# Mathematical Literacy Grade 12 P2 2014 Memo (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr12-memo-sept2014-afr/5952c45a-5311-445e-bae1-8d3fb88675aa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-gr12-memo-sept2014-afr/5952c45a-5311-445e-bae1-8d3fb88675aa)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2014

            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                   MEMORANDUM
PUNTE:              150

         Simbool    Verduideliking
         M          Metode
         MA         Metode met akkuraatheid
         CA         Voortgesette akkuraatheid
         A          Akkuraatheid (Antwoord)
         C          Omskakeling
         S          Vereenvoudiging
         RT/RG/RM   Lees van tabel/Lees van grafiek/Lees van kaart
         F          Kies van korrekte formule
         SF         Substitusie in formule
         J/O        Mening
         P          Penalisering vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
         R          Afronding/Rede

                          Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                     (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 1

 1.1   Bedrag = 358 110 – 258 750                            2M Aftrekking deur
              = 99 360 x 0,30                                 gebruik te maak van
              = 29 808 + 53 096                               die korrekte min en
              = R82 904                                       maks waardes
                                                               1M x 30%
                                                               1M +
                                                               1CA Voorgesette
                                                               akkuraatheid            (5)

 1.2   Belastingkorting = Primêr + Sekondêr + Tersiêr          2M + alle kortings
                        = 12 080 + 6 750 + 2 250             1CA Voorgesette
                        = R21 080                             akkuraatheid            (3)

 1.3   Persone wie R67 111 of minder verdien, word kwytgeskeld
       van belasting betaling 
                                   OF
       Enige logiese verduideliking                            2A Verduideliking       (2)

 1.4   Inkomstebelasting gebaseer op belasbare inkomste        1F Korrekte formule
        = 18% van elke rand                                   1M Bereken 18%
        = 0,18 x 104 611 
        = R18 829,98                                           1A Ronding tot
        = R18 830                                             naaste rand

       Werklike belasting = Inkomstebelasting – Kortings       1M optel van korting
                          = 18 830 – (12 080 + 6 750)         1M trek korting af
                          = 18 830 – 18 830                   van
                          = R0                                inkomstebelasting
                                                               1A                      (6)

 1.5   1.5.1 Jaarlikse Belasbare Inkomste = 22 421 x 12        1MA maandelikse
                                          = R269 052          inkomste x 12

              Belasting betaalbaar
                       = 53 096 + (30% van die bedrag bo       1F Korrekte
                         258 750)                             belastingkoers
                       = 53 096 + 0,3 x (269 052 – 258 750)   1S Aftrekking
                       = 53 096 + (0,3 x 10302)               1CA x 30%
                       = 53 096 + 3090,60 
                       = 56 186,60 – 12 080                    1CA trek korting af
              Jaarlikse belasting    = 44 106,60 
              Maandelikse belasting = 44 106,60 / 12           1CA deel deur 12
                                     = R3 675,55 

              Stem saam, hy was met R557,70 oorbelas
              (R4 233,25 – R3 675,55)                         1O                      (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                    3

  1.5.2    Netto salaris = inkomste – aftrekkings                  1CA
           = 45 742 – (3 675,55+1 685,57+1 156+ 3 230)            1CA Totale
           = 45 742 – 9 747,12                                    aftrekkings
           = R35 994,88                                           1CA                        (3)

  1.5.3    % Pensioenfondsbydrae
           = 1 685,57 x 100                                       2M Korrekte waarde
             22 421                                               gebruik
           = 7,517...
           = 7,5%                                                 1A % tot 1 des. plek      (3)

  1.5.4    Bedrag gespaar = ⅔ x 22 421                            1M Bereken ⅔ van
                                                                   die diensbonus
                           = R14 947,33                           1A

           OPSIE 1

           P = 14 947,33
                                                                   1A Bereken i
           i = 9,25/200                                            waarde
             = 0,04625 
                                                                   1A Bereken n
           n=3x2                                                   waarde
            =6
                                                                   1SF Vervanging in
           A = P (1 + i)n                                          korrekte formule
             = 14 947,33(1 + 0,04625)6                            1S
             = 14 947,33(1,311634484)                             1CA Voorgesette
             = 19 605,43347                                        akkuraatheid
             = R19 605,43 

           OPSIE 2
                                                                   1SF Vervanging in
           A = P (1 + ni)                                          korrekte formule
             = 14 947,33(1 + 0,105 x 3)                           1S
             = 14 947,33(1,315)                                    1CA Korrekte
             = 19 655,73895                                       ronding
             = R19 655,74
                                                                   1M Verskil tussen
                                                                   Opsie 1 en Opsie 2
           Verskil = R19 655,74 – R19 605,43                      se finale waardes
                   = R50,31                                       1CA Voorgesette
                                                                   akkuraatheid
                                    OF

                                                                   1M Verskil tussen
           Verskil                                                 Opsie 1 en Opsie 2
           = (19 655,74 – 14 947,33) – (19 605,43 – 14 947,33)    se finale waardes
           = 4 708,41 – 4 658,10                                   1CA Voorgesette
           = R50,31                                               akkuraatheid              (12)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                       (SEPTEMBER 2014)

 1.6   1.6.1 90% OF (0,9) van rose  = 12 + 15                 1A Verskil as ŉ %
                                     = 27                     1A

              Totale rose = 27                                1M Deel deur 90%
                            0,9                                1CA Voorgesette
                          = 30                                akkuraatheid             (4)

       1.6.2 Verskillende kleure = 30 – 27                    1CA Trek 27 af
                                 = 3 rose                     1CA Voorgesette
                                                               akkuraatheid             (2)

       1.6.3 P(ŉ rooi roos) = 12                               1CA Korrekte noemer
                              30                              en teller
                            = 40%                             1CA As ŉ %               (2)

       1.6.4 Prys van 1 roos uitsluitende BTW = 250            1M Deel 250 deur 30
                                                30            (CA)
                                              = R8,333...
                                                 1,14         1MA Deel deur 1,14
                                              = R7,3099...    1A
                                              = R7,31         1CA Korrekte ronding

                                    OF

              Prys van 1 roos uitsluitende BTW = 250           1MA Deel 250 deur
                                                 1,14         1,14
                                               = 219,298...
                                                    30        1M Deel deur 30 (CA)
                                               = R7,3099...   1A
                                               = R7,31        1CA Korrekte ronding     (4)
                                                                                       [54]

 VRAAG 2

 2.1   2.1.1 1. Heg die Nokas aan die Drukskyf deur die
                steel van die Nok in die Drukskyf se
                middelopening te plaas. Druk stewig vas. Jy
                sal ŉ kliekgeluid hoor as die As in plek is.
                FIGUUR D 
             2. Laat die Motordeel in lyn wees met die
                Groewe van die Nokskyf. Plaas die Nokskyf
                in die Motordeel. Gebruik die twee Knypers
                op die Nokskyf, draai liggies kloksgewys
                totdat die Skyf in posisie kliek. FIGUUR E 
             3. Pas die As binne in die eenheid totdat die
                buite-kontoere in lyn is met die 2 Skywe.
                FIGUUR C 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                     5

               4. Kies ŉ skyf en plaas dit in die
                  Buisomhulsel. Plaas dan die buis in die
                  Buisomhulsel en draai dit kloksgewys
                  totdat dit klem. FIGUUR B 
               5. Met ŉ platlem-mes, laai met vars
                  voorbereide deeg aan die bokant van die
                  Buis. FIGUUR A 
               6. Kyk binne in die Buis om te sien hoe die
                  riwwe van bo na onder uitstrek. Hierdie
                  riwwe moet in lyn gebring word met die
                  kontoere van die 2 Skywe. Hou die Buis
                  stewig vas en koppel dit aan die Motordeel
                  met die Gevulde Buis en draai dit
                  kloksgewys totdat die Buis in posisie sluit.   A 1 x 6 (Identifiseer
                  FIGUUR A                                      korrekte figuur)              (6)

       2.1.2 Enige logiese en relevante verduideliking.        2O                            (2)

 2.2. 2.2.1 10 mm = 1 cm en 12 mm = 1,2 cm                       1C Herlei beide na cm
            Hoogte van gevulde buis
            = 16,5 cm – 1 cm – 1,2 cm                          1M Aftrekking
            = 14,3 cm                                           1A                            (3)

       2.2.2 Maksimum hoogte wat gevul moet word                 1M Bereken 76,9% van
             = 0,769 x 14,3 cm                                  antw in V2.2.1
             = 10,9967 cm                                       1CA Voorgesette
                                                                 akkuraatheid
               Hoogte wat nie gevul moet word nie
               = 14,3 cm – 10,9967 cm                           1M Aftrekking
               = 3,3033 cm                                       1CA Voorgesette
               = 3,3 cm                                         akkuraatheid

                                     OF

               % Verskil
               = 100% – 76,9%                                   1M Verskil in %
               = 23,1% 
               Hoogte wat nie gevul moet word nie                1A
               = 0,231 x 14,3 cm                                1M Bereken 23,1% van
               = 3,3033 cm                                       antwoord in V2.2.1
               = 3,3 cm                                         1A                            (4)

       2.2.3 Aantal koekies gedruk                               1C Herlei 5 mm na cm
             = 14,3 cm                                           1CA Antwoord in
                0,5 cm                                         V2.2.1(deel)
             = 28,6                                             1A
             = 28 koekies                                       1CA Korrekte ronding          (4)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                       (SEPTEMBER 2014)

 2.3   2.3.1 Omtrek       = 2 r                         1F Gebruik die korrekte
             17,9094      = 2 x 3,142 x R               formule
             17,9094      = 6,284r                       1SF Korrekte vervanging
             17,9094      =r                             1M Deel beide kante deur
              6,284                                     6,284
             2,85 cm     =r                             1A                            (4)

       2.3.2 Oppervlak = r2                             1F Gebruik die korrekte
                                                         formule
                          = 3,142 x 2,852               1SF Korrekte vervanging
                          = 25,520895 cm2               1A                            (3)

 2.4   P (skyfie 11 en tip 8) = 1 x 1
                               12   8
                             = 1                        1MA: Korrekte Teller
                               96                       1MA: Korrekte Noemer          (2)

 2.5   2.5.1 Baktyd = 15 min + 10 min                   1M: Optelling van tyd
                    = 25 min                            1A                            (2)

       2.5.2 Begin temperatuur
             ºC      = (375 – 32)
                         1,8                            1SF
                     = 343
                      1,8
                     = 190,555…
                     = 191º                             1A Afgerond tot naaste º

              Verminderde temperatuur = 375 ºF – 25 ºF
                                      = 350 ºF 
              Celsius = (350 – 32)                       1MA Bereken die
                           1,8                          verminderde temp.
                      = 318                              1SF
                        1,8
                      = 176,666...
                      = 177º                            1A Afgerond tot naaste º      (5)

       2.5.3 Begin temperatuur = 200 ºC                 1A Afgerond tot naaste
                                                         20º
              Verminderde temperatuur = 180 ºC          1A Afgerond tot naaste
                                                         20º                           (2)
                                                                                      [37]

 VRAAG 3

 3.1   3.1.1 Craven se huis = B1                        1A
             Loftus Versfeldstadion = A3                1A                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                    7

       3.1.2 Rigting = Oosnoordoos (ONO)                         1A: Rigting
                                   OF
                       Noordoos (NO) 
             Peiling = 63º  (Aanvaar 61º – 65º)                  1A:Peiling             (2)

       3.1.3 1 cm op die kaart verteenwoordig 100 m  OF         1A Verwys na kaart
             10 000 cm OF 0,1 km in werklikheid                  1A Verwys na
                                                                  werklikheid            (2)

       3.1.4 Moontlike roetes

               Kruis Walton Jamesonweg in Villastraat, links in
               Farendenstraat, regs in Parkstraat. 
                                       OF
               Kruis Walton Jamesonweg in Villastraat, regs in
               Farendenstraat, links in Bondstraat en links in
               Kirknesslaan. 
                                       OF                         3A Roete moet
               Enige ander alternatiewe roete vanuit              Spuyweg
               Spuyweg.                                        voorafgegaan word      (3)

       3.1.5 1.     Afstand = 13 x 0,1 km                       2A Meting in cm
                             = 1,3 km                            1MA x skaal
                    Spoed = Afstand
                                 Tyd
                     40 km/h = 1,3 km
                                 Tyd                             1SF
                      Tyd    = 1,3 km
                                40 km/h
                             = 0,0325 x 60                      1S
                             = 1,95 min                          2CA x 60
               Ja, Craven se bewering is waar.                   1CA

                                      OF

               2.  Afstand = 14,7 x 0,1 km                      2A Meting in cm
                            = 1,47 km                            1MA x skaal
                   Spoed = Afstand
                                Tyd
                    40 km/h = 1,47 km
                                Tyd                              1SF
                     Tyd     = 1,47 km
                               40 km/h
                             = 0,03675 x 60                     1S
                             = 2,205 min                         2CA x 60
               Nee, Craven se bewering is nie waar nie.          1CA

               Laat meting van 2 mm toe
               *Neem kennis: Werk met leerder se roete in
                VRAAG 3.1.4.                                                              (8)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                            (SEPTEMBER 2014)

       3.1.6 Verkeersligte 
             Padwerke 
             Verkeersopeenhopings                                       2A Een punt per
             (Enige TWEE relevante antwoorde)                            faktor                 (2)

 3.2   3.2.1 Omvang = hoogste waarde – laagste waarde
                  80 = 88 – laagste waarde                               1M Trek 80 vanaf
             Laagste waarde = 88 – 80                                   88
                            =8                                          1A                      (2)

       3.2.2 Gemiddelde = 27+B+60+73+88+15+8+B+45+34+                    1M Tel alle
              68+B+43+37+B+16+25+53                                     waardes op
                           18                                           1M Deel deur 18
                40 = 592 + 4B
                         18
             40 x 18 = 592 + 4B
             720 = 592 + 4B
             720 – 592 = 4B                                             1S
                128 = 4B
                 4    4                                                  1CA Waarde van
             B = 32                                                     B                       (4)

       3.2.3           8 ; 15 ; 16 ; 25 ; 27 ; 32 ; 32 ; 32 ; 32 ;       1M/A
                      34 ; 37 ; 43 ; 45; 53 ; 60 ; 68 ; 73 ; 88         Rangskikking

               Mediaan = 32 + 34                                        1M Konsep van
                           2                                             mediaan
                      = 66
                         2                                               1CA (A en B se
                      = 33                                              waardes)                (3)

       3.2.4 Dit word skeef getrek deur die uitskieters 8 en 88  2O                            (2)

       3.2.5 Mediaan                                                    1A
             Gemiddelde                                                 1A                       (2)
                                                                                                 [32]

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1     Besoekers    Julie   Augustus   September    Oktober   November   Desember    Totaal
               vanaf:
               SA            15        8          10           5       9         20        67
               Buiteland    10        3           12           6       4          26        61
               Totaal        25       11          22          11       13        46       128
                                                                         6A 1 punt vir elke
                                                                         korrekte antwoord (6)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
   (SEPTEMBER 2014)                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                              9

     4.1.2

                                                                 5A 1 Punt elk vir
                                                                 enige 5 stapels
                                                                 korrek afgesteek

                                                                 1A Stapels benoem
                                                                 of sleutel aangedui     (6)

     4.1.3 Somer in Suid-Afrika 
           Gunstige weerstoestande 
           Gewilde toeriste bestemming tydens die
           somerseisoen 
           (Aanvaar enige ander relevante antwoord.)             2O                      (2)

     4.1.4 P (besoeker in Oktober) = 11                         1A Teller
                                     128                        1A Noemer
                                   = 0,0859375
                                   = 0,086                      1A tot 3 desimale
                                                                 plekke                  (3)

4.2 Besoeker van VSA = (450 x 6) + (70 x 7)                     1M x 450 by 6 en 70
                      = 2 700 + 490                              by 7 en optel
                      = R3 190                                  1CA (as 7 nagte
    In $ = 3 190                                                 gebruik word)
           8,17365                                              1M Deel deur
         = 390,2785169 x 0,5                                    wisselkoers
         = $195,139285                                           1M x 50%
         = $200                                                 1A tot die naaste 10
    Deposito korrek                                             1O

     Paartjie van Frankryk = (450 x 2 x 6) + (70 x 2 x 7)       1M x 450 x 6 x2 en
                           = 5 400 + 980                         70 by 7 x 2 en optel
                           = 6 380                               1CA (as 7 nagte
     In € =     6 380                                            gebruik word)
            10,4743384379                                       1M Deel deur
          = 609,1076814 x 0,5                                    wisselkoers
          = €304,5538407                                         1M x 50%
          = €300                                                1A tot die naaste 10
     Deposito nie korrek                                        1O                     (10)
                                                                                        [27]

                                                                            TOTAAL: 150

   Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS LIT P1 MEMO GR12 SEPT 2014 ENG FINAL](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-memo-gr12-sept-2014-eng-final/49c413fc-9980-40ce-b322-6fda197d17c9) — Mathematical Literacy · Memo · 2014 · Eng
- [MATHS LIT P2 MEMO GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/b9a912ff-2fca-4509-8304-e86e47408330) — Mathematical Literacy · Memo · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P2 MEMO GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr12-sept-2023-english/e9f004a3-1a71-4b67-b755-a35804259ecf) — Mathematical Literacy · Memo · 2023 · Eng
- [MATHS LIT P2 GR12 MEMO SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr12-memo-sept2022-english/dfa5d81c-279c-4516-b124-cfc6103a3517) — Mathematical Literacy · Memo · 2022 · Eng
- [GR12 MLIT P2 Sept2017 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mlit-p2-sept2017-memo-afr/1227c1f5-c9a7-4684-ac02-d929b0ad1fb7) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [MLIT P2 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-s12-memo-afr/53f28de3-650f-48c0-bda2-10fb7f1dd25e) — Mathematical Literacy · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
