# Mathematical Literacy Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-sept15-memo-afr/ffb6a3bc-2a71-4301-8a04-d7a70a0421b5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-sept15-memo-afr/ffb6a3bc-2a71-4301-8a04-d7a70a0421b5)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2015

            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                   MEMORANDUM
PUNTE:              150

         Simbool     Verduideliking
         M           Metode
         M/A         Metode met akkuraatheid
         CA          Voortgesette akkuraatheid
         A           Akkuraatheid (Antwoord)
         C           Omskakeling/Herleiding
         S           Vereenvoudiging
         RT/RG/RM    Lees van tabel/Lees van grafiek/Lees van kaart
         F           Kies van korrekte formule
         SF          Korrekte vervanging in ŉ formule
         O           Mening
         P           Penalisering vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
         R           Afronding/Rede

                     Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                     (EC/SEPTEMBER 2015)

VRAAG 1

1.1
1.1.1 (a) A = 97,15 x 1,08  OF A = 97,15 + (97,15 x 0,08)        1M gebruik 8%
            = R104, 92          = 97,15 + 7,77                    1CA (as 5%
                                 = R104,92                        gebruik is)          (2)

      (b) B = 5 512,50 x 1,05 OF                                  1M gebruik 5%
          B = 5 512,50 + (5 515,50 x 0,05)                        1CA (as 8%
            = R5 788, 13            = 5 512,50 + 275,63           gebruik is)
                                    = R5 788,13                                        (2)

      (c)   C = 12 155,06 (1+0,05)5                               1F gebruik
              = 12 155,06 (1,05)5                                  saamgestelde
              = 12 155,06 (1,276281563)                           rente formule
              = R15 513,28                                        1S
                                                                   1A
                                     OF
            C = 31 026,56                                         2M gebruik
                   2                                              korrekte waarde
             = R15 513,28                                         en / deur 2
                                                                   1A
                                     OF
            C = 7 756,64 x 2 
              = R15 513,28                                        2M gebruik
                                                                   korrekte waarde
                                                                   en x 2
                                                                   1A                   (3)

      (d) D = 39 598,64 (1 + 0,05)5                               1F gebruik
            = 39 598,64 (1,05)5                                    saamgestelde
            = 39 598,64 (1,276281563)                             rente-formule
            = R50 539,01  Aanvaar R50 539,00                      1S
                                                                   1A
                                     OF

            D = 25 269,50  x 2                                   2M gebruik
             = R50 539,00                                         korrekte waarde
                                                                   en x 2
                                                                   1A                   (3)

1.1.2 Die uitbetalingswaarde van ŉ kind met ouderdom 14–21 jaar    3A moet verwys
      is dubbel die bedrag van ŉ kind met die ouderdom 6–13       na die vergelyking
      jaar, en die uitbetalingswaarde van ŉ kind met die          tussen die 3
      ouderdom van 6–13 jaar is dubbel die bedrag van ŉ kind met   ouderdomsgroepe
      die ouderdom van 1–5 jaar.                                                       (3)

1.1.3 Die bedrae verhoog omdat pryse elke jaar met inflasie        2A
      verhoog. 
      Aanvaar enige ander logiese verduideliking.                                       (2)

1.1.4 Aanvaar enige logiese verduideliking.                      2A                   (2)

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                               3

 1.1.5 Voordele:
          Die dekking sal die begrafnisonkoste dek al is die geld 2A Voordeel
             minder as wat in die plan inbetaal is. 
          Lae maandelikse paaiemente maak dit moontlik om
             geld eenkant te sit. 
          OF aanvaar enige logiese verduideliking.
       Nadele:
          Mense kan baie meer geld in die begrafnisplan te
             betaal as wat uitbetaal word.                       2A Nadeel
          Geen rente word verdien op begrafnisplanne nie (geld
             groei nie). 
          OF aanvaar enige logiese verduideliking.                                     (4)

 1.2
 1.2.1 As gevolg van inflasie. 
       Toename in regeringsuitgawes. 
       Aanvaar enige logiese verduideliking.                      2R                    (2)

 1.2.2 Jaarlikse salaris = 15 800,75 x 12
                      = 189 609                                  1MA x12
       Inkomstebelasting per maand vir 2014–2015 finansiële
       jaar
       = R31 419 + (25% van die bedrag bo R 174 550)             1F Korrekte
       = 189 609 – 174 550                                        belastingkoers
       = 15 059 x 0,25                                            1S
       = 3 764,75 + 31 419                                        1M korting
       = 35 183,75 – 12 726                                     afgetrek
       = 22 457,75 / 12                                          1M deel deur 12
       = R1 871,48                                               1CA
       Inkomstebelasting per maand vir 2015–2016 finansiële
       jaar
       = R32 742 + 26% van die bedrag bo R181 900                1F korrekte
       = 189 609 – 181 900                                        belastingkoers
       = 7 709 x 0.26
       = 2 004,34 + 32 742
       = 34 746, 34 – 13257
       = 21 489,34 / 12
       = R1790, 78                                               1CA

         Nee, sy stelling is verkeerd.                           1J                    (9)

 1.3
 1.3.1 25%                                                      2A                    (2)

 1.3.2 Aantal mense wat minder as R25 spaar = 0,25 x 140         1M
                                            = 35 mense           1A                    (2)

 1.3.3 Interkwartiel-omvang = 65 – 25                            1M
                            = R40                                1A                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                   (EC/SEPTEMBER 2015)

1.3.4 Die middel 50% van mense wat tussen R25  en R65            3CA
      spaar.                                                      Moet verwys na
                                                                   middel 50%
                                                                   (1 Punt)
                                                                   Moet verwys na
                                                                   tussen 25 en 65
                                                                   (2 punte)                  (3)

1.3.5 Nee.                                                        1A
      Die hoogste waarde in die onderste 25% is slegs R25.       2R
                                  OF
      Die hoogste waarde in die onderste 50% is slegs R35. 
                                  OF
      Slegs 25% van die mense spaar meer as R65.                                         (3)
                                                                                          [44]

VRAAG 2

2.1
2.1.1 Lengte = 6,7 cm x 65       OF     Lengte = 67mm  x 65    1A meet lengte
             = 435 cm                            = 4 355 mm        1M x 65
                 100                                1 000          1CA herlei na m
             = 4,355 m                          = 4,355 m 

        Breedte = 1,4 cm x 65       OF Breedte = 14 mm  x 65     1A meet breedte
                = 91 cm                         = 910 mm
                   100                             1 000
                = 0,91 m                       = 0,91 m          1CA herlei na m            (5)

2.1.2                                                              1CA vervanging
                       = 4,355 m x 0,91 m                         in F soos in 2.1.1
                       = 3,96305 m2  + (0,1 x 3,96305 m2)        1CA soos in 2.1.1
                       = 3,96305 m2 + 0,396305 m2                  1CA 10% van
                       = 4,359355 m2                              oppervlakte
                                                                   1CA
                                                                   vereenvoudiging
        Arbeidskoste = 55 x 3,96305 m2
                     = R 217,96775                                 1CA x 55
                     = R 217,97 
                                                                   1CA arbeidskoste
                                               2
        Koste van teëls = 79,99 x 4,359355 m
                       = R348,7048065
                       = R348,70                                  1CA koste van
                                                                   teëls
        Totale koste van teëlwerk = R217,97 + R348,70
                                  = R566,67                       1CA                        (8)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                             5

 2.1.3     Plaas ŉ venster in die gastekamer se en-suite.    2A
           Plaas ŉ venster in die hoofslaapkamer se
            en-suite.                                         2A
           OF aanvaar enige logiese verduideliking.                                      (4)

 2.2
 2.2.1 Oppervlakte van een rak = 0,45 m2                        1M deel opp.
                                   3                           deur 3
                               = 0,15 m2                       1A

                0,15 m2 =          x 0,25 m 
                  = 0,15 m2                                    1C herlei na m
                    0,25 m                                      1M opp. van 1 rak
                  = 0,6 m x 100                                 deel deur 0,25 m
                  = 60 cm                                      1CA
                                     OF
         Oppervlakte van een rak in cm2 = 0,45 x 10 000
                                        = 4 500 cm2            1M deel opp.
                                            3                   deur 3
                                        = 1 500 cm2            1A

         Breedte van rak in cm = 250                            1C herlei na cm
                                 10
                               = 25 cm 

         Lengte van een rak:

              1 500 cm2 =         x 25 cm                       1M opp. van 1 rak
                        = 1 500 cm2                            deel deur 25 cm
                            25 cm
                        = 60 cm                                1CA                       (5)

 2.2.2 Aantal boeke op rak        = 60 cm                      1M
                                    2,3 cm                      1C herlei mm na
                                  = 26,086…                    cm
                                  = 26 boeke                   1 R afronding
                                        OF
         Aantal boeke op rak      = 600 mm                     1M
                                    23 mm                       1C herlei cm na
                                  = 26,086…                    mm
                                  = 26 boeke                   1 R afronding             (3)

 2.2.3 Aantal boeke       = 16 kg                              1M
                            1,493 kg                           1C herlei g na kg
                          = 10,716…
                          = 10 boeke                           1R rond af
                                     OF
         Aantal boeke     = 16 000 g 
                            1 493 g                            1M
                          = 10,716…                             1C herlei kg na g
                          = 10 boeke                           1R rond af                (3)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
  6                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                       (EC/SEPTEMBER 2015)

2.2.4 Hoogte van rak = 26,5 cm + 6 cm                              2MA vind hoogte
                     = 32,5 cm                                     van rak

      Hoogte van boek:
                                                                    1SF korrekte
      s2 = 26,52 + 19,52                                           vervanging
         = 702,25 + 380,25                                         1S Vereenvoudig
         = 1 082,5                                                  beide vierkante
      s = √1,082,5                                                  1MA vind
         = 32,9 cm                                                 vierkantswortel

      Verduideliking:
      Die boek is 0,4 cm (32,9 cm – 32,5 cm) langer as die hoogte
      van die rak, daarom kan die boek nie in ŉ regop posisie
      geplaas word nie.                                           2R Rede                 (7)
                                                                                           [35]

VRAAG 3

3.1
3.1.1 Leningsbedrag = Kontantprys – Deposito + Eenmalige
                      paaiement                                     1M
                    = 165 000 – 10 000 + 1 140                     1A
                    = 156 140                                                              (2)

3.1.2 Totale bedrag = Deposito + (maandelikse terugbetaling x
                      aantal maande)
                    = 10 000 + (3 122,49 x 72)                     1M
                    = 10 000 + 224 819,28                          1S
                    = R234 819,28                                  1CA                     (3)

3.1.3 Totale bedrag = (Maandelikse terugbetaling x aantal
                       maande) + Restantbetaling
                    = (2 921,08 x 72) + (0,25 x 165 000)          2M
                    = 210 317,76 + 41 250                          1S
                    = R251 567,76                                  1CA                     (4)

3.1.4 Verskil = 251 567,76 – 234 819,28                            1CA
              = R16 748,48                                         1CA indien antw.
                                                                    in 3.1.2 en 3.1.3
                                                                    gebruik word            (2)

3.1.5 As gevolg van die waarde van die finale bedrag aan die
      einde van die leningsperiode.                               2O Opinie
      Aanvaar enige logiese verduideliking.                                                 (2)

3.1.6 Opsie 1                                                      1A Keuse

        Die finale paaiement is dieselfde as al die ander          4R 2 punte per
         maandelikse paaiemente deur die tydperk.                 rede
       Die totale waarde is minder.                              Geen punt vir
      Aanvaar enige logiese verduideliking.                         slegs keuse

  Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2015)             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                   7

                                    OF
      Opsie 2 
                                                                     1A Keuse
          Die maandelikse paaiemente is minder. 
          Daar is geen deposito om te betaal nie.                 2R redes
                                                                     Geen punt vir
      Aanvaar enige logiese verduideliking.                          slegs keuse            (5)

3.1.7 Nadele van ŉ restantbetaling

       Eienaarskap is slegs gewaarborg wanneer die finale
        paaiement (restantbetaling) gemaak is. 
       Moontlikheid dat jy nie die finale bedrag (restantbetaling)
        kan betaal nie.                                           4A
       Moet ŉ ander lening aangaan om die finale bedrag te betaal 2 punte per 1
        wat beteken ŉ persoon sal nooit skuldvry wees nie.        nadeel
      Aanvaar enige logiese verduideliking.                                                 (4)
3.2
3.2.1 Ja,  vir Grafiek 1                                           2A
      Nee,  vir Grafiek 2 omdat die vertikale as begin by 10, wat
      aandui dat 5 in die eerste maand verkoop was en 32 in die
      sesde maand.                                                  2A                     (4)

3.2.2 Grafiek 1 is die mees toepaslikste.                          2A                     (2)

3.3
3.3.1 Aantal motors in pakhuis = 13 + 13 + 7 + 14 + 19              1M optelling
                               = 66                                 1A                     (2)

3.3.2 Hyundai i30                                                   1A
      Daar is meer in voorraad as die ander modelle.               2R                     (3)

3.3.3 P(Hyundai i30 swart) = 5                                       1A Teller
                             23                                     en Noemer
                           = 21,74%                                 1A in %
                             (Aanvaar 21,7%)                                                (2)

3.3.4 P(Hyundai i30 nie swart of blou) = 23 – 5 + 6                  1MA optelling
                                          23   23  23               1M aftrekking
                                       = 23 – 11                     1A tot 3 desimale
                                         23 23                      plekke
                                       = 12
                                         23                          Slegs antwoord –
                                       = 0.52173913                  volpunte
                                       = 0,522                                             (3)

3.3.5 7 Silwer : 14 Swart                                           1M
      1: 2                                                          1A
      Stem saam; Vir elke silwer Hyundai wat verkoop word, word 2
      swart Hyundais verkoop.                                       1O                     (3)
                                                                                           [41]

  Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                     (EC/SEPTEMBER 2015)

VRAAG 4

4.1
4.1.1   Tyd om toer te voltooi = 700 km                               1M
                                 80 km/h
                               = 8,75 h                               1A Korrekte antw.
                                                                       1A korrekte ure
                               = 8h45min                              en minute                 (3)

4.1.2   Tyd om toer te begin = 18h00 – 8h45m                          1M

                              = 9h15 – 0h45  (30 min + 15 min         1M trek 45 min af
        pouses)
                                                                       1CA hang af van
                              = 8h30                                  antw. in 4.1.1            (3)

4.1.3   Aantal liter vir 700 km = 700 km
                                   7 liter per km                     1M
                                = 100 liters                          1A

        Grant benodig 100 liter brandstof om ŉ afstand van 700 km af
        te lê. Hy moet dus sy tenk weer vul met 40 liter om die res
        van die afstand te dek.                                      2O

                                       OF
        Afstand afgelê = 60 x 7                                       1M
                       = 420 km                                       1A

        Op ŉ 60 liter tenk sal slegs 420 km gedek word. Die 280 km
        wat oor is benodig nog 40 liter. Daarom moet hy weer die
        tenk aanvul om die totale afstand van 700 km af te lê.       2O                        (4)

4.1.4   Oos                                                           1A
        Smitstraat is ŉ eenrigtingstraat in ŉ oostelike rigting.     2R                        (3)

4.1.5      Draai regs in Rissikstraat.                               4A
           Draai links in Wolmaransstraat. 
           Draai regs in Berthastraat.                               Wees versigtig vir
           Ry verder in Berthastraat; die Planetarium sal aan die     eenrigtingstrate
            linkerkant wees. 
                                          OF

        Aanvaar enige ander logiese rigtingaanwysers.                                            (4)

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2015)             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                  9

4.2
4.2.1 Braamfontein (gemiddelde)
      = 81 + 76 + 95 + 101 + 99 + 71 + 85 + 67 + 62             1M optelling
                           9                                    1M deel deur 9
      = 737
         9
      = 81,89 km/h                                              1A

       Hillbrow (gemiddelde)
       = 62 + 83 + 73 + 77 + 96 + 99 + 76 + 68                   1MA optelling en
                             8                                  deel deur 8
       = 634
           8
       = 79,25 km/h                                             1A

       Ja, verkeersbeampte se bewering is korrek, omdat
       Braamfontein se gemiddelde hoër is as Hillbrow s’n.     2O                    (7)

4.2.2 Nee.                                                      1A
      Daar is nie ŉ modale waarde in enige van die data nie.    1R                    (2)

4.2.3 Saamgestelde staafgrafiek                                2A                    (2)

4.2.4 8                                                        2A                    (2)
                                                                                      [30]

                                                                        TOTAAL:        150

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [MLIT P2 QP SEPT2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-qp-sept2015-afr/15e35f7a-5fd8-4e3c-b350-508182af02c7) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [MATHS LIT P2 MEMO GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/b9a912ff-2fca-4509-8304-e86e47408330) — Mathematical Literacy · Memo · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P2 MEMO GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr12-sept-2023-english/e9f004a3-1a71-4b67-b755-a35804259ecf) — Mathematical Literacy · Memo · 2023 · Eng
- [MATHS LIT P2 GR12 MEMO SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr12-memo-sept2022-english/dfa5d81c-279c-4516-b124-cfc6103a3517) — Mathematical Literacy · Memo · 2022 · Eng
- [GR12 MLIT P2 Sept2017 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mlit-p2-sept2017-memo-afr/1227c1f5-c9a7-4684-ac02-d929b0ad1fb7) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [MLIT P2 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-s12-memo-afr/53f28de3-650f-48c0-bda2-10fb7f1dd25e) — Mathematical Literacy · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
