# Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-welding-metal-work-mg-afr/4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-welding-metal-work-mg-afr/4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

           MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                                 NOVEMBER 2024

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      2              DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       A✓                                                                      (1)

1.2       D✓                                                                      (1)

1.3       A✓                                                                      (1)

1.4       B✓                                                                      (1)

1.5       D✓                                                                      (1)

1.6       C✓                                                                      (1)
                                                                                  [6]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     3                     DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Horisontale bandsaag (Reeds aangeskakel):
         • Moet nooit die bandsaag verlaat terwyl dit nog in beweging is nie. ✓
         • Skakel die bandsaag af as jy dit verlaat. ✓
         • Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels/vylsels te verwyder. ✓
         • Wanneer jy om die bewegende bandsaag beweeg, wees versigtig dat
            jou klere nie in die lem vasgevang word nie. 
         • Moenie 'n bewegende bandsaaglem met jou hand stop nie. ✓
         • Moenie die bandsaag verstel terwyl daar gewerk word nie. ✓
         • Moenie enige skerms oopmaak terwyl die bandsaag in werking is
            nie. ✓
         • Hou hande weg van aksiepunte. ✓
         • Moenie die bandsaaglem in die materiaal forseer nie. ✓
         • Dien snyvloeistof toe indien nodig.
         • Vermy samedromming van persone om die masjien. ✓
         • Moet nie op die masjien leun nie. ✓
         • Kyk of die masjien glad loop. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

2.2      Noodhulp behandeling:
         • Ondersoek ✓
         • Diagnose ✓
         • Behandeling ✓                                                                (3)

2.3      Suurstofpasstukke met olie en ghries:
         Dit vorm 'n vlambare mengsel. ✓                                                (1)

2.4      Nadele van die prosesuitleg:
         • Produksie is nie altyd aaneenlopend nie. ✓
         • Vervoerkostes tussen prosesdepartemente kan hoog wees. ✓
         • Addisionele tyd word gebruik in toetsing en sortering soos die produk
            na verskillende departemente beweeg. ✓
         • Skade aan breekbare goedere kan die gevolg wees van ekstra
            hantering. ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)       (2)

2.5      Voordele van die produkuitleg:
         • Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. ✓
         • Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder. ✓
         • Produksiebeheer is amper outomaties. ✓
         • Beheer oor werksaamhede is makliker. ✓
         • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. ✓
         • Minder totale inspeksie is nodig. ✓
         • Minder totale vloerruimte is nodig per produksie-eenheid. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     4                      DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Vyltoets:

         3.1.1       Vyl maklik                                                         (1)

         3.1.2       Moeilik om te vyl                                                  (1)

         3.1.3       Vyl maklik                                                         (1)

3.2      Hittebehandeling:

         Dit is die verhitting  en afkoeling  van metale onder beheerde toestande
         / om hul eienskappe te verander.                                               (3)

3.3      Verhitting van metaal:

         Indien metaal te vinnig verhit word, word die buitekant warmer  as die
         binnekant,  en dit is dan moeilik  om 'n eenvormige struktuur te
         verkry.                                                                        (4)

3.4      Dopverharding:

         •   Lae koolstofstaal/Sagtestaal 
         •   Lae legeringstaal/allooistaal                                              (2)

3.5      Tempering:

         •   Dit is om die spanning te verminder  wat gedurende die
             verhardingsproses  opgewek is,.
         •   Verhoog taaiheid. 
         •   Verminder brosheid. 
         •   Om ‘n fyner korrelstruktuur te bereik. 
                                                         (Enige 1 x 2)                   (2)
                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     5             DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      D✓                                                                    (1)

4.2      B✓                                                                    (1)

4.3      D✓                                                                    (1)

4.4      B✓                                                                    (1)

4.5      C✓                                                                    (1)

4.6      B✓                                                                    (1)

4.7      C✓                                                                    (1)

4.8      D✓                                                                    (1)

4.9      B✓                                                                    (1)

4.10     A✓                                                                    (1)

4.11     C✓                                                                    (1)

4.12     A✓                                                                    (1)

4.13     B/C ✓                                                                 (1)

4.14     D✓                                                                    (1)
                                                                               [14]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     6                    DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

5.1      Templaatgaleryskeiding:
         • Dit is stiller. ✓✓
         • Die beligting is beter. ✓✓
         • Alle toerusting is redelik bekombaar. ✓✓
         • Dit is 'n permanente basis. ✓✓
         • Afmerk op die vloer bevorder akkuraatheid. ✓✓
         • Spesialiste werk in die templaatgalery. / Meer gespesialiseerde werk
            word in die templaatgalery gedoen. ✓✓
                                                                   (Enige 1 x 2)       (2)

5.2      Templaatgalerygereedskap: (Weens die groot aantal alternatiewe
         moet nasienerdiskresie gebruik word - bespreek met IM).
         • Handsae ✓
         • Beitels ✓
         • Handskaaf ✓
         • Boor en boorpunte ✓
         • Staalmaatband ✓
         • Reihout ✓
         • Passer ✓
         • Stokpasserpenne ✓
         • Skrynwerkerswinkelhaak ✓
         • Gradeboog ✓
         • Slaglyn ✓
         • Klampe ✓
                                                                 (Enige 3 x 1)        (3)

5.3      Staalringberekeninge:

         5.3.1       Gemiddelde Ø = Buite Ø − plaatdikte
                                      = 980 − 25 ✓
                                      = 955 mm ✓                                      (2)

         5.3.2       Gemiddelde omtrek = π  Gemiddelde Ø
                                           = π  955 ✓
                                           = 3000,22 ✓
                                           = 3000 mm ✓                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     7                          DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

5.4      Faktore vir die seleksie van materiale vir template:

         •   Duursaamheid ✓
         •   Koste effektiwiteit ✓
         •   Liggewig ✓
         •   Klambestand ✓
         •   Buigsaamheid ✓
         •   Grootte ✓
         •   Akkuraatheid word vereis ✓
                                                                          (Enige 2 x 1)      (2)

5.5      Hoeksweis op T-las:

                                                    ✓           ✓
                                                             ✓ 50     ✓
                                                 ✓ 10             – 100           ✓
                                                                                Arc
                                      ✓                      ✓
                                          ✓

                                                                                                   (9)

5.6      Sweissimbole:

         5.6.1       Puntsweis:

                                                       X     ✓
                                                                                               (1)

         5.6.2       Soomsweis:
                                                             ✓
                                                                                              (1)
                                                                                              [23]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     8                        DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1      Werksbeginsels van:

         6.1.1       Pons-en afsnymasjien:
                     • Afsnymasjien is elektries aangedryf. ✓
                     • Gebruik 'n swaar vliegwiel/hidroliese- en koppelaarstelsel. ✓
                     • Dit koppel verskeie lemme/ponse. ✓
                     • Gebruik skuif-/ponsbeweging om die verskillende profiele te
                       sny. ✓                                                              (4)

         6.1.2       Weerstand sweismasjien:
                     • Stroom vloei deur 'n weerstand om plate saam te smelt. 
                     • Twee koperelektrodes word teen die plate gedruk. 
                     • Sterk stroom vloei tussen die elektrodes. 
                     • Die twee plate smelt en smet aanmekaar vas wat 'n
                       sweisklont of puntsweis vorm.                                      (4)

6.2      Gebruike van 'n staanboor:

         •   Boorwerk ✓
         •   Ruimwerk ✓
         •   Versinking ✓
         •   Saagwerk – gatsaag ✓
         •   Skuurwerk ✓
         •   Draadborsel-skuurwerk ✓
         •   Polering ✓
         •   Boring ✓
         •   Tapwerk ✓
         •   Kolvlakwerk ✓
         •   Slypwerk ✓
                                                                       (Enige 3 x 1)       (3)

6.3      Tipe tappe:
         • Voorsnytap/begintap/eerste tap ✓
         • Tussensny-/tweede tap ✓
         • Prop- of boomsnytap ✓                                                            (3)

6.4      Brinell-hardheidstoets prosedure:
         • Maak gebruik van 'n staalbal as induiker. ✓
         • 'n Las word op die toetsstuk toegepas. ✓
         • Die diameter van die induiking word met 'n mikroskoop gemeet. ✓
         • Die diameter word gebruik om die Brinell-lesing te bepaal. ✓                     (4)
                                                                                            [18]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     9                            DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Balke:

          7.1.1      Bereken reaksie links (RL):

                     Neem momente om RR:
                                  ✓          ✓          ✓
                     RL ×10 = (50 × 2) + (75 × 5) + (60 × 8)
                              = 100 + 375 + 480
                                955
                          RL =
                                 10
                              = 95,5 N ✓

                     Bereken reaksie regs (RR):

                     Neem momente om RL:
                                  ✓          ✓          ✓
                     RR ×10 = (60 × 2) + (75 × 5) + (50 × 8)
                              = 120 + 375 + 400
                                895
                          RR =
                                 10
                              = 89,5 N ✓                                                       (8)

         7.1.2       Buigmomente:

                     BMB = (95,5  2 ) − (60  0)
                          = 191 Nm ✓

                     BM C = (95,5  5 ) − (60  3) − (75  0) ✓
                           = 297,5 Nm ✓

                     BMD = (95,5  8 ) − (60  6) − (75  3) − (50  0) ✓
                          = 179 Nm ✓                                                           (5)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     10                                  DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

7.1.3    Buigmomentdiagram:

                                              297,5 N.m
                                        ✓                    ✓
                             191 N.m                             179 N.m
                                                  ✓
                         ✓                                                     ✓

                                                                                     ✓
                     0                                                              0

            Nota aan merker:
             Merker moet die buigmomentdiagram oor teken
             volgens die gegewe skale vir merk doeleindes                                             (6)

7.2      Spanning en Vervorming:

         7.2.1       Area:

                                                  πD 2
                                             A=
                                                   4
                                                 π(0,038) 2 
                                               =
                                                      4
                                               = 1,13 × 10 -3 m 2 
                                                                                                     (2)

         7.2.2       Spanning:                                            

                                                  F
                                   Spanning =                              
                                                  A               
                                                  120  10 3  
                                              =                    
                                                1,13 10 -3 m 2
                                                                 
                                              = 106,19 MPa                                         (3)
                                                                      
                                                                           
                                                                      
                                                                      
                                                                      
                                                                      
                                                                      
                                                                      
                                                                      
                                                                      
                                                                      
                                                                      
Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief
                                                                      

### Page 11

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     11            DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

         7.2.3       Vervorming:

                            Δl
                      ε =
                            ol
                            0,55 
                      ε =
                             125 
                        = 0,0044     of 4,4 10 -3                            (3)
                                                        
         7.2.4       Berekening van  
                                      Young se Modulus:
                            spanning              
                      E =
                           vervorming 
                          106,19     
                        =             
                                                  
                          4,4 10 -3 
                                                  
                        = 24,13 GPa                                          (3)
                                                  
                                       
                                        
                                        
                                              
                                              
                                          
                                          
                                          
                                             

                                          
                                          

                                              

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     12                                 DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

7.3      Eenvoudige raam:

       7.3.1   Ruimtediagram:
                                               800 N

                                   A                                B
                                                                 

                                                  D
                                                                         

                                                  
                                                                         
                                                   C 
                                                       
                                   
               400 N            3 PUNTE VIR PYLE
                                                
                                                       
                                   TEKENING
                          1 PUNT VIR           VOLGENS                            400 N
                                                      
                                     SKAAL ✓                                                        (4)
                                               
                                                       
      7.3.2    Vektordiagram:                
                                                       a
                                                        
                                                             

                                                                        

                                                                            
                               d                                            c
                                                                            
                                                       

                                                                            
                                                                       
                                                                            
                                                                             
                                                                             
                                                     
                                                                            b
                                                                             
                                                 
                 NOTA: Teken volgens skaal op transparant vir merk doeleindes
                                                                 
                 Toleransie van 2 mm.
                                                                                                   (5)

                                                                            

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     13                     DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

      7.3.3    Grootte en aard van krag:

                Lid             Krag                         Aard
                AD              810 N(790-830) ✓             Stut ✓
                BD              810 N(790-830) ✓             Stut ✓
                CD              700 N(680-720) ✓             Bint ✓                      (6)
                                                                                         [45]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     14                       DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: HEGTINGMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

8.1     Faktore om te oorweeg gedurende die inspeksie van sweis:
        • Kraal ✓
        • Wydte ✓
        • Hoogte ✓
        • Smelting ✓
        • Penetrasie ✓
        • Pitgate ✓
        • Insnyding ✓
        • Vervorming ✓
        • Krake ✓
        • Spatsels ✓
        • Geen Slakinsluiting ✓
        • Behoorlike begin van sweis ✓
        • Afend van sweis ✓
                                                               (Enige 2 x 1)                (2)

8.2      Sweisdefekte:

         8.2.1        Sweisspatsels:
                     • Te lae sweis spanning. ✓
                     • Te hoë sweis stroom. ✓
                     • Booglengte te lank. ✓
                     • Geen toediening van spatselwerende sproei nie. ✓
                     • Elektrodehoek te klein. ✓
                     • Sweisspoed verkeerd. ✓
                     • Verkeerde polariteit (GS). ✓
                     • Gekontamineerde opppervlak. ✓
                     • Nat elektrodes. ✓
                     • Onvoldoende verbruiksgoedere (bv. verkeerde elektrodes, nie
                       genoeg skermgasvloei nie, ens). ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)         (2)

         8.2.2        Krake:
                     • Verkeerde keuse van elektrode. ✓
                     • 'n Klemsweislas. ✓
                     • Vinnige afkoeling. ✓
                     • Onvoldoende sweistegniek. ✓
                     • Afwesigheid van voorverhitting en naverhitting van die las. ✓
                     • Moedermetaal met swak sweisbaarheid/hoë koolstofinhoud. ✓
                     • Hoë naspanning op die basismetaal. ✓
                                                                        (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     15                       DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

8.3      Voorkoming van sweisdefekte:

         8.3.1        Onvolledige penetrasie:
                     • Gebruik korrekte booglengte. ✓
                     • Gebruik korrekte elektrodehoek. ✓
                     • Gebruik korrekte stroomverstelling. ✓
                     • Gebruik korrekte sweisspoed. ✓
                     • Gebruik korrekte lasvoorbereiding/Verwyder gietvormskaal/
                       Maak las skoon. ✓
                                                                        (Enige 2 x 1)       (2)

         8.3.2        Insnyding:
                     • Verlaag die sweisspoed. ✓
                     • Deur boogspanning te verhoog. ✓
                     • Deur boogspanning te verlaag. ✓
                     • Deur stroom te verlaag. ✓
                     • Verseker behoorlike lasvoorbereiding/Verwyder gietvormskaal/
                        Maak las skoon. ✓
                     • Gebruik korrekte elektrodehoek. ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)         (2)

8.4      Benoem sweismates:
         A. Penetrasie ✓
         B. Wydte ✓
         C. Hoogte/Versterking/Kruinhoogte/Oorbedekking ✓
         D. Sweiskraal/Neergesmelte metaal ✓
         E. Basismetaal/Werkstuk/Toetsstuk/Moedermetaal ✓                                   (5)

8.5      Masjineerbaarheidstoets vir sweislasse:
        • Om die oppervlakafwerking te evalueer. ✓
        • Om die integriteit van die sweis te evalueer. ✓
        • Om defekte soos porositeit/poreusheid, insluitings of uitermatige hardheid
          te evalueer. ✓
        • Om die gemak van masjinering te bepaal. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)        (2)

8.6      Vrybuigtoets op 'n sweislas:
        • Om die persentasie verlenging van 'n sweismetaal te bepaal. ✓
        • Dit meet die rekbaarheid van die sweisneerslag. ✓
        • Dit meet die hitte geaffekteerde area langs die sweis. ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)           (2)

8.7      Benoem X-straal toets:
         A. Gamma straal/X-strale ✓
         B. Radio-aktiewe bron /x-straal masjien ✓
         C. Toetsstuk/Werkstuk ✓
         D. Fotografiese film/Film ✓                                                        (4)
                                                                                            (23)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     16                       DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: HEGTINGMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

9.1      Faktore wat die korrelgrootte van staal affekteer:
        • Die hoeveelheid van vorige koudbewerking. ✓
        • Die temperatuur en tyd van die uitgloeiingsproses. ✓
        • Die samestelling/Tipe staal. ✓
        • Die smeltpunt. ✓                                                                  (4)

9.2      Faktore wat vervorming en naspanning affekteer:
        • Sweisstroom ✓
        • Tipe/Grootte elektrode ✓
        • Afkoeltempo ✓
        • Grootte/Dikte van die materiaal ✓
                                                                        (Enige 3 x 1)       (3)

9.3      Benoem yster-koolstof-ekwilibriumdiagram:
         A. Koolstof persentasie ✓
         B. Temperatuur in grade Celsius ✓
         C. AC3 / Hoër kritiese temperatuur ✓
         D. AC1 / Laer kritiese temperatuur ✓                                               (4)

9.4      Blusmediums:
         • Olie ✓
         • Water ✓
         • Pekelwater ✓
         • Lug ✓
         • Vloeibare sout ✓
         • Sand ✓
         • As ✓
         • Kalk ✓
         • Gesmelte lood ✓
         • Stikstofgevulde lug ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)        (2)

9.5      Spanningverligting:
        • UItgloeiing ✓
        • Tempering ✓
        • Normalisering ✓
                                                                       (Enige 1 x 1)        (1)

9.6      Definisie van terme:

         9.6.1       Vervorming:
                     Vervorming is die kromtrekking van die basisplaat ✓ wat deur die
                     hitte veroorsaak word. ✓                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     17                     DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

         9.6.2       Elastiese vervorming:
                     Dit is die materiaal se vermoë om sy vorm te herverkry ✓ nadat
                     die spannings verlig was. ✓                                          (2)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     18                      DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

10.1     Instandhouding op bedryfstelsels:
        • Dit help om die lewensduur van die hardeware te verleng. ✓
        • Minimaliseer aftyd. ✓
        • Bevorder stelselsekuriteit. ✓
        • Verseker effektiewe werking. ✓
        • Verbeter veiligheid. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)

10.2     Gebrek aan smering:
        • Dit veroorsaak verhoogde wrywing tussen bewegende onderdele. ✓
        • Dit veroorsaak oormatige hitte. ✓
        • Dit veroorsaak slytasie. ✓
        • Potensiële skade aan onderdele. ✓
                                                                (Enige 2 x 1)             (2)

10.3     Masjienoorbelasting:
        • Ontydige staking van masjienonderdele. ✓
        • Verlaagde lewensduur. ✓
        • Dit kan ‘n veiligheidsrisiko veroorsaak. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)

10.4     Instandhoudingsriglyne vir 'n kragsaag:
        • Visuele nagaan van elektriese bedrading. ✓
        • Skoonmaak van werkspasie. ✓
        • Smering van bewegende onderdele. ✓
        • Monitor wiellaers. ✓
        • Gaan hidrouliese olie na. ✓
        • Herstel enige lekkasies. ✓
        • Gaan lemspanning na. ✓
        • Gaan behoorlike belyning na. ✓
        • Inspekteur bande vir slytasie. ✓
        • Inspekteur daagliks die snyselsverwyderingstelsel/bandgidse. ✓
        • Belyn klamp met lem. ✓
        • Kyk dat skerms in plek is. ✓
        • Kondisie van lem. ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                          [8]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 19

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     19                  DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)

11.1     Gravitasievloei:
         Om die inhoud vanuit die bodem ✓ los te laat. ✓                           (2)

11.2     Waarde van X:

          X = 40 2 + 30 2 ✓
            = 1600 + 900
                       ✓
            = 2500  ✓
            = 50 mm ✓ ✓
                    ✓                                                              (3)

11.3                ✓na vierkantige geutbak (van middelpunt af):
         Vierkantige✓
                     ✓
         11.3.1      B-3:
                              ✓    ✓    ✓
                     B − 3 = 300 + 600 + 850 2
                                2     2

                             = 90000 + 360000 + 722500
                             = 1172500 ✓
                             = 1082,82 mm ✓                                        (5)
                                        ✓
         11.3.2      X-Y:              ✓✓
                                 ✓      ✓
                                         ✓
                      X - Y = 250✓ + 850 2
                                  2

                             = 62500 + 722500
                             = 785000    ✓
                             = 886 mm ✓                                            (4)
                                       ✓
         11.3.3      C- 4:             ✓✓
                               ✓       ✓      ✓
                                       ✓ 2 + 850 2
                     C - 4 = 700 2 + 350
                             = 490000 + 122500 + 722500
                             = 1335000 ✓
                             = 1155,42 mm ✓                                        (5)
                                        ✓
11.4                                    ✓
         Vierkantige na vierkantige ✓ geutbak op middelpunt. ✓                     (2)
                                      ✓
                                                                                   [21]
                                           ✓
                                                                     TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — Mechanical Technology · QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — Mechanical Technology · QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — Mechanical Technology · QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MEC TECH GR12 MEMO SEPT2023 Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mec-tech-gr12-memo-sept2023-fitting-english/48945e78-f50a-4241-bab7-b94b61c60f49) — Memo · 2023 · Eng
- [MECH TECH GR12 QP SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept2023-welding-english/49e9215c-dc78-48c3-a526-4baaf59158d8) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
