# Mathematical Literacy Grade 10 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 10 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr10-memo-afr-nov-2017/e3d51d4d-f15a-459b-9c55-4db3a6b12dbb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 10 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr10-memo-afr-nov-2017/e3d51d4d-f15a-459b-9c55-4db3a6b12dbb)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 10 · Eastern Cape November · 2017. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 10

                          NOVEMBER 2017

          WISKUNDIGE GELETTERHEID V2
                NASIENRIGLYN
Simbool   Verduideliking
   M      Metode
   MA     Metode met Akkuraatheid
   CA     Deurlopende Akkuraatheid
    A     Akkuraatheid
    C     Omskakeling
    D     Definieer
    J     Regverdiging/Rede/Verduidelik
    S     Vereenvoudiging
   RD     Lees vanaf ŉ tabel OF ŉ grafiek OF ŉ diagram OF ŉ kaart OF ŉ plan
    F     Kies die korrekte formule
   SF     Vervanging in ŉ formule
   O      Opinie
    P     Penalisering, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
    R     Afronding
   AO     Slegs antwoord
  NPR     Geen penalisering vir afronding OF weglaat van eenhede

                         Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                          (EC/NOVEMBER 2017)

 SLEUTEL VIR ONDERWERPSIMBOOL:
 F = Finansies; M = Meting; MP = Kaarte, Planne en ander Voorstellings
 DH = Data Hantering; P = Waarskynlikheid
    VRAAG 1 [21 punte]
     Vr.                         Oplossing                           Verduideliking          OW &
                                                                                              Vlak
    1.1.1   Aankope vir die maand                      M         1M Tel aankope op            F
            = 476,00 + 135,50 + 99,50 + 77,50 + 129,50 + 57,00    1A Totale aankope            L2
            = R975,00 A                                                              (2)
    1.1.2                         0,31                            1M Deel deur 12               F
            Rente per maand =            M
                                   12                                                           L3
                               = 0,025833333 A                   1A Maandelikse rente
            Rente op uitstaande bedrag
            = 0,025833333  1215,80 M                            1M Vermenigvuldig
            = R31,40816667                                        met 1215,80
            ≈ R31,41 CA                                          1CA Rente bedrag
                                      OF                          1M Vermenigvuldig
                                 31                               met 1215,80
            Rente betaalbaar =         1215,80
                                100                               1A Jaarlikse rente
                                376                               1M Deel deur 12
                              =
                                12 M                             1CA Rente bedrag
                              ≈ R31,41 M                                            (4)
    1.1.3                  327,34MA                              1MA Teller en                 F
            Persentasie =            100%
                                           M                     noemer                        L2
                          1 636,71
                        = 19,9998778 %                            1M Vermenigvuldig
                        = 20 %CA                                 met 100
                                                                  1CA Persentasie (3)
    1.1.4   Rok pas nie. A                                      2A Rede                      DH
                                      OF                                                       L4
            Rok was te klein.     A
                                      OF
            Rok was te groot. A
                                      OF
            Rok het ŉ fabrieksfout. A
            Aanvaar enige ander relevante rede                                       (2)
    1.1.5   Dit is onhigiënies. A                                1A Rede                     DH
                                      OF                                                       L4
            Dit kon aangepas wees.      A
                                      OF
            Dit word aangedui op die kasregisterstrokie dat
            onderklere nie teruggebring mag word nie. A                            (2)
            Aanvaar enige ander relevante rede
    1.2.1   Die data is diskreet, O                               1A Korrekte tipe            DH
            want die Bunny Chows word getel / heelgetalle   O    2O Opinie         (3)       L4
    1.2.2   Dit kan nie met sekerheid gesê word nie, omdat die                                  P
            dae van die week nie in die grafiek gegee word nie.A 2O Opinie         (2)       L4
    1.2.3   Dag 27 tot Dag 28 neem af, A                          1O Neem af 27-28            DH
            Dag 28 tot Dag 30 neem toe A en                       1O Neem toe 28-30           L4
            Dag 30 tot Dag 31 neem af A                           1O Neem af 30-31 (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                    3

 VRAAG 2 [22 punte]
  Vr.                           Oplossing                         Verduideliking          OW &
                                                                                           Vlak
 2.1.1    Fooi vir 2016 (A) = R3,00 + R1,30 / R100             1SF Vervanging               F
                             = 3,00 + 0,013 × 500 SF M       1M Vermenigvuldig            L3
                             = 3,00 + 6,5                      500
                            = R9,50 CA                        1CA Fooi
          Fooi vir 2017     = R10,70
          Verskil in prys     = R10,70 – R9,50
                              = R1,20 CA                      1CA Verskil
                                     OF
          Fooi vir 2016 (A) = 1,3 × 5 M                       1M Vermenigvuldig
                            = 6,5 + 3 MCA                    met 5
                            = R9,50 CA CA                    1M Tel 3 by
          Fooi vir 2017     = R10,70 CA                       1CA Fooi
          Verskil in prys = R10,70 – R9,50
                             = R1,20 CA                       1CA Verskil         (4)
 2.1.2    Persentasie-verandering – Onttrekking
                                       CA       (Eie Bank)                                  F
            10,70−10,45                                        1F Korrekte formule           L4
          = 10,45         × 100% F
          = 2,4 % CA
                                                               1CA Persentasie
          Persentasie-verandering – Onttrekking (Ander Bank)
            16,70−16,45
          = 16,45 × 100%
          = 1,5 % CA                                          1CA Persentasie
          50% meer = 1,5 × 1,5
                     = 2,25 % CA                              1MA Bereken 50%
          2,25 % ≠ 2,4%                                       toename
          Bewering nie geldig CA                              1O Nie geldig     (5)
 2.2.1                      1                                  1M Vermenigvuldig             M
          Gram droëgis = × 28 M
                            4                                  met 28                        L2
                          = 7 gram A                          1A Aantal in gram (2)
 2.2.2    °C = (°F – 32) ÷ 1,8                                 1SF Vervang korrekte          M
             = (115 °F – 32) ÷ 1,8 SF                         waarde                        L3
             = 83 ÷ 1,8 S                                     1S Vereenvoudiging
             = 46,11111111
             = 46 °C CA                                       1R Naaste °C        (3)
 2.2.3    Afmetings van broodpanne in duim = 9 duim × 5 duim                                 M
          Afmetings van broodpanne in sentimeter               1MA Vermenigvuldig            L4
          = 22,86 cm × 12,7 cm                                 met 2,54
          9 duim × 2,54 = 22,86 cm MA                         1CA Herlei 5 duim na
          5 duim × 2,54 = 12,7 cmCA                           cm
          Sy gebruik die regte broodpanne O                   1O Korrekte panne (3)
 2.2.4    Tyd                                                                               M
          = Meng + Rys + Pan + Bak M                          1M Tel al die tye by        L3&4
          = 8 minute + 90 minute + 30 minute + 30 minute       (minimum)
            158 CA                                            1CA Totale tyd
          =
             60                                                1CA Antwoord in uur
          = 2,63... uur     CA                                1CA Herlei na ure
          = 2 uur 38 minute       CA                          minute
          Stelling is nie geldig nie O                        1O Nie geldig       (5)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                          (EC/NOVEMBER 2017)
    VRAAG 3 [19 punte]
     Vr.                         Oplossing                          Verduideliking          OW &
                                                                                             Vlak
    3.1.1   Gaste om te nooi = 112 – 2                           1RD Aantal sitplekke        MP
                                  RD
                                    M CA
                             = 110 gaste                         1M Trek 2 af                 L2
                                                                 1CA Aantal gaste (3)
    3.1.2   Vir maklike beweging.A                             2O Rede                      MP
            OF                                                                                L4
            Ongemaklik om aan die korter kant te sit. A
            Aanvaar enige ander relevante rede.                                    (2)
    3.1.3                    A                                  1A Verby dansvloer           MP
            Loop verby dansvloer, verby die podium en draai      1A Rigting                   L4
            links. A
            OF
            Aanvaar enige ander relevante rede.                                      (2)
    3.1.4   Waarskynlikheid van ŉ gas wat by ŉ tafel sit met ŉ   1A Teller                     P
            ewe getal                                            1A Noemer                     L2
            = 7 A
               1                                                 1CA Antwoord tot 3
                  A                                             desimale plekke    (3)
            = 0,142857142
                                                                 Antwoord moet nie
            = 0,143 CA
                                                                 groter as 1 wees nie
    3.1.5   Vloeroppervlakte van saal = lengte × breedte                                       M
                                      = 15,5 m × 9 m SF         1SF Vervanging                L3
                                      = 139,5 m2 CA             1CA Vloeroppervlakte
                                          1
            Oppervlakte van dansvloer =       × 139,5 m2
                                          3                      1CA Oppervlak van
                                      = 46,5 m2 CA              dansvloer        (3)
    3.2     Huur van saal: R3 500,00                             CA vanaf 3.1.1                F
            Drapering en versierings: R4 750,00                                              L3&4
            Koste vir Platejoggie = R250 × 6 uur
                                  = R1 500 CA                  1CA Koste vir DJ
            Spyseniering = (R200 × 100 gaste) + (R100 × 13) MA 1MA 200 × 100 en
                           = R20 000 + R1 300                   100 × 13
                           = R21 300 CA                        1CA

            Totale koste
            = R3 500,00 + R4 750,00 + R1 500 + R21 300 M        1M Tel al die waardes
            = R31 050 CA                                        op
                                                                 1CA Totale koste
            Bewering nie geldig MA
                                                                 1O Nie geldig       (6)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                        5

 VRAAG 4 [13 punte]
  Vr.                           Oplossing                             Verduideliking         OW
                                                                                              &
                                                                                             Vlak
 4.1      Bewering nie geldig A                           A     1A Nie geldig             MP
          Die afstand tussen die twee dorpe is nie dieselfde nie   2O Verduideliking (3)      L4
 4.2.1    Gemiddelde temperatuur                                   1M Tel alle waardes       DH
            16+17+17+17+ 16 + 15 + 13 + 14 + 13+14 M              op                         L3
          =                      10 M
             152                                                   1M Deel deur 10
          = 10                                                     1CA Gemiddelde
          = 15,2 °C CA                                            temperatuur       (3)
 4.2.2    Rangskikking                                             1M Stygende of            DH
          -4; -2; -1; -1; 0; 1; 1; 1; 1; 1 M                      dalende                   L2
                         0+1
          Mediaan = 2           M                                 1M Konsep van
                      1                                            mediaan
                  = 2                                              1CA Mediaan
                  = 0,5 °C CA                                     waarde            (3)
 4.2.3    Modale waarde = 1 °C A                                 2A Modale waarde (2)      DH
                                                                                             L2
 4.3      Waarskynlikheid van reën = Onmoontlik      A           2A Onmoontlik              P
                                  OF                                                         L2
                                      0 A                         1A Teller
          Waarskynlikheid van reën = 10
                                        A                         1A Noemer
                                  OF
                                                                   2A 0%
          Waarskynlikheid van reën = 0 % A
                                  OF
                                                                   2A Geen             (2)
          Waarskynlikheid van reën = Geen A

                                                                             TOTAAL:          75

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [MLIT-P2 GR10 MEMO-ENG -NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr10-memo-eng-nov-2017/5200163f-1ae5-4165-a189-176300a8a7ab) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Eng
- [MLIT-P2 GR10 ADD-ENG -NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr10-add-eng-nov-2017/15df9bee-720b-41d0-9a2a-d436cb76ed97) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Eng
- [MLIT-P2 GR10 QP-AFR -NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr10-qp-afr-nov-2017/65491640-c234-4965-bd26-15d8b961ec22) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [MLIT-P2 GR10 QP-ENG -NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr10-qp-eng-nov-2017/af90d61d-2569-481a-9292-962aa2be9ce4) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Eng
- [WISK GELETTERDHEIDV1 MEMO GR10 NOVEMBER 2017 AFR FINAL](https://www.hlayiso.com/library/wisk-geletterdheidv1-memo-gr10-november-2017-afr-final/93b19150-16ab-45e1-b67c-46a6e3fd1d47) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [MATHS LIT P1 MEMO GR10 NOVEMBER 2017 ENG FINAL COPY](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-memo-gr10-november-2017-eng-final-copy/e2b6ba2b-93b7-4fab-9c8f-a2bea2495b46) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 10 Mathematical Literacy

- [Grade 10 Mathematical Literacy P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-mathematical-literacy-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/9731c37f-7960-43f1-8bcb-c589b803f98c) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 10 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-lit-atp-2023-24/92fc8f30-3078-45c6-9017-a138e224b210) — ATP
- [LP Maths Literacy Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade-10-june-2025-p1-and-memo/e7f8c3eb-2e73-4c9d-b508-ed762eaa72d4) — QP + Memo · 2025
- [LP Maths Literacy Grade 10 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade-10-june-2025-p2-and-memo/95ca14e5-487a-4c97-83d6-6e6e30c152af) — QP + Memo · 2025
- [MATHEMATICAL LITERACY QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-qp-june-2024/65e67b66-b5a8-4395-a99e-4d57a93dcf29) — QP · 2024
- [GR10 MATHEMATICAL LITERACY P1 ENG QP](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematical-literacy-p1-eng-qp/a6615147-1c8f-4cff-9d31-9431c7485c0e) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
