# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-automotive-memo-afr/2cf79ac9-7d44-4b0d-aa20-4f5c213d46b0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-automotive-memo-afr/2cf79ac9-7d44-4b0d-aa20-4f5c213d46b0)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                       MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR

                                   NOVEMBER 2019

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                2                         DBE/November 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (Generies)

1.1      B                                                                                  (1)

1.2      C                                                                                  (1)

1.3      A                                                                                  (1)

1.4      C                                                                                  (1)

1.5      A                                                                                  (1)

1.6      C                                                                                  (1)
                                                                                             [6]

VRAAG 2: VEILIGHEID (Generies)

2.1      Masjien veiligheidsreël:
         • Weet hoe om die masjien af te skakel / noodstop. 
         • Dra persoonlike beskermings toerusting (PPE). 
         • Weet hoe om die masjien te gebruik. 
         • Maak seker al die skerms is in plek. 
         • Geen gereedskap wat op die masjien rond lê nie. 
         • Werkstuk moet deeglik vas wees. 
         • Gaan die toestand van die masjien na. 
         • Volg vervaardiger se voorskrifte voor 'n masjien gebruik word. 
         • Operateur moet magtiging hê om op 'n masjien te werk. 
         • Maak seker die masjien is nie uitgesluit nie. 
         • Maak seker die masjienopset is korrek en veilig. 
         • Maak seker die masjienarea is skoon en veilig. 
                                                                     (Enige 1 x 1)           (1)

2.2      Staanboor veiligheidsmaatreël:
         • Om beserings te voorkom. 
         • Om akkuraatheid te verbeter. 
         • Om te voorkom dat die werkstuk in die rondte draai of beweeg. 
         • Voorkom dat die boorpunt breek. 
                                                                    (Enige 1 x 1)            (1)

2.3      Hidrouliese pers veiligheidsmaatreël:
         • Maak seker die pers is in 'n goeie werkende toestand.
         • Neem kennis van die voorafbepaalde maksimum druk van die
             hidrouliese pers. 
         • Maak seker die area om die pers is skoon en vry van olie, ghries en
             water. 
         • Maak seker die platform is stewig en haaks met die silinder. 
         • Maak seker dat die gepaste setmate en voorgeskrewe toerusting
             beskikbaar is. 
         • Gaan hidouliese pype na vir lekasies en krake. 

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                  3                          DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

         •    Gaan die ondersteuningspenne na dat dit nie uitgeslyt is en deeglik in
              plek is. 
         •    Gaan vloeistofvlakke na. 
         •    Drukkrag moet teen 90° met die voorwerp toegepas word. 
         •    Gaan kabel en katrolle op platvorm na indien toegerus. 
         •    Dra persoonlike beskermings toerusting (PPE). 
         •    Drukmeter moet nagegaan en gekalibreer word. 
         •    Maak seker al die skerms is in plek. 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

2.4      Redes vir die dra van chirurgiese handskoene:
         • Voorkom HIV/VIGS of enige bloed verwante infeksie oordrag. 
         • Voorkom besmetting van die oop wonde.                                              (2)

2.5      Veilige hantering van draagbare elektriese toerusting:
         • Maak seker die elektriese bedrading en -prop is in 'n goeie toestand.
             
         • Maak seker alle veiligheidskerms is in plek. 
         • Maak seker die toebehore (boorpunte, lemme ens.) is op die korrekte
             wyse gemonteer. 
         • Moenie die masjien/toerusting forseer nie. 
         • Gebruik volgens die vervaardiger se instruksies. 
         • Voorkom kontak met water. 
         • Hou die kabel weg van hitte, olie, skerp hoeke en beweeglike dele. 
         • Maak seker dat die kabels nie knoop nie. 
         • Voorkom dat die masjien val. 
         • Gaan die toestand van die toerusting na. 
                                                                   (Enige 2 x 1)               (2)

2.6      Verantwoordelikheid van werkgewer:
         • Voorsien en onderhou werkstelsels, werksomgewing, toerusting en
             gereedskap in 'n veilige toestand. 
         • Elimineer of verminder enige gevare of potensiële gevare. 
         • Produseer, hanteer, stoor en vervoer goedere veilig. 
         • Verseker dat elke werkende persoon aan die vereistes van hierdie
             Beroepveiligheidswet ('OHS)' voldoen. 
         • Stel maatreëls in plek in belang van gesondheid en veiligheid, indien
             nodig. 
         • Stel 'n persoon aan wat opgelei is en wie die outoriteit het om te
             verseker dat die werknemer voorkomende maatreëls nakom. 
         • Lig werknemer in oor gevare vir sy gesondheid en veiligheid rakende
             enige plig of werksituasie. 
         • Voorsien noodhulptoerusting. 
                                                                    (Enige 1 x 1)              (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                   4                         DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

2.7      Verantwoordelikheid van werknemer:
         • Gee aandag aan hul eie asook ander persone se gesondheid en
             veiligheid. 
         • Werk saam met die werkgewer ten opsigte van die
             Beroepveiligheidswet ('OHS'). 
         • Kom die wetlike opdrag aan hulle gegee na. 
         • Rapporteer enige situasie wat onveilig of ongesond is. 
         • Rapporteer alle insidente en ongelukke. 
         • Moenie met enige veiligheidstoerusting inmeng of soortgelyke
             toerusting misbruik nie. 
         • Kom alle veiligheidsreëls na. 
                                                                    (Enige 1 x 1)                (1)
                                                                                                [10]

VRAAG 3: MATERIAAL (Generies)
3.1      Vyltoets:
         • Gebruik die regte  vyltegnieke. 
         • Vyl op die punt of kante  van die materiaal.
         • Deur kryt  op die vyloppervlak  te plaas.
                                                                        (Enige 1 x 2)            (2)
3.2      Doel vir hittebehandeling van staal:
         Hittebehandeling van staal word gedoen             om    die    eienskappe/
         korrelstruktuur  van staal te verander.                                               (2)
3.3      Redes vir tempering van verharde staal:
         • Om die brosheid  wat deur die verhardings proses veroorsaak is te
            verminder. 
         • Omspanning  wat gedurende die verhardings proses veroorsaak is te
            verminder. 
         • Om die die taaiheid  van die staal te verhoog. 
         • Om aan die verharde werkstuk 'n fyner  korrelstruktuur  te gee.
                                                                   (Enige 2 x 2)                 (4)
3.4      Hitte behandelings proses op staal:
         3.4.1        Uitgloeiing:
                      • Die staal word tot die voorgeskrewe temperatuur verhit. 
                      • Die staal word vir die verlangde tyd teen hierdie
                          temperatuur gehou. 
                      • Die staal word dan baie stadig afgekoel om maksimum
                          sagtheid te verseker.                                                 (3)
         3.4.2        Verharding:
                      • Die staal word tot effens bo die hoër kritieke temperatuur
                         verhit. (AC 3 ) 
                      • Die staal word vir die verlangde tyd teen hierdie
                         temperatuur gehou. 
                      • Die staal word dan vinnig afgekoel deur in afkoel medium te
                         blus.                                                                  (3)
                                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                  5                    DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (Spesifiek)

4.1      A                                                                               (1)

4.2      C                                                                               (1)

4.3      D                                                                               (1)

4.4      B                                                                               (1)

4.5      C                                                                               (1)

4.6      D                                                                               (1)

4.7      A                                                                               (1)

4.8      B                                                                               (1)

4.9      C                                                                               (1)

4.10     B                                                                               (1)

4.11     C                                                                               (1)

4.12     D&B                                                                             (1)

4.13     B                                                                               (1)

4.14     B                                                                               (1)
                                                                                         [14]

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (Spesifiek)

5.1      Silinderlekkasie toetser:

         5.1.1        Benoem:
                      A – Drukbeheerklep / Knop / Reguleerder 
                      B – Meter 
                      C – Kompressor pyp / Lugpyp / Pyp 
                      D – Vonkpropkoppelstuk / Pyp                                       (4)

         5.1.2        Doel van silinderlekkasie toetser:
                      • Om die persentasie  gaslekkasie, vanuit 'n
                         silinder,tebepaal. 
                      • Om die ligging  van gaslekkasies vanuit 'n silinder
                         tepaal. 
                                                              (Enige 1 x 2)               (2)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                   6                          DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

         5.1.3        Prosedure vir silinderlekkasietoets:
                      • Draai die krukas tot albei kleppe op silinder nr. 1 toe is
                         (suier nr. 1 is op kragslag). 
                      • Verwyder die vonkprop en koppel die vonkpropkoppelstuk
                         (toetser) in die vonkpropgat. 
                      • Gebruik 'n moersleutel om die krukas-katrol te sluit sodat dit
                         nie kan draai nie. 
                      • Laat lug in die silinder in, volgens die voorgeskrewe druk. 
                      • Die lesing sal die persentasie gaslekkasie aandui. 
                      • 'n Sis-geluid by verskeie punte dui die ligging van die
                         lekkasie aan.                                                           (6)

5.2      Kompressietoetser:

5.2.1    Doel van kompressietoets:
         • Om die hoeveelheid kompressiedruk  van 'n spesifieke silinder
            gedurende kompressieslag (BDP – ODP) te bepaal. 
         • Om die toestand  van die enjin se kleppe, klepbedding en suierringe
            te bepaal. 
                                                                  (Enige 1 x 2)                   (2)

5.2.2    Kompressietoetser se drukontlasklep:
         • Verwyder druk in die meter  om 'n akkurate lesing te verseker. 
         • Verwyder druk in die meter  om skade aan die meter te voorkom. 
                                                                    (Enige 1 x 2)                 (2)

5.3      Gasse wat ontleed word:
         • Koolstofmonoksied (CO) 
         • Koolwaterstof (HC) 
         • Koolstofdioksied (CO 2 ) 
         • Stikstofoksied (NOx) 
         • Swaeldioksied (SO 2 ) 
         • Suurstof (O 2 ) 
                                                                        (Enige 2 x 1)             (2)

5.4      Doel van draaitafels:
         Draaitafels maak dit moontlik om die voorwiele te draai  wanneer
         nasporing verstelling uitgevoer word.                                                   (2)

5.5      Uitkomste van dinamiese wielbalansering is om die volgende na te
         gaan:
         • Die wanbalansvlak. 
         • Die omvang van balansversteurende kragte. 
         • Die rotasierigting van hierdie kragte. (regsom of linksom) 
         • Balanseer wiele op alle vlakke. 
         • Minder vibrasie op die stuurwiel. 
         • Eweredige bandslytasie. 
                                                                      (Enige 3 x 1)               (3)
                                                                                                 [23]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                   7                        DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (Spesifiek)
6.1      Krukastrilling:
         • Die aksie op die as van ongebalanseerde kragte. 
         • Die wringeffek van die kragslae op die as. 
         • Geslete trillingdempers. 
         • Onegalige vliegwielslytasie. 
         • Ongebalanseerde krukas. 
                                                                       (Enige 2 x 1)           (2)
6.2      Trillingdempers:
         6.2.1        Trillingdemper/Vibrasie demper                                          (1)
         6.2.2        Benoem:
                      A – Krukas 
                      B – Krukasflens 
                      C – Sekondêre vliegwiel 
                      D – Wrywingskyf / Rubber 
                      E – Wrywingsveer 
                      F – Veerblad / Skyf                                                     (6)
         6.2.3        Die trillingdemper voeg massa by die krukas aan die
                      teenoorgestelde kant  van die normale vliegwiel ten einde die
                      torsie van die krukas teë te werk.                                      (2)
6.3      Ontstekingsorde van 'n enjin:
         • Die posisie van die krukke op die krukas. 
         • Die rangskikking van die nokke op die nokas.                                       (2)
6.4      'V8'-hoek:
         90°                                                                                  (1)
6.5      Tussenverkoeler:
         Om die lug wat deur die turbo-aanjaer saamgepers word, af te koel.                   (1)
6.6      Doel van 'n superaanjaer:
         • Om die silinder met 'n verhoogde lugdruk  wat hoër is as
            atmosferiese druk, te vul. 
         • Om die kompressiedruk  in die silinder te verhoog. 
         • Om die volumetriese doeltreffendheid  van die enjin teverhoog. 
         • Om die werkverrigting  te verbeter. 
                                                                  (Enige 1 x 2)                (2)
6.7      Sentrifugale superaanjaer:
         6.7.1        Sentrifugale superaanjaer / blaser                                      (1)
         6.7.2        Benoem:
                      A – Luginlaat 
                      B – Luguitlaat 
                      C – Omhulsel 
                      D – Stuwer/Turbine 
                      E – Stuwerlemme/Vinne                                                   (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                   8                        DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

         6.7.3        Werking:
                      • Hierdie blaser kan meganies deur middel van
                         bandaandrywing vanaf die krukas aangedryf word. 
                      • Die gevormde vinne op die stuwer laat die lug in die rondte
                         na die buitenste rand van die stuwer in die omhulsel
                         beweeg. 
                      • In die proses laat die bewegende vinne 'n lae druk aan hulle
                         agterkante vorm. 
                      • Vanweë die atmosferiese druk vloei lug sterk in om die lae
                         druk in die middel van die stuwer te vul. 
                      • Die stuwer roteer so vinnig dat 'n deurlopende beweging
                         van lug aanwesig is, wat nou 'n druk opbou namate dit na
                         die velling of die rand gegooi word.                                  (5)
                                                                                               [28]

VRAAG 7: KRAGTE (Spesifiek)
7.1      Slagvolume:
         Volume wanneer die suier  van onderste dooiepunt na boonste
         dooiepunt beweeg.                                                                     (2)
7.2      Metode om die kompressieverhouding te verhoog:
         • Verwyder vulplaatjies tussen silinderblok en silinderkop. 
         • Pas 'n dunner silinderkoppakstuk. 
         • Masjineer metaal van die silinderkop af. 
         • Slyp metaal van die silinderblok af. 
         • Pas 'n suier met 'n hoër kroon. 
         • Pas 'n krukas met 'n langer slag. 
         • Vergroot die boor van die silinder/groter suiers. 
                                                                      (Enige 3 x 1)             (3)
7.3      Kompressieverhouding:
         7.3.1        Slagvolume:
                                 π D2
                       Slagvolume =       ×L   
                                      4
                                 π ( 9,0) 2               
                                  =          10,0
                                        4
                                  = 636,17 cm 3                                                (3)
         7.3.2        Oorspronklike vryvolume:
                                             SV + VV
                      Kompressieverhouding =
                                               VV
                                              SV
                                      VV =                    
                                             KV − 1
                                               636,17
                                             =                
                                               10,5 − 1
                                               636,17
                                             =
                                                 9,5
                                             = 66,97 cm 3                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                    9                            DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

         7.3.3        Nuwe boordiameter:

                                                            SV            
                      Nuwe kompressieverhouding =               +1
                                                            VV
                                                                SV
                                                       11: 1 =       +1   
                                                               66,97
                                                      SV = 66,97 × 10
                                               πD2
                                                   × L = 669,7            
                                                4
                                                         669,7 × 4
                                                   D2 =
                                                          π × 10
                                                                          
                                                      D   = 85,27
                                                          = 9,23 cm       
                                                          = 92,34 mm                              (6)

7.4      Drywing:

         7.4.1        Aangeduide drywing:
                       AD = P × L × A × N × n
                        P = 1300 kPa
                            160
                        L=
                           1000
                         = 0,16 m 
                         π D2
                       A =
                             4
                         π 0,122
                         =
                               4
                          = 1,13 x 10- 2 m2       
                              4500
                        N=
                              60 × 2
                          = 37,5 kragslae/sek         
                       n = 4 silinders

                      AD = P × L × A × N × n
                              (        )              (         )
                          = 1300 × 103 × 0,16 × 1,13 × 10- 2 × 37,5 × 4 
                          = 352560
                          = 352,56 kW                                                             (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                    10                      DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

         7.4.2        Remdrywing:
                      RD =π
                          2 × N× T
                                      4500
                         =π
                          2   × 610 ×             
                                       60
                         =π
                          2   × 610 × 75
                         = 287455 ,73 W       
                         = 287,46 kW                                                           (4)

         7.4.3        Meganiese doeltreffendheid:
                                                   BP
                      Meganiese doeltreffendheid =    100%
                                                   IP
                                                   287,46
                                                 =        ×100 %   
                                                   352,56
                                                 = 81,54%                                      (2)

7.5      Meganiese doeltreffendheid is gebaseer op die verhouding van die
         drywing wat in die enjin  ontwikkel word en die werklike remdrywing wat
         by die vliegwiel  gelewer word.                                                       (2)

7.6      Remdrywingis die bruikbare drywing  wat by die vliegwiel  ontwikkel
         word.                                                                                  (2)
                                                                                               [32]

VRAAG 8: INSTANTHOUDING (Spesifiek)

8.1      Verkoelerdop-druktoets:
         • Installeer die dop op die verkoelingstelseldruktoetser. 
         • Pomp die toetser op terwyl jy die drukmeter dophou. 
         • Die drukdop behoort lug teen die druk vrylaat wat op die dop gemerk
             is. 
         • Die dop behoort daardie druk vir minstens een minuut te hou. 
         • Indien nie, installeer 'n nuwe dop.                                                 (5)

8.2      Oorsake en regstelling vir drukverlies:
         Oorsake:
         • Lek tussen verkoelerstelsel onderdele. 
         • Lekkende waterpyp. 
         • Geblaasde silinderkoppakstuk. 
         • Lekkende waterpomp. 
         • Lekkende verkoeler. 
         • Lek by geroeste uitdy- of kernproppe. 
         • Lekkende binneverwarmer-verkoeler. 
         • Lekkende verwarmerkraan. 
                                                                       (Enige 2 x 1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                 11                         DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

         Regstellings:
         • Vervang pakstukke of seels. 
         • Vervang foutiewe pype en draai klampe vas. 
         • Slyp die silinderkop en vervang die silinderkoppakstuk. 
         • Vervang die waterpomp. 
         • Vervang die verkoeler. 
         • Vervang die uitdy- of kernproppe. 
         • Vervang binneverkoeler. 
         • Vervang verkoelerkraan. 
                                                                       (Enige 2 x 1)           (4)

8.3      Spesifikasie vir uitvoering van verkoelerstelseldruktoets, ondersoek
         vir:
         • Water- antivriesmiddel verhouding. 
         • Toelaatbare verkoelerdruk. 
         • Verkoelerdopdruk. 
         • Lesing van die verkoelingstelseldruktoetser. 
                                                                 (Enige 2 x 1).                (2)

8.4      Veiligheid: Kompressietoets:
         • Maak seker die toetser kan die druk hanteer wat jy wil toets. 
         • Maak die vonkprop-area skoon om te voorkom dat vullis in val
             wanneer jy die vonkprop verwyder. 
         • Maak seker die rubberpype op die toetser is in 'n goeie toestand. 
         • Maak seker die drukontlasklep op die toetser werk. 
         • Maak seker jy gebruik die korrekte vonkpropkoppelstuk. 
         • Maak seker die versnelklep is vol oop. 
         • Ontkoppel hoogspannings drade. 
         • Ontkoppel die brandstoftoevoer. 
         • Maak seker die meter is op nul gestel. 
         • Maak seker dat die lugfilter skoon is. 
                                                                     (Enige 4 x 1).            (4)

8.5      Gasanaliseerder resultate:

         8.5.1        Hoë koolstofmonoksied (CO) lesing:
                      Oorsake:
                      • Te ryk mengsel. 
                      • Ontstekingweiering. 
                      • Vuil of verstopte lugfilter. 
                      • Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel. 
                      • Foutiewe termostaat of koelmiddelsensor. 
                      • Foutiewe PKV-klepstelsel. 
                      • Foutiewe katalisator. 
                                                                     (Enige 1 x 1)             (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                  12                         DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

         8.5.2        Regstellende maatreëls:
                      • Verstel brandstofmengsel. 
                      • Kontroleer vir weiering en herstel. 
                      • Vervang lugfilter. 
                      • Kontroleer en herstel brandstofleweringstelsel. 
                      • Kontroleer en herstel verkoeler sensor. 
                      • Kontroleer en herstel PKV-klepstelsel. 
                      • Kontroleer en herstel of vervang katalisator. 
                                                                        (Enige 1 x 1)           (1)

         8.5.3        Lae koolstofdioksied (CO 2 ) lesing:
                      Oorsake:
                      • Brandstofmengsel is te ryk of te arm. 
                      • Uitlaatstelsel lek. 
                      • Ontstekingweiering. 
                      • Vuil of verstopte lugfilter. 
                      • Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel. 
                      • Foutiewe termostaat of koelmiddelsensor. 
                      • Foutiewe PKV-klepstelsel. 
                      • Foutiewe katalisator. 
                                                                     (Enige 1 x 1)              (1)

         8.5.4        Regstellende maatreëls:
                      • Verstel brandstofmengsel. 
                      • Herstel of vervang uitlaatstelsel. 
                      • Kontroleer vir weiering en herstel. 
                      • Vervang lugfilter. 
                      • Kontroleer en herstel brandstofleweringstelsel. 
                      • Kontroleer en herstel verkoeler sensor. 
                      • Kontroleer en herstel PKV-klepstelsel. 
                      • Kontroleer en herstel of vervang katalisator. 
                                                                        (Enige 1 x 1)           (1)

         8.5.5        Hoë koolwaterstof (HC) lesing:
                      Oorsake:
                      • Oormatige onverbrande brandstof weens            onvolledige
                         ontbranding. 
                      • Foutiewe tydreëling. 
                      • Vakuumlekkasie. (Lae brandstofdruk) 
                      • Lekkende brandstofinspuiter. 
                      • Foutiewe kouebeginklep. 
                      • Foutiewe lugbeheerstelsel. 
                                                                        (Enige 1 x 1)           (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                  13                        DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

         8.5.6        Regstellende maatreëls:
                      • Verstel brandstofmengsel. 
                      • Kontroleer en verstel tydreëling. 
                      • Kontroleer en herstel vakuumlekkasie. 
                      • Kontroleer en herstel/vervang brandstofinspuiter. 
                      • Kontroleer en herstel/vervang kouebeginklep. 
                      • Kontroleer en herstel dugbeheerstelsel. 
                                                                       (Enige 1 x 1)            (1)
8.6      Spesifikasies vir uitvoering van brandstofdruktoets, ondersoek vir:
         • Brandstofdruk voor die vergasser. 
         • Brandstofdruk voor- en na die inspuiterpomp. 
         • Brandstofdruk wanneer die enjin luier. 
         • Brandstofdruk teen hoë omwentelinge. 
                                                                  (Enige 2 x 1)                 (2)
                                                                                               [23]

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (Outomatiese ratkas) (Spesifiek)
9.1      Doel van die outomatiese ratkas:
         • Om die bestuurder van koppelaar beheer en ratwisseling  te verlos.
         • Om gladder en makliker  bestuur van die voertuig te bevorder. 
                                                                   (Enige 1 x 2)               (2)
9.2      Voordele van outomatiese ratkas:
         • Dit verminder bestuurder moegheid. 
         • Dit verminder wieltol onder swak padtoestande. 
         • Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin
            stol. 
         • Die stelsel demp alle enjinwringtrilling. 
         • Dit is makliker om te bestuur. (bv. Gestremde persone) 
                                                                     (Enige 2 x 1)              (2)
9.3      Nadele van 'n voertuig wat met 'n outomatiese ratkas toegerus is:
         • Outomatiese ratkas is duurder om te vervaardig/onderhou. 
         • Indien 'n voertuig met 'n outomatiese ratkas oor 'n lang afstand
            gesleep moet word, moet die dryfas verwyder word. 
         • Outomatiese ratkas maak die voertuig swaarder as met 'n
            handratkas.
                                                                  (Enige 2 x 1)                 (2)
9.4      Koppelomsitter:
         9.4.1        Benoem:
                      A – Ringrat/buigplaat 
                      B – Omhulsel 
                      C – Stator 
                      D – Stuwer/Pomp 
                      E – Transmissie/As 
                      F – Vloeistofbaan/Stuwer/Pomp 
                      G – Wieke 
                      H – Turbine                                                              (8)
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                   14                         DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

         9.4.2        Voordele van koppelomsitter:
                      • Wringkrag neem outomaties toe. 
                      • Wringkrag word gladweg oorgedra om skokke op die ratkas,
                         onderstel en wiele te verminder. 
                      • Minimum versiening word vereis. 
                      • Ontkoppel teen lae revolusies. 
                                                                  (Enige 2 x 1)                   (2)

         9.4.3        Toenemende koppelomsitterspoed:
                      Die wringkrag-vermenigvuldiging  verminder  geleidelik.                   (2)
                                                                                                 [18]

VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (Asse, stuur geometrie en elektronika)
(Spesifiek)

10.1     Bandslytasie:

         10.1.1       Vinvorming:
                      • Toesporing of uitsporing slytasie 
                      • Geslete krinkspil 
                                                                        (Enige 1 x 1)             (1)

         10.1.2       Een kant van loopvlak uitermatig geslyt:
                      • Wielvlug slytasie 
                      • Geslete krinkspil 
                      • Foutiewe wielsporing 
                                                                        (Enige 1 x 1)             (1)

10.2     Vereistes van 'n goed ontwerpte stuurmeganisme:
         • Lig en maklik om te beheer. 
         • Vry van trilling en padskokke. 
         • So direk as moontlik sonde om te veel aandag of inspanning van die
             bestuurder te verg. 
         • Selfsentreer.
         • Moet kan werk sonder om te erg deur die aksie van die vering- of
             remstelsel beïnvloed te word. 
                                                                (Enige 2 x 1)                     (2)

10.3     Krinkspilhelling:

         10.3.1       Benoem:
                      A – Afwyking 
                      B – 90°/Loodreg 
                      C – Wielmiddellyn 
                      D – Krinkspilhellinghoek 
                      E – Stuuras-middellyn/Krinkspil-senterlyn                                  (5)

         10.3.2       Krinkspilhelling is die inwaartse kanteling  van die bokant van
                      die krinkspil van voor gesien.                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor               15                       DBE/November 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

10.4     Ackerman-hoekuitleg:

                                                             

                                                         

                                                             

                                                                                           (3)

         Benoem:
         A – Agteras 
         B – Oorlangse as 
         C – Voorwiele 
         D – stuurarms 
         E – Verlengde middellyn vanaf stuurarms 
         F – Snyding/Senterpunt 
                                                                   (Enige 3 x 1)           (3)

10.5     Doel van uitsporing om draaie:
         Die uitsporingseffek op 'n draai gee 'n werklike rolbeweging aan die
         voorwiele in 'n draai sonder om te skuur.                                        (2)

10.6     Wielbalansering voorafkontrole:
         • Toestand van bande verwys na kneusplekke, krake en beskadigde
            sykante. 
         • Die wielvelling vir beskadigde lip. 
         • Ondersoek vir vreemde materiaal op wielvelling en band. 
         • Banddruk. 
         • Bandloopvlakslytasie. 
                                                                   (Enige 2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor                16                          DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

10.7     Doel van katalisator:
         Die katalisator sit die besoedelingstowwe  in die uitlaatgasse van die
         enjin in nie-toksiese stowwe  om en maak dit omgewingsvriendelik.                (2)

10.8     Aanpasbare spoedbeheer:
         • Handhaaf 'n spoed wat deur die bestuurder gestel is. 
         • Pas hierdie spoed aan en handhaaf 'n veilige afstand van die voertuig
            voor. 
         • Gee 'n waarskuwing indien daar 'n risiko vir 'n botsing is. 
         • Voorkom bestuurder uitputting. 
         • Om die gekose spoed te beheer. 
         • Verbeterbrandstofverbruik. 
         • 'n Konstante beheerde spoed voorkom spoedboetes. 
                                                                       (Enige 3 x 1)       (3)

10.9     Funksie van 'n sleepring-enborselsamestelling:
         Verskaf 'n beweegbare verbinding ten einde batterystroom na die rotor 
         te laat vloei om 'n elektromagneet  voort te bring.                              (2)

10.10    Diode-simbool:
                                           

                                                                                           (2)

10.11    Voordele van elektriese brandstofpomp:
         • Onmiddellike toevoer van brandstof wanneer die ontstekingskakelaar
            aangeskakel word. 
         • Lae werkingsgeraas. 
         • Minder afvoerpulsering van brandstof. 
         • Kompakte en ligte ontwerp. 
         • Eienskap om die uitlek van brandstof en dampslot te voorkom. 
         • Lewer brandstof teen hoër druk. 
         • Kan op enige plek in die brandstoflyn geplaas word. 
                                                                   (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                        [32]
                                                                         TOTAAL:       [200]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MT Nov 2019 (Welding) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-welding-memo-eng/5d6b5e2a-2e34-47b1-b41f-207fe9bd9f6f) — Mechanical Technology · Memo · 2019 · Eng
- [MT Nov 2019 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-fitting-machining-memo-afr/fd884e7d-9618-413d-8ed8-a319dd9a2d3b) — Mechanical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [MT Nov 2019 (Welding) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-welding-memo-afr/5487c889-6ea3-4ad3-9fe6-53ca94ea1c0d) — Mechanical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [MT Nov 2019 (Fitting Machining) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-fitting-machining-memo-eng/1f5a8851-488e-47aa-9a90-eef4f6c6b7cb) — Mechanical Technology · Memo · 2019 · Eng
- [MT Nov 2019 (Welding) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-welding-afr/389a297c-9357-4f8f-aad8-960f9b3358ef) — Mechanical Technology · QP · 2019 · Afr
- [MT Nov 2019 (Fitting Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-fitting-machining-afr/18371572-a505-424a-8298-7d51e96d3e6f) — Mechanical Technology · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
