# Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2018-afr/fee83adc-0be8-4a60-b20a-59c78b3a5707
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2018-afr/fee83adc-0be8-4a60-b20a-59c78b3a5707)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                                    MUSIEK V1

                                 NOVEMBER 2018

PUNTE: 120

TYD: 3 uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

          Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    2                        DBE/November 2018
                                            NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
            D en E.

2.          AFDELING A en B is VERPLIGTEND.

3.          AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
            AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
            slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C óf D óf E).

4.          Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
            teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.

5.          Beantwoord AFDELING B en AFDELING C óf D óf E met blou of swart ink in
            die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.

6.          Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
            vraestel gebruik is.

7.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
            bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.

8.          Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
            musiekinstrument hê NIE.

9.          Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg
            inligting in hul antwoorde te gee.

10.         Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                              3                     DBE/November 2018
                                      NSS

NASIENROOSTER

        AFDELING            VRAAG        PUNTE    NASIENER   MODERATOR
 A: MUSIEKTEORIE              1             20
    (VERPLIGTEND)
                              2             15
                              3             10
                              4             15
                          SUBTOTAAL         60
                                    EN
 B: ALGEMENE
    MUSIEKKENNIS              5             20
    (VERPLIGTEND)
                          SUBTOTAAL         20
                                    EN
 C: WKM                       6             10
                              7              5
                              8              5
                              9              5
                             10             15
                          SUBTOTAAL         40
                                    OF
 D: JAZZ                     11             10
                             12              5
                             13              5
                             14              5
                             15             15
                          SUBTOTAAL         40
                                    OF
 E: IAM                      16             10
                             17              5
                             18              5
                             19              5
                             20             15
                          SUBTOTAAL         40

                        GROOTTOTAAL         120

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    4                           DBE/November 2018
                                            NSS

AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND)                                     (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
Beantwoord die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel verskaf is.
VRAAG 1                                                                    (25 minute)
Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    5                         DBE/November 2018
                                            NSS

1.1   Noem die submediant-mineurtoonsoort van hierdie stuk. ___________________               (1)

1.2    Noem die verwante dominantmajeurtoonsoort van hierdie stuk.

       ___________________                                                                    (1)

1.3   Noem die intervalle by (a) en (b) volgens tipe en afstand.

      (a) __________________________________________________________

      (b) __________________________________________________________                          (2)

1.4   Transponeer die basparty van maat 1 by X 'n rein 5de laer. Voeg die nuwe
      toonsoortteken by.

                                                                                              (3)

1.5    Beskryf die drieklanke by (c) en (d) volgens tipe en posisie.

       (c) ___________________________________________________________

       (d) ___________________________________________________________                        (2)

1.6    Halveer die nootwaardes en herskryf die bassleutelparty by Y in maat 4.
       Voeg die nuwe tydmaatteken by.

                                                                                              (3)

1.7    Voltooi die melodie hieronder deur stygende sekwense te skryf soos aangedui.

                                                                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                  6                           DBE/November 2018
                                          NSS

1.8    Kies die toonleer/modus waarop ELK van die volgende TWEE uittreksels
       gebaseer is. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

       1.8.1

                     Majeur-    Doriese    Miksolidiese      Blues-          Heeltoon-
                     toonleer   modus        modus          toonleer          toonleer        (1)

       1.8.2

                                Doriese   Chromatiese                        Heeltoon-
                F# majeur                                  Db mineur
                                modus       toonleer                          toonleer        (1)

1.9    Skryf die F# melodiese mineurtoonleer op- en afgaande sonder 'n toonsoortteken
       in die gegewe sleutel. Gebruik net heelnote en dui die halftone aan.

                                                                                              (2)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Musiek/V1                                             7                     DBE/November 2018
                                                      NSS

VRAAG 2                                                                        (25 minute)

Beantwoord ÓF VRAAG 2.1 ÓF VRAAG 2.2.

2.1    Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm
       vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem die
       instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiese- en
       artikulasie-aanduidings, waar van toepassing, in.

Instrument: __________________________

Tempo:         __________________________

 Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                                  PUNTE-     KANDIDAAT
                       BESKRYWING
                                                                TOEKENNING    SE PUNTE

  Vorm en kadenspunte                                               3

  Korrektheid
  Nootstele, polse per maat, skuiftekens (toevallige                2
  tekens), spasiëring, uitleg
  Kwaliteit
  Toepaslikheid, musikaliteit, dinamiek, artikulasie, tempo-        10
  aanduiding

  TOTAAL                                                            15
                                                                                                    [15]

                                                           OF

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                             8                    DBE/November 2018
                                                     NSS

2.2         Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige
            vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem
            die instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiese- en
            artikulasie-aanduidings, waar van toepassing, in.

Instrument: __________________________

Tempo:          __________________________

Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                                PUNTE-     KANDIDAAT
                      BESKRYWING
                                                              TOEKENNING    SE PUNTE

 Vorm en kadenspunte                                              3

 Korrektheid
 Nootstele, polse per maat, skuiftekens (toevallige               2
 tekens), spasiëring, uitleg
 Kwaliteit
 Toepaslikheid, musikaliteit, dinamiek, artikulasie, tempo-       10
 aanduiding

 TOTAAL                                                           15
                                                                                                  [15]
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                         9           DBE/November 2018
                                 NSS

                     BLANKO
                     BLADSY

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      10                     DBE/November 2018
                                              NSS

VRAAG 3                                                                  (10 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2.
3.1         Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae.

                                                     Toonsoort:___ ____ ____

                                                      Kadens: ________________

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      11                       DBE/November 2018
                                              NSS

            3.1.1     Noem die nuwe toonsoort waarheen die stuk in mate 5–8
                      moduleer. Skryf die antwoord op die partituur.                            (1)

            3.1.2     Besyfer die akkoorde by (a)–(e) met Romeinse syfers op die
                      partituur, bv. iii6/iiib.                                                 (5)

            3.1.3     Identifiseer die kadens by (f) in maat 12–13 op die partituur. Dui
                      die toonsoort aan en besyfer die akkoorde met Romeinse syfers.            (2)

            3.1.4     Noem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).

                      (i)

                      (ii)                                                                      (2)
                                                                                                [10]

                                                 OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      12                       DBE/November 2018
                                              NSS

3.2         Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                                  Kadens: ________________________

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      13                         DBE/November 2018
                                              NSS

            3.2.1     Identifiseer die akkoorde (a)–(e) en skryf die akkoordsimbole in die
                      spasies wat daarvoor op die partituur verskaf is, bv. Bb/D.                (5)

            3.2.2     Noem die tipe nie-akkoordnote by (i)–(iii).

                      (i)

                      (ii)

                      (iii)                                                                      (3)

            3.2.3     Noem die kadens wat in maat 12–13 op die partituur gevorm word.
                      Dui die akkoordsimbole by (f) en (g) aan.                                  (2)
                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                            14                    DBE/November 2018
                                                    NSS

VRAAG 4                                                                      (30 minute)

Beantwoord ÓF VRAAG 4.1 ÓF VRAAG 4.2.

4.1       Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
          en basparty by te voeg.

      Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                            PUNTE-         KANDIDAAT SE
                         BESKRYWING
                                                          TOEKENNING          PUNTE
       Akkoordprogressie
                                                              12
       Akkoordkeuse, korrekte kadens
       Korrektheid
                                                              14
       Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering
       Kwaliteit
       Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid,
                                               6               4
       kreatiwiteit, bv. gebruik van kadensiële / 4 en
                    6
       deurgangs / 4 progressies
       TOTAAL                                             30(÷ 2) = 15                            [15]

                                                    OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                            15                   DBE/November 2018
                                                    NSS

4.2        Voltooi die stuk hieronder deur toepaslike harmoniese materiaal in die oop
           spasies op die notebalk by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe
           materiaal in maat 1 en 2 voorgestel word.

      Die harmonisasie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                                                            PUNTE-        KANDIDAAT SE
                         BESKRYWING
                                                          TOEKENNING         PUNTE
       Akkoordprogressie
                                                              12
       Akkoordkeuse, korrekte kadens
       Korrektheid
                                                              14
       Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering
       Kwaliteit
       Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid,
                                               6               4
       kreatiwiteit, bv. gebruik van kadensiële / 4 en
                    6
       deurgangs / 4 progressies
       TOTAAL                                             30(÷ 2) = 15                           [15]

                                                                   TOTAAL AFDELING A:            60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     16                        DBE/November 2018
                                             NSS

AFDELINGS B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS                                (90 minute)
Beantwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrikamusiek).
Beantwoord hierdie vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
VRAAG 5
5.1         Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae/stellings
            gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
            vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
            bv. 5.1.11 D.

            5.1.1 VIER hoofelemente van musiek is …
                   A   tegniek, ritme, tempo, melodie.
                   B   toonkleur, ritme, harmonie, melodie.
                   C   instrumentstemming, toonkleur, harmonie, melodie.
                   D   baslyn, ritme, nabootsing, melodie.

            5.1.2 Sinkopasie word met die element van … geassosieer.
                   A   dinamiek
                   B   tekstuur
                   C   ritme
                   D   Al die bogenoemde

            5.1.3 Die element melodie word met … geassosieer.
                   A   register
                   B   omvang
                   C   toonhoogte
                   D   Al die bogenoemde

            5.1.4 'n Tekstuur wat verskeie prominente melodieë het wat gelyktydig klink,
                  is …
                   A   monofonies.
                   B   polifonies.
                   C   homofonies.
                   D   Geeneen van die bogenoemde nie

            5.1.5 Die spesifieke kwaliteit van 'n musikale klank wat deur 'n bepaalde
                  instrument gespeel word, staan as … bekend.
                   A   tekstuur
                   B   melodie
                   C   toonhoogte
                   D   timbre

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                        17                      DBE/November 2018
                                                NSS

            5.1.6 'n Baie harde dinamiese vlak in musiek is …

                   A     prestissimo.
                   B     forte.
                   C     mezzo piano.
                   D     fortissimo.

            5.1.7 Watter EEN van die volgende terme PAS NIE by die ander NIE?

                   A     Meno mosso
                   B     Ritardando
                   C     Rallentando
                   D     Morendo

            5.1.8 'Intro' is 'n korter woord vir …

                   A     instrumentasie.
                   B     inleiding.
                   C     introspeksie.
                   D     intermezzo.

            5.1.9 Die sing van meer as een noot op 'n sillabe van die teks word …
                  genoem.

                     A   a cappella
                     B   cantabile-sang
                     C   'n melisma
                     D   'scat'-sang

            5.1.10 'Swing'-ritme is 'n uitvoeringstyl waarvolgens die eerste agstenoot in
                   'n groep van twee agstenote …

                     A   verkort en die tweede agstenoot verleng word.
                     B   verleng en die tweede agstenoot verkort word.
                     C   non-legato gespeel word.
                     D   Geeneen van die bogenoemde nie                           (10 x 1)       (10)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     18                          DBE/November 2018
                                             NSS

5.2         Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
            die letter (A–E) langs die vraagnommers (5.2.1 tot 5.2.5) in die
            ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.2.6 F.

                       KOLOM A                                KOLOM B
            5.2.1    Uitvoerregte            A   betaling aan komponiste wanneer hulle
                                                 musiek op enige opnametoestel
            5.2.2    Meganiese regte             gekopieer word

            5.2.3    Naaldspeelregte         B   betaling aan komponiste wanneer hulle
                     ('Needletime rights')       musiek in die publiek uitgevoer word

            5.2.4    Tantieme                C   betaling aan die eienaar vir die gebruik
                                                 van werke waarvan sy/hy die kopiereg
            5.2.5    Kopiereg                    besit

                                             D   die eienaarskap wat 'n liedjieskrywer of
                                                 komponis van sy/haar musiek het

                                             E   betaling aan opnamekunstenaars
                                                 wanneer hulle liedjies oor die radio
                                                 gespeel word
                                                                                    (5 x 1)       (5)

5.3      Noem VYF rolspelers in die musiekbedryf wat 'n rol in die produksieproses
         van 'n liedjie speel.                                                                    (5)
                                                                                                  [20]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:               20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                        19                        DBE/November 2018
                                                NSS

Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).

AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

VRAAG 6

6.1         Noem TWEE transponerende blaasinstrumente wat in die standaard
            Klassieke orkes voorkom.                                                              (2)

6.2         Noem die houtblaasinstrument wat in die Klassieke orkes, maar nie in die
            Barokorkes, voorkom nie.                                                              (1)

6.3         Gee die naam en getal instrumente in die perkussie-afdeling van die
            standaard Klassieke orkes.                                                            (1)

6.4         Skryf DRIE verskille tussen 'n koda en 'n kodetta neer, wanneer na die
            sonatavorm verwys word.                                                               (3)

6.5         Gee die musikale terme of simbole vir die volgende artikulasietipes:

            6.5.1      Kort, losstaande note                                                      (1)

            6.5.2      'n Noot wat langer as sy volle waarde gehou word                           (1)

            6.5.3      'n Skerp aksent op 'n spesifieke noot                                       (1)
                                                                                                  [10]

VRAAG 7

7.1         Bestudeer die uittreksel hieronder en identifiseer die aria uit Die Towerfluit
            van Mozart.

                                                                                                  (1)

7.2         Skryf 'n kort paragraaf oor hierdie aria.                                             (4)
                                                                                                  [5]

VRAAG 8

Bespreek die bydrae wat die Manheimskool tot orkesmusiek gemaak het.                              [5]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                   20                         DBE/November 2018
                                           NSS

VRAAG 9

Beethoven word dikwels as 'n oorbruggingsfiguur tussen die Klassieke en Romantiese
style beskou. Beskryf die Romantiese eienskappe wat in sy Pastorale Simfonie Nr. 6 in
F Majeur gevind word. Verwys slegs na sy gebruik van instrumentasie en dinamiek.               [5]

VRAAG 10

Skryf 'n opstel oor Mendelssohn se Hebrides Ouverture.

Jy sal krediet ontvang vir die logiese uiteensetting van feite en die struktuur van jou
opstel.

Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                          KRITERIA                             PUNTETOEKENNING
 Oorsprong                                                            3
 Vorm                                                                 3
 Instrumentasie/Orkestrasie                                           3
 Styl                                                                 3
 Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                       3
 TOTAAL                                                               15                       [15]

                                                              TOTAAL AFDELING C:               40

                                           OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     21                         DBE/November 2018
                                             NSS

AFDELING D: JAZZ
VRAAG 11
11.1        Noem EEN transponerende instrument wat in 'n 'big band' voorkom.                       (1)
11.2        Watter TWEE instrumente word algemeen in 'n agtergrondorkes ('backing
            band') in mbaqanga gebruik?                                                            (2)
11.3        Beskryf TWEE verskille tussen populêre liedvorm en bluesvorm.                          (4)
11.4        Gee die musiekterme vir die volgende beskrywings:
            11.4.1    Musiek wat in die uitvoeringsoomblik, sonder geskrewe partituur,
                      ontstaan                                                                     (1)
            11.4.2    Spontane begeleiding op die klavier of kitaar gespeel                        (1)
            11.4.3    Vervang 'n akkoord of herharmonisasie                                        (1)
                                                                                                   [10]
VRAAG 12
Beskryf malombo-musiek en noem 'n kunstenaar/orkes wat daarmee geassosieer
word.                                                                                              [5]
VRAAG 13
Skryf 'n paragraaf waarin jy die gebruik van instrumente in ÓF marabi- ÓF
kwêla-musiek bespreek.                                                                             [5]
VRAAG 14
Beskryf tipiese eienskappe van die melodie in die musiek van EEN van die volgende
kunstenaars en gee EEN voorbeeld van 'n relevante werk:
•      Abdullah Ibrahim
•      Robbie Jansen
•      Winston Mankunku Ngozi                                                                      [5]
VRAAG 15
Bespreek mbaqanga-musiek. Verwys na redes waarom dit populêr geword het. Lewer
kommentaar op styleienskappe en gee voorbeelde van kunstenaars wat met hierdie
styl geassosieer word.
Jy sal krediet ontvang vir die logiese uiteensetting van feite en die struktuur van jou
opstel.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word.

                           KRITERIA                             PUNTETOEKENNING
    Redes vir populariteit                                             3
    Styleienskappe                                                     7
    Kunstenaars                                                        2
    Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                     3
    TOTAAL                                                             15                          [15]
                                                                  TOTAAL ADELING D:                40
                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                       22                        DBE/November 2018
                                               NSS

AFDELING E: INHEEMSE AFRIKAMUSIEK (IAM)

VRAAG 16

16.1        Noem TWEE instrumente wat in tshikona gebruik word.                               (2)

16.2        Watter houtblaasinstrument word in 'n malombo-orkes gebruik?                      (1)

16.3        Noem EEN instrument wat algemeen in die agtergrondorkes by mbaqanga
            gebruik word.                                                                     (1)

16.4        Beskryf DRIE verskille tussen indlamu-dans en mokhibo-dans.                       (3)

16.5        Gee die musiekterm vir die beskrywings hieronder:

            16.5.1    'n Lang, trillende, skril, hoë vokale klank                             (1)

            16.5.2    'n Kort, gesproke gedeelte deur 'n Zulu-lofsanger voorgedra             (1)

            16.5.3    Die musiekinstrumentklassifikasie vir 'n uhadi                           (1)
                                                                                              [10]

VRAAG 17

Kiba is 'n inheemse musiektradisie van die baPedi-bevolking. Hoe het kunstenaars,
soos Sello Galane, die tradisionele kiba in die moderne styl, bekend as vrye kiba,
omskep?                                                                                       [5]

VRAAG 18

Hoe het Phillip Tabane malombo-musiek populêr gemaak?                                         [5]

VRAAG 19

Bespreek die rol van musiek en beweging in Afrika-geestelikheid.                              [5]

VRAAG 20

Bespreek maskanda-musiek. Verwys na die rol van die kitaar, die sangstyl en izihlabo.

Jy sal krediet ontvang vir die logiese uiteensetting van feite en die struktuur van jou
opstel.

Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word.

                     KRITERIA                                  PUNTETOEKENNING
 Speeltegnieke op die kitaar                                          3
 Stemming van die kitaar                                              2
 Sangstyl                                                             5
 Izihlabo                                                             2
 Logiese uiteensetting en struktuur van die opstel                    3
 TOTAAL                                                               15                      [15]

                                                                    TOTAAL ADELING E:         40
                                                                       GROOTTOTAAL:           120

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     DBE/November 2018
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P1 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2018-eng/c2dd58b5-46d3-453e-9cba-001c07f400d4) — Music · QP · 2018 · Eng
- [Music P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2018-final-memo-afr/dc78da88-f718-4288-96ae-eff8f272b86b) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [Music P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-eng/97092bca-32dc-48cf-8ac5-1da5303b2d5d) — Music · QP · 2018 · Eng
- [Music P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2018-afr/b1ddc72e-e5b9-44f4-ba22-47c08b53fb6b) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P1 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2018-eng/26ba8331-658c-4926-8085-63692d1e30d9) — Music · QP · 2018 · Eng
- [Music P1 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2018-afr/4e6b3c34-84db-42a9-90fe-f05b85855837) — Music · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
