# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-welding-and-metalwork-memo-afr/97949acb-590c-47a6-bd4a-7e55451d2633
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-welding-and-metalwork-memo-afr/97949acb-590c-47a6-bd4a-7e55451d2633)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   SENIOR SERTIFIKAAT/
              NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

        MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                           NOVEMBER 2020

                           NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

              Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)        2           DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1      A                                                                            (1)
1.2      D                                                                            (1)
1.3      A                                                                            (1)
1.4      C                                                                            (1)
1.5      B                                                                            (1)
1.6      B                                                                        (1)
                                                                                   [6]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)        3               DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1      Werkprosedure op masjien:
         Skakel die masjien af.                                                            (1)
2.2      Die horisontale bandsaag:
          Geen verstellings aan die masjien nie. 
          Verseker genoegsame verkoelmiddel. 
          Moenie die masjien verlaat terwyl dit nog werk nie. 
          Moenie op die masjien leun nie. 
          Hou hande van die lem af weg. 
                                                                   (Enige 2 x 1)            (2)
2.3      Chirurgiese handskoene:
          Voorkom die besmetting van die wond 
          Voorkom die oordra van HIV/VIGS of enige bloed verwante siektes na
             die helper.                                                                   (2)
2.4      Persoonlike beskermingstoerusting (PPE) tydens boogsweising:
          Sweishelm / Helm 
          Veiligheidsbril / Gesigskerm
          Leervoorskoot / Voorskoot 
          Leerhandskoene / Handskoene 
          Leerkamaste / Kamaste 
          Veiligheidstewels / Veiligheidskoene 
          Oorpak 
          Sweispet 
          Nek beskerming 
          Oorpluisies / Oormowwe 
          Respirator 
                                                              (Enige 2 x 1)                 (2)
2.5       Verantwoordelikheid van ŉ werkgewer ten opsigte van die veiligheid
          en gesondheid:
           Voldoende beligting 
           Voldoende ventilasie 
           Verskaf noodhulptoerusting 
           Verskaf 'n veilige / skoon werksomgewing 
           Verskaf persoonlike beskermingstoerusting (PPE) 
           Verskaf veiligheidsopleiding aan werknemers 
                                                               (Enige 1 x 2)                (2)
2.6       Verantwoordelik vir die uitvoering van noodhulp:
          'n Gekwalifiseerde / opgeleide noodhulp persoon                               (1)
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)        4                  DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1      Toetse om tussen metale te onderskei:

         3.1.1        Klanktoets:
                       Tik die metaal met 'n hamer (enige metaal voorwerp)  en
                             identifiseer die klank. 
                       Laat val die metaal op die vloer  en identifiseer die
                          klank. 
                                                                    (Enige 1 x 2)              (2)

         3.1.2        Vyltoets:
                      Vyl die metaal en gee aandag aan die merk wat die vyl op die
                      metaal maak.  Hoe dieper die merk, hoe sagter is die metaal.
                      OF Hoe vlakker die merk hoe harder is die metaal.                       (2)

3.2      Doel van hittebehandeling van staal:
           Om die eienskappe  van staal te verander. 
           Om die korrelstruktuur  van die staal te verander. 
                                                                      (Enige 1 x 2)            (2)

3.3      Doel van dopverharding op staal:
         Dit vorm 'n harde oppervlak / dop  met 'n taai kern.                                (2)

3.4      Die temperingsproses vir staal:
          Verhit die staal tot „n temperatuur (temperingkleure) onder die kritieke
               temperatuur. 
          Hou dit teen die temperatuur vir 'n tydperk. 
          Blus / koel die staal in 'n geskikte blusmedium.  (water, pekelwater of
               olie)                                                                           (3)

3.5      DRIE faktore vir die hittebehandeling van staal:
          Verhittings temperatuur / Koolstofinhoud 
          Tydperk teen die temperatuur / Werkstukgrootte 
          Verkoelingstempo / Blustempo (Blusmiddel)                                      (3)
                                                                                          [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)        5           DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1          B/D                                                                      (1)

4.2          A                                                                        (1)

4.3          C                                                                        (1)

4.4          D                                                                        (1)

4.5          B                                                                        (1)

4.6          D                                                                        (1)

4.7          A                                                                        (1)

4.8          C                                                                        (1)

4.9          D                                                                        (1)

4.10         C                                                                        (1)

4.11         B                                                                        (1)

4.12         C                                                                        (1)

4.13         A                                                                        (1)

4.14         D                                                                     (1)
                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)        6                      DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

5.1      Voordele van maatvorms:
          Vinniger om te gebruik om massaproduksie te bevorder. 
          Akkurate produksie. 
          Goedkoop om te vervaardig. 
          Ongeskoolde arbeid sal dit kan gebruik. 
          Dit voorkom onnodige vermorsing / koste effektief. 
          Eenvormigheid in produksie. 
          Kan hergebruik word. 
                                                                  (Enige 2 x 1)                   (2)

5.2      Gebruike van maatvorms:

         5.2.1        Dun metaal word vir profiel-snymasjiene gebruik                            (1)

         5.2.2           Hardebordmaatvorms word vir knoopplaat / hoekplaat-
                          maatvorms gebruik. 
                         Hardebordmaatvorms word vir die nagaan van groottes
                          gebruik. 
                         Hardebordmaatvorms word vir die uitmerk van gate
                          gebruik. 
                                                                 (Enige 1 x 1)                    (1)

5.3      Komponente van 'n dakkap:
         A. Dakspar 
         B. Kaplat 
         C. Koppeldele (verspandele) tussenin / stut 
         D. Knoopplaat / Hoekplaat 
         E. Spanbalk / Hoofbint / Balk                                                           (5)

5.4      'n Sagtestaalringmateriaal:
         Bereken die afmetings van die verlangde materiaal:

                 Gemiddelde  Buite   plaatdikte
                              280  12      
                              268 mm        
                                             
          Gemiddelde omtrek  π  gemiddelde
                                         
                             π  268        
                             841,95 mm      
                             842 mm                                                             (5)

5.5      Afkorting 'SANS':                  
         Suid Afrikaanse  Nasionale Standaarde                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)        7           DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

5.6      Weerstandsweis:

         5.6.1        Foeliesoom                                                      (1)

         5.6.2        Flits- of weerstandstuik                                        (1)

5.7      Sweis-afmetings:
          5 – grootte (wydte) van sweis 
          25 – lengte van sweis 
          50 – steek van sweis                                                       (3)

5.8      Posisie van die sweislopie:

         5.8.1        Sweis aan die pylkant                                           (1)

         5.8.2        Sweis aan beide kante                                        (1)
                                                                                   [23]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)        8                  DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1      Staanboormasjien:
         A = Tafel / Masjientafel / Werkstafel / Platvorm 
         B = Klembus / Kloukop / Boorpunthouer 
         C = Motor 
         D = Pilaar / Kolom                                                                   (4)

6.2       Werkbeginsels:

         6.2.1        Horisontale bandsaag:
                       Die lem word om twee katrolle gespan. 
                       Die masjien word deur „n elektriese motor aangedryf. 
                       Die lem is so gemonteer sodat dit in 'n aaneenlopende
                          voorwaartse beweging sny. 
                       Die lemsamestelling word per hand of 'n hidrouliese stelsel
                          gelig en laat sak. 
                       Die metaal wat gesny word, word gedurende die snyproses,
                          stewig in die masjienskroef vasgeklem. 
                                                                      (Enige 4 x 1)            (4)

         6.2.2        Pons- en knipmasjien:
                       Dit is „n elektries gedrewe masjien. 
                       Dit maak van 'n vliegwiel en koppelaars  gebruik om die
                         verskillende lemme of ponse te aktiveer.                             (3)

6.3      Primêre funksie van die terugflitsweerders:
         Dit voorkom  terugploffing                                                         (3)

6.4      Gebruike van tappe en snymoere:
          Tappe word gebruik om interne / moer skroefdraad  te sny of skoon
            te maak. 
          Snymoere word gebruik om eksterne / bout skroefdraad  te sny of
            skoon te maak.                                                                (4)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)        9                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1       Raamwerke:

          7.1.1        Kragtediagram:

                                                               
      Skaal 1 : 100                                            Korrekte
                                                               aanduiding van
                                                               stutte en stange
                                                               Die ruimte-
                                                               diagram kan ŉ
                                                               vryhand skets
                                                               wees

                                                         I

      Skaal 1 mm: 10 kN

                                                                30
                                   

                                                               22,5
         EF      
                                                   EI
                          
                                                    
                                                               27,5

                                         

                                                                20

          Merkers moet die diagram volgens skaal teken.                                           (10)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)       10                     DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         7.1.2       Grootte en aard van die onderdele:

                       ONDERDEEL                  GROOTTE (kN)         AARD
                             AF             1050  (1020 – 1080)      STUT 
                             BG                  760  (730 – 790)    STUT 
                             CH                  760  (730 – 790)    STUT 
                             DI                  960  (930 – 990)    STUT 
                             FG                  300  (270 – 330)    STUT 
                             HI                  200  (170 – 230)    STUT 
                             FE                  930  (900 – 960)    STANG 
                             GH                  250  (220 – 280)    STANG 
                             IE              830  (800 – 860)        STANG 
                                         Minus 2 punte vir foutiewe
                                         omskakeling (mm na kN)                               (18)

7.2      BALKE:

         7.2.1       Buigmomente:

                      BMB  3,4  3  
                           10,2 kN.m 
                                       
                                         
                      BMC  (3,4 7) 
                                       (4 4)
                           23,8 16 
                           7,8kN.m 
                                        
                                        
                      BMD  0 kN.m                                                                (6)
                                       
                                       
                                       

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)       11                         DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

                7.2.2        Skuifkragdiagram:

                                           RUIMTEDIAGRAM
                                            SKAAL 1 : 100

         3,4 kN 
                

      17 mm
                
                                                                           0 kN

                                                                                          13 mm
          0 kN
                                                      -0,6 kN

                                    3 mm
                                                     
                                                     
                                              SK-DIAGRAM              -2,6 kN
                                            SKAAL 5 mm             
                                                      = 1 kN                                            (3)
                                                                   
                7.2.3        Buigmomentdiagram:

                               10,2 kN.m

                                                       7,8 kN.m

        51 mm                   
                                                                             39 mm
                                                
                                               
                                                           
                                                             
                                                           
      0 kN.m                                                                0 kN.m
                                      BM-DIAGRAM         
                                   SKAAL 5 mm = 1 kN
                            Merkers moet die diagram volgens skaal teken.
                                       SKAAL 5 mm = 1 kN.m
                                                                                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)       12                   DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

7.3      Spanning en Vormverandering:

         7.3.1        Maksimum spanning:

                                              Maksimum Las
                      Maksimum Spanning 
                                                     Area
                                                8  10 3   
                                            
                                              0,08  10 -3 
                                             100  10 6 Pa    
                                             100 MPa                                          (3)

         7.3.2        Veilige werkspanning:

                                                  Maksimum Spanning
                      Veilige werkspanning 
                                                   Veiligheidsfaktor
                                                100  10 6
                                                              
                                                    4
                                               25  10 6 Pa   
                                               25 MPa                                      (2)
                                                                                           [45]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)       13                  DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: HEGTINGMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

8.1      Sweisspatsels:
          Te hoë stroom / Ampere te hoog 
          Te lang boog 
          Gebruik nie “anti-spatter”-sproei nie 
          Elektrodehoek te klein 
          Sweisspoed te vinnig 
          Nat elektrodes 
          Gasvloei te hoog (gassweis) 
          Verkeerde polariteit vir „n tipe elektrode 
                                                                      (Enige 4 x 1)            (4)

8.2      Gassnywerk:

         8.2.1        Spuitstuk te ver van oppervlak:
                       Oormatige smelting van die boonste rand. 
                       Insnyding aan die bokant van die snit met onderkant haaks
                         en skerp hoeke.                                                      (2)

         8.2.2        Spuitstuk te naby aan oppervlak:
                       Boonste rand effens rond en erg gesweis. 
                       Snitvlak gewoonlik haaks met redelike skerp hoek aan
                         onderkant.                                                           (2)

8.3      Oorsake van sweisdefekte:

         8.3.1        Poreusheid:
                       Vuil sweisoppervlak 
                       Nat sweiselektrodes 
                       Roes in die MIG-draadelektrode 
                       Onderbreking van afskermingsgastoevoer 
                       Sweis in winderige toestande waar die effektiwiteit van die
                         afskermingsgas benadeel word. 
                       Verkeerde gas vir spesifieke metaal 
                       Swak sweisbaarheid van moedermetaal 
                       Verkeerde elektrode vir spesifieke metaal 
                       Te hoë temperatuur 
                                                                     (Enige 2 x 1)             (2)

         8.3.2        Swak penetrasie:
                       Sweisstroom is te laag 
                       Bewegingspoed is te vinnig 
                       Verkeerde elektrodehoek 
                       Swak randvoorbereiding 
                       Onvoldoende wortelgaping 
                       Gasvloei te laag (gassweis) 
                                                                      (Enige 2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)       14                 DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

8.4      Hitte-invloedsone (HIS) Krake:
          Oormatige waterstof 
          Hoë naspanningsvlakke (werkstuk koel te vinnig af) 
          Hoë koolstofinhoud op die basismetaal 
                                                                     (Enige 2 x 1)            (2)

8.5      Visuele inspeksie:
          Vorm van die profiel 
          Eenvormigheid van die oppervlak 
          Oorvleueling 
          Insnyding 
          Penetrasiekraal 
          Wortelgroef 
          Oppervlakkrake 
                                                                     (Enige 3 x 1)            (3)

8.6      Ultrasoniese toets:
          “Gel” moet op die oppervlak van die werkstuk geplaas word. 
          Die sender/ontvanger word heen en weer oor die sweislas beweeg om
             sodoende die opsporingsomvang te vergroot. 
          'n Hoë-frekwensie klankgolf word in die metaal gestuur. 
          Wanneer die golf gestop word, dien die sender dan 'n ontvanger. 
          Die ontvanger monitor die golwe wat van die metaal weerkaats. 
          Elke golf word dan visueel op 'n ossilloskoop voorgestel. 
          Die ossilloskoop wat gekalibreer is sal dan die afwykings in die golwe
             toon wat die defekte in die metaal verteenwoordig. 
                                                                     (Enige 6 x 1)        (6)
                                                                                         [23]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)       15                DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: HEGTINGMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

9.1      Naspanning:
         Naspanning is spanning wat in die metaal  voorkom na afkoeling.                   (2)

9.2      Effek van warmbewerking op staal:
          In warmbewerking kom vervorming en herkristallisering gelyktydig voor
             sodat die tempo van versagting hoër is as die werkverharding. 
          Warmbewerking moet teen 'n temperatuur net bo die
             herkristalliseringstemperatuur voltooi word. 
          Sodat 'n fyn korrelstruktuur verkry kan word. 
          Indien die temperatuur te hoog is, sal die korrels groei terwyl die
             metaal bo die herkristalliseringstemperatuur afkoel en swak
             eienskappe sal ontwikkel.                                                      (4)

9.3       Yster-koolstofdiagram:

         9.3.1        Yster-koolstof-ewewigsdiagram                                         (1)

         9.3.2        A.   Temperatuur / Grade Celsius 
                      B.   Austeniet 
                      C.   Austeniet en Sementiet 
                      D.   Ferriet en Perliet 
                      E.   Koolstofinhoud                                                   (5)

9.4       Resultaat wanneer metaal vinnig afgekoel word:
           Die metaal ontwikkel interne en eksterne spanning. 
           Veroorsaak krake op die oppervlak van die metaal. 
           Veroorsaak vervorming. 
           Hardheid neem toe. 
           Martensied vorm. 
                                                                    (Enige 2 x 1)            (2)

9.5      Blusmediums:
          Water 
          Pekelwater 
          Olie 
          Lug 
          Metaal / Gesmelte soute 
          Kalk 
          Sand 
          As 
                                                                    (Enige 4 x 1)        (4)
                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)       16                 DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: ONDERHOUD (SPESIFIEK)

10.1     Tipes onderhoud:
          Voorkomende- 
          Betroubaarheid gesentreerde- 
          Voorspelbare- 
          Roetine- 
          Korrektiewe- 
          Toestandgebaseerde- 
          Reaktiewe onderhoud 
                                                                     (Enige 2 x 1)            (2)

10.2     Uitsluiting op masjiene:
         Om te verseker dat niemand die masjien kan aanskakel  terwyl
         onderhoud uitgevoer word nie.                                                       (2)

10.3     Reëls wat nagekom moet word voor masjien-aanskakeling:
          Gaan na of die masjien nie uitgesluit is nie. 
          Bevestig dat die masjien veilig en operasioneel is. 
          Kontroleer of alle skerms en veiligheidstoestelle in posisie en
            operasioneel is. 
          Lig werkers in dat die masjien weer in diens gestel word. 
          Kontroleer of die gebied rondom die masjien skoon is en dat niemand
            in gevaar gestel sal word as die masjien aangeskakel word nie. 
          Kontroleer of alle relevante boute, moere ens. goed vas is. 
          Kontroleer of alle afsluittoestelle verwyder is. 
          Skakel die masjien se kragtoevoer aan. 
          Weet waar die af-skakelaar of noodskakelaar geleë is. 
                                                                     (Enige 2 x 1)            (2)

10.4     Faktore wat in ag geneem moet word wanneer die snyspoed van
         'n boormasjien gekies word:
           Tipe materiaal 
           Diameter van die boorpunt 
           Materiaal waarvan die boorpunt gemaak is 
           Tipe boorpunt 
           Stewigheid waarmee die werkstuk geklamp is 
           Toestand van die masjien 
           Gebruik van snyvloeistof 
           Toevoerspoed 
                                                          (Enige 3 x 1)                       (3)
                                                                                              [9]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)       17              DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 11: ONTWIKKELINGS (SPESIFIEK)

Vierkant-na-ronde oorgangstuk:

11.1     Die ware lengte FG:

           IK  300 (2 eenhede)
           IH  150 (1 eenheid)
          HK  1 3 (1 eenheid 3 )

          Die ware lengte FG :
              Planlengte FG  FK  GK   
                             400  300
                             100 mm    

                                  Die ware FG 
                                              is gelyk aan H' F
                          CG  C' F 2  FG 2
                              2

                                                
                                   400 2  100 2 
                          C' G  170000  
                          CG  412,31 mm 
           Ware lengte C' G         412,31 2  800 2   
                                   900 mm                                               (7)

                                                        

                                                        

                                                        

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk)     18                    DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

11.2     Lengte CI, die sye CE en EI van driehoek CEI moet bereken word:
                     CE  CF  EF
                          400  150 
                             250mm        

                     Maar EI  FH
                         HK  1 eenheidx 3
                             150 3     
                             259.81 mm 

                         FH  FK  HK
                             400  259,81 
                             140,19 mm    

                         CI2  CE2  EI2
                             250 2  140.192 
                              82153,24
                          CI  286,62 mm       

          Warelengte CI2  CI2  Loodregte hoogte
                                                       2

                             286,622  8002    
                             722151,02
                             849.79 mm                                                  (10)

11.3     JI is een twaalfde van die omtrek:

                                               MD
            Ware lengte van JI Omtrek   π                  
                                                12
                                 1          1884,9
                                   Omtrek                     
                                12            12
                                           157,08 mm                                      (3)
                                                                                          [20]
                                                                  GROOTTOTAAL:            200

                                                               

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-memo-afr/c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-afr/3f9a8d78-97b6-4d96-a459-e2cd2e0f4240) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Welding Metalwork) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-welding-metalwork-memo-eng/1c2f46e0-7366-454c-93bb-25a7a72400b1) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-eng/489fabb7-3cad-4d15-965e-29f7af36ce41) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-afr/52794b9f-ea5d-4bdb-884c-d52dbad5a518) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
