# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2022-automotive-mg-afr/8760c37d-d1e3-47bc-83d4-8d521124e2cc
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2022-automotive-mg-afr/8760c37d-d1e3-47bc-83d4-8d521124e2cc)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                  NOVEMBER 2022

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              2          DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       B                                                                   (1)

1.2       B                                                                   (1)

1.3       C                                                                   (1)

1.4       C                                                                   (1)

1.5       A                                                                   (1)

1.6       B                                                                   (1)
                                                                               [6]

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              3                        DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noodsaaklike funksies:
             Asemhaling 
             Hartklop / pols 
             Bewussynstoestand 
                                                                      (Enige 2 x 1)            (2)

2.2      Veiligheidsbril gedurende slyping:
             Om enige beserings aan die operateur se oë te voorkom. 
             Om oë teen vonke en spatstukke te beskerm. 
             Om blindheid te voorkom as gevolg van beserings. 
                                                                  (Enige 1 x 1)                (1)

2.3      Tipe skerms:
             Vaste skerm 
             Outomatiese wegvee / wegstoter 
             Selfbeheerde / outomatiese skerm 
             Elektroniese bewegingsensor / luggordyn 
             Tweehandige beheermeganisme 
                                                                      (Enige 2 x 1)            (2)

2.4      Voorsorgmaatreëls voor gassweisprosedures uitgevoer kan word:
             'n Operateur opgelei is in hoe om die toerusting veilig te gebruik. 
             Die werksarea is effektief afgeskort. 
             Die operateur gebruik persoonlike beskermende toerusting (PBT)
               (PPE). 
             Verseker brandblussertoerusting is byderhand. 
             Verseker die toerusting is in veilige werkstoestand. 
             Maak seker dat die gastoerusting korrek opgestel is. 
             Maak seker dat die area goed geventileer is 
             Verseker dat die werksarea veilig is. 
                                                                       (Enige 3 x 1)           (3)

2.5      TWEE nadele van produkuitleg:
            Gebrek aan buigsaamheid/aanpasbaarheid. 
            Optimale gebruik van toerusting is nie moontlik nie.                             (2)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              4                          DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      DRIE eienskappe:
            Taaiheid 
            Hardheid / Weerstand teen slytasie 
            Sagtheid 
            Dopverharding 
            Rekbaarheid 
            Smeebaarheid 
            Elastisiteit 
            Brosheid 
            Sterkte 
                                                                        (Enige 3 x 1)            (3)

3.2      Hittebehandelingsprosesse:

         3.2.1        Tempering:
                         Dit bestaan uit die verhitting van die verharde staal  tot
                           'n temperatuur onder sy kritieke temperatuur (kleurkaart).
                           
                         Week dit teen hierdie temperatuur vir 'n tyd lank. 
                         Blus/koel af dit vinnig in water, pekelwater of olie.                 (4)

         3.2.2        Verharding:
                          Die staal word effens hoër as die hoër kritieke
                            temperatuur verhit. 
                          Die staal word dan teen hierdie temperatuur vir 'n tyd lank
                            geweek. 
                          Die staal word dan vinnig in water, pekelwater of olie
                            geblus.                                                             (3)

3.3      Voorbeelde van dopverharding:
            Laeromhulsels 
            Laerballe 
            Laernaalde 
            Krukasse 
            Ratte 
            Nokasse 
            Silindervoerings 
            Hammerkoppe 
            Lugboorpunte 
                                                                        (Enige 2 x 1)            (2)

3.4      Waarom staal in stil lug, weg van trekke afgekoel word:
         Dit voorkom die skielike afkoeling van 'n gelokaliseerde kol  wat
         verwringing/krake kan veroorsaak.                                                      (2)
                                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              5          DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      B                                                                      (1)

4.2      A                                                                      (1)

4.3      B                                                                      (1)

4.4      A                                                                      (1)

4.5      D                                                                      (1)

4.6      C                                                                      (1)

4.7      B                                                                      (1)

4.8      C                                                                      (1)

4.9      C                                                                      (1)

4.10     B                                                                      (1)

4.11     D                                                                      (1)

4.12     B                                                                      (1)

4.13     A                                                                      (1)

4.14     D                                                                      (1)
                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               6                          DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

5.1      Kompressietoets:

         5.1.1        Die ontstekingstelsel is ontkoppel:
                       Dit voorkom 'n elektriese skokrisiko vir die operateur. 
                       Dit voorkom brandrisiko. 
                       Voorkom enige vonke / stroomvloei van die aansteker
                         stelsel. 
                                                                          (Enige 2 x 1)            (2)

         5.1.2        Alle vonkproppe is verwyder:
                       Dit verseker akkurate lesings. 
                       Dit laat die enjin makliker swaai. 
                       Om die kompressietoetser te koppel. 
                                                                         (Enige 2 x 1)             (2)

         5.1.3        Verwyder die lugfilter:
                       Om maksimum lugvloei in die silinder toe te laat. 
                       Om akkurate lesings te verseker.                                          (2)

5.2      Silinderlekkasietoetser:
          Konnekteer die druklugslang van die kompressor aan die toetser. 
          Verstel die reguleerder klepknop en let op na die meter se naald. 
          Stop om die knop te draai as die meter op 0% is.                                       (3)

5.3      Uitlaatgasanaliseerder:
          Ananliseer uitlaatgasse. 
          Dui die hoeveelheid CO, CO2, HC, NOX, SO2 en O2 aan. 
          Dit dui die stoïgiometriese lug-en brandstofverhouding aan / Lambda
             lesing. 
                                                                   (Enige 2 x 1)                   (2)

5.4      ABD skandeerders:
          Bluetooth 
          Wi-Fi 
          Kabel                                                                                  (3)

5.5      Statiese- en dinamiese wielbalansering:
          Statiese balansering verwys na die wiel se balans wanneer dit tot
            stilstand kom. 
          Dinamiese balansering verwys na die wiel se balans terwyl dit in
            beweging is.                                                                          (2)

5.6      Wielwanbalans:
          Die vlak van wanbalans / Die wanbalans is aan die binne- of buitekant
           van die wiel. 
          Die grootte van die wanbalanskragte / Die gewig van die
           balanseringsgewigte. 
          Die aanduiding van die rigting van die kragte / Die kragte is kloksgewys
           of anti-kloksgewys.                                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              7              DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

5.7      Optiese sporings:
          Kyk deur die periskoopmeter. 
          Belyn die vertikale lyn met die driehoek deur die wyserarm te
           beweeg. 
          Neem die gradelesing op die sporingsmeter. 
          Kyk of die lesing op die “IN” of “OUT” van die skaal is.                 (4)
                                                                                    [23]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              8                      DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Krukas indirekte aandrywing:
          Nokas 
          Vonkverdeler 
          Oliepomp 
          Waterpomp 
          Kragstuurpomp 
          Lugversorger 
          Waaier 
          Alternator 
          Superaanjaer 
          Meganiese brandstofpomp 
          Suiers 
          Kleppe / Kleppestel 
                                                                     (Enige 3 x 1)           (3)

6.2      Trillingdempers:

         6.2.1        Gekombineerde rubber-en-wrywingskyf                                   (1)

         6.2.2        Die wrywingsvlak-tipe                                                 (1)

6.3      Verskynsels wat enjinbalans verbeter:
          Die nokas moet sorgvuldig gebalanseer word. / Teengewigte op
            krukas. 
          Suierstange en suiers moet so lig as moontlik gehou word. 
          Vliegwiel moet sorgvuldig gebalanseer word. 
          Die gewig van wederkende massas vir elke silinder moet so vêr as
            moontlik eenvormige gehou word. 
          Die kragslae moet op eweredige intervalle gespasieërd wees. /
            Ontstekingsorde moet vir balansering gekonfigureer word. 
          Dubbelmassa vliegwiele word op die agterkant van die krukas
            geïnstalleer. 
          Die enjin word met krukasbalanseerasse toegerus. 
                                                                     (Enige 4 x 1)           (4)

6.4      V-tipe enjin voordele:
          Kan in kleiner enjin kompartemente geïnstalleer word. 
          Die enjin is korter in lengte. 
          Verbeterde krag-tot-gewigsverhouding. 
          Ligter in gewig. 
          Verbeterde brandstof verbruik. 
          Krukas is minder geneig om te verdraai. 
                                                                     (Enige 2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde                9                        DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

6.5      Viersilinder ontstekingsordes:
          1-3-4-2 
          1-2-4-3 
          1-3-2-4 
          1-4-3-2                                                                             (2)

6.6      Posisie van krukpen:

         6.6.1           8-silinder                                                           (1)

         6.6.2           3-silinder 
                         6-silinder 
                                                                        (Enige 1 x 1)           (1)

         6.6.3           4-silinder 
                         2-silinder 
                                                                        (Enige 1 x 1)           (1)

6.7      Turboaanjaer:

         6.7.1        Benoeming van turboaanjaer:
                       A. Kompressoruitlaat / Luguitlaat 
                       B. Kompressor / Kompressorhuls (-omhulsel) / Stuwerhuls
                          (-omhulsel) 
                       C. Turbinehulsel(-omhulsel)(-seksie) 
                       D. Uitlaatgasuitlaat / Gasuitlaat 
                       E. Uitlaatgasinlaat / Gasinlaat                                         (5)

         6.7.2        Tipe turboaanjaers:
                       Nie-reëlbare-tipe turboaanjaer 
                       Reëlbare geometrie-turboaanjaer (RGT) 
                       Enkel turboaanjaer 
                       Dubbele turboaanjaer 
                       Dubbelkrul turboaanjaer 
                       Reëlbare dubbelkrul turboaanjaer 
                       Elektriese turboaanjaer 
                                                                        (Enige 2 x 1)           (2)

         6.7.3        Luier voordat enjin afgeskakel word:
                       Laat die turboaanjaer toe om stadiger te draai. 
                       Om die turboaanjaer-komponente af te koel. 
                       Om smering aan die turboaanjaer te verseker. 
                       Voorkom dat die olie sal soot (koolstof neerslag). 
                                                                         (Enige 2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              10         DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

6.8      Superaanjaers:

         6.8.1        Sentrifugale superaanjaer                                 (1)

         6.8.2        Roots-superaanjaer                                        (1)

         6.8.3       Dubbelskroef-superaanjaer                                  (1)
                                                                                [28]

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               11                           DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Slagvolume:
         Dis die volume wat deur die suier verplaas  word gedurende 'n slag (ODP
         tot BDP).                                                                                   (2)

7.2      Arbeid:
         7.2.1        Arbeid = Krag (m× g)×afstand
                                       
                            = (980×10)×35
                            = 343000 J
                            = 343kJ                                                                  (3)

7.3      Silinder:
         7.3.1     A.       Boor / Silinder diameter 
                   B.       Slaglengte                                                               (2)

         7.3.2        Slagvolume:
                         A. 120 mm = 12 cm
                         B. 135 mm = 13,5 cm          (vir omskakeling na cm)

                                  π  D2
                      Slagvolume         Slaglengte
                                     4
                                              
                                          2
                                                      
                                     π  12
                                            13, 5
                                        4
                                             
                                    1526, 81 cm3

                                                          OF

                                     π  D2
                      Slagvolume            Slaglengte
                                        4
                                            
                                     π  1202      
                                              135
                                         4
                                    1 526 814,03 mm3
                                    1 526,81cm3 (vir omskakeling na cm )
                                                                         3
                                                                                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde                  12                              DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

         7.3.3         Kompressieverhouding (KV):
                            SV                         SV + VV
                       KV =    +1                 KV =
                            VV                           VV
                                                                          
                            1526,81                              1526,81 + 102,5
                       KV =         +1                OF       =
                             102,5                                  102,5 

                       KV = 15,9 : 1                          = 15,9 : 1                               (3)

7.4      Bereken aangeduide drywing:

          P = 1150kPa

               77
          L=
              1000
            = 0,077m 

                D2
          A=
                4 
                0,12
            =
                 4
            = 7,85 ×10 -3 m2   

              1800
          N=         
              60  2
            = 15 kragslae / sek. 

          n = 4 silinders

          Aangeduide drywing = PLANn
                                   = (1150  103 )  0,077  (7,85 ×10-3 )  15  4 
                                   = 41,73kW                                                            (7)

7.5      Metodes om remdrywing te meet:
          Prony-rem 
          Elektriese dinamometer 
          Eddy-stroom dinamometer 
          Hidrouliese dinamometer 
          GS dinamometer 
          Tourem 
                                                                                 (Enige 2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde                13                     DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

7.6      Berekeninge:

         7.6.1        Wringkrag:
                      Krag  m  g
                            120  10
                            1200N 

                               500
                      radius 
                              1000
                             0,5 m 

                      Wringkrag  krag  radius
                      Wringkrag  1200  0,5 
                      Wringkrag  600Nm                                                       (4)

         7.6.2        Remdrywing:

                      Remdrywing = 2    N  T
                                           2500 
                      Remdrywing = 2            600 
                                            60
                      Remdrywing = 157,08kW                                                   (3)

         7.6.3        Meganiese doeltreffendheid:

                                                     RD
                      Meganiese doeltreffendheid =        100
                                                     AD
                                                     157,08 
                                                MD =            100
                                                      196
                                                MD = 80,14%                                   (2)
                                                                                              [32]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               14                     DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      Gasanaliseerder:
          Hoë koolstofmonoksied (CO) 
          Hoë suurstof (O2) 
          Hoë stikstofoksiede (NOx) 
          Hoë koolstofwaterstof (HC) 
                                                                     (Enige 3 x 1)           (3)

8.2      Silinderlekkasietoets:
          Luister vir sisgeluid by luginlaat. 
          Luister vir sisgeluid by die uitlaatgaspyp. 
          Luister vir sisgeluid by oliepengat / olievuldop. 
          Kyk vir borrels in die verkoelerwater. 
          Luister vir sisgeluid by die aangrensende silinder se vonkpropgat. 
                                                                      (Enige 3 x 1)          (3)

8.3      Kompressietoets:

         8.3.1        10%                                                                   (1)

         8.3. 2       Variasie  hoogste lesing - laagste lesing
                                11 8,2 
                                2,8 bar 

                                   OF

                                 11 - 8,2
                      Variasie =          
                                   11
                               = 25,5%                                                      (2)

         8.3.3        Lae Kompressie:
                       Geslete kompressieringe 
                       Geslete suiers 
                       Geslete silinders 
                       Lekkende inlaatklep 
                       Lekkende uitlaatklep 
                       Geblaasde koppasstuk 
                       Gekraakte silinderkop 
                       Gekraakte silinder 
                       Gekraakte silindervoerings/silinderhulse 
                                                                     (Enige 2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              15                         DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

         8.3.4        Regstellende maatreëls:
                       Herstel of vervang gekraakte silinderkop. 
                       Herstel, vervang of verstel kleppe. 
                       Vervang silinderkoppakstukke. 
                       Vervang suiers. 
                       Herstel (boor) of vervang silindervoerings/silinderhulse. 
                       Vervang suierringe. 
                                                                         (Enige 2 x 1)           (2)

8.4      Oorsake van lae oliedruk:
          Geslete oliepomp. 
          Verstopte oliepomp/skerm in oliebak. 
          Geslete hooflaers. 
          Geslete grootkoplaers. 
          Geslete nokaslaers. 
          Druk na geblokte oliefilter. 
          Olie lekke. / Te min olie. 
          Defektiewe oliedrukontlasklep. 
          Lae viskositeit 
          Vuil of gekontamineerde olie 
                                                                        (Enige 2 x 1)            (2)

8.5      Regstellende maatreëls met olie as oliedruklesing hoog is:
          Gebruik die regte graad van olie. 
          Vervang olie met skoon olie.                                                         (2)

8.6      Beheermaatreëls vir brandstofdruktoetser:
          Verseker dat die toetser die druk in die enjin kan lees. 
          Gebruik die regte passtuk vir die enjin. 
          Verseker dat die rubberslang van die toetser nie verweer is nie. 
          Verseker dat die drukontlasklep behoorlik werk. 
                                                                      (Enige 3 x 1)              (3)

8.7      Verkoelingstelseldruktoets:
          Vervang passtukke of verseëling. 
          Vervang die stukkende waterslang. 
          Draai klampe vas. 
          Skil die silinderkop en vervang die silinderkoppakstuk. 
          Vervang die waterpomp. 
          Vervang of herstel die verkoeler. 
          Vervang die uitdy- of kernproppe. 
          Vervang of herstel die binneverkoeler. 
          Vervang die verwarmingkraan. 
                                                                        (Enige 3 x 1)            (3)
                                                                                                [23]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              16                        DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Dubbel-episikliese ratstelsel:

         9. 1.1      Dele benoem:
                     A. Insetas/Sonratas 
                     B. Remband 
                     C. Annulus/Kransrat 
                     D. Planeetratdraer 
                     E. Sonrat 
                     F. Planeetrat                                                              (6)

         9.1.2        Werking van die ratstelsel:
                       Die sonratte word aangedryf deur die insetas (A). 
                       Annulus (C) word stil gehou deur die rembande (B). 
                       Planeetratte (F) beweeg om die sonrat (E). 
                       Die planeetdraer (D) en die leweringsas sal dan stadig
                        draai.                                                                  (4)

9.2      Koppelomsitter funksies:

         9.2.1        Eenrigting-koppelaar op die stator                                        (1)

         9.2.2        Turbine                                                                   (1)

         9.2.3        Stator                                                                    (1)

         9.2.4        Stuwer                                                                    (1)

9.3      Olie wat in die koppelomsitter gebruik word:
         ATF of Outomatiese transmissie olie                                                    (1)

9.4      Voordele van episikliese ratstelsels:
          Die koaksiale rangskikking van die insetas en uitsetas. 
          Kragverplasing na verskeie planeetratte. 
          Hoë doeltreffendheid. 
          Verskeie ratverhoudings kan verkry word. 
          Langer diensleeftydperk in vergelyke met tradisionele ratkaste met
           dieselfde krag. 
          Episikliese ratkas het 'n hoër wringkragtransmissie kapasiteit. 
          Dit het 'n laer traagheid. 
          Word gebruik om hoër ratverhoudings te behaal. 
          Kompak in grootte. / Ligter in ontwerp. 
          Word gebruik om 'n variasie in rigtings te verkry (trurat). 
          Lewer 'n variasie in wringkraguitset. 
          Gladder werking (stiller/minder vibrasie) in vergelyking met
           handratkas. 
                                                                         (Enige 3 x 1)           (3)
                                                                                                [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               17                         DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10:            STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
                     ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Bandslytasie:

         10.1.1       Te veel druk:
                      Oormatige slytasie in die middel van die band.                             (1)

         10.1.2       Negatiewe wielvlug:
                      Oormatige slytasie aan die binnerant of binneskouer van die
                      band.                                                                      (1)

10.2     Doel van wielsporingshoeke:

         10.2.1       Toesporing:
                       Toesporing word gebruik om die neiging van wiele met
                        positiewe wielvlug  om buitentoe te wys,  te oorkom.
                       Om die neiging van wiele wat buitentoe te wys  op 'n
                        agterwielaangedrewe voertuig  te oorkom.
                                                                        (Enige 1 x 2)             (2)

         10.2.2       Negatiewe nasporing:
                      Negatiewe nasporing verseker makliker krinksirkel (draai).                (2)

10.3     Krinkspilhelling:

         10.3.1       Benoemings:
                        A. Krinkspilhelling(-hoek) / KSH / Stuur-as-helling (-hoek) /
                           SAH 
                        B. Stuuras-middellyn / Krinkspilmiddellyn 
                        C. Afwyking                                                              (3)

         10.3.2       Definisie:
                      Krinkspilhelling is die inwaartse kanteling van die bokant van
                      die krinkspil.                                                             (2)

         10.3.3       Nee                                                                        (1)

10.4     Ongebalanseerde wiele:
          Wielwaggel (Shimmy) / waggel (wobble) 
          Hop 
          Vibrasie op stuurmeganisme 
          Swak stuurbeheer 
          Bande slyt vinniger 
          Slytasie van stuurarms / trekstangpunte / veringrubbers 
                                                                         (Enige 2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              18                        DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

10.5     Luginlaatstelsel sensors:
          Versnellerposisiesensor (VPS) 
          Luierspoedbeheerklep (LSB-klep) 
          Spruitstuk-absolutedruksensor (SAD-sensor) 
          Massalugvloeimeter (MLV-meter) 
                                                                        (Enige 3 x 1)        (3)

10.6     Funksies van die spoedbeheerstelsel:
          Om die versnelleropening elektronies te beheer.
          Om die voertuig teen 'n konstante spoed te hou.                                  (2)

10.7     Alternator:
         10.7.1    Benoeming:
                   A. Sleepring 
                   B. Borsels 
                   C. Poolstukke                                                            (3)

         10.7.2       Funksie van die gelykrigter:
                      Dit verander wisselstroom (WS)  na gelykstroom (GS)  wat
                      deur die battery en ander elektriese komponente gebruik word.          (2)

         10.7.3       Metodes hoe om die uitset frekwensie van 'n alternator te
                      verhoog:
                       Verhoog die draadomwentelings / windings van die stator. 
                       Verhoog die aantal magnetiese pole. 
                       Verhoog die rotasie frekwensie van die rotor. 
                                                                        (Enige 2 x 1)        (2)

10.8     Katalisator:
          Oksidasie 
          Reduksie                                                                         (2)

10.9     Benoem piëso-inspuiter:
         A. Brandstofinlaat 
         B. Spuitkop / Spuitgat / Omhulsul                                                  (2)

10.10    Funksies van die keerklep:
          Dit handhaaf die druk in die brandstof. 
          Dit voorkom dampslot. 
          Dit verseker makliker enjinaansit (start). 
                                                                        (Enige 2 x 1)        (2)
                                                                                            [32]

                                                                            TOTAAL          200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2022 (Welding Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2022-welding-metalwork-afr/0866c8b7-97a6-4c57-9f66-74ebecc68f37) — Mechanical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2022 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2022-automotive-afr/3183c777-5d0e-4bec-8dd1-26ff78427229) — Mechanical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2022 (Fitting Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2022-fitting-machining-afr/8aa11e82-686b-4bf7-ba42-5f1f71cc3b16) — Mechanical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-memo-afr/c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
