# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 27 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-mg-afr/2e0cd20f-5374-4dcd-bf19-0356ace8e8a9
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 27

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-mg-afr/2e0cd20f-5374-4dcd-bf19-0356ace8e8a9)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

        MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING

                                NOVEMBER 2023

                                NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyn bestaan uit 27 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    2             DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (GENERIES)

1.1      B                                                                     (1)

1.2      A                                                                     (1)

1.3      C                                                                     (1)

1.4      C                                                                     (1)

1.5      A                                                                     (1)

1.6      B                                                                     (1)
                                                                                [6]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    3                    DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Ondersoek kontroles:
          Ernstige bloeding 
          Interne bloeding 
          Kopbeserings 
          Nekbeserings 
          Frakture 
          Belangrike tekens 
          Fisiese abnormaliteite 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

2.2      Veiligheidstoestelle op die kragaangedrewe guillotine:
          Vingerbeskermers / Vaste skerms / Lemskerms 
          Truspieëls 
          Agterliggordyn 
          Outomatiese wegvee 
          Roterende waarskuwingsligte 
          Dubbelhandbeheertoestel 
          Addisionele noodstoppe 
          Selfaanpassende skerms 
          Bedekte voetskakelaar 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

2.3      Slypwiel:
          Die wiel moet bo die van die motor gegradeer wees. 
          Kontroleer vir krake in die slypwiel. 
          Kontroleer vir afsplintering op die slypwiel. 
          Kontroleer dat die draspilgat die korrekte grootte is. 
          Moet nie deur olie/vloeistowwe of ghries gekontamineer wees nie. 
          Korrekte grootte van die wiel. 
          Korrekte tipe wiel vir die materiaal. 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

2.4      Gassweistoerusting – veiligheidstoestelle:
          Klepskerms 
          Terugflitsweerder 
          Drukreguleerder 
          C-klampe op slange/Parallel slangklampe 
          Asetileensleutel moet altyd in plek wees. 
          Silinderkleppe 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    4              DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

2.5      Voordele van prosesuitleg van masjiene is:
          Hoë masjienbenutting. 
          Beter supervisie. 
          Minder onderbreking in vloei van werk. 
          Laer toerustingkostes. 
          Beter beheer oor totale vervaardigingskostes. 
          Groter buigsaamheid. 
                                                              (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    5                      DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1      Kleurkode van metaal:
          Om die tipe metaal te identifiseer. 
          Om die koolstofinhoud te identifiseer veral nadat die metaal gestoor
            was. 
          Om die profiel/grootte van die metaal te identifiseer. 
                                                                    (Enige 1 x 1)         (1)

3.2      Toetse om eienskappe van staal te bepaal:

         3.2.1       Klanktoets:
                      Hardheid 
                      Sagtheid 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)
         3.2.2       Buigtoets:
                      Rekbaarheid 
                      Buigsterkte 
                      Fraktuursterkte 
                      Weerstand teen fraktuur 
                      Brosheid 
                      Elastisiteit 
                      Plastisiteit 
                      Buigsaamheid 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)
         3.2.3       Masjineringstoets:
                      Hardheid 
                      Sterkte 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)
3.3      Redes vir deurverhitting gedurende hittebehandeling:
          Om eenvormige hitteverspreiding  van hitte regdeur die metaal  te
           verseker.
          Om eenvormige korrelstruktuur  na afkoeling van die metaal  te
           behaal.
                                                                  (Enige 1 x 2)           (2)
3.4      Dopverharding:
          Karburering 
          Nitridering 
          Sianidisering 
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)

3.5      Uitgloeiingsproses:
         Verhit staal tot effens bo AC3, (boonste kritieke temperatuur)  week vir ŉ
         verlangde tyd/periode  en verkoel stadig  tot kamertemperatuur.                (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    6              DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

3.6      Vinnige blusmediums:
          Pekel/Soutwater 
          Water 
          Stikstof 
          Olie 
                                                              (Enige 2 x 1)      (2)

3.7      Hittebehandelingsproses wat verharding volg:
         Tempering                                                                (1)
                                                                                  [14]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    7             DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (SPESIFIEK)

4.1      D                                                                     (1)

4.2      A                                                                     (1)

4.3      A                                                                     (1)

4.4      C                                                                     (1)

4.5      D                                                                     (1)

4.6      B                                                                     (1)

4.7      B                                                                     (1)

4.8      A                                                                     (1)

4.9      C                                                                     (1)

4.10     D                                                                     (1)

4.11     B                                                                     (1)

4.12     A                                                                     (1)

4.13     C                                                                     (1)

4.14     D                                                                     (1)
                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    8              DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)

5.1      Nadele van saamgestelde beitelslee-metode:
            Net kort tapse kan gesny word. 
            Dit maak die operateur moeg. 
            Die outomatiese toevoer van die masjien kan nie gebruik word
              nie. 
                                                             (Enige 2 x 1)       (2)

5.2      Taps berekeninge:

         5.2.1       Lengte van taps:

                                  D-d
                     Tan       
                           2       2 l

                                   D-d
                        2 l 
                                          
                                   tan
                                         2

                                   78 - 55
                          2l              
                                   tan4°

                                        23
                         2l 
                                   0,069926811

                                   328,9153283
                           l                  
                                        2

                           l  164,46 mm 
                                                                                 (4)

         5.2.2       Loskopoorstelling:

                                          LD  d
                     Oorstelling 
                                            2l

                                           
                                       284,46 78  55 
                                     
                                          2  164,46 
                                      19,89 mm                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    9             DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

5.3      Spygleuwe:

         5.3.1       Wydte:
                                D
                     Wydte 
                                4

                                83
                     Wydte        
                                 4

                                20,75 mm                                      (2)

         5.3.2       Dikte:
                               D
                     Dikte 
                               6

                               83 
                     Dikte 
                               6

                            13,83 mm                                          (2)

         5.3.3       Lengte:
                     Lengte  1,5  diametervan as
                             1,5  83 
                             124,50 mm                                        (2)

5.4      Koppelfreeswerk:
            A. Sy- en vlaksnyer / Freessnyers. 
            B. Spil / Afstandstukke / Draspil / As.                             (2)
                                                                                 [18]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    10                             DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)

6.1      Ratterminologie:

         6.1.1       Steeksirkeldiameter:
                     SSD  m  T                         SS  m  
                            2,5  180                        2,5  
                            450 mm                                       
                                                               7,85 mm
                                                 OF               SS  T
                                                       SSD 
                                                                    π
                                                                  7,85  180
                                                              
                                                                      π 
                                                               450 mm                           (2)

         6.1.2       Dedendum:

                     Dedendum  1,157  m                         Dedendum  1,25  m
                               1,157  2,5            OF                  1,25  2,5 
                               2,89 mm                                    3,13 mm            (2)

         6.1.3       Buitediameter:

                     BD  SSD  2m
                         450  22,5  
                         455 mm                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    11                         DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

6.2      Swaelsterte:

         W = 136 + 2(DE)
         m = W – [2(AC) + 2(R)] OF m = W – 2(AC + R) OF m = W – 2(AC) – 2(R)

         6.2.1       Maksimum wydte afstand van swaelstert: (W)

                     Bereken DE of y:

                                                                       AD
                                                              tanθ =
                            DE                                         DE
                     tan 
                            AD                                         50
                                                              tan60° =
                     DE  tan  AD             OF                    DE
                         tan30°  50                           DE =
                                                                         50
                         28,87 mm                                     tan60°
                                                                    = 28,87mm

                     W  136  2(DE)
                        136  2(28,87) 
                        136  57,74
                        193,74 mm                                                             (6)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    12                          DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

         6.2.2       Afstand tussen rollers: (m)

                     Bereken AC of x:

                                BC
                     Tan =
                                AC                                     AC
                                                              Tan =
                                                                       BC
                                 BC
                        AC =                                  AC =Tan  BC 
                                Tan
                                                   OF
                                  10                              =Tan60o  10 
                            =          
                                Tan30o
                                                                  =17,32mm 
                            =17,32mm 

                     m = W – [(2(AC) + 2(R)] 
                        = 193,74 – [2(17,32) + 2(10)] 
                        = 193,74 – (34,64 + 20)
                        = 139,10 mm 
                                 OF
                     m = W – 2(AC + R) 
                        = 193,74 – 2(17,32 + 10) 
                        = 193,74 – (34,64 + 20)
                        = 139,10 mm 
                                OF
                     m = W – 2(AC) – 2(R) 
                        = 193,74 – 2(17,32) – 2(10) 
                        = 193,74 – 34,64 – 20
                        = 139,10 mm 
                                                                                              (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    13                              DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

6.3     Frees van reguittandrat:
        6.3.1   Indeksering:

                                      40 40
                     Indeksering        
                                      N 89
                                      40 40
                                            
                                      A    90
                                     4 6
                                    
                                     9 6
                                      24
                                   
                                      54                                               
                                    Indeksering : 0 vol draaien 24 gate op ' n 54  gatsirkel     (3)

         6.3.2         Wisselratte:

                        Dr             40
                            (A  n) 
                        Gd             A
                                                         Drywer   A -N   40
                                                                      
                                                        Gedrewe    A      1
                       Dr               40
                           (90  89)     
                       Gd               90
                                                                      90 - 89   40
                                                                                 
                                                                       90        1
                                   40
                           1 
                                   90              OF                  1   40
                                                                        
                                                                      90    1
                               40
                           
                               90 
                                                                      40 
                                                                  
                                                                      90
                               4
                           
                               9
                                                                      4  8
                                                                        
                                                                      9  8
                               4 8
                                 
                               9 8
                                                              Dr  32
                                                                  
                                                              Gd 72
                       Dr 32 
                         
                       Gd 72 
                                                                                                  (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    14                   DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

6.4      Balansering beperkings/nadele:
             Vereis gespesialiseerde masjinerie. 
             Moeilik om presiese punt van wanbalans vas te stel. 
             Vereis akkurate verwydering of byvoeging van materiaal (gewigte)
              aan die voorwerp. 
             Kan tot inmenging met onderdele van die masjien lei wanneer
              gewigte aan onderdeel gevoeg word. 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                       [28]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    15                    DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

7.1      Instrument om indentasie te meet:
         Mikroskoop                                                                     (1)

7.2      Brinell-hardheidsgetal:
             Berekeninge 
             Die gebruik van ŉ Brinell-hardheidstabel                                  (2)

7.3      Funksie van momentetoetser:
         Om die reaksies op enige kant van ŉ eenvoudige gelaaide balk te
         bepaal.                                                                        (1)

7.4      Werksbeginsel van trektoetser:
         ŉ Trektoetser is ŉ destruktiewe  toetser wat ŉ stuk materiaal aan ŉ
         toenemende aksiale las  onderwerp terwyl die ooreenstemmende
         verlenging van die materiaal gemeet word.                                      (3)

7.5      Dieptemikrometer en skroefdraadmikrometer:
         Die skaal op die dieptemikrometer se trommel lees in die teenoorgestelde
         rigting in vergelyking met die skroefdraadmikrometer.                          (1)

7.6      Hardheid vasstelling:
             Weerstand teen penetrasie / Hardheidstoets 
             Klanktoets 
             Elastiese hardheid / Buigtoets / Trektoets 
             Weerstand teen slytasie / Fyl toets / Vonktoets / Masjineringstoets 
                                                                      (Enige 3 x 1)      (3)

7.7      Mikrometer lesing:
                      
         5,94 + 50 = 55,94 mm                                                            (2)
                                                                                          [13]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    16                       DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

8.1      Kragte:

         8.1.1       Horisontale komponent:

                      HK  45cos0  75cos30  15cos75 120cos270
                                         
                      HK  45  64,95  3,88  0

                      HK  106,07 N                                                      (4)

         8.1.2       Vertikale komponent:

                      VK  45sin0  75sin30  15sin75  120sin270

                                             
                      VK  0  37,5 14,49 - 120

                      VK   68,01 N                                                     (4)
                                                       OF
      Force   θ  8.1.1   ∑HK/x = Fcosθ                    8.1.2    ∑VK/y = Fsinθ
       45N    0º HK = 45cos0°      45N                   VK = 45sin0°     0N
       75N   30º HK = 75cos30°     64,95N                VK = 75sin30°    37,5N 
       15N  105º HK = 15cos105°    -3,88N                VK = 15sin105°   14,49N 
      120N 270º HK = 120cos270° 0N                        VK = 120sin270° -120N 
                           Totaal 106,07N                                 -68,01N        (8)

         8.1.3       Resultant:

                     R 2  VK 2  HK 2

                      R      68,012  106,072 
                      R  15876,21
                      R  126,00 N                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    17                 DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

         8.1.4       Hoek en rigting van resultant:
                     Hoek:
                                  VK
                           tanθ 
                                  HK
                                           68,01                         θO
                              θ  tan 1         
                                          107,07  
                                θ  tan 1 0,64                                 R
                                θ  32,67                            S

                     Rigting:
                     R  126,00 N 32,67 / 3240' Suid van Oos 

                                                       OF

                     Hoek:
                                      HC
                             tan =
                                      VC                                      O
                                            106,07                  θ
                                  = tan-1                                    R
                                            -68,01  
                                  = tan-1 1,559623585 
                                                                   S

                                  = 57,20° 

                     Rigting:
                     R  126,00 N 57,33 / 5720' Oos van Suid                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    18            DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

8.2      Reaksies in stutte A en B:

         Reaksie in stut A:
         Neem momente om B:

           LOM   ROM
                                    
          55 
               7   A  7   160  1,5 

              385  7A  240

                     145
                A       
                      7

                A  20,71 N 

         Reaksie in stut B:
         Neem momente om A:

           LOM   ROM
                                  
           B  7  55  0  160  8,5 

               7B  0  1360

                     1360
                B        
                      7

                B  194,29 N                                                    (9)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    19                DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

8.3      Spanning en vervorming:

         8.3.1       Maksimum las:

                            π D2
                     A
                              4
                            π 0,022
                                   
                               4
                         3,14  10 4 m2  OF 3,14 10 -4 m2 

                            F
                      σ
                            A

                     F  A×σ 

                                          
                      F  3,14 ×10-4 × 640 ×106
                      F  200960,00 N
                      F  200,96 kN  OF 200,96kN 
                                                                                    (6)

         8.3.2       Veilige werkspanning:
                           MS
                     VF 
                           VS
                            MS 
                     VS 
                            VF
                            640  106 
                     VS 
                               3     
                     VS  213333333,3 Pa
                     VS  213,33 MPa                                               (4)
                                                                                    [33]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    20               DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

9.1      Voorkomende instandhouding:
         Subgroepe van voorkomende instandhouding:
            Beplande of geskeduleerde instandhouding 
            Kondisie-gebaseerde instandhouding                                   (2)

9.2      Voordele van bandaandrywings teenoor rataandrywings:
            Produseer minder geraas as rataandrywings. 
            Produseer minder vibrasie as rataandrywings. 
            Meer koste effektief.
            Bandaandrywings sal glip onder skielike las/oorbelasting om die
              aandrywing te beskerm. 
            Benodig nie smering soos rataandrywings nie.
            Bandaandrywings vereis nie parallel aste nie. 
            Bande kan oor lang afstande gebruik word. 
                                                                (Enige 3 x 1)      (3)

9.3      Bandaandrywings:
            V-katrol 
            Wigband 
            Plat band 
            Ronde band 
            Tydreëlband/Getande band 
            Multi-groef band 
                                                                (Enige 3 x 1)      (3)

9.4      Kleefvrye materiaal:
         Teflon                                                                   (1)

9.5      Gebruike:
         Polivinielchloried (PVC):
         9.5.1       Skinkborde vir kos en toiletware 
                     Deurskynende bottels 
                     Lugverpakking 
                     Afvoer- en rioolpype 
                     Elektriese pype 
                     Aarvoedingsakke 
                     Kookbottels 
                     Asynbottels 
                     Kredietkaarte 
                     Skoensole 
                     Vloerteëls 
                     Muurpapier 
                     Buitelugse meubels 
                     Weggooibare eetgerei 
                                                                (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    21             DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

         9.5.2       Bakeliet:
                      Elektriese isolators 
                      Kombuisware 
                      Juwele 
                      Speelgoed 
                      Verdeler rotors 
                      Skyfremsilinders 
                      Souspanhandvatsels 
                      Elektriese skakelaars 
                      Elektriese onderdele 
                      Vliegtuig onderdele 
                      Laers 
                      Koppelaarvoerings 
                      Remvoerings 
                      Gelamineerde materiale 
                      Rekenaar moederborde 
                                                              (Enige 2 x 1)      (2)

         9.5.3       Veselglas
                      Oppervlakbedekking 
                      Geweefde lap 
                      Kussingstopsel 
                      Versterkte plastiek 
                      Bote 
                      Voertuigbakwerke 
                      Dakplate 
                      Brandstoftenk 
                      Swembaddens 
                      Meubels 
                      Vrugte- en slaaibakke 
                      Ornamente 
                      Sporttoerusting 
                      Setvorms 
                                                              (Enige 2 x 1)      (2)

9.6      Termoverhardend of Termoplasties:

         9.6.1       Koolstofvesel:
                     Termoverhardend                                            (1)

          9.6.2      Nylon:
                     Termoplasties                                              (1)

         9.6.3       Bakeliet:
                     Termoverhardend                                            (1)
                                                                                  [18]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    22                           DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 10: HEGTING METODES (SPESIFIEK)

10. 1    Vierkantskroefdraad:

                                         Kruin        Wortel 

                                                                   (Vir die skets)

                                                                                               (3)

10.2     Vierkantskroefdraad:

         10.2.1      Steekdiameter:

                                  Styging
                     Steek 
                              Aantal beginne
                              25
                                
                               2
                             12,50 mm 

                                  P
                        SD  BD 
                                   2
                                  12,50
                            70        
                                     2
                        SD  63,75 mm                                                         (4)

         10.2.2      Helikshoek van die skroefdraad:

                                 Styging
                       Tan θ 
                                 π  Dp
                                    25 
                       Tan θ 
                                 π  63,75 
                            θ  tan 1 0,124827406  
                               7,12° OF 7°7'                                                 (4)

         10.2.3      Ingryphoek:

                     Ingryphoek = 90° (Helikshoek + Vryloophoek)
                                  = 90° (7,12° + 3°) 
                                  = 79,88° OF 79°53’ 
                                                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    23                  DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

         10.2.4      Sleephoek:

                     Sleephoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek)
                                 = 90° + (7,12° 3°) 
                                 = 94,12° OF 94°7’                                   (2)

10.3     ISO V-skroefdraad:
            A. Helikshoek 
            B. Steek / Styging 
            C. Wortel                                                                (3)
                                                                                      [18]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    24                 DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK)

11.1     Hidrouliese stelsels:

         11.1.1      Area van Ram:

                                 π D2
                     A Ram 
                                   4

                                 π(0,110) 2
                            A              
                                      4

                            A  0,0095 m2  OF 9,50  10 3 m2                      (2)

         11.1.2      Toegepaste krag op plunjer:
                        F
                     p
                        A

                      f F
                         
                      a A

                          Fa
                     f
                           A

                          350  0,005
                     f               
                            0,0095

                     f  184,21 N                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    25                     DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

         11.1.3      Verplasing h:

                        VPlunjer  VRam

                        ah  A H
                                          
                             A H
                        h
                               a

                             0,0095  0,025
                        h                  
                                 0,005

                        h  0,0475 m

                        h  47,5 mm                                                     (3)

11.2     Drukmeter:
             Om drukbeheerkleppe te verstel. 
             Om die druk wat toegepas word te bepaal. 
             Vir veiligheid. 
             Dui aan of lekkasies in die stelsel teenwoordig is. 
                                                                      (Enige 2 x 1)      (2)

11.3     Voordele van pneumatika:
            Pneumatiese gereedskap is baie omgewings vriendelik. / Skoner
              werking. 
            Hou langer. 
            Meer robuus. 
            Meer kompak. 
            Maklik onderhoubaar.
            Maklik geïnstalleer. 
            Koste-effektief. 
            Veilig om te gebruik. 
            Hoë krag-tot-gewig verhouding. 
            Eenvoudige beheer. 
            Vinnige reaksie. 
            Veelsydig. 
                                                             (Enige 1 x 1)               (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    26                          DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

11.4     Bandaandrywing:

         11.4.1       Die rotasiefrekwensie in r/sek:

                     NDR  DDR  NGD  D GD

                             NDR  DDR
                     NGD              
                               D GD

                             25  75 
                     NGD 
                              350 

                     NGD  5,36 r/ sek                                                        (4)

         11.4.2      Bandspoed:

          Bandspoed  V   π DDR  NDR               Bandspoed  V   π DGD  NGD
                            π  0,075  25     OF                   π  0,350  5,36 
                            5,89 m / s                              5,89 m / s 
                                                                                               (2)

11.5     V-Band:
         Die glip van die v-belt.                                                             (1)

11.6     Rataandrywings:
         11.6.1   Die rotasiefrekwensie:
                  Ninset Produk van tande op gedrewe ratte
                          
                  Nuitset   Produk van tande op dryfratte
                        N A TB  TD
                           
                        ND TA  TC
                        95 55  50 
                          
                        ND 30  25 
                               30  25 95
                        ND                
                                 55  50
                             71250
                        ND 
                              2750
                        ND  25,91 r/min                                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    27                DBE/November 2023
                                        NSS  Nasienriglyne

         11.6.2        Drywing oorgedra:
                                        2 π NT
                         Drywing P  
                                          60

                                         2  π  95  120 
                                    P
                                                60

                                    P  1193,81  Watt  W 
                                      OF
                                    P  1,19  Kilowatt kW                     (3)

11.7      Lengte van moersleutel:

          Wringkrag  T  = Krag  Radius

                              T
                  Radius       
                              F

                              135
                  Radius         
                              300

                     Radius  0,45 m 
                            OF
                     Radius  450 mm                                            (3)
                                                                                 [28]

                                                                    TOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2023 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-afr/ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-afr/b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-eng/b9535038-8936-48a1-afcd-0ab67f8f03aa) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-eng/5f5706ce-d5c1-4862-ad58-e58260ec3dad) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-afr/cad6695c-dbf0-406d-a72d-78edaf6ce649) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
