# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-afr/3f9a8d78-97b6-4d96-a459-e2cd2e0f4240
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-afr/3f9a8d78-97b6-4d96-a459-e2cd2e0f4240)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          SENIOR SERTIFIKAAT/
                     NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                  NOVEMBER 2020

                                   NASIENRIGLYN

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyn bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)             2             DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1      A                                                                        (1)
1.2      D                                                                        (1)
1.3      A                                                                        (1)
1.4      C                                                                        (1)
1.5      B                                                                        (1)
1.6      B                                                                        (1)
                                                                                   [6]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)             3                    DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1      Werkprosedure op masjien:
         Skakel die masjien af.                                                           (1)
2.2      Die horisontale bandsaag:
          Geen verstellings aan die masjien nie. 
          Verseker genoegsame verkoelmiddel. 
          Moenie die masjien verlaat terwyl dit nog werk nie. 
          Moenie op die masjien leun nie. 
          Hou hande van die lem af weg. 
                                                                   (Enige 2 x 1)           (2)
2.3      Chirurgiese handskoene:
          Voorkom die besmetting van die wond 
          Voorkom die oordra van HIV/VIGS of enige bloed verwante siektes na
             die helper.                                                                  (2)
2.4      Persoonlike beskermingstoerusting (PPE) tydens boogsweising:
          Sweishelm / Helm 
          Veiligheidsbril / Gesigskerm
          Leervoorskoot / Voorskoot 
          Leerhandskoene / Handskoene 
          Leerkamaste / Kamaste 
          Veiligheidstewels / Veiligheidskoene 
          Oorpak 
          Sweispet 
          Nek beskerming 
          Oorpluisies / Oormowwe 
          Respirator 
                                                              (Enige 2 x 1)                (2)
2.5      Verantwoordelikheid van ŉ werkgewer ten opsigte van die veiligheid
         en gesondheid:
          Voldoende beligting 
          Voldoende ventilasie 
          Verskaf noodhulptoerusting 
          Verskaf 'n veilige / skoon werksomgewing 
          Verskaf persoonlike beskermingstoerusting (PPE) 
          Verskaf veiligheidsopleiding aan werknemers 
                                                              (Enige 1 x 2)                 (2)
2.6      Verantwoordelik vir die uitvoering van noodhulp:
         'n Gekwalifiseerde / opgeleide noodhulp persoon                                   (1)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)             4                        DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Toetse om tussen metale te onderskei:

         3.1.1        Klanktoets:
                       Tik die metaal met 'n hamer (enige metaal voorwerp)  en
                             identifiseer die klank. 
                       Laat val die metaal op die vloer  en identifiseer die
                          klank. 
                                                                    (Enige 1 x 2)              (2)

         3.1.2        Vyltoets:
                      Vyl die metaal en gee aandag aan die merk wat die vyl op die
                      metaal maak.  Hoe dieper die merk, hoe sagter is die metaal.
                      OF Hoe vlakker die merk hoe harder is die metaal.                       (2)

3.2      Doel van hittebehandeling van staal:
           Om die eienskappe  van staal te verander. 
           Om die korrelstruktuur  van die staal te verander. 
                                                                      (Enige 1 x 2)            (2)

3.3      Doel van dopverharding op staal:
         Dit vorm 'n harde oppervlak / dop  met 'n taai kern.                                (2)

3.4      Die temperingsproses vir staal:
          Verhit die staal tot ‘n temperatuur (temperingkleure) onder die kritieke
               temperatuur. 
          Hou dit teen die temperatuur vir 'n tydperk. 
          Blus / koel die staal in 'n geskikte blusmedium.  (water, pekelwater of
               olie)                                                                           (3)

3.5      DRIE faktore vir die hittebehandeling van staal:
          Verhittings temperatuur / Koolstofinhoud 
          Tydperk teen die temperatuur / Werkstukgrootte 
          Verkoelingstempo / Blustempo (Blusmiddel)                                          (3)
                                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)             5             DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      C                                                                         (1)

4.2      B                                                                         (1)

4.3      D                                                                         (1)

4.4      C                                                                         (1)

4.5      A                                                                         (1)

4.6      B                                                                         (1)

4.7      D                                                                         (1)

4.8      D                                                                         (1)

4.9      C                                                                         (1)

4.10     A                                                                         (1)

4.11     D                                                                         (1)

4.12     B                                                                         (1)

4.13     C                                                                         (1)

4.14     C                                                                         (1)
                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)             6                       DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

5.1      Optiese wielsporinginstrument:

         5.1.1   Onderdele:
                 A. Hoogteskaal 
                 B. Kontakstawe 
                 C. Spieëlmeter 
                 D. Periskoopmeter 
                 E. Sporingmeter 
                 F. Rekenaar 
                 G. Staander                                                                 (7)

         5.1.2   Funksie van optiese wielsporing:
                 Om die toesporing en die uitsporing (wielsporing) van die voertuig
                 na te gaan                                                                  (1)

         5.1.3   Opstelprosedure:
                  Verstel die kontakstawe van die periskoopmeter so na as
                    moontlik aan die senterhoogte van die velling 
                  Verstel die kontakstawe na die wydte van die velling 
                  Plaas die spieëlmeter langs die periskoopmeter en verstel die
                    spieëlmeter kontakstawe om saam te val met die
                    periskoopmeter se kontakstawe 
                  Kyk deur die periskoop en belyn die vertikale lyn met die
                    driehoek deur die wyserarm te beweeg. 
                  Maak die vleuelmoer los en verstel die sporingsmeter na
                    'nul'.                                                                   (5)

5.2      Statiese wanbalans:
         'n Klein gewiggie word regoor die swaarste punt  van die wielvelling 
         geheg.                                                                               (2)

5.3      Diagnostiese enjinskandeerderparameters:
          Spoed / Drywing 
          Temperatuur 
          Spanning (Voltage) 
          Tydreëling 
          Brandstofinspuiting 
          Spruitstukdruk 
          Lugvloei 
          Ontstekingsbeheer 
          Luierspoedbeheer 
          Enjin- en emissiebeheer 
          Falingsbeheer 
          Selfdiagnose 
                                                                     (Enige 3 x 1)            (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)             7                        DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

5.4      Gasanaliseerder-resultaat:
            Die gasanaliseerder sal 'n arm lesing gee. 
            Die gasanaliseerder sal 'n verkeerde lesing gee. 
                                                                      (Enige 1 x 2)             (2)

5.5      Kompressietoets:
         ‘n Kompressie toets toon of die silinderdruk  korrek  of nie korrek  is,
         volgens die vervaardiger se spesifikasies.                                             (3)
                                                                                               [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)               8                         DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Krukas:

         6.1.1        Hooffunksie van die krukas:
                      Skakel die wederkerige beweging  van die suier om na
                      roterende beweging (draaibeweging)                                        (2)

         6.1.2        Onderdele:
                      A. Krukneus vir katrol / Trillingdempermontering / Krukneus 
                      B. Hoofastap-oliegang 
                      C. Hoofastap 
                      D. Hoofastap-oliegang 
                      E. Vliegwielmontering / Krukasflens 
                      F. Teengewigte / Balanseermassastukke 
                      G. Krukpentappe                                                           (7)

         6.1.3        Ontstekings volgorde:
                       1–3–4–2
                       1–2–4–3                                                                 (2)

6.2      Turbo-aanjaer:

         6.2.1       'n Turbo-aanjaer                                                           (1)

         6.2.2       Onderdele:
                     A. Uitlaatgasinlaat 
                     B. Stuwerluguitlaat / Saamgeperste lug uitlaat / Luguitlaat 
                     C. Stuwerhuls / Kompresserhuls 
                     D. Turbine / Turbine-huls / Rotor-omhulsel 
                     E. Uitlaatgasuitlaat                                                       (5)

         6.2.3       Funksie:
                     Om die volumetriese effektiwiteit (Meer lug) van die enjin te
                     verhoog.                                                                   (1)

6.3      Enjin uitlegte:
         A. Inlyn-enjin / Gelid enjin 
         B. V-enjin 
         C. W-enjin / Dubbel V                                                                  (3)

6.4    Voordele van 'n superaanjaar en turboaanjaer:
        Uitstekende brandstofverbruik. 
        Verminderde sloering teen lae revolusies. 
        Verhooge drywing- en wringkrag regoor die hele kragband. 
        Verminder krag benodig (tappings effek) deur die superaanjaer se katrol
          van die enjin af. 
                                                                  (Enige 3 x 1)                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)             9                   DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

6.5    Nadele van 'n superaanjaer en turbo-aanjaer:
        Verminderde kraglewering weens die gebruik van energie om die
          meganiese aandrywing van die super-aanjaer moontlik te maak. 
        Vereis ekstra kleppe en koppelaars om tussen die twee aanjaers te
          skakel wanneer elk benodig word. 
        Duur elektroniese en meganiese komponente moet gebruik word. 
                                                                 (Enige 2 x 1)            (2)

6.6    Koppelstange en suiers:
        Om die wederkerige massa  en kragte te verminder. 
        Verminder  enjindrywing verliese. 
        Om ‘n meer kragtige  enjin  te hê.
        Minder  enjinvibrasie. 
        Minder  enjinmassa. 
                                                                 (Enige 1 x 2)            (2)
                                                                                         [28]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)            10                      DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Aangeduide drywing:
           Is die teoretiese krag wat deur die enjin voorgebring kan word 
            sonder om enige meganiese of ander verliese in ag te neem. 
           Dit is die maatstaf om die drywing te bepaal  wat deur die brandende
            brandstof in die silindervan ‘n enjin ontwikkel word. 
                                                                     (Enige 1 x 2)           (2)

7.2      Laer kompressie verhouding:
          Monteer suiers met toepaslike laer krone / kruine. 
          Monteer dikker pakstuk tussen silinderblok en silinderkop. 
          Pas 'n krukas met 'n korter slaglengte en geskikte koppelstang. 
                                                                     (Enige 2 x 1)           (2)

7.3      Soorte dinamometer:
          Elektriese dinamometer 
          Onderstel dinamometer 
          Inertia 
          Water-brake (hydraulic) 
          Electric (motoring) 
          Eddy Current 
          Magnetic Powder 
          Hysteresis 
                                                                     (Enige 2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)              11                            DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyn

7.4      Kompressieverhouding:

         7.4.1        Slagvolume:
                                   π D2
                      Slagvolume       L
                                    4
                                          
                                      π (7,0)2
                                               9,0 
                                         4
                                     346,36 cm 3                                                  (3)

         7.4.2        Oorspronklike vryvolume:
                                            SV  VV
                      Kompressieverhouding
                                              VV
                                             SV
                                      VV 
                                            KR  1
                                                346,36 
                                              
                                                 7,5 1 
                                                346,36
                                              
                                                  6,5
                                               53,29 cm 3                                         (3)

         7.4.3        Nuwe boordiameter:
                                                        SV
                      Nuwe kompressieverhouding            1
                                                        VV
                                                         SV
                                                  9,5        1         
                                                        53,29
                                                  SV  53,29  9,5 - 1
                                                  SV  53,29  8,5       
                                                       452,965          
                                            πD 2
                                                  L  452,965          
                                             4
                                                       452,965  4
                                                 D2 
                                                         π9
                                                  D    64,08           
                                                       8,005 cm
                                                       80,05 mm                                   (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)                12                       DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyn

7.5      Drywing:

         7.5.1       Wringkrag:
                     *(Afstand of Radius)

                      Wringkrag  Massa  Gravitasieversnelling  Afstand *
                                 50  10  1 
                                 500 N. m                                                      (2)

         7.5.2        Remdrywing:
                      RD  2π  N  T
                                   
                                 4500
                          2π         500
                                  60
                          2 π  75  500   
                          235 619,45 W 
                          235,62 kW                                                            (4)

         7.5.3        Aangeduide drywing:
                      AD  P  L  A  N n
                        P 1450 kPa
                             140
                        L
                            1000
                           0,14 m 
                           π D2
                       A
                             4
                           π 0,112
                         
                               4
                          9,5 x 10 -3 m 2 
                            4500
                       N
                           60  2
                          37,5 kragslaeper sekonde 
                       n  4 cylinders

                      AD  P  L  A  N n
                                                         
                           1450103  0,14  9,5 10 -3  37,5  4   
                           289 275 W 
                           289,28 kW                                                           (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)            13                     DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

         7.5.4        Meganiese doeltreffenheid:
                                                    RD
                      Meganiese doeltreffendheid        100
                                                    AD
                                                    235,62
                                                          100 
                                                    289,28
                                                   81,45 %                                (2)
                                                                                           [32]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)            14                       DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 8: ONDERHOUD (Spesifiek)

8.1      Veiligheid wanneer gasanaliseerder opgestel word:
          Die voertuig wat getoets word moet geen lekke in die uitlaatstelsel ,
              spruitstukke of vakuumstelsels hê nie. 
          Die toets moet in ‘n goed geventileerde area gedoen word. 
          Verseker goeie battery koppeling van die gasanaliseerder. 
          Die toetser moet so geplaas word sodat dit nie op die enjin of van die
              enjin af val nie.                                                              (4)

8.2      Veiligheid met die opstel van die brandstofdruktoetser:
          Verseker dat die toetser die druk van die enjin kan meet. 
          Verseker dat die plek waar jy die toetser wil ontkoppel skoon is
              voordat jy die druksensor verwyder. 
          Gebruik die regte passtuk vir die enjin. 
          Maak seker dat die rubberpyp op die toetser nie verweer is nie. 
          Plaas die toetser waar dit veilig sal wees wanneer die enjin draai. 
          Maak seker dat die drukontlasklep behoorlik werk. 
          Gaan die drukdigtheid van die koppelings na. 
          Plaas die bloeipyp in ‘n houer. 
          (Enige ander correkte antwoord) 
                                                                     (Enige 3 x 1)            (3)

8.3      Kompressie- en die silinderlekkasie toetser vergelyking:
           Die kompressietoets toon die kompressie status  in die silinder 
            terwyl die silinderlekkasie toets die ligging  van die kompressie
            verlies in die silinder  sal uitwys.
           Kompressie toets word gedoen deur die enjin  te draai,  terwyl die
            lekkasie toets gedoen word met behulp van saamgepersde  lug. 
                                                                   (Enige 1 x 4)              (4)

8.4      Veiligheid by die opstel van die kompressietoetser:
          Verseker dat die toetser die druk kan hanteer wat jy wil toets. 
          Maak die vonkpropgate met saamgeperste lug skoon voordat die
              vonkprop verwyder word. 
          Maak seker dat die rubberpype nie verweer is nie. 
          Maak seker dat die ontlasklep behoorlik werk. 
          Gebruik die regte passtuk vir die vonkpropgat. 
          Ontkoppel die brandstofvoorsiening. 
          Ontkoppel die hoofontstekingsbedrading, vonkpropdrade en verwyder
              vonkproppe. 
          Moenie die kompressie toetser gedurende opstelling laat val nie. 
                                                                      (Enige 4 x 1)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)             15                             DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyn

8.5      Oliedruktoetsfoute, oorsake en regstelling:

                      Moontlike oorsake              Regstelling
      Foute
                      8.5.1–8.5.2                    8.5.3–8.5.4
                        Geblokte oliepompsif in       Verwyder die oliebak en maak
                         oliebak.                      sif skoon. 
                        Geslete hoof, hooftapas       Doen enjin oor en vervang die
                         en nokaslaers.                laers. 
                        Verstop of beperkte           Vervang die oliefilter 
                         oliefilter. 
                        Vuil of gekontamineerde       Vervang die olie 
                         olie 
      Oliedruk
      te laag           Olielekkasies                Vervang defektiewe
                                                        pakstukke 
                        Te min olie in die enjin     Gooi olie by 
                        Verkeerde graad olie (te      Gebruik die korrekte graad
                         dun)                          olie volgens die vervaardiger
                                                        spesifikasie 
                        Stukkende                     Vervang die
                         oliedrukontlasklep            oliedrukontlasklep 
                                       (Enige 2 x 1)                      (Enige 2 x 1)
                      8.5.5–8.5.6                    8.5.7–8.5.8
                        Te lae vryruimte op die       Doen enjin oor 
                         hoof-, hooftapas en
                         nokaslaers 
                        Vuil of gekontamineerde       Vervang die olie 
                         olie 
      Oliedruk          Verkeerde graad olie (te      Gebruik die korrekte graad
      te hoog            dik)                          olie volgens die vervaardiger-
                                                        spesifikasie 
                        Stukkende                     Vervang die
                         oliedrukontlasklep            oliedrukontlasklep 
                        Verstop of beperkte           Vervang die oliefilter 
                         oliefilter. 
                                       (Enige 2 x 1)                      (Enige 2 x 1)              (8)
                                                                                                    [23]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)            16                         DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1      Doel van die outomatiese ratkas:
          Om die bestuurder van koppelaar en rat wisseling te verlos. 
          Makliker bestuur van die voertuig word bevorder. 
          Om aandrywing van die enjin na die wiele oor te dra. 
          Om die enjinwringkrag volgens die las en enjinspoed te
            vermenigvuldig. 
                                                                    (Enige 2 x 1)              (2)

9.2      Funksie van die rembande:
         Verseker dat die annulus tot 'n stilstaande posisie kom sodat na 'n ander
         ratverhouding verander kan word.                                                     (1)

9.3      Nadele van die outomatiese ratkas:
          Dit is duur om te vervaardig 
          Indien 'n outomatiese motor ingesleep moet word, moet die dryfas
            verwyder word. 
          Duur om te herstel. 
          Die outomatiese ratkas is swaarder as ‘n handratkas. 
                                                                  (Enige 2 x 1)                (2)

9.4      Voordele van die ratkasbeheereenheid:
          Beter brandstofverbruik 
          Verminderde enjinemissies 
          Groter ratwisseling betroubaarheid 
          Verbeter die ratwisselinggevoel 
          Verbeter die wisselingspoed 
          Verbeter voertuighantering 
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)

9.5      Komponente in die episikliese                ratstelsel   om   verskillende
         ratverhouding te kry:
          Rembande 
          Multi-plaatkoppelaars                                                              (2)

9.6      Sluitvolgorde van die episikliese ratstelsel:
         Word verkry deur die druk van die olie olie vanaf die oliepomp op die
         hidrouliese suier.                                                                   (2)

9.7      Doel van die 'beheerklep' in 'n outomatiese ratkas:
         Dit plaas die oliedruk om die hidrouliese suier te aktiveer  sodat die
         korrekte ratverhouding geselekteer om by die las en spoed te pas.                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)            17                     DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

9.8      Werking van die koppelomsetter:
          Soos wat die pomp begin draai word olie uitwaarts na die gekromde
            wieke van die turbine verplaas. 
          Die olie sirkuleer om en deur die turbinewieke. 
          Die stator onderskep die olie wat deur die turbine afgegooi word. Dit
            verander die baan van die olie sodat die pomp gelykmatig binnegaan
            en die krag tot die pomp toevoeg. 
          Die wringkrag wat deur die herleide olie oorgebring word verhoog
            wanneer dit die pomp verlaat en die turbine binnegaan 
          Hierdie proses het tot gevolg dat die wringkrag vermenigvuldig.                 (5)
                                                                                           [18]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)            18                           DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

VRAAG 10: STELSELS EN                BEHEER      (ASSE,     STUURGEOMETRIE          EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Statiese balansering van ‘n wiel en band kombinasie:
         Die eweredige verspreiding van gewigte  rondom die rotasie-as  in die
         rotasievlak.                                                                            (2)

10.2     Die wielbalanseringproses:
          Oneweredige slytasie op die band. 
          Banddruk. 
          Ondersoek die bande vir kneusplekke, krake en beskadigde
             sykante. 
          Ondersoek die wielvelling vir beskadigde kante. 
          Ondersoek vir vreemde materie op die wielvelling en band. 
                                                                   (Enige 3 x 1)                 (3)

10.3     Wielsporinghoek:

         10.3.1      Positiewe  naspoorhoek .                                                  (2)

         10.3.2      Positiewe naspoor elemente:
                     A. Punt van wielkontak 
                     B. Krinkspil 
                     C. Krinkspilmiddellyn 
                     D. Positiewe naspoorhoek 
                     E. Loodregtelyn 
                     F. Voorkant van voertuig / Rigting / Wiel / Band 
                     G. Kontakpunt van naspoorsenterlyn                                         (7)

         10.3.3      Definisie van positiewe naspoorhoek:
                     Positiewe naspoor is die terugkanteling  van die krinkspil aan
                     die bokant wanneer dit van die kant gesien word.                           (2)

10.4     Doel van die Ackermann beginsel:
          Die rangskikking het wisselbare uitsporing op die voorwiele op draaie 
           veroorsaak en het outomatiese uitsporing verhoog of verminder,
           verhoogde of verminderde wieldraaihoeke. 
          In ‘n draai gee dit ‘n werklike rolbeweging  aan die voorwiele, sonder
           skuiwing. 
                                                                      (Enige 1 x 2)              (2)

10.5     Doel van die katalitiese omsetter:
         Dit skakel besoedelstowwe in die uitlaatgasse van die enjin om in nie-
         toksiese stowwe.  (omgewingvriendelike / minder gevaarlike gasse)                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Motorkunde)            19                         DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyn

10.6     Vereistes vir die katalitiese omsetter:
          Die omsetter moet en minste teen 'n temperatuur van 250° wees.
          Die temperatuur moet verkieslik tussen 400° en 600°wees – indien
             hoër kan die keramiekmonoliet beskadig word. 
          Loodvrye petrol moet in ‘n voertuig met ‘n katalisator gebruik word. 
          Die ontstekingstelsel moet akkuraat beheer word om ten volle
             doeltreffend te kan wees. 
          ‘n Aanhoudende ketsing sal die keramiekmonoliet laat smelt. 
          Gebrande enjinolie in die uitlaatgasse sal ook die monoliet vernietig. 
          Die lamda-sonderingsuitlaatgassensor moet korrek funksioneer. 
                                                                      (Enige 2 x 1)          (2)

10.7     Werking van die lambda-suurstofsensor:
          Die sensor is geïnstalleer in die vloei van die uitlaatgas na die turbine-
            uitlaat van die turbo-aanjaer. 
          Die sensor vergelyk die suurstof inhoud van die vloei van die uitlaatgas
            met die suurstofinhou van die inlaatgas.
          'n Sein met betrekking tot die mengselsamestelling word dan na die
            EBE gestuur. 
          Die EBE sal dan 'n sein na die spruitstuk-absolute druksensor en die
            lugvloeimeters stuur. 
          Die lug- en brandstoftoevoer sal dan aangepas word vir 'n byna ideale
            ontbranding.                                                                    (5)

10.8     Maatreëls rakende die alternatorlaaistelsel:
          Koppel altyd negatiewe pool met negatiewe kabel. 
          Koppel altyd noodkabels in parallel. 
          Ontkoppel alle batterykabels voordat laaier gekoppel word. 
          Moenie die alternator polariseer nie. 
          Moenie die alternator in 'n oop kring laat laai nie. 
          Ontkoppel battery voordat aan alternator gewerk word. 
          Ontkoppel battery en alternator voordat boogsweiswerk aan motor
            gedoen word. 
          Gebruik 12 volt wanneer diodes getoets word. 
          Moenie op 'n diode tik nie. 
          Moenie 'n diode laat val nie. 
          Verstel die v-band tot die korrekte spanning voordat 'n spanningstoets
            op die alternator gedoen word. 
                                                                     (Enige 4 x 1)           (4)

10.9     Tipes elektriese brandstofpompe:
          Diafragma-tipe 
          Wesco-tipe pomp 
          In-tenk elektriese brandstofpomp / Nat 
          Eksterne elektriese brandstofpomp / Droë 
                                                                       (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                            [32]
                                                                  GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-memo-afr/c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Welding Metalwork) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-welding-metalwork-memo-eng/1c2f46e0-7366-454c-93bb-25a7a72400b1) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-eng/489fabb7-3cad-4d15-965e-29f7af36ce41) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-afr/52794b9f-ea5d-4bdb-884c-d52dbad5a518) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-afr/be2df9ff-ab68-45f4-9062-30f64c28e670) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
