# Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-mg-afr/84752e2c-31fc-40fd-b44d-802f9e794c55
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-mg-afr/84752e2c-31fc-40fd-b44d-802f9e794c55)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                   NOVEMBER 2024

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Meganiese Tegnologie: Motorkunde         2               DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       A✓                                                                    (1)

1.2       D✓                                                                    (1)

1.3       A✓                                                                    (1)

1.4       B✓                                                                    (1)

1.5       D✓                                                                    (1)

1.6       C✓                                                                    (1)
                                                                                [6]

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Meganiese Tegnologie: Motorkunde         3                       DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Horisontale bandsaag (Reeds aangeskakel):
         • Moet nooit die bandsaag verlaat terwyl dit nog in beweging is nie. ✓
         • Skakel die bandsaag af as jy dit verlaat. ✓
         • Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels/vylsels te verwyder. ✓
         • Wanneer jy om die bewegende bandsaag beweeg, wees versigtig dat
            jou klere nie in die lem vasgevang word nie. 
         • Moenie 'n bewegende bandsaaglem met jou hand stop nie. ✓
         • Moenie die bandsaag verstel terwyl daar gewerk word nie. ✓
         • Moenie enige skerms oopmaak terwyl die bandsaag in werking is
            nie. ✓
         • Hou hande weg van aksiepunte. ✓
         • Moenie die bandsaaglem in die materiaal forseer nie. ✓
         • Dien snyvloeistof toe indien nodig.
         • Vermy samedromming van persone om die masjien. ✓
         • Moet nie op die masjien leun nie. ✓
         • Kyk of die masjien glad loop. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

2.2      Noodhulp behandeling:
         • Ondersoek ✓
         • Diagnose ✓
         • Behandeling ✓                                                                (3)

2.3      Suurstofpasstukke met olie en ghries:
         Dit vorm 'n vlambare mengsel. ✓                                                (1)

2.4      Nadele van die prosesuitleg:
         • Produksie is nie altyd aaneenlopend nie. ✓
         • Vervoerkostes tussen prosesdepartemente kan hoog wees. ✓
         • Addisionele tyd word gebruik in toetsing en sortering soos die produk
            na verskillende departemente beweeg. ✓
         • Skade aan breekbare goedere kan die gevolg wees van ekstra
            hantering. ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)       (2)

2.5      Voordele van die produkuitleg:
         • Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. ✓
         • Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder. ✓
         • Produksiebeheer is amper outomaties. ✓
         • Beheer oor werksaamhede is makliker. ✓
         • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. ✓
         • Minder totale inspeksie is nodig. ✓
         • Minder totale vloerruimte is nodig per produksie-eenheid. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Meganiese Tegnologie: Motorkunde           4                      DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Vyltoets:

         3.1.1       Vyl maklik                                                         (1)

         3.1.2       Moeilik om te vyl                                                  (1)

         3.1.3       Vyl maklik                                                         (1)

3.2      Hittebehandeling:

         Dit is die verhitting  en afkoeling  van metale onder beheerde toestande
         / om hul eienskappe te verander.                                               (3)

3.3      Verhitting van metaal:

         Indien metaal te vinnig verhit word, word die buitekant warmer  as die
         binnekant,  en dit is dan moeilik  om 'n eenvormige struktuur te
         verkry.                                                                        (4)

3.4      Dopverharding:

         •   Lae koolstofstaal/Sagtestaal 
         •   Lae legeringstaal/allooistaal                                              (2)

3.5      Tempering:

         •   Dit is om die spanning te verminder  wat gedurende die
             verhardingsproses  opgewek is,.
         •   Verhoog taaiheid. 
         •   Verminder brosheid. 
         •   Om ‘n fyner korrelstruktuur te bereik. 
                                                         (Enige 1 x 2)                   (2)
                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Meganiese Tegnologie: Motorkunde         5               DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      C✓                                                                    (1)

4.2      B✓                                                                    (1)

4.3      C✓                                                                    (1)

4.4      B✓                                                                    (1)

4.5      D✓                                                                    (1)

4.6      A✓                                                                    (1)

4.7      B✓                                                                    (1)

4.8      C✓                                                                    (1)

4.9      C✓                                                                    (1)

4.10     C✓                                                                    (1)

4.11     D✓                                                                    (1)

4.12     B✓                                                                    (1)

4.13     C✓                                                                    (1)

4.14     D✓                                                                    (1)
                                                                               [14]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Meganiese Tegnologie: Motorkunde           6                       DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

5.1      Kompressietoets prosedures:

         5.1.1       Verwyder lugfilter:
                     • Om die maksimum hoeveelheid lug wat in die silinder ingaan,
                       toe te laat. ✓
                     • Om die korrekte lesing te kry.✓
                                                                     (Enige 1 x 1)         (1)

         5.1.2       Maak rondom vonkprop skoon:
                     Voorkom dat vuilgoed deur die vonkpropgat in die enjin val. ✓         (1)

         5.1.3       Ontkoppel ontstekingstelsel:
                     • Voorkom dat 'n vonk ontwikkel. ✓
                     • Voorkom brandgevaar. ✓
                     • Voorkom die moontlikheid van skok. ✓
                                                                       (Enige 1 x 1)       (1)

         5.1.4       Teken lesings aan:
                     • Om te kyk of daar tussen elke silinder 'n verskil is in die
                       kompressie. ✓
                     • Om die kompressie in al die silinders met die spesifikasies te
                       vergelyk. ✓
                                                                       (Enige 1 x 1)       (1)

5.2      Silinderlekkasietoetser:

         5.2.1       Byskrifte:
                     A. Drukreguleerder ✓
                     B. Passtukslang-/pyp ✓
                     C. Lekkasiemeter ✓                                                    (3)

         5.2.2       Meeteenheid:
                     kPa/Bar/PSI ✓                                                         (1)

         5.2.3       Meeteenheid:
                     Persentasie (%) ✓                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Meganiese Tegnologie: Motorkunde           7                        DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

5.3      Uitlaatgasanaliseerder:
         • Die warm uitlaatgasstelsel moet nie met die kaal hand aangeraak word
           nie. 
         • Voer die toets in 'n goed geventileerde area uit. 
         • Hou hande en gereedskap van bewegende enjinonderdele weg. 
         • Plaas die analiseerder in 'n veilige posisie om te voorkom dat dit val. 
         • Die inlaatslang moet nie op enige manier beperk word nie. 
         • Die slangkonneksies moet lugdig wees. 
         • Maak seker dat daar nie enige uitlaatgas, spruitstuk of vakuumstelsel
           lekkasies is nie. 
         • Kondensaat moet uit die slang geblaas word. 
         • Die kondensor moet na elke toets afgetap word. 
         • Wanneer die papierfilter liggrys verkleur, moet dit geruil word. 
         • Die uitlaatgasfilter moet gereeld vervang word. 
         • Dra al die nodige PBT(PPE). 
         • Maak seker dat die gasanaliseerder veilig aan die battery gekoppel is. 
                                                                         (Enige 4 x 1)     (4)

5.4      Aanboord- diagnostiese skandeerder:
         • Skandeer diagnostiese foutkodes. 
         • Vee foutkodes uit. 
         • Programmeer (b.v maak aanpassing aan elektroniese beheereenheid). 
         • Verkry informasie. 
                                                                  (Enige 2 x 1)            (2)

5.5      Wielbalanseringsmasjien:

         5.5.1       Identifiseer:
                     Wielbalanseringsmasjien ✓                                             (1)

         5.5.2       Funksies:
                     • Balanseer 'n wiel dinamies. ✓
                     • Balanseer 'n wiel staties. ✓                                        (2)

         5.5.3       Veligheidstoestel:
                     Veiligheidsskerm ✓                                                    (1)

         5.5.4       Rede vir kalibrasie:
                     Sodat die masjien akkurate/optimum resultate kan vertoon.            (1)

5.6      Meet van wielvlug met borrelvloeimeter:
         1. Verseker dat die borrelvloeimeter in die middel van die wielnaaf is. 
         2. Maak borrelvloeimeter water pas. 
         3. Lees die WIELVLUG lesing.                                                     (3)
                                                                                           [23]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Meganiese Tegnologie: Motorkunde             8                         DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Funksie van die krukas:
         Om wederkerige beweging  na roterende beweging  om te skakel.                      (2)

6.2      Onderdeel aan krukasneus aangebring:
         Trillingdemper                                                                      (1)

6.3      Wederkerige massa lig gehou:
         • Om enjintrillings te verminder. 
         • Minder wringkragaksie op die krukas. 
         • Die enjin bereik sy spoed gouer. 
         • Verminderde tempo van slytasie op die boor. 
                                                                           (Enige 1 x 1)      (1)

6.4      Verkry die ontstekingsorde:
         • Bepaal watter kleppe is die inlaat of watter is die uitlaatkleppe. 
         • Draai die enjin in die rigting wat dit roteer. 
         • Observeer die orde waarin die kleppe oopmaak om die ontstekingsorde
           te bepaal.                                                                        (3)

6.5      Enjinuitleg:

         6.5.1         Tipe enjinuitleg:
                       Plat enjin/boxer tipe enjin/horisontaal teenoorstande enjin           (1)

         6.5.2        Byskrifte:
                      A. Suierstang 
                      B. Suier 
                      C. Krukas/ Krukasneus                                                  (3)

6.6      Krukaspenne van 'n sessilindergelidenjin:

                             120°

                     120°              120°
                                                  • DRIE krukaspenne 
                                                  • Posisie van krukaspenne 
                                                  • Hoeke benoem 
                                                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Meganiese Tegnologie: Motorkunde            9                         DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

6.7      Turboaanjaers:

         6.7.1       Voordele:
                     • Verhoog enjinwringkrag. 
                     • Verhoog enjindrywing. 
                     • Verhoog vullingsgraad/volumetriese rendement
                       /doeltreffendheid. 
                     • Verbeter brandstofverbruik. 
                     • Geen enjindrywingverlies/Aangedryf deur uitlaatgasse. 
                     • Drywing wat deur lae atmosferiese druk/hoë hoogte verlore
                       gaan, word geëlimineer. 
                     • Kleiner enjinkapasiteit is benodig vir dieselfde kraguitset. 
                     • Dit is oor die algemeen goedkoper as 'n superaanjaer. 
                                                                           (Enige 3 x 1)     (3)

         6.7.2       Sintetiese olie vir turboaanjaers:
                     • Kan hoë druk weerstaan. 
                     • Kan hoë temperature weerstaan. 
                     • Hoër flitspunt. 
                     • Neig om lae viskositeit te hê. 
                     • Vermoë om beter te verkoel. 
                     • Vinniger vloeitempo. 
                                                                          (Enige 2 x 1)      (2)

         6.7.3       Turboaanjaer sonder wieke:
                     Nie-reëlbare turboaanjaer                                              (1)

6.8      Turboaanjaer terme:

         6.8.1       Aanjaging:
                     Toename in spruitstukdruk  bo atmosferiese druk.                      (2)

         6.8.2       Sloerwerking:
                     Die vertraging tussen om die versnellerpedaal te trap  en die
                     gevoel wanneer die turbo inskop.                                       (2)

6.9      Superaanjaer:

         6.9.1       Identifiseer superaanjaer:
                     Dubbelskroef-superaanjaer                                              (1)

         6.9.2       Benoem superaanjaer:
                     A. Katrol 
                     B. Hulsel/Omhulsel 
                     C. Dubbelskroef                                                        (3)
                                                                                             [28]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Meganiese Tegnologie: Motorkunde          10                          DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Definisie van terme:

         7.1.1       Vry volume:
                     Die volume van die ruimte bokant die kroon van die suier  in
                     die silinder wanneer die suier by BDP is.                                (2)

         7.1.2       Kompressieverhouding:
                     Die verhouding tussen die totale volume  en die vry volume 
                     van 'n silinder.                                                          (2)

7.2      Bereken arbeid verrig:
         Arbeid = krag  afstand                           Arbeid = krag  afstand
                 = F s                                           = F s
                 = (690  10 )   2         OF                  = ( 690  9,81)  2 
                 = 13800 J                                        = 13537,8 J
                                                                               
                 = 13,8 k J                                       = 13,54 k J                  (3)

7.3      Metodes om vry volume te verminder:
         • Pas dunner pakstuk tussen silinderblok en silinderkop. 
         • Pas suier met gepaste hoër kroon. 
         • Masjineer (Skil) silinderkop. 
         • Masjineer (Skil) enjinblok. 
                                                                           (Enige 2 x 1)       (2)

7.4      Silinder:

         7.4.1       Byskrifte:
                       A. Slaglengte 
                       B. Boor/silinderdiameter                                               (2)

         7.4.2       Bereken die slagvolume:
                                   π D2
                     Slag volume =          L
                                      4
                                   π  8,3 2 
                                 =              7,9 
                                       4
                                 = 427,44 cm 3                                                (3)

         7.4.3       Bereken die vry volume:
                               SV
                     VV =
                             KV − 1
                            427 , 44 
                          =
                              9 −1 
                           = 53,43 cm 3                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Meganiese Tegnologie: Motorkunde              11                        DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

7.5      Bereken die aangeduide drywing:

             P = 1400  10 3
                    110
             L=
                   1000
                 = 0,11 m 
                      D2
          Area =
                     4
                     0,1 2 
                 =
                       4
                 = 0,00785398 m 2 
                     3600
             N=             
                     60  2
                 = 30 kragslae per sekonde 

         AD = PLANn
                 (              )
             = 1400  10 3  (0, 11)  (0,00785398 )  (30 )  (4 ) 
             = 145 ,14 kW                                                                    (7)

7.6      Berekeninge:

         7.6.1         Wringkrag:
                             Wringkrag = Krag  radius
                                                 350
                                       = 50         
                                                1000
                                       = 17,5 Nm                                             (3)

         7.6.2         Remdrywing:
                            RD = 2πNT
                                             2000 
                                    = 2 π          17,5 
                                              60
                                    = 3,67 kW                                                (3)

         7.6.3         Meganiese doeltreffendheid:
                                 RD
                           MD =       100
                                 AD
                                 3,67
                               =         100
                                  50
                               = 7,33 %                                                      (2)
                                                                                              [32]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Meganiese Tegnologie: Motorkunde           12                      DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      Uitlaatgas analise:

         Hoë koolstofmonoksiedlesing (CO):

         8.1.1 MOONTLIKE OORSAKE              8.1.2 REGSTELLENDE MAATREËLS

         • Mengsel te ryk. ✓                  • Verstel brandstoflugmengsel. ✓
         • Vuil of verstopte lugfilter. ✓     • Vervang of maak filter skoon. ✓
         • Ontstekingweiering. ✓              • Herstel ontstekingweiering. ✓
         • Termostaat bly oop. ✓              • Vervang termostaat. ✓
         • Foutiewe koelmiddelsensor. ✓       • Vervang koelmiddelsensor. ✓
         • Geblokte PKV-klep. ✓               • Ontblok/maak PKV-klep skoon of
                                                vervang. ✓
         • Onklaar katalisator. ✓             • Vervang katalisator. ✓
         • Vergasser versuip. ✓               • Herstel vergasser fout. ✓
         • Smoorklep steek vas in toe         • Herstel smoorklep. ✓
           posisie. ✓
         • Brandstofdruk te hoog. ✓          • Kontroleer en herstel
                                               terugvoerbrandstoflyn van blokking of
                                               kinkels. ✓
                                             • Vervang brandstofdrukreguleerder. ✓
                                             • Kies korrekte pomp volgens
                                               voertuigspesifikasie. ✓
                               (Enige 1 x 1)                           (Enige 1 x 1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Meganiese Tegnologie: Motorkunde         13                        DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

         Lae koolstofdioksiedlesing (CO2):

         8.1.3 MOONTLIKE OORSAKE             8.1.4 REGSTELLENDE MAATREËLS

         • Foutiewe brandstoflug-            • Verstel brandstoflugmengsel. ✓
           mengsel. ✓
         • Vuil of verstopte lugfilter. ✓    • Vervang of maak lugfilter skoon. ✓
         • Ontstekingweiering. ✓             • Herstel ontstekingweiering. ✓
         • Termostaat bly oop. ✓             • Vervang termostaat. ✓
         • Foutiewe koelmiddelsensor. ✓      • Vervang koelmiddelsensor. ✓
         • Geblokte PKV-klep. ✓              • Ontblok/maak PKV-klep skoon of
                                               vervang. ✓
         • Onklaar katalisator. ✓            • Vervang katalisator. ✓
         • Vergasser versuip. ✓              • Herstel vergasser fout. ✓
         • Smoorklep steek vas in toe        • Herstel smoorklep. ✓
           posisie. ✓
         • Brandstofdruk te hoog. ✓        • Herstel oorsaak van hoë brandstof-
                                             druk. ✓
         • Uitlaatgas lekkasie. ✓          • Herstel uitlaatgas lekkasie. ✓
         • Vakuumlekkasie by die           • Kontroleer en herstel
           inlaat. ✓                         terugvoerbrandstoflyn van blokking of
                                             kinkels. ✓
                                           • Vervang brandstofdrukreguleerder. ✓
                                           • Kies korrekte pomp volgens
                                             voertuigspesifikasie. ✓
                             (Enige 1 x 1)                             (Enige 1 x 1)      (4)

8.2      Kompressietoets:

         8.2.1       Maksimum variasie toegelaat:
                     10% ✓                                                                (1)

         8.2.2       Lae kompressielesing:

         MOONTLIKE OORSAKE                   REGSTELLENDE MAATREËLS
         • Geslete ringe. ✓                  • Pas nuwe ringe. ✓
         • Geslete suier. ✓                  • Pas nuwe suiers. ✓
         • Geslete boor. ✓                   • Herboor die silinders of herbehuls. ✓
         • Lekkende inlaatklep. ✓            • Vervang of herseël klep. ✓
         • Lekkende uitlaatklep. ✓           • Vervang of herseël klep. ✓
         • Geblaasde koppakstuk. ✓           • Vervang koppakstuk. ✓
         • Gekraakte silinderkop. ✓          • Vervang of herstel silinderkop. ✓
         • Gekraakte enjinblok. ✓            • Vervang enjinblok. ✓
                             (Enige 1 x 1)                              (Enige 1 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Meganiese Tegnologie: Motorkunde        14                         DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne

8.3      Silinderlekkasie plekke:
         • Uitlaatpyp/-stelsel ✓
         • Inlaatstelsel ✓
         • Olie-opvulgat
         • Oliepen/-pylstok ✓
         • Aanvullende tenk/radiator ✓
         • Aangrensende vonkpropgat ✓
                                                                       (Enige 4 x 1)      (4)

8.4      Oorsake van lae oliedruklesing:
         • Geblokte oliesif ✓
         • Geslete oliepomp ✓
         • Olie se viskositeit te laag ✓
         • Vuil olie ✓
         • Lae olievlak ✓
         • Geblokte oliefilter ✓
         • Geblokte oliekanale ✓
         • Oormatige olie vry ruimte ✓
         • Stukkende oliedrukontlasklep ✓
                                                                       (Enige 4 x 1)      (4)

8.5      Hoë brandstofdruklesing:

         MOONTLIKE OORSAKE                    REGSTELLENDE MAATREËLS
         • Beperking in brandstofterugloop    • Kontroleer brandstofterugloop vir
           na die brandstoftoetser. ✓           enige beperkings of konkelings. ✓
         • Stukkende brandstofdruk-           • Vervang brandstofdrukreëlaar. ✓
           reëlaar. ✓
         • Verkeerde brandstofpomp            • Kies korrekte pomp volgens
           gebruik. ✓                           voertuigspesifikasie. ✓
                              (Enige 2 x 1)                             (Enige 2 x 1)     (4)

8.6      Verkoelingstelseldruktoets vervaardigers spesifikasies:
         • Koelmiddelverhouding (Antifreeze-water). ✓
         • Druk in die verkoelingstelsel. ✓
         • Druk op die verkoelerdop. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)

8.7      Funksies van die verkoelerdop:
         • Reguleer die verkoelingstelseldruk. ✓
         • Seël verkoelingstelsel van lekke. ✓
         • Laat koelmiddel toe om terug getrek te word na die verkoeler wanneer
           die enjin afkoel. ✓
                                                                   (Enige 2 x 1)           (2)
                                                                                           [23]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Meganiese Tegnologie: Motorkunde           15                        DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Nadele van outomatiese ratkas:
         • Duurder om te vervaardig. ✓
         • Herstelwerk is duur. ✓
         • Spesiale gereedskap en opleiding is nodig om ratkas te herstel. ✓
         • Spesiale insleeptegnieke moet gebruik word wanneer daar oor 'n lang
           afstand ingesleep word. ✓
         • Oor die algemeen swaarder as 'n handratkas. ✓
         • Voertuig kan nie aan die gang gestoot word nie. ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)          (2)

9.2      Werking van koppelomsitter:
         • Die tollende pomp/stuwer gooi die olie op die wieke van die turbine. ✓
         • Hierdie turbine roteer die ratkas se insetas. ✓
         • Die olie sirkuleer deur die turbine wieke en tref die stator. ✓
         • Die stator herlei die pad van die olie in die rigting van die pomp rotasie. ✓
         • Wringkrag word vermenigvuldig wanneer dit weer die pomp verlaat om
           die turbine in te gaan. ✓                                                         (5)

9.3      Enkel- episikliese ratstelsel:

                                                  
                                             Annulus
                                                  
                                             Planeetrat

                                                 
                                             Planeet-
                                              draer
                                                  
                                              Sonrat
                            A                                            B
         • Volledige skets ✓
                                Kandidate kan sketse A of B teken.                           (5)

9.4      Voordele van ratverhoudings:

         9.4.1       Vorentoe reduksie (1ste rat):
                     • Verbeter wegtrek van voertuig. ✓
                     • Verhoog wringkrag uitset. ✓
                     • Makliker om opdraande te ry. ✓                                        (1)

         9.4.2       Trurat:
                     Voertuig kan truwaarts ry. ✓                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Meganiese Tegnologie: Motorkunde          16                       DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

         9.4.3       Vorentoe snelrat (5de rat):
                     • Vermeerder spoed ✓
                     • Verminder enjinrevolusies ✓
                     • Beter brandstofverbruik ✓
                                                                       (Enige 1 x 1)      (1)

9.5      Onderdele verwant aan die outomatiese ratkas:

         9.5.1       Hidrouliese suiers:
                     • Beheer die rembande wat die verandering in ratverhouding
                       toelaat. ✓
                     • Koppel die koppelaars wat die verandering in ratverhouding
                       toelaat. ✓
                                                                     (Enige 1 x 1)        (1)

         9.5.2       Rembande:
                     Die remband hou die annulus stilstaande. ✓                           (1)

         9.5.3       Transmissiebeheereenheid:
                     Dit beheer die elektroniese ratwisseling in 'n outomatiese rat-
                     kas. ✓                                                               (1)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Meganiese Tegnologie: Motorkunde           17                      DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
          ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Bandslytasie patroon:

         10.1.1      Oorsaak van die bandslytasie patroon:
                     Wielvlug ✓                                                            (1)

         10.1.2      Foute op die voertuigveringstelsel:
                     • Swak sporing van veringstelsel ✓
                     • Geslete wiellaers ✓
                     • Gebuigde stut ✓
                     • Gebuigde/beskadigde laer beheerarms ✓
                     • Beskadigde laer beheerarmbusse ✓
                     • Beskadigde stutmonterings ✓
                     • Geslete koeëlgewrigte ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)       (2)

         10.1.3      Korrigeer bandslytasie oorsaak:
                     • Herbelyn veringstelsel ✓
                     • Vervang wiellaers ✓
                     • Vervang stut ✓
                     • Vervang laer beheerarm ✓
                     • Vervang laer beheerarmbusse ✓
                     • Vervang stutmonterings ✓
                     • Vervang koeëlgewrigte ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)       (2)

10.2     Definisies van sporingshoeke:

         10.2.1      Positiewe nasporing:
                     Positiewe nasporing is die terugkanteling van die krinkspil aan
                     die bokant, ✓ wanneer dit van die kant gesien word. ✓                 (2)

         10.2.2      Krinkspilhelling:
                     Krinkspilhelling is die inwaartse kanteling van die bokant ✓ van
                     die krinkspil van voor gesien. ✓                                      (2)

10.3     Luginlaatstelsel sensors:
         • Versnellerposisiesensor (VPS) ✓
         • Spruitstuk-absolutedruksensor (SAD) ✓
         • Massalugvloeisensor (MLV) ✓
         • Luginlaat-temperatuursensor ✓
                                                                       (Enige 3 x 1)       (3)

10.4     Funksie van klopsensor:
         • Bespeur enjinklop. ✓
         • Stuur sein na die EBE. ✓                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Meganiese Tegnologie: Motorkunde         18                      DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

10.5     Onderdele van die verdelerlose ontstekingstelsel (VOS):
         • EBE ✓
         • Integrerende spoel ✓
         • Vonkprop ✓
         • Ontstekingskakelaar/Aansitter ✓
         • Krukasposisioneringsensor ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)       (2)

10.6     Katalisator:
         • Oksidasie ✓
         • Reduksie ✓                                                                   (2)

10.7     Funksies van die spoedbeheerstelsel:
         • Beheer die versnelleropening elektronies. ✓
         • Hou die voertuig op 'n konstante spoed. ✓                                    (2)

10.8     Alternator:

         10.8.1      Byskrifte:
                     A. Katrol ✓
                     B. Voorste steunpunt/Voorste hulsel ✓
                     C. Laer ✓
                     D. Stator ✓                                                        (4)

         10.8.2      Rotor:
                     • Bevat die sleepringe ✓ wat 'n beweegbare elektriese
                       konneksie voorsien. ✓
                     • Induseer stroomvloei ✓ na die stator. ✓
                     • Om 'n roterende ✓ magnetiese veld/elektromagneet ✓ te
                       skep.
                                                                    (Enige 1 x 2)       (2)

         10.8.3      Reguleerder:
                     • Beheer spanning ✓
                     • Beheer stroomvloei ✓
                                                                    (Enige 1 x 1)       (1)

         10.8.4      Funksie van die gelykrigter:
                     Verander WS ✓ na GS. ✓                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 19

Meganiese Tegnologie: Motorkunde          19               DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

10.9     Inspuiter:
         • Die brandstofdruk by die inspuiter ✓
         • Inspuiter tydsduur ✓
         • Grootte van die inspuitertuitgat/gaatjie ✓
         • Versneller posisie ✓
         • Hoeveelheid atmosferiese druk ✓
         • Gemiddelde temperatuur ✓
         • Lug-brandstofverhouding ✓
         • Enjin las ✓
         • Enjinspoed (RPM) ✓
         • Tipe brandstof ✓
         • Enjintemperatuur ✓
         • Brandstoftemperatuur ✓
                                                              (Enige 3 x 1)    (3)
                                                                               [32]

                                                                 TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — Mechanical Technology · QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — Mechanical Technology · QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — Mechanical Technology · QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MEC TECH GR12 MEMO SEPT2023 Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mec-tech-gr12-memo-sept2023-fitting-english/48945e78-f50a-4241-bab7-b94b61c60f49) — Memo · 2023 · Eng
- [MECH TECH GR12 QP SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept2023-welding-english/49e9215c-dc78-48c3-a526-4baaf59158d8) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
