# Music Grade 12 P1 NSC November 2012 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2012-afr/af970499-1b59-4fbb-b2bd-768e89e07029
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P1 NSC November 2012 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2012-afr/af970499-1b59-4fbb-b2bd-768e89e07029)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                                   MUSIEK V1

                                NOVEMBER 2012

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

PUNTE: 125

TYD: 3 uur

        Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    2                         DBE/November 2012
                                            NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en
            AFDELING B.

2.          Beantwoord AFDELING A op hierdie vraestel, slegs met potlood, in die
            spasies wat voorsien word.

3.          Beantwoord AFDELING B in blou of swart ink in die ANTWOORDEBOEK wat
            voorsien word.

4.          Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
            vraestel gebruik is.

5.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
            bedoel is. Die kandidaat mag dit verwyder.

6.          Kandidate mag nie toegang hê tot enige musiekinstrument vir die duur van
            die eksamen nie.

7.          Skryf netjies en leesbaar.

NASIENROOSTER

          VRAAG              TOTALE PUNTE         NASIENER        MODERATOR
        AFDELING A
             1                       17
             2                       18
             3                       10
            4/5                      15
        SUBTOTAAL                    60

        AFDELING B
             6                       10
             7                        6
             8                        4
             9                        8
            10                        7
            11                       10
            12                       10
            13                        5
            14                        5
        SUBTOTAAL                    65

      GROOTTOTAAL                   125

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                3                          DBE/November 2012
                                        NSS

AFDELING A: MUSIEKTEORIE

Beantwoord VRAAG 1, 2, 3 en VRAAG 4 OF VRAAG 5.

VRAAG 1

Bestudeer die Andante deur WA Mozart en beantwoord die vrae wat volg.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                            4                  DBE/November 2012
                                                    NSS

1.1         Noem die toonsoorte in die volgende mate:

            1.1.1       Maat 1–4: _____________________________________________                (1)

            1.1.2       Maat 5–8: ____________________________________________                 (1)

            1.1.3       Maat 14–16: ___________________________________________                (1)

1.2      Wat is die verwantskap tussen die toonsoort in maat 5–8 en die oorspronklike
         toonsoort?

         ______________________________________________________________                        (1)

1.3         Skryf F# melodiese mineurtoonleer sonder toonsoortteken, een oktaaf op- en
            afgaande, in die gegewe tydmaatteken. Gebruik enige geskikte nootwaardes.
            Dui die halftone aan.

                                                                                               (4)

1.4         Noem die intervalle wat in maat 5 en 11 aangedui word.

            1.4.1       Maat 5: _______________________________________________                (1)

            1.4.2       Maat 11: ______________________________________________                (1)

1.5         Skryf en noem die omkering van die interval wat in maat 5 aangedui word.
            Skryf jou antwoord in die tenoorsleutel.

            __________________________________________                                         (2)

1.6         Verdubbel die nootwaardes van die regterhandparty in maat 14–16. Skryf die
            nuwe tydmaatteken neer.

                                                                                               (4)

1.7         Skryf EEN enharmoniese ekwivalent vir die noot wat 1.7 in die
            regterhandparty van maat 10 gemerk is.

                                                                                               (1)
                                                                                               [17]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                 5                          DBE/November 2012
                                         NSS

VRAAG 2

Bestudeer die uittreksel uit Homeless deur Paul Simon en Joseph Shabalala hieronder
en beantwoord die vrae.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      6                            DBE/November 2012
                                              NSS

2.1         Besyfer die akkoorde wat (a)–(d) gemerk is, byvoorbeeld G: Ib of I6 of G/B:

            (a) ___________________________________________________________

            (b) ___________________________________________________________

            (c) ___________________________________________________________

            (d) ___________________________________________________________                       (4)

2.2         Benoem die kadens in maat 5. Verskaf die toonsoort, akkoordprogressie en
            naam van die kadens, byvoorbeeld A: V-vi, onderbroke kadens.

            ______________________________________________________________                        (2)

2.3         Omkring die term wat die tekstuur van die uittreksel in geheel die beste
            beskryf.

            A   Homofonies

            B   Monofonies

            C   Polifonies                                                                        (1)

2.4         Identifiseer die sangstyl, tiperend van Afrikamusiek, wat in maat 1–4 voorkom.

            ______________________________________________________________                        (1)

2.5         Transkribeer die Tenoor 2 (T2) en Bas 1 (B1) -partye van maat 7 en 8 vir
            Viool II en Altviool op die partituur hieronder.

Viool I

Viool II

Altviool

Tjello
                                                                                                  (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    7                         DBE/November 2012
                                            NSS

2.6         Skryf slegs die toonhoogtes van maat 1 en 2 van die soloparty in solfa-
            notasie oor.

                     ______________________________________________                           (2)

2.7         Noteer EEN majeurdrieklank en EEN mineurdrieklank wat voorkom in die
            pentatoniese toonleer wat op G begin. Gebruik die bassleutel en skryf die
            drieklanke in grondposisie.

                                                                                              (4)
                                                                                              [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                  8                    DBE/November 2012
                                          NSS

VRAAG 3

Gebruik enige EEN van die aanvangsmotiewe hieronder om 'n melodie van twaalf
mate in ABA-vorm te voltooi. Dui die instrument aan waarvoor jy skryf en voeg
dinamiese aanduidings en artikulasietekens by.

Instrument: _______________________________________

Die melodie sal volgens die volgende riglyne nagesien word:

             BESKRYWING                 PUNTETOEKENNING       KANDIDAAT SE
                                                                 PUNTE
 Vorm en kadenspunte                             6 (3 + 3)
 Musikaliteit                                        8
 Dinamiek en artikulasie                             2
 Korrekte notasie                                    2
 Instrument en toepaslike omvang                     2
 TOTAAL                                         20 ÷ 2 = 10
                                                                                      [10]

                                          OF

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                  9                    DBE/November 2012
                                          NSS

Instrument: _______________________________________

Die melodie sal volgens die volgende riglyne nagesien word:

             BESKRYWING                 PUNTETOEKENNING       KANDIDAAT SE
                                                                 PUNTE
 Vorm en kadenspunte                             6 (3 + 3)
 Musikaliteit                                        8
 Dinamiek en artikulasie                             2
 Korrekte notasie                                    2
 Instrument en toepaslike omvang                     2
 TOTAAL                                         20 ÷ 2 = 10
                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                  10                       DBE/November 2012
                                          NSS

Beantwoord ÓF VRAAG 4 ÓF VRAAG 5.

VRAAG 4

Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor- en
basparty by te voeg. Gebruik TEN MINSTE EEN deurgangsnoot en EEN terughouding
in die partye wat jy byvoeg.

Die harmonisering sal volgens die volgende riglyne nagesien word:

             BESKRYWING                   PUNTETOEKENNING           KANDIDAAT
   (Minus 1 punt per fout of weglating)                              SE PUNTE
 Korrektheid: notasie, stemvoering,
 verdubbeling, spasiëring                           14
 (14 akkoorde)
 Akkoordprogressie: keuse van akkoorde
 (12 progressies en gebruik van nie-                12
 harmoniese note)
 Algehele indruk                                     4
 TOTAAL                                         30 ÷ 2 = 15

                                                                                          [15]

                                          OF

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                  11                         DBE/November 2012
                                          NSS

VRAAG 5

Voltooi End of Term Blues hieronder deur die onvolledige mate in te vul. Maak seker
dat jy in die styl van die gegewe materiaal voortgaan. Sluit ten minste TWEE
verskillende sewende-akkoorde by jou antwoord in.

Jou antwoord sal volgens die volgende riglyne nagesien word:

            BESKRYWING                  PUNTETOEKENNING              KANDIDAAT
                                                                      SE PUNTE
 Korrektheid: notasie, stemvoering,
                                              8 x 2 = 16
 spasiëring
                                        (Minus ½ punt per fout)
 (8 akkoorde)
 Akkoordprogressie: keuse van
 akkoorde, insluitend die gebruik van             8
 ten minste TWEE verskillende           (Minus ½ punt per fout)
 sewende-akkoorde
 Algehele indruk                                  6
 TOTAAL                                      30 ÷ 2 = 15
                                                                                            [15]
                                                               TOTAAL AFDELING A:           60
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      12                        DBE/November 2012
                                              NSS

AFDELING B: ALGEMENE MUSIEKKENNIS

Beantwoord die vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien word.

VRAAG 6: ROMANTIESE MUSIEK (Simfonie No. 4 in E mineur Op. 98 deur J Brahms)

Beantwoord die volgende vrae oor die vierde beweging:

6.1          Skryf 'n volledige skematiese voorstelling neer wat die oorkoepelende vorm
             van hierdie werk illustreer.                                                      (4)

6.2          Vergelyk Seksie A en Seksie B in hierdie werk met betrekking tot die
             stemming, tonaliteit en tempo.                                                    (3)

6.3          Beskryf die koda van hierdie werk.                                                (3)
                                                                                               [10]

VRAAG 7: TWINTIGSTE-EEUSE MUSIEK

Kies die twintigste-eeuse genre wat jy bestudeer het.

•     Klavierwerk (Karakterstuk):
      C Debussy – Voiles uit Preludes Boek 1

•     Musiekteater:
      Lerner & Loewe – My Fair Lady (The Rain in Spain)
      L Bernstein – West Side Story (Maria)
      A Lloyd Webber – Phantom of the Opera (All I Ask of You)
      (Verwys na TEN MINSTE TWEE van die musiekblyspele hierbo.)

•     Ballet:
      I Stravinsky – Le Sacre du Printemps (The Rite of Spring)

Skryf 'n paragraaf waarin jy die volgende insluit:

7.1         Definisie van die genre                                                            (2)

7.2         Kort beskrywing van die werk(e)                                                    (4)
                                                                                               [6]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      13                             DBE/November 2012
                                              NSS

VRAAG 8: ROMANTIESE PERIODE
Kies die werk wat jy bestudeer het. Dui aan of die volgende stellings WAAR of
ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die
vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 8.6.1 Waar.

8.1         Simfoniese gedig: Die Moldau – B Smetana

            8.1.1     Die rivier word gesimboliseer deur 'n volksmusiekagtige tema wat
                      verskeie kere voorkom.

            8.1.2     'n Simfoniese gedig is 'n eendelige komposisie.

            8.1.3     Hobo-fanfares suggereer 'n jagtog langs die rivieroewer.

            8.1.4     Die trompet speel 'n belangrike rol in die bruilofstoneel.                    (4)

                                               OF

8.2         Kunslied: Der Erlkönig – F Schubert

            8.2.1     Die herhaalde oktaaf-triole suggereer die vreesbevange, siek kind.

            8.2.2     Die tempo van die lied is matig.

            8.2.3     Die melodieë wat met die karakter van die elwekoning geassosieer
                      word, is in majeurtoonsoorte.

            8.2.4     Schubert gebruik een stem om verskeie karakters uit te beeld.                 (4)

                                               OF

8.3         Klavierstuk: Polonaise in Ab Op. 53 – F Chopin

            8.3.1     Die vorm van hierdie werk is drieledig met 'n inleiding en koda.

            8.3.2     Die polonaise was oorspronklik 'n statige optogdans.

            8.3.3     Die B-seksie is in Ab majeur.

            8.3.4     Die B-seksie het 'n marsagtige karakter.                                      (4)

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      14                          DBE/November 2012
                                              NSS

8.4         Opera: La Bohème – G Puccini

            8.4.1     Die aria, Che gelida manina (Hoe koud is jou handjie), word deur
                      die karakter Marcello gesing.

            8.4.2     Die karakter Mimi sing in haar aria, Mi chiamano Mimi (Hulle noem
                      my Mimi), oor haar liefde vir Rodolfo.

            8.4.3     Die musiek van Puccini het 'n improvisatoriese kwaliteit met baie
                      tempowisselinge wat die veranderinge in stemming en dramatiese
                      aksie reflekteer.

            8.4.4     Die karakter Marcello word deur 'n bariton gesing.                         (4)

                                              OF

8.5         Concerto: Vioolkonsert in E Mineur Op. 64 – F Mendelssohn

            8.5.1     Die eerste beweging is in rondovorm.

            8.5.2     Die concerto begin met 'n orkestrale inleiding.

            8.5.3     Die cadenza kom aan die einde van die heruiteensetting voor.

            8.5.4     Die tweede tema word deur die soloviool gespeel met begeleiding
                      deur houtblasers.                                                          (4)
                                                                                                 [4]

VRAAG 9: AFRIKA-KOORMUSIEK

Jou skoolkoor het die koorwerke hieronder gedurende jou skool se jaarlikse kunstefees
uitgevoer. Skryf 'n opstel waarin jy EEN van hierdie werke beskryf.

9.1         Monna e motenya: B Gcisa

9.2         Gabi Gabi: Tradisioneel, verwerk deur W Powell

9.3         Plea from Africa: J Bokwe                                                            [8]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                       15                         DBE/November 2012
                                               NSS

VRAAG 10: INTERNASIONALE POPULÊRE MUSIEK

Kies die populêre musiekkunstenaar(s) hieronder wat jy bestudeer het en beantwoord
dan die vrae wat volg.

•      Metallica
•      Michael Jackson
•      David Bowie
•      Oasis
•      Spice Girls
•      Westlife

10.1        Noem die populêre musiekstyl en die betrokke kunstenaar of groep.                    (1)

10.2        Definieer hierdie styl.                                                              (3)

10.3        Brei uit oor die kunstenaar of groep se bydrae tot die styl.                         (2)

10.4        Gee EEN rede waarom jy van hierdie musiekstyl hou, of nie.                           (1)
                                                                                                 [7]
VRAAG 11: JAZZ

11.1        Jy het na blues- en swingmusiek geluister.

            Skryf kort aantekeninge oor hierdie twee style deur na die volgende te
            verwys:

            •    Ritme en metrum (4)
            •    Harmonie en tonaliteit (4)
            •    Struktuur en vorm (4)                                            (12 ÷ 2)       (6)

11.2        Gee EEN voorbeeld van 'n werk en kunstenaar vir elk van die style hierbo.            (4)
                                                                                                 [10]
VRAAG 12: SUID-AFRIKAANSE KOMPONISTE

Skryf 'n opstel oor die Suid-Afrikaanse komponis hieronder wat jy bestudeer het.

•      Mzilikazi Khumalo
•      Niel van der Watt
•      SJ Khoza

Punte sal vir die volgende aspekte toegeken word:

12.1        Biografiese besonderhede                                                             (3)

12.2        Styleienskappe                                                                       (4)

12.3        TWEE komposisies                                                                     (2)

12.4        Opstelformaat                                                                        (1)
                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    16                      DBE/November 2012
                                            NSS

VRAAG 13: MUSIEKBEDRYF

Verduidelik die rol van SAMRO in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.                       [5]

VRAAG 14: SUID-AFRIKAANSE POPULÊRE MUSIEK

Kies EEN van die Suid-Afrikaanse populêre kunstenaars hieronder en skryf sy naam
neer as opskrif.

•      Mandoza
•      Lucky Dube
•      Steve Hofmeyr

14.1        Noem VIER stylkenmerke van hierdie kunstenaar.                               (4)

14.2        Noem EEN lied of album van hierdie kunstenaar.                               (1)
                                                                                         [5]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          65
                                                                 GROOTTOTAAL:            125

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                                                                                                                                 DBE/November 2012
                                                                                           NSS

_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
`

## Related documents

- [Music P1 Nov 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2012-memo-eng/5b574c83-1377-40a7-a171-6c8e3627f619) — Music · Memo · 2012 · Eng
- [Music P2 Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2012-eng/294ead94-4d7e-4de4-80ba-eef56d75675e) — Music · QP · 2012 · Eng
- [Music P2 Nov 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2012-afr/85a003cd-2370-4082-a14d-49fbcaa176d0) — Music · QP · 2012 · Afr
- [MUSC P1 S12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/musc-p1-s12-qp-afr/b4b064c4-266a-4317-b126-2c460231d49e) — Music · QP · 2012 · Afr
- [Music P1 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2021-eng/9516b474-9a42-4e04-859a-93e4d6245ec7) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P1 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2020-afr/ec9bdd7b-236a-4771-88cd-7b834197b65d) — Music · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.