# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-afr/ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-afr/ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

         MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING

                                NOVEMBER 2023

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 6 bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    2                          DBE/November 2023
                                               NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.         Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
           ANTWOORDEBOEK verskaf word.

2.         Lees AL die vrae noukeurig deur.

3.         Beantwoord AL die vrae.

4.         Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
           vraestel gebruik is.

5.         Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

6.         Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
           desimale plekke af.

7.         Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
           tekeninstrumente gebruik.

8.         Die waarde van gravitasieversnelling moet as 9,81 m/s2 of 10 m/s2 geneem
           word.

9.         ALLE afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.

10.        Skryf netjies en leesbaar.

11.        'n Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg.

12.        Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydsbestuur te help.

                                                                                  TYD IN
     VRAAG                          INHOUD                        PUNTE
                                                                                  MINUTE
                                 GENERIES
       1        Meervoudigekeuse-vrae                                6                6
       2        Veiligheid                                           10               10
       3        Materiale                                            14               14
                                 SPESIFIEK
       4        Meervoudigekeuse-vrae                                14               10
       5        Terminologie (Draaibank en Freesmasjien)             18               20
       6        Terminologie (Indeksering)                           28               25
       7        Gereedskap en Toerusting                             13               10
       8        Kragte                                               33               33
       9        Instandhouding                                       18               12
      10        Hegtingsmetodes                                      18               12
      11        Stelsels en Beheer (Aandrywingstelsels)              28               28
                                                   TOTAAL           200              180

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     3                      DBE/November 2023
                                                NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.7 E.

1.1      Wie is verantwoordelik vir veilige werkstoestande in die werkplek?

         A     Vakbond
         B     Werkgewer
         C     Werknemer
         D     Departement van Arbeid                                                              (1)

1.2      Identifiseer die Wet wat poog om die werker teen fisiese beserings in die
         werksplek te beskerm:

         A     Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (WBGV), 1993 (Wet 85 van
               1993)
         B     Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV), 1995 (Wet 66 van 1995)
         C     Wet op Gelyke Indiensneming (WGI), 1998 (Wet 55 van 1998)
         D     Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997 (Wet 75 van 1997)                      (1)

1.3      Watter veiligheidsmaatreël moet tydens boogsweis toegepas word?

         A     Maak die werkstuk nat voor sweiswerk om oorverhitting te voorkom.
         B     Moenie toelaat dat olie en ghries met suurstofpasstukke in aanraking
               kom nie.
         C     Gebruik volkome geïsoleerde elektrodehouers.
         D     Maak seker dat jy die asetileenklep altyd stadig oopmaak.                           (1)

1.4      Identifiseer die toets in FIGUUR 1.4 hieronder.

                                               FIGUUR 1.4

         A     Klanktoets
         B     Ultrasoniese toets
         C     Vonktoets
         D     Snytoets                                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     4                    DBE/November 2023
                                                NSS

1.5      Watter hittebehandelingsproses verlig die interne spanning wat deur
         masjinering, smeewerk en sweis veroorsaak word?

         A    Normalisering
         B    Dopverharding
         C    Tempering
         D    Verharding                                                                      (1)

1.6      FIGUUR 1.6 hieronder toon die veranderinge in metaalstrukture gedurende
         die uitgloeiingsproses. Watter verandering word by Y aangedui?

                                                       Y

                                               FIGUUR 1.6

         A     Herstel
         B     Korrelgroei
         C     Herkristallisering
         D     Korrelkristallisering                                                          (1)
                                                                                              [6]

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noem TWEE ondersoeke wat op beseerde persone gedoen moet word
         voordat hulle uit 'n gevaarsone verwyder word.                                       (2)

2.2      Noem TWEE veiligheidstoestelle wat op krag-guillotines gemonteer is.                 (2)

2.3      Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat op 'n slypwiel uitgevoer moet
         word voordat dit op 'n bankslyper gemonteer word.                                    (2)

2.4      Noem TWEE veiligheidstoestelle wat op gassweistoerusting gemonteer is.               (2)

2.5      Noem TWEE voordele van 'n werkswinkel met 'n prosesuitleg.                           (2)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    5                     DBE/November 2023
                                               NSS

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Gee EEN rede waarom metaallengtes gewoonlik met kleurkodes op die punte
         gemerk word.                                                                         (1)

3.2      Noem EEN eienskap van metale wat deur ELK van die volgende toetse
         bepaal kan word:

         3.2.1       Klanktoets                                                               (1)

         3.2.2       Buigtoets                                                                (1)

         3.2.3       Masjineringstoets                                                        (1)

3.3      Waarom word metaal in hitte geweek wanneer hittebehandelingsprosesse
         uitgevoer word?                                                                      (2)

3.4      Noem TWEE metodes om dopverharding uit te voer.                                      (2)

3.5      Verduidelik hoe staal gedurende hittebehandelingsprosesse uitgegloei word.           (3)

3.6      Noem TWEE blusmediums wat metaal vinnig na hittebehandelingsprosesse
         afkoel.                                                                              (2)

3.7      Watter hittebehandelingsproses volg op die verhardingsproses van 'n metaal?          (1)
                                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     6                     DBE/November 2023
                                                NSS

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in jou
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.15 E.

4.1      Identifiseer die tipe gereedskap in FIGUUR 4.1 hieronder.

                                               FIGUUR 4.1

         A     Noniushoogtemeter
         B     Skroefdraadsny-wyserplaat
         C     Sentermaat
         D     Skroefsteekmaat                                                                  (1)

4.2      Watter EEN van die volgende is 'n voordeel daarvan om tapse op 'n
         draaibank te sny deur die saamgesteldebeitelslee-metode te gebruik?

         A     Tapse met groot hoeke kan gesny word.
         B     Die outomatiese toevoer van die masjien kan gebruik word.
         C     Lang tapse kan gesny word.
         D     Dit veroorsaak dat die operateur moeg word.                                      (1)

4.3      Watter onderdeel/onderdele van die verdeelkop word gebruik om die afstande
         tussen die gate op die indeksplaat te stel?

         A     Sektorarms
         B     Slinger/Indeksslinger
         C     Indeksplate
         D     Wisselratte                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     7                      DBE/November 2023
                                                NSS

4.4      Identifiseer die onderdeel van 'n RNB-freesmasjien in FIGUUR 4.4 hieronder.

                                               FIGUUR 4.4

         A     Instrumentkloukop
         B     Toring
         C     Instrumentmagasyn
         D     Instrumentrak                                                                   (1)

4.5      Watter hardheidstoetser gebruik 'n diamantkeël om materiaal in te duik?

         A     Momenthardheidstoetser
         B     Trekhardheidstoetser
         C     Brinell-hardheidstoetser
         D     Rockwell-hardheidstoetser                                                       (1)

4.6      Identifiseer deel A van die skroefdraadmikrometer wat in FIGUUR 4.6
         hieronder getoon word.

                                                            A

                                               FIGUUR 4.6

         A     Sperrat
         B     Slot
         C     Skroefdop
         D     Aambeeld                                                                        (1)

4.7      Wat beteken die term spanning?

         A    Dit is 'n aanduiding van die weerstand/reluktansie van 'n liggaam om te
              beweeg.
         B    Dit is die interne weerstand in 'n liggaam teen 'n eksterne las.
         C    Dit is 'n eksterne krag wat op materie inwerk.
         D    Dit is die verandering in lengte van 'n materiaal onderhewig aan 'n las.         (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     8                       DBE/November 2023
                                                NSS

4.8      FIGUUR 4.8 hieronder toon die verskillende stadia van 'n plofklinknael
         gedurende die klinkwerkproses. Identifiseer die tipe krag wat op die hulsel
         van die plofklinknael uitgeoefen word.

                                               FIGUUR 4.8

         A    Drukkrag
         B    Skuifkrag
         C    Trekkrag
         D    Stootkrag                                                                          (1)

4.9      … word gebruik om veselglas te versterk wanneer dit vir bote en
         motorvoertuigbakwerke gebruik word.

         A     Pigment
         B     Glas
         C     Poliësterhars
         D     Gom                                                                               (1)

4.10     Identifiseer die materiaal waarvan busse gemaak word:

         A     PVC
         B     Veselglas
         C     Hout
         D     Vesconite                                                                         (1)

4.11     Wat is die ingeslote hoek van 'n metrieke V-skroefdraad?

         A     90°
         B     60°
         C     29°
         D     55°                                                                               (1)

4.12     Identifiseer die tipe skroefdraad wat 'n vinniger beweging produseer:

         A     Meervoudige skroefdraad
         B     V-skroefdraad
         C     Vierkantige skroefdraad
         D     Acme-skroefdraad                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     9                    DBE/November 2023
                                                NSS

4.13     Identifiseer die tipe ratstelsel in FIGUUR 4.13 hieronder.

                                               FIGUUR 4.13

         A     Reguittandratstelsel
         B     Heliese ratstelsel
         C     Tandstang-en-kleinratstelsel
         D     Wurmratstelsel                                                                (1)

4.14     Pneumatika gebruik saamgeperste … om toerusting te bedryf.

         A     olie
         B     water
         C     stikstof
         D     lug                                                                           (1)
                                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      10                     DBE/November 2023
                                                 NSS

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)
5.1      Noem TWEE nadele daarvan om tapse op 'n senterdraaibank te sny deur die
         saamgesteldebeitelslee-metode te gebruik.                                              (2)
5.2      FIGUUR 5.2 hieronder toon 'n diagram van 'n taps met 'n ingeslote hoek van
         8° wat tussen twee senters gemasjineer moet word.

                             85                         l           35

           Ø 78                                                               Ø 55
                                                             8°

                                               FIGUUR 5.2
         5.2.1       Bereken die lengte van die taps.                                           (4)
         5.2.2       Bereken die oorstelling van die loskop wat nodig is om die taps in
                     FIGUUR 5.2 te sny.                                                         (4)
5.3      Bereken die volgende afmetings vir 'n parallelspy wat vir 'n 83 mm diameter
         as geskik is en in 'n industriële draaibank gebruik moet word:
         5.3.1       Wydte                                                                      (2)
         5.3.2       Dikte                                                                      (2)
         5.3.3       Lengte                                                                     (2)
5.4      Benoem A en B in FIGUUR 5.4 hieronder wat die koppelfreeswerkproses
         toon.

                                      A                      B

                                                FIGUUR 5.4                                      (2)
                                                                                                [18]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      11                               DBE/November 2023
                                                 NSS

VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)

6.1      'n Masjinis in 'n freeswerkswinkel is die taak opgelê om 'n reguittandrat met
         180 tande en 'n module van 2,5 te sny.

         Bereken die volgende:

         6.1.1           Steeksirkeldiameter                                                              (2)

         6.1.2           Dedendum                                                                         (2)

         6.1.3           Buitediameter                                                                    (2)

6.2      FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n eksterne swaelstertonderdeel vir 'n
         masjienskroef.

                     y                          136                      y

                 D         E

                                                                                          h = 50
                 60°                                                         60°
                           B
                                     R                      R
                 A          C
                       x    10                   m                  10   x
                                                 W

                                               FIGUUR 6.2

         Bereken die volgende:

         6.2.1           Maksimum wydte (W) afstand van die swaelstert                                    (6)

         6.2.2           Afstand (m) tussen die presisierollers                                           (6)

6.3      'n Reguittandrat met 89 tande moet op 'n freesmasjien gesny word deur 'n
         verdeelkop te gebruik. Die verdeelkop het 'n verhouding van 40 : 1.

         WENK: Gebruik A = 90 verdelings vir die eenvoudige indeksering.

         6.3.1           Bereken die indeksering wat benodig word.                                        (3)

         6.3.2           Bereken die wisselratte wat vereis word.                                         (5)

6.4      Beskryf enige TWEE beperkings/nadele wat ondervind kan word tydens die
         praktiese toepassing met die balansering van 'n werkstuk op 'n draaibank
         wanneer 'n vlakplaat gebruik word.                                                               (2)
                                                                                                          [28]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    12                     DBE/November 2023
                                               NSS

VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

7.1      Watter instrument sal gebruik word om die diameter van die induiking op die
         toetsmateriaal te meet wanneer 'n Brinell-hardheidstoetser gebruik word?              (1)

7.2      Noem TWEE metodes om die Brinell-hardheidsgetal te bepaal.                            (2)

7.3      Noem EEN van die funksies van 'n momenttoetser.                                       (1)

7.4      Beskryf die werksbeginsel van 'n trektoetser.                                         (3)

7.5      Wat is die verskil tussen 'n dieptemikrometer en 'n skroefdraadmikrometer ten
         opsigte van die skale op die trommels van die instrumente?                            (1)

7.6      Noem DRIE maniere hoe om die hardheid van metale vas te stel.                         (3)

7.7      Mnr. Patterson gebruik 'n dieptemikrometer om 'n gat te meet. Die
         metinglesing op die mikrometer is 5,94 mm en 'n 50–75 mm verwisselbare
         stang word gebruik. Wat sal die KORREKTE dieptemeting van die gat wees?               (2)
                                                                                               [13]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering      13                DBE/November 2023
                                                 NSS

VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

8.1      FIGUUR 8.1 toon 'n stelsel van kragte met drie trekkragte en een drukkrag
         wat op dieselfde punt inwerk.

         WENK: Teken en voltooi die diagram in FIGUUR 8.1. Toon AL die
               horisontale en vertikale komponente voordat jy die berekening doen.

                                   15 N

                                      75º

                                                                45 N

                                               60º
                       75 N

                                                 120 N

                                               FIGUUR 8.1

         Bereken die volgende:

         8.1.1       Som van die horisontale komponente                                     (4)

         8.1.2       Som van die vertikale komponente                                       (4)

         8.1.3       Resultant                                                              (2)

         8.1.4       Hoek en rigting van die resultant                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     14                     DBE/November 2023
                                                NSS

8.2      FIGUUR 8.2 hieronder toon 'n eenvormige balk wat deur twee vertikale
         steunpunte, A en B, ondersteun word. TWEE vertikale puntbelastings word
         op die balk uitgeoefen. Bereken die grootte van die reaksiekragte in A en B.

            55 N                                                          160 N
                                               8,5 m

                                        7m                              2m

              A                                                B
                                               FIGUUR 8.2                                      (9)

8.3      'n Sagtestaalbindstaaf het 'n diameter van 20 mm en is 4 m in lengte. Die
         maksimum spanning in die staal is 640 MPa en Young se modulus van
         elastisiteit vir sagte staal is 200 GPa. Die veiligheidsfaktor is 3.

         Bereken die volgende:

         8.3.1       Die maksimum las wat die bindstaaf in kN kan dra                          (6)

         8.3.2       Die veilige werkspanning in MPa                                           (4)
                                                                                               [33]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     15                   DBE/November 2023
                                                NSS

VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

9.1      Voorkomende instandhouding kan in twee subgroepe verdeel word. Noem die
         TWEE subgroepe.                                                                     (2)

9.2      Noem DRIE voordele van bandaandrywings in vergelyking met rat-
         aandrywings.                                                                        (3)

9.3      Noem DRIE tipes bandaandrywings.                                                    (3)

9.4      Watter materiaal word algemeen vir kleefvrye deklae op braaipanne gebruik?          (1)

9.5      Noem TWEE gebruike van ELK van die volgende samestellings:

         9.5.1       Polivinielchloried (PVC)                                                (2)

         9.5.2       Bakeliet                                                                (2)

         9.5.3       Veselglas                                                               (2)

9.6      Noem of ELK van die volgende materiale 'n termoverhardende of
         termoplastiese samestelling is:

         9.6.1       Koolstofvesel                                                           (1)

         9.6.2       Nylon                                                                   (1)

         9.6.3       Bakeliet                                                                (1)
                                                                                             [18]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     16                   DBE/November 2023
                                                NSS

VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

10.1     Teken 'n deursneeaansig van 'n vierkantige skroefdraad. Benoem die kruin en
         die wortel van die skroefdraad.                                                     (3)

10.2     'n Tweevoudige vierkantige skroefdraad moet op 'n draaibank gesny word.
         Die styging van die skroefdraad is 25 mm en die kruindiameter is 70 mm. Die
         vryloophoek moet 3° wees.

         Bereken die volgende:

         10.2.1      Steekdiameter                                                           (4)

         10.2.2      Helikshoek van die skroefdraad                                          (4)

         10.2.3      Ingryphoek                                                              (2)

         10.2.4      Sleephoek                                                               (2)

10.3     Benoem dele A–C van die V-skroefdraad wat in FIGUUR 10.3 hieronder
         getoon word.

                                      A          B    C

                                               FIGUUR 10.3                                   (3)
                                                                                             [18]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    17                           DBE/November 2023
                                               NSS

VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYWINGSTELSELS) (SPESIFIEK)

11.1     FIGUUR 11.1 hieronder toon 'n hidrouliese stelsel.

                         f =? N                              F = 350 N

                                     PLUNJER                                RAM

                                  Area plunjer = 0,005 m²
                     h            mm

                                                                               25 mm
                                                                                       H

                                           VLOEISTOF

                                               FIGUUR 11.1

         Bereken die volgende:

         11.1.1      Die area van die ram as die diameter van die silinder 110 mm is                 (2)

         11.1.2      Krag wat op die klein suier (plunjer) uitgeoefen word                           (3)

         11.1.3      Die verplasing h van die klein suier (plunjer) in mm                            (3)

11.2     Wat is die doel van die gebruik van drukmeters in 'n hidrouliese stelsel?                   (2)

11.3     Noem EEN voordeel daarvan om pneumatika in 'n stelsel toe te pas.                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    18                            DBE/November 2023
                                               NSS

11.4     'n Elektriese motor met 'n 75 mm diameter aandryfkatrol roteer teen
         25 r/sek. Die motor dryf 'n 350 mm diameter katrol aan deur middel van 'n
         plat band.

                      DDR = 75 mm
                     NDR = 25 r/sek

                     Motor
                                                            DGD = 350 mm
                                                            NGD = ?

                                           FIGUUR 11.4

         Bereken die volgende:

         11.4.1       Die rotasiefrekwensie van die gedrewe katrol in r/sek                          (4)

         11.4.2       Die bandspoed in m.s-1                                                         (2)

11.5     Wat beskerm 'n V-band teen skielike laste sodat dit nie beskadig kan word
         nie?                                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering     19                          DBE/November 2023
                                                NSS

11.6     FIGUUR 11.6 hieronder toon 'n rataandrywingstelsel op die as van 'n
         elektriese motor.

                                                           Uitset-as
                                      TB = 55

                     NA = 95 r/min
                     TA = 30

                                                                         TD = 50
                                                                         ND = ?
                                                 TC = 25

                                                 Elektriese motor
                                           FIGUUR 11.6

         Bereken die volgende:

         11.6.1       Die rotasiefrekwensie van die uitset-as in r/min                           (4)

         11.6.2       Die drywing wat oorgedra word indien die wringkrag in die stelsel
                      120 Nm is. Toon die KORREKTE eenheid met die finale antwoord.              (3)

11.7     'n Passer pas 'n krag van 300 N op 'n ringmoersleutel toe. Wat moet die
         lengte van die ringmoersleutel wees om 'n wringkrag van 135 Nm te lewer?                (3)
                                                                                                 [28]

                                                                                   TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering          1                      DBE/November 2023
                                                     NSS

                     FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE:
                            PASWERK EN MASJINERING

1.     BANDAANDRYWINGS

                      πDN
1.1    Bandspoed =
                       60

                      π D  t  N
1.2    Bandspoed =                          (t = banddikte)
                           60

1.3    Bandmassa = Area ×Lengte × Digtheid             (A = dikte × wydte)

                              Diameter van gedrewe katrol
1.4    Spoedverhouding =
                                Diameter van dryfkatrol

1.5    Bandlengte (plat) = [(D + d) × 1,57] + (2 × senterafstand)

                       π D  d  D  d 
                                                 2

1.6    Oopbandlengte =                     2c
                           2         4c

                             π D  d  D  d 
                                                       2

1.7    Gekruistebandlengte =                     2c
                                 2         4c

1.8    Drywing (P) = T1  T2  π D N
                             60
       Waar:
               T1 = krag in die stywe kant
               T2 = krag in die slap kant
               T1 – T2 = effektiewe trekkrag (Te)

                                                           T1
1.9    Verhouding tussen stywe kant en slap kant =
                                                           T2

                           T1
1.10   Wydte =
                  Toelaatbare trekkrag

1.11   NDR × DDR = NGD × DGD

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering                 2                            DBE/November 2023
                                                            NSS

2.     SPANNING EN VORMVERANDERING

       Aas = π d
                     2
2.1
                 4

        Apyp = π D  d 
                   2   2
2.2
                          4

                                       Maksimum spanning/Breekspanning
2.3    Veiligheidsfaktor =
                                             Veilige werkspanning

                         Krag                                                        F
2.4    Spanning =                                                          OF   σ
                         Area                                                        A

                                Verandering in lengte                                ΔL
2.5    Vervorming =                                                        OF   ε
                                Oorspronklike lengte                                 oL

                                       Spanning                                      σ
2.6   Young se modulus =                                                   OF   E
                                      Vervorming                                     ε

3.     HIDROULIKA

                 Krag                                                  F
3.1    Druk                                        OF            P
                 Area                                                  A

3.2    Volume = Area × Slaglengte                (l of s)

3.3    Arbeid verrig = Krag × Afstand

3.4    PA = PB

       FA  F
3.5        B
       AA  AB

4.     RATAANDRYWING

                           2π N T
4.1    Drywing (P) =
                             60
                                     Produk van tande op gedrewe rat                                    Ninset
4.2    Ratverhouding =                                                          OF Spoedverhouding =
                                       Produk van tande op dryfrat                                      Nuitset

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering          3                              DBE/November 2023
                                                     NSS

        Ninset            Produk van tande op gedrewe rat
4.3               =
        Nuitset             Produk van tande op dryfrat

4.4    NA × TA = NB × TB

4.5    Wringkrag = Krag × Radius

4.6    Wringkrag oorgedra = Ratverhouding × Insetwringkrag

                       Steeksirkeldiameter                         SSD
4.7    Module =                                         OF m =
                          Aantal tande                              T

                                   Sirkelsteek × Aantal tande
4.8    Steeksirkeldiameter =
                                                π

                                                OF
                                                     SS  T
                                             SSD =
                                                        π

4.9    Buitediameter (BD) = SSD + 2(m)

4.10    Addendum = Module               OF                a=m

4.11   Dedendum (b) = 1,157 × m         OF                Dedendum (b) = 1,25 × m

4.12   Snydiepte (h) = 2,157 × m        OF                Snydiepte (h) = 2,25 × m

4.13   Vryruimte (c) = 0,157 × m        OF                Vryruimte (c) = 0,25 × m

4.14   Sirkelsteek (SS) = m × π

4.15   Werkdiepte (WD) = 2 × m          OF              Werkdiepte (WD) = 2 × a

5.     KATROLLE

5.1    NDR × DDR = NGD × DGD

                        2π N T
5.2    Drywing (P) =
                          60

                                   Diameter van gedrewe katrol
5.3    Snelheidsverhouding =
                                     Diameter van dryfkatrol

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering            4                               DBE/November 2023
                                                       NSS

6.     SPYGLEUWE

                         D
6.1    Wydte (W) =
                         4

                     D
6.2    Dikte (T)=
                     6

6.3    Lengte (L) = 1,5 × D
       Waar:
            D = Diameter van as

6.4    Standaardtaps vir tapse spy: 1 in 100 of 1 : 100

7.     CINCINNATI-VERDEELKOPTABEL VIR FREESMASJIEN

                                                     Gatsirkels
       Kant 1         24      25      28        30       34        37   38    39      41       42     43
       Kant 2         46      47      49        51       53        54   57    58      59       62     66
                                                     Wisselratte
      Ratte         24 × 2    28      32        40       44        48   56    64      72       86    100

                         40
7.1    Indeksering =                (n = aantal indelings)
                         n

        Dr A  n 40
                                                                   A  n 
                                                              Dr              40
7.2                                      OF
        Gd   A    1                                           Gd              A

       Waar:
          A = gekose aantal indelings
          n = werklike aantal indelings

8.     SWAELSTERTE
       Waar:
                R = Radius van presisieroller
                y = Afstand vanaf boonste rand van swaelstert in verhouding met onderste hoek
                   van swaelstert
                x = Afstand vanaf middel van presisieroller tot onderste hoek van swaelstert
                θ = Ingeslote hoek van swaelstert (gewoonlik 60°)
                h = Hoogte van swaelstert
                w = Minimum wydte van swaelstert
                W = Maksimum wydte van swaelstert
                m = Afstand tussen rollers
                M = Afstand oor rollers

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering         5                                 DBE/November 2023
                                                    NSS

9.     TAPSE

             θ D-d
9.1    tan    =                (l = Tapslengte)
             2 2l

                               L D - d 
9.2    Loskopoorstelling =                        (L = Afstand tussen senters)
                                  2l

10.    SKROEFDRADE

                                                                                             P
10.1   Gemiddelde diameter = Buitediameter – (½ × Steek)           OF            Dm  BD 
                                                                                             2

10.2   Effektiewe diameter (Deff) = Steekdiameter (Dp) = Gemiddelde diameter (Dm)

10.3   Styging = Steek × Aantal beginne

10.4   Hoogte van skroefdraad = 0,866 × Steek (P)

10.5   Diepte van skroefdraad = 0,613 × Steek (P)

                               Styging
10.6   Helikshoek: Tan θ =
                               π  Dm

10.7   Ingryphoek/Voorsnyhoek = 90° ‒ (Helikshoek + Vryloophoek)

10.8   Sleephoek/Nasnyhoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek)

10.9   DP = DN – (0,866 × P)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    6    DBE/November 2023
                                               NSS

11.    PYTHAGORAS SE STELLING EN TRIGONOMETRIE

                              r
          y

                                      𝜽
                          x

                 y
11.1   Sin θ 
                 r

                 x
11.2   Cos θ 
                 r

                     y
11.3   Tan θ 
                     x

11.4   r 2  x2  y2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-afr/b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-eng/b9535038-8936-48a1-afcd-0ab67f8f03aa) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-eng/5f5706ce-d5c1-4862-ad58-e58260ec3dad) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-afr/cad6695c-dbf0-406d-a72d-78edaf6ce649) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Fitting & Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-fitting-machining-afr/13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-english/6c8e4f19-8a49-43c9-a4af-dbf620595837) — Memo · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-english/2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
