# Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mt-feb-march-2016-memo-afr/42287c1f-5f95-474e-ae57-9af0dd1a407e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mt-feb-march-2016-memo-afr/42287c1f-5f95-474e-ae57-9af0dd1a407e)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                             MEGANIESE TEGNOLOGIE

                              FEBRUARIE/MAART 2016

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie              2            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                 NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1      C                                                             (1)

1.2      B                                                             (1)

1.3      D                                                             (1)

1.4      D                                                             (1)

1.5      A                                                             (1)

1.6      C                                                             (1)

1.7      D                                                             (1)

1.8      D                                                             (1)

1.9      B                                                             (1)

1.10     D                                                             (1)

1.11     D                                                             (1)

1.12     C                                                             (1)

1.13     B                                                             (1)

1.14     B                                                             (1)

1.15     A                                                             (1)

1.16     C                                                             (1)

1.17     A                                                             (1)

1.18     C                                                             (1)

1.19     D                                                             (1)

1.20     B                                                             (1)
                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                       3                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum

VRAAG 2: VEILIGHEID

2.1      Veiligheid – Senterdraaibank
         • Wees op die uitkyk vir roterende werkstukke 
         • Moenie snysels met jou hand verwyder nie 
         • Wees versigtig om nie die snygereedsap in die kloukop in te beweeg
             nie 
         • Moenie enige verstellings aan die werkstuk doen terwyl die masjien loop
             nie 
         • Moenie gereedskap op die masjien los tydens werking nie
                                                                     (Enige 2 x 1)             (2)

2.2      Veiligheid – Trektoetser
         • Gebruik 'n veiligheidsbril 
         • Moenie oormatige druk toepas nie 
         • Toetsstuk moet behoorlik vas wees vir toetsing 
         • Gaan hidrouliese-vloeistofvlak na 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

2.3      Veiligheid – Veertoetser
         • Veertoetser moet in 'n goeie toestand wees 
         • Veertoetser moet korrek en stewig monteer wees 
         • Maak seker dat die veer nie uit posisie kan glip voordat die las toegepas
             word nie 
         • 'n Egalige las moet toegepas word 
         • Verlig die las versigtig en egalig 
                                                                         (Enige 2 x 1)         (2)

2.4      Veiligheid – Silinderlekkasietoetser
         • Maak die area om die vonkprop skoon, voordat die vonkprop verwyder
             word 
              Voorkom dat vuilheid in die silinder beland. 
         • Wees versigtig wanneer die verkoelerdop verwyder word 
              Die water kan warm en onder druk wees. 
         • Moenie die voorgeskrewe druk oorskry om die silinder te toets nie 
              Om skade aan seëls en toetser te voorkom. 
         • Die toetser moet behoorlik pas en deeglik in die vonkprop- of inspuitergat
             vasgedraai word. 
              Om skade aan die toetser en vonkprop- of inspuitergat te voorkom. 
                                                                        (Enige 2 x 2)          (4)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          4                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING

3.1      Kompressietoets

         3.1.1         •   Nat kompressietoets 
                       •   Droë kompressietoets                                               (2)

         3.1.2         •   Geslete silinders 
                       •   Geslete suierringe 
                       •   Geslete suier 
                       •   Lekkende inlaatklep 
                       •   Lekkende uitlaatklep 
                       •   Lekkende silinderkoppakstuk 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

3.2      Oliepomp
         •   Oliedruktoetser of oliedruktoetser                                               (1)

3.3      Verkoelingstelseltoets
         • Verwyder verkoelerdop en pas die toetser 
         • Pomp lug teen die voorgeskrewe druk in die stelsel 
         • Noteer die lesing  en as die lesing verlaag, is dit 'n aanduiding van 'n
             lekkende stelsel. 
         • Om te toets vir lekkende silinderkoppakstuk,  word die enjin
             aangeskakel. 
         • As die lesing merkbaar toeneem terwyl die enjin luier, is dit 'n aanduiding
             van 'n lekkende silinderkoppakstuk.                                              (7)
                                                                                               [12]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           5                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 4: MATERIALE

4.1      Yster-koolstof-eienskappe

         4.1.1         Perliet:
                       • Goeie smeebaarheid 
                       • Hard 
                       • Sterk en taai 
                       • Weerstand teen vervorming 
                                                                         (Enige 2 x 1)          (2)

         4.1.2         Sementiet:
                       • Baie hard 
                       •  Bros                                                                 (2)

4.2      Kritieke punte

         4.2.1         AC 1 – laer kritieke punt
                       • Die laagste temperatuur waartoe staal verhit moet word om
                           verhard te word. 
                       • Laagste temperatuur waarteen die struktuur begin
                           verander. 
                                                                          (Enige 1 x 2)         (2)

         4.2.2         AC 3 – hoër kritieke punt
                       • Hoogste temperatuur waartoe staal verhit kan word om die
                           hoogste hardheid te bereik. 
                       • Die temperatuur waarteen staal sy magnetiese eienskappe
                           geheel en al verloor. 
                       • Die temperatuur waarteen die struktuur op sy fynste is. 
                                                                          (Enige 1 x 2)         (2)

4.3      Koolstofinhoud bepaal die hardheid van staal.                                         (1)

4.5      Ferrietstruktuur in staal bepaal die smeebaarheid.                                    (1)

4.6      Ousteniet is 'n soliede oplossing van yster en koolstof wat ook ysterkarbied
         genoem word.  Die struktuur is op sy fynste                                          (2)
                                                                                                [13]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           6                                 DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 5: TERMINOLOGIE

5.1      Ratberekening

         5.1.1           Sirkelsteek = mπ
                                        ×
                                       Steeksirkel
                            module = π                                  
                                      12,567                            
                                     =π

                                     = 4 mm                                                           (3)

         5.1.2              Buitediameter = SSD + 2m
                                                                       
                                     SSD = BD − 2m                     
                                          = 112 − 2(4 )
                                          = 104mm                                                     (3)

         5.1.3           Snydiepte = 2,57m                Snydiepte = 2,25m                 
                         Snydiepte = 2,157 × 4       of    Snydiepte = 2,25 × 4
                                   = 8,628mm                            = 9mm               
                                   = 8,63mm                                                            (2)

         5.1.4         Addendum = m
                                                                       
                                = 4mm                                                                  (1)

         5.1.5         Dedendum = 1,157m                   Dedendum = 1,25m
                                                                                        
                                = 1,157 × 4          of    Dedundum = 1,25 × 4
                                   = 4,628mm                          = 5mm             
                                   = 4,63mm                                                            (2)

         5.1.6         Vryruimte = 0,157m                 Vryruimte = 0,25m             
                                  = 0,157 × 4    of                 = 0,25 × 4
                                  = 0,628mm                         = 1mm                             (2)

         5.1.7                  PCD
                       module =                                         
                               Tande
                               PCD
                       Tande =
                                m                                       
                               104
                             =
                                4
                             = 26 tande                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                         7                              DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

5.2      Indeksering

                       40                                                         
         Indeksering =
                        n
                       40
                     =
                       26
                       40 2                                                       
                     =     ÷
                       26 2
                       20
                     =
                       13
                         7 3
                     =1 ×
                        13 3                                                      
                         21
                     =1
                        39                                                        
         Indeksering = 1 volle draai van die indeksslinger en 21 gate op die 39 gatsirkel.         (4)
5.3      Skroefdraadsny
         • Stel die werkstuk in die senterdraaibank op en draai tot op die
            buitediameter van die draad. 
         • Stel die saamgesteldeslee op 30° na regs en stel die beitel akkuraat in
            die beitelhouer. 
         • Raadpleeg die indeksplaat van die snelwisselratkas vir 'n 2 mm-steek en
            skuif die hefbome dienooreenkomstig. 
         • Skakel die senterdraaibank aan en stel die snybeitel op raakpunt op die
            werkstuk. Stel die gegradueerde wyserplate op nul (dwarstoevoer en
            saamgesteldeslee) 
         • Beweeg die snybeitel 'n kort afstand van die werkstukpunt af en voer die
            saamgesteldebeitelslee so 0,06 mm inwaarts. 
         • Met die senterdraaibank wat roteer, laat die halfmoere op die korrekte lyn
            van die draadsnywyserplaat inkam, vir die eerste snit. 
         • Onttrek die snybeitel aan die einde van die snyproses en ontkoppel die
            halfmoere. Bring die slee terug na die beginpunt van die skroefdraad. OF
            stop die draaibank, hou halfmoere gekoppel, bring dwarsslee terug na
            nulpunt en gebruik die trubeweging van die kloukop om saal na
            beginposisie terug te beweeg. 
         • Gaan die skroefdraadsteek met 'n skroefdraadsteekmeter na. 
         • Herhaal die snyproses met daaropvolgende snitte totdat die skroefdraad
            voltooi is. (Onthou om die dwarstoevoer na elke snit na nul terug te bring)
            
         • Elke daaropvolgende snit word deur middel van die saamgestelde
            beitelslee gestel. Gaan skroefdraad met ringmaat na.                                  (10)
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          8                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 6: HEGTINGSMETODES

6.1      MIGS/MAGS-sweistoerusting

         6.1.1         MIG/MAGS-sweistoerusting                                                (1)

         6.1.2         Benoem
                       A = Skermgassilinder 
                       B = Reguleerder 
                       C = Gasvloeimeter 
                       D = Ononderbroke draadkatrol 
                       E = Sweispistool 
                       F = Boog 
                       G = Aardklamp                                                           (7)

         6.1.3         Doel
                       Voorkom dat suurstof met die gesmelte metaal in aanraking kom.          (2)

6.2      Sweisdefekte

         6.2.1         Defek: Slakinsluiting
                       Oorsake:
                       • Ingeslote hoek is te klein. 
                       • Vinnige afkoeling. 
                       • Sweistemperatuur is te laag. 
                       • Hoë viskositeit van gesmelte metaal. 
                       • Slakke van vorige sweislopies nie verwyder nie. 
                                                                          (Enige 2 x 1)         (2)

         6.2.2         Defek: Insnyding
                       Oorsake:
                       • Foutiewe elektrodemanipulasie. 
                       • Stroom te hoog. 
                       • Te lang booglengte. 
                       • Sweisspoed te vinnig. 
                                                                          (Enige 2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          9                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

6.3      Sweisdefekte

         6.3.1         Defek: Gebrekkige smelting
                       Voorkoming:
                       • Pas die elektrodehoek aan en berei die V-groef behoorlik
                           voor.
                       • Weefaksie moet voldoende wees om die kante van die las te
                           smelt. 
                       • Voldoende stroom sal smelting bewerkstellig. 
                       • Pas sweisspoed aan om smelting te verseker. 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

         6.3.2         Defek: Sweiskraters
                       Voorkoming:
                       • Gebruik laer stroom. 
                       • Gebruik behoorlike sweistegniek. 
                       • Gebruik korrekte elektrode                    (Enige 2 x 1)          (2)

6.4      Kleurstofdeurdringingstoets
         • Maak die sweisoppervlak wat getoets moet word, skoon. 
         • Kleurstof word op skoon oppervlak gesprei. 
         • Laat die kleurstof toe om sweislas in te dring. 
         • Oortollige kleurstof word met skoonmaakmiddel verwyder. 
         • Laat oppervlak om behoorlik droog te word. 
         • Sprei 'n ontwikkelaar oor die oppervlak om die vasgekeerde kleurstof in
             die krake duidelik sigbaar te maak. 
         • Die kleurstof toon al die oppervlakdefekte.                                        (7)
                                                                                               [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                    10                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                NSS – Memorandum

VRAAG 7: KRAGTE

7.1      Resultant

                       1,5kN
                                           1,5cos40°

                         1,5sin40°                   50°
                                               40°         90°                   4,7kN
                                                 50° 130°

                               3,1sin50°

                       3,1 kN               3,1cos50°

         7.1.1 ∑ HC = 4,7 - 3,1cos50° - 1,5cos40°                         
                    = 4,7 - 1,99 - 1,15
                    = 1,56k N                                             

         7.1.2 ∑ VC = 2,1 + 1,5sin40° − 3,1sin50°                         
                    = 2,1 + 0,96 − 2,37
                                                                          
                    = 0,69 kN

         7.1.3
              Horisontale                     Groottes        7.1.4 Vertikale      Groottes
             komponente                                        komponente
            4,7 kN                         4,7 kN           2,1 kN             2,1 kN 
            3,1 kN Cos50°                  -1,99 kN         1,5 kN Sin40 0     0,96 kN 
            1,5 kN Cos40°                  -1,15 kN         3,1 kN Sin50°      -2,37 kN 
            TOTAL                          1,56 kN          TOTAL              0,69 kN

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                          11                                  DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

         E 2 = HK 2 + VK 2
                                                         
         E = 1,56 + 0,69
                       2      2
                                                                             1,56kN      
                                                         
         E = 1,71 kN

                                                                    0,69kN
                                                                                           R
                                                                               23,86°
            θ = VK
           Tan
                 HK
                                                         
                 0,69
               =
                 1,56                                    
       θ      = 23,86 0
                                                         
         E    = 1,71k N teen 23,86 0 noord van oos                                                         (15)

7.2      Spanning en Vormverandering

         Kragte
                                           π 2
                                       Area = D
         Krag = las × gravitasie                4
              = 600 × 10                   π × 0,016 2
                                            =                   
              = 6000N                            4
                                            = 2,011× 10 − 4 m 2 

                                   Krag              
                 Spanning =
                               Oppervlakte
                                  6000
                             =                       
                               2,011×10 − 4
                             = 29841551, 83 Pa
                             = 29,84 MPa             
                                                                                                           (6)

7.3      Een Pascal (1 Pa) is gelyk aan een Newtonkrag (1 N)  toegepas op  'n
         area van een vierkante meter (1 m2)                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                               12                                    DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS – Memorandum

7.4      Reaksies
                                     Neem moment om A
                                            =

                     (B × 3,5 ) + (1400 × 0,7 ) = (350 × 6,7 )2,65 + (1600 × 6)            
                                 3,5B + 980 =6214,25 + 9600
                                                                                           
                                      3,5B 6214,25 + 9600 − 980
                                            =
                                       3,5            3,5                                  
                                          B = 4238,36 N

                                     Neem moment om B
                                             =

                         (A × 3,5 ) + (1600 × 2,5 ) = (350 × 6,7 )0,85 + (1400 × 4,2 )     
                                    3,5A + 4000 = 1993,25 + 5880
                                                                                           
                                           3,5A 1993,25 + 5880 - 4000
                                                 =                                         
                                            3,5            3,5
                                               A = 1106,64 N                                                   (6)
                                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                       13                      DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum

VRAAG 8: INSTANDHOUDING

8.1      Roetine instandhouding
         • Skeur in die band.
         • Wanbelyning van bandaandrywing. 
         • Oorverhitting van komponente. 
         • Bandglip. 
         • Bandslytasie. 
         • Katrolslytasie. 
         • Finansiële verliese as gevolg van skade gely.
         • Verlies aan kosbare produksietyd. 
                                                                   (Enige 2 x 1)          (2)

8.2      Snyvloeistof
         • Om maklike vloei toe te laat 
         • Absorbeer oortollige hitte 
         • Voorkom oormatige las op pomp 
                                                                   (Enige 2 x 1)          (2)

8.3      Flitspunt
         Die laagste temperatuur waarteen die olie dampe afgee wat aan die brand
         kan slaan.                                                                     (2)

8.4      'API'
         'American Petroleum Institute'                                                 (2)

8.5      Outomatieseratkas-olie
         • Dra krag in die koppelomsitter oor 
         • Laat hidrouliese vloeistof energie oordra om sodoende verskillende
            onderdele, soos die servosilinder, te laat beweeg.
         • Dien as hitte-oordragmedium, om hitte binne die transmissiestelsel na
            buite te dra, om sodoende met die afkoeling te help. 
         • Dien as smeermiddel vir ratte en laers. 
                                                                   (Enige 2 x 1)          (2)

8.6      Vervang band
         • Masjien moet afgeskakel en gesluit wees. 
         • Verlig spanning in die band deur middel van die verstelskroef of
             bandverspanner. 
         • Verwyder die band. 
         • Vervang met nuwe band van korrekte tipe en grootte. 
         • Die band moet gespan en belyn word. 
                                                                                          (5)
                                                                                          [15]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                                14                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                            NSS – Memorandum

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

9.1      Rataandrywing

         9.1.1         Rotasie frekwensie van die elektriese motor:

             NA TB × TD
                 =                                       
             ND T A × TC
                   80 × 63 × 2
             NA =                                        
                     30 × 40
                   10080
             NA =                                        
                    1200
             N A = 8,4 r/s                                                                         (5)

         9.1.2         Spoedverhouding van ratstelsel:

                                  Inset                             Gedrewe tande
         Spoedverhouding =                               Spoedverh =
                                  Uitset                             Drywertande
                                  8,4                              80 63
                                =                   OF            =    ×
                                   2                                30 40
                                = 4,2 : 1                        = 4,2 : 1                          (2)

9.2      Bandaandrywing

         9.2.1         Diameter van die gedrewe katrol

         N1 × D1 = N2 × D 2
                     N2 × D 2
              N1 =                                   
                       D1
                   7,2 × 600                         
                 =
                      800
                 = 5,4 r/s                                                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                            15                      DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

         9.2.2         Drywing oorgedra:

                                                           T1
                                                              = 2,5
          P = (T1 − Tπ
                     2)                                    T2
                       Dn
                        π × 0,6 × 7,2
          P =( 300 − 120)                                     300          
                                                           T2 =
            = 2442,90 Watt                                     2,5
                                                 
            = 2,44 kW                                        = 120 N

                 OF

                                                           T1
                                                              = 2,5
          P = (T1 − Tπ
                     2)
                                                          T2
                       Dn
                        π × 0,8 × 5 ,4
          P =( 300 − 120)                                      300
                                                           T2 =
            = 2442,90 Watt                                      2,5
            = 2,44 kW                                         = 120 N                         (3)

9.3      Die volume van gas kan verander word deur die verandering van ...
         • sy druk 
         • sy temperatuur 
         • beide sy druk en temperatuur 
                                                                 (Enige 2 X 1)                (2)

9.4      Definisie van Boyle se wet:
         Die volume van 'n gegewe massa van gas is omgekeerd eweredig aan die
         druk daarop as die temperatuur konstant bly.                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                           16         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

9.5      Hidroulika

         9.5.1         Vloeistofdruk

            π 2
          AB = D
                 4
            π         2
             = 0.04
                   4
             = 1,26 × 10 -3 m 2                   

                 F
          PB =
                 AB
                   80
             =              Pa                    
               1,26 × 10 -3
             = 63661.98 Pa
             = 63,66 kPa                          
                                                                                (3)

         9.5.2         Diameter van suier B

          PB = PA
                 FB
          PB =
                 AB                               
                 FB
         AB =
                 PB
                   320
         AB =
                 63492,06
         A B = 5,04 × 10 -3                       
             π 2
          A=D
                 4                                
                 AB × 4
         DB = π

                  5,04 × 10 −3 × 4
             =        π
             = 0,08 m
                                                  
             = 80 mm

                                                                                (4)
                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                       17                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum

VRAAG 10: TURBINES

10.1     Waterturbinelemme
         Om waterdruk  aan die turbine  te verskaf                                           (2)

10.2     Terugvloei
         • Deriaz 
         • Francis                                                                            (2)

10.3     Aanjaer
         • Roots
         • Dubbelskroef
         • Sentrifugale 
         • Wiek 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

10.4     Turbo-aanjaer
         • Uitlaatgasse dryf die turbine 
         • Die turbine dryf die kompressor deur 'n gemeenskaplike as aan 
         • Die kompressor forseer  saamgeperste lug bo atmosferiese druk in die
            silinder in 
         • Uitlaatgasse verlaat die stelsel deur die uitlaatpyp                               (5)

10.5     Aanjaer bo turbo-aanjaer
         • Ervaar geen vertraging of sloering nie 
         • Meer effektief teen lae revolusies per minuut. 
         • Verlang nie ingewikkelde uitlaat ombouings nie.
         • Geen spesiale afsluitprosedures word verlang nie. 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

10.6     Vertraging/Sloering
         Vertraging/Sloering is die vertraging  wanneer die turbo 'n ruk neem voordat
         druk opbou  nadat die versnellerpedaal getrap is.                                   (3)

10.7     Aanjaeraandrywing
         • Bandaandrywing 
         • Rataandrywing 
         • Kettingaandrywing 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie                       18                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum

10.8     Gasturbine – nadele
         • Koste is hoër as vir dieselfde grootte wederkerende enjin, aangesien die
            materiale sterker moet wees en meer weerstand teen hitte moet bied. 
         • Vervaardigingsprosedures is ook baie meer ingewikkeld. 
         • Gewoonlik minder effektief as wederkerende enjins, veral teen
            luierspoed. 
         • Vertraagde reaksie met verandering van kragverstellings. 
                                                                       (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                             [20]

                                                                          TOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [MT Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-feb-march-2016-memo-eng/c09d2c1d-09b6-44aa-bb15-2453e8b68b76) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [MT Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-feb-march-2016-afr/c6045d95-1e69-45d4-b04b-8316e67a8172) — Mechanical Technology · QP · 2016 · Afr
- [Gr12 MCHT S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-memo-eng/153275b7-9d23-4a2c-bc3e-dadda11f387f) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2016-memo-eng/5e2bea9e-f108-440c-a98e-4984091bb5af) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Mechanical Technology Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-feb-march-2018-memo-afr/ff38a98a-516d-4d26-b5de-3f8554214a35) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Gr12 MCHT S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-qp-afr/9c20cbdb-35c9-416e-9d01-387a3ba92333) — Mechanical Technology · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
