# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-welding-metalwork-mg-afr/c174a1f0-9625-4a15-9d2b-a786efaa166b
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-welding-metalwork-mg-afr/c174a1f0-9625-4a15-9d2b-a786efaa166b)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE SENIOR
                                SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

           MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                                  NOVEMBER 2021

                                  NASIENRIGLYNE

 PUNTE:       200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 23 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      2             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       B                                                                         (1)

1.2       A                                                                         (1)

1.3       D                                                                         (1)

1.4       A/C                                                                       (1)

1.5       A                                                                         (1)

1.6       C                                                                         (1)
                                                                                     [6]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      3                       DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noodhulpprosedures aan oop wond:
             Gebruik chirurgiese handskoene. 
             Moet niks wat vassteek in die wond verwyder nie. 
             Moet nooit pleister op oop wond gebruik nie. 
             Bedek die wond met „n skoon, donsvrye doek. 
             Moenie enige olierige vloeistof of room aan wond aanwend nie. 
             Indien nodig, koel wond af met koue water. 
             Pas druk op wond toe om bloedverlies te voorkom indien nodige. 
             As die wond op jou arm is, lig die arm bo jou kop om die bloeding te
              stop. 
                                                                    (Enige 2 x 1)              (2)

2.2      Vlakslyper: (Alreeds aangeskakel):
             Moenie vlakslyper verlaat terwyl dit nog aangeskakel is nie. 
             Skakel masjien af voordat jy die masjien verlaat. 
             Moenie probeer om die draaiende slypwiel met hande te stop nie. 
             Moenie verstelling doen terwyl die masjien aan is nie.
             Moenie enige skerms oopmaak terwyl masjien aan is nie. 
             Moet nie die slypwiel op die werkstuk forseer nie. 
             Benader die werkstuk stadig en egalig. 
             Moenie die masjien skoonmaak of verstel terwyl jy werk nie. 
             Kyk vir olie op die vloer terwyl jy werk (storting van snyvloeistof op
             vloer terwyl jy werk). 
             Kontroleer dat die slypwiel eweredig loop. 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

2.3      Kallibrasie van drukmeter:
             Om akkurate lesings te verseker. 
             Om oorbelasting te voorkom. 
                                                                       (Enige 1 x 1)           (1)

2.4      Vingerbeskermers gevare op elektriese guillotines:
             Die vingerbeskermers voorkom gevare dat die lemme jou vingers
               kan sny. 
             Deur die ankerstawe platgedruk word.                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      4                     DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

2.5      Sweis of vlamsny veiligheid:
            „n Operateur moet opgelei wees om die toerusting veilig te kan
               gebruik. 
            Die werksplek moet goed afgekamp wees. 
            Die operateur moet beskermde toerusting gebruik. 
            Verseker dat alle toerusting in „n veilige werkende toestand is. 
            Maak seker dat daar geen vlambare materiale rondom die
               sweiswerkarea is nie. 
            Sweisarea moet goed geventileer wees. 
            Brandblussers moet in die nabyheid wees. 
                                                                      (Enige 2 x 1)           (2)

2.6      Werkswinkeluitleg:
         Produkuitleg.                                                                       (1)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      5                    DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Vyltoets:

         3.1.1        Moeilik                                                                (1)

         3.1.2        Maklik                                                                 (1)

         3.1.3        Moeilik                                                                (1)

3.2      Hittebehandeling:
                     A. - Korrelgroei. 
                     B. – Herkristallisering. 
                     C. – Herstelling.                                                       (3)

3.3      Buigtoets:
             Buig die toetsstuk deur „n spesifieke hoek, om „n mandryn of staaf 
               met „n gedefinieerde radius  totdat „n breek in die metaal
               voorkom. 
             Plaas die materiaal in 'n skroef en buig  dit let dan op  die
               rekbaarheid van die materiaal.                                                (3)

3.4      Doel vir dopverharding:
         Gee ŉ harde oppervlak  met ŉ taai kern.                                            (2)

3.5      Blusmedia:
             Water 
             Pekelwater (soutwater) 
             Olie 
             Oplosbare olie en water 
             Stikstofgevulde lug. 
                                                                     (Enige 3 x 1)            (3)
                                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      6             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      B                                                                           (1)

4.2      B                                                                           (1)

4.3      D                                                                           (1)

4.4      C                                                                           (1)

4.5      D                                                                           (1)

4.6      A                                                                           (1)

4.7      A                                                                           (1)

4.8      B                                                                           (1)

4.9      C                                                                           (1)

4.10     B                                                                           (1)

4.11     C                                                                           (1)

4.12     B                                                                           (1)

4.13     A                                                                           (1)

4.14     D                                                                           (1)
                                                                                     [14]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      7                         DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

 5.1      Mates van die materiaal:

         5.1.1                      Gemiddelde Ø  Buite Ø  Plaat dikte
                                                  960  60 
                                                  900 mm                                        (2)

         5.1.2                   Gemiddelde omtrek  π  Gemiddelde Ø
                                                    π  900 
                                                    2827,43 mm 
                                                   Rond af tot 2827 mm                       (3)

5.2     Sweissimbole:

         5.2.1
                                                          
                                                                                             (2)

         5.2.2
                                                         
                                                                                             (2)

         5.2.3
                                                               
                                                                                             (2)

         5.2.4
                                                         
                                                                                             (2)

         5.2.5
                                                        
                                                                                             (2)

5.3       Maatvorms:

         5.3.1        Flenstemplaat / maatvorm                                              (1)

         5.3.2        Strooktemplaat / maatvorm                                             (1)

         5.3.3        Webtemplaat / maatvorm                                                (1)

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      8             DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

5.4       Handgereedskap:
            Handsae 
            Beitels 
            Skaaf 
            Handboor en boorpunte 
            Staalmaatband 
            Reihout 
            Passer 
            Stokpasserpenne 
            Skrynwerkerswinkelhaak 
            Gradeboog 
            Slaglyn 
            Staalleniaal 
            Hammers 
            Senterpons 
            Meetpassers 
            Kraspen 
            Kombinasiestel 
            Waterpas 
            Stokpasser 
                                                                (Enige 3 x 1)     (3)

5.5        Templaatgalery masjiene:
             Sirkelsaag 
             Skaafmasjien 
             Boormasjien 
             Uitsnysaag 
             Skuurmasjien 
             Skêr om karton mee uit te sny 
             Sweismasjien 
             Hoekslyper 
             Bankslyper 
             Guillotine 
             Afsnykragsaag 
                                                               (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                 [23]

 Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      9                             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1      Werksbeginsels van ‘n weerstandsweismasjien:
           Stroom vloei deur „n weerstand om plate saam te smelt. 
           Twee koperelektrodes word teen die plate gedruk. 
           Swaar stroom vloei deur die elektrodes. 
           Intense hitte word deur die hoë weerstand veroorsaak. 
           Die twee plate smelt en smelt dan saam om „n sweisklont of puntsweis
              te vorm.                                                                          (5)

6.2      Boogsweis:

          6.2.1      A.   Boogsweismasjien / Kragbron / omskakelaar. 
                     B.   Aardklamp / “skelm” 
                     C.   Elektrode / stafie / sweisstafie / “welding rod”
                     D.   Elektrodehouer                                                            (4)

          6.2.2              Hou die elektrode. 
                             Isoleer die persoon wat sweis. 
                             Voorsien stroom na die elektrode. 
                             Word saam met elektrode gebruik om te sweis. 
                                                                    (Enige 1 x 1)                    (1)

6.3      Sny van skroefdraad:
           Klem die snymoer in die snymoerdraaier vas  en plaas die snymoer
              loodreg met die as wat gesny moet word. 
           Roteer die snymoer met „n halwe draai in „n kloksgewysrigting  om die
              draad te sny en dan weer „n kwartdraai terug in „n anti-kloksgewys-
              rigting  om die snysels af te breek.
           Hou aan met die proses totdat die velangde lengte van die skroefdraad
              bereik is  en verstel dan die middel- en kantskroewe totdat die
              verlangde skroefdraadiameter bereik is.                                                (6)

6.4      Voordele van ponsmasjien:
            Kan gate vinniger pons. 
            Pons verskeie gatprofiele. 
            Minder moeite is nodig. 
                                                                               (Enige 1 x 1)          (1)

6.5      Piramiede-rollers:
             Om plaatmetaal te rol. 
             Word gebruik om ronde stawe te rol. 
                                                                               (Enige 1 x 1)       (1)
                                                                                                 [18]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     10                       DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Balke:

        7.1.1        Bereken reaksies:

                     Neem momente om RL:
                                                            
                         RR  10  (80  3 )  (60  5 )  (100  7 )
                                  240  300  700            
                                     1240
                               RR 
                                      10
                                    124 N 

                     Neem momente om RR:
                                                             
                         RL  10  (100  3 )  (60  5 )  (80  7 )
                                  300  300  560
                                   1160
                             RL 
                                    10
                                  116 N 
                                                                                                (8)

        7.1.2        Bereken buigmomente:

                     Buigmomente B, C en D:

                            BMB (116 N  3 m)(80 N  0)

                                   348 Nm 

                            BMC (116 N  5 m)(80 N  2 m)

                                   420 Nm 

                            BMD (116 N  7 m)(80 N  4 m)(60 N  2 m)

                                   372 Nm                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     11                            DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

         7.1. 3       Buimomente-diagram:

                                            80 N        60 N        100 N
                              A               B           C           D             E

                                  3m               2m          2m            3m

                         RL = 116 N                                             RR = 124 N

                                                        
                                                   420 Nm                
                                                        C              372 Nm
                                      348 Nm B                      D

                                                        

                                                                                         
                          
                     0                                                                       0
                              A                                                     E
                                                                                                    (7)
                      LET WEL: Teken die buigmontediagram volgens skaal vir
                               nasiendoeleindes.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     12                             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

7.2      Spanning en vervorming:

         7.2.1        Diameter van die staaf:

                                                        F
                                                σ 
                                                        A

                                                        F    
                                                A
                                                        σ

                                                        40  103
                                                                     
                                                        20  106

                                                    2  10  3 m2 

                                                   πD 2
                                             A 
                                                    4

                                                       4A       
                                             D
                                                       

                                               
                                                        
                                                       4 2  10  3    
                                                            

                                                0,05 046265 m 

                                                       OF

                                                50,46 mm                                      (6)

         7.2.2        Vervorming / vormverandering:

                                                       σ
                                               ε 
                                                       E

                                                        20  106
                                               ε 
                                                        90  109          

                                                    0,22  10  3                             (2)
                                                                   

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     13                         DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

         7.2.3        Verandering in lengte:

                                                      L
                                                ε 
                                                      OL

                                               L  ε  OL 

                                                                
                                                   0,22  10  3  2 
                                                                      

                                                   0,44  10  3 m

                                                   0,44 mm                                (3)

7.3     Spanning- en vervormingsdiagram:
        A: Perk van proporsionaliteit 
        B: Elastiese perk 
        C: Meegeepunt 
        D: Maksimum spanning 
        E: Breekspanning                                                                   (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     14                             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

 7.4     Eenvoudige raam:

         7.4.1        Vektor/Kragdiagram:
                                                                  500 kN

                                             A                                  B

                                                              D

                                   30°                                        60°
                                                              C
                                                   10 000
                       125 kN                                                      375 kN

                                                                                     a
                                                                                      
                                                                      

                                                                          
                                                         d                           c
                                                                               

                                                                                    

                                                                                     b
                      LET WEL: Teken volgens skaal op „n transpirant vir merk
                               doeleindes.                                                       (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     15                     DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

         7.4.2        Grootte en aard van krag:

                      Lid              Krag            Aard
                      AD               250 kN         Stut 
                      BD               433 kN         Stut 
                      CD               216 kN         Bint/stang 
                                                                                      (6)
                                                                                      [45]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     16                    DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

 8.1      Boogsweisaspekte:
             Spoed waarteen elektrode brand en die vordering van die sweislas. 
             Hoeveelheid penetrasie en smelting. 
             Geen slakinsluitings. 
             Let op vir sweisdefekte tydens sweiswerk. 
             Die geluid wat die boog maak wat deur korrekte stroom en spanning
              aangedui word. 
             Hoek van die elektrode. 
             Booglengte. 
             Grootte van gesmelte sweispoel tydens sweiswerk. 
                                                                      (Enige 3 x 1)     (3)

 8.2      Middelstreepkrake:
             Mik vir „n wydte na diepte verhouding van 1:1. 
             Verminder die stroom om oormatige penetrasie te verhoed. 
             Afname in sweisspanning. 
             Verlaag die sweisspoed om 'n plat tot konvekse sweisoppervlak te
              verkry. 
             Verminder die sweisspanning of verminder sweisspoed om „n plat of
              konvekse sweisoppervlak te behaal. 
             Gebruik klampe. 
             Voorverhitting. 
             Gebruik korrekte elektrode. 
                                                                      (Enige 2 x 1)     (2)

8.3       Sweisdefekte:

          8.3.1       Gebrek aan smelting:
                         Swak sweistegniek. 
                         Sweisspoed te stadig. 
                         Sweislas te wyd. 
                         Sweisstroom te laag. 
                         Te groot heen-en-weer sweisaksie. 
                         Ingeslote hoek nie korrek nie. 
                         Vuil moedermetaaloppervlak. 
                           Sweismetaal rol nie voor die boog nie. 
                         Boog word nie op die voorrand van gesmelte sweispoel
                           gehou nie. 
                         Sweisspoed te vinnig. 
                         Oormatige sweisskaal (ysteroksied). 
                                                                      (Enige 2 x 1) (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     17                     DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

          8.3.2       Poreusheid:
                         Oppervlakkontaminasie. 
                         Nat of vuil elektrodes. 
                         Skermgastoevoer word onderbreek. 
                         Sweis in winderige toestande. 
                                                                       (Enige 2 x 1) (2)

         8.3.3        Onvolledige penetrasie:
                         Sweisstroom te laag. 
                         Sweisspoed te vinnig. 
                         Verkeerde elektrodehoek. 
                         Swak lasvoorbereiding. 
                         Onvoldoende wortelgaping. 
                         Elektrode te groot. 
                         Boog te lank. 
                         Vuil moedermetaaloppervlak. 
                                                                         (Enige 2 x 1) (2)

  8.4   Oksiasetileen-brandervlam na ‘n neutrale vlam:
            Maak asetileenbranderklep met „n ¼ draai, of minder oop en steek
              aan. 
            Verstel die asetileenbranderklep verder todat die swart rook verdwyn. 
            Maak suurstofbranderklep oop todat die vlam nie meer geel brand
              nie. 
            Binnevorm van vlam moet „n ronde vorm hê. 
                                                                        (Enige 3 x 1) (3)

  8.5    Geleidebuig-toets:
            Plaas die toetsstuk op die steunpunte van die matrys. 
            Plaas druk toe op die toetsstuk om sodoende in die vorm van die
               setmaat te buig. 
            Bepaal die persentasie van die verlenging van die sweismetaal.             (3)

  8.6    Vrybuigtoets:
             Bepaal die buigbaarheid van die sweislas. 
             Bepaal die buigbaarheid van die hitte-invloedsone langs die
               sweislas. 
             Bepaal die persentasie verlenging.                                        (2)

  8.7    Tipe kleurstowwe:
             Tipe A: Fluoreserende kleurstof wat sigbare lig uitstraal wanneer dit met
                'n ultrviolet lig ondersoek word. 
             Tipe B: Helder kleurstowwe wat in gewone lig ondersoek kan word. 
                                                                         (Enige 2 x 1) (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     18                      DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

  8.8    Inkeepbreektoets:
             Bepaal die interne  kwaliteit van die sweismetaal. 
             Wys interne defekte uit  soos slakinsluitings, porositeit en gebrek
               aan smelting. 
                                                                          (Enige 1 x 2)    (2)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     19                      DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

9.1      Oorsake van naspanning in sweislasse:
             Hitte teenwoordig in die sweislas. 
             Kwaliteit van basismetaal, vulstaaf of elektrode. 
             Vorm en grootte van sweislas. 
             Aantal opeenvolgende sweislopies. 
             Vergelyke gewig tussen sweislas en basismetaal. 
             Tipe sweislas gebruik. 
             Sweismetode wat gebruik is vir die verligting van spanning en
               vervorming. 
             Tipe struktuur van aangrensende lasse. 
             Vryheid van las om uitsetting en inkrimping toe te laat. 
             Verkoelingstempo. 
             Spanning alreeds in die basismetaal teenwoordig. 
                                                                      (Enige 2 x 1)      (2)

9.2      Faktore van verkoelingstempo:
             Grootte van die werkstuk. 
             Dikte van die sweislas. 
             Termiese geleidingseienskappe van die basismetaal. 
                                                                 (Enige 3 x 1)           (3)

9.3      Effek van koudbewerking:
             Die effek van koue bewerking is om die kristalstruktuur af te
                breek  dan die korrels te verleng. 
             „n Verlengde en vervormde korrelstruktuur van hierdie aard gee
                aan die metaal „n groter hardheid  en treksterkte. 
             Verminder buigbaarheid. 
             Word verwys na as verharding deur bewerking.                              (4)

9.4      Die effek van sweisspoed op vervorming:
             Die vermeerdering in sweisspoed verhoog die vervorming as
                gevolg van die groter vlam in oksi-asetileensweis. 
             Groter diameter elektrodes vereis vermeerdering van stroom wat
                meer gelokaliseerde hitte veroorsaak. 
             Veroorsaak meer naspanning. 
             Veroorsaak meer vervorming. 
                                                                     (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     20                  DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

9.5      Blusmediums:
             Water 
             Olie 
             Pekelwater 
             Vloeibare sout 
             Sand 
             Lug 
             As 
             Kalk 
             Gesmelte lood 
             Stikstofgevulde lug 
                                                                  (Enige 3 x 1)      (3)

9.6      Vermindering van sweisvervorming:
             Moenie oorsweis nie. 
             Onderbroke sweiswerk. 
             Plaas sweislasse naby die neutrale as. 
             Gebruik so min lopies as moontlik. 
             Gebruik terugstap-sweiswerk. 
             Voorsien die krimpingskragte. 
             Gebruik klampe, setmate en hegstukke. 
             Gebruik rugsteune. 
             Verhit metaal voor sweiswerk. (voorverhitting). 
             Maak afkoeltempo stadiger. 
                                                                  (Enige 3 x 1)      (3)
                                                                                    [18]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     21                      DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

10.1     Uitsluit van masjiene:
             Isolasieskakelaars moet afgeskakel wees. 
             Die enigste sleutel vir die slot word deur die persoon wat die
                instandhouding uitvoer, gedra / Elke onderhoudspersoon moet eie
                slot hê.                                                                     (2)

10.2     Merkplate:
         Meer as een tegnikus kan die masjien gelyktydig uitsluit.                           (1)

10.3     Klein diens op ‘n kragaangedrewe guillotine:
         Die klein diens is ontwerp om grootskaalse meganiese en elektriese
         onklaarraking  te minimaliseer.                                                    (2)

10.4     Snyvloeistof:
            Hou die lem koud. 
            Koel die werkstuk af. 
            Verleng die lewensduur van die lem. 
            Was snysels weg. 
            Verbeter snydoeltreffendheid. 
            Verminder wrywing tydens snyproses. 
            Beter afwerking word aan werkstuk gegee. 
            Voorkom ook verdere korrosie. 
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)

10.5     Oorbelasting by walsmasjiene:
            Beperk lewensduur van komponente 
            Kan duur skade veroorsaak 
            Skade aan laers/busse 
            Skade aan ratkas 
            Skade aan motor 
                                                                       (Enige 1 x 1)      (1)
                                                                                           [8]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     22                    DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)

11.1     Ware lengte van AC:

              AC 2  AB 2  BC 2

                         90  50
         maar BC                  
                            2

                         40
                     
                         2

                      20 mm 

              AC 2  AB 2  BC 2

                      502  202 

                AC  2500  400 

                      53,85 mm 

                      54 mm                                                               (6)

11.2     Ontwikkeling:
         Vierkantige/reghoekige  na ronde  transformator / oorgangstuk / op
         middelpunt.                                                                       (3)

11.3     Vierkantige na reghoekige middelpunt geutbak:

          11.3.1 Ware lengte van A-1:
                                         
                     A  1  2002  1302  5002

                               40000  16900  250000

                               306900

                               553,99
                                         
                               554 mm                                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     23                      DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

          11.3.2 Ware lengte van C-2:
                                        
                     C  2  470  200  5002
                                 2    2

                           220900  40000  250000

                           510900

                           714,77
                                     
                           715 mm                                                         (4)

11.4      Geutbakke:

          11.4.1     Vierkantige na reghoekige  geutbak van middelpunt af.               (2)

          11.4.2 Vierkantige na vierkantige  geutbak op middelpunt.                   (2)
                                                                                       [21]
                                                                        TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Welding Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-welding-metalwork-eng/6f85aea2-f500-4eae-8618-ea68e8f9f49d) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-eng/55aa4683-5aa0-4b7f-8207-11eb851141fb) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-automotive-afr/6d04c3dd-8cd1-4803-8d90-366b8172e461) — Mechanical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-mg-afr/89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
