     (4)

         11.1.2           Krag by ram:

                                                                       

                                                                            

                                                     

                                                 

                                             

                                        OF
                     F        f
                      2
                          
                  D           d2

                      F            25
                          2
                                        
                  120             352

                   25  1202 
                  F
                       352 

                  F  293,88kN                                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   22                     DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

11.2     Funksies van hidrouliese reservoir:
            Opgaartenk. 
            Bevorder lugskeiding van die vloeistof. 
            Steun vir die pomp en elektriese motor. 
            Bevorder hittedispersie. 
            Dien as basisplaat vir die montering van beheertoerusting. 
            Laat kontaminante toe om aan die onderkant te vestig om sodoende
              gedreineer te kan word. 
                                                                   (Enige 1 x 1)             (1)

11.3     Effektiwiteit van pneumatiese stelsels:
             Pneumatiese gereedskap is omgewingsvriendelik.
             Hou langer. 
             Meer kragtig (robuus / minder krag benodig). 
             Maklik om te gebruik. 
             Meer kompak. 
             Maklik om instand te hou a.g.v. min werkende dele. 
                                                                     (Enige 2 x 1)           (2)

11.4     Gebruike vir pneumatiese stelsels: (Weens die groot aantal
         alternatiewe moet nasienerdiskresie gebruik word - bespreek met IM).
              Bore. 
              Remstelsels. 
              Klopboor / impakboor (jackhammer) 
              Spykergeweer 
              Missiele 
              Deure 
              Spuitverf toerusting 
              Lugspuit pparaat 
              Lugdruksok 
              Hoekslypmasjiene 
                                                                 (Enige 2 x 1)               (2)

11.5     Bandaandrywing:

         11.5.1       Rotasiefrekwensie:

                                                              

                                                              

                                                              
                                                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   23             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

         11.5.2         Drywing oorgedra:

                                              
                                                                             

                                

                                                                      
                                                                                     (4)

11.6     Ratverhouding:
         11.6.1   Rotasiefrekwensie van leweringsas:

               Ninset Produk van tande op gedrewe ratte
                       
               Nuitset   Produk van tande op dryfratte

                           TA  TC  NA
          N(D)UITSET                     
                              TB  TD
                           30  20  2300 
          N(D)UITSET   
                               40  60 

          N(D)UITSET    575 r/min                                                  (4)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   24                DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

         11.6.2       Ratverhouding:

                             Produk van tande op gedrewe ratte
          Ratverhouding 
                               Produk van tande op dryfratte

                             40  60       
          Ratverhouding 
                             30  20       

          Ratverhouding  4 : 1       

                                 OF

                                 NA
          Spoedverhouding 
                                 ND

                                 2300 
                             
                                 575 

                              4 :1                                                  (3)
                                                                                     [28]

                                                                   TOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2021 (Welding Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-welding-metalwork-eng/6f85aea2-f500-4eae-8618-ea68e8f9f49d) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-eng/55aa4683-5aa0-4b7f-8207-11eb851141fb) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-afr/6d04c3dd-8cd1-4803-8d90-366b8172e461) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-mg-afr/89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-memo-afr/c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
