# Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-welding-metal-work-afr/874ef228-326d-4a57-9f5d-870ba57707ab
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-welding-metal-work-afr/874ef228-326d-4a57-9f5d-870ba57707ab)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

           MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                                NOVEMBER 2024

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk        2                       DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.         Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
            ANTWOORDEBOEK verskaf word.

 2.         Lees AL die vrae noukeurig deur.

 3.         Beantwoord AL die vrae.

 4.         Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
            vraestel gebruik is.

 5.         Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

 6.         Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
            desimale plekke af.

 7.         Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
            tekeninstrumente gebruik.

 8.         Die waarde van gravitasieversnelling moet as 9,81 m/s2 of 10 m/s2 geneem
            word.

 9.         ALLE afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.

 10.        Skryf netjies en leesbaar.

 11.        'n Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg.

 12.        Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydsbestuur te help.

 VRAAG                          INHOUD                          PUNTE       TYD IN MINUTE
                               GENERIES
       1       Meervoudigekeuse-vrae                                6               6
       2       Veiligheid                                          10              10
       3       Materiale                                           14              14
                               SPESIFIEK
        4      Meervoudigekeuse-vrae                              14               10
        5      Terminologie (Maatvorms)                           23               20
        6      Gereedskap en Toerusting                           18               10
        7      Kragte                                             45               40
        8      Hegtingsmetodes (Inspeksie van Sweislasse)         23               20
        9      Hegtingsmetodes (Spannings en Vervorming)          18               20
       10      Instandhouding                                      8               10
       11      Terminologie (Ontwikkeling)                        21               20
                                                TOTAAL            200              180

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk         3                    DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
 antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
 ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.7 E.              Nov

 1.1      Watter stelling hieronder is KORREK met betrekking tot 'n aanbeveling vir
          die toepassing van noodhulp?

          Moet NIE … NIE.

          A     enigiets wat aan die wond vassit, verwyder
          B     die pasiënt se pols nagaan
          C     aandag gee aan bloedverlies of asemhalingsprobleme
          D     die omgewing vir gevaarlike voorwerpe nagaan                                    (1)

 1.2      Waar daar meer as … werknemers by 'n werksplek in diens is, moet die
          werkgewer 'n toeganklike noodhulpkas voorsien.

          A     2
          B     3
          C     4
          D     5                                                                               (1)

 1.3      Wat veroorsaak ongelukke wanneer daar met roterende masjinerie, soos 'n
          bankslyper, gewerk word?

          A     Te veel selfvertroue
          B     Korrekte wielgrootte
          C     Gaping tussen gereedskapsrus en slypwiel oorskry nie 3 mm nie
          D     Korrek gegradeerde slypwiel vir die bankslyper                              (1)

 1.4      Watter toets beskadig NIE 'n werkstuk NIE?

          A     Vonktoets
          B     Klanktoets
          C     Buigtoets
          D     Masjineringstoets                                                           (1)

 1.5      Watter van die volgende produkte is dopverhard?

          A     Blikkies
          B     Masjienskerms
          C     Handvyle
          D     Ratte en nokke                                                              (1)

 1.6      Watter proses is die eerste stap in die produksie van hoësterkte-staal?

          A     Normalisering
          B     Uitgloeiing
          C     Verharding
          D     Tempering                                                                   (1)
                                                                                            [6]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk         4                    DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

 2.1      Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word nadat die
          horisontale bandsaag aangeskakel word.                                            (2)

 2.2      Noem die DRIE stadia wanneer basiese noodhulpbehandeling toegepas
          word om 'n beseerde persoon te help.                                              (3)

 2.3      Hoekom mag olie of ghries NIE met die suurstofpasstukke in aanraking kom
          wanneer suurstofsilinders hanteer word NIE?                                       (1)

 2.4      Noem TWEE nadele van die proseswerkswinkeluitleg.                                 (2)

 2.5      Noem TWEE voordele van die produkwerkswinkeluitleg.                               (2)
                                                                                            [10]

 VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

 3.1      Noem of die volgende materiale gedurende die vyltoets maklik of moeilik vyl:

          3.1.1       Gietyster                                                             (1)

          3.1.2       Gietstaal                                                             (1)

          3.1.3       Sagte staal                                                           (1)

 3.2      Verduidelik wat hittebehandeling is.                                              (3)

 3.3      Verduidelik wat die effekte sal wees indien metaal gedurende die
          hittebehandelingsproses te vinnig verhit word.                                    (4)

 3.4      Noem die TWEE tipes staal wat die geskikste vir dopverharding is.                 (2)

 3.5      Verduidelik die rede vir die tempering van staal gedurende die
          hittebehandelingsproses.                                                          (2)
                                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk         5                    DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
 antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in die
 ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.15 E.

 4.1      'n Plaatlêer kan as 'n kombinasie van … gedefinieer word.

          A     'n dakkap en 'n fondasie
          B     'n dakkap en 'n hoekplaat
          C     plate wat aanmekaar gesweis is
          D     plate en 'n hoekyster wat saamgesweis is                                        (1)

 4.2      Die gebruik van 'n snymoer gedurende skroefdraadsny is om …

          A     interne skroefdraad te sny.
          B     eksterne draad te sny.
          C     die voer van 'n tap te verstel.
          D     'n stok te verstel.                                                             (1)

 4.3      Wat is die SI-meeteenheid vir vervorming?

          A     Meter (m)
          B     Pascal (Pa)
          C     Newton (N)
          D     Geen eenheid nie                                                            (1)

 4.4      Identifiseer die templaat in FIGUUR 4.4 hieronder getoon.

                                                FIGUUR 4.4

          A     Flenstemplaat
          B     Strooktemplaat
          C     Hoekplaat
          D     Webtemplaat                                                                 (1)

 4.5      Wat is die funksie van 'n staanboorkloukop/-klembus?

          A     Verander die spoed van die boor
          B     Verstel die voer van die boor
          C     Hou die boorpunt in posisie
          D     Verstel die boortafel                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk         6                          DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 4.6      Watter EEN van die volgende toetse is 'n voorbeeld van 'n vernietigende
          toets op 'n sweislas?

          A     Ultrasoniese toets
          B     Inkeepbreektoets
          C     X-straaltoets
          D     Klanktoets                                                                        (1)

 4.7      Identifiseer die lid wat deur A in die staalraamwerk in FIGUUR 4.7 hieronder
          aangedui word.

                                                   A
                                                FIGUUR 4.7

          A     Stut
          B     Dakbalk
          C     Hoofbintbalk
          D     Verspandeel                                                                       (1)

 4.8      Watter EEN van die volgende stappe verminder spatsels gedurende die
          sweisproses?

          A     Voorverhit die basismetaal
          B     Stadige afkoeling na sweiswerk
          C     Gebruik laersterkte-verbruikersgoedere
          D     Selekteer die gepaste stroomverstelling                                           (1)

 4.9      Watter EEN van          die   volgende        stappe   verminder   kraterkrake   in
          boogsweiswerk?

          A     Berei die wortelgaping voor
          B     Terugstap aan die einde van die sweis
          C     Vinnige afkoeling na sweiswerk
          D     Gebruik die regte sweisstroom                                                         (1)

 4.10     'n Ultrasoniese toets gebruik … om gebreke in sweislasse op te spoor.

          A     klank
          B     vloeistof
          C     film
          D     lig                                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk         7                  DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 4.11     Wat sal die eerste effek wees wanneer koudbewerkte metaal verhit word?

          A     Verharding
          B     Smelting
          C     Verligting van interne spanning
          D     Versagting                                                                    (1)

 4.12     Die doel daarvan om diensrekords van kragmasjiene by te hou, is die
          monitering van die … in die werkswinkel.

          A     toestand van masjiene
          B     bedryfswerking van masjiene
          C     uitsluitklousule van masjiene
          D     isoleerskakelaars                                                             (1)

 4.13     Die knik-vasklem-walsmasjien word gebruik om ... te rol.

          A     vierkantstawe
          B     dun plaatmetaal
          C     ronde stawe
          D     hoekyster                                                                 (1)

 4.14     Identifiseer die tipe geutbak wat in FIGUUR 4.14 hieronder getoon word.

                                               FIGUUR 4.14

          A     Vierkant-na-reghoek op middelpunt
          B     Vierkant-na-vierkant van middelpunt af
          C     Vierkant-na-vierkant op middelpunt
          D     Vierkant-na-reghoek van middelpunt af                                         (1)
                                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk         8                     DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

 5.1      Waarom is die templaatgalery van die res van die werkswinkel geskei?               (2)

 5.2      Noem DRIE gereedskapstukke wat in 'n templaatgalery gebruik word.                  (3)

 5.3      FIGUUR 5.3 hieronder toon 'n staalring wat vervaardig moet word deur 'n
          25 x 25 mm-vierkantstaaf te gebruik. Die ring het 'n buitediameter van
          980 mm.

                                                              980 mm
                           25 mm

                                                FIGUUR 5.3

          5.3.1       Bereken die gemiddelde diameter van die ring.                          (2)

          5.3.2       Bereken die gemiddelde omtrek van die ring. (Rond jou antwoord
                      tot die naaste heelgetal af.)                                          (3)

 5.4      Noem enige TWEE faktore wat in ag geneem moet word wanneer die tipe
          materiaal geselekteer word wat vir die maak van template gebruik moet
          word.                                                                              (2)

 5.5      Teken 'n netjiese skets van 'n T-las wat ter plaatse met boogsweiswerk
          gedoen word.

          Dui die volgende inligting aan deur sweissimbole te gebruik:

              Die hoeksweislaste aan beide kante is 10 mm groot.
              Die lengte van die sweislopies is 50 mm elk.
              Die steek van die sweis is 100 mm.                                            (9)

 5.6      Teken die volgende sweissimbole:

          5.6.1       Puntsweis                                                              (1)

          5.6.2       Soomsweis                                                              (1)
                                                                                             [23]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk         9                   DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 6.1      Verduidelik die werksbeginsel van die volgende masjiene:

          6.1.1       Pons-en-afsnymasjien                                                     (4)

          6.1.2       Weerstandsweismasjien                                                    (4)

 6.2      Noem DRIE gebruike van die staanboor.                                            (3)

 6.3      Noem die DRIE tipes tappe wat vir die sny van interne skroefdraad gebruik
          word.                                                                            (3)

 6.4      Verduidelik die prosedure wanneer 'n Brinell-hardheidstoets uitgevoer word.      (4)
                                                                                           [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk        10                       DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

 7.1      Die diagram in FIGUUR 7.1 hieronder toon 'n balk wat aan beide punte deur
          RL en RR ondersteun word. Drie vertikale puntlaste word op die balk
          uitgeoefen. Beantwoord die vrae wat volg.

                             60 N                     75 N          50 N

                  A             B                        C             D             E

                       2m               3m                    3m           2m
               RL                                                                   RR

                                                FIGUUR 7.1

          7.1.1       Bereken die groottes van RL en RR.                                         (8)

          7.1.2       Bereken die buigmomente by B, C en D op die balk.                          (5)

          7.1.3       Teken die buigmomentdiagram.

                      Gebruik skaal:     1 m = 10 mm
                                         10 Nm = 1 mm                                            (6)

 7.2      'n As met 'n diameter van 38 mm word met 0,55 mm verleng wanneer 'n
          treklas van 120 kN daarop toegepas word. Die oorspronklike lengte van die
          as is 125 mm.

          Bereken die volgende:

          7.2.1       Die weerstandsarea van die as                                                  (2)

          7.2.2       Die spanning in die asmateriaal (MPa)                                          (3)

          7.2.3       Die vervorming van die as                                                      (3)

          7.2.4       Young se modulus van elastisiteit vir hierdie materiaal                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk        11                     DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 7.3      FIGUUR 7.3 hieronder toon 'n staalraamwerk. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                   800 N

                                      A                       B

                                                     D

                                30o                               30o
                                                     C
                                                    10 m
                      400 N                                             400 N
                                                FIGUUR 7.3

          7.3.1       Teken die ruimtediagram volgens skaal 10 mm = 1 m. Gebruik
                      pyle om die stutte en binte aan te dui.                                (4)

          7.3.2       Teken die vektordiagram volgens skaal 10 N = 1 mm.                     (5)

          7.3.3       Bepaal grafies die grootte en aard van die volgende lede: AD, BD
                      en CD.                                                                 (6)
                                                                                             [45]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk        12                      DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

 8.1      Noem TWEE faktore om in ag te neem gedurende die inspeksie van
          sweiswerk.                                                                           (2)

 8.2      Noem TWEE oorsake van die volgende sweisdefekte:

          8.2.1       Sweisspatsels                                                            (2)

          8.2.2       Krake                                                                    (2)

 8.3      Noem TWEE maniere om die volgende defekte te voorkom:

          8.3.1       Onvolledige penetrasie                                                   (2)

          8.3.2       Insnyding                                                                (2)

 8.4      FIGUUR 8.4 hieronder toon sweisafmetings. Benoem A–E.

                                                   B

                                                                      C

                                                                          D
                        A
                                                                          E

                                               FIGUUR 8.4                                      (5)

 8.5      Noem TWEE doelwitte van 'n masjineerbaarheidstoets vir sweislasse.                   (2)

 8.6      Gee TWEE redes vir die uitvoer van 'n vrybuigtoets op 'n sweislas.                   (2)

 8.7      FIGUUR 8.7 hieronder toon 'n X-straaltoetsopstelling. Benoem A–D.

                                                              B
                        A
                                                              C

                                                                  D

                                               FIGUUR 8.7                                      (4)
                                                                                               [23]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk        13                DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

 9.1      Noem VIER faktore wat die korrelgrootte van staal affekteer wanneer dit
          koud bewerk word.                                                                (4)

 9.2      Noem DRIE faktore wat vervorming en naspanning in sweiswerk affekteer.           (3)

 9.3      FIGUUR 9.3 hieronder toon die yster-koolstof-ekwilibriumdiagram. Benoem
          die diagram soos aangedui van A–D.

                                             C

                      B

                                       D

                                                         A
                                                 FIGUUR 9.3                                (4)

 9.4      Noem TWEE blusmediums wat gedurende die hittebehandeling van staal
          gebruik word.                                                                    (2)

 9.5      Noem EEN hittebehandelingsproses wat by spanningsverligting gebruik
          word.                                                                            (1)

 9.6      Definieer die volgende terme:

          9.6.1       Vervorming                                                           (2)

          9.6.2       Elastiese vervorming                                                 (2)
                                                                                           [18]

 VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 10.1     Gee TWEE redes waarom instandhouding vir bedryfstelsels of masjiene
          belangrik is.                                                                 (2)

 10.2     Gee TWEE redes waarom 'n gebrek aan smering tot wanfunksionering van
          masjiene kan lei.                                                             (2)

 10.3     Noem TWEE potensiële gevolge van masjienoorbelading.                          (2)

 10.4     Noem TWEE instandhoudingsriglyne vir 'n kragsaag.                             (2)
                                                                                        [8]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk         14                     DBE/November 2024
                                              NSS Vertroulik

 VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK)

 11.1     Beskryf die doel van gravitasievloei met betrekking tot geutbakke.                        (2)

 11.2     FIGUUR 11.2 hieronder toon 'n reghoekige driehoek. Bereken die waarde
          van X.

                                  40 mm
                                                          X

                                                   30 mm
                                                FIGUUR 11.2                                     (3)

 11.3     FIGUUR 11.3 hieronder toon 'n vierkant-na-vierkant-geutbak van die
          middelpunt af met 'n vertikale hoogte (VH) van 850 mm.

                                                        950
                             D                                           C

                       350

                                          4                    3

                                                                         950
                       400   X       Y

                                          1                    2

                             A                                     300   B
                                                      400
                                                FIGUUR 11.3

          Bereken die volgende ware lengtes:

          11.3.1 B-3                                                                            (5)

          11.3.2 X-Y                                                                            (4)

          11.3.3 C-4                                                                            (5)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk        15                  DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 11.4     Identifiseer die tipe geutbak wat in FIGUUR 11.4 hieronder getoon word.

                                              FIGUUR 11.4                             (2)
                                                                                      [21]

                                                                         TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk              1                          DBE/November 2024
                                                   NSS Vertroulik

                         FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE:
                                SWEIS- EN METAALWERK

1.     SPANNING EN VERVORMING

                  πd2
1.1      Aas 
                   4

1.2      Apyp 
                     
                  π D2  d 2    
                      4
                                        Maksimum spanning/Breekspanning
1.3     Veiligheidsfaktor =
                                              Veilige werkspanning

                                                             F
1.4     Spanning = Krag                      OF         σ
                         Area                                A
                                 Verandering in lengte                        ΔL
1.5     Vervorming =
                                 Oorspronklike lengte
                                                                    OF   ε
                                                                              OL

                                           Spanning                            σ
1.6     Young se modulus =                                          OF   E
                                          Vervorming                           ε

2.     PYTHAGORAS SE STELLING EN TRIGONOMETRIE

                                    r
          y

                                               𝜽
                             x

              y
 2.1   sin θ 
              r
              x
 2.2   cosθ 
              r
              y
 2.3   tanθ 
              x
 2.4   r 2  x2  y2       OF           a 2  b2  c2

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 17

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk        2           DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

3.     MAATVORMS EN ONTWIKKELINGS

3.1      Gemiddelde Ø = Buite-Ø – Plaatdikte
                       OF
        Gemiddelde Ø = Binne-Ø + Plaatdikte

3.2      Gemiddelde omtrek = π x Gemiddelde Ø

           (waar Ø = diameter)

4.     SKROEFDRADE

       Boorgrootte = Buite-Ø – Steek

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-english/6c8e4f19-8a49-43c9-a4af-dbf620595837) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Fitting and Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Memo · 2023 · Eng
- [MEC TECH GR12 MEMO SEPT2023 Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mec-tech-gr12-memo-sept2023-fitting-english/48945e78-f50a-4241-bab7-b94b61c60f49) — Memo · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
