# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-mg-afr/ca398bd0-5832-4564-81ae-43d15f9446c9
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-mg-afr/ca398bd0-5832-4564-81ae-43d15f9446c9)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                  NOVEMBER 2023

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyn bestaan uit 23 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           2             DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (GENERIES)

1.1      B                                                                (1)

1.2      A                                                                (1)

1.3      C                                                                (1)

1.4      C                                                                (1)

1.5      A                                                                (1)

1.6      B                                                                (1)
                                                                           [6]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           3                         DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Ondersoek kontroles:
          Ernstige bloeding 
          Interne bloeding 
          Kopbeserings 
          Nekbeserings 
          Frakture 
          Belangrike tekens 
          Fisiese abnormaliteite 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

2.2      Veiligheidstoestelle op die kragaangedrewe guillotine:
          Vingerbeskermers / Vaste skerms / Lemskerms 
          Truspieëls 
          Agterliggordyn 
          Outomatiese wegvee 
          Roterende waarskuwingsligte 
          Dubbelhandbeheertoestel 
          Addisionele noodstoppe 
          Selfaanpassende skerms 
          Bedekte voetskakelaar 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

2.3      Slypwiel:
          Die wiel moet bo die van die motor gegradeer wees. 
          Kontroleer vir krake in die slypwiel. 
          Kontroleer vir afsplintering op die slypwiel. 
          Kontroleer dat die draspilgat die korrekte grootte is. 
          Moet nie deur olie/vloeistowwe of ghries gekontamineer wees nie. 
          Korrekte grootte van die wiel. 
          Korrekte tipe wiel vir die materiaal. 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

2.4      Gassweistoerusting – veiligheidstoestelle:
          Klepskerms 
          Terugflitsweerder 
          Drukreguleerder 
          C-klampe op slange/Parallel slangklampe 
          Asetileensleutel moet altyd in plek wees. 
          Silinderkleppe 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           4                 DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne

2.5      Voordele van prosesuitleg van masjiene is:
          Hoë masjienbenutting. 
          Beter supervisie. 
          Minder onderbreking in vloei van werk. 
          Laer toerustingkostes. 
          Beter beheer oor totale vervaardigingskostes. 
          Groter buigsaamheid. 
                                                             (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            5                          DBE/November 2023
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1      Kleurkode van metaal:
          Om die tipe metaal te identifiseer. 
          Om die koolstofinhoud te identifiseer veral nadat die metaal gestoor
            was. 
          Om die profiel/grootte van die metaal te identifiseer. 
                                                                    (Enige 1 x 1)         (1)

3.2      Toetse om eienskappe van staal te bepaal:

         3.2.1       Klanktoets:
                      Hardheid 
                      Sagtheid 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)
         3.2.2       Buigtoets:
                      Rekbaarheid 
                      Buigsterkte 
                      Fraktuursterkte 
                      Weerstand teen fraktuur 
                      Brosheid 
                      Elastisiteit 
                      Plastisiteit 
                      Buigsaamheid 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)
         3.2.3       Masjineringstoets:
                      Hardheid 
                      Sterkte 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)
3.3      Redes vir deurverhitting gedurende hittebehandeling:
          Om eenvormige hitteverspreiding  van hitte regdeur die metaal  te
           verseker.
          Om eenvormige korrelstruktuur  na afkoeling van die metaal  te
           behaal.
                                                                  (Enige 1 x 2)           (2)
3.4      Dopverharding:
          Karburering 
          Nitridering 
          Sianidisering 
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)

3.5      Uitgloeiingsproses:
         Verhit staal tot effens bo AC3, (boonste kritieke temperatuur)  week vir ŉ
         verlangde tyd/periode  en verkoel stadig  tot kamertemperatuur.                (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           6             DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne

3.6      Vinnige blusmediums:
          Pekel/Soutwater 
          Water 
          Stikstof 
          Olie 
                                                         (Enige 2 x 1)      (2)
3.7      Hittebehandelingsproses wat verharding volg:
         Tempering                                                           (1)
                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           7             DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (SPESIFIEK)

4.1      B                                                                (1)

4.2      B                                                                (1)

4.3      C                                                                (1)

4.4      B                                                                (1)

4.5      C                                                                (1)

4.6      B                                                                (1)

4.7      B                                                                (1)

4.8      A of D                                                           (1)

4.9      C                                                                (1)

4.10     C                                                                (1)

4.11     B                                                                (1)

4.12     D                                                                (1)

4.13     A                                                                (1)

4.14     A                                                                (1)
                                                                           [14]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             8                         DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

5.1      Kompressietoetser:

         5.1.1       Funksie van die kompressietoetser:
                      Dit meet die druk veroorsaak  wanneer die suier op die
                       kompressieslag op die boonste dooie punt is. 
                      Dit word gebruik om die kondisie van die suierringe te
                       bepaal na ŉ natkompressietoets. 
                                                                      (Enige 1 x 2)       (2)

         5.1.2       Redes vir lae kompressie:
                      Geslete silinders 
                      Geslete suierringe 
                      Geslete suier 
                      Lekkende inlaatklep 
                      Lekkende uitlaatklep 
                      Lekkende silinderkoppakstuk 
                      Gekraakte silinderkop 
                      Gekraakte suier / Beskadigde suier
                      Suierringgroef verslete en hou nie druk vas nie 
                      Onvoldoende volumetriese doeltreffendheid 
                      Gekraakte silinderhuls 
                                                                       (Enige 1 x 1)      (1)

         5.1.3       Kaart-tipe kompressietoetser:
                      Die kompressietoetser outomaties registreer  die lesings op
                       die kaart in die toetser. 
                      Om die menslike fout  wat gemaak kan word wanneer die
                       lesings geneem word,  in terme van skattings uit te skakel.
                                                                      (Enige 1 x 2)       (2)

5.2      Silinderlekkasietoetser:

         5.2.1       Funksie:
                      Om te kontroleer waar die ontbrandingskamer/silinder
                       gedurende die kompressieslag  gasse lek. 
                      Om die persentasie  drukverlies  vanuit die
                       ontbrandingskamer te bepaal.
                                                                   (Enige 1 x 2)          (2)

         5.2.2       Meter A:
                     Persentasie lekkasie (%) / Drukverliesmeter                         (1)

         5.2.3       Beheerklep:
                      Word gebruik om die silinderlekkasietoetser te kalibreer. 
                      Reguleer die lugdruk wat die silinderlekkasietoetser binne
                       gaan. 
                                                                       (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             9                          DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

5.3      Uitlaatgasanalise meeteenheid:

         5.3.1       Koolstofdioksied (CO2):
                     Persentasie (%)                                                      (1)

         5.3.2       Koolwaterstof (HC):
                     Dele per miljoen (dpm)                                               (1)

5.4      Redes om opnemerslang te verwyder:
          Vir outo-nul op die ontleder om by zero te begin. / Kalibrasie van toetser
           na zero. 
          Vir uitlaatgasse om uit die slang te kom.                                      (2)

5.5      OBD-II-prop ligging:
          By die paneelkassie (cubby hole). 
          Onder die instrumentpaneel by die bestuurder. 
          Agter die beslagpaneel. 
          Tussen die voorste sitplekke. 
          By die asbakkie. 
          Die vloerpaneel. 
          In die sekeringskas. 
                                                                       (Enige 2 x 1)       (2)

5.6      Informasie in diagnostiese skandeerder ingevoer:
          Die voertuig se identifikasienommer (VIN). 
          Die fabrikaat van die voertuig. 
          Die model van die voertuig. 
          Die tipe enjin. 
                                                                       (Enige 3 x 1)       (3)

5.7      Wielbalansering:
         Staties                                                                          (1)

5.8      Benoem die borrelvloeimeter:
         Meter 1 - Zero skaal/vlak 
         Meter 2 - Nasporing 
         Meter 3 - Krinkspilhelling 
         Meter 4 - Wielvlug                                                               (4)
                                                                                           [23]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             10                          DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Krukas van ŉ viersilinderenjin:

         6.1.1       Benoem die krukas:
                     A – Krukneus/trillingdemper montering 
                     B – Hoofastappe 
                     C – Grootkoptappe / Krulpentappe 
                     D – Teengewig/krukweb                                                (4)

         6.1.2       Korrigeer krukaswanbalans:
                      Deur om van metaal/gewig van die krukweb te verwyder. 
                      Deur metaal/gewig by die krukweb by te voeg.                       (2)

6.2      Trillingdempers:

         6.2.1       Benoem:
                     A – Wrywingskyf 
                     B – Krukas 
                     C – Sekondêre vliegwiel 
                     D – Rubberkussing                                                    (4)

         6.2.2       Ligging:
                     Aan die voorkant/neus van die krukas gemonteer.                      (1)

         6.2.3       Funksie:
                      Om enjin vibrasies te verminder / absorbeer / minimaliseer. 
                      Om die wringing van die krukas teë te werk. 
                                                                       (Enige 1 x 1)       (1)

6.3      Enjinsilinder rangskikkings:
          Gelid / Reguit/Inlyn 
          V-enjin 
          W-enjin / Dubbel V-enjin 
          Horisontale teenoorstaande enjin / Plat enjin / Boxer enjin 
          Radiale enjin 
          X-enjin
          U-enjin
          Delta enjin
          K-enjin
          Teenoorstaande-suierenjin
                                                                       (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             11                           DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

6.4      Kragslae per omwenteling:

         6.4.1       Viersilinder:
                     2                                                                      (1)

         6.4.2       Sessilinder:
                     3                                                                      (1)

6.5      Turboaanjaer:

         6.5.1       Tipe:
                     Wisselbare-geometrie-turboaanjaer                                      (1)

         6.5.2       Rede vir turboaanjaer aanjaging:
                      Dit verhoog  die volumetriese doeltreffendheid  van die
                       silinders.
                      Dit verhoog  die lugdruk  wat die silinder binnegaan.
                                                                        (Enige 1 x 2)        (2)

         6.5.3       Invloed op lewensduur:
                      Die olietoevoer is skoon. 
                      Die gebruik van die regte gradering/tipe olie. 
                      Die uitlaatgas word nie oorverhit nie. 
                      Leer die regte afskakelprosedure aan. 
                                                                          (Enige 2 x 1)      (2)

6.6      Nadele van die turboaanjaer:
          Dit benodig druksmering vir hoëspoedlaers. 
          Dit benodig druksmering om as verkoelmiddel te dien. 
          Dit is onderhewig aan sloerwerking. 
          Dis geneig om die lug te verhit wat die digtheid verlaag. 
          Dit moet teen oorjaging beheer word deur die morssluis. 
          Sommiges word spesiale afsluitprosedure benodig voordat die enjin
           afgeskakel kan word. 
          Voldoende oliedruk. 
                                                                       (Enige 3 x 1)         (3)

6.7      Nadele van superaanjaers:

         6.7.1       Roots-superaanjaer:
                      Die minste effektiewe superaanjaer. 
                      Hulle voeg meer gewig aan die voertuig. 
                      Gewoonlik moet ŉ groot enjinkap verander word. 
                      Hulle beweeg lug in uitbarstings. 
                                                                    (Enige 1 x 1)            (1)

         6.7.2       Dubbelskroef superaanjaer:
                      Hulle is duur. 
                      Hulle benodig meer presisie vervaardiging. 
                                                                          (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           12                        DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne

6.8      Redes vir superaanjaer met ŉ turbo-aanjaer op sy enjin:
          Om sloerwerking teen lae opm te oorkom. 
          Om krag te verhoog teen alle opm. 
          Uitstekende brandstofekonomie. 
          Om wringkrag teen alle opm te verhoog. 
          Verminder parasitiese effek/kragtappende uitwerking op die enjin. 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                       [28]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde                  13                        DBE/November 2023
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1              Aangeduide drywing:                             Remdrywing
            Bereken deur gebruik te maak               Bereken deur van ontwikkelde
             van     die    volume     en  die           wringkrag gebruik te maak. 
             aangeduide             gemiddelde
             effektiewe druk. 
            Aangeduide drywing is die                  Remdrywing is die eintlike
             teoretiese drywing.                        drywinguitset van ŉ enjin. 
            Aangeduide        drywing    word          Word bereken deur van
             bereken sonder om van enige                 meganiese of ander verliese van
             meganiese of ander verliese van             die enjin in ag te neem. 
             die enjin in ag te neem. 
                                                                           (Enige 1 x 2)      (2)

7.2      Berekeninge:

         7.2.1       Slagvolume:

                                         π  D2
                     Slagvolume                 L
                                            4
                                         π  7,5 2  
                                                  8
                                             4
                                        353,43 cm 3                                         (3)

         7.2.2       Oorspronklike vry volume:
                            SV
                     VV 
                          KV 1
                        
                            353,43       
                            10 - 1     
                         39,27 cm 3                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             14                               DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

         7.2.3       Slaglengte:
                     SV  KV KV  1
                         39,2711  1 
                          392,7cm3

                                    π  D2                                    7,52
                       Slagvolume         L                      Area 
                                       4                                        4
                                L
                                     SV                                     44,18 cm2 
                                            
                                    Area
                                    392,70
                                  
                                     44,18    
                                   8,89 cm  10
                                   88,89 mm                                                    (6)

7.3      Metodes om kompressie te verlaag:
          Pas dikker pakstuk tussen silinderblok en silinderkop. 
          Pas ŉ vulplaatjie tussen silinderblok en silinderkop. 
          Pas suier met geskikte laer krone. 
          Pas krukas met korter slag (met geskikte koppelstange). 
          Verminder boordiameter. 
                                                                    (Enige 2 x 1)               (2)

7.4      Prony-remtoets:

         7.4.1       Wringkrag:
                     Wringkrag = Krag × Radius
                                             400
                     Wringkrag  30  10                (g = 10 m/s2)
                                            1000 
                                120 Nm

                                                    OF

                                               400
                     Wringkrag  30  9,81       
                                                      (g = 9, 81 m/s2)
                                              1000
                                117,72 Nm 
                                                                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde               15                               DBE/November 2023
                                       NSS – Nasienriglyne

         7.4.2       Remdrywing:
                     RD  2  N T
                                     
                                  2000                          (g = 10 m/s2)
                         2π          120           
                                   60
                          25,13 kW 

                                                           OF

                     RD  2  N T
                                     
                                  2000
                         2π          117,72                (g = 9, 81 m/s2)
                                   60
                          24,66 kW                                                              (3)

         7.4.3       Aangeduide drywing:
                        AD  PLANn
                     Waar P  950  103 Pa

                                 85
                           L
                                1000
                              0,085 m 

                                 π  0,09 2  
                           A              
                                     4       
                                                   
                              6,36  10 3 m 2

                                2000
                           N          
                                60  2
                              16,67 kragslae per sekonde 

                           n4

                         AD (950  103 )  0,085 (6,36  10 -3 )  16,67  4
                              34,24 kW                                                          (7)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              16                       DBE/November 2023
                                      NSS – Nasienriglyne

         7.4.4       Meganiese doeltreffendheid:
                          RD
                     MD      100
                          AD
                           25,13                  (g = 10 m/s2)
                                    100
                           34,24
                                     
                          73, 39 %

                                                     OF
                          RD
                     MD      100
                          AD
                           24,66                   (g = 9, 81 m/s2)
                                    100
                           34,24
                                    
                          72, 02 %                                                         (2)
                                                                                           [32]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            17                            DBE/November 2023
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      Uitlaatgas analise:

         8.1.1       Lesings veroorsaak deur lekkasie:
                      Verkeerde  lesings 
                      Glad geen  lesings 
                                                                         (Enige 1 x 2)       (2)

         8.1.2       Ideale uitlaatgaslesings:
                      Lae koolstofmonoksied 
                      Hoë koolstofdioksied 
                      Lae koolwaterstof 
                                                                         (Enige 2 x 1)       (2)

8.2      Kompressietoetser:
          Maak seker dat die toetser die druk wat jy wil toets kan hanteer. 
          Maak seker dat die rubberslange nie verweer is nie. 
          Maak seker dat die ontlasklep op die toetser werk. / Zero die toetser. 
          Maak seker dat jy die regte koppelstuk vir die vonkpropgat gebruik. 
                                                                       (Enige 2 x 1)         (2)

8.3      Silinderlekkasietoets:
                        Fout                              Moontlike oorsaak
          Sisgeluid by luginlaat.                 Lekkende inlaatklep. 
          Sisgeluid by uitlaatpyp.                Lekkende uitlaatklep. 
          Sisgeluid       by      olievuldop/      Suierringe is geslete. 
             oliepen. 
          Borrels in die verkoeler.               Geblaasde silinderkoppakstuk /
                                                     Gekraakte silinderkop. 
            Sisgeluid vanaf aangrensende           Geblaasde       silinderkoppakstuk
             vonkpropgat                            tussen die silinders. 
                                                                           (Enige 3 x 2)     (6)

8.4      Oliedruktoets:
          Oliedruk wanneer die enjin luier. 
          Oliedruk wanneer die enjin koud is. 
          Oliedruk wanneer die enjin warm is. 
          Oliedruk teen hoë omwentelings. 
                                                                         (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde           18                        DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne

8.5      Brandstofdruk:
          Foutiewe brandstofpomp 
          Geblokte brandstoffilter 
          Gekraakte brandstoflyn 
          Verstopte pompinlaatsif 
          Lae spanning na brandstofpomp 
          Foutiewe brandstofpomp reguleerder 
          Leë brandstoftenk 
          Foutiewe brandstofpomprelê 
          Lekkende brandstofinspuiters 
          Geblokte brandstoflyn 
                                                                    (Enige 4 x 1)      (4)

8.6      Verkoelerdopdruktoets:
         Stap 1: Verkry die openingsdruk op die prop of vanaf die vervaardiger se
                 spesifikasies. 
         Stap 2: Pas die verkoelerdop met die regte passtuk op die
                 verkoelerstelsel druktoetser. 
         Stap 3: Pomp nou die toetser terwyl na die openingsdruk op die meter
                 gekyk word. 
         Stap 4: Hou dop of die prop die gespesifiseerde druk kan hou.                (4)
                                                                                        [23]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde             19                        DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Redes vir outomatiese ratkas verkies bo handratkas:
          Daar is geen koppelaarpedaal nie. (verlig die bestuurder van die
           koppelaarwerking). 
          Dis nie nodig om ratte te verwissel nie. (verlig die bestuurder van die
           ratverwisseling). 
          Laat die bestuurder toe om op die bestuur te konsentreer. 
          Gladder en makliker bestuur van voertuig. 
          Dit verminder bestuursmoegheid. 
          Dit verseker groter vermindering van wieltol. 
          Die voertuig kan skielik gestop word sonder dat die enjin staak . 
          Die stelsel demp alle enjinwringtrillings. 
                                                                       (Enige 4 x 1)      (4)

9.2      Sleep voertuig met outomatiese ratkas:
          Die dryfwiele  moet van die grond af gelig word. 
          Die voertuig  moet op ŉ plat bed insleepwa gelaai word. 
          Die dryfas  moet verwyder word. 
                                                                    (Enige 1 x 2)         (2)

9.3      Koppelomsitter:

         9.3.1       Funksies:
                      Dit dra die wringkrag en drywing oor vanaf die enjin na die
                       ratkas oor. 
                      Dit dryf die voorste pomp van die ratkas aan. 
                      Dit isoleer die enjin van die ratkas, wanneer die voertuig
                       stilstaande is. 
                      Dit vermeerder die wringkrag van die enjin. 
                      Reduksie van enjinvibrasie wat na die ratkas oorgedra
                       word. 
                      Die enjin word gedurende die luierslae gedraai.
                       (vliegwieleffek) 
                                                                       (Enige 3 x 1)      (3)

         9.3.2       Onderdeel om glip te voorkom:
                     Drukplaat / Koppelaarsamestelling                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              20                       DBE/November 2023
                                      NSS – Nasienriglyne

9.4      Remband in outomatiese ratkas:

         9.4.1       Benoem:
                     A – Bandversteller 
                     B – Anker 
                     C – Hefboom 
                     D – Remband                                                         (4)

         9.4.2       Funksie van remband:
                     Die remband hou die drom/annulus in ŉ stilstaande posisie.          (1)

         9.4.3       Onderdeel wat remband beheer:
                     Hidrouliese suier                                                   (1)

9.5      Dubbel episikliese ratstelsel:

         9.5.1       Eerste (1st) rat / Rat reduksie                                     (1)

         9.5.2       Tweede (2nd) rat / Snelrat                                          (1)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde            21                        DBE/November 2023
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
          ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Stuurmeganisme:
         Die stuurmeganisme stel die bestuurder daartoe in staat  om ten alle tye
         in beheer van die pad wat die voertuig neem te wees.                           (2)

10.2     Tekens van wielwanbalans:
          Oormatige bandslytasie 
          ŉ Swak rit/stuur 
          Vibrasies op die stuurwiel 
          Wielwaggel/Wielhop 
          Wieltrillings 
          Vibrasies op die rempedaal 
          Oormatige slytasie op die vering 
                                                                     (Enige 2 x 1)       (2)

10.3     Statiese wielbalans:
          Monteer die wiel sodat dit vrylik op ŉ spil deur sy middelpunt roteer. 
          Die spil moet ongeveer horisontaal wees, en die wiel moet stadig
            draai. 
          As die wiel uit balans is, sal dit tot rus kom met die “swaar punt”, aan
            die onderkant. 
          Om statiese wanbalans reg te stel, word ŉ klein massastuk (gewig) op
            die wielvelling vasgeheg, lynreg met die „swaar punt‟. Die grootte en
            posisie van die gewig wat aangebring word, word deur probeer en tref
            gevind.                                                                     (4)

10.4     Negatiewe naspoorhoek:
         A - Krinkspil 
         B – Loodregte lyn 
         C - Negatiewe naspoorhoek 
         D - Krinkspilmiddellyn                                                         (4)

10.5     Elektriese brandstofpomp:
          Onmiddellike toevoer van brandstof wanneer die ontstekingskakelaar
            aangeskakel word. 
          Lae werkingsgeraas. 
          Minder afvoerpulsering van brandstof. 
          Kompakte en ligte ontwerp. 
          Dit help om brandstoflekkasie te voorkom. 
          Dit verminder dampslot. 
          Lewer brandstof teen 'n hoër tempo/druk. 
                                                                (Enige 2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde              22                             DBE/November 2023
                                      NSS – Nasienriglyne

10.6     Brandstoftoevoerstelsel:

         10.6.1      Drukreguleerder:
                      Dit hou die druk in die brandstofleweringspyp teen ŉ
                        spesifieke waarde. 
                      Dit reguleer die druk in die brandstofleweringspyp. 
                                                                        (Enige 1 x 1)          (1)

         10.6.2      Brandstoffilter:
                      Voorkom dat vuilheid die brandstoflyn binnegaan. 
                      Voorkom beskadiging en verstopping van inspuiters. 
                      Voorkom skade aan die drukreguleerder. 
                                                                     (Enige 1 x 1)             (1)

10.7     Luginduksiestelsel:

         10.7.1      Benoem:
                     A - SAF sensor 
                     B - Lugfilter/Lugfilterromp 
                     C - Versnelklep / Versnelklepromp 
                     D - Inlaatklep                                                           (4)

         10.7.2      Doel:
                     Die luginduksiestelsel meet  en beheer die lug wat vir
                     ontbranding nodig is.                                                    (2)

10.8     Doel van lambda sensor:
         Die sensor meet die suurstofinhoud in die vloei van die uitlaatgas  en
         stuur dan ŉ sein na die enjinbeheereenheid.                                          (2)

10.9     Statorwindings:

                                   (Skets )                               (Skets )

                        Delta                              Ster- of Y-verbinding             (4)

10.10    Verhoog die uitsetfrekwensie:
          Verhoog die draaie van die draad/windings op die stilstaande
            spoel/stator. 
          Verhoog die sterkte van die magneetvelde. 
          Verhoog die rotasiefrekwensie waarteen die magnete roteer. 
                                                                   (Enige 2 x 1)               (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde        23                            DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne

10.11    Aanpasbare spoedbeheer:
          Om die spoed te behou wat deur die bestuurder gestel is. 
          Om die spoed aan te pas en ʹn veilige afstand van die voertuig van voor
           te behou. 
          Om ʹn waarskuwing te gee as daar ʹn risiko van ʹn botsing is. 
          Om ʹn waarskuwing te gee as die gestelde spoed oorskry word. 
          Verminder bestuursmoegheid. 
          Verbeter brandstofverbruik. 
                                                                      (Enige 2 x 1)   (2)
                                                                                      [32]

                                                                         TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2023 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-afr/ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-afr/b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-eng/b9535038-8936-48a1-afcd-0ab67f8f03aa) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-eng/5f5706ce-d5c1-4862-ad58-e58260ec3dad) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-afr/cad6695c-dbf0-406d-a72d-78edaf6ce649) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
