# Music Grade 12 P1 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2018-afr/b1ddc72e-e5b9-44f4-ba22-47c08b53fb6b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P1 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2018-afr/b1ddc72e-e5b9-44f4-ba22-47c08b53fb6b)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                    MUSIEK V1

                                        2018

                                                                      PUNTE: 120

                                                                        TYD: 3 uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

        Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    2                                   DBE/2018
                                            SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
            D en E.

2.          AFDELING A en B is VERPLIGTEND.

3.          AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
            AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
            slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).

4.          Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
            teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.

5.          Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E met blou of swart ink in
            die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.

6.          Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
            vraestel gebruik is.

7.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
            bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.

8.          Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
            musiekinstrument hê NIE.

9.          Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg
            inligting in hulle antwoorde te gee.

10.         Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                              3                               DBE/2018
                                      SSE

NASIENROOSTER

        AFDELING            VRAAG        PUNTE    NASIENER   MODERATOR
 A: MUSIEKTEORIE              1             20
    (VERPLIGTEND)
                              2             15
                              3             10
                              4             15
                          SUBTOTAAL         60
                                    EN
 B: ALGEMENE
    MUSIEKKENNIS              5             20
    (VERPLIGTEND)
                          SUBTOTAAL         20
                                    EN
 C: WKM                       6             10
                              7              5
                              8              5
                              9              5
                             10             15
                          SUBTOTAAL         40
                                    OF
 D: JAZZ                     11             10
                             12              5
                             13              5
                             14              5
                             15             15
                          SUBTOTAAL         40
                                    OF
 E: IAM                      16             10
                             17              5
                             18              5
                             19              5
                             20             15
                          SUBTOTAAL         40

                        GROOTTOTAAL         120

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    4                                    DBE/2018
                                            SSE

AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND)                                   (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
Beantwoord die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel verskaf is.
VRAAG 1                                                                  (25 minute)
Bestudeer die uittreksel uit Beethoven se Vioolsonate Op. 34 en beantwoord die vrae
wat volg.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    5                                    DBE/2018
                                            SSE

1.1     Benoem die hooftoonsoort van hierdie werk.

        __________________________________                                                    (1)

1.2     Benoem die intervalle by (a) en (b) volgens tipe en afstand.

        (a) __________________________________

        (b) __________________________________                                                (2)

1.3     Transponeer die boonste stem van die klavierbegeleiding in die sopraansleutel
        van maat 2 tot 31 by X 'n mineur 3de hoër. Voeg die nuwe toonsoortteken by.

                                                                                              (3)

1.4     Herskryf die boonste stem van die klavierbegeleiding in die sopraansleutel van
        maat 2 tot 31 by X 'n oktaaf laer sodat dit deur 'n altviool gespeel kan word.
        Voeg die korrekte sleutel en toonsoortteken by.

                                                                                              (3)

1.5     Benoem die drieklanke by (c) en (d) volgens tipe en posisie. Gebruik slegs die
        note in die blokkie.

        (c) __________________________________

        (d) __________________________________                                                (2)

1.6     Skryf toevallige tekens (skuiftekens) voor sekere note in maat 7 by Y om 'n
        chromatiese passasie te skep.

                                                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    6                                     DBE/2018
                                            SSE

1.7     Noem die toonsoort waarna die musiek in maat 8 tot 10 moduleer.

        __________________________________                                                     (1)

1.8     Omkring die enharmoniese ekwivalent van Eb op die partituur.                           (1)

1.9     Voltooi die melodiese fragment hieronder deur TWEE stygende sekwense in die
        gegewe spasie by te voeg.

                Motif/Motief

                                                                                               (2)

1.10    Benoem die tipe toonleer waarop die passasie hieronder baseer is.

        __________________________________                                                     (1)

1.11    Voltooi die volgende heeltoontoonleer deur heelnote by die sterretjies (*) in te
        voeg.

                                                                                               (2)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                             7                                   DBE/2018
                                                     SSE

VRAAG 2                                                                           (25 minute)

Beantwoord ÒF VRAAG 2.1 ÒF VRAAG 2.2.

2.1 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm
    vir enige enkellyn-, melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem die
    instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en verskaf dinamiek- en
    artikulasietekens by.

      Instrument: ____________________                        Tempo: ________________

Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                                  PUNTE-        KANDIDAAT
                      BESKRYWING
                                                                TOEKENNING       SE PUNTE

 Vorm en kadenspunte                                                3

 Korrektheid
 Nootstele, polse per maat, skuiftekens (toevallige                 2
 tekens), spasiëring, uitleg
 Kwaliteit
 Toepaslikheid, musikaliteit, dinamiek, artikulasie, tempo-         10
 aanduiding

 TOTAAL                                                             15

                                                                                                      [15]

                                                     OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                               8                           DBE/2018
                                                       SSE

2.2         Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige
            vorm vir enige enkellyn-, melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem
            die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en verskaf dinamiek- en
            artikulasietekens by.

            Instrument: ______________________ Tempo:________________________

Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                               PUNTE-     KANDIDAAT
                     BESKRYWING
                                                             TOEKENNING    SE PUNTE

 Vorm en kadenspunte                                             3

 Korrektheid
 Nootstele, polse per maat, skuiftekens (toevallige              2
 tekens), spasiëring, uitleg
 Kwaliteit
 Toepaslikheid, musikaliteit, dinamiek, artikulasie,             10
 tempo-aanduiding

 TOTAAL                                                          15

                                                                                                [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                         9                         DBE/2018
                                 SSE

                     BLANKO
                     BLADSY

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                       10                                      DBE/2018
                                               SSE

VRAAG 3                                                                         (10 minute)

Beantwoord ÒF VRAAG 3.1 ÒF VRAAG 3.2.

3.1         Bestudeer die uittreksel uit die koraal Es ist gewisslich an der Zeit van
            JS Bach en beantwoord die vrae wat volg.

            3.1.1    Benoem die toonsoort van hierdie uittreksel.
                     ___________________________________________________                            (1)

            3.1.2    Identifiseer die akkoorde (a) tot (d) en besyfer hulle op die partituur.
                     Gebruik Romeinse syfers, bv. IV.                                               (4)

            3.1.3    Besyfer en benoem die kadens by (e) in maat 4.

                     Kadens____________________________________________                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      11                                DBE/2018
                                              SSE

            3.1.4    Benoem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).

                     (i) ___________________________________________________

                     (ii) ___________________________________________________                (2)

            3.1.5    Met watter kadens eindig hierdie uittreksel?

                     _____________________________________________________                   (1)
                                                                                              [10]

                                                 OF

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    12                                  DBE/2018
                                            SSE

3.2         Bestudeer die uittreksel hieronder uit Smoke Gets In Your Eyes van Jerome
            Kern en beantwoord die vrae wat volg.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                       13                                       DBE/2018
                                               SSE

            3.2.1     Die hooftoonsoort van hierdie werk is C majeur. Watter EEN van
                      die toonsoorte hieronder is die submediant mineur van hierdie
                      toonsoort? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                         Ab mineur          E mineur         C mineur           A mineur             (1)

            3.2.2     Identifiseer die akkoorde (a) tot (e) en besyfer hulle op die
                      partituur. Gebruik akkoordsimbole bo die partituur, bv. Bb/D.                  (5)

            3.2.3     Benoem die tipes nie-akkoordnote by (i), (ii) en (iii).

                      (i) _____________________________________________

                      (ii) _____________________________________________

                      (iii) ____________________________________________                             (3)

            3.2.4     Benoem die kadens wat in maat 8 en 9 by X gevorm word.

                      __________________________________________                                     (1)
                                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                              14                             DBE/2018
                                                      SSE

VRAAG 4                                                                      (30 minute)

Beantwoord ÒF VRAAG 4.1 ÒF VRAAG 4.2.

4.1         Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
            en baspartye by te voeg.

Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                      BESKRYWING                                 PUNTE-     KANDIDAAT
                                                               TOEKENNING    SE PUNTE
 Akkoordprogressie
                                                                   12
 Akkoordkeuse, korrekte gebruik van kadens

 Korrektheid
                                                                   14
 Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering
 Kwaliteit
                                                                   4
 Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid, kreatiwiteit

                                                                 30 ÷ 2

 TOTAAL                                                            15
                                                                                                  [15]

                                                      OF
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                             15                                   DBE/2018
                                                     SSE

4.2         Voltooi die stuk hieronder deur gepaste harmoniese materiaal in die
            onvolledige mate in te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe
            materiaal in maat 1 en 2 voorgestel word.

Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                                 PUNTE-         KANDIDAAT
                      BESKRYWING
                                                               TOEKENNING        SE PUNTE

 Akkoordprogressie
                                                                   14
 Akkoordkeuse, korrekte gebruik van kadens

 Korrektheid
                                                                   13
 Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering

 Kwaliteit
                                                                   4
 Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid, kreatiwiteit

                                                                 30 ÷ 2

 TOTAAL                                                            15

                                                                                                       [15]

                                                                          TOTAAL AFDELING A:           60

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                         16                                   DBE/2018
                                                 SSE

AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS                                    (90 minute)

Beantwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek).

Beantwoord hierdie die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)

VRAAG 5

5.1         Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae en
            stellings gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs
            die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
            bv. 5.1.11 D.

            5.1.1    Betekenis van polifonies:

                     A    Musiek met meer as een melodie of stem
                     B    Twee of meer gelyktydige, onafhanklike melodielyne
                     C    Twee of meer instrumente wat gelyktydig speel
                     D    Al die bogenoemde

            5.1.2    Sinkopasie is 'n term wat …

                     A    slegs in popmusiek gebruik word.
                     B    na 'n passasie met sterk aksente verwys.
                     C    aksente op polse, wat gewoonlik swak is, beskryf.
                     D    Al die bogenoemde

            5.1.3    'n Trekklavier word tipies in … gebruik.

                     A    boeremusiek
                     B    Barokmusiek
                     C    isicathamiya
                     D    Romantiese musiek

            5.1.4    Tonale musiek …

                     A    is op majeur- en mineurtoonlere gebaseer.
                     B    gebruik verwante toonsoorte in 'n enkele werk of beweging.
                     C    sluit musiek uit die Barok en Romantiese tydperke in.
                     D    Al die bogenoemde

            5.1.5    Timbre is die …

                     A    spesifieke kwaliteit van 'n musikale klank.
                     B    tipe klank wat 'n bepaalde instrument, bv. die klarinet, maak.
                     C    toonkleur van 'n bepaalde groep instrumente, bv. die strykers.
                     D    Al die bogenoemde

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      17                                        DBE/2018
                                              SSE

            5.1.6    'n Baie sagte, dinamiese vlak in musiek:

                     A    Piano
                     B    Mezzo piano
                     C    Pianissimo
                     D    Al die bogenoemde

            5.1.7    ABA-struktuur in 'n musiekwerk word ook … genoem.

                     A    drieledige vorm
                     B    tweeledige vorm
                     C    vers en refrein
                     D    roep en antwoord

            5.1.8    Watter van die volgende is 'n tipiese Afrika-instrument?

                     A    Klarinet
                     B    Mbira
                     C    Sitar
                     D    Koto

            5.1.9    Watter van die volgende instrumente is 'n idiofoon?

                     A    Beesklok
                     B    Djembe
                     C    Banjo
                     D    Saksofoon

            5.1.10   Die term a cappella verwys na 'n …

                     A    kapelkoor.
                     B    solo.
                     C    werk sonder begeleiding.
                     D    gedempte uitvoering.                                        (10 x 1)       (10)

5.2         Beantwoord die vrae wat volg.

            5.2.1    Definieer die term tekstuur met verwysing na musiek.                            (1)

            5.2.2    Noem en beskryf enige TWEE tekstuurtipes.                                       (4)

5.3         Behalwe optrede as 'n kunstenaar, noem VIER ander loopbane wat jy in die
            musiekbedryf kan volg.                                                                   (4)

5.4         Definieer die term meganiese regte.                                                      (1)

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                 20

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     18                                      DBE/2018
                                             SSE

Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).

AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

VRAAG 6

6.1         Beskryf DRIE van die volgende:

            6.1.1     Simfoniese toondig

            6.1.2     Opera seria

            6.1.3     Ouverture

            6.1.4     Aria                                                          (3 x 2)       (6)

6.2         Gee EEN woord/term vir VIER van die volgende beskrywings:

            6.2.1     Die houtblaasinstrument wat in die Klassieke orkes, maar nie in die
                      Barokorkes nie, gespeel is

            6.2.2     'n Nietransponerende instrument in die koperblaasseksie van 'n
                      orkes

            6.2.3     'n Dubbelrietinstrument wat in die standaard Klassieke orkes
                      aangetref word

            6.2.4     'n Geplukte klank wat deur die strykers gespeel word

            6.2.5     'n Italiaanse tempo-aanduiding wat stadig beteken                           (4)
                                                                                                  [10]

VRAAG 7

Skryf 'n paragraaf waarin jy kortliks kommentaar lewer op die komiese aard van Mozart
se opera, Die Zauberflöte, deur te verwys na die karakter van Papageno en sy aria,
Der Vogelfänger bin ich ja.                                                                       [5]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    19                                     DBE/2018
                                            SSE

VRAAG 8

Voltooi die vergelyking hieronder van die eerste beweging/deel van Beethoven se
Simfonie No. 6 in F majeur, Op. 68 en Mozart se Ouverture tot Die Zauberflöte.
Skryf slegs die antwoorde langs die vraagnommers (8.1 tot 8.5) in jou
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 8.6 Drieledige vorm

                                               BEETHOVEN                  MOZART
                                              Eerste Beweging           Ouverture tot
                                               Simfonie no. 6          Die Zauberflöte
 Tempo                                     Allegro ma non troppo             8.1
 Vorm                                                8.2                     8.3
 Instrumentasie                                      8.4                     8.5
 Standaard Klassieke orkes plus …                                                               [5]

VRAAG 9

Alhoewel Mendelssohn sy Hebrides Ouverture tydens die Romantiese styltydperk
geskryf het, is dit steeds hewiglik beïnvloed deur tipiese kenmerke van die Klassieke
tydperk. Skryf 'n paragraaf waarin jy hierdie Klassieke invloede beskryf.                       [5]

VRAAG 10

Beethoven se Simfonie No. 6 in F majeur, Op. 68 het 'n subtitel, Herinnering aan 'n
plattelandse lewe.

Verwys na die stelling hierbo en skryf 'n opstel waarin jy die verskillende voorstellings
van plattelandse lewe in die VIERDE en VYFDE bewegings bespreek. Verwys na die
titel en klankskildering in hierdie bewegings van die simfonie.

Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van
jou opstel.

Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                       KRITERIA                               PUNTETOEKENNING
 Vierde beweging: Titel                                              1
                    Klankskildering                                  5
 Vyfde beweging:    Titel                                            1
                    Klankskildering                                  5
 Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                      3
 TOTAAL                                                              15                         [15]

                                                                TOTAAL AFDELING C:              40

                                          OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                       20                                      DBE/2018
                                               SSE

AFDELING D: JAZZ

VRAAG 11

11.1        Beskryf die volgende terme:

            11.1.1 Swing-ritme

            11.1.2 Scat-sang

            11.1.3 Ghoema

            11.1.4 Malombo                                                            (4 x 2)       (8)

11.2        Gee 'n term vir die volgende stellings:

            11.2.1   'n Vroeë Amerikaanse klavierstyl wat marabi beïnvloed het                      (1)

            11.2.2   'n Kort herhaalde frase in jazz wat tipies as 'n inleiding gebruik word        (1)
                                                                                                    [10]

VRAAG 12

Kies EEN van die kunstenaars en noem watter musiekkenmerke jy sou verwag om te
hoor indien jy 'n konsert van Dolly Rathebe, Thandi Klaasen of Miriam Makeba sou
bywoon.                                                                                             [5]

VRAAG 13

Vergelyk die kwêla-, mbaqanga- en marabi-musiekstyle met mekaar. Skryf slegs die
antwoorde langs die vraagnommers (13.1 tot 13.5) in die ANTWOORDEBOEK neer,
bv. 13.6 Brenda Fassie.

                               KWÊLA              MBAQANGA                   MARABI
    Kunstenaar/groep             13.1                  13.2              The Manhattan
                                                                            Brothers
    Harmoniese                 I-IV-V-I               I-IV-V-I                13.4
    progressie
    Instrumentasie               13.3         Begeleidingsorkes en             13.5
                                                      sang                                          [5]

VRAAG 14

Skryf 'n paragraaf waarin jy die tipiese eienskappe van die musiek van EEN van die
kunstenaars/groepe hieronder bespreek:

•        Zim Nqawana
•        Spirits Rejoice
•        Sakhile                                                                                    [5]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     21                               DBE/2018
                                             SSE

VRAAG 15

Skryf 'n opstel oor die musiek van EEN van die volgende Suid-Afrikaanse jazz-
kunstenaars:

•     Abdullah Ibrahim
•     Robbie Jansen
•     Winston Mankunku Ngozi

Bespreek die kunstenaar se musiek deur na invloede, ritme, harmonie, melodie,
tekstuur en instrumentasie te verwys. Noem ten minste TWEE albums/liedjies om jou
antwoord te staaf.

Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van
jou opstel.

Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                          KRITERIA                            PUNTETOEKENNING
    Musiekeienskappe                                                 10
    Albums/Liedjies                                                  2
    Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                   3
    TOTAAL                                                           15                    [15]

                                                              TOTAAL AFDELING D:           40

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     22                                     DBE/2018
                                             SSE

AFDELING E: INHEEMSE AFRIKAMUSIEK (IAM)

VRAAG 16

16.1        Beskryf die volgende terme:

            16.1.1    Isihlabo                                                                   (2)

            16.1.2    Malombo                                                                    (2)

            16.1.3    Kiba                                                                       (2)

            16.1.4    Amahubo                                                                    (2)

16.2        Met watter instrument assosieer jy TWEE van die volgende stellings?

            16.2.1    Die kleinste trom wat in Kiba-musiek gebruik word

            16.2.2    Die chordofoon wat die stemstyl van die maskandi-kitaar beïnvloed
                      het

            16.2.3    Die trom wat gebruik word om liedere te begelei wat die
                      voorvadergeeste in die vhaVenda-kultuur oproep                             (2)
                                                                                                 [10]
VRAAG 17

Izibongo is 'n integrale deel van 'n maskandi-lied.

Brei uit op hierdie stelling deur na die rol van izibongo in maskandi te verwys.                 [5]

VRAAG 18

Vergelyk die malombo, mbaqanga en maskandi-musiekstyle met mekaar. Skryf slegs
die antwoorde langs die vraagnommers (18.1 tot 18.5) in die ANTWOORDEBOEK
neer, bv. 18.6 Miriam Makeba

                          MALOMBO           MBAQANGA                 MASKANDI
 Kunstenaar/groep        Malombo Jazz          18.1                Shwi Nomthekala
                            Makers

 Akkoordprogressie               18.2          I-IV-V-I                   18.3

  Instrumentasie                 18.4           18.5          Begeleidingsorkes ('band')
 Begeleidingsorkes                                             + kitaar + konsertina en
  ('band') + kitaar                                                      sang
        +…                                                                                        [5]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     23                               DBE/2018
                                             SSE

VRAAG 19

Beskryf die belangrikheid van ritme in Afrika-musiek.                                      [5]

VRAAG 20

Zulu inheemse geloofsoortuigings het die musiek en uitvoeringspraktyke van
isicathamiya beïnvloed.

Bespreek die stelling hierbo met verwysing na die volgende:

•     Relevansie van diere
•     Zulu-familiewoning
•     Stokgevegte (ukuqatha)
•     Umuntu ngumuntu ngabantu

Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van
jou opstel.

Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                           KRITERIA                           PUNTETOEKENNING
    Die relevansie van diere                                         3
    Zulu-familiewoning                                               4
    Stokgevegte (ukuqatha)                                           3
    Umuntu ngumuntu ngabantu                                         2
    Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                   3
    TOTAAL                                                           15                    [15]

                                                              TOTAAL AFDELING E:           40
                                                                  GROOTTOTAAL:             120

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                          DBE/2018
                                 SSE

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2018-memo-afr/603989e1-ca09-4e21-bcf9-8562258f7884) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [Music P2 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-afr/810cf81a-a383-4c13-b9cd-b5eac418fc1f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P1 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2018-eng/c2dd58b5-46d3-453e-9cba-001c07f400d4) — Music · QP · 2018 · Eng
- [Music P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2018-afr/fee83adc-0be8-4a60-b20a-59c78b3a5707) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P1 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2018-eng/26ba8331-658c-4926-8085-63692d1e30d9) — Music · QP · 2018 · Eng
- [Music P1 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2018-afr/4e6b3c34-84db-42a9-90fe-f05b85855837) — Music · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
