# Music Grade 12 P1 NSC November 2015 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2015-afr/551d5795-200c-4734-aba1-a92ad1e53f76
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P1 NSC November 2015 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2015-afr/551d5795-200c-4734-aba1-a92ad1e53f76)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                                    MUSIEK V1

                                NOVEMBER 2015

PUNTE: 120

TYD: 3 uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

        Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      2                      DBE/November 2015
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
            D en E.

2.          AFDELING A en B is verpligtend.

3.          AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
            AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
            slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).

4.          Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
            teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.

5.          Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E met blou of swart ink in
            die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.

6.          Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
            vraestel gebruik is.

7.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
            bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.

8.          Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
            musiekinstrument hê NIE.

9.          Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                              3                     DBE/November 2015
                                      NSS

NASIENROOSTER

        AFDELING            VRAAG        PUNTE    NASIENER   MODERATOR
 A: MUSIEKTEORIE              1             20
    (VERPLIGTEND)
                              2             15
                              3             10
                              4             15
                          SUBTOTAAL         60
                                    EN
 B: ALGEMENE
    MUSIEKKENNIS              5             20
    (VERPLIGTEND)
                          SUBTOTAAL         20
                                    EN
 C: WKM                       6             10
                              7              5
                              8              5
                              9              5
                             10             15
                          SUBTOTAAL         40
                                    OF
 D: JAZZ                     11             10
                             12              5
                             13              5
                             14              5
                             15             15
                          SUBTOTAAL         40
                                    OF
 E: IAM                      16             10
                             17              5
                             18              5
                             19              5
                             20             15
                          SUBTOTAAL         40

                        GROOTTOTAAL         120

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     4                          DBE/November 2015
                                             NSS

AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND)                                     (90 minute)

Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.

Beantwoord die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel verskaf is.

VRAAG 1                                                                    (25 minute)

Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

1.1         Benoem die hooftoonsoort van hierdie stuk.

                                                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     5                         DBE/November 2015
                                             NSS

1.2         Benoem die intervalle by 1.2.1 en 1.2.2 volgens tipe en afstand, byvoorbeeld
            Volmaakte/Rein 5de.

            1.2.1 _______________________________________

            1.2.2 _______________________________________                                       (2)

1.3         Benoem die drieklanke by 1.3.1 en 1.3.2 volgens tipe en omkering,
            byvoorbeeld Majeur, tweede omkering. (Oorweeg slegs die note in die
            blokkie.)

            1.3.1 ________________________________________

            1.3.2 ________________________________________                                      (2)

1.4         Omkring die laaste VIER note (tetrachord) van 'n opgaande melodiese
            mineurtoonleer op die partituur.                                                    (1)

1.5         Transponeer maat 2 van die soloparty 'n majeur tweede hoër. Voeg 'n nuwe
            toonsoortteken by.

                                                                                                (3)

1.6         Transkribeer maat 3 van die basparty vir altviool op dieselfde toonhoogte.
            Gebruik die korrekte sleutel.

                                                                                                (3)

1.7         Herskryf maat 4 van die soloparty, maar verdubbel die nootwaardes. Voeg 'n
            nuwe tydmaatteken by.

                                                                                                (3)

1.8         Voeg VIER note by die volgende om 'n Doriese modus te vorm:

                                                                                                (2)

1.9         Skryf 'n opgaande sekwens van die gegewe melodiese fragment.

                                                                                                (2)

1.10        Verander die laaste akkoord van hierdie uittreksel op die partituur om 'n
            tierce de Picardie (majeurakkoord) te vorm.                                         (1)
                                                                                                [20]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    6                         DBE/November 2015
                                            NSS

VRAAG 2                                                                   (25 minute)

Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.

2.1         Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige
            vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem
            die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en
            artikulasietekens by.

            Instrument:____________________________________________________

Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                       PUNTE-          KANDIDAAT
                     BESKRYWING
                                                     TOEKENNING         SE PUNTE

  Vorm en kadenspunte                                      3
  Korrektheid
  Nootstele, polse per maat, toevallige tekens,            2
  spasiëring, uitleg
  Kwaliteit
  - Kwaliteit van melodie en toepaslikheid vir
    gekose instrument
                                                           10
  - Toepaslikheid van dinamiek- en artikulasie-
    aanduidings
  - Musikaliteit
  TOTAAL                                                   15
                                                                                              [15]
                                            OF
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    7                         DBE/November 2015
                                            NSS

2.2         Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige
            vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem
            die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en
            artikulasietekens by.

            Instrument:____________________________________________________

Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                       PUNTE-          KANDIDAAT
                     BESKRYWING
                                                     TOEKENNING         SE PUNTE

  Vorm en kadenspunte                                      3
  Korrektheid
  Nootstele, polse per maat, toevallige tekens,            2
  spasiëring, uitleg
  Kwaliteit
  - Kwaliteit van melodie en toepaslikheid vir
    gekose instrument
                                                           10
  - Toepaslikheid van dinamiek- en artikulasie-
    aanduidings
  - Musikaliteit
  TOTAAL                                                   15
                                                                                              [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    8                         DBE/November 2015
                                            NSS

VRAAG 3                                                                   (10 minute)

Beantwoord VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2.

3.1         Bestudeer die Koraal van JS Bach hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                         Koraal
                                                                                JS Bach
Voorbeeld:                                                                      (verwerk)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                       9                           DBE/November 2015
                                               NSS

3.1.1       Hierdie koraal moduleer in maat 4. Hoe is die nuwe toonsoort in maat 4
            verwant aan die oorspronklike toonsoort van die koraal?

                                                                                                   (1)

3.1.2       Identifiseer die akkoorde van (a)–(f) en besyfer hulle op die partituur. Gebruik
            besyfering onderaan die partituur OF akkoordsimbole boaan die partituur. Kyk
            na die voorbeeld in maat 1.                                                            (6)

3.1.3       Benoem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).

            (i) _______________________________________

            (ii) _______________________________________                                           (2)

3.1.4       Benoem die kadens in maat 62–63.

            __________________________________________                                             (1)
                                                                                                   [10]

                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
  Musiek/V1                                        10                         DBE/November 2015
                                                  NSS

  3.2         Bestudeer die uittreksel uit You're Breaking My Heart deur Pat Genaro en
              Sunny Skylar hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Voorbeeld:

  3.2.1       Identifiseer die akkoorde van (a)–(f) en besyfer hulle op die partituur. Gebruik
              akkoordsimbole boaan die partituur. Kyk na die voorbeeld in maat 1.                    (6)

  3.2.2       Benoem die tipe nie-akkoordnote by (i), (ii) en (iii).

              (i) _______________________________________

              (ii) _______________________________________

              (iii) _______________________________________                                          (3)

  3.2.3       Benoem die kadens in maat 83–9.

              __________________________________________                                             (1)
                                                                                                     [10]

  Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      11                         DBE/November 2015
                                              NSS

VRAAG 4                                                                      (30 minute)

Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.

4.1         Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
            en baspartye by te voeg.

Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                      PUNTE-            KANDIDAAT SE
                  BESKRYWING
                                                    TOEKENNING             PUNTE
 Akkoordprogressie
                                                          12
 Akkoordkeuse; korrekte gebruik van kadens
 Korrektheid
 Notasie, verdubbeling, spasiëring,                       12
 stemvoering
 Kwaliteit
 Musikaliteit, nie-akkoordnote,                           16
 stylbewustheid, kreatiwiteit
                                                          40
                                                       (÷ 8 x 3)

 TOTAAL                                                   15

                                                                                                  [15]
                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     12                         DBE/November 2015
                                             NSS

4.2         Voltooi die stuk hieronder deur 'n geskikte baslyn en harmoniese materiaal in
            die oop notebalke by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe
            materiaal in maat 1 en 2 voorgestel word.

 Melodie

Akkoorde

      Bas

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                  13                         DBE/November 2015
                                          NSS

Die antwoord sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                    PUNTE-           KANDIDAAT SE
                     BESKRYWING
                                                  TOEKENNING            PUNTE
 Akkoordprogressie
                                                        12
 Akkoordkeuse; korrekte gebruik van kadens
 Korrektheid
                                                        12
 Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering
 Kwaliteit
 Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid,         16
 kreatiwiteit
                                                        40
                                                     (÷ 8 x 3)

 TOTAAL                                                 15

                                                                                             [15]

                                                                TOTAAL AFDELING A:           60

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                       14                         DBE/November 2015
                                               NSS

AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS                                   (90 minute)

Beantwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek).

Beantwoord hierdie vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)

VRAAG 5

5.1         Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
            die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
            (5.1.1–5.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.1.11 E.

            5.1.1    Diatoniese musiek verwys na musiek wat op ... gebaseer is.

                     A    die heeltoontoonleer
                     B    die chromatiese toonleer
                     C    'n majeur- of mineurtoonleer
                     D    die Doriese modus

            5.1.2    Watter EEN van die volgende is NIE 'n musiekelement NIE?

                     A    Perspektief
                     B    Toonduur
                     C    Dinamiek
                     D    Tekstuur

            5.1.3    Watter EEN van die volgende is 'n tempo-aanduiding?

                     A    Ossia
                     B    Con fuoco
                     C    Stringendo
                     D    Morendo

            5.1.4    Die volgende term beskryf musieknote wat los van mekaar klink
                     wanneer hulle uitgevoer word:

                     A    Legato
                     B    Staccato
                     C    Rubato
                     D    Pesante

            5.1.5    Die term koor verwys na ...

                     A    twee sangers wat saam optree.
                     B    'n instrumentale inleiding tot 'n vokale stuk.
                     C    'n groep tradisionele dansers.
                     D    die refrein van 'n gewilde liedjie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                        15                          DBE/November 2015
                                                NSS

            5.1.6      Drieledige vorm verwys na EEN van die volgende:

                       A     AB
                       B     ABACA
                       C     ABA
                       D     ABCBA

            5.1.7      'n Kadens ...

                       A     word aan die begin van 'n frase gevind.
                       B     is 'n akkoordprogressie.
                       C     is 'n geïmproviseerde solopassasie.
                       D     is 'n passasie met vinnig opeenvolgende note.

            5.1.8      Watter EEN van die volgende           is   NIE   'n   Suid-Afrikaanse
                       opnamemaatskappy NIE?

                       A     SAMRO
                       B     Gallo Music
                       C     EMI
                       D     Universal

            5.1.9      'n Klarinet is 'n...

                       A     enkelrietinstrument.
                       B     ekspressiewe chordofoon.
                       C     perkussiewe houtblaasinstrument.
                       D     nie-transponerende instrument.

            5.1.10     Watter vormtipe het twee dele wat in verwante toonsoorte begin?

                       A     Sonatevorm
                       B     Drieledige vorm
                       C     Rondovorm
                       D     Tweeledige vorm                                        (10 x 1)        (10)

5.2         Beskryf enige TWEE van die volgende terme kortliks:

            5.2.1      Ostinato
            5.2.2      Tekstuur
            5.2.3      Chordofoon
            5.2.4      Poliritme                                                      (2 x 2)       (4)

5.3         Watter voordeel hou dit vir jou in om jou komposisie by SAMRO te registreer?            (4)

5.4         Rangskik die volgende rolspelers in die musiekbedryf in die korrekte volgorde
            volgens hul funksie in die proses om 'n liedjie te vervaardig. Skryf slegs die
            letters in die korrekte volgorde neer, byvoorbeeld EFGH.

            A       Klankingenieur               C    Radioaanbieder
            B       Liedjieskrywer               D    Voordraer                                     (2)
                                                                   TOTAAL AFDELING B:               20
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      16                          DBE/November 2015
                                              NSS

Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).

AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

VRAAG 6

6.1         Noem die titel van enige ander Mozart-opera behalwe die een wat jy
            bestudeer het.                                                                        (1)

6.2         Skryf die naam (name) en stemtipe(s) neer van die karakters wat die
            volgende arias sing:

            (a)   Ein Mädchen oder Weibchen                                                       (2)

            (b)   O Isis und Osiris                                                               (2)

6.3         Verduidelik waarom die titel, Die Towerfluit, 'n gepaste beskrywing vir hierdie
            opera is.                                                                             (1)

6.4         Noem EEN verskil tussen opera buffa en opera seria.                                   (2)

6.5         Noem EEN verskil tussen aria en resitatief.                                           (2)
                                                                                                  [10]

VRAAG 7

7.1         Noem TWEE Klassieke kenmerke/elemente wat in Mendelssohn se Fingal se
            Grot gevind word.                                                                     (2)

7.2         Beskryf TWEE Romantiese kenmerke/elemente wat in Mendelssohn se
            Fingal se Grot gevind word.                                                           (2)

7.3         Watter ander titel word ook vir Mendelssohn se Fingal se Grot gebruik?                (1)
                                                                                                  [5]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                   17                           DBE/November 2015
                                           NSS

VRAAG 8

Voltooi die tabel hieronder wat die skematiese uiteensetting van die Klassieke
sonatevorm voorstel deur die ontbrekende woorde in te vul.

Skryf slegs die vraagnommer (8.1–8.5) en die antwoord in die ANTWOORDEBOEK,
byvoorbeeld 8.6 Cadenza.

       Uiteensetting                     8.2                            8.3
         Eerste tema                                                 Eerste tema
                                (Verskeie toonsoorte)
      (tonikatoonsoort)                                           (tonikatoonsoort)
              8.1                  Nuwe materiaal                       Brug
       Tweede tema
    (dominante/verwante                                                 8.4
         toonsoort)
            Kodetta                                                     8.5
                                                                                                   [5]

VRAAG 9

Beskryf die instrumentasie van die standaard- Klassieke orkes.                                     [5]

VRAAG 10

Die vierde beweging van Beethoven se Simfonie Nr. 6 Op. 68 is 'n ongewone
toevoeging tot die standaard- simfoniese struktuur van die Klassieke periode.

Skryf 'n opstel waarin jy hierdie beweging beskryf en bespreek.

Verwys in jou antwoord na die volgende aspekte:

•   Vorm                                                                                           (5)
•   Instrumentasie                                                                                 (2)
•   Stemming/Atmosfeer                                                                             (5)

DRIE punte sal vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel
toegeken word.                                                                                     (3)
                                                                                                   [15]

                                                              TOTAAL AFDELING C:                   40

                                           OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                       18                             DBE/November 2015
                                               NSS

AFDELING D: JAZZ

VRAAG 11

11.1        Noem die instrument, behalwe die trompet, wat Feya Faku bespeel.                           (1)

11.2        Noem EEN vroulike marabi-groep uit die 1930's.                                             (1)

11.3        Noem DRIE eienskappe wat jy in die musiek van die kwêla-kunstenaar,
            Lemmy Mabaso, sou hoor.                                                                    (3)

11.4        Watter EEN van die volgende musiekelemente kan as 'n sikliese patroon in 'n
            standaard-jazz-stuk gebruik word? Skryf slegs EEN term in die
            ANTWOORDEBOEK neer.

                        tekstuur;       harmonie;       toonkleur;     stemming                        (1)

11.5        Kies jazz-klassifikasies uit KOLOM B wat by enige VIER kunstenaars/groepe
            in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter van jou keuse (A–F) langs die
            vraagnommer (11.5.1–11.5.6) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld
            11.5.7 G.

                       KOLOM A                                      KOLOM B
            11.5.1   Sakhile                        A     die laaste jare ('recent years')

            11.5.2   Merry Blackbirds               B     Nuwe jazz ('New jazz')

            11.5.3   Robbie Jansen                  C     marabi

            11.5.4   Todd Matshikiza                D     Kaapse jazz ('Cape jazz')

            11.5.5   Moses Molelekwa                E     plaaslike jazz ('jazz at home')

            11.5.6   Union of Africa                F     jazz in ballingskap ('jazz in exile')
                                                                                         (4 x 1)       (4)
                                                                                                       [10]

VRAAG 12

12.1        Beskryf kortliks TWEE van die elemente hieronder wat in die musiek van
            Chris McGregor se orkeste, The Blue Notes en Brotherhood of Breath,
            voorkom:

            •   Toonkleur
            •   Melodie
            •   Styl                                                                                   (2)

12.2        Gee TWEE redes waarom Chris McGregor se musiek as uiters progressief
            beskou kan word.                                                                           (2)

12.3        Noem enige musikant wat Chris McGregor se styl beïnvloed het.                              (1)
                                                                                                       [5]
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     19                       DBE/November 2015
                                             NSS

VRAAG 13

13.1        Noem Philip Tabane se musiekstyl.                                                  (1)

13.2        Beskryf DRIE stylkenmerke van Philip Tabane se musiek kortliks. Verwys ook
            na die instrumente wat hy gebruik.                                                 (4)
                                                                                               [5]

VRAAG 14

14.1        Noem 'n vroeë klawerbordgebaseerde styl van Suid-Afrikaanse jazz.                  (1)

14.2        Skryf 'n paragraaf waarin jy kortliks die musikale oorsprong van die
            musiekstyl wat in VRAAG 14.1 genoem is, beskryf.                                   (4)
                                                                                               [5]

VRAAG 15

'Mbaqanga is 'n musiekstyl wat in die vroeë 1960's sterk deur Suid-Afrika se politieke,
maatskaplike en ekonomiese klimaat beïnvloed is.'

Skryf 'n opstel waarin jy hierdie stelling bespreek.

Verwys in jou antwoord na die volgende aspekte:

•   Oorsprong                                                                                  (5)
•   Kenmerke                                                                                   (5)
•   Liedjies en kunstenaars                                                                    (2)

DRIE punte sal vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel
toegeken word.                                                                                 (3)
                                                                                               [15]

                                                               TOTAAL AFDELING D:              40

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     20                            DBE/November 2015
                                             NSS

AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

VRAAG 16

16.1        Noem die TWEE kitaarspel-style wat in maskandi gebruik word.                           (2)

16.2        Wat is die verskil tussen die twee style in VRAAG 16.1?                                (2)

16.3        Watter Suid-Afrikaanse kultuurgroep gebruik malombo- en murundzi-tromme?               (1)

16.4        Met watter musiekstyl sou jy ukucothoza (dansstyl) assosieer?                          (1)

16.5        Kies kultuurgroepe uit KOLOM B wat by enige VIER instrumente in KOLOM A
            pas. Skryf slegs die letter van jou keuse (A–I) langs die vraagnommer
            (16.5.1–16.5.9) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 16.5.10 J.

                         KOLOM A                                  KOLOM B
            16.5.1   Sikhelekhele                  A    abeZulu

            16.5.2   Tshizambi                     B    Batswana

            16.5.3   Lingcacu                      C    Bapedi

            16.5.4   Marhonge                      D    amaXhosa

            16.5.5   Morothlwane                   E    amaNdebele

            16.5.6   Ifegwana                      F    Basotho

            16.5.7   Lengope                       G    vhaVenda

            16.5.8   Sekgobogobo                   H    Batsonga

            16.5.9   Umhubhe                       I    amaSwati
                                                                                     (4 x 1)       (4)
                                                                                                   [10]

VRAAG 17

17.1        Noem VIER maniere waarop tradisionele kiba-musiek Sello Galane se musiek
            beïnvloed het.                                                                         (4)

17.2        Noem 'n kunstenaar/groep wat Sello Galane se musiek beïnvloed het.                     (1)
                                                                                                   [5]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     21                          DBE/November 2015
                                             NSS

VRAAG 18

Kies EEN van die volgende tipes dansliedere. Skryf die letter van jou keuse (a)–(e)
neer en beantwoord dan die vraag.

(a)    Tshikona
(b)    Borankana
(c)    Muchongolo
(d)    Mohobelo
(e)    Isitshikiza

Skryf 'n kort paragraaf waarin jy die tipe danslied met 'n kultuurgroep verbind.

Verwys na die volgende aspekte:

•     Kultuurgroep
•     Kenmerke van die dans/musiek
•     Funksie van die dans
•     Instrumentasie wat gebruik word                                                         [5]

VRAAG 19

Beskryf kortliks die funksie van tromspel en dans in inheemse Afrika-gemeenskappe.            [5]

VRAAG 20

'Mbaqanga is 'n musiekstyl wat in die vroeë 1960's sterk deur Suid-Afrika se politieke,
maatskaplike en ekonomiese klimaat beïnvloed is.'

Skryf 'n opstel waarin jy hierdie stelling bespreek.

Verwys in jou antwoord na die volgende aspekte:

•     Oorsprong                                                                               (5)
•     Kenmerke                                                                                (5)
•     Liedjies en kunstenaars                                                                 (2)

DRIE punte sal vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel
toegeken word.                                                                                (3)
                                                                                              [15]

                                                                 TOTAAL AFDELING E:           40
                                                                     GROOTTOTAAL:             120

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     DBE/November 2015
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P1 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2015-eng/77a70d28-53e8-4461-97ac-7193930f4114) — Music · QP · 2015 · Eng
- [Music P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2015-memo-afr/802642b0-8021-4448-b7c2-f82d8047d8f7) — Music · Memo · 2015 · Afr
- [Music P1 Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2015-memo-eng/61935290-40ef-464e-850d-ada93f62e9f7) — Music · Memo · 2015 · Eng
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2015 ENG QP](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2015-eng-qp/5152ca77-6f18-4345-9883-b2973de8c282) — Music · QP · 2015 · Eng
- [Music P1 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2015-afr/5a89915e-da79-4464-abcc-9952616b2278) — Music · QP · 2015 · Afr
- [Music P1 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2021-eng/9516b474-9a42-4e04-859a-93e4d6245ec7) — Music · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
