# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechtech-afr-memo/a46eebea-fad3-482b-b8ce-3e89b960e92e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechtech-afr-memo/a46eebea-fad3-482b-b8ce-3e89b960e92e)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2017

               MEGANIESE TEGNOLOGIE
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                MEGANIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1    A                                                                                  (1)
 1.2    C                                                                                  (1)
 1.3    B                                                                                  (1)
 1.4    C                                                                                  (1)
 1.5    D                                                                                  (1)
 1.6    C                                                                                  (1)
 1.7    A                                                                                  (1)
 1.8    C                                                                                  (1)
 1.9    B                                                                                  (1)
 1.10   C                                                                                  (1)
 1.11   A                                                                                  (1)
 1.12   B                                                                                  (1)
 1.13   D                                                                                  (1)
 1.14   D                                                                                  (1)
 1.15   A                                                                                  (1)
 1.16   B                                                                                  (1)
 1.17   C                                                                                  (1)
 1.18   A                                                                                  (1)
 1.19   D                                                                                  (1)
 1.20   B                                                                                  (1)
                                                                                           [20]
 VRAAG 2: VEILIGHEID

 2.1    Olie en ghries is vlambaar en mag ŉ vuur veroorsaak.                                 (2)

 2.2       Berg vol en leë silinders apart van mekaar. 
           Hou silinders in ŉ koel plek. 
           Beskerm hulle teen sonlig en ander bronne van hitte. 
           Berg en gebruik asetileensilinders altyd regop.
           Berg suurstof en asetileensilinders afsonderlik
           Moet nooit silinders opmekaar stapel nie.
           Moenie silinders kap of aan hulle werk nie.
           Moet nooit ŉ silinder laat val nie.
           Moenie dat olie of ghries in aanraking kom met suurstoftoerusting nie.
           Hou die koppe van suurstofsilinders op vir beskerming.            (Enige 3)        (3)

 2.3     ŉ Operateur moet in die veilige gebruik van ŉ masjien opgelei wees. 
         ŉ Werkplek moet doeltreffend afgeskerm word. 
         ŉ Operateur moet beskermende toerusting gebruik.
         Doeltreffende ventilasie moet deurlopend voorsien en in stand word.
         Maskers of kappies wat veilige lug vir asemhaling handhaaf moet verskaf
          word en deur die operateur gedra word.
         Die insulasie van elektriese kabels moet op standaard wees.
         Die draadspoel moet heeltemal geïsoleer wees.                    (Enige 2)           (2)

 2.4    2.4.1    Maak seker dat die senter of boorkloukop stewig is voordat die
                  masjien aangeskakel word. 
                 Maak seker dat die loskop tydens die snywerk stewig en vasgepen
                  is.                                                     (Enige 1)           (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                  MEGANIESE TEGNOLOGIE                                   3

        2.4.2     Maak seker dat alle skerms in plek is voordat masjiene
                   aangeskakel word. 
                  Masjien skerm moet in ŉ goeie toestand wees.               (Enige 1)        (1)
        2.4.3     Hou hande weg van bewegende kloukop. 
                  Moenie die kloukopsleutel in die kloukop los nie. 
                  Maak seker die kloukop is stewig voordat die masjien aangeskakel
                   word. 
                  Draai die kloukop met jou hande vas om te verseker dat daar geen
                   gevaar rondom die werkstuk is om sodoende enige deel van die
                   draaibank te beskadig nie.                              (Enige 1)        (1)
                                                                                            [10]
 VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING
 3.1        Brinelltoetser 
            Rockwelltoetser 
            Vickerstoetser                                                   (Enige 2)        (2)
 3.2        Toets vir verslete silinders 
            Toets vir verslete suierringe 
            Toets vir verslete suiers 
            Toets vir inlaatkleplekkasies 
            Toets vir uitlaatklep lekkasies                                 (Enige 3)         (3)
 3.3    ŉ Trekkragtoetser meet die weerstand van materiaal tot ŉ statiese of stadige
        toegepaste aksiale spanning.                                                          (2)
 3.4        Ryk mengselinstellings 
            Verkeerde ledige spoed 
            Foutiewe smoorder wat ŉ ryk mengsel skep                         (Enige 2)        (2)
 3.5        Maak seker die vooryling is in die korrekte sok geplaas vir die toepaslike
             lesing. 
            Draai die funksieskakel na die korrekte funksie. 
            Indien onseker van die lesing wat verwag word, skakel aanvanklik na die
             hoogste reeks. 
            Verbind die vooryling na die korrekte punte in die stroombaan wat getoets
             moet word.                                                        (Enige 3)     (3)
                                                                                            [12]
 VRAAG 4: MATERIALE
 4.1     Lae koolstaal  0,10 – 0,25% 
         Medium koolstaal  0,25 – 0,55% 
         Hoë koolstaal  0,55 – 1,00%                                                        (9)
 4.2    Die interne struktuurverandering vind plaas en dit neem ŉ nuwe vorm by ŉ
        temperatuur van ongeveer 800 °C aan.                                                  (2)

 4.3    730° – 780 °C                                                                      (2)
                                                                                            [13]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              MEGANIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE
 5.1     Spilsnyers                                                            (1)
          bv. gewone, sy, verspringende, metaalsaag en profiel/vorm
          snyers                                          (Enige 2 voorbeelde)(2)
         Steelsnyers                                                           (1)
          bv. skagfrees, T-gleuffrese, Woodruff-spygleuffrese en swaaifrese 
                                                            (Enige 2 voorbeelde)(2)          (6)
 5.2  Hoë skuurmiddel weerstand 
      Hoë (af) skuurweerstand byvoorbeeld hardheid van snykant moet nie
        affekteer word deur die hitte nie. 
      Rand taaiheid                                                      (Enige 2)         (2)
 5.3  Draai die deel waarin die skroefdraad gesny moet word tot by die buite
        middellyn van die skroefdraad 
      Stel die saamgestelde beitelslee op 30° na die regterkant en stel die
        snybeitel akkuraat in die beitelhouer. 
      Raadpleeg die indeksplaat van die snelruitratkas en skuif die hefbome
        dienooreenkomstig vir die nodige steek van die skroefdraad. 
      Skakel die senterdraaibank aan en stel die snybeitel op raakpunt op die
        werkstuk.  Stel die gegradeerde wyserplaat van die dwarslee en
        saamgestelde beitelslee op nul. 
      Beweeg die snybeitel ŉ kort afstand van daardie punt af weg, sodat dit vry
        van die eindpunt van die werkstuk kan wees.  Voer die saamgestelde
        beitelslee 0,05 mm inwaarts.
      Met die senterdraaibank wat roteer, laat die halfmoere op die korrekte lyn
        van die draadsnydings wyserplaat inkam, terwyl jy die eerste snit van die
        skroefdraad aan die gang sit. 
      Die snybeitel sal nou die werkstuk skraap. 
      Trek aan die einde van die snyproses die snybeitel vinnig terug en maak
        die halfmoer hefboom vry.  Bring die slee terug na die begin punt van die
        skroefdraad.  Bring die senterdraaibank tot stilstand en gaan die
        skroefdraad steek met ŉ skroefdraadsteekmeter na. 
      Herhaal met agtereenvolgende snyproses tot skroefdraad voltooid
        is                                                            (Maks. 7 x 1)          (7)
 5.4 5.4.1  Vormsnyers 
              Profielsnyers                                              (Enige 1)         (1)
     5.4.2 Getal draaie = 40  = 1 7 
                              33      33
               1 Volle draai en 7 gate in ŉ 33-gaatplaat                                    (3)
 5.5    A   Kant- en entfreessnyers 
        B   Spilneus 
        C   Vaste kaakskroef 
        D   Parallelle 
        E   Werkstuk 
        F   Skouerwydte 
        G   Skrae of skeiringe 
        H   Verstelbare kaakskroef                                                          (8)
 5.6    A   Buite/Top middellyn 
        B   Steekmiddellyn 
        C   Kern of Wortelmiddellyn                                                      (3)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   MEGANIESE TEGNOLOGIE                                5

 VRAAG 6: HEGTINGSMETODES

 6.1    A    Reëlaar 
        B    Vloeimeter 
        C    Ononderbroke draadkatrol 
        D    Draadtoevoer-rollereenheid 
        E    Sweispistoolpyp 
        F    Sweispistool 
        G    Gesmelte plas 
        H    Werkstuk 
        I    Aardklamp                                                                       (9)

 6.2    A    Moedermetaal 
        B    Gesmelte plas 
        C    Ononderbroke draadtoevoer 
        D    Spuitstuk 
        E    Gasskerm                                                                        (5)

 6.3        X-straaltoetsing 
            Kleurstofindringingtoetsing 
            Ultrasoniese toetsing                                                           (3)

 6.4        Gebruik ŉ ystersaag om die middel van die sweislas te sny. 
            Plaas die monster met die saagkepe op twee staatstutte. 
            Gebruik ŉ voorhamer om die monster te breek deur op die plekke met die
             saagkepe te slaan. 
            Die sweismetaal wat in die breek ontbloot word, behoort volledig gesmelt
             te wees en behoort nie enige slakinsluiting of gasholtes van meer as
             1,6 mm te hê nie.                                                               (4)

 6.5    Om die sweisarea van suurstof en waterverdamping te beskerm.                        (2)

 6.6        Soliede metaal word vasgevang in die sweismetaal of tussen die
             sweismetaal en die basismetaal. 
            Sweistemperatuur is te laag. 
            Ingeslote hoek is te klein. 
            Om ŉ sweislas te herhaal sonder om die vorige slak te verwyder. 
            Hoë viskositeit van die gesmelte metaal.                     (Maks. 2)       (2)
                                                                                          [25]
 VRAAG 7: KRAGTE

 7.1    7.1.1    ŉ Krag is ŉ stoot of trekbeweging.                                          (1)

        7.1.2    Dit is ŉ sisteem in balans.                                                 (1)

        7.1.3    Dit is ŉ herleiding van vele kragte na een krag.                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       MEGANIESE TEGNOLOGIE           (EC/SEPTEMBER 2017)

 7.2    7.2.1                   K
                Spanning =
                                A
                                K
                      A = Spanning 
                     𝜋𝐷 2        K
                            = Spanning 
                      4
                                 K×4
                      D2 = π × 𝑆𝑝𝑎𝑛𝑛𝑖𝑛𝑔 
                               4 × 40 × 103
                      D = √ 𝜋 × 20 × 106 
                      D = √2,546 
                      D = 0,05045 m
                      D = 50,45 mm  Diameter van staaf                                      (6)
        7.2.2                 Spanning
                      E = Vervorming
                                     20 × 106
                Vervorming = 90 × 109 
                      = 2,222 × 10−4                                                        (2)
        7.2.3                        Verandering in lengte
                Vervorming = Oorspronklike lengte 
                Verandering in lengte = Vervorming × Oorspronklike lengte 
                                  = 0,177 mm                                                (3)
 7.3        X-komponent = 280 N + 300 Cos 30° - 400 Cos 30° 
                        = 193,39 N 
            Y-komponent = 300 Sin 30° + 400 Sin 30° - 170 
                         = 150 + 200 + 170
                         = 180 N 
                     𝑅 = 𝑋2 + 𝑌2
                      2

                         = 193,392 + 1802 
                         = √69799,69
                    R = 264,19 N - resultant 
        Berekening van rigting:
                             180
                   Tan Ɵ = 193,39 
                               = 0,931
                               = 42,95°                                                 (10)
 7.4    Reaksie by A:
        B × 6,2 = (496 × 3,1) + (350 × 7,9) 
                = 1537,6 + 2765 
              B = 693,96 N 
        Reaksie by B:
            (A × 6,2) + (350 × 1,7) = (800 × 6,2) + (496 × 3,1) 
                          (A × 6,2) = 4960 + 1537,6 – 595 
                                  A = 952,03 N 
                              A + B = 693,96 + 952,03 = 1645,99
        Afwaarts = 800 + 496 + 350 = 1646
        Die balk is in ewewig                                                             (6)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                       MEGANIESE TEGNOLOGIE                              7

 VRAAG 8: INSTANDHOUDING

 8.1     Dit verhoed afsnysels of metaalskerfmonsters om teen die snybeitel vas te
          kleef. 
         Dit gelei hitte weg wat genereer word a.g.v. die draaiproses. 
         Dit spoel die metaalafsnysels/ metaalskerfmonsters weg. 
         Dit verbeter die kwaliteit van die afwerking van die draai
          oppervlak.                                                     (Enige 3)             (3)

 8.2     Vorming van lae, suur en lakvernis wat nagelaat is deur die olie om die
          oppervlak te bedek. 
         Olie verloor viskositeit, met die oordra van hitte. 
         Metaal deeltjies wat vassit in die olie deur middel van metaal en
          metaalkontak.                                                    (Enige 3)           (3)

 8.3    8.3.1    Die laagste temperatuur waarop die olie dampe afgee wat aan die
                 brand kan slaan                                                              (2)

        8.3.2    Die laagste punt waarteen die vloeistof vloeibaar bly (wat beteken dat
                 dit nog steeds as ŉ vloeistof voorkom)                                       (2)

 8.4       Dit moet waterbestand wees, en moet nie meng nie 
           Roes/Korrosie bestand wees 
           Goed vir laer druk 
           Hoë smeltpunt 
           Lae vriespunt                                                    (Enige 3)         (3)

 8.5     Om wrywing tussen die koppelaar en drukplaat te voorsien 
         Om die vliegwiel na die ratkas te koppel                                          (2)
                                                                                            [15]
 VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

 9.1    9.1.1    Bereken eers die volume by suier B.
                       𝑉𝐵 = 𝐴𝑟𝑒𝑎𝐵 × 𝑆𝑙𝑎𝑔𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒𝐵 
                                      2
                                 𝜋 × 𝐷𝐵
                            =             × 𝐿𝐵
                                    4
                                 𝜋 × (0,18)2
                            =         × 0,012 
                                 4
                            = 0,305 × 10−3 𝑚3 
                   Maar 𝑉𝐴 = 𝑉𝐵
                    𝐴𝐴 𝑋 𝐿𝐴 = 𝑉𝐵
                 𝐴𝐴 × 0,06 = 0,305 × 10−3 
                                 𝑜,305 × 10−3
                         𝐴𝐴 =                     
                                       0,06
                            = 5,08 × 10−3 𝑚2 
                                   2
                                 𝜋𝐷𝐴
                         𝐴𝐴 =     4
                                  4 × 5,08 × 10−3
                         𝐷𝐴2 =                        
                                              𝜋
                         𝐷𝐴 = √6,47 × 10−3 
                         𝐷𝐴 = 0,80 m
                            = 800 mm                                                           (9)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      MEGANIESE TEGNOLOGIE   (EC/SEPTEMBER 2017)

        9.1.2                     KA
                Druk by A =
                                  AA
                                        550
                         𝑃𝐴 = 5,08 × 10−3 
                                = 108,268 × 103 Pa
                                = 108,27 kPa                                       (2)

        9.1.3   Let Wel: Druk by A is gelyk aan druk by B
                𝑃𝐴 = 𝑃𝐵
                     𝐾
                𝑃𝐵 = 𝐴𝐵 
                         𝐵
                𝐹𝐵 = 108,268 × 103 × 𝐴𝐵 
                    = 108,268 × 103 × 25,45 × 10−3 
                    = 2755,42 N
                 𝐹𝐵 = 2,76 kN                                                      (4)

 9.2    9.2.1   Drukspanning                                                       (1)

        9.2.2                   𝝅( 𝑫𝟐 −𝒅𝟐 )
                        A =         𝟒
                                 𝝅(𝟎,𝟎𝟒𝟐 )− (𝟎,𝟎𝟑𝟐 )
                         =               
                                  𝟒
                                    −3 𝟐
                         = 0,55 × 10 𝒎 
                           𝑲𝒓𝒂𝒈
                Spanning = 𝑨𝒓𝒆𝒂
                              𝟐𝟑× 𝟏𝟎𝟑
                         =                
                             𝟎,𝟓𝟓 × 𝟏𝟎𝟑
                          = 41818181,8 Pa 
                         = 41,82 MPa                                               (5)

 9.3    9.3.1   Rotasie van motor
                     80 × 40 × 90
                𝑁𝐸 = 30 × 20 
                       288000
                      = 600
                      = 480 r/min                                                  (2)

        9.3.2       Geen glip 
                    Baie sterker 
                    Meer akkuraat 
                    Hou langer                                  (Enige 2)      (2)
                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                 MEGANIESE TEGNOLOGIE                                  9

 VRAAG 10: TURBINES

 10.1  Die super-aanjaer vul die silinder met meer druk wat hoër is as die
        atmosferiese druk. 
       Die kompressiedruk in die silinder vermeerder. 
       Die volumetriese doeltreffendheid van die enjin verhoog.          (Enige 2)          (2)

 10.2     Word in renjaers gebruik 
          Viertrek kompressie ontstekingenjins in swaar voertuie 
          Grootskaal padwerke apparraat 
          Vliegtuigenjin om kragverlies te oorkom as gevolg van hoogte bo
           seespieël                                                      (Enige 2)          (2)

 10.3    ŉ Turbine word deur die uitlaatgas van ŉ pomp, dikwels ŉ binnebrandenjin
          aangedryf, ten einde ŉ stuwer te laat draai. 
         Die fins op die stuwer beweeg die lug rondom die buite rand van die stuwer
          na die omhulsel. 
         En sodoende laat die bewegende fins ŉ laagdruk agter. 
         Lug, onder atmosferiese druk, onder ŉ lae druk word na die stuwer
          gedruk. 
         Deur teen ŉ betreklike hoë spoed te tol, suig die kompressieturbine ŉ groot
          volume lug en dwing dit by die enjin in. 
         Namate die turbo-aanjaer se leweringsvloeivolume die enjin se
          volumetriese vloei oorskry, begin daar lugdruk in die inlaatstelsel opbou. 
         Die spoed waarteen die samestelling draai, is eweredig aan die druk van
          die saamgeperste lug en die totale massa lugvloei deur die enjin. 
         Aangesien ŉ turbo vinniger sal draai as wat benodig is, moet die spoed
          beheer word en word die eienskap ook gebruik om die gewenste
          kompressie druk te bepaal.                                                         (8)

 10.4  Kinetiese energie is die stoom wat herlei word na meganiese energie om
        rotering te veroorsaak. (meganiese energie) 
       Stoom word teen ŉ hoë temperatuur en druk na die turbine gelei. 
       Spuitstukke word gebruik om die druk op die lemme toe te pas. 
       Die lemme is aan die turbine geheg en die staaf veroorsaak die rotasie. 
       Hierdie is meganiese energie wat herlei word deur die impulse ŉ reaksie
        kragte op die stoomstraler.                                                          (5)

 10.5  Waterturbines 
       Gasturbines 
       Windturbines                                                                      (3)
                                                                                          [20]
                                                                            TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [MechTech Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechtech-eng-memo/84d5c26e-f528-44a8-8128-f874ce48eeff) — Mechanical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2017-memo-eng/b3c12d71-3bc7-4aad-8136-9fa2ee93a99e) — Mechanical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [MEC TECH GR12 MEMO SEPT2023 Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mec-tech-gr12-memo-sept2023-fitting-english/48945e78-f50a-4241-bab7-b94b61c60f49) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 QP SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept2023-welding-english/49e9215c-dc78-48c3-a526-4baaf59158d8) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
