# Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)

> Grade 12 Music Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/musc-p1-s12-qp-afr/b4b064c4-266a-4317-b126-2c460231d49e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/musc-p1-s12-qp-afr/b4b064c4-266a-4317-b126-2c460231d49e)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2012

                              MUSIEK V1

NAAM:

PUNTE:   125

TYD:     3 uur

                                 *MUSDM1*

           Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye, insluitend   eŉ
                                  rofwerkbladsy.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   MUSIEK V1                           (SEPTEMBER 2012)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en
     AFDELING B.

2.   AFDELING A moet in potlood beantwoord word in die spasies wat op die
     vraestel voorsien word.

3.   AFDELING B moet in pen beantwoord word in die spasies wat op die
     vraestel voorsien word.

4.   Die laaste bladsy van hierdie vraestel bestaan uit manuskrippapier wat vir
     rofwerk bedoel is. Dit mag deur die kandidaat verwyder word

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                    MUSIEK V1                                  3

 AFDELING A:         MUSIEKTEORIE

 Beantwoord VRAAG 1, 2, 3, 4 en dan ÓF VRAAG 5.1 ÓF VRAAG 5.2

 VRAAG 1

 Bestudeer die onderstaande fragment en beantwoord die vrae wat daarop volg.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      MUSIEK V1                             (SEPTEMBER 2012)

1.1   Noem die drieklank soos aangedui deur die letter A in maat 1 van die
      klavier-partituur, en noteer die drieklank in tweede omkering in die altsleutel.

      Drieklank:

      Antwoord:

                                                                                          (3)

1.2   Noem die intervalle in die blokkies gemerk B, C en D.

      B:                                                                                  (1)

      C:                                                                                  (1)

      D:                                                                                  (1)

1.3   Wat is die musiekterm vir die teken wat in blok E gemerk is?

      Antwoord:                                                                           (1)

1.4   Transkribeer maat 1 van die tenoorsaksofoondeel van balknotasie na
      tonika-solfanotasie.

      Antwoord:                                                                           (4)

1.5   Die kort passasie hieronder word op die Franse horing gespeel. Herskryf dit
      met die nodige skuiftekens na konsertstemming. ŉ Franse horing klink ŉ rein
      5de laer as geskryf.

      Antwoord:

                                                                                          (3)

1.6   Herskryf maat 7 van die tenoorsaksofoon in enkelvoudige drieslagmaat.
      Voeg die nuwe tydmaatteken by.

      Antwoord:

                                                                                          (3)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                       MUSIEK V1                                       5

 1.7    Herskryf die volgende fragment in oop partituur vir Sopraan, Alt, Tenoor en
        Bas.

        Antwoord:

                                                                                       (4)
                                                                                      [21]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   MUSIEK V1                           (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 2

Bestudeer die volgende partituur en beantwoord die vrae.

2.1   Identifiseer die nie-harmoniese note gemerk by A – D:

      A                                                                              (1)

      B                                                                              (1)

      C                                                                              (1)

      D                                                                              (1)

2.2   Besyfer die akkoorde genommer by E, F en I, bv. F: IV of D/F, ensovoorts.

      E                                                                              (1)

      F                                                                              (1)

      I                                                                              (1)

2.3   Beskryf die akkoorde by G en H (bv. majeur, ensovoorts).

      G                                                                              (1)

      H                                                                              (1)

2.4   Noem die kadens wat deur die letter J aangedui word.

      Antwoord:                                                                       (1)
                                                                                     [10]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                       MUSIEK V1                                     7

 VRAAG 3

 3.1    Skryf die dalende melodiese mineurtoonleer wat E MOL as die verlaagde
        leitoon bevat, sonder toonsoortteken in die bassleutel. Gebruik kwartnote.

        Antwoord:

                                                                                     (4)
 3.2    Identifiseer die volgende modusse/toonlere:

        3.2.1

        Antwoord:                                                                    (1)

        3.2.2

        Antwoord:                                                                    (1)

        3.2.3

        Antwoord:                                                                    (1)

        3.2.4

        Antwoord:                                                                    (1)

        3.2.5

        Antwoord:                                                                    (1)
                                                                                     [9]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     MUSIEK V1                       (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 4

Kies EEN van die gegewe openingsmotiewe om ŉ twaalfmaat-melodie vir die
instrument van jou keuse te voltooi. Gebruik ABA-vorm, voeg dinamiek- en
artikulasietekens by.

4.1   Instrument

      Hierdie vraag sal volgens die volgende riglyne nagesien word:

                BESKRYWING                         PUNTETOEKENNING
             Keuse van instrument                          1
             Vorm en kadenspunte                        6 (3+3)
                  Musikaliteit                             5
            Dinamika en artikulasie                        2
            Korrektheid van notasie                        2
                    Totaal                             16 ÷ 2 = 8                  [8]

                                       OF

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                             MUSIEK V1                     9

 4.2    Instrument

        Hierdie vraag sal volgens die volgende riglyne nagesien word:

                       BESKRYWING                        PUNTETOEKENNING
                    Keuse van instrument                         1
                    Vorm en kadenspunte                       6 (3+3)
                         Musikaliteit                            5
                   Dinamika en artikulasie                       2
                   Korrektheid van notasie                       2
                           Totaal                            16 ÷ 2 = 8    [8]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  MUSIEK V1                              (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 5

Beantwoord ÓF VRAAG 5.1 ÓF VRAAG 5.2.

5.1   Voltooi die onderstaande vierstemmige harmonisering deur gepaste
      akkoorde in die gegewe styl te gebruik.

      Hierdie vraag sal volgens die volgende riglyne nagesien word:

      Akkuraatheid (12 akkoorde)            = 4 punte (-½ punt per fout)
      Keuse van akkoorde (12 akkoorde)      = 6 punte (-½ punt per fout)
      Algemene indruk                       = 2 punte                                   [12]

                                          OF

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        MUSIEK V1                                     11

 5.2    Bestudeer die onderstaande stuk en beantwoord die vrae wat volg:

        5.2.1      Noem die akkoordsimbole by (a) tot (d).

             (a)                                                                      (1)

             (b)                                                                      (1)

             (c)                                                                      (1)

             (d)                                                                      (1)

        5.2.2      Voltooi die stuk deur gepaste akkoorde van jou keuse by te voeg.
                   Jy mag gepunteerde halfnote gebruik.                                (8)
                                                                                      [12]

                                                             TOTAAL AFDELING A:       60

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   MUSIEK V1                              (SEPTEMBER 2012)

AFDELING B:         ALGEMENE MUSIEKKENNIS

VRAAG 6      JAZZ

By ŉ Jazzfees in Kaapstad word Swing en Bebop-musiek opgevoer. Jy word gevra
om die twee style te vergelyk sodat die gehoor die verskille tussen die twee style
mag ken.

Vergelyk Swing met Bebop met betrekking tot die volgende aspekte:
                       SWING                                 BEBOP
6.1                   Harmonie                               Harmonie

                                                                                          (2)
6.2                    Melodie                                Melodie

                                                                                          (2)
6.3                 Instrumentasie                         Instrumentasie

                                                                                          (2)
6.4                    Tempo                                   Tempo

                                                                                          (2)
6.5                     Ritme                                  Ritme

                                                                                          (2)
                                                                                         [10]

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                      MUSIEK V1                                        13

 VRAAG 7           ROMANTIESE MUSIEK

 7.1    Bespreek die vierde beweging van Brahms se simfonie nr. 4 in E mineur op.98.

        Jou bespreking moet op die volgende aspekte gebaseer is:

        7.1.1       VORM

                                                                                       (3)

        7.1.2       TEKSTUUR

                                                                                       (3)

        7.1.3       HARMONIE

                                                                                       (3)

        7.1.4       DINAMIKA

                                                                                       (3)

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                  MUSIEK V1                          (SEPTEMBER 2012)

7.2   Kies EEN van die volgende Romantiese komposisies wat jy bestudeer het,
      en noem SES stylkenmerke oor die werk wat jy gekies het.

      7.2.1   Schubert: Erlkönig

                                            OF

      7.2.2   Chopin: Polonaise in A-mol majeur

                                            OF

      7.2.3   Puccini: La Bohème

                                            OF

      7.2.4   Smetana: The Moldau

                                            OF

      7.2.5   Mendelssohn: Vioolkonsert in E mineur, eerste beweging

      Keuse

                                                                                     (6)
                                                                                    [18]

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        MUSIEK V1                                15

 VRAAG 8           20ste EEUSE MUSIEK

 8.1    Definieer EEN van die onderstaande musiekstyle:

        8.1.1       Impressionisme

                                                OF

        8.1.2       Neoklassisisme

                                                OF

        8.1.3       Musiekteater

        Keuse

                                                                                 (2)

 8.2    Beskryf hoe melodie en instrumentasie in jou gekose musiekstyl gebruik
        word.

        Keuse

                                                                                 (4)
                                                                                 [6]

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                   MUSIEK V1                            (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 9       INTERNASIONALE POPULÊRE MUSIEK

In Januarie 2012 het jy ŉ konsert in Bloemfontein bygewoon. Die beste
internasionale popmusikante het by Loch Logan Rose Garden opgetree. Een van
die volgende kunstenaars/groepe se liedjies wat jy bestudeer het, is deur ŉ ander
kunstenaar/groep opgevoer.

9.1   Girl/Boy bands

9.2   Brit pop

9.3   Heavy metal

9.4   R&B pop

9.5   Glam rock

      Gee en staaf jou mening rakende die verskil oor die opvoering deur die
      kunstenaar/groep vergeleke met die van die oorspronklike kunstenaar/groep
      wat jy bestudeer het.

      Keuse

                                                                                        [8]

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                     MUSIEK V1                                     17

 VRAAG 10 SUID-AFRIKAANSE KUNSTENAARS IN POPULÊRE MUSIEK

 By ŉ jeugfees word die musiek van die volgende kunstenaars vir vermaak gespeel.

 10.1   Mandoza: Kwaito

 10.2   Lucky Dube: Reggae

 10.3   Steve Hofmeyer

        Skryf die belangrike eienskappe van die musiek van EEN van die
        kunstenaars van jou keuse.

        Keuse

                                                                                   [6]

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                                    MUSIEK V1      (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 11 SUID-AFRIKAANSE TRADISIONELE MUSIEK

Beskryf enige EEN van die volgende style:

11.1   Kwaito

11.2   Musiek vir sosiale en kulturele geleenthede

11.3   Moppies en ghommaliedjies

       Keuse

                                                                   [5]

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                     MUSIEK V1                                19

 VRAAG 12 SUID-AFRIKAANSE KOMPONISTE

 Skryf ŉ kort paragraaf oor die musiekbydrae van EEN van die volgende Suid-
 Afrikaanse komponiste:

 12.1   SJ Khosa

 12.2   N van der Watt

 12.3   M Khumalo

        Noem voorbeelde van hul komposisies. Begin jou paragraaf met die
        komponis se naam.

        Keuse

                                                                              [5]

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
20                                    MUSIEK V1                     (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 13 MUSIEK INDUSTRIE

Noem enige VIER funksies van SAMRO.

                                                                                  [4]

VRAAG 14 SUID-AFRIKAANSE VOLKSLIED

Wie is die skrywers van die lirieke van die Volkslied?

                                                                                  [3]

                                                         TOTAAL AFDELING B:       65

                                                             GROOTTOTAAL:        125

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)             MUSIEK V1           21

 ROFWERK

## Related documents

- [MUSC P1 S12 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/musc-p1-s12-memo-eng/1cd20ce6-0929-4b48-8647-5288732c49c5) — Music · Memo · 2012 · Eng
- [MUSC P1 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/musc-p1-s12-memo-afr/167fc8f4-f837-4b30-b8ca-afd4675b052f) — Music · Memo · 2012 · Afr
- [MUSIC P2 QP SEP 2012 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-qp-sep-2012-final/898a6c4f-8d31-4400-95f5-5469c908c369) — Music · QP · 2012
- [MUSIC P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/51f99515-491a-4362-9497-f4b0bc914a66) — Music · QP · 2017 · Afr
- [MUSIC P1 GR12 QP SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-qp-sept2017-english/098c79db-0f02-47dd-862c-c5cb8ce21c72) — Music · QP · 2017 · Eng
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2016 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2016-afr-qp/15b29c54-28ec-4f32-99c4-d4dd73a9bfbd) — Music · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
