# Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-afr/007c3f03-2776-480e-bff2-cf1118159ecf
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-afr/007c3f03-2776-480e-bff2-cf1118159ecf)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

         MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING

                                  NOVEMBER 2024

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 23 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2               DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       A✓                                                                    (1)

1.2       D✓                                                                    (1)

1.3       A✓                                                                    (1)

1.4       B✓                                                                    (1)

1.5       D✓                                                                    (1)

1.6       C✓                                                                    (1)
                                                                                [6]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3                       DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Horisontale bandsaag (Reeds aangeskakel):
         • Moet nooit die bandsaag verlaat terwyl dit nog in beweging is nie. ✓
         • Skakel die bandsaag af as jy dit verlaat. ✓
         • Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels/vylsels te verwyder. ✓
         • Wanneer jy om die bewegende bandsaag beweeg, wees versigtig dat
            jou klere nie in die lem vasgevang word nie. 
         • Moenie 'n bewegende bandsaaglem met jou hand stop nie. ✓
         • Moenie die bandsaag verstel terwyl daar gewerk word nie. ✓
         • Moenie enige skerms oopmaak terwyl die bandsaag in werking is
            nie. ✓
         • Hou hande weg van aksiepunte. ✓
         • Moenie die bandsaaglem in die materiaal forseer nie. ✓
         • Dien snyvloeistof toe indien nodig.
         • Vermy samedromming van persone om die masjien. ✓
         • Moet nie op die masjien leun nie. ✓
         • Kyk of die masjien glad loop. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

2.2      Noodhulp behandeling:
         • Ondersoek ✓
         • Diagnose ✓
         • Behandeling ✓                                                                (3)

2.3      Suurstofpasstukke met olie en ghries:
         Dit vorm 'n vlambare mengsel. ✓                                                (1)

2.4      Nadele van die prosesuitleg:
         • Produksie is nie altyd aaneenlopend nie. ✓
         • Vervoerkostes tussen prosesdepartemente kan hoog wees. ✓
         • Addisionele tyd word gebruik in toetsing en sortering soos die produk
            na verskillende departemente beweeg. ✓
         • Skade aan breekbare goedere kan die gevolg wees van ekstra
            hantering. ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)       (2)

2.5      Voordele van die produkuitleg:
         • Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. ✓
         • Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder. ✓
         • Produksiebeheer is amper outomaties. ✓
         • Beheer oor werksaamhede is makliker. ✓
         • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. ✓
         • Minder totale inspeksie is nodig. ✓
         • Minder totale vloerruimte is nodig per produksie-eenheid. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4                        DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Vyltoets:

         3.1.1       Vyl maklik                                                         (1)

         3.1.2       Moeilik om te vyl                                                  (1)

         3.1.3       Vyl maklik                                                         (1)

3.2      Hittebehandeling:

         Dit is die verhitting  en afkoeling  van metale onder beheerde toestande
         / om hul eienskappe te verander.                                               (3)

3.3      Verhitting van metaal:

         Indien metaal te vinnig verhit word, word die buitekant warmer  as die
         binnekant,  en dit is dan moeilik  om 'n eenvormige struktuur te
         verkry.                                                                        (4)

3.4      Dopverharding:

         •   Lae koolstofstaal/Sagtestaal 
         •   Lae legeringstaal/allooistaal                                              (2)

3.5      Tempering:

         •   Dit is om die spanning te verminder  wat gedurende die
             verhardingsproses  opgewek is,.
         •   Verhoog taaiheid. 
         •   Verminder brosheid. 
         •   Om ‘n fyner korrelstruktuur te bereik. 
                                                         (Enige 1 x 2)                   (2)
                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5               DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      B✓                                                                    (1)

4.2      A✓                                                                    (1)

4.3      B✓                                                                    (1)

4.4      C✓                                                                    (1)

4.5      D✓                                                                    (1)

4.6      D✓                                                                    (1)

4.7      C✓                                                                    (1)

4.8      A✓                                                                    (1)

4.9      B✓                                                                    (1)

4.10     C✓                                                                    (1)

4.11     A✓                                                                    (1)

4.12     D✓                                                                    (1)

4.13     A✓                                                                    (1)

4.14     C✓                                                                    (1)
                                                                               [14]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6                            DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)

5.1      Nadele:
         • Die outomatiese toevoer van die masjien kan nie gebruik word
            nie. 
         • Net tapse met kort lengtes kan gesny word. 
         • Dit maak die operateur moeg. 
         • Swak afwerking. 
                                                            (Enige 3 x 1)                    (3)

5.2      Taps berekeninge:

         5.2.1       Klein diameter:
                                 θ D −d                                 x
                              tan =                          tan 3,5 =
                                 2   2l                               368
                                  7 85 − d                  x = 368 tan 3,5 
                               tan  =
                                  2 2  368                 x = 22,51 mm 
                                                       OF
                       736  tan3,5 = 85 − d
                                                             d = D − 2x
                              45,02 = 85 − d
                                                             d = 85 − 2 (22,5 ) 
                                       d = 85 − 45,02
                                                             d = 39,98 mm 
                                       d = 39,98 mm                                         (4)

         5.2.2       Loskopoorstelling:
                                   L (D − d)
                     Oorstelling =
                                      2l
                                       488(85 − 39,98) 
                                   =
                                          2  368 
                                   = 29,85mm                                                (3)

5.3      Spygleuwe:

         5.3.1       Wydte:
                               D
                     Wydte =
                               4

                               105
                     Wydte =       
                                4

                             = 26,25 mm                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7                       DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

         5.3.2       Dikte:
                               D
                     Dikte =
                               6

                               105 
                     Dikte =
                                6

                           = 17,50 mm                                                  (2)

         5.3.3       Lengte:
                     Lengte = 1,5  diameter van as
                            = 1,5  105 
                            = 157,50 mm                                                (2)

5.4      Freesveiligheid:
         • Moenie jou hande gebruik om snysels te verwyder terwyl die masjien in
            beweging is nie. 
         • Gebruik 'n borsel sodra die masjien gestop het. 
         • Weerstaan die gewoonte om op masjinerie te leun. 
         • Moenie met enige iemand praat terwyl jy die masjien bedryf nie. 
         • Plaas saagsels of olie-absorberende mengsel op gladde vloere. 
         • Gebruik 'n stukkie leer of lap vir beskerming wanneer jy freessnyers
            hanteer. / Moenie freessnyers met jou kaal hande hanteer nie. 
         • Gebruik veiligheidsbrille wanneer daar gesny word. 
         • Moenie oor of naby roterende snyers reik nie. 
         • Moet nooit die masjien sonder toesig laat loop nie. 
         • Maak seker alle skerms is in plek. 
         • Moenie die masjien gebruik of naby sy bewegende dele kom terwyl jy
            los klere dra nie. 
         • Moet nooit 'n lugslang gebruik om die freesmasjien skoon te maak
            nie. 
         • Stop die masjien voordat jy enige aanpassings maak of metings
            neem. 
         • Kontroleer dat daar geen olie of ghries op die vloer rondom die masjien
            is nie. 
         • Klem werkstukke en houtoestelle altyd veilig en stewig vas. 
         • Moenie oormatige krag op die werkstuk toepas nie. 
                                                                     (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                         [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8                              DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)

6.1      Ratterminologie:

         6.1.1       Sirkelsteekdiameter:
                     SS = m  π
                         =3π    
                         = 9,42 mm                                                            (2)

         6.1.2       Aantal tande:
                         SSD                                       SS  T
                     m=                                  SSD =
                           T                                          π
                         SSD                                       9,42  T 
                     T =                                    186 =
                          m                   OF                       π
                         186                                       186  π
                     T =                                      T=           
                          3                                         9,42
                     T = 62 tande                               = 62 tande                   (3)

         6.1.3       Dedendum:

                     Dedendum =1,157  m                        Dedendum =1,25  m
                                                    OF
                                  =1,157  3                              =1,25  3 
                                  = 3,47 mm                                = 3,75 mm         (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9                            DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

6.2      Swaelsterte:

         6.2.1       Maksimum wydte afstand van swaelstert: (W)

                     Bereken DE of y:

                                                                       AD
                                                              tan  =
                             DE                                        DE
                     tan  =
                             AD                                         32
                                                             tan60  =
                       DE = tan   AD           OF                   DE 
                           = tan30  32                                 32
                                                                DE =           
                           = 18,48 mm                                 tan60 
                                                                     = 18,48 mm 

                     W = 125 + 2(DE) 
                        = 125 + 2(18,48) 
                        = 125 + 36,96
                        = 161,96 mm                                                         (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10                             DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

         6.2.2       Afstand oor rollers: (M)

                     Bereken AC of x:

                               BC
                     Tan =
                               AC                                      AC
                                                             Tan  =
                                                                       BC
                                BC
                       AC =         ✓                          AC = Tan   BC ✓
                               Tan
                                                  OF
                                 7                                = Tan60 o  7 ✓
                           =           ✓
                               Tan30 o
                                                                  =12,12 mm ✓
                           =12,12 mm ✓

                     M = w + [(2(AC) + 2(R)] ✓
                       = 125 + [2(12,12) + 2(7)] ✓
                       = 125 + (24,24 + 14)
                       = 163,24 mm ✓
                                OF
                     M = w + 2(AC + R) ✓
                       = 125 + 2(12,12 + 7) ✓
                       = 125 + 24,24 + 14
                       = 163,24 mm ✓
                               OF
                     M= w + 2(AC) + 2(R) ✓
                       = 125 + 2(12,12) + 2(7) ✓
                       = 125 + 24,24 + 14
                       = 163,24 mm ✓                                                           (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11                           DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

6.3      Frees van reguittandrat:

         6.3.1       Indeksering:
                                    40
                     Indekserin g =
                                     n
                                     40
                                  =
                                    101
                                    40
                     Indekserin g =
                                     A
                                     40 
                                  =
                                    100
                                    2 5
                                  =  
                                    5 5
                                    10
                                  =     
                                    25
                     Benaderde Indeksering:
                              Geen volle draaie nie en 10 gate op 'n 25 gat-sirkel ✓
                                            OF
                              Geen volle draaie nie en 12 gate op 'n 30 gat-sirkel ✓          (4)

         6.3.2       Wisselratte:
                      Dr              40
                         = (A − n )                         Dr ( A − n ) 40
                      Gd              A                         =        
                      Dr        ✓         40                 Gd    A       1
                         = (100 − 101)                               
                      Gd                 100 ✓               Dr (100 − 101) 40
                                                                =            
                                 40                          Gd     100       1
                         = −1                     OF
                                100                                   2 20
                           − 40                                  =−           
                         =        ✓                                   5   20
                            100
                                                             Dr   40 
                      Dr     40 ✓                               =
                         =                                   Gd 100 
                      Gd 100 ✓                                                                 (5)
                                                                                               [28]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12                       DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

7.1      Verskillende induikers:

         7.1.1       Op die aambeeld/platform. ✓                                        (1)

         7.1.2       •   Deur berekening ✓
                     •   Gebruik die tabel ✓                                            (2)

7.2      Benoem A-D:

         A. Verwysingslyn ✓
         B. Vaste aambeeld ✓
         C. Skroefdop/Huls ✓
         D. Sperrat/Gevoelskroef ✓                                                      (4)

7.3      Funksie van die skroefdraadmikrometer:

         Om die steekdiameter ✓ van die skroefdraad te meet. ✓                          (2)

7.4      Hoogte van die skroefdraad:

         H = 0,866  Steek (P )
         H = 0,866  2,5 ✓
         H = 2,17 mm ✓                                                                  (2)

7.5      Lesing van dieptemikrometer:

         Die dieptemikrometer lees in die teenoorgestelde rigting. / In 'n
         dieptemikrometer word die lesing van regs na links geneem en 'n
         skroefdraadmikrometer lees van links na regs op die datumlyn. ✓                (1)

7.6      Wisselbare stange:

         •    Wisselbare stange word gebruik om ekstra diepte te meet. ✓
         •    Wisselbare stange word gebruik om meer as 25 mm te meet. ✓
                                                                     (Enige 1 x 1)      (1)
                                                                                        [13]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13                                                     DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

8.1      Stelsel van Kragte:

                                               45 N

                         25 sin 30°               45sin90°
                        25 N 25cos30°

                                                                         150 sin 30°
                                           60 º

                                                             30 º

               80 sin 45°
                                        45 º

                                                    150cos30° 150 N
                                      80cos45°               N
                80 N

              8.1.1 ∑ Horisontale komponent:

                                HK = 45cos90  − 25cos30  − 80cos45  + 150cos30 
                                              ✓        ✓      ✓
                                HK = 0 − 21,65 − 56,57 + 129,90

                                                                                                                        (4)
                                HK = 51,68N ✓

              8.1.2 ∑ Vertikale komponent:

                                VK = 45sin90  + 25sin30  − 80sin45  − 150sin30 

                                      ✓     ✓      ✓       ✓
                                VK = 45 + 12,5 − 56,57 − 75

                                                                                                                        (5)
                                VK = − 74,07 N ✓

                                                                    OF
      Force         θ                 8.1.2 ∑VK/y = Fsinθ                              8.1.1 ∑HK/x = Fcosθ
      45N            90º              VK = 45sin90º      45 N ✓                        HK = 45cos90º     0N
      25N           150º              VK = 25sin150º     12,5 N ✓                      HK = 25cos150º    -21,65 N ✓
      80N           225º              VK = 80sin225º     - 56,57 N ✓                   HK = 80cos225º    -56,57 N ✓
      150N          330º              VK = 150sin330º    -75 N ✓                       HK = 150cos330º 129,90 N ✓
                                      Totaal             -74,07N ✓                                       51,68N ✓

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14                  DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

         8.1.3 Resultant:
           R 2 = VK 2 + HK 2

                     ( −74,04 ) + ( 51,68 ) ✓
                                2        2
           R2 =
            R = 90,32 N ✓                                                          (2)

         8.1.4 Hoek en rigting van ekwilibrant:

                               VC
                     tan θ =
                               HC
                                                             α
                                  − 74,07  ✓
                                    −1
                        θ = tan           
                                  51,68 
                        θ = 55,10°✓

                               OF

                               HC
                  tan  =
                               VC
                                  51,68 
                         = tan −1        ✓
                                  − 74,07 
                         = 34,90° ✓

               Rigting :
               E = 90,32 N 55,10  N van W ✓
               OF
               E = 90,32 N 34,90  W van N ✓
               OF
               E = Teen ‘n rigting van 325,10°                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15                           DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

8.2      Berekeninge, EVL en steunpunte A en B.

         8.2.1       EVL:

                     EVL = 10 N/m x 4 m ✓
                     EVL = 40 N ✓                                                           (2)

         8.2.2       Reaksie in stut A:
                     Neem momente om B:
                                                  LHM =  RHM

                           ✓             ✓           ✓
                     ( 60 1,5 ) + ( 40  5 ) + ( 75  11) = ( A  12 )
                                         90 + 200 + 825 = 12A
                                                             1115
                                                         A=
                                                              12
                                                         A = 92,92 N ✓

                     Reaksie in stut B:
                     Neem momente om A:
                       LHM =  RHM

                                     ✓           ✓             ✓
                     (B  12 ) = ( 75  1) + ( 40  7 ) + ( 60  10,5 )
                           12B = 75 + 280 + 630
                                   985
                               B=
                                   12
                               B = 82,08 N ✓                                                (8)

8.3      Spanning berekeninge:

         8.3.1       Spanning:

                        F
                     σ =
                        A
                          110000
                     σ=              ✓
                        7,07  10 -4
                     σ = 155586987, 3
                     σ = 155,59 MPa ✓                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16              DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

         8.3.2       Diameter:

                           π d2
                      A=
                            4
                             4A
                      d=        ✓
                             π

                      d=
                             (
                            4 7,07  10 − 4   )✓
                                  π
                      d = 0,03 m ✓
                      d = 30 mm ✓                                              (4)

         8.3.3       Die oorspronklike lengte:

                        ΔL
                     ε=
                        oL
                           ΔL
                     oL =     ✓
                            ε
                            0,0001
                     oL =              ✓
                          1,64  10 -5
                     oL = 6,1 m
                     oL = 6097,56 mm ✓                                         (3)
                                                                               [33]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 17

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17                        DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

9.1      Meganiese aandrywings:

         •   Rataandrywing ✓
         •   Bandaandrywing ✓
         •   Kettingaandrywing ✓
         •   Hidroliese aandrywing ✓
         •   Pneumatiese aandrywing ✓
         •   Asaandrywing ✓
                                                                      (Enige 3 x 1)       (3)

9.2      Instandhouding op bedryfstelsels:

         • Instandhouding is om te verseker dat die stelsel/masjien altyd teen
           optimale vlak ✓ bedryf ✓ word.
         • Voorkom dat masjinerie onklaar raak ✓ en laat die masjiene hou
           langer. ✓
                                                                  (Enige 1 x 2)           (2)

9.3      Voorkomende instandhoudingprosedures by rataandrywings:

         •   Kontroleer en hervul smeringsvlakke. ✓
         •   Verseker dat ratte behoorlik op asse vas is. ✓
         •   Skoonmaak en vervanging van oliefilters. ✓
         •   Rapportering van oormatige geraas en slytasie, vibrasie en
             oorverhitting vir deskundige aandag. ✓
         •   Maak seker dat alle ratte behoorlik opgelyn is. ✓
         •   Maak seker dat die korrekte tipe olie/smeermiddel gebruik word. ✓
                                                                       (Enige 3 x 1)      (3)

9.4      Subgroepe van voorkomende instandhouding:

         •   Beplande/Geskeduleerde instandhouding ✓
         •   Kondisie-gebaseerde instandhouding ✓                                         (2)

9.5      Poliëster hars:

         Om die glasvesel te versterk. ✓                                                  (1)

9.6      Gebrek aan voorkomende instandhouding:

         •   Risiko van besering. ✓
         •   Risiko van dood. ✓
         •   Finansiële verlies. ✓
         •   Skade aan masjiene/toerusting. ✓
         •   Swak werkverrigting van masjiene/toerusting ✓
         •   Verlies van kosbare produksietyd. ✓
         •   Skade aan materiaal/werkstuk. ✓
                                                                      (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18                      DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

9.7      Termoverhardende en termoplastiese samestellings:

         Termoverhardend: Hierdie materiaal kan nie herverhit ✓ word om te
         versag, gevorm of gegiet te word nie. ✓
         Termoplasties: Hierdie plastiek kan herverhit word ✓ en daarom kan dit in
         verskillende maniere gevorm word. ✓                                            (4)
                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 19

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19                              DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 10: HEGTINGMETODES (SPESIFIEK)

10.1     Vierkantskroefdraad:

         10.1.1      Steekdiameter:

                                   Styging                                Styging
                     Steek =                                 Steek =
                                Aantal beginne                         Aantal beginne
                              40                                    40
                            =                                    =
                               4                                     1 
                            = 10 mm                              = 40 mm 
                                                    OF
                                    P                                     P
                        SD = BD −                              SD = BD −
                                    2                                     2
                                    10                                    40
                            = 105 −                              = 105 −    
                                     2                                     2
                            = 100 mm                          PD = 85 mm                     (4)

         10.1.2      Helikshoek van die skroefdraad:

                                Styging
                     Tan θ =
                                π  SD
                                  40 
                     Tan θ =
                                π  100 
                          θ = tan −1 (0,12732395 4 ) 
                            = 7,26° 

                                 OF

                                Styging
                      Tan =
                                  SD
                                  40 
                      Tan =
                                  85 
                           = tan-1 ( 0,1497928876 ) 
                            = 8,52°                                                           (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 20

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20                      DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

         10.1.3      Ingryphoek:

                     Ingryphoek = 90° ̶ (Helikshoek + Vryloophoek)
                                 = 90° – (7,26° + 4°) ✓
                                 = 78,74° ✓

                                   OF

                     Ingryphoek = 90° ̶ (Helikshoek + Vryloophoek)
                                 = 90° – (8,52° + 4°) ✓
                                 = 77, 48° ✓                                            (2)

         10.1.4      Sleephoek:

                     Sleephoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek)
                                 = 90° + (7,26° – 4°) ✓
                                 = 93,26° ✓

                                    OF

                     Sleephoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek)
                                 = 90° + (8,52° – 4°) ✓
                                 = 94,52° ✓                                             (2)

10.2     Vierkantskroefdraad:
         A. Kruin- /Buite- /Groot- /Nominale diameter ✓
         B. Steek- /Effektiewe- /Gemiddelde diameter ✓
         C. Helikshoek ✓
         D. Snybeitel ✓                                                                 (4)

10.3     Gebruike van vierkantskroefdraad:
         • Drywingtransmissie ✓
         • Bankskroewe ✓
         • Draaibank lei- en voerskroewe / halfmoere ✓
         • Persskroewe ✓
         • Klamptoestelle ✓
         • Liniêre aandrywings ✓
         • Verstelmeganismes ✓
         • Tap- en skroefdraadsny ✓
         • Asse met skroefdraad ✓
         • Hysmeganismes ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 21

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21              DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK)

11.1     Hidrouliese stelsels:

         11.1.1      Vloeistofdruk:

                         F
                     P =
                         A
                         600
                     P =      ✓
                         0,2
                     P = 3000 Pa                                               (2)

         11.1.2      Toegepaste krag:

                         f
                     P =
                         a
                     f =P a    ✓
                     f = 3000  0,018 ✓
                     f = 54 N ✓                                                 (3)

         11.1.3      Verplasing l:

                     VPlunjer = VRam
                     a    = AL
                         AL
                       =        ✓
                           a
                         0,2  0,03
                       =            ✓
                           0,018
                       = 0,333 m
                       = 333,3 mm ✓                                             (3)

11.2     Hidrouliese druk:

         Drukmeter ✓                                                            (1)

11.3     Doel van hidrouliese filter:

         •   Om vuilheid in die stelsel te beperk. ✓
         •   Om die pomp te beskerm. ✓
         •   Beskerm die kleppe. ✓
         •   Beskerm die drywers. ✓
                                                             (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 22

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 22              DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

11.4     Hidrouliese klep:

         11.4.1      Identifiseer klep:
                      • Terugslagklep ✓
                      • Eenrigtingklep ✓
                                                             (Enige 1 x 1)      (1)

         11.4.2      Funksies:
                     • Verseker eenrigtingvloei. ✓
                     • Voorkom terugvloei. ✓
                     • Dien as drukontlasklep. ✓
                                                             (Enige 2 x 1)      (2)

11.5     Bandaandrywing:

         11.5.1      Rotasiefrekwensie:

                     NGD  D GD = NDR  D DR
                             NGD  D GD
                     NDR =                ✓
                               D DR
                           1100  600 ✓
                     NDR =
                              220 ✓
                           3000 r/min
                     NDR =
                               60
                     NDR = 50 r/sek ✓                                           (4)

         11.5.2      Wringkrag:

                        2  π  NT
                     Ρ=
                             60
                          P  60
                     T=           ✓
                         2 π  N
                        236,65  10 3  60
                     T=                    ✓
                          2  π  1100
                     T = 2054,40 Nm ✓                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 23

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 23                          DBE/November 2024
                                       NSS − Nasienriglyne

11.6     Rataandrywings:

         11.6.1      Rotasiefrekwensie van die uitset-as NA in r/s:

                     Ninset    Produk van tande op gedrewe ratte
                             =
                     Nuitset     Produk van tande op dryfratte
                       N A TB  TD
                          =        ✓
                       ND TA  TC
                       980 24  42 ✓
                          =
                       ND   45  20 ✓
                               45  20  980
                        ND =
                                 24  42
                        ND = 875 r/min
                        ND = 14,58 r/sek ✓                                               (4)

          11.6.2     Ratverhouding:

                                         Produk van tande op gedrewe ratte
                      Ratverhoud ing =
                                           Produk van tande op dryfratte

                                          24  42 ✓
                      Ratverhoud ing =
                                          45  20 ✓

                      Ratverhoud ing = 1,12 : 1 ✓

                                         OF

                                        Ninset
                     Ratverhoud ing =
                                        Nuitset

                                        16,33 ✓         980 ✓
                     Ratverhoud ing =              OF
                                        14,58 ✓         875 ✓

                     Ratverhoud ing = 1,12 : 1 ✓                                         (3)

11.6.3   Rigting:

         Kloksgewys ✓                                                                    (1)
                                                                                         [28]

                                                                             TOTAAL:     200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — Mechanical Technology · QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — Mechanical Technology · QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — Mechanical Technology · QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MEC TECH GR12 MEMO SEPT2023 Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mec-tech-gr12-memo-sept2023-fitting-english/48945e78-f50a-4241-bab7-b94b61c60f49) — Memo · 2023 · Eng
- [MECH TECH GR12 QP SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept2023-welding-english/49e9215c-dc78-48c3-a526-4baaf59158d8) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
