# Music Grade 12 P1 NSC November 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 27 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2023-afr/bf0e63f3-457c-4e6b-8447-d0bf248131aa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 27

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P1 NSC November 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2023-afr/bf0e63f3-457c-4e6b-8447-d0bf248131aa)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 27 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                                    MUSIEK V1

                                 NOVEMBER 2023

PUNTE: 120

TYD: 3 uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

          Hierdie vraestel bestaan uit 26 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    2                         DBE/November 2023
                                            NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
            D en E.

2.          AFDELING A en B is VERPLIGTEND.

3.          AFDELING C: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM), AFDELING D: JAZZ en
            AFDELING E: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) is keusevrae. Beantwoord
            slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C OF D OF E).

4.          Skryf AL die musieknotasie in AFDELING A met potlood en AL die geskrewe
            teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.

5.          Beantwoord AFDELING B en AFDELING C OF D OF E met blou of swart ink
            in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.

6.          Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
            vraestel gebruik is.

7.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
            bedoel is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.          Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
            musiekinstrument hê NIE.

9.          Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg
            inligting in hulle antwoorde te gee.

10.         Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                           3                     DBE/November 2023
                                   NSS

NASIENROOSTER

        AFDELING         VRAAG        PUNTE    NASIENER   MODERATOR
 A: MUSIEKTEORIE           1             15
    (VERPLIGTEND)
                           2             15
                           3             15
                           4             15
                       SUBTOTAAL         60
                                 EN
 B: ALGEMENE
    MUSIEKKENNIS           5             10
    (VERPLIGTEND)
                       SUBTOTAAL         10
                                 EN
 C: IAM                    6             20
                           7              5
                           8              5
                           9              5
                          10             15
                       SUBTOTAAL         50
                                 OF
 D: JAZZ                  11             20
                          12              5
                          13              5
                          14              5
                          15             15
                       SUBTOTAAL         50
                                 OF
 E: WKM                   16             20
                          17              5
                          18              5
                          19              5
                          20             15
                       SUBTOTAAL         50

                     GROOTTOTAAL         120

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                  4                          DBE/November 2023
                                          NSS

AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND)                                      (90 minute)

Beantwoord AFDELING A op die VRAESTEL.

Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.

VRAAG 1                                                                     (25 minute)

1.1   Voeg die korrekte tydmaatteken by elke asterisk (*) soos hieronder aangedui.

                                                                                                 (2)

1.2   Voltooi 'n majeur drieklank in noue ligging bokant die gegewe grondnoot.

                                                                                                 (1)

1.3   Skryf 'n verminderde drieklank in eerste omkering wat diatonies in die
      D harmoniese mineurtoonleer verskyn. Gebruik toevallige tekens in plaas van 'n
      toonsoortteken.

                                                                                                 (1)

1.4   Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      1.4.1 Benoem die omkering van die interval by (M) volgens tipe en afstand.

                                                                                                 (1)

      1.4.2   Skryf die interval by (N) as 'n saamgestelde verminderde 5de. Gebruik
              heelnote.

                                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                        5                          DBE/November 2023
                                                NSS

        1.4.3        Noem EEN artikulasieteken wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                                                                                                    (1)

        1.4.4        Gee die Italiaanse term vir die teken bokant die laaste noot.

                                                                                                    (1)

1.5     Skryf die toonlere hieronder volgens die gegewe instruksies.

        1.5.1        'n Afgaande blues-toonleer wat op die gegewe noot begin

                                                                                                    (2)

        1.5.2        Voltooi 'n majeurtoonleer wat op die dominant begin en eindig deur
                     die ontbrekende note onder die asteriske (*) in te vul. Moet NIE 'n
                     toonsoortteken gebruik NIE.

                                                                                                    (3)

1.6     Voltooi die volgende afgaande chromatiese toonleer:

                                                                                                    (2)
                                                                                                    [15]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     6                          DBE/November 2023
                                             NSS

VRAAG 2                                                                        (25 minute)

Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.

2.1         Voltooi die aanvang hieronder om 'n twaalfmaat-melodie in drieledige vorm vir
            enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem die
            instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek- en
            artikulasie-aanduidings op geskikte plekke by.

Instrument: __________________________

Tempo:          __________________________

Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word.

                             BESKRYWING                                 MAKS.       PUNT
 Vorm en kadenspunte                                                       3
 Korrektheid
 Polse per maat, nootstele, groepering, spasiëring en toevallige           2
 tekens
 Kwaliteit
 Toepaslikheid van instrument, tempo, artikulasie, dinamiek,              10
 musikaliteit
 TOTAAL                                                                   15                     [15]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     7                         DBE/November 2023
                                             NSS

2.2         Voltooi die aanvang hieronder in solfanotasie OF in balknotasie om 'n
            twaalfmaat-melodie in drieledige vorm vir stem te vorm. Noem die stemtipe en
            verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek-aanduidings op
            geskikte plekke by. Moet NIE lirieke byvoeg NIE. Gebruik slegs EEN
            notasiestelsel.

Stemtipe:       __________________________

Tempo:          __________________________

Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word.

                              BESKRYWING                                  MAKS.     PUNT

 Vorm en kadenspunte                                                         3
 Korrektheid
 Solfanotasie: ritmiese en toonhoogte-aanduidings
                                                                             2
 Balknotasie: polse per maat, nootstele, groepering, spasiëring en
 toevallige tekens
 Kwaliteit
 Toepaslikheid van omvang, tempo, voordragaanwysings en                     10
 musikaliteit
 TOTAAL                                                                     15                  [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      8                         DBE/November 2023
                                              NSS

VRAAG 3                                                                    (10 minute)

Beantwoord VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2.

3.1         Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     9                           DBE/November 2023
                                             NSS

            3.1.1    Besyfer die akkoorde by (a) tot (g) op die partituur met gebruik van
                     Romeinse syfers, bv. viio6/viiob.                                           (7)

            3.1.2    Benoem die kadens wat by (Z) gevorm word en besyfer die
                     akkoorde op die partituur.

                                                                                                 (3)

            3.1.3    Lewer kommentaar op die baslyn in maat 1 tot 33.

                                                                                                 (1)

            3.1.4    Noem die tipe nie-harmoniese note by (i) tot (iv).

                     (i)

                     (ii)

                     (iii)

                     (iv)                                                                        (4)
                                                                                                 [15]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      10                        DBE/November 2023
                                              NSS

3.2         Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     11                          DBE/November 2023
                                             NSS

            3.2.1    Identifiseer die akkoorde by (a) tot (g). Skryf die akkoordsimbole in
                     die spasies wat daarvoor verskaf is, bokant die notebalke, bv. G/B.         (7)

            3.2.2    Benoem die kadens wat by (Z) gevorm word en skryf die
                     akkoordsimbole by (m) en (n).

                                                                                                 (3)

            3.2.3    Lewer kommentaar op die gebruik van die Eb in maat 8.

                                                                                                 (1)

            3.2.4    Noem die tipe nie-harmoniese note by (i) tot (iv).

                     (i)

                     (ii)

                     (iii)

                     (iv)                                                                        (4)
                                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                   12                        DBE/November 2023
                                           NSS

VRAAG 4                                                                  (30 minute)

Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.

4.1   Voltooi die vokale vierstemmige harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
      en baspartye by te voeg. Harmoniseer in kwartnote (gebruik 'n halfnoot in
      maat 4) en demonstreer die volgende:

           Deurgaande tweede-omkering-( ) progressie                                        (3)
           Kadensiële tweede-omkering-( ) progressie                                        (2)
           Onderbroke kadens                                                                (2)

           Dominantsewende-akkoord                                                          (1)

Die harmonisering sal volgens die kriteria hieronder nagesien word.

          BESKRYWING                 MAKS.         PUNT
 Akkoordkeuse                           15
 Notasie en stemvoering                 8
 Kwaliteit                              7
                                     (30 ÷ 2)
 TOTAAL
                                       = 15                                                  [15]

                                           OF

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                   13                        DBE/November 2023
                                           NSS

4.2   Voltooi die sestienmaatstuk hieronder deur toepaslike harmoniese materiaal by
      te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe materiaal in maat 1
      gesuggereer word. Sluit die volgende in:

           Harmoniese realisering van die gegewe akkoordsimbole                             (4)
           ii – V – I-progressie in D                                                       (3)
           Ten minste EEN ʹsusʹ-akkoord (akkoord met terughouding)                          (1)
           'n 13de-akkoord                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     14                       DBE/November 2023
                                             NSS

Die antwoord sal volgens die kriteria hieronder nagesien word.

       BESKRYWING                 MAKS.            PUNT
Akkoordkeuse                         15
Notasie en stemvoering               8
Kwaliteit                            7
                                  (30 ÷ 2)
TOTAAL                                                                                        [15]
                                    = 15

                                                                 TOTAAL AFDELING A:           60

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      15                       DBE/November 2023
                                              NSS

AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS                                 (90 minute)

Beantwoord AFDELING B, C, D en E in die ANTWOORDEBOEK.

AFDELING B: MUSIEKBEDRYF (VERPLIGTEND)

VRAAG 5

5.1         Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
            Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.5) neer,
            bv. 5.1.6 E.

            5.1.1     Partye wat baat vind by naaldtydregte, is …

                      A   komponiste.
                      B   vervaardigers.
                      C   sessiemusikante.
                      D   Al die bogenoemde                                                    (1)

            5.1.2     Watter EEN van die volgende is NIE 'n funksie van SAMRO NIE?

                      A   SAMRO vorder lisensiefooie in.
                      B   SAMRO betaal tantième aan komponiste.
                      C   SAMRO reël begrafnisse vir sy lede.
                      D   SAMRO organiseer musiekkompetisies.                                  (1)

            5.1.3     Tantième …

                      A   is betalings wat aan die komponis van 'n liedjie gemaak word
                          wanneer dit in die openbaar uitgevoer word.
                      B   word deur lisensiëringsagentskappe ingesamel.
                      C   word aan 'n wettige begunstigde van 'n komponis betaal tot en
                          met vyftig jaar na die komponis se dood.
                      D   Al die bogenoemde                                                    (1)

            5.1.4     SAMPRA bestuur …

                      A   uitvoeringsregte.
                      B   meganiese regte.
                      C   menseregte.
                      D   naaldtydregte.                                                       (1)

            5.1.5     'n Lisensiefooi om agtergrondmusiek te speel, word NIE deur …
                      betaal NIE.

                      A   skole en hospitale
                      B   gevangenisse/tronke
                      C   restaurante en inkopiesentrums
                      D   private wonings                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    16                       DBE/November 2023
                                            NSS

5.2         Noem VIER stappe in die waardeketting voordat 'n instrumentale musiekstuk
            versprei word.                                                                   (2)

5.3         Verduidelik die verskil tussen lede van CAPASSO en dié van 'n
            opnamemaatskappy, bv. EMI.                                                       (1)

5.4         Noem TWEE eksklusiewe regte wat kopieregeienaars ten opsigte van hulle
            eie werke het.                                                                   (2)

                                                              TOTAAL AFDELING B:             10

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      17                       DBE/November 2023
                                              NSS

Beantwoord AFDELING C (IAM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (WKM) in die ANTWOORDEBOEK.

AFDELING C: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

VRAAG 6

6.1         Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
            Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) neer,
            bv. 6.1.6 E.

            6.1.1     Watter EEN van die volgende instrumente kan terselfdertyd twee of
                      meer verskillende note produseer?

                      A   Djembe
                      B   Dinaka
                      C   Lesiba
                      D   Mbira                                                                 (1)

            6.1.2     Met watter EEN van die volgende items word maskanda
                      geassosieer?

                      A   Amahubo
                      B   Orrelklank
                      C   A cappella
                      D   Ukucothoza                                                            (1)

            6.1.3     Watter stelling definieer poliritme die beste?

                      A   Die gelyktydige kombinasie van kontrasterende ritmes
                      B   'n Tromspeler wat ritmies tussen die toonhoogtes van 'n trom
                          beweeg
                      C   'n Kombinasie van nootwaardes in 'n ritmiese komposisie
                      D   'n Kombinasie van verskeie toonhoogtes in 'n musiek-
                          komposisie                                                            (1)

            6.1.4     Homofonie is 'n element wat met … geassosieer word.

                      A   tonaliteit
                      B   tekstuur
                      C   toonkleur
                      D   Geeneen van die bogenoemde nie                                        (1)

            6.1.5     Watter toonleer word tipies in inheemse Afrika-musiek gebruik?

                      A   Pentatoniese toonleer
                      B   Heeltoontoonleer
                      C   Chromatiese toonleer
                      D   Al die bogenoemde                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      18                         DBE/November 2023
                                              NSS

6.2         Definieer die volgende terme:

            6.2.1      Amantombazane in maskanda                                                   (1)

            6.2.2      Malombo-musiek                                                              (1)

            6.2.3      Krepitasie                                                                  (1)

6.3         Kies TWEE terme uit die lys hieronder wat Spokes Mashiyane se Banana Ba
            Rustenburg die beste beskryf:

               Izihlabo
               Kwêla
               Izibongo
               Swing
               Botone
               Umgqashiyo                                                                         (2)

6.4         Beskryf die eienskappe van EEN van die danse hieronder. Skryf die naam
            van die dans neer.

            Verwys na die volgende: kulturele oorsprong, dansbeskrywing, konteks en die
            naam van 'n instrument.

               Tshikona
               Borankana
               Muchongolo
               Mohobelo
               Isitshikitsha
               Indlamu
               Dinaka
               Sibhaca                                                                            (4)

6.5         Verduidelik die geestelike rol van musiek by Afrika-seremonies.                        (3)

6.6         Kies 'n kenmerk van kwêla in KOLOM B wat by die element in KOLOM A pas.
            Skryf slegs die letter (A–G) langs die vraagnommers (6.6.1 tot 6.6.3) in die
            ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.6.4 H.

                         KOLOM A                                   KOLOM B
            6.6.1       Melodie                     A   I-IV-I-V

            6.6.2       Harmoniese progressie       B   Baslyn speel die melodie

            6.6.3       Ritme                       C   I-IV-V-IV

                                                    D   Kort herhalende motiewe

                                                    E   Bestendige (ʹstraightʹ) polsslag

                                                    F   Skoffelritme

                                                    G   Meloritmes                                 (3)
                                                                                                   [20]
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      19                    DBE/November 2023
                                              NSS

VRAAG 7

Verduidelik hoe TWEE van die volgende elemente van musiek in Afrika-musiek
gebruik word:

     Harmonie
     Melodie
     Ritme                                                                                [5]

VRAAG 8

8.1     Beskryf TWEE voorvertoningrituele in isicathamiya.                                 (2)

8.2     Kies DRIE van die volgende komponente en verduidelik die amaZulu kulturele
        gebruike wat met ELK in isicathamiya geassosieer word:

           Toonhoogte
           Ritme
           Komposisie
           Uitvoertegnieke                                                                (3)
                                                                                           [5]

VRAAG 9

Die volgende uittreksel is 'n tipiese maskanda-lied:

9.1     Identifiseer die kunstenaar van die uittreksel hierbo.                             (1)

9.2     Bespreek die rol van die agtergrondsangers soos dit in maskanda-musiek
        gebruik word.                                                                      (4)
                                                                                           [5]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    20                       DBE/November 2023
                                            NSS

VRAAG 10

Mbaqanga is 'n musiekstyl wat ontwikkel het as gevolg van veranderinge in die
politieke, sosiale en kulturele klimaat.

Brei uit op hierdie stelling en bespreek hoe hierdie veranderinge die ontwikkeling van
mbaqanga beïnvloed het. Verwys na die politieke, sosiale en kulturele agtergrond
sowel as die relevante musiekinvloede. Noem EEN kunstenaar/orkes en EEN liedjie.

Jy sal krediet ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
opstel.

Die opstel sal volgens die kriteria hieronder nagesien word.

                    KRITERIA                             PUNTETOEKENNING
Politieke, sosiale en kulturele agtergrond                      5
Musiekinvloede                                                  5
Kunstenaar/Orkes en liedjie                                     2
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                  3
TOTAAL                                                          15                            [15]

                                                               TOTAAL AFDELING C:             50

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                      21                           DBE/November 2023
                                              NSS

AFDELING D: JAZZ

VRAAG 11

11.1        Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
            Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (11.1.1 tot 11.1.5) in die
            ANTWOORDEBOEK neer, bv. 11.1.6 E.

            11.1.1    Watter toonleer word tipies in jazz-musiek gebruik?

                      A   Pentatoniese toonleer
                      B   Blues-toonleer
                      C   Majeurtoonleer
                      D   Al die bogenoemde                                                        (1)

            11.1.2    Watter instrument is NIE tradisioneel deel van 'n big band NIE?

                      A   Hobo
                      B   Tromboon
                      C   Tromstel
                      D   Saksofoon                                                                (1)

            11.1.3    Watter stelling definieer poliritme die beste?

                      A   Die gelyktydige kombinasie van kontrasterende ritmes
                      B   'n Tromspeler wat ritmies tussen die toonhoogtes van 'n trom
                          beweeg
                      C   'n Kombinasie van nootwaardes in 'n ritmiese komposisie
                      D   'n Kombinasie van verskeie toonhoogtes in 'n musiek-
                          komposisie                                                               (1)

            11.1.4    Homofonie is 'n element wat met … geassosieer word.

                      A   tonaliteit
                      B   tekstuur
                      C   toonkleur
                      D   Geeneen van die bogenoemde nie                                           (1)

            11.1.5    Watter EEN van die volgende items word NIE met kwêla
                      geassosieer NIE?

                      A   Bestendige (ʹstraightʹ) ritmes
                      B   Primêre akkoorde
                      C   Improvisasie
                      D   Sikliese harmonie                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                       22                          DBE/November 2023
                                               NSS

11.2        Beskryf die volgende terme:

            11.2.1     Sikliese akkoorde

            11.2.2     Ragtime-ritme

            11.2.3     Swing-ritme                                                                  (3)

11.3        Kies TWEE items wat Miriam Makeba se Lakutshonʹ Ilanga die beste beskryf:

               Bossa Nova
               Ballade
               A cappella
               Stadige skoffel-agtige ritme
               Bebop
               Straatmusiek (ʹBuskingʹ)                                                            (2)

11.4        Beantwoord die volgende vrae oor The Jazz Epistles:

            11.4.1     Noem TWEE lede van hierdie groep en noem die instrument wat
                       ELK bespeel het.                                                             (2)

            11.4.2     Noem die styl van musiek waarvoor The Jazz Epistles bekend
                       geword het.                                                                  (1)

            11.4.3     Noem die album waarvoor hulle beroemd is en verwys na die
                       belangrikheid daarvan in Suid-Afrikaanse jazz-geskiedenis.                   (2)

11.5        Lewer kommentaar op die persoonlike klank van Feya Faku se musiek.                      (2)

11.6        Kies 'n kenmerk van kwêla in KOLOM B wat by die element in KOLOM A
            pas. Skryf slegs die letter (A–G) langs die vraagnommers in die
            ANTWOORDEBOEK neer, bv. 11.6.4 H.

                        KOLOM A                                      KOLOM B
         11.6.1        Melodie                       A   I-IV-I-V

         11.6.2        Harmoniese progressie         B   Baslyn speel die melodie

         11.6.3        Ritme                         C   I-IV-V-IV

                                                     D   Kort herhalende motiewe

                                                     E   Bestendige (ʹstraightʹ) polsslag

                                                     F   Skoffelritme

                                                     G   Meloritmes                                 (3)
                                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     23                         DBE/November 2023
                                             NSS

VRAAG 12

Die volgende uittreksel is deur Abdullah Ibrahim gekomponeer:

12.1        Identifiseer die komposisie.                                                         (1)

12.2        Verduidelik hoe hierdie uittreksel gebruik word in die stuk wat in VRAAG 12.1
            geïdentifiseer is.                                                                   (4)
                                                                                                 [5]

VRAAG 13

Bespreek die oorsprong en instrumentasie van marabi.                                             [5]

VRAAG 14

Verduidelik hoe harmonie en ritme in mbaqanga gebruik word.                                      [5]

VRAAG 15

The Brotherhood of Breath was 'n big band wat teen die einde van die 1960ʹs deur
Chris McGregor gestig is terwyl hy in ballingskap was.

Brei uit op hierdie stelling deur te bespreek hoe hierdie groep beide gekonformeer en
afgewyk het van die styl van 'n tradisionele big band. Verwys na styl, instrumentasie en
die rol van improvisasie in jou antwoord. Verduidelik hoe hierdie eienskappe in die
komposisie Mra gemanifesteer het.

Jy sal krediet ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
opstel.

Die opstel sal volgens die kriteria hieronder nagesien word.

                     KRITERIA                            PUNTETOEKENNING
 Styl                                                           4
 Instrumentasie                                                 2
 Die rol van improvisasie                                       2
 Mra                                                            4
 Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                 3
 TOTAAL                                                         15                               [15]

                                                                TOTAAL AFDELING D:               50

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     24                         DBE/November 2023
                                             NSS

AFDELING E: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

VRAAG 16

16.1        Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
            Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (16.1.1 tot 16.1.5) neer,
            bv. 16.1.6 E.

            16.1.1    'n Ander term vir die woord kontrapuntaal is …

                      A   monofonies.
                      B   homofonies.
                      C   heterofonies.
                      D   polifonies.                                                               (1)

            16.1.2    Watter EEN van die volgende is 'n voorbeeld van saamgestelde
                      vorm?

                      A   Scherzo en trio
                      B   Sonatevorm
                      C   ABA-vorm
                      D   Twaalfmaat-blues                                                          (1)

            16.1.3    Kies die term wat stemming beskryf:

                      A   Tranquillo
                      B   Presto
                      C   Allegretto con moto
                      D   Geeneen van die bogenoemde nie                                            (1)

            16.1.4    Watter instrument is NIE deel van 'n strykkwartet NIE?

                      A   Tweede viool
                      B   Kontrabas
                      C   Altviool
                      D   Geeneen van die bogenoemde nie                                            (1)

            16.1.5    Transposisie behels 'n verandering van …

                      A   toonsoort.
                      B   dinamiek.
                      C   nootwaardes.
                      D   ritme.                                                                    (1)

16.2        Definieer die volgende terme:

            16.2.1    Melodiese sekwens                                                             (1)

            16.2.2    Trio-ensemble                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                     25                         DBE/November 2023
                                             NSS

16.3        Kies TWEE terme uit die lys hieronder wat Papageno se aria Der Vogelfänger
            bin ich ja uit Die Towerfluit deur Mozart die beste beskryf.

               Attacca
               Giocoso
               Risoluto
               Scherzando
               Rubato
               Grave                                                                             (2)

16.4        Beantwoord die volgende vrae oor opera:

            16.4.1    Wie was die stigters van opera?                                             (1)

            16.4.2    Noem EEN van die eerste opera-komponiste.                                   (1)

            16.4.3    Noem die land waar hierdie genre ontstaan het.                              (1)

16.5        Dui die toonsoorte aan van die verskillende seksies van die Hebrides
            Ouverture deur Mendelssohn:

            16.5.1    Uiteensetting van die eerste tema                                           (1)

            16.5.2    Uiteensetting van die tweede tema                                           (1)

            16.5.3    Heruiteensetting van die tweede tema                                        (1)

16.6        Verduidelik die   belangrikste   verskil    tussen   abstrakte   musiek      en
            programmusiek.                                                                        (2)

16.7        Beantwoord die volgende vrae oor die menuet en triovorm:

            16.7.1    Noem die algehele vormtipe.                                                 (1)

            16.7.2    Wat is die toonsoortverwantskap tussen die menuet en die trio?              (2)
                                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                    26                        DBE/November 2023
                                            NSS

VRAAG 17

Die volgende uittreksel word deur Tamino in Die Towerfluit deur Mozart gesing:

17.1        Gee die titel van die aria.                                                    (1)

17.2        Verduidelik hoe die spesifieke stemming deur die musikale kenmerke van
            hierdie aria geskep word.                                                      (4)
                                                                                           [5]

VRAAG 18

Bespreek die oorsprong en orkestrasie van die Hebrides Ouverture deur Mendelssohn.         [5]

VRAAG 19

Vergelyk Mozart se ouverture tot Die Towerfluit met Mendelssohn se Hebrides
Ouverture. Verwys na konteks en vorm.                                                      [5]

VRAAG 20

Beethoven se Simfonie Nr. 6 in F majeur Op. 68 volg nie die model van 'n tipiese
Klassieke simfonie nie.

Brei uit op hierdie stelling en bespreek Beethoven se bydrae tot die ontwikkeling van
die simfonie. Verwys na vorm en struktuur, orkestrasie en programmatiese kenmerke.

Jy sal krediet ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
opstel.

Die opstel sal volgens die kriteria hieronder nagesien word.

                           KRITERIA                            PUNTETOEKENNING
Vorm en struktuur                                                     4
Orkestrasie                                                           4
Programmatiese eienskappe                                             4
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                        3
TOTAAL                                                                15                   [15]

                                                               TOTAAL AFDELING E:           50
                                                                   GROOTTOTAAL:            120

Kopiereg voorbehou

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1                                DBE/November 2023
                            NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — Music · QP · 2023 · Afr
- [Music P1 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2021-eng/9516b474-9a42-4e04-859a-93e4d6245ec7) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P1 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2020-afr/ec9bdd7b-236a-4771-88cd-7b834197b65d) — Music · QP · 2020 · Afr
- [Music P1 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2018-eng/c2dd58b5-46d3-453e-9cba-001c07f400d4) — Music · QP · 2018 · Eng
- [Music P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2018-afr/fee83adc-0be8-4a60-b20a-59c78b3a5707) — Music · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
