# Mathematical Literacy Grade 11 P1 2014 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mlit-p1-gr11-qp-novp2014-afr/a33a033f-c9da-4b07-89fb-5bbc6766b343
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P1 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p1-gr11-qp-novp2014-afr/a33a033f-c9da-4b07-89fb-5bbc6766b343)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2014

         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                           *Iwgel1*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                 (NOVEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
       VRAAG 5.1.3 moet beantwoord word op die ANTWOORDBLAD wat
       voorsien is.

 2.    Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die
       vraestel gebruik is.

 3.    ŉ Nieprogrammeerbaar en niegrafiese sakrekenaar mag gebruik word nie,
       tensy anders aangedui.

 4.    ALLE berekeninge en stappe moet duidelik getoon word.

 5.    Eenhede van meting moet aangedui word waar nodig.

 6.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 7.    Skryf netjies en leesbaar.

 8.    Rond ALLE FINALE antwoorde af na die gepaste vorm van ronding en/of
       aantal desimale plekke vir ŉ gegewe konteks.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                       3

 VRAAG 1

 1.1 Johnson het in Londen gewerk vir dertien jaar en het teruggekom na Suid-
     Afrika tydens die Desember-vakansie in 2013.              Johnson wou ŉ
     tuindiensbesigheid in Maart 2014 begin. Hy sou twee mans in diens neem
     om hom te help. Op BYLAAG A is ŉ kwotasie wat hy van ‘Rio Hardware
     Store’ gekry het. Bestudeer die bylaag en beantwoord die vrae hieronder:

       1.1.1      Bereken sy totale koste, A, uitsluitende BTW wat hy vir die
                  toerusting sal betaal.                                                       (3)

       1.1.2      Die hoë digtheid (H/D) plastiekvullissakke word verkoop in rolle van
                  20 sakke per rol. Bereken die prys van EEN plastiekvullissak.                (2)

       1.1.3      Skryf die maand neer wat Johnson hierdie kwotasie aangevra het.              (2)

       1.1.4      Skryf neer die BTW-nommer wat aan Johnson uitgereik was deur
                  SAID (Suid-Afrikaanse Inkomstediens).                                        (2)

       1.1.5      Bepaal watter item het ŉ SKU-nommer wat lees RBC-5622.                       (2)

       1.1.6      Skryf neer die kwotasie-nommer wat Johnson moet gebruik indien
                  hy besluit om die toerusting te koop.                                        (2)

       1.1.7      Die tweeslagolie (two stroke oil) word in bottels van 200 mℓ
                  verkoop. Herlei hierdie volume na liter.                                     (2)

       1.1.8      Bereken hoeveel maande het Johnson in Londen gespandeer.                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                    (NOVEMBER 2014)

 1.2 Johnson stel ondersoek in oor skoolfooie wat by die verskillende primêre
     skole gevra word om sodoende die beste keuse van ŉ skool vir sy kind te
     maak. Die grafiek hieronder dui die jaarlikse skoolfooie aan wat deur
     verskeie skole in die gebied gevra word.

                       FOOIE BETAALBAAR PER JAAR BY BAY SKOLE
        R 16 000.00

        R 14 000.00

        R 12 000.00

        R 10 000.00

         R 8 000.00

         R 6 000.00

         R 4 000.00

         R 2 000.00

            R 0.00
                       Skool A       Skool B      Skool C      Skool D    Skool E

      1.2.1      Identifiseer die skool met die laagste skoolfooie.                         (2)

      1.2.2      Bereken die verskil in skoolfooie tussen Skool A en Skool B.              (2)
                                                                                          [21]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                    5

 VRAAG 2

 2.1    Johnson moet ŉ bakkie koop om sy besigheid te kan doen. Hy koop sy
        bakkie vir R 192 600, 00 insluitende Belasting op Toegevoegde Waarde
        (BTW) by Sonny’s Motors. BTW = 14%.

        2.1.1        Bereken die prys van die bakkie uitsluitende BTW.                        (3)

        2.1.2        Johnson betaal R 478,20 vir 36 liter brandstof vir sy bakkie.
                     Bereken die prys van die brandstof per liter.                            (2)

 2.2    Die volgende is ŉ opname van Johnson se eerste maand se inkomste en
        uitgawes:

        TABEL 1: Inkomste en uitgawes vir Johnson se eerste maand.

        INKOMSTE: R7 200,00             UITGAWES
                                        Salarisse: R2 700,00
                                        Brandstof: R 610,20
                                        Olie:      R 28,94

                                        TOTAAL:     R3 339,14

        2.2.1        Wys deur middel van berekeninge dat Johnson se wins vir sy
                     besigheid R3 860,86 is. Jy mag die volgende formule gebruik:

                     Wins = Inkomste – Uitgawes                                               (2)

        2.2.2        Bereken hoeveel ŉ assistent se maandelikse bydrae tot die
                     Werkloosheidversekeringsfonds sal wees, as hy R350,00 per
                     week verdien en die Werkloosheidversekeringsfonds 1% van sy
                     salaris aftrek.                                                          (3)

        2.2.3        Hy verhoog sy prys van R360,00 per maand tot R380,00 per
                     maand vir die grassny. Bereken die persentasietoename. Jy
                     mag die volgende formule gebruik:

                                                     –
                     % toename =                                      x 100
                                                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                    (NOVEMBER 2014)

 2.3    Luntu het ŉ goue kredietkaart wat hy tydens die Desember-vakansie
        gebruik het om vir ontspanning te betaal. Sy totale skuld beloop
        R4 529,96. Die bank belas hom met ŉ rentekoers van 27% per jaar
        sowel as ŉ maandelikse subskripsiefooi van R21,00.

        2.3.1   Bereken die daaglikse rentekoers wat deur die bank gevra word.          (3)

        2.3.2   Bereken die paaiement verskuldig op sy kaart vir Januarie 2014
                deur die volgende formule te gebruik:

                Bedrag verskuldig =                           + subskripsiefooi         (3)

        2.3.3   Die koste van ŉ vlug terug vanaf Londen na Johannesburg was
                £379,83. Die koste vir vlug was teen sy kredietkaart belas en op
                die staat was ŉ bedrag van R6 879,00 vir die vlug. Bereken die
                wisselkoers wat van toepassing was op die datum wat hy sy vlug
                bespreek het.                                                          (3)
                                                                                      [22]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                     7

 VRAAG 3

 3.1 Nadia Hoërskool nader die Winch-maatskappy om hulle te borg met materiaal
     vir die omheining en die plant van gras vir hulle sportveld asook verf vir die
     binnemure van ŉ klaskamer. Die binnemure van die klaskamer is 6,2 m by
     5,1 m en 3 m hoog. Die opsigter dui aan dat hy die volgende materiaal nodig
     sal hê vir die werk:

       Omheiningspale, omheiningsdraad, sement en stene, verf en grassaad.

       3.1.1      Om te bepaal hoeveel grassaad hulle nodig sal kry, moet die opsigter
                  die lengte en breedte van die sportveld meet. Hy meet die lengte as
                  162 m en die breedte as 160 m. Bereken die oppervlakte waar die
                  gras geplant gaan word.
                  Jy mag die volgende formule gebruik:

                  Oppervlakte van ŉ reghoek = lengte x breedte                                  (2)

       3.1.2      Bereken die omtrek van die sportveld in meter.
                  Jy mag die volgende formule gebruik:

                  Omtrek = 2(lengte + breedte)                                                  (2)

       3.1.3      Bereken die aantal gate wat die mans oor die lengtes moet grawe,
                  indien daar een gat vir elke 2 m gegrawe moet word. Daar is ŉ hek
                  van 4 m wat aan twee pale aangeheg gaan word.
                  Jy mag die volgende formule gebruik:

                  Aantal gate =                      –1                                         (3)

       3.1.4      Bereken die buite-oppervlakte van die klaskamer wat geverf moet
                  word. Die oppervlakte van die deur is 1,71 m2 en die oppervlakte van
                  die vensters is 4,875 m2.
                  Jy mag die volgende formule gebruik:

                  Buite-oppervlakte van klaskamer = 2(lengte x hoogte) +
                  2(breedte x hoogte) – (oppervlakte van deur en vensters)                      (3)

       3.1.5      Die verf wat hulle gekies het, dui ŉ spreidingskoers van 6 m 2 vir elke
                  1 liter verf aan. Die verf word slegs in 5 liter-blikke verkoop. Bereken
                  hoeveel 5 liter-blikke verf moet aangekoop word.                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                 (NOVEMBER 2014)

 3.2 Rondo, ŉ 15-jarige seun van Nadia Hoërskool gebruik ŉ badkamerskaal soos
     hieronder aangedui om sy gewig in kilogram te meet.

 3.2 Bepaal Rondo se Liggaamsmassa-indeks (LMI) indien hy 1 832 mm lank is.
     Gebruik die formule:

      BMI =
                                                                                    (4)
                                                                                   [17]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                                 9

 VRAAG 4

 4.1    In BYLAAG B is ŉ uittreksel van die oostelike gedeelte van Suid-Afrika.
        Gebruik die kaart om die volgende vrae te beantwoord.

        4.1.1      Skryf neer die ruitverwysing van Richardsbaai.                                               (2)

        4.1.2      Identifiseer die oseaan wat op die kaart gesien kan word.                                    (2)

        4.1.3      Twee buurlande kan noord van KwaZulu-Natal gevind word. Skryf
                   die name van hierdie lande neer.                                                             (2)

        4.1.4      Die afstand op die kaart tussen Ladysmith (A2) en KwaDukuza (B2)
                   is 6,5 cm. Gebruik die kaartskaal en bereken die werklike afstand
                   in kilometer tussen die twee dorpe.                                                         (3)

        4.1.5      Teken ŉ eenvoudige roete vanaf Phinda (C3) na Big Bend (B3). Dui
                   die dorpe aan wat op die roete verskyn.                                                     (3)

        4.1.6      Bepaal watter provinsie verteenwoordig die grootste gedeelte van
                   die kaart.                                                                                  (2)

        4.1.7      Identifiseer die twee plekke suid van Mount Ayliff op die kaart wat jy
                   sal verby gaan voordat jy Mount Ayliff (A1) kry.                                             (2)
                                                                                                               [16]

 VRAAG 5

 Die kraamafdeling van die Suid-Afrikaanse hospitale was ŉ byenes van
 bedrywighede met ŉ aantal van 320 babas wat op Nuwejaarsdag gebore was.
 (01/01/2014, 19:30 SAUK1 TV-nuus). Die data was opgeneem in die tabel
 hieronder:

 TABEL 2: Tabel verteenwoordig die aantal babas gebore op 1 Januarie 2014

                          Oos-Kaap                Mpumalanga   Noord-Kaap   Wes-Kaap
                                                                                                    KwaZulu-
                                        Limpopo                                        Gauteng
 Provinsies

                                                                                                    Natal
 Aantal pasgebore
                                43         105            25           18         36        60        33
 babas

 5.1 5.1.1        Identifiseer die provinsie met die hoogste aantal pasgebore babas op
                  1 Januarie 2014.                                                                             (2)

       5.1.2      Druk die aantal babas gebore in Gauteng uit as ŉ verhouding
                  teenoor die aantal babas gebore op Nuwejaarsdag. Skryf die
                  verhouding in sy eenvoudigste vorm.                                                          (4)

       5.1.3      Voltooi die balkgrafiek op die ANTWOORDBLAD deur gebruik te
                  maak van die inligting vir die ontbrekende provinsies.                                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                           (NOVEMBER 2014)

5.2 In April 2012 het die Departement van Vervoer die e-tolstelsel geïmplementeer op
    sommige van Gauteng se hoofweë. Die volgende is die fooie wat by sommige
    laaibrûe betaal word vir Klas A2 voertuie wanneer hulle daaronder deurgaan.
    Gebruik TABEL 3 hieronder om die onderstaande vrae te beantwoord:
      TABEL 3: Tabel wat e-tolfooie aandui vir sommige laaibrûe in Gauteng.
      Plaza Naam en Plek            Tarief vir geregistreerd                 Tarief vir
                                        e-plaat Klas A2                 nie-geregistreerde
                                           gebruiker                e-plaat Klas A2 gebruiker
      Babet (N1-21)                           R3,00                           R5,80
      Indlazi ( N1-21)                        R2,91                           R5,63
      Flamango (N1-21)                        R2,76                           R5,34
      Mossie (N1-21)                          R3,00                           R5,80
      Tarentaal (N1-20)                       R2,58                           R4,99
      Owl (N1-20)                             R3,21                           R6,21
      Stork (N1-20)                           R2,52                           R4,87
      Kiewiet ( N3-12)                        R2,31                           R4,47
      Sunbird (N1-20)                         R3,36                           R6,50
      Pelican (N1-20)                         R3,21                           R6,21
      Starling (N3-12)                        R2,46                           R4,76
      Phakwe (N12-18)                         R2,22                           R4,29
      Thaha (N12-18)                          R3,15                           R6,09
      Hadeda (R21-1)                          R2,43                           R4,70
      Gull (N12-19)                           R3,30                           R6,38
      Bee-eater (N12-19)                      R2,43                           R4,70
      Ihobe (N1-21)                           R3,36                           R6,50
      Blouvalk (N1-20)                        R2,58                           R4,99
      Leeba (N3-12)                           R2,16                           R4,18
      Ivusi (N1-21)                           R3,36                           R6,50
              [Bron: Government Gazette Volume 562; Pretoria, 13 April 2012; Uitreikingsnommer 35263]

      5.2.1      Bereken die gemiddelde tarief vir nie-geregistreerde e-plaat Klas A2
                 gebruikers.                                                                                (3)

      5.2.2      Bepaal die mediaan tarief vir geregistreerde e-plaat Klas A2 gebruikers.                   (3)

      5.2.3      Bepaal die modale (modus) tarief vir nie-geregistreerde e-plaat Klas A2
                 gebruikers.                                                                                (2)

      5.2.4      Bereken die waarskynlikheid dat ŉ geregistreerde tarief wat lukraak
                 gekies word, ŉ bedrag van R3,21 sal wees. Skryf jou antwoord in die
                 eenvoudigste vorm.                                                                         (2)

      5.2.5      Bereken die omvang (reikwydte) vir geregistreerde e-plaat tarief bedrae.                   (2)

      5.2.6      Identifiseer die tarief bedrag wat betaal moet word deur motorfietse.
                 Gebruik BYLAAG C.                                                                       (2)
                                                                                                        [24]
                                                                                         TOTAAL:        100

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                  11

 BYLAAG A

 VRAAG 1.1

 KWOTASIE

                                                          RIO
                                                          HARDWARE
                                                          STORES
 Kliënt se inligting:
 Naam: Johnson Louw
 Industriële Kontrakteurs             Marastraat 23
 Missionville                         Collondale
 Jacksonville                         Jacksonville
 1112                                 1112
                                      Reg No.:                   2001/023115/10
                                      BTW No.:                   8754896368
                                      Tel No.:                   (043) 741 2020
                                      Faks No.:                  (043) 741 6665
                                      E-pos:                     Info@riohardware.co.za

 Geldig tot ………..………….                Kwotasie-no.: Q000002158
                                      DATUM: 28/12/2013
      SKU            Beskrywing              Hoeveelheid           Eenheidsprys       Totaal
                                                                    uitsluitende   uitsluitende
                                                                        BTW            BTW
 FG00012          Hark                            3                    R 70,17      R 210,51
 RBC-5622         Snymasjien
                  Ryobi 43cc                      2                   R2 367,54      R4 735,08
 GRD1234          Plastiek
                  vullissakke                     3                   R    28,06     R    84,18
                  (H/D) 20*
 HGF3457          L/Star
                  tweeslagolie                    1                   R    28,94     R    28,94
                   200 mℓ

                     TOTALE NET
                      WAARDE                                                              A

                   BTW
                   INGESLUIT IN                                                   R 708,22
                   KWOTASIE
 Dankie vir u navrae.
 Let Wel: Pryse is onderworpe aan verandering en beskikbaarheid en mag verander sonder
 enige kennisgewing.
 Aflewering is uitgesluit.
 Standaard terme en voorwaardes geld.
 BANKBESONDERHEDE:
 LLT Bank
 Tjekrekeningno.: 7501213633
 Takkode: 217-213

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
12                        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1      (NOVEMBER 2014)

BYLAAG B: KAART VA … PR VI           IE I   UID-AFRIKA

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                  13

 BYLAAG C

        Beeld van ŉ e-tol kraanstellasie (gantry) op die N1-snelweg in Gauteng

                             Inligting oor die e-tol tariewe

                                  Beeld van ŉ e-plaat

    ŉ Kraanstellasie (gantry) is ŉ metaalraam wat geïnstalleer is met kameras wat die
     voertuie opneem wat onderdeur verby ry.
    ŉ E-plaat is ŉ toestel wat aan ŉ motor geïnstalleer is en word elektronies opgeneem
     as ŉ motor onder die laaibrug deurry. Die koste word dan teen jou bankrekening
     gehef wat gekoppel is aan die toestel.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
14                                                        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                                      (NOVEMBER 2014)

ANTWOORDBLAD 1

NAAM:                                                                                                      GRAAD:

VRAAG 5.1.3

                                               Oos-Kaap                Mpumalanga        Noord-Kaap        Wes-Kaap
                                                                                                                                               KwaZulu-
                                                           Limpopo                                                          Gauteng
 Provinsies

                                                                                                                                               Natal
 Aantal
 pasgebore                                    43                105                 25                18              36              60          33
 babas

                                               Aantal geboortes op 1 Januarie 2014
                  80                         Number  of births
                                                Aantal         as on
                                                       geboortes     1 op 1
                                                                  soos January 20142014
                                                                            Januarie
                      80

                  70
                   70

                  60
                   60

                  50
                   50

          Aantal geboortes
          Number  of births
                  40
                   40

     Aantal geboortes
                   30
                  30

                   20
                  20

                   10
                  10

                       0
                      0       Eastern Cape    Limpopo      Mpumalanga Nothern Cape Western Cape                 Gauteng         KwaZulu
                               Oos-Kaap       Limpopo      Mpumalanga Noord-Kaap      Wes-Kaap                    Gauteng        KwaZulu-Natal
                                                                                                                                  Natal
                                                                        Provinsies
                                                                       Provinces
                                                                          Provinsies

Kopiereg voorbehou                                                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MLIT P1 GR11 QP NOVP2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p1-gr11-qp-novp2014-eng/5e052097-3508-4ac1-a6ac-f8dd6377cc11) — Mathematical Literacy · QP · 2014 · Eng
- [MLIT P1 GR11 MEMO NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p1-gr11-memo-nov2014-eng/5b5d89ac-f8b6-48e6-a7de-400622a97710) — Mathematical Literacy · Memo · 2014 · Eng
- [MLIT P1 GR11 MEMO NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p1-gr11-memo-nov2014-afr/6d20e5cb-cf34-4980-8636-001c40571765) — Mathematical Literacy · Memo · 2014 · Afr
- [MLIT P2 GR11 QP NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr11-qp-nov2014-afr/ce707dbe-06c1-45c9-afdb-f10b93adda17) — Mathematical Literacy · QP · 2014 · Afr
- [MLIT P2 GR11 QP NOV 2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr11-qp-nov-2014-eng/6cc3b7eb-e611-423c-a7ce-5fe1f7f7a096) — Mathematical Literacy · QP · 2014 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2022-english/cff66dff-d8c3-4e1b-adf0-692ec2e1a58b) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 NOV25 ADDENDUM ENGLISH FINAL (1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-nov25-addendum-english-final-1-watermark/6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35) — Addendum · 2025 · Eng
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [MATHS LIT P1 MEMO GR 11 NOV2024 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-memo-gr-11-nov2024-english-watermark/be2f24a4-badd-4549-82b6-bfea47869b3a) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
