# Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Music Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2015-afr-qp/f047d85c-33c6-4d28-882a-1faa36f311f4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2015-afr-qp/f047d85c-33c6-4d28-882a-1faa36f311f4)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2015

                                   MUSIEK V1

NAAM:

PUNTE:        120

TYD:          3 uur

                                       *MUSDM1*

       Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitende ŉ 1-bladsy manuskrippapier.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2015)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELINGS A, B, C, D en
     E.

2.   Beantwoord AFDELING A slegs in potlood in die gegewe spasies voorsien op
     hierdie vraestel.

3.   Beantwoord AFDELING B en C óf D óf E in blou of swart ink in die
     ANTWOORDEBOEK voorsien.

4.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
     vraestel gebruik is.

5.   Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
     bedoel is. Jy mag hierdie bladsy verwyder.

6.   Jy mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
     musiekinstrument hê NIE.

7.   Gebruik die tabel op die volgende bladsy as riglyn vir punte en tydsindeling
     wanneer elke vraag beantwoord word.

8.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  MUSIEK V1                               3

NASIENROOSTER

     AFDELING              VRAAG     PUNTE       NASIENER   MODERATOR
A: Musiekteorie              1         20
   (VERPLIGTEND)             2         15
                             3         10
                             4         15
                         SUBTOTAAL     60
                                     EN
B: (VERPLIGTEND)             5         20
                         SUBTOTAAL     20
                                     EN
C: WKM                       6         10
                             7          8
                             8          7
                             9         15
                         SUBTOTAAL     40
                                     OF
D: JAZZ                      10        10
                             11         8
                             12         7
                             13        15
                         SUBTOTAAL     40
                                     OF
E: IAM                       14        10
                             15         8
                             16         7
                             17        15
                         SUBTOTAAL     40
                       GROOTTOTAAL    120

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND)

Beantwoord VRAAG 1, VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2, VRAAG 3, EN VRAAG 4.1 OF
VRAAG 4.2.

Beantwoord al die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

VRAAG 1

Bestudeer die uittreksel uit Viool-sonate, Op. 24 deur L. van Beethoven hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.

                                 SONATE OP. 24

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                           MUSIEK V1                                      5

1.1       Noem die dominante toonsoort van hierdie uittreksel.

                                                                                                  (1)

1.2       Herskryf die vioolparty van maat 3 met die korrekte groepering van note.

                                                                                                  (2)

1.3       Noem die intervalle gemerk 1.3.1 en 1.3.2, byvoorbeeld majeur 6de.

          1.3.1

          1.3.2                                                                                   (2)

1.4       Noem die tipe drieklank by 1.4, byvoorbeeld mineur drieklank.

                                                                                                  (1)

1.5       Transponeer maat 9 van die vioolparty ŉ majeur tweede hoër. Voeg die nuwe
          toonsoortteken by.

                                                                                                  (3)

1.6       Skryf die volgende toonlere of modusse volgens die gegewe instruksies:

          1.6.1       D melodiese mineurtoonleer, afgaande, met ŉ toonsoortteken.
                      Gebruik die tenoorsleutel en heelnote.

                                                                                                  (4)

          1.6.2       F Lidiese modus, opgaande, sonder ŉ toonsoortteken. Gebruik die
                      bassleutel en heelnote.

                                                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    MUSIEK V1                           (EC/SEPTEMBER 2015)

1.7      Herskryf die klavier se regterhandparty van maat 4 en halveer die
         nootwaardes. Voeg die nuwe tydmaatteken by.

                                                                                                  (2)

1.8      Identifiseer en benoem die komposisietegniek wat meesal in die vioolparty
         voorkom. Omkring EEN voorbeeld op die partituur.

                                                                                              (2)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                        MUSIEK V1                                        7

VRAAG 2

BEANTWOORD VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.

2.1    Gebruik die onderstaande openingsmotief om ŉ twaalf-maat melodie in ABA-
       vorm vir die instrument van jou keuse te voltooi. Dui die instrument waarvoor jy
       skryf aan en voeg dinamiek- en artikulasietekens by.

Instrument: _______________________

Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                       PUNTE-           KANDIDAAT
                      BESKRYWING
                                                     TOEKENNING          SE PUNT
Instrumentkeuse
                                                            1
(Klavier sal nie aanvaar word nie)
Vorm en kadenspunte                                         3
Musikaliteit
Melodiese kontoer, klimaks, ritme, musikale                 8
eenheid, kreatiwiteit
Korrekte notasie                                            1
Dinamiek en artikulasie                                     2
TOTAAL                                                     15
                                                                                            [15]

                                          OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2015)

2.2    Gebruik die onderstaande openingsmotief om ŉ twaalf-maat melodie in ABA-
       vorm vir die instrument van jou keuse te voltooi. Dui die instrument waarvoor jy
       skryf aan en voeg dinamiek- en artikulasietekens by.

Instrument: _______________________

Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                       PUNTE-           KANDIDAAT
                     BESKRYWING
                                                     TOEKENNING          SE PUNT
Instrumentkeuse
                                                            1
(Klavier sal nie aanvaar word nie)
Vorm en kadenspunte                                         3
Musikaliteit
Melodiese kontoer, klimaks, ritme, musikale                 8
eenheid, kreatiwiteit
Korrekte notasie                                            1
Dinamiek en artikulasie                                     2
TOTAAL                                                     15
                                                                                            [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                         MUSIEK V1                                        9

VRAAG 3

Bestudeer die uittreksel uit Mein Herz will ich dir schenken deur J. Hatzfeld hieronder
en beantwoord die vrae wat volg.

                        Mein Herz will ich dir schenken
                                                                               J. Hatzfeld

3.1    Identifiseer die akkoorde gemerk (a) – (d) en besyfer hulle op die partituur.
       Gebruik OF besyferingsimbole onder die partituur OF akkoordsimbole bo die
       partituur. Let op die voorbeeld in maat 1.                                                 (4)

3.2    Noem die kadense by (e) en (f). Skryf slegs die naam van die kadens onder die
       notebalk in die gegewe blokkie neer.                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2015)

3.3   Noem die tipe nie-akkoordnote by (g) tot (i).

      (g)

      (h)

      (i)                                                                                        (3)

3.4   Kies die korrekte antwoord deur ŉ kruisie (X) in die relevante blokkie hieronder
      te maak:

      Die mediant in die finale akkoord was verhoog om dit na ŉ majeur akkoord te
      verander. Hierdie verskynsel staan as … bekend.

               Modulasie                 Pikardiese terts         Interval omkering          (1)
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                        MUSIEK V1                                      11

VRAAG 4

Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.

4.1    Voltooi die vierstemmige vokale harmonisasie hieronder deur die alt-, tenoor- en
       baspartye by te voeg. Gebruik ten minste TWEE nie-akkoordnote.

Die harmonisasie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                    PUNTE-            KANDIDAAT SE
                BESKRYWING
                                                 TOEKENNING              PUNT
                                                       14
Akkoordkeuse                                    (Minus ½ punt per
                                                      fout)
Korrektheid                                            14
Notasie, verdubbeling, spasiëring,              (Minus ½ punt per
stemvoering                                           fout)
Gebruik van nie-akkoordnote                             2
                                                       30
                                                      (÷ 2)
TOTAAL                                                 15                                       [15]

                                           OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2015)

4.2    Voltooi die stuk deur geskikte harmoniese materiaal in die bassleutel by te voeg.
       Maak seker dat jy binne die styl van Ragtime skryf.

Die antwoord sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                    PUNTE-           KANDIDAAT SE
               BESKRYWING
                                                TOEKENNING              PUNT
                                                16 (2 per maat)
Akkoordkeuse                                   (Minus ½ punt per
                                                      fout)
Korrektheid:                                            8
Notasie, verdubbeling, spasiëring,             (Minus ½ punt per
stemvoering                                           fout)
Algemene indruk                                         6
                                                       30
                                                     (÷ 2)
                     TOTAAL                            15                                   [15]

                                                                 TOTAAL AFDELING A: 60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                              MUSIEK V1                                     13

AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS

Beantwoord AFDELING B (VERPLIGTEND)
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek)

Beantwoord hierdie vrae in ŉ ANTWOORDEBOEK.

AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)

QUESTION 5

5.1     Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
        die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.11 E.

        5.1.1         Die drie dele van sonate-vorm, in die korrekte volgorde, is …

                      A     Uiteensetting, Heruiteensetting, Ontwikkeling.
                      B     Uiteensetting, Ontwikkeling, Coda.
                      C     Uiteensetting, Ontwikkeling, Heruiteensetting.
                      D     Uiteensetting, Heruiteensetting, Coda.                                   (1)

        5.1.2         ŉ Kwintool wat bestaan uit vyf sestiende note, moet in die tyd van …
                      note gespeel word.

                      A     vier sestiende
                      B     ses agstenote
                      C     vier agstenote
                      D     ses twee-en-dertigste                                                    (1)

        5.1.3         Watter EEN van die volgende lisensies word benodig wanneer ŉ
                      radiostasie ŉ lied met kopiereg wil uitsaai?

                      A     Uitgewersregte
                      B     Voordraersregte
                      C     ‘Needletime’ regte
                      D     Meganiese regte                                                          (1)

        5.1.4         Hoeveel halftone is in ŉ pentatoniese toonleer?

                      A     Een
                      B     Twee
                      C     Drie
                      D     Geen een van die bogenoemde                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                       MUSIEK V1                        (EC/SEPTEMBER 2015)

         5.1.5       ŉ Tritonus is ŉ interval wat bestaan uit ŉ …

                     A     vergrote vierde.
                     B     verminderde vyfde.
                     C     vergrote vyfde.
                     D     verminderde vierde.                                                  (1)

         5.1.6       Watter EEN van die volgende beskrywings is vir Larghetto gepas?

                     A     Vinniger as Andante
                     B     Dieselfde tempo as Allegretto
                     C     Stadig, maar nie so stadig soos Largo nie
                     D     Stadiger as Adagio                                                   (1)

         5.1.7       Watter EEN van die volgende instrumente is NIE ŉ dubbelriet
                     instrument NIE?

                     A     Hobo
                     B     Tenoorsaksofoon
                     C     Fagot
                     D     Cor Anglais                                                          (1)

         5.1.8       Watter EEN van die volgende komposisietegnieke word gebruik om
                     ŉ melodiese motief agteruit te speel?

                     A     Omkering
                     B     Sekwens
                     C     Verkleining
                     D     Kreeftegang                                                          (1)

         5.1.9       Wanneer ŉ musiekstuk moduleer van D majeur na D mineur, het
                     modulasie na die … plaasgevind.

                     A     parallelle toonaard
                     B     verwante toonaard
                     C     hooftoonaard
                     D     plaasvervangende toonaard                                            (1)

         5.1.10      Menuet en Trio vorm staan ook as … vorm bekend.

                     A     drieledige
                     B     tweeledige
                     C     saamgestelde drieledige
                     D     saamgestelde tweeledige                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                         MUSIEK V1                                       15

5.2     Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

        5.2.1    Uitgewersmaatskappye werk met die behoeftes van die kunstenaar.

        5.2.2    Wanneer jy kopiereg oor ŉ werk besit, dan mag jy die werk in die
                 openbaar voordra.

        5.2.3    Liedjieskrywers moet hul werke/liedjies by EMI of Sony registreer.

        5.2.4    Jy kan ŉ nuwe komposisie registreer deur die werk aan jouself te pos
                 en die koevert by ontvangs oop te maak.

        5.2.5    SAMRO beskerm en kollekteer geld vir liedjieskrywers in Suid-Afrika
                 en in die buiteland.                                                             (5)

5.3     Definieer die term meganiese regte.                                                       (2)

5.4     Jou vriend is ŉ kunstenaar en wil graag ŉ album met oorspronklike liedjies
        adverteer en versprei, maar weet nie watter prosedure om te volg nie.

        5.4.1    Vertel jou vriend watter maatskappy is vir die advertensie en
                 verspreiding van albums verantwoordelik.                                         (1)

        5.4.2    Gee jou vriend TWEE opsies van prosedures om te volg om te
                 verseker dat die album in die mark kom.                                          (2)

                                                                TOTAAL AFDELING B:                20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                     MUSIEK V1                          (EC/SEPTEMBER 2015)

Beantwoord AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek)

AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

VRAAG 6

6.1     Definieer die term simfonie.                                                        (2)

6.2     Wat was die eerste titel wat Mendelssohn aan Fingal se Grot gegee het
        voordat hy dit na Die Hebrides verander het?                                        (1)

6.3     Verduidelik die verskil tussen Parlando en Resitatief sang wat in operamusiek
        voorkom.                                                                            (2)

6.4     Noem die name van die TWEE karakters wat die duet Bei Männern, welche
        Liebe fühlen (The man who feels sweet love’s emotion), in Mozart se Die
        Zauberflöte, sing.                                                                  (2)

6.5     Noem TWEE redes waarom Beethoven se Simfonie No. 6, Op. 68 uniek is
        wanneer dit met die konvensionele Klassieke Simfonie vergelyk word.                 (2)

6.6     Wat is die tempo-aanduiding vir die eerste beweging van Beethoven se
        Simfonie No. 6, Op. 68? Kies die korrekte antwoord deur ŉ kruisie (X) in die
        relevante blokkie te maak.

                     Allegro           Andante molto mosso      Allegro ma non troppo      (1)
                                                                                          [10]

VRAAG 7

Bespreek die impak wat die Vrymesselaars op Die Zauberflöte gehad het. Jou
bespreking moet die volgende insluit:

 Die name van die komponis en librettis wat beide Vrymesselaars was                        (2)
 Kenmerke van Vrymesselaars                                                                (2)
 Vrymesselaar-elemente wat in Die Zauberflöte gebruik word                                 (4)
                                                                                            [8]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                        MUSIEK V1                                     17

VRAAG 8

8.1    Definieer die term Konsert-ouverture.                                           (2)

8.2    Beskryf die tweede tema van Mendelssohn se Fingal se Grot Ouverture.            (5)
                                                                                       [7]

VRAAG 9

Skryf ŉ opstel oor Beethoven se bydrae tot die ontwikkeling van die Klassieke
Simfoniese genre. Verwys na die volgende aspekte in jou antwoord:

 Stylkenmerke van Beethoven                                                           (6)
 Hoe hy die instrumente in die vierde beweging van sy Pastorale Simfonie, Op.
  68 gebruik het om programmatiese elemente te skep.                                   (8)

EEN punt sal vir aanbieding in opstelformaat toegeken word.                            (1)
                                                                                      [15]

                                                          TOTAAL AFDELING C:            40

                                        OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                                    MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING D: JAZZ

VRAAG 10

10.1    Noem die instrument wat meesal in Kwêla-musiek gebruik word.                       (1)

10.2    Wat was Miriam Makeba se bynaam?                                                   (1)

10.3    Wie het Brotherhood of Breath gestig en watter instrument het hy bespeel?          (2)

10.4    Noem TWEE verskille tussen Kaapse Jazz en Marabi-musiek.                           (2)

10.5    Gee die betekenis van die woord mbaqanga.                                          (1)

10.6    Waar en wanneer het Marabi ontstaan?                                               (2)

10.7    Noem die leier van The Merry Blackbirds.                                           (1)
                                                                                          [10]

VRAAG 11
Bespreek die stilistiese invloede op die groep, Voice. Jou bespreking moet die
aantal lede sowel as die genre van die groep insluit.                                      [8]

VRAAG 12

Jy word gevra om ŉ artikel oor The Manhattan Brothers vir jou skooltydskrif te skryf.
Jou artikel moet die volgende inligting insluit:

 Die name van die groeplede                                                               (2)
 Die groep se bydrae tot Suid-Afrikaanse jazz-musiek                                      (4)
 Prestasies                                                                               (1)
                                                                                           [7]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                      MUSIEK V1                                      19

VRAAG 13

Mbaqanga is een van die hoofstyle van township-jazz wat deur die volgende
kunstenaars of groepe verteenwoordig word:

 Makgonatsohle Band

  OF

 Soul Brothers

  OF

 The Cool Crooners

Kies EEN van die bostaande kunstenaars of groepe en skryf ŉ opstel waarin jy die
volgende aspekte bespreek:

 Definisie van mbaqanga musiek
                                                                                      (6)
 Stylkenmerke van die gekose kunstenaar of groep                                     (6)
 Verteenwoordigende werke                                                            (2)

EEN punt sal vir aanbieding in opstelformaat toegeken word.                           (1)
                                                                                     [15]

                                                         TOTAAL AFDELING D:            40

                                       OF

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
20                                   MUSIEK V1                           (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

VRAAG 14

14.1    Met watter musikale styl word Ladysmith Black Mambazo geassosieer?               (1)

14.2    Noem die Zoeloe-dans styl wat met siklusse van marabi en swing gemeng            (1)
        word om die Afrika-stompdans te skep.

14.3    Noem TWEE genres wat vermeng word om Afro Soul-musiek te skep.                   (2)

14.4    Watter instrument is kenmerkend vir maskandi-musiek?                             (1)

14.5    Noem TWEE Suid-Afrikaanse style wat in die ontwikkeling van mbaqanga
        voorkom.                                                                         (2)

14.6    Wat is die verskil tussen umgxushulo-dans en indlamu-dans?                       (1)

14.7    Beskryf die heksatoniese toonleer.                                               (2)
                                                                                        [10]

VRAAG 15

15.1    Definieer malombo-musiek.                                                        (3)

15.2    Noem die kunstenaar wat ŉ belangrike rol gespeel het in die ontwikkeling
        van malombo-musiek.                                                              (1)

15.3    Skryf ŉ paragraaf oor die kenmerke van maskanda-musiek.                          (4)
                                                                                         [8]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                       MUSIEK V1                                       21

VRAAG 16

Skryf kort aantekeninge oor enige EEN van die volgende Afro Soul-kunstenaars:

 Jabu Khanyile
  OF
 Hugh Masekela
  OF
 Miriam Makeba

Jou aantekeninge moet die volgende insluit:

 Biografie oor die kunstenaar                                                                  (6)
 EEN album/treffer                                                                             (1)
                                                                                                [7]

VRAAG 17

Skryf ŉ opstel oor die ontwikkeling van vrye kiba-musiek in Suid-Afrika. Verwys na die
volgende aspekte:

 Noem EEN komponis van vrye kiba-musiek                                                        (1)
                                                                                                (4)
 Stylkenmerke van vrye kiba-musiek
 Bydrae gelewer deur hierdie komponis tot die ontwikkeling van kiba-musiek in Suid-
  Afrika.                                                                                       (8)
 EEN album/treffer van hierdie styl                                                            (1)

EEN punt sal vir aanbieding in opstelformaat toegeken word.                                  (1)
                                                                                           [15]

                                                              TOTAAL AFDELING E: 40
                                                                  GROOTTOTAAL: 120

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
22                            MUSIEK V1            (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [MUSIC P1 GR12 SEPT2015 ENG QP](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2015-eng-qp/5152ca77-6f18-4345-9883-b2973de8c282) — Music · QP · 2015 · Eng
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2015 ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2015-eng-memo/a4c47eea-5f29-4ec1-b376-673317a97a18) — Music · Memo · 2015 · Eng
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2015 AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2015-afr-memo/5c4fd9f6-5061-4ee8-957d-9b023cfdab3d) — Music · Memo · 2015 · Afr
- [Music P1 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2015-eng/77a70d28-53e8-4461-97ac-7193930f4114) — Music · QP · 2015 · Eng
- [Music P1 Nov 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2015-afr/551d5795-200c-4734-aba1-a92ad1e53f76) — Music · QP · 2015 · Afr
- [Music P1 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2015-afr/5a89915e-da79-4464-abcc-9952616b2278) — Music · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
