# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-mg-afr/c8683489-eff2-4265-acd5-90bab4dd554c
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-mg-afr/c8683489-eff2-4265-acd5-90bab4dd554c)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

           MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                                 NOVEMBER 2023

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 22 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      2            DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (GENERIES)

1.1      B                                                                    (1)

1.2      A                                                                    (1)

1.3      C                                                                    (1)

1.4      C                                                                    (1)

1.5      A                                                                    (1)

1.6      B                                                                    (1)
                                                                               [6]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      3                    DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Ondersoek kontroles:
          Ernstige bloeding 
          Interne bloeding 
          Kopbeserings 
          Nekbeserings 
          Frakture 
          Belangrike tekens 
          Fisiese abnormaliteite 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

2.2      Veiligheidstoestelle op die kragaangedrewe guillotine:
          Vingerbeskermers / Vaste skerms / Lemskerms 
          Truspieëls 
          Agterliggordyn 
          Outomatiese wegvee 
          Roterende waarskuwingsligte 
          Dubbelhandbeheertoestel 
          Addisionele noodstoppe 
          Selfaanpassende skerms 
          Bedekte voetskakelaar 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

2.3      Slypwiel:
          Die wiel moet bo die van die motor gegradeer wees. 
          Kontroleer vir krake in die slypwiel. 
          Kontroleer vir afsplintering op die slypwiel. 
          Kontroleer dat die draspilgat die korrekte grootte is. 
          Moet nie deur olie/vloeistowwe of ghries gekontamineer wees nie. 
          Korrekte grootte van die wiel. 
          Korrekte tipe wiel vir die materiaal. 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

2.4      Gassweistoerusting – veiligheidstoestelle:
          Klepskerms 
          Terugflitsweerder 
          Drukreguleerder 
          C-klampe op slange/Parallel slangklampe 
          Asetileensleutel moet altyd in plek wees. 
          Silinderkleppe 
                                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      4            DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

2.5      Voordele van prosesuitleg van masjiene is:
          Hoë masjienbenutting. 
          Beter supervisie. 
          Minder onderbreking in vloei van werk. 
          Laer toerustingkostes. 
          Beter beheer oor totale vervaardigingskostes. 
          Groter buigsaamheid. 
                                                             (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      5                      DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1      Kleurkode van metaal:
          Om die tipe metaal te identifiseer. 
          Om die koolstofinhoud te identifiseer veral nadat die metaal gestoor
            was. 
          Om die profiel/grootte van die metaal te identifiseer. 
                                                                    (Enige 1 x 1)         (1)

3.2      Toetse om eienskappe van staal te bepaal:

         3.2.1       Klanktoets:
                      Hardheid 
                      Sagtheid 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)
         3.2.2       Buigtoets:
                      Rekbaarheid 
                      Buigsterkte 
                      Fraktuursterkte 
                      Weerstand teen fraktuur 
                      Brosheid 
                      Elastisiteit 
                      Plastisiteit 
                      Buigsaamheid 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)
         3.2.3       Masjineringstoets:
                      Hardheid 
                      Sterkte 
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)
3.3      Redes vir deurverhitting gedurende hittebehandeling:
          Om eenvormige hitteverspreiding  van hitte regdeur die metaal  te
           verseker.
          Om eenvormige korrelstruktuur  na afkoeling van die metaal  te
           behaal.
                                                                  (Enige 1 x 2)           (2)
3.4      Dopverharding:
          Karburering 
          Nitridering 
          Sianidisering 
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)

3.5      Uitgloeiingsproses:
         Verhit staal tot effens bo AC3, (boonste kritieke temperatuur)  week vir ŉ
         verlangde tyd/periode  en verkoel stadig  tot kamertemperatuur.                (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      6            DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

3.6      Vinnige blusmediums:
          Pekel/Soutwater 
          Water 
          Stikstof 
          Olie 
                                                             (Enige 2 x 1)      (2)
3.7      Hittebehandelingsproses wat verharding volg:
         Tempering                                                               (1)
                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      7            DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 4: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (SPESIFIEK)

4.1      A                                                                    (1)

4.2      B                                                                    (1)

4.3      C                                                                    (1)

4.4      D                                                                    (1)

4.5      A                                                                    (1)

4.6      B                                                                    (1)

4.7      A                                                                    (1)

4.8      A                                                                    (1)

4.9      D                                                                    (1)

4.10     B                                                                    (1)

4.11     A                                                                    (1)

4.12     A                                                                    (1)

4.13     D                                                                    (1)

4.14     B                                                                    (1)
                                                                               [14]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      8                DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

5.1      Geelkoperring berekeninge:

         5.1.1        Gemiddelde Ø  Binne Ø  Plaatdikte
                                        870  30 
                                        900 mm                                   (2)

         5.1.2       Gemiddeld omtrek  π  Gemiddelde Ø
                                           π  900 
                                           2827,43 
                                           2827 mm                               (3)

5.2      Smeltsweislassimbole: (Simbole kan in enige rigting aangebied word)

         5.2.1       Vierkantstuik
                                                        
                                                                                   (2)

         5.2.2       V-groef
                                                   V                             (2)

         5.2.3       U-stuik
                                                         
                                                                                   (2)

         5.2.4       J-stuik
                                                         
                                                                                   (2)

         5.2.5       Geronde V
                                                         
                                                                                   (2)

5.3      Sweissimbool:

         5.3.1       T-las                                                        (1)

         5.3.2       Byskrifte:
                     A – Rondomsweis 
                     B – Ter plaatse sweislas 
                     C – Hoeksweis 
                     D – Stert 
                     E – Steek van sweislas 
                     F – Lengte van sweislas 
                     G – Grootte van sweislas                                     (7)
                                                                                   [23]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      9                       DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1      Tipes metaal:
          Koolstofstaal/Staal 
          Aluminium 
          Geelkoper 
          Koper 
          Gietyster 
          Gietstaal 
          Vlekvrye staal 
          Gereedskapstaal 
                                                                       (Enige 3 x 1)      (3)

6.2      Bankslyper:
          Polering 
          Skerpmaak van snygereedskap en boorpunte. 
          Om growwe kante te verwyder. 
          Om oormatige materiaal te verwyder. 
          Poetsing 
          Om roes van metaal af te haal. 
                                                                       (Enige 3 x 1)      (3)

6.3      Boogsweis:

         6.3.1       Benoeming van boogsweis opset:
                     A - Boogsweismasjien / Kragbron / Omsetter 
                     B - Elektrode / Sweisstaaf 
                     C - Elektrode houer / Sweisstaafhouer 
                     D - Positiewe kabel / Negatiewe kabel / Elektrode kabel 
                     E – Aardkabel / Negatiewe kabel / Poistiewe kabel                   (5)

         6.3.2       Voordele van MIGS/MAGS sweiswerk:
                      Minder vervorming. 
                      MIG/MAGS sweiswerk se kwaliteit is beter. 
                      Minder stoppe en beginne. 
                      MIG/MAGS werk met menige metale en allooie. 
                      Beter neersmelting spoed. 
                      Minder skoonmaak na sweiswerk (geen slak om af te kap
                       nie). 
                      Beter sweispoel sigbaarheid. 
                      Geen stompies verlore of vermorsing van man-ure deur die
                       verandering van elektrodes nie. 
                      Lae vaardigheid om MIG/MAGS sweispistool te hanteer. 
                      Kan in enige posisie sweis. 
                      Die proses is maklik geoutomatiseerd. 
                      Geen smeltmiddel word in meeste gevalle benodig nie. 
                                                                    (Enige 1 x 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     10            DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

6. 4     Boorgrootte:
           Boorgrootte = Buite Ø - Steek
                            
            Boorgrootte = 10 -1,5
                        = 8,5 mm                                              (3)

6.5      Walsmasjiene:
          Knik-vasklemwalsmasjiene 
          Horisontale piramide-walsmasjiene 
          Vertikale walsmasjiene                                             (3)
                                                                               [18]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     11                          DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Balke:

         7.1.1       Reaksie RR:
                     Neem momente om (RL):
                                                                  
                        RR  7   4  1,5    5  3,5    3  5,5 
                                6  17,5  16,5
                                40
                                       40Nm
                               RR 
                                         7m
                            RR  5,71N 

                     Reaksie RL:
                     Neem momente om (RR):
                                                             
                     RL  7   3  1,5    5  3,5    4  5,5 
                             4,5  17,5  22
                             44
                                    44Nm
                            RL 
                                     7m
                         RL  6,29N                                                          (8)

         7.1.2       Buigmomente:
                                                       
                     BMA = (6,29 N x 1,5 m) – (4 N x 0m) = 9,44 Nm 

                     BMB = (6,29 N x 3,5 m) – (4 N x 2 m) – (5 N x 0 m) 

                           = 14,02 Nm 

                     BMC = (6,29 N x 5,5 m) – (4 N x 4 m) – (5 N x 2m) – (3 N x 0 m)

                           = 8,60 Nm                                                         (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     12                            DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

         7.1.3       Buigmomentediagram. Skaal: 1 m = 10 mm en 1 Nm =
                     10 mm.

                                  4N               5N                3N

                                      A              B                C
                                                     14, 02 Nm

                                          
                                                             

                           9, 44 Nm

                                                                      8, 60 Nm
                              

                                                                 

                     0                                                          0

                          Nota aan merker:

                                                                                                 (6)
`

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     13                               DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

7.2      Spanning en Vervorming:

         7.2.1       Area van die staaf:
                                                    F
                                                σ
                                                    A
                                                    F
                                                A     
                                                    σ
                                                   65  103
                                                             
                                                    5  106
                                                  13  10 3 m2                                  (3)

         7.2.2       Diameter van die staaf:
                                                πD2
                                              A
                                                  4
                                                 4A 
                                             D
                                                  

                                                
                                                         
                                                       4 13  10 3    
                                                        
                                                 0,128655019 m
                                                 128,66 mm                                       (3)

         7.2.3       Vervorming:
                                                       σ
                                                   ε 
                                                       E
                                                        5  10 6 
                                                   ε 
                                                       75  10 9
                                                      6,67  10 -5                               (2)

         7.2.4       Verandering in lengte:
                                                  L
                                             ε 
                                                  OL
                                            L  ε  OL 
                                                                  
                                                6,67  10 5  250 mm 
                                                                            
                                                0,02 mm                                          (3)
                                                               

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     14                         DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

 7.3     Eenvoudige raam:

        7.3.1        Ruimtediagram:

                                                       220 N

                         1 punt vir teken volgens
                           korrekte skaal
                                        A                           1 punt vir etikettering A,
                                                               B     B, C en D korrek

                                                         D
                                  30°                              30°               1 punt vir
                                                                                      pyle korrek
                                                      C
                                                     10 m                             aangedui.

                      110 N                                                 110 N

                     NOTA: Teken volgens skaal op ŉ transparant vir merk doeleindes
                     .     Punt allokasie is vir die aanduiding van pyle.                            (3)

        7. 3.2       Vektordiagram: Skaal 1 mm = 2 N
                                                                            a

                                                                          

                                d                                          c

                                                     

                                                                            b

                     NOTA: Teken volgens skaal op ŉ transparant vir merk doeleindes.                 (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     15                     DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

        7.3.3        Grootte en aard van krag:
                      Lid            Krag (N)                Aard
                      AD             220 (216-224)          Stut 
                      BD             220 (216-224)          Stut 
                      CD             190 (186-194)          Bint 

                     NOTA AAN DIE MERKER:
                     LAAT 2 mm AFWYKING TOE (OP- OF AFWAARTS).                                (6)
                                                                                              [45]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     16                     DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 8: HEGTING METODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

8.1      Sweisdefekte:

         8.1.1       Slakinsluiting                                                     (1)

         8.1.2       Onvolledige penetrasie                                             (1)

8.2      Inspeksie van sweislasse:
          Om die sweiskwaliteit te kontroleer. 
          Om spesifikasies te kontroleer.                                              (2)

8.3      Sweisdefekte:

         8.3.1       Inkeepbreek-toets:
                      Gebrek aan smelting 
                      Interne kwaliteit 
                      Porositeit 
                      Slakinsluiting 
                      Geoksideerde / gebrande metaal 
                      Onvolledige penetrasie 
                                                                      (Enige 2 x 1)      (2)

         8.3.2       Geleidebuig-toets:
                      Kwaliteit van die vlak van die sweislas. 
                      Kwaliteit van die wortel van die sweislas. 
                      Mate van penetrasie. 
                      Mate van smelting. 
                                                                      (Enige 2 x 1)      (2)

8.4      Nie-vernietigende toets:
         Dit is ŉ metode om ŉ sweislas te toets sonder om die voltooide produk  te
         vernietig.                                                                     (2)

8.5     Dwarskrake:
         Voorverhit die basismetaal. 
         Gebruik laer sterkte verbruikersmateriaal. 
         Stadige afkoeling na sweiswerk.                                                (3)

8.6     Kraterkraak:
         Dit word veroorsaak deur ŉ gebrek aan vulmetaal aan die einde van die
          sweislas. 
         Metaal met nie goeie sweisbaarheid nie. 
                                                                     (Enige 1 x 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     17                   DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

8.7     Voordele van kleurstofpenetrasie-toets :
         Lae koste. 
         Maklik om toe te pas. 
         Maklik om te interpreteer. 
         Minimale opleiding benodig. 
         Goed vir ysterhoudende metale. 
         Goed vir nie-ysterhoudende metale. 
         Kan in komplekse vorms/areas gebruik word. 
         Dit is nie-vernietigend. 
                                                                   (Enige 3 x 1)       (3)

8.8     Ultrasoniese toets:

         Maak die area op die metaal wat getoets moet word skoon. 
         Kalibreer die toerusting voor die aanvang van toetsing. 
         Wend jel, olie of water aan op die area op die metaal wat getoets moet
          word. 
         Beweeg sonde van links na regs langs die area op die metaal. 
         Klankgolwe word deur die toerusting gestuur en ontvang. 
         Interpreteer die foute wat op ossilloskoop opgespoor is.                    (6)
                                                                                       [23]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     18                     DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 9: HEGTING METODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

9.1       Faktore wat ŉ invloed op krimping het:
          Tipe elektrode. 
          Elektrode grootte. 
          Sweisstroom. 
          Vlamgrootte. 
          Sweisspoed. 
          Tempo van afkoeling gedurende sweiswerk. 
          Tempo van afkoeling na sweiswerk. 
          Werkstuk grootte / dikte. 
                                                                     (Enige 3 x 1)       (3)

9.2      Klopwerk:
          Dit is ŉ manier om die krimpingskragte van ŉ sweiskraal soos dit
           afkoel,  teen te werk. 
          Dit is 'n tegniek wat in sweiswerk  gebruik word om die las  te help
           versterk.
          Dit is die hamering  van die sweislas onmiddellik nadat sweis 
           gedoen is.                                                                    (2)

9.3      Tipes rugsteune:
          Knippe 
          Jukke                                                                        (2)

9.4      Effek van warmbewerking op staal:
          In warmbewerking, vervorming en herkristallisasie gebeur gesamentlik
             sodat die tempo van versagting groter as koudbewerking is. 
          Die belangrike faktor in warmbewerking is die eindtemperatuur. 
          Warmbewerking moet teen ŉ temperatuur net bokant die
             herkristallisasietemperatuur voltooi wees, sodat ŉ fyn korrelstruktuur
             verkry word. 
          As die eindtemperatuur te hoog is, sal die korrelgroei plaasvind terwyl
             die metaal bo die herkristallisasietemperatuur afkoel. 
                                                                      (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     19             DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

9.5      Oorsake van naspanning in sweislasse:
          Hitte teenwoordig in die sweislas. 
          Kwaliteit van moedermetaal. 
          Kwaliteit van vulstaaf. 
          Kwaliteit van elektrode. 
          Vorm en grootte van sweislas. 
          Getal opeenvolgende sweislopies. 
          Vergelykende gewig van sweis- en basismetaal. 
          Tipe sweislas wat gebruik word. 
          Sweismetode wat gebruik word om spanning en vervorming te
           verminder. 
          Tipe struktuur van naasliggende lasse. 
          Vryheid van las om te krimp. 
          Vryheid van las om uit te sit. 
          Tempo van afkoeling. 
                                                           (Enige 3 x 1)         (3)

9.6      Tipes vervormings:

         9.6.1       Oorlangse vervorming.                                      (1)

         9.6.2       Hoekverdraaiing.                                           (1)

9.7      Afkoeltempo:
          Vervorming 
          Meganiese eienskappe 
          Interne spanning 
          Potensiale verkarking 
                                                             (Enige 3 x 1)       (3)
                                                                                [18]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     20                 DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

10.1     Smering:
         Dit is die proses of tegniek om ŉ smeermiddel te gebruik tussen twee
         oppervlaktes.                                                              (2)

10.2     Oorbelading van masjien:

         10.2.1      Pons-en-knipmasjiene:
                      Verstomping of beskadig lemme/ponse. 
                      Sit stremming op die motor. 
                      Sit stremming op die aandryfmeganisme. 
                      Masjien hou op werk. 
                      Masjien sal uitsny. 
                                                                  (Enige 1 x 1)      (1)

         10.2.2      Guillotine masjien:
                      Skade aan die lem. 
                      Skade aan die hidrouliese stelsel. 
                      Skade aan die elektriese motor. 
                      Masjien hou op werk. 
                      Masjien sal uitsny. 
                                                                  (Enige 1 x 1)      (1)

10.3     Merkplaatjies:
         Dit het meervuldige gate sodat meer as een tegnikus  die masjien
         gelyktydig  kan uitsluit.                                                  (2)

10.4      Instandhouding:
          Bevorder koste besparing. 
          Verbeter veiligheid. 
          Verhoog effektiwiteit van toerusting. 
          Minder onklaarraking van toerusting. 
          Verbeter betroubaarheid van toerusting. 
                                                                  (Enige 1 x 1)      (1)

10.5     Wrywing:
          Deur boorspoed te verminder. 
          Deur toevoerspoed te verminder. 
          Deur smeermiddel te gebruik / (snyvloeistof). 
          Gebruik skerp boorpunt. 
          Gebruik korrekte boorpunt. 
                                                                  (Enige 1 x 1)      (1)
                                                                                     [8]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     21                  DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)

11.1     Vierkantige na vierkantige geutbak (van middelpunt af):

        11.1.1 A–2:
                                       
                     A - 2  180  350  4002
                                2     2

                          32400  122500  160000
                          314900
                          561,16 mm                                               (4)

         11.1.2 B–3:
                                       
                     B - 3 = 410 +150 + 4002
                                2    2

                         = 168100 + 22500 +160000
                         = 350600
                         = 592,11 mm                                                (4)

         11.1.3 C–4:
                                       
                     C  4  380  90  4002
                                2    2

                           144400  8100  160000
                           312500
                           559,02 mm                                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     22                       DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyn

11.2     Vierkantige na ronde oorgangstuk:

         11.2.1      Ware lengte 5–6:

                             D
                     56          
                              12
                               500
                           
                               12
                            130,90 mm                                                 (2)

         11.2.2      Ware lengte 3–6:

                             3 D                                D
                     36                                   36        
                                12                                   4
                             3    500                             500
                                                  OF                    
                                 12                                   4
                            392,70 mm                           392,70 mm           (3)

         11.2.3      Ware lengte B–6:
                                         
                     B  6  3002  502  4002
                            90000  2500  160000
                            252500
                            502,49 mm 
                                                                                        (4)
                                                                                        [21]

                                                                          TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2023 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-afr/ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-afr/b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-eng/b9535038-8936-48a1-afcd-0ab67f8f03aa) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-eng/5f5706ce-d5c1-4862-ad58-e58260ec3dad) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-welding-metal-work-afr/cad6695c-dbf0-406d-a72d-78edaf6ce649) — Mechanical Technology · QP · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
