# Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Music Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 28 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/51f99515-491a-4362-9497-f4b0bc914a66
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 28

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/51f99515-491a-4362-9497-f4b0bc914a66)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 28 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2017

                                   MUSIEK V1

NAAM:

PUNTE:       120

TYD:         3 uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 27 bladsye, insluitend 1 bladsy manuskrippapier.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2017)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C, D en E.

 2.     AFDELING A en B is VERPLIGTEND.

 3.     AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
        AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
        slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).

 4.     Skryf al die musieknotasie in AFDELING A in potlood en al die geskrewe teks
        in blou of swart ink. Beantwoord die vrae in die spasies aangedui daarvoor.

 5.     Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E in blou of swart ink in die
        ANTWOORDEBOEK wat voorsien word.

 6.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik word.

 7.     Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.

 8.     Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
        in hul antwoorde te gee binne die gegewe tydsduur.

 9.     Skryf netjies en leesbaar.

Copyright reserved                                                            Please turn over

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   MUSIEK V1                              3

  NASIENROOSTER

       AFDELING             VRAAG      PUNTE      NASIENER   MODERATOR
  A: MUSIEKTEORIE             1          20
     (VERPLIGTEND)            2          15
                              3          10
                              4          15
                          SUBTOTAAL      60
                                       EN
  B: ALGEMENE
     MUSIEKKENNIS             5           20
     (VERPLIGTEND)
                          SUBTOTAAL      20
                                        EN
  C: WKM                      6          10
                              7           5
                              8           5
                              9           5
                              10         15
                          SUBTOTAAL      40
                                        OF
  D: JAZZ                     11         10
                              12          5
                              13          5
                              14          5
                              15         15
                          SUBTOTAAL      40
                                        OF
  E: IAM                      16         10
                              17          5
                              18          5
                              19          5
                              20         15
                          SUBTOTAAL      40

                        GROOTTOTAAL      120

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      MUSIEK V1                               (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND)                                        (90 minute)

 Beantwoord VRAAG 1
 EN VRAAG 2.1 OF 2.2
 EN VRAAG 3.1 OF 3.2
 EN VRAAG 4.1 OF 4.2

 Beantwoord al die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

 1.        Bestudeer die Prelude uit Op.28. No. 4 deur Chopin hieronder en beantwoord
           die vrae wat volg.

                              (iv)

      6

                                                                (ii)                  1.7.1
      12

             (i)

              1.7.2
      18

                                                                       (iii)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                        MUSIEK V1                                          5

 1.1     Benoem die verwante toonsoort van hierdie stuk.

                                                                                                    (1)

 1.2     Waarvoor staan die afkorting “Op.”?

                                                                                                    (1)

 1.3     Gee die Afrikaanse betekenis van die term “Largo”.

                                                                                                    (1)

 1.4     Noem die intervalle gemerk (i) en (ii) volledig volgens tipe en afstand.

          (i)

          (ii)                                                                                     (2)

 1.5     Keer die interval gemerk (i) om en beskryf die nuwe interval hieronder.

          Antwoord:                                                                                 (2)

 1.6     Benoem die drieklank by (iii) volgens tipe en omkering. Herskryf dit in
         grondposisie en gebruik heelnote.

          (iii)

                                                                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2017)

 1.7     1.7.1       Transponeer die vioolparty in maat 17 vir Klarinet in B-mol. Voeg die
                     nuwe toonsoortteken by.

                                                                                                   (2)
         1.7.2       Verdubbel die nootwaardes van die vioolparty in maat 18. Voeg die
                     nuwe tydmaatteken by.

                                                                                                   (3)

 1.8     Identifiseer die komposisietegniek wat gebruik is om (iv) te verander.

                 Verdubbeling          Verkleining              Omkering                           (1)

 1.9     1.9.1       Skryf die E-blues toonleer, stygend sonder toonsoorttekens, in die
                     tenoorsleutel.

                                                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                         MUSIEK V1                                       7

        1.9.2    Skryf die G-heeltoon toonleer dalend in die alt-sleutel.

                                                                                             (2)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    MUSIEK V1                        (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 2                                                                 (25 minute)

 Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.

 2.1   Gebruik die onderstaande openingsmotief om ŉ twaalf-maat melodie in
       drieledige vorm vir die instrument van jou keuse te voltooi. Dui die
       instrument waarvoor jy skryf aan en voeg tempo, dinamiek- en
       artikulasietekens by.

 Instrument:     __________________________________

 Tempo:              __________________________________

 Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                    PUNTE-       KANDIDAAT
                 BESKRYWING
                                                  TOEKENNING      SE PUNT
 Vorm en kadenspunte                                  3
 Korrektheid
 Nootstele, polse per maat, toevallige tekens,           2
 spasiëring en uitleg
 Kwaliteit
 Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie,
                                                        10
 musikaliteit, tempo, melodiese kontoer,
 klimaks en kreatiwiteit
 TOTAAL                                                 15                          [15]

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                       MUSIEK V1                                       9

  2.2    Gebruik die onderstaande openingsmotief om ŉ twaalf-maat melodie in
         drieledige vorm te voltooi vir die instrument van jou keuse. Dui die
         instrument waarvoor jy skryf aan en voeg dinamiek- en artikulasietekens
         by.

         Instrument:

         Tempo:

  Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                    PUNTE-          KANDIDAAT
                      BESKRYWING
                                                  TOEKENNING         SE PUNT
  Vorm en kadenspunte                                 3
  Korrektheid
  Nootstele, polse per maat, toevallige tekens,          2
  spasiëring en uitleg
  Kwaliteit
  Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie,
                                                        10
  musikaliteit, tempo, melodiese kontoer,
  klimaks en kreatiwiteit
  TOTAAL                                                15                             [15]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   MUSIEK V1                           (EC/SEPTEMBER 2017)

VRAAG 3                                                                      (10 minute)

Beantwoord VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2.

3.1      Bestudeer die uittreksel uit Der Span auf den Wellen van Op. 17 Nr. 7 van
         Jean Sibelius hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                      1

        4
        4

        8
        4

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)               MUSIEK V1                                     11
       12

      15

                                 (d)
      19

                                         (c)

                                               (e)
      23

                                                     (a)   (b)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2017)

         3.1.1   Benoem die toonsoort van die eerste gedeelte van die stuk.

                                                                                            (1)

         3.1.2   Benoem die relatiewe toonsoort van die tweede gedeelte van die
                 stuk.

                                                                                            (1)

         3.1.3   Identifiseer die kadens waarmee die stuk eindig en skryf die
                 akkoorde van die kadens, bv. Onderbroke kadens: V – VI.

                                                                                            (2)

         3.1.4   Kies die korrekte antwoord vir die komposisie tegniek wat gereeld
                 voorkom in die melodie.

                       Herhaling                 Sekwens            Omkering                (1)

         3.1.5   Besyfer die akkoorde by (a), (b) en (c) volledig met gebruik van
                 Romeinse besyfering, bv. G: V (of Va) OF akkoordsimbole, bv. D.

                 (a)                                                                        (1)

                 (b)                                                                        (1)

                 (c)                                                                        (1)

         3.1.6   Benoem die tipe nie-akkoordnote wat (d) en (e) gemerk is:

                 (d)                                                                        (1)

                 (e)                                                                       (1)
                                                                                          [10]

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                      MUSIEK V1                                       13

 3.2 Bestudeer die uittreksel uit 15 Easy Pieces for Piano van D. Valeras hieronder en
     beantwoord die vrae wat volg.

                                                                             (b)

                       (a)
                                   (c)

                                            (ii)

                             (i)

                                                   (d)

      (e)

                                                         X            X
                                                     Kadens
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                    MUSIEK V1                             (EC/SEPTEMBER 2017)

       3.2.1    Benoem die toonsoort van die stuk.

                                                                                            (1)

       3.2.2    Identifiseer akkoorde (a) tot (e) en besyfer hul korrek hieronder.
                Gebruik akkoordsimbole, bv. C/E.

                (a)                                     (b)

                (c)                                     (d)

                (e)                                                                         (5)

       3.2.3    Benoem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).

                (i)

                (ii)                                                                        (2)

       3.2.4    Benoem die kadens aan die einde van die stuk en dui die
                akkoordsimbole aan.

                Kadens:

                Akkoordsimbole:                                                             (2)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                      MUSIEK V1                                        15

 VRAAG 4                                                                      (30 minute)

 Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.

 4.1    Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor- en
        baspartye by te voeg. Gebruik ten minste EEN nie-akkoordnoot.

 Die harmonisering sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                   PUNTE-              KANDIDAAT
                 BESKRYWING
                                                 TOEKENNING             SE PUNT
 Akkoordprogressie
                                                        14
 Akkoordkeuse, korrekte gebruik van kadens
 Korrektheid                                           16
 Notasie, verdubbeling, spasiëring en           (Minus ½ punt per
 stemvoering                                          fout)
 Kwaliteit
 Musikaliteit, nie-akkoordnote,                         10
 stylbewustheid en kreatiwiteit
                                                   40 (÷ 8 x 3)
 TOTAAL                                                15                               [15]

                                        OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                    MUSIEK V1                           (EC/SEPTEMBER 2017)

 4.2    Voltooi die stuk deur geskikte harmoniese materiaal in die bassleutel by te voeg.
        Gaan voort in die styl wat deur die gegewe materiaal voorgestel word.

 Die antwoord sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                      PUNTE-          KANDIDAAT
                     BESKRYWING
                                                    TOEKENNING         SE PUNT
 Akkoordprogressie
                                                           15
 Akkoordkeuse, korrekte gebruik van kadense
 Korrektheid
                                                           15
 Notasie, stemvoering, spasiëring, verdubbeling
 Kwaliteit
 Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid en          10
 kreatiwiteit
                                                      40 (÷ 8 x 3)
 TOTAAL                                                   15                             [15]

                                                           TOTAAL AFDELING A:               60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                            MUSIEK V1                                 17

 AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS                                   (90 minute)

 Beantwoord AFDELING B
 EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
 OF AFDELING D (Jazz)
 OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek)

 Beantwoord hierdie vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

 AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)

 VRAAG 5

 5.1    Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
        die antwoord en skryf slegs die letter (A−D) langs die vraagnommer in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.1.11 E.

        5.1.1     Watter EEN van die volgende is NIE ŉ element van musiek NIE?

                  A     Vorm
                  B     Melodie
                  C     Funksionele musiek
                  D     Harmonie                                                         (1)

        5.1.2     Watter EEN van die onderstaande kenmerke is nie deel van Afrika-
                  musiek nie?

                  A     Homofonie
                  B     Roep en refrein
                  C     Oorvleueling
                  D     Gemengde keuse/verskeidenheid                                    (1)

        5.1.3     Smorzando beteken ...

                  A     geleidelik vinniger.
                  B     geleidelik stadiger.
                  C     wegsterwend.
                  D     baie hard.                                                       (1)

        5.1.4     Watter EEN van die onderstaande is nie gepas as voorbeeld van
                  klankproduksie nie?

                  A     Aerofoon
                  B     Chordofoon
                  C     Membranofoon
                  D     Perkussie                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                                     MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2017)

        5.1.5    Watter musiekstyl pas nie as ŉ 20ste eeu se musiekstyl nie?

                 A     Ekspressionisme
                 B     Atonale musiek
                 C     Impressionisme
                 D     Moppies en Goema                                                        (1)

        5.1.6    ŉ Duool is ...

                 A     twee note gespeel in die tyd van drie.
                 B     drie note gespeel in die tyd van twee.
                 C     vyf note wat gespeel kan word in tyd van drie of vier.
                 D     sewe note gespeel in die tyd van vier of ses.                           (1)

        5.1.7    Na watter EEN van die volgende verwys Rondovorm?

                 A     AB
                 B     ABA
                 C     ABCD
                 D     ABACA Coda                                                              (1)

        5.1.8    Die natuurlike mineur toonleer is ook bekend as … modus.

                 A     Lokriese
                 B     Aeoliese
                 C     Frigiese
                 D     Ioniese                                                                 (1)

        5.1.9    Wanneer ŉ stuk in ŉ mineurtoonaard geskryf is en eindig met die
                 laaste akkoord as majeur, word die verskynsel EEN van die
                 volgende genoem:

                 A     Ornamentasie
                 B     Modulasie
                 C     Tierce di Picardi
                 D     Omkering                                                                (1)

        5.1.10 ŉ Saksofoon is ŉ …

                 A     perkussie-instrument.
                 B     houtblaasinstrument.
                 C     koperblaasinstrument.
                 D     strykinstrument.                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                            MUSIEK V1                                       19

 5.2     Beantwoord die volgende vrae.

         5.2.1        Beskryf kortliks waaroor die musiekbedryf gaan.                          (1)

         5.2.2        Definieer naaldtydregte (“needletime rights”).                           (1)

         5.2.3        Verduidelik kortliks hoe tantième in musiek werk.                        (2)

         5.2.4        Hoeveel jaar moet verloop ná die dood van ŉ komponis, vir sy werke
                      om erken te word as openbare domein indien sy familie nie die
                      kopiereg hernu nie?                                                      (1)

 5.3     Skryf die Italiaanse term vir die volgende beskrywing:

         5.3.1        Om ŉ spesifieke passasie in musiek met vuur en heftige energie te
                      speel.                                                                   (1)

 5.4     Noem TWEE spesifieke stylkenmerke van Beethoven se musiek.                            (2)

 5.5     Beskryf die verskille tussen sonate en sonatevorm.                                    (2)

                                                                 TOTAAL AFDELING B:            20

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
20                                   MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2017)

 Beantwoord AFDELING C (WKM)
 OF AFDELING D (JAZZ)
 OF AFDELING E (IAM).

 VRAAG 6

 6.1     Beskryf die volgende:

         6.1.1   Grand opera                                                               (2)

         6.1.2   Die ontwikkeling van instrumentasie tydens die Romantiese era.            (2)

         6.1.3   Alberti-bas                                                               (1)

 6.2     Wat is die betekenis van die getal drie in Mozart se opera Die Zauberflöte?       (1)

 6.3     Noem TWEE voorbeelde waar die getal drie in die opera, Die Zauberflöte
         voorkom.                                                                          (2)

 6.4     Beskryf EEN tegniek wat gebruik is om die tema in die styl van Tema en
         Variasies te verander.                                                            (1)

 6.5     Waarom is Beethoven se Simfonie Nr. 6 Opus 68 in F majeur anders as
         ander simfonieë?                                                                 (1)
                                                                                         [10]

 VRAAG 7

 7.1     Beskryf enige DRIE eienskappe van die operamusiek van die Florentynse
         Camerata.                                                                         (3)

 7.2     Monteverdi word beskou as een van die belangrikste komponiste van
         operamusiek. Verduidelik die betekenis van hierdie stelling.                      (2)
                                                                                           [5]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                       MUSIEK V1                                        21

VRAAG 8

Vergelyk Singspiel en Musiekdrama met mekaar. Noem TWEE verskille en EEN
ooreenkoms ten opsigte van die styltipes.                                                 (5)
                                                                                          [5]

VRAAG 9

Beskryf kortliks die belangrike elemente van die tweede tema van “Fingal’s Cave”
ten opsigte van instrumentasie.                                                           (5)
                                                                                          [5]

VRAAG 10

Skryf ŉ breedvoerige artikel vir jou skoolkoerant oor die VIERDE en VYFDE
bewegings van Beethoven se Simfonie Nr. 6, opus 68. Bespreek onder andere
die gebruik van instrumente om die gevoel van die gebeure in die natuur weer te
gee.                                                                                     (12)

Jy sal punte vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel
ontvang.                                                                                  (3)
                                                                                         [15]

                                                         TOTAAL AFDELING C:                40

                                       OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
22                                       MUSIEK V1                         (EC/SEPTEMBER 2017)

AFDELING D: JAZZ

VRAAG 11

11.1    Kies EEN beskrywing van KOLOM B wat met die korrekte term/naam in
        KOLOM A ooreenstem. Skryf slegs die korrekte letter (A–F) langs die vraag
        se nommer (11.1.1–11.1.6) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld
        11.1.7 G.

                        KOLOM A                               KOLOM B
        11.1.1       Kwela                           A   Marabi

        11.1.2       Jazz Maniacs                    B   Hugh Masekela

        11.1.3       Miriam Makeba                   C   ‘Ou B Manenberg’ Coetzee

        11.1.4       The Jazz Epistles               D   Solomon ‘Zuluboy’ Cele

        11.1.5       Ritme van die Ndlamu dans       E   Pennyfluitjie

        11.1.6       Kaapse Jazz                     F   Malaika
                                                                             (6 x 1)      (6)

11.2    Noem TWEE ooreenkomste tussen Mbaqanga en Marabi.                                 (2)

11.3    Met watter instrument word Marabi vereenselwig?                                   (1)

11.4    Die groep The Merry Blackbirds het dit geniet om Amerikaanse ragtime te
        speel, asook genoteerde jazz verwerkings. Noem EEN kunstenaar wie se
        verwerkings hulle gespeel het.                                                    (1)
                                                                                         [10]

VRAAG 12

12.1    Skryf ŉ paragraaf oor die Marabi-styl van The Jazz Maniacs en hul invloed,
        asook die bydrae van Solomon Cele tot die ontwikkeling van hierdie styl.          (3)

12.2    Beskryf Nuwe Jazz in ŉ kort paragraaf en noem EEN kunstenaar van hierdie
        styl.                                                                             (2)
                                                                                          [5]

VRAAG 13

Waar het Kwela-musiek sy oorsprong en hoe het Kwela die Suid-Afrikaanse
musiekwêreld beïnvloed?                                                                   (5)
                                                                                          [5]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                       MUSIEK V1                                        23

 VRAAG 14

 Hoe het Jazz in ballingskap die musiekontwikkeling van Suid-Afrikaanse
 musikante beïnvloed?                                                                     (5)
                                                                                          [5]

 VRAAG 15

 Skryf ŉ opstel oor die musiek van EEN van die volgende Suid-Afrikaanse vroeë
 Jazz-kunstenaars:

    Miriam Makeba
    Josephine ‘Dolly’ Rathebe
    Thandi Klaassen

 Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
 opstel.

 Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                       KRITERIA                         PUNTETOEKENNING
 Musiekeienskappe                                               5
 Oorsprong en invloede                                          5
 Albums/Liedere                                                 2
 Logiese aanbieding en struktuur van die opstel.                3
 TOTAAL                                                        15                       [15]

                                                          TOTAAL AFDELING D:              40

                                        OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
24                                      MUSIEK V1                        (EC/SEPTEMBER 2017)

AFDELING E: INHEEMSE AFRIKAMUSIEK

VRAAG 16

16.1    Kies EEN beskrywing van KOLOM B wat met die korrekte term in KOLOM A
        ooreenstem. Skryf slegs die korrekte letter (A–F) langs die vraag se nommer
        (16.1.1–16.1.5) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 16.1.6 F.

                       KOLOM A                               KOLOM B
        16.1.1   Indlamu-dans                       A     Maskandi

        16.1.2   Elektriese baskitaar               B     Isicathamiya

        16.1.3   Abavumayo                          C     Joseph Makwela

        16.1.4   Ladysmith Black Mambazo            D     ukungcweka

        16.1.5   Skyngevegte                        E     Mbaqanga
                                                                            (5 x 1)       (5)

16.2    Wat is die oorsprong van die woord “mbaqanga” en wat is die simboliek vir
        musikante?                                                                        (2)

16.3    Waarvan is die woord “Maskandi/ Maskanda” afgelei?                                (1)

16.4    Verduidelik die doel van die musiekstyl Isicathamiya.                             (1)

16.5    Wat is Philip Tabane se bynaam?                                                  (1)
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                       MUSIEK V1                                         25

 VRAAG 17

 Aan die begin van sy musiekloopbaan, het die saksofoonspeler van die Makgona
 Tsohle Orkes, West Nkosi, eers ŉ ander instrument bespeel en ŉ ander musiekstyl
 beoefen. Noem die instrument en die styl. Beskryf ook sy pad met musiek tot 1963
 toe hy en sy orkes vir 6 maande in Noord-Rhodesië gestrand was.                             (5)
                                                                                             [5]

 VRAAG 18

 Bespreek die musiekelemente gebruik deur The Cool Crooners as deel van hul
 interpretasie van Mbaqanga, asook ŉ kort oorsig oor die groep.                              (5)
                                                                                             [5]

 VRAAG 19

 19.1     Ons vind twee baie spesifieke musiekstyle en strukture in Maskandi/
          Maskanda musiek, waarvan die eerste een Izihlabo is. Identifiseer en beskryf
          die tweede styl en die styleienskappe.                                             (3)

 19.2     Hoe is die oorspronklike Kiba musiekstyl na die Vrye Kiba musiekstyl
          verander?                                                                          (2)
                                                                                             [5]

 VRAAG 20

 Isicathamiya word beskryf as een van die oudste koorstyle in Suid-Afrika. Skryf ŉ
 allesomvattende opstel oor die styl (Isicathamiya) en verduidelik die styl.

 Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
 opstel.

 Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                       KRITERIA                           PUNTETOEKENNING
 Oorsprong                                                       4
 Styleienskappe                                                  6
 Kunstenaars en liedere                                          2
 Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                  3
 TOTAAL                                                          15                         [15]

                                                               TOTAAL AFDELING E:            40
                                                                   GROOTTOTAAL:             120

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com
26                            MUSIEK V1            (EC/SEPTEMBER 2017)

          HOU HIERDIE BLADSY BLANKO.

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)              MUSIEK V1                         27

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 28

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MUSIC P1 GR12 SEPT2017 ERRATA](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2017-errata/fbb78aab-e10c-499d-94d3-dd97054b101e) — Music · Errata · 2017
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P1 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2017-eng/44e7edc8-85db-465c-8c33-44dce5a59204) — Music · QP · 2017 · Eng
- [Music P1 Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2017-afr/41a9ba84-5d21-481f-9ef9-eaf43762ca64) — Music · QP · 2017 · Afr
- [Music P1 Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2017-afr/386695d3-7ce5-4839-bcae-fb14c8934b7a) — Music · QP · 2017 · Afr
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2016 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2016-afr-qp/15b29c54-28ec-4f32-99c4-d4dd73a9bfbd) — Music · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
