# Mathematical Literacy Grade 11 P2 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mlt-p2-gr11-qp-afr-nov2016/2cc3c10c-1088-4bbe-a061-43296acd82e3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P2 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mlt-p2-gr11-qp-afr-nov2016/2cc3c10c-1088-4bbe-a061-43296acd82e3)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 11

                            NOVEMBER 2016

          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

PUNTE: 100

TYD:   2 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye insluitende 3 bylae.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                    (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord
 word.

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.   Gebruik die ADDENDUM met BYLAE vir die volgende vrae:

      BYLAAG A vir VRAAG 2.2
      BYLAAG B vir VRAAG 3.1.1 en
      BYLAAG C vir VRAAG 3.1.2

 3.   Nommer die vrae volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik is.

 4.   ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag
      gebruik word, tensy anders aangedui.

 5.   ALLE berekeninge moet duidelik getoon word.

 6.   Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks,
      tensy anders aangedui.

 7.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 8.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                             3

 VRAAG 1

 1.1   Anna het ŉ klein besigheid vir die bak en verkoop van muffins.
       Sy het die volgende resep wat 12 muffins maak sowel as die koste vir die
       maak van die muffins:

       500 g muffinmengsel teen R12,00 per kg
       1 groot eier teen R10,50 vir ŉ ½ dosyn
       ½ koppie olie (125 mℓ) teen R12,50 per 750 mℓ
       1 ½ koppies melk (375 mℓ) teen R11,50 per liter

       Voorverhit die oond tot 180 ºC en bak vir 25 minute.

       Anna gebruik panne wat 12 muffins kan bak en ŉ oond waarin jy twee panne
       op een tyd kan insit. Sy verkoop die muffins teen R30 per dosyn.

       1.1.1      Meld EEN ander uitgawe behalwe die koste van die bestanddele
                  wat Anna sal hê wanneer sy die muffins maak.                                    (2)

       1.1.2      Hoeveel sal sy op bestanddele vir 24 muffins spandeer?                          (5)

       1.1.3      Anna vertel ŉ vriend as sy ŉ bestelling vir 1 200 muffins kry, sal sy
                  ŉ wins van meer as R1 000 maak. Verifieer, deur middel van
                  berekeninge, om te bewys of haar stelling waar of vals is.
                  (Koste wat in ag geneem moet word, is slegs vir bestanddele.)                   (5)

       1.1.4      Anna het ŉ bestelling vir 240 muffins wat gebak moet word. Dit
                  moet 50 km vanaf haar huis waar dit gebak word, afgelewer word.
                  Sy begin om 9:00 te bak, laat 10 minute toe vir die skoonmaak van
                  panne na elke baksel muffins. Indien sy haar huis verlaat na die
                  laaste skoonmaak, en 100 kilometer per uur ry, sal sy betyds wees
                  om die muffins af te lewer vir teetyd wat om 16:00 bedien word?

                                                      Afstand
                  Jy mag die formule gebruik: Tyd = Spoed                                         (6)

 1.2   Na ŉ jaar in hierdie besigheid, het Anna daarin geslaag om ŉ klein
       besigheidslening vanaf die regering te kry om haar besigheid uit te brei.
       Sy moes personeel in diens neem om haar te help, en sy het daarin geslaag
       om mense in diens te neem wat 5 ure per dag soos volg werk:

              ŉ Skoonmaker teen R50 per uur
              ŉ Bestuurder teen 75% meer as die skoonmaker per uur
              ŉ Helper (bakster) teen R25 meer as die skoonmaker
              Hulle werk 20 dae per maand

       Bereken die totale salarisse van al die werkers vir een maand.                         (5)
                                                                                             [23]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                      (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 2

 2.1   ŉ Wiskundige Geletterdheid onderwyser het die volgende toetsuitslae vir ŉ
       toets uit 50. Sy klas het 14 leerders en die uitslae is soos volg:

              4 leerders het 42 punte gekry wat die maksimum punt was wat deur
               leerders behaal is
              3 leerders het 7 punte minder as die maksimum punt behaal
              2 leerders het 34 punte gekry
              1 leerder het 20 punte minder as die maksimum punt gekry
              2 leerders het 16 punte gekry
              1 leerder het 5 punte gekry
              Die laaste leerder het die helfte van die maksimum punt gekry

       2.1.1     Indien die slaagpersentasie vir die toets 30% was, wat kan jy aflei
                 omtrent die prestasie van die leerders in die toets? Gebruik
                 berekeninge waarop jy jou afleiding baseer.                                      (4)

       2.1.2     Wat is die gemiddelde punt wat behaal is?                                        (3)

       2.1.3     Bereken die numeriese waarde van die verskil tussen die mediaan
                 en die modus.                                                                    (4)

       2.1.4     Wat is die waarskynlikheid dat ŉ leerder minder as 50% in die toets
                 behaal? Gee jou antwoord as ŉ persentasie.                                       (3)

 2.2   In ŉ skool is daar ŉ gelyke aantal Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid-
       leerders en hulle word almal in die saal geakkommodeer soos in BYLAAG A
       aangedui.

          Die Wiskunde leerders word geplaas in die onewe getal rye en die
           Wiskundige Geletterdheid leerders in die ewe aantal rye.
          Leerders word een na die ander geplaas en hul eksamennommer is in
           stygende volgorde vanaf ML – 1 vir die Wiskundige Geletterdheid
           leerders en MAT – 1 vir die Wiskunde leerders.
          Wanneer ŉ ry gevul is, d.w.s. ry A1 – I1, sal die leerders met die
           volgende ry begin by A2 – I2 en die volgende ry begin met A3 en so
           aan.
          Besetting van sitplekke begin by ry een.

       2.2.1     Hoeveel Wiskundige Geletterdheid en Wiskunde leerders sal in die
                 middel gedeelte van die saal geplaas word?                                       (3)

       2.2.2     Wat is die eksamennommer van ŉ leerder wat by F17 sit?                           (3)

       2.2.3     Bereken die verskil in die aantal sitplekke tussen die sitplekke aan
                 die linker- en regterkant gedeeltes van die saal.                                (3)

       2.2.4     Indien die Departement van Onderwys vereis dat daar 1 toesighouer
                 vir elke 30 leerders moet wees, hoeveel toesighouers moet
                 aangestel word?                                                              (4)
                                                                                             [27]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                             5

 VRAAG 3

 3.1   Twee matriekleerders het die volgende uitslae in hul Graad 12 eksamen
       behaal.

                     Vak                       Leerder A %             Leerder B %
       IsiXhosa Huistaal                          75%                     67%
       Engels Eerste Addisionele Taal             63%                     68%
       Wiskunde                                   54%                     64%
       Lewensoriëntering                          72%                     76%
       Rekeningkunde                              54%                     48%
       Ekonomie                                   45%                     60%
       Besigheidstudies                           74%                     69%

       3.1.1    Deur gebruik te maak van die inligting in BYLAAG B, bereken die
                TPT telling vir beide leerders om te wys watter leerder het die
                hoogste telling.                                                                 (6)

       3.1.2    Teken ŉ saamgestelde kolomgrafiek op BYLAAG C wat die
                persentasies van die twee leerders voorstel in IsiXhosa Huistaal,
                Wiskunde, Rekeningkunde, Ekonomie en Besigheidstudies.                           (5)

       3.1.3    Indien ŉ sekere universiteit die TPT telling as die enigste oorweging
                in ag neem vir toelating tot ŉ sekere fakulteit en hulle vereis dat die
                TPT telling 30 moet wees, watter een van die twee leerders het ŉ
                groter kans om by die universiteit en fakulteit aanvaar te word?                 (2)

 3.2   Mnr. en Mev. Jones se dogter, ŉ eerstejaar student, het nie akkommodasie
       op die kampus gekry nie. Sy moes privaat akkommodasie kry.

       Koste is soos volg:
       - Enkelkamer is R2 200 per maand
       - Dubbelkamer is R1 650 per maand
       - Huur is betaalbaar vir 11 maande
       Sy moet vir haarself kook en haar ouers stuur R1 500 per maand vir kos vir
       tien maande.

       3.2.1    Bereken die totale bedrag wat vir die jaar gespandeer word op huur
                en kos indien sy ŉ dubbelkamer kies.                                             (4)

       3.2.2    Om in ŉ dubbelkamer te bly is goedkoper as om in enkelkamer te bly.
                Gee EEN rede vir die verskil in koste.                                       (2)
                                                                                            [19]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                        (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 4

 4.1   Leerders het ŉ projek om die een kant van hulle blok klasse te verf. Die blok
       het vier klaskamers met vensters wat ontwerp is soos hieronder aangedui.
       Hulle het slegs nodig om die kante waar hierdie vensters is, te verf en daar is
       slegs een so ŉ kant in elke klaskamer. Die diagram is nie volgens skaal
       geteken nie.

           Afmetings van die klaskamer is: lengte = 1 200 cm en hoogte = 500 cm.
           Hoogte van die driehoekige venster is 100 cm en die basis is 150 cm.
           Breedte van die vierkantige venster is gelyk aan die basis van die
            driehoekige venster.
           Radius van die sirkelvormige venster is ½ (die helfte) van die basis van
            die driehoekige venster.

                                                                                                    500 cm

                                            1 200 cm

       Jy mag die volgende formules gebruik:
         Oppervlakte van reghoek = lengte x breedte
         Oppervlakte van vierkant = sy2
         Oppervlakte van driehoek = ½ basis x hoogte
         Oppervlakte van sirkel = 𝜋 x radius2
       Gebruik 𝜋 = 3,142

       Bereken die totale oppervlakte van die mure wat geverf moet word vir al die
       klaskamers tot die naaste vierkante meter (m2).                                              (14)

 4.2   Verf word in 5-liter en 20-liter blikke verkoop. Die koste is R105 vir ŉ 5-liter blik
       en R405 vir ŉ 20-liter blik. Die verf sal 8 m2 per liter dek.

       Leerders beweer dat dit goedkoper sal wees om 5-liter blikke te koop.
       Gebruik berekeninge om te bewys dat hul bewering geldig is of nie.                            (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2016)           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                         7

4.3 5-liter blikke verf word in winkels in groot reghoekige bokse verpak vir
    afleweringsdoeleindes. ŉ Voorbeeld van hierdie bokse word hieronder getoon.
    Die diagramme is nie volgens skaal geteken nie.

                                                                       65 cm
                  130 cm

                                             25 cm
                                                                                  49 cm
                         BOKS A
                                                                    BOKS B

         9 cm

                      24 cm

     Daar is twee reghoekige bokse en die afmetings is soos volg:
     Afmetings van BOKS A:
     Lengte = 130 cm
     Breedte = 104 cm
     Hoogte = 25 cm
                                             EN
     Afmetings van BOKS B:
     Lengte = 65 cm
     Breedte = 52 cm
     Hoogte = 49 cm

     Afmetings van ŉ 5-liter blik verf:
     Radius = 9 cm
     Hoogte = 24 cm

     4.3.1    Die pakkers beweer dat indien hulle Boks A vir die verpakking van die
              verf blikke gebruik, sal hulle meer as twee keer die verf blikke kan pak as
              in Boks B. Gebruik berekeninge om te bewys of hul bewering geldig is of
              nie.                                                                                (6)

     4.3.2    ŉ Trok wat 20 bokse van Boks B met 5-liter blikke verf vervoer, het ŉ
              ongeluk en al die verf is vermors. Hoeveel geld in Rand is verlore?                 (5)
                                                                                                 [31]

                                                                               TOTAAL:           100

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2   (EC/NOVEMBER 2016)

BYLAAG A: VRAAG 2.2

Sitplekplan van skoolsaal.

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                          9

BYLAAG B: VRAAG 3.1.1

Toelatingsvereistes vir leerders wat die Nasionale Senior Sertifikaat (NSC) of die
Onafhanklike Eksamenraad (IEB) in 2013 en daarna verkry het:

                                             Nasionaal
    TPT
                           NCS                                    IEB
     10
      9
      8
      7                  (80‒100%)                                 7
      6                   (70‒79%)                                 6
      5                   (60‒69%)                                 5
      4                   (50‒59%)                                 4
      3                   (40‒49%)                                 3
      2                   (30‒39%)                                 2
      1                    (0‒29%)                                 1

*Lewensoriëntering moet deur twee gedeel word en opgerond word tot die naaste
10% om die totale TPT te bereken.

Addisionele inligting:

   TPT staan vir Toelatingspuntetelling.
   Punte word toegeken aan die persentasies wat in elk van die sewe vakke verkry is.
   Die algehele TPT word bereken deur die som van al die punte te verkry.
   Toelating tot ŉ sekere studieveld hang af van die punte wat vir daardie spesifieke
    veld benodig word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
10                                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2              (EC/NOVEMBER 2016)

 BYLAAG C: VRAAG 3.1.2

 NAAM:

 GRAAD 11:

                          Persentasies van vyf vakke vir twee Graad 12
                                            leerders
                   80

                   75

                   70

                   65

                   60

                   55

                   50

     Persentasie
                   45

                   40

                   35

                   30

                   25

                   20

                   15

                   10

                    5

                    0                                            Ekonomie   Besigheidstudies
                        IsiXhosa    Wiskunde    Rekeningkunde
                                                    Vakke

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS LIT P2 GR11 QP ENG NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-qp-eng-nov2016/01bd106b-26d2-4dae-87f1-ee65cc74371b) — Mathematical Literacy · QP · 2016 · Eng
- [MLT P2 GR11 MEMO AFR NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/mlt-p2-gr11-memo-afr-nov2016/1b4c2d8d-a571-451e-bb8a-3432138c6e05) — Mathematical Literacy · Memo · 2016 · Afr
- [Gr11 MLIT P1 N16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-mlit-p1-n16-qp-afr/bdbef0eb-a2a6-4f37-a78d-8bcdaf2e6da9) — Mathematical Literacy · QP · 2016 · Afr
- [MATHS LIT P2 QP GR12 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr12-nov2022-afrikaans/cd0c5dd4-3069-486d-86b3-b3b357661ceb) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-afr-d/f9553167-3e2a-4ad2-b677-0f1be8399029) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 QP NOV2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-qp-nov2018-eng-d/bb16bfe9-5dfa-4ef9-b38e-a007dbee753d) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 NOV25 ADDENDUM ENGLISH FINAL (1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-nov25-addendum-english-final-1-watermark/6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35) — Addendum · 2025 · Eng
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [MATHS LIT P1 MEMO GR 11 NOV2024 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-memo-gr-11-nov2024-english-watermark/be2f24a4-badd-4549-82b6-bfea47869b3a) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
